11
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 21 April 2019 Geseënde Paasnaweek LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 20 April Dr JJJ Erasmus (Kobus) GK Volksrust/Ermelo 21 April Ds DJ Bakker (Daan) GK Boksburg 21 April Ds HW Schutte (Hennie) GK Wesrand 22 April Mev MMF de Beer (Fransa), eggenote van ds HJP de Beer (Hendrik) GK Magol 23 April Dr J Pretorius (Jacob) GK Linden 23 April Ds GP Meijer (Gerben) GK Vryburg/Schweizer Reneke 23 April Mev AS Fick (Anna), eggenote van prof PH Fick (Rikus) TSP 24 April Ds TJ Potgieter (Theunis) GK Port Elizabeth 24 April Ds N Pienaar (Nikolaas) GK Oos Londen Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 19 April Mev AM Coetzee (Annatjie), weduwee van wyle prof PJ Coetzee (Peet) TSP 19 April Mev EI van der Walt (Elsa), eggenote van ds NJ van der Walt (Nic) GK Brits 20 April Mev MEC Saayman (Corlia), eggenote van ds WJK Saayman (Koos) GK Randburg 20 April Ds SA Cilliers (Sarel) GK Waterberg 21 April Ds AL Coetzer (Dries) GK Vereeniging 21 April Dr GCP Labuscagne (Gerrie) GK Vleuels

GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

1

GKSA NUUSBROKKIES

Sondag 21 April 2019

Geseënde Paasnaweek

LIEF EN LEED

Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikante/professore en eggenotes met hul verjaarsdae 20 April Dr JJJ Erasmus (Kobus) – GK Volksrust/Ermelo 21 April Ds DJ Bakker (Daan) – GK Boksburg 21 April Ds HW Schutte (Hennie) – GK Wesrand 22 April Mev MMF de Beer (Fransa), eggenote van ds HJP de Beer

(Hendrik) – GK Magol 23 April Dr J Pretorius (Jacob) – GK Linden 23 April Ds GP Meijer (Gerben) – GK Vryburg/Schweizer

Reneke 23 April Mev AS Fick (Anna), eggenote van prof PH Fick

(Rikus) – TSP 24 April Ds TJ Potgieter (Theunis) – GK Port Elizabeth 24 April Ds N Pienaar (Nikolaas) – GK Oos Londen Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 19 April Mev AM Coetzee (Annatjie), weduwee van wyle

prof PJ Coetzee (Peet) – TSP 19 April Mev EI van der Walt (Elsa), eggenote van ds NJ

van der Walt (Nic) – GK Brits 20 April Mev MEC Saayman (Corlia), eggenote van ds WJK Saayman (Koos)

– GK Randburg 20 April Ds SA Cilliers (Sarel) – GK Waterberg 21 April Ds AL Coetzer (Dries) – GK Vereeniging 21 April Dr GCP Labuscagne (Gerrie) – GK Vleuels

Page 2: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

2

22 April Ds B van der Walt (Ben) – GK Centurion 23 April Mev KS Oostruis (Sarah), eggenote van ds SL Oostruis (Simon) –

GK Moshaweng 24 April Mev MC Opperman (Rina), eggenote van dr WC Opperman (Callie) -

GK Windhoek Suid

Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

Gelukwense aan Prof Heilna du Plooy wat met die Gustav Prellerprys vir literatuur-wetenskap en letterkundige kritiek bekroon is.

KERKLIKE ADMINISTRASIE

Beroepe ontvang

• Ds GC Coetzee (Gideon) van Standerton na Delmas

• Proponent HJ Coetzee (Herman) na Amanzimtoti Beroepe bedank

• Dr De W Saaiman (De Wet) van Krugersdorp na Rietvallei as medeleraar

STATISTIEKVORM ALMANAK 2020

Keerdatum vir die terugstuur van die statistiekvorm is 10 Mei 2019

PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL

Proponent JC Potgieter (JC) Sel: 079 525 2507 E-pos: [email protected]

Proponent JD Mienie (Juan)

Sel: 083 566 6550 E-pos: [email protected]

Page 3: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

3

Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439 E-pos: [email protected]

Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754

E-pos: [email protected]

Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

E-pos: [email protected]

Proponent P Mkupa (Phumlani) Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

Page 4: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

4

Beroepbaarstelling kragtens KO, art 11 Ds TP Diphoko (Thapelo) Sel: 081 493 8260 / 076 423 5686 E-pos: [email protected]

Page 5: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

5

1983 -VERTALING ●Customer support: [email protected] TELEPHONE NUMBER: ●Please only use your new booksite account number, ISBN, quantity & delivery address. (free delivery for orders over R350 - within RSA borders) ● To open an account e-mail [email protected] (Attn: Accounts Department) ● Contact information: Telephone +27 (0)21 950 5900 DELIVERY ADDRESS: ● Orders can be placed directly at [email protected]

Page 6: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

6

“O, AARDE!”-FLITS (9) DIE LUG SE ASEMNOOD – EN ONS DOOD! Dr Henk Strooiprater, mondstuk van die Deputate vir die Omgewing van die GKSA, het onlangs gedoen wat hy nooit gedink het hy sou doen nie: ‘n sielkundige berader gaan sien. Die sneller vir sy probleme was ‘n droom – eintlik ‘n nagmerrie – wat hom vir meer as ‘n maand bloots gery het. Weens sy intense belangstelling in die skepping en natuur en sy voortdurende verwondering oor die Skepper se fyn ontwerp en beplanning, sy almag, wysheid, voorsienigheid en liefde het hy hom lankal verwonder aan lug – daardie wonderbaarlike samestelling van stikstof (78%), suurstof (21%), argon (0.93%), koolsuurgas (0.04%) en klein hoeveelhede waterdamp en ander gasse. Lug maak organiese lewe op aarde moontlik – maar alleen as daardie samestelling gehandhaaf word, anders word lug en alle lewe “siek” en “sterf”. Daarom is daar ‘n “simbiose” (samelewing) tussen lug en ander dele van die skepping soos plante (neem koolsuurgas op en gee suurstof af) en die see (verwarm en verkoel die lug waardeur weerpatrone grootliks bepaal word en die yskappe by die pole opgebou of gesmelt word waardeur kweekhuisgasse uit die lug opgeberg of losgelaat word). In die Skepper se ontwerp is dus ‘n fyn balans tussen die “bestanddele” van lug en ander dele van die skepping ingebou. Berader: Vertel my dokter, van die nagmerrie wat jou getroumatiseer gelaat het. Strooipater: Ek voel eintlik bietjie skaam om daarvan te vertel: dit klink verspot. Berader: Wees gerus, dokter: dit sal ek beoordeel. Die werklikheid is bloot dat dit jou diep geraak het – en dit kan aanduidend wees van ‘n gevaarliker werklikheid as ‘n blote nagmerrie. Strooiprater: Ek het gedroom ek sien die lug leef met die verskillende elemente wat in verskillende kleurbande en vorms ordelik oor en deur mekaar vloei – soos wanneer mens verskillende kleurstowwe in ‘n glasbak vol water gooi. Maar skielik het ek die egalige bewegings sien begin oorgaan in ‘n rukkerige onderbroke planlose geskarrel – en die oorsprong daarvan was die blou suurstofelement. Dit was asof dit kortasem was en oral na aanvulling soek: die woude van die Amasonebekken – maar dit was 80% uitgeroei, die voorheen beboste midde-Afrika – maar dit was vir 70% ontbos; die groot toendrawoude van Noord-Amerika en Eurasië was opgebruik vir papier, vuurhoutjies en boumateriaal; groot grasvlaktes van die wêreld was oorbewei en omgeploeg! Ek kon die lug hoor hyg na suurstof. Dit het gehap na die klein mondjiesvol wat tog nog vrygekom het, maar dit was niks teen die massas koolsuurgas en ander gasse wat stadigaan oorgeneem het nie. Uiteindelik het ek ‘n geroggel gehoor en slegs flentertjies blou sien ronddryf oorgelaat aan die genade van die alles-verswelgende koolsuurgas en ‘n stygende temperatuur wat bekende lewe op aarde stelselmatig onmoontlik maak. Eeuelankopgebergde gasse in die smeltende poolkappe en in steenkoolafsettings wat vanuit diep in die aarde opgegraaf en deur verbranding die atmosfeer ingepomp word, vererger die bedreiging vir suurstof en lewe. Toe het ek natgesweet wakker geword. Ek is bang ek is besig om mal te word, want ek herleef die nagmerrie oor-en-oor!

Page 7: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

7

Berader: Dokter, ek is bevrees dis nie bloot jou nagmerrie nie: dis baie nader aan werklikheid - eintlik: ‘n belangrike en dringende boodskap. Strooiprater: Vir my? Berader: Vir die mensdom! Elke regering, elke kind, vrou en man moet dit hoor. Elke boer, nyweraar, mynbouer, motorryer, klant moet besef: ons kan nie voortgaan met ons huidige verbruikerskultuur nie. Met ons lewenstyl druk ons suurstof uit die lug, versmoor ons dit - en maak lewe stadigaan onmoontlik: as suurstof uitsterf, gaan ons ook uitsterf. Strooiprater: Wat moet ek doen? Berader: Sien jou “nagmerrie” in ‘n ander lig. Dis ‘n boodskap wat jy in werklikhede moet vertaal vir mense sodat hulle oë kan oopgaan vir die ondenkbare werklikheid: die mensdom is besig met ‘n grootskaalse voorbereiding vir hul massaselfmoord tensy hul hul bekeer van hulle kortsigtigheid en selfsug en hul oë oopmaak vir die groot werklikheid: God het aan ons ‘n beplande gebalanseerde skepping gegee sodat ons en ander wesens kan leef. Lug in sy gebalanseerde samestelling is wesenbelangrik daarvoor: as die suurstofgedeelte sterf, sterf ons en groot gedeeltes van alle bekende lewe. In God se genade en wysheid het hy mense gestel as sy verteenwoordigers, genieters en bewaarders van sy pragtige fynbesnaarde skepping – maar weens hul grootheidswaan dreig hulle om van daardie hoë troon te val.

FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

27 APRIL 2019 GK NYLSTROOM

4 MEI 2019 GK VENTERSDORP

Page 8: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

8

11 MEI 2019 GK HEIDELBERG EN GK NIGEL

Simfonie Orkes en Patagoniese Braai

DATUM: Saterdag 11 Mei 2019 PLEK VAN OPTREDE: Hoër Volkskool Heidelberg (Jacobsstraat 1, Heidelberg, Gauteng GPS 26grade 29’ 46.1’S 28grade 21’47.1”E) TYD: 18:00 Patagoniese braai. (Koffie tydens kaartjie aankope te koop) 18:30 Musiekkonsert KOSTES: Vanaf R70 tot R300 pp (Ete ingesluit) Kaartjieverkope aanlyn: http://qkt.io/JuventiHDB19

Of Skakel: Charl du Plessis 083 278 2191

Marieke Das 072 746 5177 Ten Bate Van KONINGSKINDERS (GK Heidelberg en GK Nigel)

18 MEI 2019 GK POTCHEFSTROOM-SUID

Page 9: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

9

Die GK Sasolburg, die Kerkgroei-deputate en Expando nooi u almal hartlik uit na die VLAMVAT KONFERENSIE wat van 10-12 MEI by GK SASOLBURG

aangebied word.

Tien Bybelse strategieë gaan bekendgestel word oor hoe om nuwe lewe in ʼn gemeente te blaas!

Alle sustentasie-deputate en gemeentes wat sustentasie ontvang word daarop

gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei en

word spesiaal uitgenooi.

10 TOT 12 MEI 2019 GK SASOLBURG

Navrae: Ds. Marcel Floor – 082 828 5811. Besprekings:

Angie - 081 550 4276. Voor 3 Mei.

VAT VLAM!

Page 10: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

10

24 EN 25 MEI 2019 GK LYTTELTON

7 JUNIE 2019

GK PRETORIA

Page 11: GKSA NUUSBROKKIES - wapadrant.co.za · gewys dat dit deel van die strategie van die Kerkgroei-deputate is om, in opdrag van die Algemene Sinode, sulke gemeentes te begelei tot groei

11

GEDAGTE VIR DIE WEEK

Die mense wat voor Jesus geloop het en dié

wat agter Hom aan gekom het, het begin

uitroep:

“Prys die Seun van Dawid!

Loof Hom wat in die Naam van die

Here kom!

Prys Hom in die hoogste hemel!”

Matteus 21:9