Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
Blaaibord met 26 volkleurplakkate • A2-formaat en gelamineer • Die blaaibord is op ’n stewige esel gemonteer
’N TAAL-BLAAIBORDIN JOU KLASKAMERVerruklike Afrikaans is ’n klaskamerpakket
vir graad 4- tot graad 12-leerders
Goedgekeur en aanbeveel deur:
A NAfrikaanse Onderwysnetwerk
DIÉ KLEURVOLLE PAKKET:• bied geleentheid om van klaskamermure af skool te hou; en is saamgestel volgens KABV-vereistes, asook die NSS-voorskrifte.• se kernaantekeninge sal “vingertippie”-kennis bevorder; en is omvattend, maar kompak aangebied.• verduidelik taalstrukture en -konvensies deur treffende kleurespel; en verskillende lettergroottes en lettertipes
Spelling se Grondbeginsels, Spelling en Punktuasie, Klankleer, Morfologie en Betekenisleer, asook enkele IDIOME
• se vrolike potloodfiguurtjie trek die aandag na belangrike “kennisneem”-feite.• betrek taalstrukture en -konvensies oor die hele spektrum heen, so word Woordsoorte by Betekenisleer (Antonieme) betrek én korrek verbuig ...
• het toepaslike voorbeelde, vir alle grade, om “taal-tipiese blapse” te voorkom ...
S.nw. - Meervoude S.nw. - Verkleinwoordeaartsvyande boesemvriende inkomstetjie uitgawetjie
HOMOFONE ... (binne sinsverband)Hy vlei (mooi goed sê) sy ma om in die vlei (moeras) te gaan speel.
Sy vly (saggies gaan lê) haar op die gras neer.
© Kopiereg Clever Child (Edms) Bpk
Gepubliseer deur:
Afrikaanse [email protected]+27 82 561 6296www.aonetwerk.co.za
Skole [email protected] 012 612 0234
Kontak ons vir bestellings by:
• Gratis plakkate sal slegs aan skole / individue wat lid is van aldrie die netwerkvennote, die AON, SAOU én SOS. beskikbaar gestel word.
• Plakkate sal aan ’n sentrale node per streek gestuur word, van waar die skole / individue dit self moet afhaal.
• Ekstra plakkate kan via die drie netwerkvennote aangekoop word.
SPELLING EN PUNKTUASIEAfkortings, verkorting en akroniemeDrie grondbeginsels van spellingHooflettergebruikLeestekens (deel van sinne) - 4 plakkateSkryftekens (deel van spelling) - 3 plakkateSpelling en spelpatrone - 3 plakkate
WERK MET WOORDE: SEMANTIEK/BETEKENISLEERSinoniemeAntoniemeHomonieme en HomofonePolisemie en DoebletteGevoel en DubbelsinnigheidWoorde wat verwar wordEen woord vir ’n omskrywing
WERK MET WOORDE: KLANKLEERStudie van klanke in gesproke taalSpraakorgane en klankbou van woordeKlankverskynsels
WERK MET WOORDE: WOORDVORMINGMorfologie/Woordvorming - 2 plakkate
IDIOME
26 TITELS SLUIT IN:
Deel-
tekens
ë, ï, ö, ü
dui nuwe
lettergrepe aan
waar vokale wat
langs mekaar
staan, nie as een
lettergreep gelees
kan word nie.
oë, reën, se
ën, terdeë, afgeleë
, breër
beïnvloed, geïn
teresseer
koöperasie, koördineer, koöpteer, reünie
geboë, vroeë, m
oeë
Let wel:
spieël, maar dieet, p
rieel, finansieel
en meervoude en verbuigings:
spieëls, d
iëte, priële, finansiële
Kappies
^
toon die lang
uitgerekte vokaal
in ’n oop
lettergreep aan.
Let wel:
die uitgerekte e
in ’n geslote
lettergreep kry
steeds ’n kappie.
Oop lettergrepe
bêre, êrens, hê, kê
rel, lêer, n
êrens,
wêreld, (sog) sô
e, (trog) trô
e,
(brug) brûe, (rug) rû
ens
Geslote lette
rgreep
skêr en miljoenêr se
meervoudsvorme
behou die lang klank: skêre en miljoenêrs
Aksent-
tekens
Akuut
á, é, í,
ó, ú
Gravis
è, ò
Aksenttekens word NET op vokale in
beklemtoonde lettergrepe geplaas.
Een vokaal:
álmal, énigste,
s
ómmer
Twee vokale:
dáárdie, bewéég
m
óét
Die i en nog ’n vokaal: á
itsa, dié, hú
il
Slegs die i-vokaal:
dít, sít, w
ít
Saam met ’n ander
leesteken:
kóéël, spiéël
Die gravis dui die uitspraak van
woorde met ’n vreemde herkoms a
an.
appèl, crème, crè
che, dè,
hè (uitroep), première, ka
rtèl
Spelling en Punktuasie
Skryftekens (d
eel van spellin
g) 1 Idiome
6. Vyfde wiel aan die wa wees. oortollig wees
7. Voor op die wa wees. opdringerig wees
8. Ploeg met osse wat jy het. werk met wat jy het
9. Slaap soos ‘n os.
goed slaap
10. Soos ‘n os neersla
an. hard op die grond val
1. Die wa deur die drif trek.
'n moeilike taak verrig
2. ‘n Speek in die wiel steek. 'n probleem veroorsaak
3. Jukskeie breek. moeilikheid veroorsaak
4. In dieselfde juk trek. saamwerk
5. Jy is ‘n regte wegbreek-os.
dwarsweg jou eie kop volg
is spreekwoorde waardeur
konkrete dinge figuurlike betekenis kry
Polisemie en DoebletteWerk met woorde: Semantiek/Betekenisleer 4
POLISEMIE - verwys na verskillende toepassings
(moontlikhede) van dieselfde woord.
DOEBLETTE - het dieselfde oorsprong,
maar verskil in spelling en betekenis.
LW: Doeblette se betekenisse kan verwar word.
Kwes die bok met
haelpatrone.
Kwets iemand se
persoonlike gevoelens.
’n Bondel droë hout is vir
die vuur versamel.
’n Nuwe bundel gedigte
is gepubliseer.
Die skaap se ou bladjie is
te min vir ons ete.
Noem jy dié ou blaadjie
’n koerant?!
Die boer prakseer ’n plan
met die wegloop-ooi.
Die dokter praktiseer
al 3 jaar in Calvinia.
Die ou oom rook graag
Laeveldse tabak.
Die jongman praat twak
(onsin).
Die skool kom 13:00 uit.
Die leerders gaan huis toe.
Gooi die bal na die vleuel.
Iets met die arm wegwerp.
’n Nuwe skool is gebou.
’n Nuwe gebou.
Oorlogsvliegtuie gooi bomme.
Laat neerval.
Dit is ’n goeie skool.
Die onderrig is goed.
Die skip gooi anker in die see.
Laat neersak.
Die skool sluit Vrydag.
Die vakansie begin.
Gooi vir my ’n koppie koffie in.
Skink.
Die skool het vandag verloor.
Sport- of kultuurspanne.
Hulle gooi die vloer se sement.
Giet uit.
Sy maak klaar met skool.
Sy voltooi matriek.
Die boom gooi ’n skaduwee.
’n Vorm aanneem.
MAAR
Klankverskynsels ...Werk met woorde: Klankleer 3
gevorm deur uitspraak – wat van standaard-uitspraak afwyk, nl.streeksuitsprake óf slordige uitspraak.
RondingGeronde vokale/diftonge -met geronde lippe uitgespreek:o, u, eu, oe, ou, ui, uu, eeu, ooi
Ongeronde vokale -met ongeronde lippe uitgespreek:
a, e, i
Ontronding spreek geronde vokale/diftonge met ongeronde lippe uit.Maak vier by die bryn koshys. (vuur, bruin, koshuis)
Oorronding spreek ongeronde vokale met geronde lippe uit.My pô se neuf word seuwentig. (pa, neef, sewentig)
Assimilasietwee verskillende opeenvolgende klanke, beïnvloed mekaar.
Algehele assimilasie ...– weglating van klanke –
die d val weg
hierdie – hierie op die – opieenders – eners wilde – wille
Gedeeltelike assimilasie ...– verandering van klanke –
die b beïnvloed die vorige naanbod – aambod
Stellenbosch – Stellembosch
Vokaalreduksieook
Klankverswakking(nie ontronding nie)
Die vokaal in ’n onbeklemtoonde lettergreep verswak tot die neutrale vokaal: (uitspraak soos die ’n-klank) voorgestel deur e of fonetiese [ ]
baklei – beklei wanneer – wanner rumoer - remoer b[ ]klei wann[ ]r r[ ]moer
Nasalering en
Vokalisering
• Die lugstroom vloei saam deur die neus en mond.• Die nasale n-klank (voor s of r) verdwyn en die vooraf-vokaal word nasaal uitgespreek:
voorgestel deur ’n tilde [ ˜ ] en ’n dubbelpunt [ : ].
dans mens wins gons gunsdã:s mẽ:s wĩ:s gõ:s gũ:s
kansel sensor instruksie konsonant kuns
Uitgespreek as
Soms behou as
Morfologie / Woordvorming ...
Werk met woorde: Woordvorming 1
• Die studie van woordbou, verbuigings en vorming van woorde.
• Terme: Basis (stam, sentrale morfeem)
Morfeme (pre-, post-, meta-) / Voegsels (voor-, agter-, in-)
Drie dele van woorde
Basis / Simpleks(ongelede woord)
MorfemeVerbindingsklank
(tussen basisse)
• die kleinste deel met
selfstandige betekenis -
byt, gras, huis, sluit, sny*dadel, ketel, waatlemoen
(lettergrepe, maar een basis)
Morfeme word by die
basis gevoeg om betekenis of woord-
soorte te verander - ontbyt, grasse,
(pre-, postmorfeme) slotte (afgelei van sluit)
(metamorfeem) - die stamklinker verander -
• woorddele wat nie
selfstandige betekenis
dra nie. • Premorfeem (voor die basis)ant-, ge-, be-
on-, ver-, wan-• Postmorfeem
(agter aan die basis)-aard, -es, -ing -lik, -pie, -tjie• Metamorfeem
(klinkerwisseling)(gryp) begrip, (slyp) geslepe
• is NIE morfeme NIE en
dra GEEN betekenis
NIE - e, s, en, ens, er, te, ter• verbind basisse aan
mekaar, soos ...dieretuin, kat(t)ekwaad,
kindsbeen, kop(p)enent,
etenstyd, kinderboek,
kreeftegang, westerkimTWEE funksies van morfeme
• Geen betekenisverandering nie
Meervoude Verkleinings Trappe van vergelyking Geslag
honde hondjie
mooier die mooiste manlik vroulik
tas(s)e tas(s)ie
skoner die skoonste danser danseres
lewens lewetjie
woester die woesste bedrieër bedriegster
• Afleidings met betekenisveranderings
Woordsoorte verander Betekenisse verander
drink (ww.) drank (s.nw.) mis- (sleg) misdaad, mishandel
wapen (s.nw.) ontwapen (ww.) her- (weer) herken, herkou
eet (ww.) oneetbaar (b.nw.) -aar luisteraar (dui persoon aan)
Samesteller: Marié Gräbe