14
1 Die eerste kwartaal het by ons verby gesnel en ons moet omtrent draf om by te bly. Daar het in die eerste paar maande van die nuwe jaar al verskriklik baie dinge gebeur en ons wil graag soos volg vir u terugvoer gee en ons belewenisse met u deel. Ten opsigte van die samestelling van die kinders wat op die oomblik in die kinderhuis is, kan ons die volgende opsomming maak: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding Die kinders word deur middel van n kinderhofondersoek in die kinderhuis gesplaas – ongeag ras of geslag. Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom lewer sedert 1959 n diens aan kinders in nood en slaag daarin om vir hierdie kinders n tuiste te bied waarbinne hulle kan groei en ontwikkel tot volwassenes wat n bydrae tot die gemeenskap kan lewer. Ons word egter daagliks met uitdagings gekonfronteer waarvan finansies die grootste bedreiging inhou en word ons gedwing om kreaef te dink en geleenthede te ontgin om in ons finansiële behoeſtes te voor- sien. Tot dusver kan ons getuig dat die Here nog altyd voorsien het. Dit is ook hierdie wete wat dit vir ons moontlik maak om elke dag met ywer aan te pak en ons taak na die beste van ons vermoëns te verrig. Ons beroep ons egter deurlopend op die ondersteuning van die gemeenskap ten einde hierdie belangrike taak te verrig. Ek wil dus van die geleentheid om elke donateur, vriend, mentor en personeellid van die kinderhuis bedank vir hulle deurlopende ondersteuning. Ek spreek die hoop en vertroue uit dat elkeen ook in 2017 sal saamwerk en bydra tot n jaar waarin ons besondere hoogtes sal bereik tot voordeel van die kinders wat in ons sorg geplaas is. Gerda van der Merwe Uitvoerende Hoof Die Hoof 1/2 Personeel 3 Finance 4 Bemarking 5/6 Mentors program 7 Kombuis 7 Social workers 8/9 School-leavers program 10 Klerekruik en seepstoor 11 Cleaning Service 12 Auxillary Worker 12 Computer room 13 Snr. Kinderversorger 14

Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

1

Die eerste kwartaal het by ons verby gesnel en ons moet omtrent draf

om by te bly. Daar het in die eerste paar maande van die nuwe jaar al

verskriklik baie dinge gebeur en ons wil graag soos volg vir u terugvoer

gee en ons belewenisse met u deel.

Ten opsigte van die samestelling van die kinders wat op die oomblik in

die kinderhuis is, kan ons die volgende opsomming maak:

Geslagsverspreiding Rasseverspreiding

Die kinders word deur middel van ‘n kinderhofondersoek in die

kinderhuis gesplaas – ongeag ras of geslag.

Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom lewer sedert 1959 ‘n diens aan kinders in nood en slaag daarin om vir hierdie kinders ‘n tuiste te bied waarbinne hulle kan groei en ontwikkel tot volwassenes wat ‘n bydrae tot die gemeenskap kan lewer.

Ons word egter daagliks met uitdagings gekonfronteer waarvan finansies die grootste bedreiging inhou en

word ons gedwing om kreatief te dink en geleenthede te ontgin om in ons finansiële behoeftes te voor-

sien. Tot dusver kan ons getuig dat die Here nog altyd voorsien het. Dit is ook hierdie wete wat dit vir

ons moontlik maak om elke dag met ywer aan te pak en ons taak na die beste van ons vermoëns te verrig.

Ons beroep ons egter deurlopend op die ondersteuning van die gemeenskap ten einde hierdie belangrike

taak te verrig. Ek wil dus van die geleentheid om elke donateur, vriend, mentor

en personeellid van die kinderhuis bedank vir hulle deurlopende ondersteuning.

Ek spreek die hoop en vertroue uit dat elkeen ook in 2017 sal saamwerk en

bydra tot ‘n jaar waarin ons besondere hoogtes sal bereik tot voordeel van die

kinders wat in ons sorg geplaas is.

Gerda van der Merwe Uitvoerende Hoof

Die Hoof 1/2

Personeel 3

Finance 4

Bemarking 5/6

Mentors program 7

Kombuis 7

Social workers 8/9

School-leavers program 10

Klerekruik en seepstoor 11

Cleaning Service 12

Auxillary Worker 12

Computer room 13

Snr. Kinderversorger 14

Page 2: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

2

We would like to thank Malan Sons, Plant Forum and Bouquet Garni for their donation of seedlings. We were able to plant a variety of vegetables which we hope will help to limit our expenses for vegetables. We were very fortunate to have a sponsor who sunk a borehole for the children’s home. We want to thank Henk from Sand Stone Drilling for being willing to sponsor his equipment, staff and labour for the borehole. We were able to get 11 000lit/hour. We still need to get a pressure pump for the borehole. A sponsor in

this regard will be appreciated.

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Reference: Vegetable Garden

Swift no: ABSAZAJJ

We would like to thank Dr. Riekie Smit for the donation of flu injections and we want to thank Sr. Elna Groothoff

who injected our children. We want to thank Dischem Colonnade for their generous donation of R50000 worth

medical supplies.. We appreciate every sponsor who made a contribution towards the medical care of our children.

We are still in need of “over the counter” medicine for day to day medical assistance.

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Clinic

Gerda van der Merwe

Chief Executive

Page 3: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

3

Lena Joubert Aflos Kinderversorger

Jolandi Mathee Ontvangs

Katie Potgieter Kinderversorger

Rika Liebenberg Kinderversorger

Monica Meyer Kinderversorger

Salome Nkomo Kinderversorger

Corne Smit Kinderversorger

Marina van der Merwe Bemarker Pretoria

Page 4: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

4

MANAGER ADMINISTRATION & FINANCE – Marlene Jonker Our gratitude can’t be put into words. I want to quote Magie Johanson: “ All kids need is a little help, a little hope, and someone who believes in them”. Thank you for every individual, business and church’s involvement, nurturing, financial contribution and just any role that each plays in every child of the children's home’s lives. Your contribution is the little help, little hope in each child’s life and it’s giving them something to believe in. FINANCIAL SITUATION Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do have a loss, (unconfirmed, a little less than R2 million) for the year. We can gratefully testify that the subsidy is paid up to the end of March and we are eagerly awaiting to sign the new subsidy agreement with the Department for the 2017/18 financial year which already started 1 April 2017. We are constantly working on different projects to provide for a long-term outcome. See the letter from our marketer for events like our Arts festival and Krieletjie Festival later this year. Our vegetable garden started to produce pumpkins, watermelons, green beans.

Our Mentors program is focusing primarily on getting debit orders for a stable form of income. USED CLOTHING The Klerekruik is still selling the used clothing that we can’t use for our children. Please donate your old curtains and bed linen. We have a very good outlet. The donations have declined but we still managed to get a good income from it. Remember no article we receive is useless or worthless, we still have a outlet for it. We send vehicles on a regular basis to Pretoria and we are willing to pick up any donations. MEAT Our biggest and most expensive need is meat. To all the hunters who heard our out cry, thank you! We again ask to remember us during the hunting season which is starting now and if you don’t need the meat and only want your trophy we would happily accept the meat. We would like to get sponsors who can donate meat on a regular basis. The kitchen focuses on meals that use the minimum amount of meat. CLEANING AGENTS We have a monthly expense of ± R15 000 for detergents. It's items like dishwashing liquid, pine gel, toilet paper, bleach, handy Andy or all purpose, brooms, dusters, garbage bags, washing powder, softener etc. Any contribution in items or by means of payment in our account for our supplier would help. MAINTENANCE AND MAINTENANCE OF BUILDINGS Several churches and individuals have contributed to the installation of pumps on tanks for water supply to the different homes.

We have upgraded two of our teenager houses and the first one is ready to be used from the 1st of May 2017. This was a nescissity and the cost it ±R300 000 to date. DONATIONS Thank you so much to everyone who gives donations selflessly. Thank you for putting us in a position to help these children to the best of our abillity and means.

Marlene Jonker Manager Finances 014 717 5264 X 153

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home

Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Surname/Name

Page 5: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

5

SAFE THE DATE

28 October 2017

Kom ondersteun ons

Baie dankie!

Martin & Carol van

Hong Kong vir die

borg van ons

Kunstefees.

ONS Sê DANKIE

Aan elke donateur klein of groot dankie vir u

ondersteuning in 2016.

U bydraes dra ons dag tot dag en ons is

dankbaar daarvoor.

Baie dankie aan Shangri-la vir die borg

van die Venue en oornag fasiliteite vir

ons Kunstenaars.

Page 6: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

6

Ons het ‘n groot behoefte van vleis, groente, kruideniersware,

brood, melk, klere, toiletware & skoonmaakmiddels.

U is welkom om ons te kontak:

Cecile le Roux

Sel: 0761182111

epos: [email protected].

U bydrae dra ons dag tot dag en is ons baie dankbaar vir elkeen se

bydrae.

Projekte:

Kunstefees: 2 – 3 Junie 2017. Touch of Country Festival: 28 Oktober 2017. “Butterfly Wings” Projek: Help ons kinders om weer vlerkies te groei sodat hul kan VLIEG. Ons kinders is almal in terme van die Kinderwet uit die sorg van hul ouers verwyder. Redes vir die verwydering van die kinders sluit onder meer die volgende in: verwaarlosing, mishandeling & seksuele misbruik. Die kinderhuis poog om kinders op so ‘n wyse te versorg en op te voed dat hulle gelukkige, gesonde en goed funksionerede kinders kan wees. Ons benodig fondse vir terapeutiese dienste vir ons kinders nl. psigiaters, sielkundiges, berading ens. Borg ‘n bedrag per maand en u sal vir ‘n kind die grootste geskenk gee..........GELUK.

Daar is een ding wat my weer hoop laat kry: die Here hou nooit op om vir ons

om te gee en te sorg nie. HY BLY GETROU.

Klaagliedere3:21

ABSA BANK Rek nr. 1100 140 000

Tak kode: 632 005 Swift no: ABSAZAJJ Cecile le Roux Verwysing: Naam &

Van / Buttefly Wings BEMARKER

Page 7: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

7

Baie dankie aan elke donateur wat ons in 2016 ondersteun het.

Graag doen ons ‘n beroep op elkeen om ook so lojaal in 2017 te skenk, ons kan nie sonder u ons kinders se magies

vul nie.

Die kombuis het ‘n groot behoefte aan:

Vleis, groente, kruideniers veral smere vir ons kinders se broodjies.

Hier word ook ‘n spanpoging aangewend om die vleis wat ons as ‘n skenking

ontvang, te verwerk.

Ons projekte :

Inlê van groente,

Bak van beskuit en

Verkoop ook etes aan die publiek.

Ons kan u verseker dat elke maaltyd met liefde vir ons kinders voorgesit word.

Dankie vir u omgee.

Ronel, Judith & kombuispersoneel Tel : 014 717 5264 x 123

You as a donor get the opportunity to become part of a child's life. You will receive a profile of a child of your choice when you take a debit order that contributes towards the care of that particular child.

As a donor you can indicate to what extent you want to get involved with the care of the child concerned.

The following options are available Debit order contribution only Debit order with openness to be approached for extra contribution to

sports and school opportunities Debit order with gifts on the birthday of the child Debit order with Christmas gift for Christmas

You will receive feedback on a quarterly basis for your "sponsor". If you want to get involved with the child on a personal level, there is an additional pro-cess that implies a selection process. (Holiday Parent) In this way you can also become a support system for the child in the long term, which can even play a significant role in the child's life even after leaving the children's home.

Page 8: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

8

LEIERRAAD 2017 Leaders are not born; they are developed, almost completely by their own effort. En so word die leierraad by die kinderhuis vir 2017 verkies. Die doel van die leierraad in die kinderhuis is om die leierskapsvaardighede van ‘n spesifieke groep kinders te ontwikkel. Aandag word deur die jaar geskenk aan die ontwikkeling van die kinders se algemene sosiale vaardighede ten opsigte van hul selfkennis, hoe hulle hulself aanbied aan ander mense, die ontwikkeling van hul kommunikasie en konflikhanteringsvaardighede en ander vaardighede waarmee hulle hulself in die lewe kan handhaaf. Leadership is the giving of yourself in helping others reach a common goal. Sommer vinnig-vinnig het die leierrraad aan ‘n KANSA Shavaton-projek by die Modi Mall as vrywilligers deelgeneem. Die doel van die aksie was om aan die kinders ‘n geleentheid te bied waartydens hulle na die gemeenskap kan uitreik en betrokke kan raak by ‘n projek waar hulle van hulself (tyd en energie) kan gee. Die kinders het die projek baie geniet en ‘n skrywe van dank van die takbestuurder van KANSA het bevestig dat die kinders se bydrae groot waarde gehad het.

Leierraad moes help om die publiek se koppe te spuit met verf tydens die Cansa Shavaton.

Tydens ‘n volgende sessie is daar gekoukus oor leierskap (wat dit is en wat dit nie is nie) en kon die

kinders geleentheid kry om hulself so bietjie te meet aan die verwagtinge wat aan hulle as leiers gestel is.

Die leierraad kon na die gesprek met vertroue teruggaan na hul huise in die wete dat hulle leierskapspo-

tensiaal oor die volgende jaar kan ontwikkel tot nuwe hoogtes.

Page 9: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

9

LEGO-KLUB

Spel is dikwels deel van die terapeutiese proses waardeur kinders gehelp

word om trauma te verwerk en vaardighede aan te leer.

Somtyds beskik kinders oor beperkte sosiale vaardighede wat dit vir hul

moeilik maak om in die samelewing te funksioneer. Kinders wat veral dit

moeilik vind om aan die eise wat die lewe stel te voldoen, het dikwels

ADHD, outisme of ondervind ernstige uitdagings op akademiese vlak.

Hulle beskik dikwels oor die kennis ten opsigte van die vaardighede maar is nie altyd in staat om dit toe te pas

nie. Ander kere het hulle doodeenvoudig nie die kennis om sosiaal aanvaarbaar op te tree nie.

Hierdie kinders ondervind dikwels in die lig van hul eie beperkte vaardighede uitdagings om binne ‘n groep te kan

funksioneer en word hulle dikwels uitgesluit wanneer groeplede vir ‘n spesifieke groep geïdentifiseer word.

Nou is daar ‘n oplossing…. Betrek hulle by ‘n LEGO-KLUB!!!

By die Lego-klub word die kinders wat dikwels as rand-figure beskou word se sosiale vermoëns ontwikkel en kry

hulle die geleentheid om ook aan ‘n sub-groep te behoort.

Lego-gebaseerde terapie fokus op die ontwikkeling van vaardighede. Die kern van die terapie is om ‘n gesament-

like doel na te streef, sosiale kommunikasie, onderlinge respek en waardes aan te leer.

Die klub bestaan uit hoogstens 3 lede wat in spesifieke rolle naamlik ‘n bouer, onderdeel-verskaffer en ingeneur

geplaas word. Die lede moet getrou aan die spesifieke rol dan saam met hul spanmaats streef na die voltooing

van ‘n bou-projek. Basiese vaardighede soos om asseblief en dankie te sê, om respek te hê vir ander lede se plek

in die klub, konflikhanteringsvermoëns word op ‘n weeklikse basis speel-speel aangeleer.

Die eerste LEGO-klub is by die kinderhuis geskep en lede is baie selektief gekies vir die klub. Die waarde van die

klub is dadelik bevestig nadat een van die seuns wat geen vriende het of aan ‘n subgroup behoort baie trots ge-

rapporteer het dat hy ook nou aan ‘n klub behoort. Dis maar net weereens ‘n bewys van die feit dat almal van

ons tog maar wil behoort.

*****************************

KOLONADE SENTRUM BEDERF HUIS PROTEA EN BAUHINIA Huis Bauhinia en Protea is Saterdag 22 April op 'n uitstappie na Kolonade in Pretoria. Ons het half 7 die oggend hier weggery want ons het ontbyt by Wakita Spur in Kolonade gaan eet. Monique, die bestuurder van Kolonade het die ete vir onsgereël vir al 20 dogters asook ek en Alda. Ons het regtig sulke goeie behandeling ontvang en het tot ons eie kelner gehad. Ons sê baie dankie aan Phillip en sy span wat die ontbyt aan ons geskenk het. Daarna het ons almal by Ster Kinekor gaan fliek waar ons die kaartjies gratis ontvang het en net “popcorn”en ko-eldrank self moes koop. Ons het The Smurfs gaan kyk en het ek en Alda dit net so baie geniet. Dankie Sonia en Tebogo. Ons is baie goed daar ontvang en dit was heerlik. Alda het dit goed gevind om die kinders daarna na Magic Company toe te vat en het sy en die kiddies “Tenpin Bowling” gespeel. Hulle het hul gate uit geniet en dink ek Julia het as algehele wenner uitgestap. Ons is daarna huis toe waar al die kinders lekker moeg was. Alda het ook vir hulle heerlike pizza's gekoop vir aandete. Die dag was 'n lekker bederf. Beriggie ingestuur deur Freda Faber Huisouer van Bauhinia

Page 10: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

10

Skoolverlatersprogram

Ons het net 5 skoolverlaters in 2017!!!!!!! Net 1 leerling aan NHS en die ander 4 leerlinge by Susan Strydom Spesiale skool. ‘n Toerustingsprogram word gevolg om hul selfstandig te onderrig om die kinderhuis te verlaat.

Dit is ons doelwit om ons skoolverlaters te help om leerlinglisensies sowel as bestuurderslisensies te bekom. Aansoek vir identiteitsdokumente word gedoen en ‘n CV word saam met hulle opgestel.

Ons probeer ‘n pakket vir die skoolverlaters voorsien sodat hul selfstandig kan funksioneer na voltooiing van hul skoolloopbaan. Enige bydraes tov meublement vir ‘n kamer en ander benodigdhede bv breekgoed, skoonmaakmiddels en toiletware sal welkom wees. Enige werksmoontlikhede sal ook waardeer word. Studente Ons het tans 5 studente aan Universiteite en Kolleges. Onderwys, elektrisien, meganies, shefskool en interieur is van die rigtings waarin hul studeer. Die beurse voorsien nie in al die behoeftes van die kinders nie en sal ons dankbaar wees as donateurs kan bydraes maak tov hul sakgeld en maandelikse aankope van kruideniers. Marita van Dyk/Lategan. Maatskaplike Werker 014 717 5264 X108

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Skoolverlaters pakkette

Page 11: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

11

Edna van Rooyen en Mina Ngobeni Die Klerekruike en Seepstoor 014 717 5264 x 140

Die nuwe jaar het met spoed begin en graag bedank ek elke donateur wat gedurende Desember 2016 weereens hul harte vir ons kinders oopgemaak het en soveel klerasie en skoene geskenk het, hetsy of dit nuut of tweedehands was. Gedurende die week vanaf 09/01/2017 tot 10/01/2017 is nie minder as 21 kinders toegerus met skooldrag waaronder ses nuwe opnames was asook drie gr. R’e en twee gr. 8’s in ons plaaslike laerskool en hoe rskool. Dit sluit ook kinders in wat van skole verwissel Tans is skooldrag die grootste uitgawe en daar word net die nodigste uitgegee en ook net die aangekoop. Ongelukkig word geringe skenkings in die vorm van skooldrag ontvang. Streng kontrole word gehou om te verseker dat die Klerekruik se begroting binne perke bly en dus is die Klerekruik nog steeds afhanklik van enige vorm van skenkings, hoe gering ook al. Skenkings word gesorteer en dit wat nie gebruik kan word nie, word verkoop om sodoende weer ‘n inkomste vir die kinderhuis te genereer. Ongelukkig kan daar nie ‘n inkomste vir die seepstoor gene-reer word nie en is ons afhanklik van skenkings. Indien die voorrade te min word moet die nodige aangekoop word. Skoonmaakmiddels en toiletware word maandeliks volgens behoeftes uitgegee. Ons koop maandeliks ons skoonmaakmiddels aan en daar het ‘n erenstig behoefte vir die volgende produkte ontstaan naamlik: Afdroog vadoeke Haaropknapper Haarborsels Haarkamme Haarprodukte vir etniese hare soos "relaxer" en "moisturiser" Lyfroom Naelborsels Seeppoeier 2kg-pakke Skeermesse Skoenpolitoer (swart) Toiletpapier (enkel laag) Vaseline Weereens baie dankie aan elke donateur wat 'n bydrae lewer en sodoende 'n verskil in die kinders se lewens bring. BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Seepstoor

Page 12: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

12

Ek en my twee assistente begin met die Skoonmaakdienste vanaf 1 Julie 2015 en ons poste behels die skoonmaak van veertien huise waarin ons kinders bly. Ons maak elke dag vier huise skoon en werk op die ‘n twee-weeklikse rotasie basis sodat elke huis ‘n beurt kry en nie afgeskeep word nie. Die junior huise word twee keer per week skoon gemaak en die senior huise slegs een maal per week. Die kinders het basiese pligte om hul huis en omgewing skoon en netjies te hou, maar dit verg nog steeds die skoonmaakdienste se hulp. Die skoonmaakspan ontsmet die huise met ‘n spesiale skoonmaakproduk om spesifieke kieme en bakterië te dood wat nie deur jou normale skoonmaakprodukte gedood word nie. Die skoonmaakdienste het standaard van higiëne in die huise verbeter. Van ons huise is die afgelope tyd geverf, badkamers is verander en teëls vervang. Sommige woon- eenhede van die kinderversorgers is ook opgeknap en dis ook ons taak om nadat die bouwerk voltooi is, die vertrekke skoon te maak. BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Skoonmaak produkte

Petro Prigge

I have been working at the children's home since September 2016 it’s been only 7 months. The experience that I

have had is beyond my expectations I get to work under the supervision of the social workers whom I’m learning a

lot from including speaking Afrikaans. I have been exposed to have close contacts with the children on various

occasions.

Group work which I have done so far teen stress, education motivation and substance abuse group

I get to assist the social workers with taking the children to the hospital for either psychology, psychiatrist,

speech and Occupational therapy.

I assist the social workers as well with taking the kids to court and this has also exposed me see many new

people and places

I also assist the social workers with their admin work

So far I can say that I love working here the bond that I have developed with the organisa-

tion as a whole make makes me to always look forward to coming to work everyday.

Yes I sometimes get frustrated at the fact that it is taking me longer than I had planed to

learn Afrikaans. I believe first and far most that I am exactly where God wants me to be this

is confirmed by all the love that I receive from the kids and fellow colleagues .

Vutomi Baloyi

Page 13: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

13

In 2007 we moved into a new computer centre on the property. It is exciting to see the children discover-

ing a whole new world by means of “Google”. In 2011 we received a generous donation to upgrade the

computers.

The children do their school projects, extra reading and mathematics at the computer centre. On a Thurs-

day afternoon the children write a test which is downloaded from the internet. There is always huge ex-

citement once the children have written the test.

If you would like to be involved in helping our institution, the windows-programmers in the computer

centre are very outdated and need to be updated. We also need to upgrade three computers to Windows

10 for the High School children who take CAT, and if it is possibility of earphones for 10 computers and

memory sticks for the children who do online mathematics and reading.

It would be greatly appreciated if you could help us in this regard.

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Swift no: ABSA ZAJJ

Reference: Computer Centre

Annie Le Roux

Any used toy’s is always welcome, we sort out all the toy’s and

share it between the houses, the children play hours with it,

especially when they play outdoors with the big lorries and cars in

the sand.

We also welcome stationery like black pens, 2H

pencils, whiteboard markers, carton for tasks, scrap

booking needs. We have a small creative group that

makes cards and other art products

Page 14: Geslagsverspreiding Rasseverspreiding - Modimolle · Our approved audited financial statements of 2016/17 is still with the auditors we hope to report shortly. Unfortunately we do

14

My werk as senior kinderversorger in Abraham Kriel kinderhuis behels dat ek in noue kontak met die kinders sowel as die kinderversorgers is. Ek help met vakansie programme asook uitstappies na verskeie van die oorde in ons onmiddelik omgewing. Hulle geniet sulke uitstappies geweldig. Koste van uitstappies, veral gedurende die vakansie seisoen is baie hoog. Ons probeer moeite doen met die program aangesien ons ‘n redelike groot groep kinders het wat gedurende vakansies in die kinderhuis bly omdat hul ouers se omstandighede nie sodanig is dat hulle vir die vakansie kan uitgaan nie. Ons doen dus ‘n beroep op u as donateur en vriend van die kinderhuis om hierdie program te onderste

BANKING DETAILS

Abraham Kriel Children's Home Nylstroom

ABSA Modimolle

Cheque account: 1100 140 000

Branch code: 632005

Reference: Vakansie projek

Kotie Joubert Snr Kinderversorger

Ons moeders is heerlik bederf met poeding en pons op Sondag 14

Mei. Een van ons dogters het die volgende boodskappie aan die

Huismoeders opgedra:

Mamma is ‘n inkopiedoener, seerpleksoener, pleisterplakker,

kosblikpakker, lego-bouer, sagte skouer, kombuiskoningin,

‘n Mamma soos min. ‘n Ma se liefde is soos skottelgoed, dit hou

nooit op nie. Liefde word tuisgebak in ‘n ma se hart.

Die Here het ‘n wonderlike Engel geskep wat nooit

sou oud word nie. Hy het vir haar glimlag van sonsak gegee en vir haar ‘n hart uit suiwer

goud gegiet. Haar oë het hy laat sprankel soos sterre en wange so rooi soos rose. Die

Here het die Engel ma genoem en haar vir my gegee.

Ma, vir die wêreld is ma net ‘n ma maar vir ons is ma ons hele wêreld. ‘n Ma is soos gare

draad wat die hele kledingstuk aanmekaar vas hou. ‘n Glimlag maak ‘n nuwe dag.

Ma bederf ons baie.

Liefde van …………………...