9
Graad 4: Afrikaans Basisvorme Laerskool Mikro Kopiereg ©

Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

Graad 4: Afrikaans

Basisvorme

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

Woordvorming

‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin

maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het

‘n selfstandige betekenis, bv. wolk.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

‘n Voorvoegsel is die gedeelte van ‘n woord wat voor aan die

basis gevoeg word. Dié deel kan nie op sy eie staan nie en het

geen betekenis nie, bv. be- van bewolk.

‘n Agtervoegsel is die gedeelte van ‘n woord wat agter aan

die basis gevoeg word. Dié deel kan nie op sy eie staan nie en

het geen betekenis nie, bv. –e van wolke.

Page 3: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

Woordvorming

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Ons gaan

hierdie

olifant in

drie dele

deel.

Die lyf is die

stam van die

woord.

Die stert is

die

agtervoegsel.

Die slurp is

die

voorvoegsel.

Page 4: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

basisvorm agtervoegselvoorvoegsel

Woordvorming

Laerskool Mikro Kopiereg ©

ge dier te

gedierte

Page 5: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

basisvorm agtervoegselvoorvoegsel

Woordvorming

Laerskool Mikro Kopiereg ©

be seer

beseerDaar is geen

agtervoegsel nie

Page 6: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

basisvorm agtervoegselvoorvoegsel

Woordvorming

Laerskool Mikro Kopiereg ©

kleur vol

kleurvolDaar is geen

voorvoegsel nie

Page 7: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

basisvormvoorvoegsel

Woordvorming

Die voorvoegsel of agtervoegsel kan dikwels die basiswoord se

betekenis verander.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

gebrand

ge- brand

Die voorvoegsel ge- verander die basisvorm brand na die

verlede tyd, naamlik gebrand.

Page 8: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

basisvorm

voorvoegsel

Woordvorming

Die voorvoegsel of agtervoegsel kan dikwels die basiswoord se

betekenis verander.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

ongelukkig

on- geluk -kig

Die voorvoegsel on- verander die basisvorm geluk(kig) na die

teenoorgestelde (antoniem), naamlik ongelukkig.

agtervoegsel

Page 9: Graad 4: Afrikaans...Woordvorming ‘n Basisvorm of stam is die kortste deel van ‘n woord wat sin maak. Die basisvorm van ‘n woord kan op sy eie staan en het ‘n selfstandige

agtervoegselbasisvorm

Woordvorming

Die voorvoegsel of agtervoegsel kan dikwels die basiswoord se

betekenis verander.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

broers

broer -s

Die agtervoegsel -s verander die basisvorm broer na die

meervoud, naamlik broers.

broertjie

broer -tjie

Die agtervoegsel -tjie verander die basisvorm broer na die

verkleinwoord, naamlik broertjie.

agtervoegselbasisvorm