38
GRAAD 10 SIVIELE TEGNOLOGIE NOVEMBER 2015 PUNTE: 200 TYD: 3 URE Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 5 antwoordblaaie.

GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

GRAAD 10

SIVIELE TEGNOLOGIE

NOVEMBER 2015 PUNTE: 200

TYD: 3 URE

Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 5 antwoordblaaie.

Page 2: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

BENODIGDHEDE:

Antwoordboek Teken antwoordboek Tekeninstrumente (leerders voorsien hul eie) Geen programmeerbare sak rekenaars nie (leerders voorsien hul eie)

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae

2.

3.

4.

5.

6.

7.

8.

9.

10.

Beantwoord AL die vrae. Begin elke vraag op 'n NUWE bladsy. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings skei nie.

Sketse mag gebruik word om jou antwoorde toe te lig.

Moenie in die kantlyn van die ANTWOORDBOEK skryf nie ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die ANTWOORDBOEK gedoen word. Tekeninge en sketse moet van titels, afmetings en byskrifte voorsien word wat aan die SANS (SABS) se Voorgeskrewe Praktyk vir Boutekene voldoen. Vir die doel van hierdie eksamen word die afmetings vir 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail uitgelaat is.

11. Beantwoord VRAAG 4.1, 5.4, 5.5, 6.1, 6.2, 6.4 en 6.5 op die aangehegte

ANTWOORDBLAAIE en gebruik teken gereedskap waar nodig.

12. Skryf jou NAAM op elke antwoordblad.

13. Tekeninge is nie noodwendig volgens skaal geteken nie.

-3-

Page 3: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE.

1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B om by die term in KOLOM A te pas. Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 - H.

KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders

1.1.2 Medium sterkte beton

1.1.3 Betonmengers

1.1.4 Sakke sement

1.1.5 Gietyster rioolpyp

1.1.6 Gegalvaniseerde staal

1.1.7 Profielborde

1.1.8 Beton

1.1.9 Laaghout

1.1.10 Lateie

A word saamgestel deur verskillende fineers saam te voeg.

B bestaan uit klip,sement, sand en

water. C word gebruik waar grond los en

versteurd is D word gebruik om vloere van huise

mee te gooi E moet nie direk op die vloer gestoor

word nie, F het „n lewensduurte van 50 jaar en

langer G word gebruik om die wydte en posisie

van fondasies en mure aan te dui H moet direk na gebruik deeglik met

water afgespuit word. I word hoofsaaklik vir geute en

dakplate gebruik. J word gebruik om die las oor „n

opening in bouwerk te verlig

(10)

1.2

Skryf TWEE regulasies om die PUBLIEK by uitgrawings te beskerm.

(2)

1.3

Gee DRIE voorbeelde van stene asook EEN gebruik van elk.

(6)

-4-

Page 4: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

1.4

FIGUUR 1.3 1.4.1 Waar word die teken in FIGUUR 1.3 normaalweg gevind ? (1) 1.4.2 Om watter TWEE redes word hierdie teken aangebring? (2) 1.4.3 Noem TWEE voorsorgmaatreels wat by hierdie terrein vereis word. (2)

1.5 Beskryf VIER algemene reëls vir die opstapeling van materiale. (4)

1.6 Verskaf DRIE algemene veiligheidsmaatreëls vir handgereedskap. (3)

[30]

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING

2.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (2.1.1–2.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 2.1.6 B.

2.1.1 ... is NIE „n nie-ysterhoudende metaal NIE.

A Geelkoper B Sink C Tin

(10)

D Aluminium (1)

Page 5: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 2.1.2 Watter EEN van die volgende is NIE terreintoerusting NIE?

A Metaal penne B Kruiwa C Pik D Reihout (1)

2.1.3 „n ... word gebruik om lang reguit lyne op groot oppervlaktes te trek.

A Boulyn B Slaglyn C Maatband D Skietlood (1)

2.1.4 Die doel van droging van hout is om die voginhoud te verminder want …

A gom kleef makliker aan nat timmerhout. B droë hout word maklik deur fungus of verrotting aangeval. C droë timmerhout kraak maklik. D nat timmerhout trek maklik krom (1)

2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir …

A dakkappe B telefoon pale C vloerlyste D vloerborde (1)

2.1.6 … is die mengsel vir lae sterkte dagha.

A 1:6 B 1:8 C 1:4 D 1:2 (1)

2.1.7 Die doel van beton fondasies is om ...

A stabiliteit te verlaag. B beskerming te bied teen brand. C stabliliteit aan die grond te bied. D stabiliteit aan die muur te bied. (1)

2.1.8 Die prosedure wat gevolg moet word by die storting van beton is om die….

A betonfondasies in een dag te stort. B beton gelyk met die staalpenne te stort. C handverdigting met „n troffel te doen. D betonfondasie vir een volle dag te los voordat daarop gebou word. (1)

Page 6: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

2.1.9 „n …. sakking is NIE deel van „n saktoets resultaat NIE.

A Afskuif B Gebroke C Ware D Inval (1)

2.1.10 Die voordeel van voorafgemende beton is om …

A meer tyd te bespaar. B meer materiale te kan stoor op die terrein. C meer mannekrag te benodig. D meer verskeidenheid beton te verkry. (1)

2.2 Beskryf TWEE voordele wanneer beton met die hand gemeng word. (2)

2.3 Verskaf DRlE redes waarom jy sal verkies om beton met „n masjien te meng. (3)

2.4 Gee EEN rede vir die doel van:

2.4.1 klip in beton 2.4.2 sand in beton 2.4.3 sement in beton 2.4.4 water in beton (4)

2.5 Noem die DRIE graderings van beton vir algemene bouwerk asook hul MPa. (3)

2.6 Waarom is nabehandeling van beton so belangrik? (1)

2.7 Gee DRIE metodes wat „n bouer kan gebruik om nabehandeling op beton

toe te pas? (3) 2.8 Teken en benoem die TWEE maniere waarop hout gegradeer kan word. (4)

2.9 Hoe dik word vlaklae(toplae) op betonblaaie aangewend? (1)

2. 10 Verskaf die TWEE maniere waarop vlaklae aangewend word asook die

verskil in oppervlaktes waarop elkeen aangewend word. (4) 2.11 Verduidelik puntsgewys hoe die kubustoets op beton uitgevoer word. Illustreer

deur middel van sketse. (5) [40]

Page 7: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

VRAAG 3 SIVIELE DIENSTE:

3.1 Gebruik FIGUUR 3.1 en verduidelik die natuurlike watersiklus. (3)

FIGUUR 3.1 3.2 Verduidelik die verskil tussen drekwater en vuilwater. (2)

3.3 Verskaf DRIE soorte kouewaterpype asook EEN rede waarom jy elk van die

spesifieke pype sal gebruik. (6) 3.4 Beskou FIGUUR 3.4 en beantwoord die vrae wat volg:

FIGUUR 3.4 3.4.1 Wat is die funksie van die objek in FIGUUR 3.4? (1)

3.4.2 Verskaf TWEE ander maniere waarop reënwater veilig vanaf „n

woning na „n opvanggebied gelei kan word. (2)

Page 8: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 3.5 Noem TWEE regulasies wat geld by die installering van rioolpype. (2)

3.6 Gee TWEE maniere waarop reuke in„n rioolstelsel verhoed kan word. (2)

3.7 Veduidelik die term “skoppyp” ten opsigte van die volgende: 3.7.1 Ligging (1) 3.7.2 Voordeel (1) 3.7.3 Installasie (1)

3.8 FIGUUR 3.8 toon die skets van „n woonhuis met nommers 1 tot 13.

Gebruik die gegewe skets om die daaropvolgende vrae te beantwoord.

FIGUUR 3.8

3.8.1 Wat is die naam en funksie van onderdeel 8? (2)

3.8.2 Gee die naam asook die afkorting van onderdeel 9,10,11 en 12 (4)

3.8.3 Van watter tipe materiaal word onderdeel 9 normaalweg gemaak? (1)

3.8.4 Verduidelik die verskil in omstandighede waarin onderdeel 3 en 13 gebruik sal word. (2)

-9-

[30]

Page 9: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

8 000

VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN HEGTING :

4.1 FIGUUR 4.1 dui die onderbou van „n stoor aan.

10 000

FIGUUR 4.1 4.1.1 Bereken die:

4.1.1.1 hartlyn van die onderbou (eensteen verband -220mm) (5)

4.1.1.2 aantal stene benodig vir die onderbou wat 510 mm hoog is (6)

4.1.1.3 totale aantal stene met „n 5% vermorsing bygereken. (2)

4.1.2 Bepaal die:

4.1.2.1 m³ beton benodig vir die betonfondasie van 600 mm by 200 mm (3)

4.1.2.2 totale m³ beton met 5% vermorsing bygereken. (1)

4.1.3 Watter tipe steen sal jy gebruik indien jy die onderbou nie gaan pleister nie? (1)

Page 10: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

4.2 Waarmee word die plaat in FIGUUR 4.2 aan die houtbalke geheg?

FIGUUR 4.2

4.3 Verskaf die volgende aangaande FIGUUR 4.3:

(1)

4.3.1 Die naam van hierdie anker. (1)

4.3.2

Waar word dit gebruik?.

(1)

4.3.3

Noem „n ander metaal anker wat by stapelmure gebruik word.

(1)

FIGUUR 4.3

4.4 Waarmee word hout voeë geheg? (1)

4.5

Verskaf TWEE tipes groefvoeë wat by trappe en rakke gebruik word.

(2)

4.6

Hoe verskil stapelmuurskroewe van snelspoedskroewe en hoekom?

(2)

4.7

Noem DRIE voordele van spykers bo skroewe.

(3)

[30]

Page 11: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

FIGUUR 3.7

VRAAG 5 TOEGEPASTE MEGANIKA:

5.1. Voltooi die volgende tabel volledig. Skryf slegs die nommer en die antwoord

bv. 5.1.6 = m

Beskrywing van eenheid Simbool

Lengte 5.1.1

Massa 5.1.2

Oppervlakte 5.1.3

Krag/gewig 5.1.4

Spanning/druk 5.1.5

(5) 5.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.2 en bepaal grafies die grootte en rigting van

die resultant van die twee kragte in FIGUUR 5.2 deur die parallelogram van kragte te voltooi. Skaal 1mm = 1N

55 N

A 45º 110N

FIGUUR 5.2 5.3 FIGUUR 5.3 toon„n gewig wat aan twee kabels, P en Q, hang.

Gebruik ANTWOORDBLAD 5.3.1 en:

(6)

30º 45º

P Q

800 N

FIGUUR 5.3

-12-

Page 12: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 5.3.1 Voltooi Bow se notasie op deur die letters A, B en C daarop aan te dui.

(3)

5.3.2 Bepaal grafies die grootte van die trek kragte in die toue P en Q.

Gebruik „n skaal van 1 mm = 10 N (3) 5.3.3 Toon al die berekenige vir die oorskakeling van die gemete waardes na die

gegewe skaal. (3) 5.4 FIGUUR 5.4 toon „n balk wat in ewewig is.

5.4.1 Bereken die grootte van die reaksiekragte in LR en RR (8)

5.4.2 Bewys deur berekeninge dat die balk in ewewig is. (2)

30 N 15 N

3m 7m 5m

LR RR

FIGUUR 5.4

[30]

Page 13: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

VRAAG 6 GRAFIKA EN KOMMUNIKASE

6.1 FIGUUR 6.1 toon „n eensteen verband.

FIGUUR 6.1 6.1.1 Wat word hierdie steenverband genoem? (1)

6.1.2 Teken volgens skaal 1:5, „n planlaag op ANTWOORDBLAD 6.1.2 om aan

te toon hoe die hoek van hierdie steenverband gebou sal word. Toon slegs TWEE stene aan beide kant van die hoeksteen.

(5)

6.2 FIGUUR 6.2 op ANTWOORDBLAD 6.1 toon die halfvoltooide tekening van

die onderbou van „n woonhuis. Voltooi die tekening volgens skaal 1:10 om die plasing van die vogwering asook ander byskrifte duidelik aan te toon.

(8)

6.3 Gee die afkortings van die volgende muurmeublemente en teken volgens

SABS 0400-1990 „n voorbeeld van „n: 6.3.1 Stort 6.3.2 Spoelkloset 6.3.3 Handewasbak (6)

6.4 Voltooi die isometriese tekening van die deurlopende groefvoeg in

FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD 6.4. (7)

6.5 FIGUUR 6.5 toon die vloerplan van „n woonhuis. Letters A-D dui aan waar daar

elektriese komponenete geplaas moet word. Voltooi ondergetekende tabel op ANTWOORDBLAD 6.4 deur die elektriese simbole asook die korrekte naam van elke komponent daarop aan te dui:

Page 14: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

ELEKTRIESE SIMBOOL BENAMING VAN KOMPONENT A

B

C

(6)

-14-

A

B C C B

C

A C

B C

C A

FIGUUR 6.5

Page 15: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 6.6 FIGUUR 6.6 toon „n isometriese tekening van „n T-aansluiting van „n halfsteen

muur. Teken volgens skaal 1:10 „n eerstehoekse ortografiese projeksie van hierdie halfsteen muur op ANTWOORDBLAD 6.6. Drukskryf die naam en dui DRIE afmetings op die voor- aansig aan.

(7)

FIGUUR 6.6

[40]

TOTAAL 200

Page 16: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015

ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 4.1 NAAM/NAME: VRAAG/ QUESTION 4.1.1 A B C D

STENE VIR ONDERBOU:

Hartlyn van onderbou;

2 / ……………….. = ….................... (1)

2 / ………………. =…..................... (1)

Totaal: …..................... (1)

Minus 4 / ….......... = …............. (1)

Hartlyn is ….............. mm ÷ 1 000 = …......... m (1) 1 /

…........

Hartlyn x hoogte van onderbou: …………….. x ………………….. = …………m² (1)

…........

…........(1)

Vierkante meter (totale oppervlakte) …. /

…........

(1)

Eensteen muur dus ……/ 50 stene per m² (1)

….......

…........(1)

Totale aantal stene vir onderbou= …………… (1)

+ 5% vermorsing ………………….. (1)

TOTALE AANTAL STENE = ……………. …… .. (1)

VRAAG/ QUESTION 4.1.2

BETON VIR FONDASIE:

1 /

…........

Hartlyn van onderbou:…………………. (1)

…........

x Wydte van fondasie:…………………..

…........

x Dikte van fondasie: ……………………

…........(1)

Volume beton vir fondasie= …..................... m³ (1)

BETON VIR VLOER

1 /

…........

Lengte van vloer:…………….. (1)

…........

x Breedte van vloer: ………… (1)

…........

x Dikte van vloer: ……………… (1)

…........(1)

Volume beton vir vloer =…………….. m³ (1)

TOTALE m³ BETON:

Beton vir fondasie: ……………..

Beton vir vloer : ………………..

TOTAAL:. ………+ 5% vermorsing = ………………. (1)

Page 17: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.2 VRAAG/ QUESTION 5.2

A . Grootte van resultante krag/ Magnitute of resultant force: ………………….

Rigting van resultante krag/ Direction of resultant force: ……………………

(5)

Page 18: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.3 VRAAG/ QUESTION 5.3.1

30º 45º

P Q

800 N

VRAAG/ QUESTION 5.3.2

(3)

. a

VRAAG/ QUESTION 5.3.3 Omskakeling van waardes/ Conversion of measurements

- 800N = ……………..mm - Trekkrag in M/ Force in M: …………… mm = ……………N - Trekkrag in M/ Force in N: …………… mm = ……………N

(4) (3)

Page 19: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.1 VRAAG/ QUESTION 6.1.2

PLANLAAG/ PLAN LAYER: SKAAL/ SCALE 1:5

VRAAG/ QUESTION 6.2

(5)

FIGUUR/ FIGURE 6.2 (8)

Page 20: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.4 VRAAG/ QUESTION 6.4

DEURLOPENDE GROEFVOEG / THROUGH HOUSING JOINT VRAAG/ QUESTION 6.5

(7)

ELEKTRIESE SIMBOOL ELECRICAL SYMBOL

BENAMING VAN KOMPONENT NAMING OF COMPONENT

A

B

C

(6)

Page 21: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Siviele Tegnologie Nov 2015 NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.6 VRAAG/ QUESTION 6.6

VOORAANSIG/ FRONT VIEW LINKER AANSIG/ LEFT VIEW

Page 22: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

GRADE 10

CIVIL TECHNOLOGY/ SIVIELE TEGNOLOGIE

FINAL EXAMINATION/ FINALE EKSAMEN 2015

MEMORANDUM MARKS: 200 TIME: 3 hours

Page 23: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

VRAAG 1: KONSTRUKSIE, VEILIGHEID EN MATERIALE. 1.1.1 C√

1.1.2 D√

1.1.3 H√

1.1.4 E√

1.1.5 F√

1.1.6 I√

1.1.7 G√

1.1.8 B√

1.1.9 A√

(10)

1.2 1. Trenches must have a protective fence/

Slote moet ‘n beskermings heining om he. √ 2. Red warning light should be placed at intervals

Rooi waarskuwingsligte moet op intervalle geplaas word √ (2)

1.3 1. Concrete bricks- cost effective housing

Beton stene- bekostigbare behuising√√ 2. Hollow bricks-low cot housing – to be plastered

Hol stene- lae koste behuising – wat gepleister gaan word√√ 3. Face bricks- for below damp-proof course

Sier stene – vir die onderbou √√

(6)

1.4.1 1. At a building site

By ‘n bou-perseel √ (1) 1.4.2 1. To warn people about heavy machinery and√

2. deep excavations√

1. Mense teen groot bewegende masjienerie te waarsku 2. asook diep slote (2)

1.4.3 1. To wear safety/ protective clothing√

2. and to be careful around the site√

1. Om veilgheids klerasie en uitrusting te dra 2. Asook baie versitig oop die bouterrein te beweeg (2)

Page 24: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

1.5 1. Make sure stacks doesn’t obstruct exits or escape routes√

2. Not obstruct fire- fighting euipment√

3. Passages between stacks should be kept clear√

4. Strong floors should be used√

5. Aisles must be kept clean 6. Climbing on stack should be prohibited without ladders 7. Stacks in danger of falling down should be broken down immediately (Any 4)

1.5 1. Maak seker alle ontsnappingsroetes en uitgange is nie geblokkeer nie√

2.Nie obstruksies voor brandbestrydings toerusting te plaas nie√

3. Gange tussen stapels moet oop wees√

4. Sterk vloere moet gebruik word√

5. Loopgange moet skoon wees 6. Slegs lere mag gebruik word om op stapels te klim 7. Indien stapels neig om om te val moet dit dadelik afgepak word (Enige 4)

1.6 1. Ensure cutting tools are kept sharp√

2. Safety rules for each tool must be adhered to√

3. Use tools for their designed purpose√

4. Don’t use incomplete/ broken tools 5. Don’t place tools on the edge of the bench 6. Don’t test the sharpness of blades with your fingers 7. Report all defects immediately (Any 3)

1. Maak seker snygereedskap is skerp√

2. Veiligheidsmaatreels vir spesifieke gereedskap moet nagekom word√

3. Gebruik gereedskap waarvoor dit ontwerp is√

4. Moenie gereekte/onvolledige gereedskap gebruik nie 5. Moenie gereedskap op die rand vd werksbank plaas nie 6. Moenie lemme se skerp snykante met fingers toets nie 7. Rapporteer alle gebreke dadelik (Enige 3)

[30]

Page 25: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIE EN TOERUSTING 2.1 2.1.1 C √ (Tin is NIE ‘n nie-ysterhoudende metaal NIE.) 2.1.2 D √ (‘n Reihout is NIE terreintoerusting NIE)

2.1.3 B √ (‘n Slaglyn word gebruik om lang reguit lyne op groot oppervl te trek)

2.1.4 C√ (Die doel van droging van hout is om die voginhoud te verminder want droë timmerhout kraak maklik)

2.1.5 C. √ (Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir vloerlyste) 2.1.6 A. √ (1:6 is die mengsel vir lae sterkte dagha)

2.1.7 D. √ ( Die doel van beton fondasies is om stabiliteit aan die muur te bied.)

2.1.8 B. √ (Die prosedure wat gevolg moet word by die storting van beton is om Die betonfondasies in een dag te stort.)

2.1.9 B √ (n Gebroke sakking is NIE deel van ‘n saktoets resultaat NIE.) 2.1.10 A √ 9Die voordeel van voorafgemende beton is om meer tyd te bespaar.)

(10)

2.2 1. Economical for small loads√ -4-

2. If mixers are not available/ broken√

1. Ekonomies vir klein hoeveelhede beton 2. As mengers nie beskikbaar of stukkend is . (2)

2.3 1. The mixture is even and consistent√

2. It saves time√

3. More economical than hand mixing when big loads are required√

1. Die betonmengsel is meereweredig en deeglik gemeng 2. bespaar tyd 3. Meer ekonokies as groot hoeveelhede beton gemeng word. (3)

2.4

2.4.1 Klip maak die mengsel meer/ bepaal die sterkte vd beton/ verminder krimping

Rocks make the mixture more/ determines the strength/ reduces shrinkage√ 2.4.2 Sand maak ruimtevulling/ stabieliteit v beton te verhoog/boukoste goedkoper

Sand fills the pockets/ stabilizes the concrete/ reduces building costs√ 2.4.3 Sement is die gom/ bindmiddel

Sement is the binding material/ glue√ 2.4.4 Water is die smeermiddel/ mengmiddel/ veroorsaak die hidrasie proses

Page 26: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Water is the lubricant/ makes concrete workable/ causes the hidration proses √(4) 2.5 2.5.1 Low strength 15MPa / Lae sterkte√

Medium strength 25 MPa/ Medium sterkte√

High strength 30 Mpa / Hoë sterkte √ (3)

2.6 Curing is the proses of maintaining satisfactory moisture content to ensure

proper hydration to obtain max strength. √

Nabehandeling is die proses om voginhoud te reguleer om sodoende voldoende hidrasie kan geskied sodat maks sterkte beton verkry kan word

(1)

2.7 - Spray with misty water√

-Cover with plasic/ hay / hessian√

-Spray with a sealer√

- Spuit met fyn water sproei - Bedek met plastiek/ hooi/ hessian - Sproei met n seelaar

(3)

2.8 - Mechanical/ Meganies √ M 4

- Visually/ Visuele √ V 8

(2) (2)

2.9 25mm √ (1)

2. 10 2.10.1 Monolithic/ Monolitiese vlaklaag - fresh concrete/ vars beton√√

2.10.2 Bonded/ Droeë vlaklaag- dry concrete/ droeë beton√√ 2.11

50 mm (45 x) √ 100 mm (45x) √ 150 (45 x) √

Elke 50mm laag word 45x verdig met ‘n ronde ysterstaaf , dan gelyk afgewerk. Eache 50mm layer gets tampered 45x with a round rod, then worked off. √√

(4)

Page 27: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

VRAAG 3 SIVIELE DIENSTE:

(5) [40]

3.1 Rain water gets caught on plains, runs into rivers, from there to dams

Reenwater word opgevang op oppervlaktes, in riviere na damme √√√ (3) 3.2 Sewerage water is from toilets and waste water is from basins, baths and

showers Drekwater is in toilette en vuilwater kom uit wasbakke, storte en baddens √√

(2)

3.3 - Copper: corrosion resistant / easy to bend and cut/ no heavy equipment√√

- Polythene (PVC): Acid and corrosion free / light / doesn’t freeze√√

- Galvanized: rust resistant / durable / 6m lengths√√

- Koper: korrosie weerstand/ maklik om te buig en sny/ geen swaar toerusting - Politeen PVC: Suur en – wegvreetvry/ lig/ vries nie - Gegalvanieerde pyp: roes bestand/ duursaam/ in 6m lengtes beskikbaar

(6)

3.4

3.4.1 Take rain water from the street into storm water sewerage.

Neem reenwater vanaf straat tot in die stormwater riool √ (1) 3.4.2 3.4.2.1 Roof gutters, surface channels, hard surfaces, grid top manholes.(Any 2)

Dakgeute, terreinkanale, harde terrein, mangate met roosters. √ √ (Enige 2) (2)

3.5 3.5.1 Must be water tight√

Lay on an even gradient√

Lay in straight lines Inspection chambers where drain changes direction A manhole where 2 or more drains get together A Rodding eye at the highest point of sewerage A manhole every 25 m A manhole1,5m before public sewer (Any 3) Moet waterdig wees√

Moet op gelyke gradient gele word√

Moet in ‘n reguit lyn gele word

Page 28: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Inspeksie oe waar die riool van rigting verander Mangat waar 2 of meer riole aansluit Steekoog op die hoogste punt vd riool Mangat elke 25m Mangat 1,5m vanaf munisipale riool (Enige 3)

3.6 3.6.1 P and S traps√

3.6.2 Gulleys√

3.6.3 Vent pipes (Any 2 3.6.1 P, S sperders 3.6.2 Rioolput sperders 3.6.3 Riool ventilasie pype (Enige 2)

(2) 3.7 3.7.1 Ligging: waar die elektriese kabel die gebou binnedring √ (1) 3.7.2 Voordeel:beskerm die elektiese kabel √ (1) 3.7.1 Location: where the electrical cable penetrates the building √ (1) 3.7.2 Advantage: protects the electrical cable √ (1)

3.8.1 Geyser: √ to heat up the water / om water warm te maak √ (2)

3.8.2 9: wash basin - WB / opwasbak- OWB √

10; bath- B/ bad- B √

11: wash hand basin- WHB/ hande wasbak- HWB √

12: water closet – WC / spoelkloset - SK √ (4)

3.8.3 9- stainless steel/ vlekvrye staal √ (1)

3.8.4 1. 3 and 13 are both stop cocks √ 2. 3 gets closed when there’s a fault in the supply system and 13 gets closed when there’s a fault with the water closet √ 1. 3 en 13 is beide afsluitkrane- √ 2. 3 word toegemaak as daar ‘n pyp in die sisteem stukend is

13 word toegemaak slegs as daar fout by die spoelkloset is. √

-7-

(2) [30]

Page 29: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

VRAAG 4: HOEVEELHEDE EN HEGTING : VRAAG/ QUESTION 4.1.1 A B C D

STENE VIR ONDERBOU:

Hartlyn van 220 mm onderbou; 2/ 8 000 = 16 000 √ (1) 2 / 10 000 = 20 000 √ (1) Totaal: 36 000 √ (1) Minus 4 / 220 = 35 120mm √ (1) Hartlyn is 35 120 mm ÷ 1 000 = 35,12 m √ (1) 1 /

35,12

Hartlyn x hoogte van onderbou: 35,12 x 0,50 = 17, 56m² √ (1)

0,51

17,56√(1)

Vierkante meter (totale oppervlakte)

2 /

17,56 √ (1)

Eensteen muur dus 2 / 50 stene per m² (1)

50

1791 √(1) Totale aantal stene vir onderbou= 1756 stene √ (1) + 5% vermorsing = 87,8 stene √

(1) TOTALE AANTAL STENE = 18843,8 stene

√ 1)

VRAAG/ QUESTION 4.1.2

BETON VIR FONDASIE:

1 /

35,12 Hartlyn van onderbou: 35,12m √ (1)

0,6

x Wydte van fondasie 0,600 m

0,2

x Dikte van fondasie: 0,200 m 4,21 √ (1) Volume beton vir fondasie = 4,21 m³ √ (1)

TOTALE m³ BETON:

Beton vir fondasie: 4,21 m³ TOTAAL: 4,21 m³ + 5% vermorsing = 4,42 m³ √

(1) (13

) 4.1.3 A face brick/ ‘n siersteen √ (1)

Page 30: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

4.2 Nails/ Spykers √ (1)

4.3.1 A Heavy duty expansion anchor/ ‘n swaardiens anker / a Rawbolt √ (1)

4.3.2 In concrete walls/ in beton mure √ (1)

4.3.3 A Cavity anchor/ ‘n Holte anker √ (1)

4.4 Koue lym/ PVA gom/ Wood glue √ (1)

4.5 1. Longitudinal – half lap joint/ Oorlangs halfinlaatvoeg√

2. Cross- half lap joint / Kruis halfinlaat voeg√

4.6 The thread of drywall screws is coarser than jetting screws - so that it won’t strip and also to penetrate quicker√√

Die skroefdraad van stapelmuurskroewe is growwer as die van snel skroewe

- sodat die skroewe nie uitslyt nie en vinneger indraai. √√ (2)

4.7 . 1. Nails are cheaper 2. Nails kan be hamred in quicker 3. Hitting in nails take less skill 4. Saves time (Any 3)

1. Spykers is goedkoper 2. Spykers kan vinniger ingeslaan word 3. Om spykers in te slaan verg minder vaardigheid 4. Bespaar tyd (Enige 3) (3)

[30]

Page 31: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Beskrywing van eenheid Simbool

Lengte 5.1.1 mm/ m √

Massa 5.1.2 g/ kg √

Oppervlakte 5.1.3 m² √

Krag/gewig 5.1.4 N √

Volume 5.1.5 m³ √

VRAAG 5 TOEGEPASTE MEGANIKA:

5.1

(5)

ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.2 NAAM/NAME: VRAAG/ QUESTION 5.2

. Grootte van resultante krag/ Magnitute of resultant force: 145N √

Page 32: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

Rigting van resultante krag/ Direction of resultant force: 21˚ √

(5) ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 5.3 NAAM/NAME: VRAAG/ QUESTION 5.3.1

30º 45º C √

P Q

B√ A √

800 N

(3)

VRAAG/ QUESTION 5.3.2

-10-

. a

c√

b√

VRAAG/ QUESTION 5.3.3 Omskakeling van waardes/ Conversion of measurements

(3)

Page 33: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

- 800N = 80mm√

- Trekkrag in P/ Force in P: 69 mm = 690N√

- Trekkrag in Q/ Force in Q: 72 mm = 720N√ VRAAG 5.4.1 Momente om LR: RR x 15 = (30 x 3) + (15 x 10) √

15RR = 240N √

RR = 16N √√ Momente om RR: LR x 15 = (15 x 5) + (30 x 12) √

15LR = 435N √

LR = 29N √√ 5.4.2 Som vd opwaartse kragte = Som vd afwaartse kragte LR + RR = 30 + 15√

29 + 16 = 45N√

45N = 45N

-

(3)

(4)

(4)

(2) [30]

Page 34: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

NAAM/NAME: ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.1 VRAAG/ QUESTION 6.1.2

STRYK VERBAND/

PLANLAAG/ PLAN LAYER: SKAAL/ SCALE 1:5

VRAAG 6 GRAFIKA EN KOMMUNIKASE

(5)

6.1.1 Stretcher Bond/ Stryk verband (1) √

VRAAG/ QUESTION 6.2 (8)

√ VWL/DPC CONCRETE FLOOR √ BETON VLOER

NGL √ √

SUBSTRUCTURE ONDERBOU

VWM /DPL

√ HARDCORE FILL PUIN VULLING

UNDISTURBED SOIL √ ONGESTEURDE GROND

Page 35: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

. √

CONCRETE FOUNDATION/ BETON FONDASIE √

6.3 6.3.1 Stort

6.3.2 Spoelkloset

6.3.3 Handewasbak . √

(3)

ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.4 NAAM/NAME: VRAAG/ QUESTION 6.4

√ √

DEURLOPENDE GROEFVOEG / THROUGH HOUSING JOINT

(7)

Page 36: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

VRAAG/ QUESTION 6.5

-13-

ELEKTRIESE SIMBOOL ELECRICAL SYMBOL

BENAMING VAN KOMPONENT NAMING OF COMPONENT

A

LIGHT SWITCH/ 2 WAY LIGHT SWITCH LIG SKAKELAAR/ 2 RIGTING LIGSKAKELAR √

B

CENTER FLIAMENT LIGHT/ GLOEILAMP √

FLUORESCENT LIGHT/ FLUORESCENT LIG

FLUORESCENT LIGHT/ FLUORESCENT LIG

C

POWER POINT/ KRAG PUNT √

(6)

Page 37: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

-14- ANTWOORDBLAD/ ANSWERSHEET 6.6 NAAM/NAME:

VRAAG/ QUESTION 6.6

VOORAANSIG/ FRONT VIEW LINKER AANSIG/ LEFT VIEW

HALFSTEEN MUUR T- AANSLUITING HALF BRICK WALL T- JUNCTION

√ 1 STEEN 1 BRICK

√ √ √ √ √ ¾ STEEN ¾ BRICK ½

√ √

BO AANSIG/ TOP VIEW

Page 38: GRAAD 10 - besteducation.co.za · KOLOM A KOLOM B 1.1.1 Plaatkompakteerders f ... D nat timmerhout trek maklik krom (1) 2.1.5 Meranti hout word hoofsaaklik gebruik vir … A dakkappe

(10) [40]

TOTAAL/ TOTAL 200