41

f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters

  • Upload
    apu

  • View
    79

  • Download
    3

Embed Size (px)

DESCRIPTION

f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls a nd forget the haters. f orget the trolls t he rickrolls - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

PowerPoint Presentation

OK > so op die TV nou > is daar hierdie advertensie > vir n selfoon netwerk > waarvan ek regtig hou1. Ek bedoel > ek hou vd advertensie > nie noodwendig vd selfoon netwerk nie2. Ek weetie > dis net regtig > n nice ad3. Die wys dinge in die lewe > wat mooi en goed is > en dis kunstig gedoen > en dit laat jou net > wel > goed voel oor die lewe4. OK > so check gou bietjie hier1Video van Cell C advertensie: Power to2forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersDis nogal nice, n1. Een gedeelte van ad > waarvan ek baie hou > en wat my bybly > is die stukkie waar die ou s > LEES2. Dit klink heel cool > en reg en als > maar ek het hierdie week gewonder > wat beteken dit?3. Byvoorbeeld > wat is n troll?3forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersToe ek klein was > my ma vir my stories gelees het > was daar dikwels in stories > trolle1. Was so n monster-agtige groen oukie > wat onder brug gebly het > prinsesse gevang het > allerhande nonsens aangevang2. maar dis nie waarvan hier gepraat word nie4

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersJy sien > as woord troll > hier gebruik word > is dit internet slang > en dit verwys na iemand > wat op forums, facebook, chatrooms, blogs1. opsetlik argumente begin > deur uitlokkende of ontstellende stellings > te post2. Iemand wat aspris > met mense stry > en mense kwaad maak5

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersEn persoon se doel daarmee > om mense emosioneel te laat reageer > reaksie uit te lok > om onderwerp te ontspoor > off topic1. Want n troll > dink dis snaaks > dis vir hom of haar > vermaaklik2. En as dink aan lewe > kry mense nogal sulke mense > buite internet ook > bedoel: dis nie net op internet wat dit gebeur nie3. Daar is mense by skool > of werk > of waar jy swot > wat ook so is > wat aspris moeilikheid soek4. Wat sonder enige goeie rede > lewe moeilik maak vir ander6

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersToe ek op laerskool was > was daar so laaitie in my klas1. Moeilikheid gesoek met almal > altyd gesukkel met iemand > mense kwaad gemaak2. Is daar enige van julle wat so iemand ken? > jip3. So dis nogal vir mooi > die ad s so half > vergeet daai ouens > hulle vat die mooi > en die verwondering > uit die lewe weg7

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersDie volgende ding > waaroor ek gewonder het in in ad > is Rickroll > wats dit?1. Turns out > dis nogal interessante > maar baie simpel ding2. n Rickroll is internet prank > jy weet n grappie > dis n link op website > wat s dat dit jou rens heen gaan vat3. maar as jy daarop click > vat dit jou na video > van Rick Astley > se song > Never gonna give you up > wat in 1987 gemaak is4. en dis regtig irriterende song > as jy my nie glo > dat dit werklik irriterend is nie > hier is so stukkie daarvan8

forget the trollsthe rickrollsand forget the haters

9

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersSo n Rickroll > gee voor om iets te wees > wat dit eintlik glad nie is nie1. Die link word vermom > of weg gesteek > dis eintlik tipe trap > sodat jy nie weet waarheen dit jou gaan vat nie2. Jy dink nog jy gaan na snaakse video > of na artikel waarmee jy taak moet klaarmaak > of info oor die Springbokspan3. en voor o uitvee > sit en kyk jy na > outjie met jeans tot hier opgetrek > handjies swaai4. sing: never gonna give you up > never gonna let you down10

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersNou wie van julle > het al iets soortgelyks > in die lewe ervaar?1. Dat jy dink n persoon is een ding > die persoon lyk soos n bepaalde iets > wat vir jou heel nice > en aanvaarbaar lyk2. maar sodra meer met persoon te doen kry > kom agter > nee wag bietjie > hierdie is glad nie waarop ek gebargain het nie3. kom agter > maar hierdie mens is heeltemal iets anders > as wat ek gedink het4. Dit gebeur n > en dis sleg > want steel vd mooi v lewe > steel vd verwondering

11

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersEn dan > the haters > julle almal ken sulke mense1. Haters is mense > wat nie v ander hou nie > bloot ogv hul eie opinie > of eie judgement > nie ogv enige feite nie2. Haters wil altyd ander afbring3. Hulle is nie werklik jaloers nie > jy weet > om jaloers te wees > beteken jy wil die ander persoon wees4. Maar haters wil nie die ander persoon wees nie > wil net ander af trek > en verkleineer12

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersDit gaan nie oor enige iets wat jy gedoen het nie > hulle hou net nie van jou nie > hou in fact > eintlik van baie min mense1. Kan nie iemand anders se sukses verdra nie > en wil altyd kritiseer > en wil altyd fout vind > kan nie goeie in ander raaksien nie2. En elke nou en dan > gebeur dit > dat hater oor jou pad kom3. Jy is nog besig met jou eie besigheid > pla niemand > en dan spring daai persoon op jou kop > en dis kritiek en dis lelik13

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersNou dadelik wil ek s > nie almal wat jou kritiseer is n hater nie > nie almal wat van jou verskil is hater nie1. Nie almal wat jou op n fout wys > is n hater nie > jy moenie daai fout maak nie2. Ouers > onderwysers > vriende > wat jou op jou foute wys > jou probeer help > omdat omgee > dis nie haters nie3. Dis dalk verrassing vir jou > maar weet jy wat: jy is nie altyd reg nie > soms ook verkeerd > so mense wat jou soms op foute wys > is nie haters nie4. Haters is mense wat > jou onverdiend > gas gee > nie uitlos nie14

forget the trollsthe rickrollsand forget the hatersKen jy n hater? > het jy al sulke mense in jou lewe tegekom?1. Mense wat net niks goeds > oor ander te s het nie > en wat net niks goeds kan aanvaar nie?2. Haters vat altyd iets mooi > en iets amazing en kosbaar > en dan probeer hulle dit verwoes > en sleg maak3. En in die wreld waarin ons vandag leef > is daar eintlik > ongelukkig > nogal baie sulke mense

15

En weet jy wat is weird > in wreld > en in tyd > toe Jesus geleef het > was daar ook sulke mense1. Hoor bietjie > wat gebeur in Johannes 92. Dis nogal langerige storie > so ek gaan hier en daar n paar verse skip > gaan lees asb by huis hele verhaal3. Johannes 9 vers 116

Johannes 9 - Die Boodskap1 In die verbygaan sien Jesus n man wat blind gebore is. 2 Wie se skuld is dit dat hierdie man blind gebore is? vra sy dissipels Hom. Het hy self vir God ongelukkig gemaak of was dit sy ouers? 3 Nee, s Jesus, dis nie een van hulle se skuld nie. God wil juis hierdie man se blindheid gebruik om te wys wat Hy vir mense kan doen.LEES17

6 Jesus se woorde was nog nie koud nie of Hy meng n bietjie spoeg en grond. Hierdie modderigheid smeer Hy toe op die blinde se o 7 en s: Toe, jy kan maar loop. Gaan was jou in die bad by die Siloamfontein. (Siloam beteken: hy wat gestuur is.) Die blinde het dit gedoen. Na n rukkie kom hy weer daar aan, maar hierdie keer kon hy alles sien!LEES > OK wonderwerk > hier is ou > wat van geboorte af blind was > hy kon nog nooit sien nie1. Jesus doen wonderwerk > maak hom gesond > kan weer sien > en dis AMAZING!2. En rede hoekom gesond maak > het Hy vir ons in vers 3 gegee > dis sodat mense kan sien > hoe groot en amazing > God is3. So ons sou verwag > dat mense gaan sien > hier is ou > wat nog nooit in lewe kon sien nie > God gesond gemaak4. en dis amazing > Here is amazing > WOW! > hulle is veronderstel om die mooi te sien > en in verwondering te wees > maar kom ons kyk wat gebeur verder18

8 Baie mense het hom geken, want hy het dikwels daar gesit en bedel. Hierdie mense, asook die mense wat naby hom gebly het, kon hulle o nie glo toe hulle hom sien nie. 9 Is dit nie sowaar dieselfde man wat altyd hier gesit en bedel het nie? Ja, sowaar, het party ges. Ander was minder geesdriftig: Nee, dit lyk maar net soos hy. Kan julle nie sien nie, dit s ek! roep die man uit.LEES1. OK so die mense begin agterkom > wag bietjie hier het iets gebeur > iets funny is aan die gang2. Is dit nie daai blinde bedelaar > wat nou hier rond loop en alles bekyk nie?3. En dadelik > is daar mense wat negatief is > haters > wat skepties is > en s: nee man, hy LYK net soos daai ou4. Maar die eks-blinde man self s > hoorie, dit is genuine ek19

10 Maar hoe het dit gebeur dat jy nou kan sien? vra hulle hom.11 Die man vertel hulle toe alles: hoe Jesus modder gemaak en dit op sy o gesmeer het; hoe Jesus hom na die Siloambad toe gestuur het om te was, en nou kan hy sien! LEES1. So vir die eks-blinde man > is dit eenvoudig > Jesus het gekom > en hom gesond gemaak > en nou kan hy sien2. Dis mooi > dis eenvoudig > dis geloof > hy weet dat Jesus > God het hom aangeraak20

Die mense vra toe: 12 Waars daardie man? Ons wil hom sien.Ek weet ongelukkig nie, was sy antwoord.13 Die mense vat die man toe reguit na die Farisers toe. 14 Die probleem was dat Jesus die man op die sabbat gesond gemaak het. LEESOK jy weet nou al teen die tyd > dat Farisers > was godsdienstige leiers vd tyd > was regtig nie nice ouens nie1. En daar is 2 redes hoekom na Farisers toe vat > een: is omdat hulle hom nie geglo het nie > gedink hy lieg2. En 2 > dit was op Sabbatdag > hulle Sondag > geestelike rusdag > wat hy gesond gemaak is3. En jy mag nie werk op Sabbatdag nie > om iemand gesond te maak is as werk beskou > mag nie DIT op Sabbat doen nie4. Hey, dis cool dat jy v geboorte af blind was en nou weer kan sien > baie cool > bly vir jou > as weer doen > sorg net dat om MAANDAG doen, asb!21

15 Die Farisers wou die hele storie van voor af hoor. Die man het weer alles van die modder en die bad vertel. Die Farisers het nie mooi geweet wat om van alles te dink nie. LEES22

16 Party het ges: Ons kan nie sien hoe hierdie man (Jesus) enigiets met God te doen kan h nie. Hy steur hom dan glad nie aan die rels vir die sabbat nie. Ander het weer sterk van hulle verskil. Ons stem nie saam nie, het hulle ges. Hoe verklaar julle al di wonderlike dinge wat hy doen? Waar sal iemand wat niks met God te doen wil h nie die krag vandaan kry vir di wonders?LEES23

17 Hulle ondervra die man toe weer: S vir ons, wat dink jy van Jesus? Jy behoort mos te weet, want dit is jou o wat hy gesond gemaak het.Hys n man van God, n profeet, kom die kort, maar kragtige antwoord.LEES24

18 Die Jode was baie skepties oor die storie dat die man regtig blind was. Toe hulle egter sy ouers roep en hulle vra, kon hulle nie meer twyfel nie. 19 Is di man julle seun wat volgens julle blind gebore is?20-21 Ja, dit is ons seun di. Julle kan ons maar glo, hy kon nog nooit sien nie, antwoord sy ouers.LEESNou raak hierdie ouens regtig desperate > hulle dink kom ons traai iets anders1. Kom ons kry sy ouers in > dan check ons net dat hy regtig blind was > dalk was hy nog nooit blind nie > hele storie was scam2. Maar daai truuk werk ook nie25

24 n Tweede keer roep die Joodse leiers toe die man nader. Hulle wou hom n bietjie toets: Gaan liewers op jou knie en s vir God dankie. Maak Hom groot. Vergeet van hierdie ander man, hierdie Jesus; hys sommer n regte sondaar!LEESJis maar hulle gaan regtig te kere > met die arme ou26

26 Verduidelik n bietjie weer vir ons alles van voor af. Wat het hy presies gedoen? vra hulle die man toe weer.27 Maar luister julle nie na wat ek s nie? Ek het mos al vir julle alles vertel. Hoekom wil julle dit weer hoor? Julle wil hom nie dalk begin volg nie, of hoe?LEES27

34 Die Joodse leiers was woedend. Jou hele lewe is net een groot stuk sonde. Van God en sy dinge weet jy net mooi niks! Nou wil jy jou lyf staan en godsdiens-onderwyser hou by ons. Watter vermetelheid! Hulle het hom verbied om weer sy voete by enige van hulle byeenkomste te sit. Hy was nie meer by hulle as Jode welkom nieLEES28

Daar is hierdie Amerikaanse gesegde > wat tot groot irritasie v alle Engelse onderwysers s > Haters gonna hate1. Dit probeer s > dat n hater > sal altyd iets vind om oor ongelukkig te wees2. n Hater sal altyd kritiseer > sal altyd fout vind > maak nie saak hoe goed > of mooi > of amazing > die ding is wat gebeur het nie3. En dis presies > wat ons vanaand gesien gebeur het > in Johannes 9 > hierdie wonderwerk het gebeur > amazing ding het gebeur4. hierdie ou > vir 1ste keer in lewe gesien > maar die haters > het gehate > het dit gekritiseer > en afgeskiet > verkleineer29

So wat leer dit vir ons oor haters?1. Eerstens > haters sal hul o op jou hou > hulle sal geleentheid soek > om hul gif te saai2. En die enigste manier > om 100% hater-vry jou lewe deur te gaan > is om nooit enige iets te doen nie3. As jy nooit enige iets probeer nie > as jy nooit iets regkry nie > nooit presteer nie > net op couch sit en DSTV kyk4. dan kan jy dalk > jou lewe deurgaan > sonder om haters tee te kom30

As niks met blinde man gebeur het nie > as hy maar net blinde boemelaar gebly het > en nooit vir Jesus ontmoet het nie1. sou niemand geworrie het nie > niemand sou omgegee het nie2. maar iets het gebeur > iets amazing het gebeur > hy kon weer sien > en oomblik toe dit gebeur > was haters se o op hom3. Wat dink jy > s nou maar > iemand het vir blinde man gaan vra > was al hierdie bakleiery die moeite werd?4. al hierdie mense wat jou so uithaal oor Jesus > was dit moeite werd om te kan sien > wat dink jy sou hy s?31

So as niks wortwhile ooit met jou gebeur nie > sal jy waarskynlik nie haters teekom nie1. Maar as jy besig is met iets > wat moeite werd is > is kanse goed > dat haters oor jou pad gaan kom2. So die 1ste ding wat moet weet > is dat hierdie tipe mense is deel vd lewe3. en kanse is goed dat hulle oor jou pad gaan kom > as besig is om lewe sinvol te gebruik4. As haters jou nooit beetkry nie > dan moet dalk begin wonder > hey, is ek besig om te doen > wat veronderstel is om te doen32

Wat vir my amazing was v blinde man > is hoe hy elke keer net sy storie vertel het1. Hy het maar net bly s > maar Jesus het gekom > spoeg op grond > klei gemaak > Frikkie groce > vaskyk > en my gesond gemaak2. Dit was sy storie > maak nie saak hoe mense geargumenteer > geredeneer > en te kere gegaan het nie3. Hy het geweet dis die waarheid > het geweet hy het die Here ontmoet > en dit was sy storie > en hy het daarby gestick33

So as jy besig is met die goeie, regte dinge > as jy besig is om jou lewe sinvol > vir Here te gebruik1. Dan sal haters oor jou pad kom > dis hoe die lewe is2. Maar al wat jy doen in daai geval is > bly getrou aan Jesus > stick by jou storie oor God > soos wat blinde man gedoen het

3. Hier wil ek weer s > as jy besig is om aan te jaag > verkeerde vriende > drugs > verhoudings > en mense is op jou case > nie dieselfde ding nie34

n 2de ding > wat mens moet weet oor haters > is dat hulle hou daarvan om jou aan te val > hulle laaik dit > dis wat hulle doen1. Maar meeste van die tyd > wanneer hulle jou aanval > gaan dit nie oor jou nie > gaan EINTLIK oor hulself2. Meeste vd tyd > gaan dit nie oor iets > wat jy verkeerd gedoen het nie3. dit gaan eerder > oor hul eie insecurity > hul eie vrese > eie worries > eie agenda35

Die Farisers het nog nooit dit reg gekry > om iemand wat van geboorte af blind was > weer te laat sien nie > kon dit net eenvoudig nie doen nie1. Jesus kom > en hy doen dit > soos dit! > no problem2. Wat dink jy het DIT > aan die Farisers gedoen? > ek dink dit het hulle woedend gemaak > en hulle het hulself pap gestres36

Ooo > die mense gaan nie meer vir ons volg nie > gaan nou vir Jesus volg > gaan nie meer ons manier v aanbid volg nie > maar Jesus sn1. Ons kan nie DIT toelaat nie > wat gaan ons doen ? mmmm > ooo hy het die ou op Sabbatdag gesond gemaak > kom ons nail hom daaroor2. Want iemand wat op Sabbat werk > kom nie v God af nie > hy is sondaar > kom ons s Jesus is sondaar > kwagga!3. So hulle het fout gevind > om hulself te beskerm > hulle het fout gevind > oor hul eie agenda > en oor dit wat in hulself aangaan4. So as haters jou aanval > meeste vd keer > gaan dit oor iets wat fout is in HULLE > en nie iets wat fout is in JOU nie

37

n Laaste ding > wat ons leer oor haters > uit Johannes 9 > is dat dit baie maklik is > om self n hater te wees1. Ek dink > dit sou baie maklik vir blinde man gewees het> om aan die einde vd verhaal > self n hater te word2. Ek bedoel > die Farisers het regtig rof met hom te kere gegaan > jy het gesien in die verhaal hoe vieslik hulle met hom was3. Die verhaal > s nie vir ons > wat verder met hom gebeur het > en wat sy reaksie was nie > jy weet > hoe sy houding daarna was nie4. Maar ek dink as dit ek was > het al lankal my humeur heeltemal verloor > en vir daai ouens presies vertel wat ek van hulle dink > lekker baklei38

Maar wat dink julle > sal ek daarmee bereik het? > NIKS1. As ek haat met haat beveg > dink julle dit gaan die situasie oplos > of versleg?2. OK > hier is vir jou n ander vraag > Hoe het Jesus haat beveg?3. Het hy met n army van engele > met sulke huge light sabres gekom > en alle haters eens vir altyd uitgesort?4. Nee hy het nie, n > wat het Hy nou weer gedoen?39

Hy het DIT gedoen1. Die kruis is hoe Jesus teen haters baklei het > Jesus se haters was so erg > hulle het hom doodgemaak2. Maar Hy het hulle geantwoord > met die kruis > en met die opstanding uit die dood3. Wat s dit vir jou > oor hoe jy jou haters kan hanteer?4. Dink gou bietjie40

Johannes 1518 As die wreld julle haat, weet net dat hy My voor julle reeds gehaat het. 19 As julle uit die wreld ontstaan het, sou die wreld julle as sy eiendom liefgehad het. Omdat julle egter nie uit die wreld ontstaan het nie, maar Ek julle uitgekies het uit die wreld daarom haat die wreld julle.En dan sluit ons af vanaand > met bietjie tyd om hierdie laaste vers te lees > en daaroor te dink en bid1. En om dan na te dink > oor jou haters2. En oor die kere wat jy self n hater is41