12
Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD 5 GENETIKA: ADDISIONELE HERSIENINGSVRAE MEIOSE 1 Die onderstaande diagram verteenwoordig ‘n proses wat gedurende meoise voorkom. 1.1 Gee byskrifte vir strukture C en D. 1.2 In ‘n lewende sel, sal strukture A en B sigbaar wees met ‘n mikroskoop of Sal jy instaat wees om hulle met die blote oor waar te neem? 1.3 Noem die prose swat in B plaasvind. 1.4 Gee EEN rede hoekom die proses genome in VRAAG 1.3 belangrik is 1.5 Teken ‘n diagram van die struktuur B om die detail van te vertoon onmiddelik nadat die proses in VRAAG 1.3 plaasgevind het. 2. 'n Graad 12-leerder beplan 'n ondersoek om die houdings en menings van hoërskoolleerders oor albinisme te bepaal. Sy vra DRIE vrae in die ondersoek: 1. Moet die moeders alleen die blaam vir kinders wat met albinisme gebore word, dra? 2. Is mense met albinisme vervloek en moet hulle uit die publieke oog weggesteek word? 3. Moet mense met albinisme in diens geneem word? Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.

GENETIKA: ADDISIONELE HERSIENINGSVRAE MEIOSE · GENETIKA: ADDISIONELE HERSIENINGSVRAE ... 4.5 Hoeveel selle sal aan die einde van die eerste verdeling van die sel geteken in die bostaande

  • Upload
    tranque

  • View
    237

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

5

GENETIKA: ADDISIONELE HERSIENINGSVRAE

MEIOSE

1 Die onderstaande diagram verteenwoordig ‘n proses wat gedurende meoise voorkom.

1.1 Gee byskrifte vir strukture C en D. 1.2 In ‘n lewende sel, sal strukture A en B sigbaar wees met ‘n mikroskoop of

Sal jy instaat wees om hulle met die blote oor waar te neem? 1.3 Noem die prose swat in B plaasvind. 1.4 Gee EEN rede hoekom die proses genome in VRAAG 1.3 belangrik is 1.5 Teken ‘n diagram van die struktuur B om die detail van te vertoon onmiddelik

nadat die proses in VRAAG 1.3 plaasgevind het.

2. 'n Graad 12-leerder beplan 'n ondersoek om die houdings en menings van hoërskoolleerders oor albinisme te bepaal. Sy vra DRIE vrae in die ondersoek:

1. Moet die moeders alleen die blaam vir kinders wat met albinisme gebore word, dra?

2. Is mense met albinisme vervloek en moet hulle uit die publieke oog weggesteek word?

3. Moet mense met albinisme in diens geneem word? Die resultate van die ondersoek word in die tabel hieronder getoon. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat volg.

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

6

Resultate van die ondersoek om mense se houdings en meanings

oor albinisme te bepaal

2.1 Hoeveel mense het aan hierdie ondersoek deelgeneem?

2.2 Teken 'n kolomgrafiek (staafgrafiek) van die resultate.

2.3 Skryf die gevolgtrekkings van die resultate vir elkeen van die drie vrae wat tydens die ondersoek gevra is, neer.

3 Die volgende diagram stel 'n fase van meiose voor.

Aantal mense

Ja Nee

Vraag 1 40 10

Vraag 2 30 20

Vraag 3 5 45

3.1

3.2 3.3

Voorsien deel A en B van byskrifte.

Hoeveel chromosome sal daar in elke sel wat van hierdie sel gevorm is, aan die einde van meiose wees?

Hoeveel chromosome was teenwoordig in die fase voor die een wat in die diagram voorgestel is?

Diagram vertoon ‘n fase van meiose

B

A

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

7

4 Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg.

4.1 Gee byskrifte vir C en D. 4.2 Noem die proses wat tot gevolg het dat dele A en B verskillend van mekaar is. 4.3 Beskryf hoe die proses verwys in VRAAG 4.2 plaasvind. 4.4 Noem die belangrikheid van die proses genome in VRAAG 4.2. 4.5 Hoeveel selle sal aan die einde van die eerste verdeling van die sel geteken in

die bostaande diagram vorm?

4.6 Hoeveel chromosome sal elk van die dogterselle bevat nadat die bostaande sel meiose voltooi het?

A

B

C

D

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

8

MONOHIBRIEDKRUISINGS EN STAMBOOM DIAGRAMME 1 By mense word die geen wat vir bloedstolling verantwoordelik is, op die

X-chromosoom gedra. Mans wat die resessiewe geen dra, bloei maklik en word bloeiers (hemofilielyers) genoem. Vroue sal slegs hemofilielyers wees as twee resessiewe gene by hulle voorkom. Die diagram hieronder illustreer die voorkoms van bloeiers in 'n sekere familie nadat opnames gemaak is.

Stel H = normale bloedstolling (XH)

h = bloeiersiekte (hemofilie) (Xh)

Die genotipe van individu 5 word in die diagram hieronder aangetoon.

1.1 Skryf die genotipes van die individue 1 tot 4 neer. 2 ‘n hemofiliese man trou met ‘n nie-hemofiliese vrou. Hulle het drie kinders: twee

seuns, wat beide nie-hemofilies is, en ‘n dogter wat hemofilies is. a) Teken ‘n stamboom omm die voorbeeld te illustreer, en om die genotypes van

die drie kinders aan te dui. b) Die moeder verwag nog ‘n seun. Wat is die kanse dat die derde seun ‘n

hemofiliese seun sal wees. Verduidelik jou antwoord. Gebruiik ‘n Punnett-vierkant om jou antwoord te illustreer.

Hemofiliese man

Hemofiliese vrou

Nie hemofiliese man

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

9

3 Persone met albinisme kan nie die donker pigment, melanien, in hul vel vorm nie. Hierdie toestand word veroorsaak wanneer 'n individu homosigoties resessief vir dié kenmerk is. Die stamboom hieronder toon die voorkoms van albinisme oor drie nageslagte.

Groot ouers

(P1-generasie)

Ouers

(F1-generasie)

Kinders

(F2-generasie)

3.1 Dui aan of elk van die individue hieronder homosigoties dominant, homosigoties resessief of heterosigoties kan wees:

(a)

(b) 1 2

3.2 Verduidelik jou antwoord op VRAAG 3.1(a).

Man sonder

albinisme (1)

Vrou met albinisme

Vrou sonder albinisme Man sonder albinisme

Kind sonder albinisme Kind met albinisme (2)

Familieboom om die voorkoms van albinisme te vertoon

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

10

4

Sommige mense het die vermoë om hul tonge te rol (rollers) terwyl

ander mense nie hul tonge kan rol nie (nierollers).

'n Graad 12-leerder wil die voorkoms van leerders in die skool wat hul

tonge kan rol, bepaal.

Sy het na elke graad in die skool gegaan en die getal rollers en

nierollers getel. Haar resultate word in die grafiek hieronder voorgestel.

4.1

4.2

4.3

4.4

Noem 'n hipotese vir hierdie ondersoek.

Watter graad het die meeste leerders wat hul tonge kan rol?

Gebruik die data in die grafiek en trek 'n tabel om die resultate te toon wat sy verkry het.

Bereken die verhouding van rollers teenoor nierollers. Toon AL die

bewerkings.

Key:

– Rollers

– Nie-rollers

Getal leerders in Graad 8 - 12 wat hul tonge kan rol of nie kan rol nie

0 20 40 60 80

100 120 140 160 180 200

8 9 10 11 12

Graad

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

11

5 'n Swanger vrou is deur 'n genetiese berader meegedeel dat haar baba 'n gelyke kans het om bloedgroep A of bloedgroep AB te hê. Dit beteken dat die genotipes van die vrou en haar man … moes gewees het.

A IA IA en IB i B IA IB en IB i C IA i en IB IB D IA IB en IA i

6 Die diagram hieronder toon die nageslag van kruisings tussen 'n rasegte bul met 'n swart pelskleur en 'n rasegte koei met 'n wit pelskleur. Die pelskleure van die nageslag van die eerste en die tweede generasies word ook aangetoon. Pelskleur word deur twee allele beheer, een vir swart en een vir wit pelskleur.

6.1 Gebruik die letters B en b en noem watter geen vir die volgende verantwoordelik is:

6.1.1 Swart pelskleur en Wit pelskleur 6.1.2 Watter dier(e) (1 tot 8) in die diagram moet homosigoties vir pelskleur wees?

Wit koei swart bul

Ouerss

1ste

generasie

2de

generasie

1

3 1 4

5 6 7

1

8

2

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

12

7 Die tabel hieronder toon die resultate wat verkry is tydens die eerste kruising tussen 'n rasegte muis met 'n swart pels met 'n muis met 'n bruin pels. Die geen vir swart pels is dominant oor die geen vir bruin pels. Die F1-generasie is as ouers (bestaande uit 4 broeipare) van die F2-generasie gebruik.

7.1 Gebruik die data en bereken die fenotipiese verhouding van die muise met

swart pelse en dié met bruin pelse van die F2-generasie. Toon AL jou berekeninge.

7.2 Stel voor waarom dit beter is om al vier stelle nakomelinge te gebruik om die

verhouding te bereken as om net een stel te gebruik. 7.3 Teken kolomgrafieke op dieselfde assestelsel wat die fenotipiese resultate van

die nageslagte van die F2-generasie van elke broeipaar toon, soos aangedui in die tabel hierbo..

Aantal swart- muise

Aantal bruinmuise

Ouers 1 1

F1 generasie 8 0

F2 generasie Nageslag van 1ste broeipaar Nageslag van 2de broeipaar Nageslag van 3de broeipaar Nageslag van 4de broeipaar

8 7 5 4

0 1 3 4

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

13

BIOTEGNOLOGIE

1 Die diagramme hieronder illustreer sommige stadiums in die vervaardiging van insulien. Bestudeer die diagramme en beantwoord die vrae wat volg. LET WEL: Die diagramme is NIE volgens skaal geteken NIE.

D. Meng plasmiede met E. Kies bakterieë met die F. Bakterieë in Esherichia coli bakterieë insuliengeen fermentor

Sommige stadiums om 'n bakterie te verander sodat dit menslike insulien kan produseer

1.1 Wat is die funksie van elk van die volgende in die vervaardiging

van insulien? a) Ensieme b) Plasmiede c) Fermentor

1.2 Tydens watter biologiese proses word insulien ('n proteïen)

A. Kies die geen vir B. ‘Sny’ die insuliengeen C. Voeg die insuliengeen insulien in plasmiede

gene

fermenter

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

14

vervaardig deur van die menslike geen gebruik te maak? 1.3 In die verlede is insulien uit die pankreas van diere verkry om

diabetes te behandel.

(a)

(b)

Noem EEN nadeel van die gebruik van die pankreas van 'n dier om diabetes te behandel. Noem EEN voordeel van insulien wat deur genetiese ingryping vervaardig is.

2 Die diagram hieronder toon die stappe van 'n eksperiment waarin 'n groot getal geneties identiese paddas uit onbevrugte padda-eiers ontwikkel is. Die selkern van elke onbevrugte eiersel is vernietig en vervang met 'n selkern wat van 'n liggaamsel van padda X verkry is.

2.1 Die diploïede aantal chromosome in die paddas hierbo is 26. Hoeveel chromosome is in die selkern van die volgende selle teenwoordig?

B

A

Padda X

Liggaamsel

verwyder van

padda X

A

B

Kern vernietig

deur

ultraviolet

bestraling

Onbevrugte eiersel van padda

Paddavissie

Padda

Eksperiment om aan te toon hoe geneties identiese

paddas ontwikkel is van onbevrugte padda eierselle

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

15

(a) (b)

Sel A Sel B

2.2

2.3

2.4

2.5

Waarom kan 'n eiersel wat 'n selkern van die liggaamsel van 'n padda bevat, in 'n paddavis ontwikkel?

Verduidelik hoekom al die paddas wat vanuit die behandelde eiers

ontwikkel het, geneties identies sal wees.

Noem die metode waarop 'n genetiese identiese nageslag ontwikkel word, soos in die diagram getoon.

Gee EEN rede waarom sommige mense:

(a)

(b)

Ten gunste van die proses wat in die diagram getoon is, sal wees

Teen die proses wat in die diagram getoon is, gekant kan wees

3

Sedert die 1980's word menslike insulien deur die gebruik van geneties gemodifiseerde bakterieë en gis geproduseer.

3.1 3.2

Noem DRIE voordele van die produksie van menslike insulien deur genetiese modifikasie.

Gee TWEE redes waarom sommige mense teen genetiese

modifikasie gekant kan wees.

Telematics leermateriale: Lewenswetenskappe WKOD

16

KAROTIPES

1.1 1. 2 1. 3 1.4

Is hierdie kariotipe dié van 'n man of 'n vrou?

Gee 'n rede vir jou antwoord op VRAAG 1.5.1.

Hoeveel chromosome het hierdie persoon?

Noem die genetiese afwyking wat hierdie persoon het.

1. Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1 2 3 4 5 6 7

8 9 10 11 12 13 14 15

16 17 18 19 20 21 22 23

Karyotipe van ‘n persoon