Upload
others
View
0
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2018
AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIENRIGLYN
PUNTE: 100
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 18 bladsye wat drie rubrieke insluit.
2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SKRYF EN AANBIED ALGEMENE RIGLYNE BY DIE ASSESSERING VAN VRAESTEL 3 1. Gebruik die rubrieke soos volg: AFDELING A: VRAAG 1 OPSTEL AFDELING B: VRAAG 2.1 BEDANKINGSBRIEF VRAAG 2.2 HULDEBLYK VRAAG 2.3 AGENDA EN NOTULE VRAAG 2.4 DIALOOG AFDELING C: VRAAG 3.1 ADVERTENSIE VRAAG 3.2 POSKAART VRAAG 3.3 WENKE 2. Bestudeer die rubrieke baie deeglik. Let veral daarop dat beplanning, formaat,
redigering en struktuur by die rubrieke ingesluit is.
3. As ʼn onderwerp misgetas is, word die kandidaat streng gepenaliseer
m.b.t die inhoud (ʼn baie lae punt), maar die taal word normaalweg nagesien.
4. Indien ʼn skryfstuk grootliks uit die vraestel saamgeflans word of dele van
opdragte uit die vraestel net so oorgeskryf word, ontvang die kandidaat geen punte nie. Kommentaar sal wees: Nie eie werk nie/Saamgeflans. Indien dele van die skryfstuk wel die kandidaat se eie werk is, word hierdie dele volgens die laagste kode geassesseer.
5. Voorgeskrewe nasiensimbole (bladsy 3) moet by die nasien van ʼn skryfstuk
gebruik word. 6. Die kandidaat word nie gepenaliseer indien hy/sy minder as die minimum of
meer as die maksimum woorde gebruik nie. 7. Visuele tekste: VRAAG 1.6.1–1.6.3. • Die titel en die visuele prikkel behoort bymekaar aan te sluit.
• Indien die titel nie by die visuele prikkel pas nie, maar die inhoud spreek steeds die visuele prikkel aan, word die titel geïgnoreer.
• Die onderwerpe kan verhalend, beskrywend, bespiegelend, beredenerend of argumenterend wees. Die prente dien slegs as prikkels.
8. By die nasien van die inhoud van skryfstukke word ʼn holistiese benadering
gevolg; m.a.w. ons fokus nie rigied op die verkeerde spelling van ʼn afsonderlike woord(e) binne die konteks van die sin nie.
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 3
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
SIMBOLE/TEKENS BY DIE NASIEN Die volgende simbole/tekens behoort deur die onderskeie provinsies gebruik te word:
VERDUIDELIKING SIMBOOL BESKRYWING
Woordorde (…) → Hakies/pyltjie
Spelfout = Twee strepies onder ʼn woord
Woordkeuse / Haal met ʼn streep deur
Tydfoute T (in kantlyn) Hoofletter T
Woord(e) weggelaat Λ Weglaatteken
Taalfoute _____ Enkelstreep onder die taalfout
Paragraafindeling // Dubbele skuinsstreep
Paragraaf is een lang, lomp sin
[ Begin van nuwe sin
Woorde uit ander tale/ nie-funksionele / vreemde woorde
• Standaardafrikaans bly die norm.
• Gebruiksafrikaans moet vermy word.
• Aanvaar terminologie waarvoor Afrikaans nog nie ekwivalente het nie.
• Aanvaar ook gemotiveerde Afrikaanse streekswoorde/ streeksuitdrukkings.
X Trek X oor die verkeerde woord
Erkenning van taaljuweeltjies
√ (bo die woord) Regmerkie bokant goeie taalgebruik, idees of uitdrukkings.
Herhaling hh (in kantlyn) Dubbele hh
Onduidelik/ onverstaanbaar
∫ (in die kantlyn) Kronkelstreep
Saamgeflans uit die vraestel
O Omkring
Punktuasie Vr (in die kantlyn) Hoofletter V en kleinletter r
4 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
NEERSKRYF VAN PUNTE
1. Gebruik die korrekte rubriek vir elke tipe skryfstuk.
2. Assesseer die leerder se skryfstukke na aanleiding van die vyf KATEGORIEË volgens:
AFDELING A: INHOUD en BEPLANNING (30 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (15 punte) en STRUKTUUR (5 punte).
AFDELING B: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (18 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (12 punte).
AFDELING C: INHOUD, BEPLANNING en FORMAAT (12 punte), TAAL, STYL en REDIGERING (8 punte).
3. • Bepaal heel eerste in watter hoofvlakomskrywing die skryfstuk val, byvoorbeeld KNAP.
• Bepaal vervolgens of die skryfstuk in die hoë-of laevlaksubkategorie val, byvoorbeeld KNAP Hoë vlak.
• Assesseer dan watter punt die skryfstuk verdien. Skryf slegs een punt neer, byvoorbeeld uit die kategorie (22–24) kies en skryf die nasiener 22 uit 30 vir inhoud en Beplanning.
• Dieselfde werkswyse word by Taal, Styl en Redigering gevolg.
4. Hou die puntetoekenning by die kategorieë in gedagte. Dis ʼn hulpmiddel.
5. Vir AFDELING B en C: Evalueer eers die leerder se skryfstuk volgens INHOUD, BEPLANNING EN FORMAAT, byvoorbeeld UITSONDERLIK, GEMIDDELD of ONVOLDOENDE is. Bepaal daarna watter punt toegeken moet word. Skryf net EEN punt neer. Dieselfde geld vir TAAL, STYL EN REDIGERING.
6. Skryf die punte soos volg neer:
AFDELING A Kode Punt
I/B Knap + 22
T/S/R Uitsonderlik – 13
S Knap 4
TOTAAL: 39
AFDELING B Kode Punt
I/B/F Gemiddeld 10
T/S/R Elementêr 5
TOTAAL: 15
TAALVAARDIGHEID: SKRYF EN AANBIED
Hierdie nasienriglyn moet saam met die aangehegte Afrikaans EAT-assesseringsrubrieke vir AFDELINGS A, B en C gebruik word.
LET WEL: Kandidate word nie addisioneel gepenaliseer vir afwykings nie, want die rubrieke maak daarvoor voorsiening.
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 5
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
ANALISE VAN VRAESTEL AFDELING A: OPSTEL 1.1 Die familievete.
• Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied, byvoorbeeld verhalend/
beskrywend/bespiegelend/beredeneerd/argumenterend.
• ʼn Opstel kan ook die elemente van verskillende opsteltipes bevat.
Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag
geneem.
• Hierdie opstel leen hom die beste tot die volgende opsteltipes:
➢ Verhalende opstel: Hier vertel die kandidaat op ʼn
interessante wyse van die familievete wat tussen die ma en
haar susters bestaan. Die kandidaat kan in sy/haar
vertelling die klem laat val op die redes of die gevolge van
die vete. Die kandidaat mag ook uitbrei oor die omvang van
die vete en watter effek dit op sy/haar verhouding met
sy/haar familie het.
➢ Bespiegelende opstel: Hier bespiegel die kandidaat oor
die familievete tussen die ma en haar susters. Die
kandidaat oordink of die uitwerking wat dit op sy/haar
familieverhoudings het. Dit is belangrik dat die uiteinde van
die bespiegeling by die onderwerp aanpas, naamlik dat die
kandidaat besef wat ʼn familievete aan die res van die
familie kan doen.
➢ Beskrywende opstel: Hier beskryf die kandidaat op ʼn
lewendige wyse die familievete tussen sy/haar ma en die
susters en dan ook watter effek die vete op die ander
familielede het.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.2 Bloedskenking ... dit kan ʼn lewe red. • Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied, byvoorbeeld
verhalend/beskrywend/bespiegelend/beredeneerd/argumenterend.
• ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat.
Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag
geneem.
• Hierdie opstel leen hom die beste tot die volgende opsteltipes:
➢ Beskrywende opstel: Hier beskryf die kandidaat op ʼn lewendige
wyse die ʼn situasie waar hy/sy ʼn bloedskenking ontvang het. Die
kandidaat mag ook op al die aspekte van bloedskenking fokus,
maar moet tog tot die slotsom kom dat dit ʼn lewe kan red.
➢ Verhalende opstel: Hier vertel die kandidaat op ʼn
interessante, lewendige, kreatiewe wyse ʼn storie waar
hy/sy/ iemand ʼn bloedoortapping ontvang het.
6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
➢ Beredeneerde opstel: Hier beredeneer die kandidaat of
bloedskenking jou lewe kan red of nie. Hy of sy sal
standpunt inneem teen/vir die feit dat bloedskenking
lewe kan red en ook voorbeelde daarvan gee.
➢ Bespiegelende opstel: Hier oordink/wonder die
kandidaat of bloedskenking lewens kan red. Hy/Sy mag
ook tot die slotsom kom dat dit wel lewens kan red.
➢ Argumenterende opstel: Hier neem die kandidaat reg
van die begin af standpunt in dat bloedskenking lewens
kan red. Die kandidaat moet dan bewyse/redes gee
waarom hy/sy so ʼn standpunt inneem.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se
oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.3 ʼn Toekoms om na uit te sien.
• Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied, byvoorbeeld verhalend/
beskrywend/bespiegelend/beredeneerd/argumenterend.
• ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat.
Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag
geneem.
• Hierdie opstel leen hom die beste tot die volgende opsteltipes:
➢ Beskrywende opstel: Hier beskryf die kandidaat die
goeie dinge wat sy/haar toekoms inhou. Die kandidaat
kan op die positiewe aspekte van die toekoms fokus.
➢ Beredeneerde opstel: Hier redeneer die kandidaat of
sy/haar toekoms goeie verwagtinge inhou.
➢ Bespiegelende opstel: Hier oordink/bespiegel die
kandidaat oor die toekoms. Die kandidaat wonder of die
toekoms goeie of slegte verwagtinge inhou.
➢ Verhalende opstel: Hier vertel die kandidaat op ʼn
interessante wyse ʼn storie oor hoe hy/sy hom/haar in die
toekoms (bv. tien jaar later) sien. Die storie kan die
kandidaat se lewensverhaal wees of fokus op die
positiewe dinge van die toekoms.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.4 My vriend(in)/suster/broer/ma/pa se foute het my oë oopgemaak. • Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied, byvoorbeeld
argumenterend/beredeneerd/verhalend/beskrywend/bespiegelend.
• ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 7
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
• Hierdie opstel leen hom die beste tot die volgende opsteltipes: ➢ Verhalende opstel: Hier vertel die kandidaat op ʼn interessante
wyse van ʼn fout wat sy/haar vriend(in)/suster/broer/ma/pa gemaak het en waaruit hy/sy geleer het.
➢ Beskrywende opstel: Hier beskryf die kandidaat op ʼn lewendige wyse ʼn insident/fout/gebeurtenis waar sy/haar vriend(in)/ suster/broer/ma/pa betrokke was en waaruit hy/sy geleer het.
➢ Beredeneerde opstel: Hier moet die kandidaat redes noem waarom dit goed is om uit ander se foute te leer al dan nie.
➢ Bespiegelende opstel: Hier bespiegel die kandidaat of jy werklik kan leer uit ander se foute of hy/sy bespiegel oor wat hy/sy uit sy vriend(in)/ma/pa/broer/suster se foute geleer het.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.5 Is dit die moeite werd om na skool oorsee te gaan of moet ek dadelik
begin studeer? • Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied, byvoorbeeld
beredeneerd, argumenterend/bespiegelend/verhalend/beskrywend.
• ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
• Hierdie onderwerp leen hom die beste tot die volgende opsteltipes:
➢ Beskrywende opstel: Hier beskryf die kandidaat op ʼn lewendige
wyse hoekom dit beter is om na skool oorsee te gaan in plaas van
om te studeer.
➢ Verhalende opstel: In ʼn verhalende opstel vertel die
kandidaat op ʼn interessante wyse van ʼn gebeurtenis waar
iemand eerder oorsee gegaan het in plaas van om te begin
studeer.
➢ Beredeneerde opstel: Hier redeneer die kandidaat in ʼn
gebalanseerde opstel waarom dit beter is om eerder
oorsee te gaan as om dadelik te studeer.
➢ Argumenterende opstel: Hier neem die kandidaat reg
van die begin af ʼn standpunt in, naamlik: “Dit is beter om
oorsee te gaan werk as dadelik te begin studeer” en gee
dan grondige redes en motivering vir sy/haar standpunt.
➢ Bespiegelende opstel: Hier bespiegel/wonder/oorweeg
die kandidaat of dit beter is om eers oorsee te gaan of om
dadelik te begin studeer.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se
oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
8 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
1.6 VISUELE PRIKKELS • Die inhoud van die opstel moet by die visuele prikkel pas. Die nasiener
moet onthou dat hierdie visuele prikkels oop is vir ʼn verskeidenheid interpretasies. Die kandidaat se perspektief moet by assessering oorweeg word.
• Die vrae is sό geformuleer en die prente sό gekies dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose onderwerp/prent van die kandidaat verwag word.
• ʼn Opstel kan ook elemente van verskillende tipes opstelle bevat. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
1.6.1 PRENTJIE: MEISIE MET WATERKAN OP DIE KOP
• Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied.
• Letterlike interpretasie: watertekort, droogte, Karoo.
• Figuurlike interpretasie: armoede, kinderarbeid, ens.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.6.2 PRENTJIE: MAN VOOR DIE REKENAAR
• Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied.
• Letterlike interpretasie: rekenaars (tegnologie), werk, ens.
• Figuurlike interpretasie: skok, vrees, probleme, ens.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
1.6.3 PRENTJIE: OUMA OP DIE RUSBANK MET LEESBOEK
• Die kandidaat kan enige tipe opstel aanbied.
• Letterlike interpretasie: Liefde vir lees, lekker stories, rustyd, ens.
• Figuurlike interpretasie: geluk, tevredenheid, ens.
• Assesseer die opstel sonder vooroordeel vanuit die kandidaat se oogpunt en volgens sy/haar interpretasie. [50]
TOTAAL AFDELING A: 50
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 9
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING B: LANG TRANSAKSIONELE TEKS
2.1 BEDANKINGSBRIEF
FOKUS
Die kandidaat skryf ʼn informele bedankingsbrief aan sy/haar onderwyser wat ʼn belangrike rol in sy/haar skoollewe gespeel het.
KENMERKE
• Die brief is vriendskaplik. Die inhoud is vriendelik, persoonlik en waarderend van aard.
• Die taal en styl van die brief is informeel en gemaklik.
• Die kandidaat spreek die onderwyser(es) direk aan.
• In die brief, moet die kandidaat dankie sê.
• Die toon, styl en keuse moet by die verwantskap tussen die kandidaat en die onderwyser(es) pas, waarderend en informeel wees.
• Vermy slordige taal, slengwoorde en sms-taal.
FORMAAT
Die formaat van die brief moet korrek wees: Leestekens
• Geen leestekens word in die adres, aanhef of slot gebruik nie. Die adres en datum
• Die adres van die briefskrywer moet regs boaan in blokvorm geskryf word.
• Daar behoort nie ʼn reël tussen die poskode en die datum oopgelaat te word nie.
Toegewing: ʼn Reël kan tussen die poskode en datum oopgelaat word.
• Die datum word voluit geskryf: 20 September 2018.
• ʼn Reël word tussen die adres van die sender en aanhef oopgelaat.
• Let op die verskillende wyses waarop die adres geskryf kan word. Verwys na bladsy 10.
Die aanhef, afsluiting en slot
• Aanhef: “Beste” of “Liewe” word gebruik; dit word teen die linkerkantllyn geskryf.
• Groete/ liefdegroete kry ʼn punt aan die einde.
• Daar word nie ʼn reël tussen U leerder en die naam oopgelaat nie.
• Die omskrywing, bv. U leerder voor die briefskrywer se naam is opsioneel.
• Die paragrawe
• ʼn Reël word tussen die paragrawe oopgelaat.
• Die inleidingsparagraaf stel die rede vir die brief duidelik, byvoorbeeld dat die briefskrywer die onderwyser(es) wil bedank.
• Die liggaam van die brief brei uit op die rede vir die brief. Die briefskrywer verduidelik wat die onderwyser(es) vir hom/haar beteken het.
• Die slotparagraaf moet die brief saamvat.
10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Voorbeelde van die briefskrywer se adres: Kerkstraat 1
Uitbreiding/Voorstad Pleknaam Kode
Posbus 88 Pleknaam Kode
Huis 342 Pleknaam Kode
Plot 588 Pleknaam Kode
Rusthof
Pleknaam Kode
Sewende Laan 10 Westdene Kode
Of Sewendelaan 10
Let op die volgende: Kerkstraat is altyd een woord omdat dit ʼn samestelling
van TWEE soortname is. Arcadia Straat is ʼn samestelling tussen ʼn eienaam en ʼn soortnaam en daarom kan dit soos volg geskryf word: Arcadiastraat, Arcadia Straat, Arcadia straat, Arcadia-straat, Arcadia-Straat. (AWS, 2009 bladsy 121). Geen Engels behalwe amptelike Engelse name, bv. Mandela Square, word aanvaar nie. [30]
2.2 HULDEBLYK OOR GUNSTELINGOOM/-TANTE
FOKUS Die kandidaat skryf ʼn huldeblyk wat by die begrafnisdiens van sy/haar gunstelingoom/-tante gelewer kan word.
KENMERKE
• Die huldeblyk handel oor die gunstelingoom/-tante van die kandidaat en die belangrike rol wat die persoon in die kandidaat se lewe gespeel het.
• Die volgende besonderhede van die oorledene kan gegee word: naam, ouderdom, datum van afsterwe, oorsaak van dood, herinneringe of hoogtepunte uit die oom/tante se lewe, staaltjies oor die oom/tante, die rol wat die oom/tante in die kandidaat se lewe gespeel het.
• Die doel van die huldeblyk is om jou oom/tante se lewe te vereer en om die betekenisvolle bydrae wat hy/sy gelewer het, uit te lig.
• Die gehoor moet ʼn geheelbeeld van die oom/tante kry.
• Die huldeblyk word in die verlede tyd geskryf wanneer daar na die oom/tante verwys word.
• Die toon, styl en woordkeuse is formeel, versagtend, liefdevol, vertroostend, bemoedigend en taktvol van aard.
• Kultuurkontekste moet in ag geneem word.
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 11
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
FORMAAT
• Opskrif Die huldeblyk moet ʼn opskrif hê. Die huldeblyk mag ʼn subopskrif hê.
• Die inleidende paragraaf Die huldeblyk moet met ʼn sin (groet) ingelei word wat alle aanwesiges se aandag vasvang. Die inleiding moet oor die waardering/verering van die oom/tante se lewe gaan. Die inleidende sin is baie belangrik.
• Paragraaf 2 en verder Die huldeblyk sluit verskillende herinnerings en hoogtepunte in wat persoonlike gebeure en staaltjies oor die oom/tante bevat. Dit word in verskillende daaropvolgende paragrawe bespreek. Elke paragraaf handel (verkieslik) oor ʼn nuwe feit/gedagte.
• Slotparagraaf In die slot kan die spreker ook vir die res van die familie sterkte toewens.
2.3 AGENDA EN NOTULE
FOKUS Die kandidaat skryf die NOTULE, ʼn verkorte, geskrewe verslag, van alle besprekings tydens hulle matriekkomiteevergadering.
KENMERKE
• Die notule word altyd in die teenwoordige tyd geskryf.
• Gebruik kort sinne.
• Die notule stem puntsgewys met die agenda ooreen.
• Taal en styl is formeel.
• Die naam van die matriekkomitee, datum van die vergadering en plek van die byeenkoms word boaan die notule geskryf.
• Die notule moet deur die voorsitter en die sekretaris/sekretaresse onderteken word.
FORMAAT
• Die naam van die matriekkomitee en datum van die vergadering moet boaan die notule geskryf word.
• Die agenda begin altyd met ʼn opening en verwelkoming, die lees van die vorige notule en dan sake wat uit die vorige notule spruit.
• Die nuwe sake word dan bespreek.
• Alle besluite moet genotuleer word.
• Mag opskrikte en koeëlpunte gebruik.
• Die agenda moet ook plek maak vir enige ander sake wat lede wil bespreek; daarom is die laaste punt gewoonlik: Algemeen.
• Die agenda bevat ook die datum van die volgende vergadering en die laaste punt sal die Afsluiting wees. [30]
12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
2.4 DIALOOG
FOKUS Die kandidate skryf die gesprek tussen twee persone wat ’n misverstand ondervind het, in dialoogvorm. Die een persoon moet verskoning vra dat hy/sy ʼn afspraak gemis het en vind later uit dat dit ʼn misverstand was.
KENMERKE
• Die dialoog handel oor die gesprek tussen die kandidaat en die persoon met wie hy/sy ʼn afspraak gehad het.
• Elke spreekbeurt dra by tot die tema van die dialoog.
• Die aanspreekvorm, taal en styl is informeel.
• Die spreekbeurte volg op mekaar om ʼn aaneenlopende gesprek te vorm.
• Toon, styl en woordkeuse is hoflik, maar selfgeldend.
FORMAAT
• Kandidaat mag ʼn konteks skets voordat die dialoog geskryf word.
• Die sprekers (kandidaat en ander persoon) word netjies onder mekaar teenaan die linkerkantlyn aangedui in blokvorm.
• Die naam van die kandidaat kan met “Ek” vervang word.
• Na elke naam is ʼn dubbelpunt.
• Geen aanhalingstekens word gebruik nie.
• Laat ʼn reël na elke spreekbeurt oop.
• Die spreekbeurte is in blokvorm.
• Ekstra inligting word tussen hakies voor die spreker se woorde geskryf of waar dit toepaslik is. [30]
LET WEL: Alle woorde in die inhoud behalwe die name van die
sprekers word getel. ONTLEDING VAN LANG TRANSAKSIONELE TEKS Die vrae is sό geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose
onderwerp van die kandidaat verwag word. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
TOTAAL AFDELING B: 30
(EC/SEPTEMBER 2018) AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 13
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
AFDELING C: KORTER TRANSAKSIONELE TEKS VRAAG 3 3.1 ADVERTENSIE
FOKUS Die kandidaat ontwerp ʼn advertensie wat mense oortuig om hulle graad 8 leerders vir ʼn sportkliniek in te skryf.
KENMERKE
• Die advertensie is ʼn inligtingsblad wat mense moet uitnooi om die sportkliniek by te woon.
• Dit teiken die nuwe graad 8 leerders.
• Die leser moet die advertensie maklik verstaan.
• Die inligting moet logies uiteengesit word.
• Hierdie advertensie berus op die sogenaamde ABBA-beginsel: ➢ Die advertensie moet die leser se aandag trek deur verskillende
lettertipes en lettergroottes. ➢ Die leser se belangstelling moet gewek word deur middel van
interessante inhoud en uitleg. ➢ Visuele aspekte en gevoelstaal is ook hier ter sprake. ➢ Hierdie advertensie moet ’n begeerte by die leser wek om die
sportkliniek by te woon. ➢ As die advertensie in sy doel slaag, sal die leser tot aksie oorgaan en
vir die sportkliniek inskryf.
• Toon, styl en woordkeuses moet die lesers oorreed om sportkliniek by te woon.
FORMAAT
• Die volgende inligting moet op die advertensie verskyn: ➢ Hoe kan ons baat vind deur die sportkliniek by te woon? ➢ Wanneer vind dit plaas? ➢ Waar vind dit plaas? ➢ Wat is die koste daaraan verbonde? ➢ Kontakbesonderhede vir verdere navrae. [20]
3.2 POSKAART
FOKUS
Die kandidaat skryf ʼn poskaart aan sy/haar beste maat om van haar ervaring op die tropiese eiland met ʼn bekende persoonlikheid te vertel.
14 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2018)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
KENMERKE
• Die poskaart is ʼn informele skryfstuk wat spreek van die kandidaat se ervaring in die realiteitsprogram op die tropiese eiland.
• Gevoelens/ervarings wat beleef is, word beskryf.
• Die poskaart word in die eerste persoon geskryf.
• Die inhoud ondersteun die kandidaat se gevoelens en ervarings tydens die realiteitsprogram.
• Toon, styl en woordkeuse moet die inhoud ondersteun.
FORMAAT
• Elke poskaart moet die datum hê wat boaan geskryf word.
• Die adres van die ontvanger kom aan die regterkant.
• Reëls word ook nie tussen verskillende paragrawe oopgelaat nie.
• Skryf kort en bondig, net die nodige inligting word gegee.
• Die styl kan informeel wees.
• Die uiteensetting van elke inskrywing mag in paragraafvorm wees. [20]
3.3 INSTRUKSIES
FOKUS Die kandidaat skryf instruksies/wenke neer wat ʼn matriekleerder kan gebruik om sy/haar punte te verbeter.
KENMERKE
• Die instruksies/wenke moet logies uiteengesit word.
• Die inligting is bedoel om leiding te gee.
• Sinne word kort en kragtig geformuleer sonder omhaal van woorde.
• Dit kan in paragraafvorm aangebied word.
• Instruksies/wenke kan ook in die toekomende tyd aangebied word.
• Die styl, toon en woordkeuse moet by die wenke pas.
FORMAAT
• Die wenke moet maklik verstaanbaar uiteengesit word.
• Die uiteensetting kan soos volg aangebied word: puntsgewys/ reëls oopgelaat/ ander aanduiders soos koeëlpunte/ paragraafvorm.
• Dit kan ’n opskrif hê.
• Instruksies/wenke moet in volsinne aangebied word.
• Die sinne kan met werkwoorde begin.
• Gebruik persoonlike voornaamwoorde i.p.v. eiename.
• Gebruik oorsaak en gevolg. [20]
ONTLEDING VAN KORT TRANSAKSIONELE TEKSTE Die vrae is sό geformuleer dat ʼn persoonlike inkleding van die gekose
onderwerp van die kandidaat verwag word. Verskillende persoonlikheidstipes en belangstellingsvelde word in ag geneem.
TOTAAL AFDELING C: 20 GROOTTOTAAL: 100
(EC
/SE
PT
EM
BE
R 2
018)
AF
RIK
AA
NS
EE
RS
TE
AD
DIS
ION
EL
E T
AA
L V
3
15
Kop
iere
g v
oorb
eho
u
B
laai om
asseblie
f
LE
T W
EL
:
•
Ge
bru
ik a
ltyd
die
ru
brie
k b
y d
ie n
asie
n v
an
die
op
ste
l (V
rae
ste
l 3,
AF
DE
LIN
G A
).
•
Pu
nte
va
n 0
–5
0 is in
VY
F h
oofv
lako
mskry
win
gs v
erd
ee
l.
•
Die
krite
ria
vir
In
ho
ud
, T
aa
l e
n S
tyl
is v
erd
er
in e
lk v
an
die
vyf
vla
ko
mskry
win
gs i
n ʼn
ho
ë-
en
lae
vla
ksu
bka
tego
rie
ve
rde
el, m
et
die
to
epa
slik
e v
ers
pre
idin
g v
an
pu
nte
en
die
om
skry
win
gs.
•
Str
uktu
ur
wo
rd n
ie d
eur
die
ve
rde
ling in
ʼn h
oë e
n lae
vla
k b
eïn
vlo
ed
nie
.
AS
SE
SS
ER
ING
SR
UB
RIE
K V
IR O
PS
TE
L (
AF
DE
LIN
G A
) –
EE
RS
TE
AD
DIS
ION
EL
E T
AA
L [
50
PU
NT
E]
Kri
teri
a
U
its
on
de
rlik
K
na
p
Ge
mid
de
ld
Ele
men
têr
O
nvo
ldo
en
de
INH
OU
D E
N
BE
PL
AN
NIN
G
(Re
sp
on
s e
n ide
es)
Org
an
ise
rin
g v
an
id
ee
s v
ir b
ep
lan
nin
g;
Be
wu
sth
eid
va
n
do
el, g
eh
oo
r e
n
ko
nte
ks
30
PU
NT
E
Hoë vlak
28
–30
2
2–
24
1
6–
18
1
0–
12
4
–6
- R
esp
ons is
uitso
nd
erlik
/tre
ffe
nd
en
b
o v
erw
ag
tin
g.
- I
de
es is in
telli
gen
t,
vo
lwa
sse
en
ste
m
lese
r to
t n
ade
nke
. - U
itso
nde
rlik
e
org
anis
asie
en
sam
eha
ng
, in
slu
ite
nd
in
leid
ing
, lig
ga
am
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- R
esp
ons b
aie
goe
d;
ge
tuig
va
n
va
ard
ighe
id.
- Id
ee
s h
ee
ltem
al
rele
va
nt, in
tere
ssa
nt
en
le
we
r be
wys v
an
vo
lwa
sse
nh
eid
.
- O
rga
nis
asie
baie
g
oe
d e
n
sam
eha
nge
nd
, in
slu
ite
nd
in
leid
ing
, lig
ga
am
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- Re
sp
ons b
evre
dig
end
. - I
de
es r
ed
elik
sam
eha
nge
nd
en
o
ort
uig
en
d.
- Re
de
like
org
anis
asie
en
re
de
lik s
am
eha
nge
nd
, in
slu
ite
nd
in
leid
ing
, lig
ga
am
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- W
isse
lva
llig
e
sam
eha
ng
in
re
sp
ons.
- Id
ee
s o
nd
uid
elik
, nie
o
ors
pro
nklik
nie
.
- M
in b
ew
ys v
an
o
rga
nis
asie
en
sam
eha
ng
.
- Re
sp
ons h
eeltem
al
irre
leva
nt.
- I
de
es d
eu
rmekaa
r e
n n
ie o
p
on
de
rwe
rp
ge
fokus n
ie.
- V
aag
en
h
erh
ale
nd
.
- Ge
en
org
an
isa
sie
n
ie e
n is
on
sam
eh
an
gen
d.
Lae vlak
25
–27
1
9–
21
1
3–
15
7
–9
0
–3
-
Re
sp
ons u
itm
un
ten
d,
maa
r u
itson
de
rlik
tr
eff
en
de
eie
nska
ppe
va
n ’n
op
ste
l o
ntb
reek.
-
Ide
es in
telli
ge
nt e
n
vo
lwa
sse
.
- K
nap
org
an
isa
sie
en
sam
eha
ng
, in
slu
iten
d
inle
idin
g, lig
gaam
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- R
esp
ons g
oed
; g
etu
ig v
an
va
ard
ighe
id.
- Id
ee
s r
ele
va
nt,
inte
ressa
nt.
- O
rga
nis
asie
goe
d e
n
sam
eha
nge
nd
, in
slu
ite
nd
in
leid
ing
, lig
ga
am
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- R
esp
ons
be
vre
dig
en
d, m
aa
r ve
rva
l so
ms in
o
nd
uid
elik
he
id.
- Id
ee
s r
ed
elik
-
sam
eha
nge
nd
en
o
ort
uig
en
d.
- ’n
Ma
te v
an
o
rga
nis
asie
en
sam
eha
ng
, in
slu
ite
nd
in
leid
ing
, lig
ga
am
en
sam
eva
ttin
g/s
lot.
- R
esp
ons is
gro
otlik
s
irre
leva
nt.
-
Ide
es b
eg
in lo
s
sta
an
en
ka
n
ve
rwa
rre
nd
we
es.
- S
kaa
rs ’n
be
wys
va
n o
rga
nis
asie
e
n s
am
eh
ang
.
- Ge
en
pog
ing
a
an
ge
we
nd
om
in
o
ore
en
ste
mm
ing
m
et o
nd
erw
erp
te
w
ee
s n
ie.
- He
eltem
al
irre
leva
nt e
n
on
toe
pa
slik
.
- De
urm
ekaa
r e
n
ge
en
foku
s n
ie.
16
A
FR
IKA
AN
S E
ER
ST
E A
DD
ISIO
NE
LE
TA
AL
V3
(E
C/S
EP
TE
MB
ER
2018)
Kop
iere
g v
oorb
eho
u
B
laai om
asseblie
f
AS
SE
SS
ER
ING
SR
UB
RIE
K V
IR O
PS
TE
L (
AF
DE
LIN
G A
) –
EE
RS
TE
AD
DIS
ION
EL
E T
AA
L [
50
PU
NT
E]
(ve
rvo
lg)
Kri
teri
a
U
its
on
de
rlik
K
na
p
Ge
mid
de
ld
Ele
men
têr
O
nvo
ldo
en
de
TA
AL
, S
TY
L E
N
RE
DIG
ER
ING
To
on
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t is
geskik
vir
do
el/eff
ek e
n
ko
nte
ks;
W
oord
ke
use
; T
aalg
eb
ruik
en
ko
nve
nsie
s,
pu
nktu
asie
,
gra
mm
atika
, sp
elli
ng
15
PU
NT
E
Hoë vlak
14
–15
1
1–
12
8
–9
5
–6
0
–3
-
To
on
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t h
oog
s
ge
pas v
ir d
oe
l, g
eh
oo
r e
n k
on
teks.
- T
aalg
eb
ruik
ge
tuig
va
n v
ert
rou
e,
ind
rukw
ekke
nd
- T
oon
re
torie
s tre
ffe
nd
e
n e
ffektief.
-
Gra
mm
atika
en
sp
elli
ng
feitlik
fou
tvry
. -
Kn
ap
ge
da
an
.
- T
oon
, sty
l, r
eg
iste
r e
n w
oo
rdeska
t b
aie
g
ep
as v
ir d
oe
l,
ge
hoo
r e
n k
on
teks.
- T
aalg
eb
ruik
eff
ektief
en
’n
de
urlo
pen
de
g
ep
aste
to
on
wo
rd
ge
bru
ik.
- G
ram
ma
tika
en
sp
elli
ng
gro
otlik
s
fou
tvry
. -
Baie
goe
d g
ed
oen
.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t g
epa
s v
ir
do
el, g
eh
oo
r e
n
ko
nte
ks.
- G
ep
aste
ta
alg
eb
ruik
o
m b
ete
ken
is o
or
te
dra
.
- T
oon
is g
ep
as.
- R
eto
rie
se
mid
de
le
ge
bru
ik o
m b
ete
ke
nis
te
ve
rste
rk.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t n
ie
ge
pas v
ir d
oe
l,
ge
hoo
r e
n k
on
teks
nie
.
- T
aalg
eb
ruik
baie
b
asie
s.
- T
oon
en
w
oo
rdkeu
se
ska
ars
to
ep
aslik
.
- B
aie
bep
erk
te
wo
ord
eska
t.
- T
aal
on
ve
rsta
an
ba
ar.
-
To
on
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t m
inde
r g
epa
s
vir
do
el, g
eho
or
en
ko
nte
ks.
- W
oord
eska
t so
b
ep
erk
da
t d
it
onm
oon
tlik
is
om
sin
te
ma
ak.
Lae vlak
13
1
0
7
4
- T
aalg
eb
ruik
u
itste
ken
d e
n to
on
is
reto
rie
s e
ffektie
f.
- G
ram
ma
tika
en
sp
elli
ng
feitlik
fou
tvry
.
- B
aie
goe
d to
t kn
ap
g
ed
aa
n.
- T
aalg
eb
ruik
to
ep
aslik
en
oo
r die
a
lgem
een
eff
ektief.
-
To
on
ge
pa
s e
n
eff
ektief.
-
Enke
le fo
ute
in
g
ram
ma
tika
en
sp
elli
ng
.
- G
oe
d g
ed
oen
.
- V
old
oe
nde
ta
alg
eb
ruik
, m
aa
r te
en
str
yd
igh
ede
w
ord
op
gem
erk
. -
To
on
oo
r d
ie a
lgem
ee
n
ge
pas e
n b
ep
erk
te
ge
bru
ik v
an
re
torie
se
m
idde
le.
- T
aalg
eb
ruik
o
nvo
ldoe
nde
.
- W
ein
ig in
die
n e
nig
e
sin
sve
rske
ide
nh
eid
.
- W
oord
eska
t b
aie
b
ep
erk
.
ST
RU
KT
UU
R
Ke
nm
erk
e v
an
teks;
Pa
rag
raafo
ntw
ikkelin
g
en
sin
skon
str
uksie
5 P
UN
TE
5
4
3
2
0
–1
-
Uitste
ke
nd
e
on
twik
ke
ling
va
n
on
de
rwe
rp.
- U
itso
nde
rlik
e d
eta
il.
- S
inn
e e
n p
ara
gra
we
u
itso
nd
erlik
g
ekon
str
ue
er.
- L
ogie
se
o
ntw
ikke
ling
va
n
de
tails
.
- S
am
eh
ang
end
- S
inn
e e
n
pa
rag
raw
e lo
gie
s
en
to
on
va
ria
sie
.
- R
ele
va
nte
de
tail
on
twik
ke
l.
- S
inn
e e
n p
ara
gra
we
g
oe
d g
ekon
str
ue
er.
- O
pste
l m
aak n
og
e
ffe
ns s
in.
- S
om
mig
e p
un
te
ge
ldig
.
- S
inn
e e
n
pa
rag
raw
e f
ou
tief.
- O
pste
l m
aak n
og
sin
.
- N
ood
saaklik
e
pu
nte
on
tbre
ek.
- S
inn
e e
n
pa
rag
raw
e f
ou
tief.
-
Op
ste
l m
aak n
ie
sin
nie
.
VE
RS
PR
EID
ING
VA
N
PU
NT
E
-
4
3–
50
3
3–
40
2
3–
30
1
3–
20
0
–1
0
(EC
/SE
PT
EM
BE
R 2
018)
AF
RIK
AA
NS
EE
RS
TE
AD
DIS
ION
EL
E T
AA
L V
3
17
Kop
iere
g v
oorb
eho
u
B
laai om
asseblie
f
AS
SE
SS
ER
ING
SR
UB
RIE
K V
IR L
AN
G T
RA
NS
AK
SIO
NE
LE
TE
KS
TE
(A
FD
EL
ING
B)
– E
ER
ST
E A
DD
ISIO
NE
LE
TA
AL
[3
0 P
UN
TE
]
Kri
teri
a
Uit
so
nd
erl
ik
Kn
ap
G
em
idd
eld
E
lem
en
têr
O
nvo
ldo
en
de
IN
HO
UD
,
BE
PL
AN
NIN
G E
N
FO
RM
AA
T
Re
sp
ons e
n id
ee
s;
Org
an
ise
rin
g v
an
ide
es v
ir
be
pla
nn
ing
; D
oe
l,
ge
hoo
r, k
enm
erk
e/
ko
nve
nsie
s
e
n k
on
teks
18
PU
NT
E
15
–18
1
1–
14
8
–1
0
5–
7
0–
4
- R
esp
ons
uitso
nd
erlik
, b
o
ve
rwa
gtin
g.
- Id
ee
s in
telli
ge
nt e
n
vo
lwa
sse
.
- G
ron
dig
e k
en
nis
va
n k
enm
erk
e v
an
d
ie s
oo
rt te
ks
- S
kry
fwe
rk b
eh
ou
fo
ku
s.
- S
am
eh
ang
in
in
ho
ud
en
id
ee
s.
- Id
ee
s b
eh
oo
rlik
u
itg
eb
rei m
et d
eta
il w
at d
ie o
nde
rwe
rp
on
de
rste
un
.
- G
ep
aste
en
akku
rate
fo
rmaa
t.
- R
esp
ons b
aie
goe
d
en
dem
on
str
ee
r g
oe
ie
ke
nnis
va
n k
enm
erk
e
va
n d
ie s
oo
rt teks.
- B
eho
u foku
s –
ge
en
a
fwykin
g n
ie.
- S
am
eh
ang
in
in
ho
ud
e
n ide
es; b
aie
goe
d
uitg
eb
rei m
et d
eta
il w
at d
ie o
nde
rwe
rp
on
de
rste
un
.
- G
ep
aste
fo
rmaa
t m
et
on
bed
uid
en
de
fo
ute
.
- R
esp
ons v
old
oen
de
e
n to
on
vo
ldo
end
e
ke
nnis
va
n
ke
nm
erk
e v
an
die
so
ort
te
ks
- N
ie h
eeltem
al
ge
fokus n
ie –
e
nkele
afw
ykin
gs
- R
ede
like
sam
eh
ang
in
inh
oud
en
id
ees
- S
om
mig
e d
eta
il o
nd
ers
teu
n d
ie
on
de
rwe
rp.
- F
orm
aa
t o
orw
eg
en
d
ge
pas, m
aa
r m
et
enkele
fo
ute
.
- B
asie
se
re
sp
on
s
too
n g
erin
ge
ke
nnis
va
n k
enm
erk
e v
an
d
ie s
oo
rt te
ks
- A
and
uid
ing
va
n
foku
s, m
aa
r m
et
afw
ykin
gs
- In
ho
ud
en
ide
es n
ie
altyd
sam
eha
nge
nd
n
ie.
- M
in d
eta
il o
nd
ers
teu
n d
ie
on
de
rwe
rp
- N
odig
e r
eë
ls v
an
fo
rmaa
t va
ag
we
g
toe
ge
pa
s
- K
ritie
se
fo
ute
b
eg
aa
n.
- R
esp
ons to
on
gee
n
ke
nnis
va
n
ke
nm
erk
e v
an
die
so
ort
te
ks n
ie
- B
ete
ke
nis
on
du
idelik
m
et g
roo
t a
fwykin
g.
- G
ee
n s
am
eh
an
g in
id
ee
s e
n in
hou
d n
ie
- B
aie
min
de
tail
on
de
rste
un
die
o
nd
erw
erp
.
- N
odig
e r
eë
ls v
an
fo
rmaa
t n
ie
toe
ge
pa
s n
ie.
TA
AL
, S
TY
L E
N
RE
DIG
ER
ING
To
on
, re
gis
ter,
sty
l,
do
el/e
ffek, ge
hoo
r e
n
ko
nte
ks;
T
aalg
eb
ruik
en
kon
ve
nsie
s;
Woord
ke
use
;
Pu
nktu
asie
en
sp
elli
ng
12
PU
NT
E
10
–12
8
–9
6
–7
4
–5
0
–3
-
To
on
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t h
oo
gs g
eskik
vir
do
el, g
eho
or
en
ko
nte
ks.
- G
ram
ma
tika
akku
raa
t e
n
go
ed
g
ekon
str
ue
er.
- F
eitlik
fou
tlo
os.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t b
aie
g
eskik
vir
do
el,
ge
hoo
r e
n k
on
teks.
- G
ram
ma
tika
oo
r d
ie a
lgem
een
ko
rrek e
n g
oe
d
gekon
str
ue
er.
-
Baie
goe
ie
wo
ord
eska
t
- O
orw
eg
end
fo
utlo
os.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t is
g
eskik
vir
do
el,
ge
hoo
r e
n k
on
teks
- E
nke
le
gra
mm
atikafo
ute
-
Vold
oe
nde
w
oo
rde
ska
t
- F
ou
te b
ele
mm
er
nie
b
ete
ken
is n
ie.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t m
inde
r g
eskik
vir
d
oel, g
eh
oo
r e
n
ko
nte
ks.
- G
ram
ma
tika
o
nakku
raa
t m
et
etlik
e f
ou
te.
- B
asie
se
w
oo
rde
ska
t
- B
ete
ke
nis
b
ele
mm
er.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t ste
m
nie
oo
ree
n m
et d
oe
l,
ge
hoo
r e
n k
on
teks
nie
.
- B
esa
ai m
et fo
ute
en
ve
rwa
rd
- W
oord
eska
t nie
g
eskik
vir
do
el n
ie
- B
ete
ke
nis
ern
stig
b
ele
mm
er.
VE
RS
PR
EID
ING
VA
N
PU
NT
E
25
–30
1
9–
23
1
4–
17
9
–1
2
0–
7
18
AF
RIK
AA
NS
EE
RS
TE
AD
DIS
ION
EL
E T
AA
L V
3
(EC
/SE
PT
EM
BE
R 2
018)
Kop
iere
g v
oorb
eho
u
AS
SE
SS
ER
ING
SR
UB
RIE
K V
IR K
OR
TE
R T
RA
NS
AK
SIO
NE
LE
TE
KS
TE
(A
FD
EL
ING
C)
– E
ER
ST
E A
DD
ISIO
NE
LE
TA
AL
[2
0 P
UN
TE
]
Kri
teri
a
Uit
so
nd
erl
ik
Kn
ap
G
em
idd
eld
E
lem
en
têr
O
nvo
ldo
en
de
IN
HO
UD
, B
EP
LA
NN
ING
EN
F
OR
MA
AT
Re
sp
ons e
n id
ee
s;
Org
an
ise
rin
g v
an
id
ee
s;
Ke
nm
erk
e/k
on
ve
nsie
s
e
n k
on
teks
12
PU
NT
E
10
–12
8
–9
6
–7
4
–5
0
–3
-
Re
sp
ons u
itson
de
rlik
, b
o v
erw
ag
tin
g.
- Id
ee
s in
telli
ge
nt e
n
vo
lwa
sse
. -
Gro
nd
ige
ken
nis
va
n
ke
nm
erk
e v
an
die
so
ort
te
ks.
- S
kry
fwe
rk b
eh
ou
foku
s.
-
Sam
eh
ang
in
in
ho
ud
e
n ide
es.
- Id
ee
s b
eh
oo
rlik
u
itg
eb
rei m
et d
eta
il w
at d
ie o
nde
rwe
rp
on
de
rste
un
.
- G
ep
aste
en
akku
rate
form
aa
t.
- R
esp
ons b
aie
goe
d e
n
dem
onstr
ee
r g
oeie
ke
nnis
va
n k
enm
erk
e
va
n d
ie s
oo
rt teks.
- B
eho
u foku
s –
ge
en
a
fwykin
g n
ie.
- -S
am
eh
ang
in
in
hou
d
en
ide
es; b
aie
goe
d
uitg
eb
rei m
et d
eta
il w
at
die
on
de
rwe
rp
on
de
rste
un
.
- G
ep
aste
fo
rmaa
t m
et
on
bed
uid
en
de
fo
ute
.
- R
esp
ons v
old
oen
de
en
to
on
vo
ldoe
nde
ke
nnis
va
n k
enm
erk
e v
an
die
so
ort
te
ks.
- N
ie h
eeltem
al g
efo
ku
s
nie
– e
nkele
afw
ykin
gs
- R
ede
like
sam
eh
ang
in
in
ho
ud
en
id
ee
s
- S
om
mig
e d
eta
il o
nd
ers
teu
n d
ie
on
de
rwe
rp.
- F
orm
aa
t o
orw
eg
en
d
ge
pas, m
aa
r m
et e
nkele
fo
ute
.
- B
asie
se
re
sp
on
s
too
n g
erin
ge
ke
nnis
va
n k
enm
erk
e v
an
d
ie s
oo
rt te
ks
- A
and
uid
ing
va
n
foku
s, m
aa
r m
et
afw
ykin
gs
- In
ho
ud
en
ide
es n
ie
altyd
sam
eha
nge
nd
n
ie
- M
in d
eta
il o
nd
ers
teu
n d
ie
on
de
rwe
rp
- N
odig
e r
eë
ls v
an
fo
rmaa
t va
ag
we
g
toe
ge
pa
s
- K
ritie
se
fo
ute
b
eg
aa
n
- R
esp
ons to
on
gee
n
ke
nnis
va
n
ke
nm
erk
e v
an
die
so
ort
te
ks n
ie
- B
ete
ke
nis
on
du
idelik
m
et g
roo
t a
fwykin
g
- G
ee
n s
am
eh
an
g in
id
ee
s e
n in
hou
d n
ie
- B
aie
min
de
tail
on
de
rste
un
die
o
nd
erw
erp
- N
odig
e r
eë
ls v
an
fo
rmaa
t n
ie to
eg
epa
s
nie
TA
AL
, S
TY
L E
N
RE
DIG
ER
ING
To
on
, re
gis
ter,
sty
l,
wo
ord
eska
t g
eskik
vir
d
oel e
n k
on
teks;
T
aalg
eb
ruik
en
ko
nve
nsie
s
Woord
ke
use
;
Pu
nktu
asie
en
sp
elli
ng
8
PU
NT
E
7–
8
5–
6
4
3
0–
2
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t h
oog
s
ge
skik
vir
do
el, g
eh
oo
r e
n k
on
teks.
- G
ram
ma
tika
akku
raa
t e
n g
oed
geko
nstr
uee
r.
- F
eitlik
fou
tlo
os
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t b
aie
ge
skik
vir
do
el, g
eho
or
en
ko
nte
ks.
- G
ram
ma
tika
oo
r d
ie
alg
em
een
ko
rrek e
n
go
ed
gekon
str
ue
er.
-
Baie
goe
ie w
oo
rde
ska
t.
- O
orw
eg
end
fou
tloo
s.
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n
wo
ord
eska
t is
geskik
vir
d
oel, g
eh
oo
r e
n k
on
teks
- E
nke
le g
ram
ma
tika
-fo
ute
-
Vold
oe
nde
wo
ord
eska
t
- F
ou
te b
ele
mm
er
nie
b
ete
ken
is n
ie
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t m
inde
r g
eskik
vir
d
oel, g
eh
oo
r e
n
ko
nte
ks
- G
ram
ma
tika
o
nakku
raa
t m
et
etlik
e f
ou
te
- B
asie
se
wo
ord
eska
t
- B
ete
ke
nis
bele
mm
er
- T
oon
, re
gis
ter,
sty
l e
n w
oo
rdeska
t ste
m
nie
oo
ree
n m
et d
oe
l,
ge
hoo
r e
n k
on
teks
nie
-
Be
sa
ai m
et fo
ute
en
ve
rwa
rd
- W
oord
eska
t nie
g
eskik
vir
do
el n
ie
- B
ete
ke
nis
ern
stig
b
ele
mm
er
VE
RS
PR
EID
ING
VA
N
PU
NT
E
17
–20
1
3–
15
1
0–
11
7
–8
0
–5