12
1 Laerskool DE KUILEN Primary 021 903 4160 Church Street 021 903 3560 KUILS RIVER PO Box 50 7580 [email protected] Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel is. Dit is belangrik dat saam met hierdie werk, leerders hulle 1x- tot 12x tafels baie goed sal ken, aangesien dit ‘n groot deel uitmaak van die vermenigvuldiging en deling wat in Kwartaal 2 behandel gaan word. Let op die volgende: Werkbladsye hoef nie gedruk te word nie. Alle antwoorde en/of bewerkings moet met die gegewe opskrif en datum op foliopapier gedoen en genommer word soos op die werkblad. Aan die einde van elke week sal die memo opgelaai word en leerders sal dan hulle werk kan merk. U kan my gerus ‘n e-pos stuur as u enige vrae oor die werk het: [email protected] Voorbeeld van opskrif Plekwaarde nr. 1 - 6 2020-04-20 _______________________________________________________________ Maandag, 20 April 2020 - Plekwaarde:

Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    1

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

1

Laerskool DE KUILEN Primary 021 903 4160

Church Street 021 903 3560

KUILS RIVER PO Box 50

7580 [email protected]

Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020)

Liewe Ouers / Voogde

Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel is. Dit is belangrik dat saam

met hierdie werk, leerders hulle 1x- tot 12x tafels baie goed sal ken, aangesien dit ‘n groot deel

uitmaak van die vermenigvuldiging en deling wat in Kwartaal 2 behandel gaan word.

Let op die volgende: Werkbladsye hoef nie gedruk te word nie. Alle antwoorde en/of bewerkings

moet met die gegewe opskrif en datum op foliopapier gedoen en genommer word soos op die

werkblad. Aan die einde van elke week sal die memo opgelaai word en leerders sal dan hulle werk

kan merk.

U kan my gerus ‘n e-pos stuur as u enige vrae oor die werk het: [email protected]

Voorbeeld van opskrif

Plekwaarde nr. 1 - 6

2020-04-20

_______________________________________________________________

Maandag, 20 April 2020 - Plekwaarde:

Page 2: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

2

Page 3: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

3

Dinsdag, 21 April 2020 – Tel, orden en vergelyk:

Page 4: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

4

Page 5: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

5

Woensdag en Donderdag, 22 & 23 April 2020 – Getalsinne

Page 6: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

6

Page 7: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

7

Vrydag, 24 April 2020 – Optel- en aftrekfeite:

Page 8: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

8

Maandag en Dinsdag, 27 & 28 April 2020 – Woordsomme (probleemoplossing):

WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS

WYS ALLE BEWERKINGS WYS ALLE BEWERKINGS

Page 9: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

9

WYS ALLE BEWERKINGS

Page 10: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

10

Woensdag, 29 April 2020 – Afronding met optelling en aftrekking

Page 11: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

11

Donderdag, 30 April 2020 – 2D vorms

Page 12: Graad 5 Wiskunde (20 April 1 Mei 2020)€¦ · Graad 5 – Wiskunde (20 April – 1 Mei 2020) Liewe Ouers / Voogde Hierdie dien as hersiening van die werk wat in Kwartaal 1 behandel

12

Vrydag, 1 Mei 2020 – Datahantering

a) Wat word die grafiek genoem?

b) Gee ‘n moontlike titel vir die

grafiek?

c) Watter voedsel word die minste

geëet?

d) Watter voedsel word die meeste

geëet?

e) Rangskik die voedsels van

minste tot meeste geëet.

f) Skryf die volgende as breuke:

• Aartappels

• Pampoen + wortels

(teltabel)