16
Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig.

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

  • Upload
    agatha

  • View
    100

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig. . Gen 1:1 In die begin het JHWH die hemel en die aarde geskape. Gen 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis ( H2822) was op die wêreldvloed, en die Gees van JHWH het gesweef op die waters. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar

was lig.

Page 2: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

Gen 1:1 In die begin het JHWH die hemel en die aarde geskape. Gen 1:2 En die aarde was woes en leeg, en duisternis (H2822) was op die wêreldvloed, en die Gees van JHWH het gesweef op die waters. Gen 1:3 En JHWH het gesê: Laat daar lig (H216) wees! En daar was lig. Gen 1:4 Toe sien JHWH dat die lig goed was. En JHWH het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;

Page 3: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורAleph : א • Eerste letter van Hebreeuse

alfabet (Soos ons letter A)• Griekse woord Alpha α • Posisie van voorrang (Hoogste

Gesag) JHWH (יהוה)

Page 4: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורVAV: ו

• Sesde letter van Hebreeuse alfabet

• Tentpen/ Haak – simboliseer sekuriteit

• “ Goddelike haak waarmee JHWH die hemele en die Aarde verbind”.

Page 5: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורResh: ר

• Hoof van ‘n man (Intellek)• Leier (hoof van ‘n huis)

(Gen.1:28)• Verteenwoordig die MENS

(adam)

Page 6: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורJHWH א

VERBIND aan ו

die MENS ר

Page 7: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורJHWH אVERBIND aan ו

LIGdie MENS ר

=

JAHSHUA

Page 8: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

JAHSHUA = אור• Joh. 1:1 – 14• Joh. 8:12 • Joh 12:46

Page 9: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

JAHSHUA = אור

Page 10: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

JAHSHUA = אור1Kor. 15:40 En daar is hemelse liggame en aardse liggame; maar die heerlikheid van die hemelse is anders as dié van die aardse. 48 Soos die aardse mens was, so is ook die aardse mense; en soos die hemelse mens is, so is ook die hemelse mense. 49 En soos ons die beeld van die aardse gedra het, so sal ons ook die beeld van die hemelse dra. 50 Maar dit verklaar ek, broeders, dat vlees en bloed die koninkryk van God nie kan beërwe nie; ook beërwe die verganklikheid nie die onverganklikheid nie. 51 Kyk, ek deel julle ‘n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word, 52 in ‘n oomblik, in ‘n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word. 53 Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word.

Page 11: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

ONS = אורMat 5:14 Julle is die lig van die wêreld. ‘n Stad wat bo-op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie;

Page 12: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

ONS = אורMat 5:16 Laat julle lig só skyn voor die mense, dat hulle julle goeie werke kan sien en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik.

Page 13: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

ONS = אור1Th 5:5 Julle is almal kinders van die lig en kinders van die dag; ons is nie van die nag of die duisternis nie.

Page 14: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורNuwe Jerusalem:Op 21:23 En die stad het die son of die maan nie nodig om in hom te skyn nie, want die heerlikheid van God het hom verlig, en die Lam is sy lamp. 24 En die nasies van die wat gered word, sal in die lig daarvan wandel, en die konings van die aarde bring hulle heerlikheid en eer daarin. 25 En bedags want nag sal daar nie meer wees nie sal sy poorte nooit gesluit word nie;

Page 15: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

אורNuwe Jerusalem:Rev 22:5 En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid.

Page 16: Gen 1:3  En JHWH het gesê: Laat daar lig wees! En daar was lig

Eph 5:8 Want vroeër was julle duisternis, maar nou is julle lig in

JHWH—wandel soos kinders van

dieאור