23
  K K Ku u un n ns s s e e en n n K K Ku u ul l l t t t u u uu u ur r r  G G Gr r r a a aa a ad d d 5 5 5 

Graad5 KK Final

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 1/23

 

KKKuuunnnsss eeennn 

KKKuuulllt t t uuuuuurrr 

GGGrrraaaaaaddd 555 

Page 2: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 2/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

i

INHOUDSOPGAWE

INHOUD AKTIWITEIT Bl.

EENHEID 1

MUSIEK

Om ‘n wenner te wees 1

Instrumente Aktiwiteit 1 - Ondersoek 2

Musiek in 4/4-tyd Aktiwiteit 2 - Opdrag 8

Soek en vind Aktiwiteit 3 - Navorsing 10

Twee vertonings Aktiwiteit 4 - Uitvoering 12

DANS

Om ‘n wenner te wees 14Opwarming: strekoefeninge Aktiwiteit 1 - Ondersoek 15

Liggaamsdele Aktiwiteit 2 - Navorsing 19

DRAMA

Om ‘n wenner te wees 22

Ontspanning Aktiwiteit 1 - Uitvoering 23

Vier elemente Aktiwiteit 2 - Uitvoering

Navorsing26

VISUELE KUNSTE

Om ‘n wenner te wees 28

Versamel uit die natuur Aktiwiteit 1 - Navorsing

Uitstappie29

Die natuur in ons klas Aktiwiteit 2 - Projek 32

Kyk weer na die natuur Aktiwiteit 3 - Projek

Uitstalling33

EENHEID 2

MUSIEK

Om ‘n wenner te wees 35

Diere- en voëlgeluide Aktiwiteit 1 - Ondersoek 36

Ons kan klankprente van diere herken Aktiwiteit 2 - Opdrag 37

Herken die eienskappe van musiek Aktiwiteit 3 - Opdrag 39

Ek kan melodieë hoor en weergee Aktiwiteit 4 - Opvoering 40

Die komponis Saint Saëns Aktiwiteit 5 - Opdrag 41

Eienskappe van musiek Aktiwiteit 6 - Opdrag 43

Kom ek kyk wat ek geleer het Aktiwiteit 7 - Toets 43

Ons maak ons eie storie Aktiwiteit 8 - Opvoering 45

Oefentyd Aktiwiteit 9 - Opvoering 46

Page 3: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 3/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

ii

INHOUD AKTIWITEIT  Bl.

DANS

Om ‘n wenner te wees 47

Hoe beweeg diere? Aktiwiteit 1 - Opvoering 48Dansstyle Aktiwiteit 2 - Ondersoek 51

DRAMA

Om ‘n wenner te wees 55

Hoe werk resonansie? Aktiwiteit 1 - Ondersoek 56

Die karnavallied Aktiwiteit 2 - Opvoering 58

VISUELE KUNSTE

Om ‘n wenner te wees 60

Ons gaan dieretuin toe Aktiwiteit 1 - Navorsing61

Maak ‘n begin met die collage Aktiwiteit 2 - Projek 63

En nou vir die diere! Aktiwiteit 3 - Projek 65

EENHEID 3

MUSIEK

Om ‘n wenner te wees 66

‘n Snaakse hoed Aktiwiteit 1 - Mondeling 67

Wat is volume? Aktiwiteit 2 - Opdrag 71

Ons skep ons eie musiek Aktiwiteit 3 - Aanbieding 73

DANS

Om ‘n wenner te wees 75

Geometriese konsepte Aktiwiteit 1 - Opvoering 76

DRAMA

Om ‘n wenner te wees 81

Vorm vir ‘n drama Aktiwiteit 1 - Opvoering/Opdrag 82

Klanke en kleure van ‘n drama Aktiwiteit 2 - Opdrag 84

VISUELE KUNSTE

Om ‘n wenner te wees 86

Joan Miró – kom ons gebruik onsverbeelding

 Aktiwiteit 1 - Mondeling 87

Beplanning van my Miró kunswerk Aktiwiteit 2 - Opdrag 90

Kom ons wees kreatief Aktiwiteit 3 - Projek 91

Dit is waar die pret begin! Aktiwiteit 4 - Projek/Opdrag 91

Miró-kunsgalery Aktiwiteit 5 - Uitstalling 92

Kom ons maak ‘n windklok à la Miró Aktiwiteit 6 - Projek/Opdrag 93

Sit dit alles aanmekaar Aktiwiteit 7 - Projek 94

Sit die windklok aanmekaar Aktiwiteit 8 - Projek 95

Page 4: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 4/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

iii

INHOUD AKTIWITEIT Bl.

EENHEID 4 

MUSIEK

Om ‘n wenner te wees 97

Musiek van die Karibiese eilande Aktiwiteit 1 - Ondersoek 98

Die musiek van Swede Aktiwiteit 2 - Mondeling 101

Die musiek van Mexiko en die gebruikvan triole

 Aktiwiteit 3 - Navorsing103

DANS 

Om ‘n wenner te wees 106

Die choreograaf Aktiwiteit 1 - Opvoering 107

Sintuiglike waarneming Aktiwiteit 2 - OpvoeringOpdrag

109

My eie dans Aktiwiteit 3 - Opvoering 110

Die repetisie Aktiwiteit 4 - Opvoering 110

DRAMA

Om ‘n wenner te wees 113

‘n Reis rondom die wêreld Aktiwiteit 1 - Opvoering 114

Klanke, kleure en plekke in die wêreld Aktiwiteit 2 - OpvoeringOpdrag

116

Die wêreld is ‘n ronde bal Aktiwiteit 3 - Opvoering 117

VISUELE KUNSTE

Om ‘n wenner te wees 119

Ons leer om gesigte in ‘n spotprent teteken

 Aktiwiteit 1 - ProjekOpdrag

120

Kom ons gesels Aktiwiteit 2 - Opdrag 121

Ons gaan op ‘n reis rondom die wêreld Aktiwiteit 3 - Projek 122

 Amper by die huis Aktiwiteit 4 - ProjekOpdrag

123

Page 5: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 5/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

iv

INHOUD AKTIWITEIT Bl.

EENHEID 5

MUSIEK

Om ‘n wenner te wees 124

Die bewaring van bome Aktiwiteit 1 - Aanbieding 125

Bewaar ‘n boom deur musiek en liriek Aktiwiteit 2 - Aanbieding 126

DANS

Om ‘n wenner te wees 127

Kommunikasie in die oerwoud Aktiwiteit 1 - Opvoering 128

DRAMA

Om ‘n wenner te wees 130

Plante, diere en voëls in die oerwoud Aktiwiteit 1 - OpvoeringOpdrag

131

‘n Sintuiglike staptog deur die bos! Aktiwiteit 2 - Opvoering 132

Die klanke in die oerwoud Aktiwiteit 3 - Opvoering 134

Konsentreer om in karakter te bly Aktiwiteit 4 - Opvoering 136

VISUELE KUNS

Om ‘n wenner te wees 137

Die maak van instrumente Aktiwiteit 1 - UitstappieOpdrag

138

Ek kan die gerommel van dromme indie verte hoor

 Aktiwiteit 2 - Projek 139

Die aanmekaarsit van die instrumente Aktiwiteit 3 - Projek 139

EENHEID 6

Om ‘n wenner te wees 141

Temas, idees en atmosfeer Aktiwiteit 1 - Opdrag 142

Karakters se dialoog en handeling Aktiwiteit 2 - OpdragOpvoering

143

Ons skep nuwe ritmes Aktiwiteit 3 - Opdrag 145

Liedere oor diere Aktiwiteit 4 - Opdrag 146

Waar en wanneer gaan die diere dans? Aktiwiteit 5 - Opvoering 147

Grimering en kostuums vir onskarakters

 Aktiwiteit 6 - Opdrag149

 Advertensie vir ons produksie Aktiwiteit 7 - Projek 151

Page 6: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 6/23

 

Eenheid 1Aktiwiteit 1

Page 7: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 7/23

 

Beplanning

Dokumente

Page 8: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 8/23

Page 9: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 9/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Werkskedules 

Ak  t  i  wi   t   ei   t   snr .

L  e er  ui   t  k  o

m s

A s s e s s er i  n g-

 s t   an d  a ar  d 

I  n t   e gr  a si   e

T  y d  s d  u ur 

K enni   s

V  a ar  d i   gh  e d  e

W a ar  d  e s

Ak  t  i  wi   t   e

i   t  

1

5.1: Skepping, interpretasie enaanbieding: Die leerder is instaat om werk in elk van diekunsvorme te skep, teinterpreteer en aan te bied.5.2: Besinning: Die leerder is instaat om krities en skeppend oorkuns- en kultuur prosesse, -produkte en –style in die konteksvan die verlede en die hede tebesin.

5.3: Deelname en samewerking:Die leerder is in staat ompersoonlike en interpersoonlikevaardighede deur individuele engroepdeelname aan kuns- enkultuuraktiwiteite te toon.

MU 5.1.2: Gebruik liggaamsperkussieom n kort ritmiese patroon metkwartnote, kwartnootruste, halfnote enhalfnootruste, en agtstenote enagtstenootruste.MU 5.2.4: Luister na ‘n verskeidenheidgeselekteerde liedjies en identifiseerdie genre (bv. Blues, Pop, Kwaito,Klassiek, Tradisioneel, Vy-Kiba, Opera,Musiekblyspel, Malombo, Kwassa-Kwassa, Tegno, Soukous) en lugmenings oor die styl.CO 5.3.1: Toon spontaneïteit en ‘nkreatiewe houding teenoorkunsaktiwiteite.

LO5.4.4

30min

Instrumente Instrumente:Leerders leer omtrentverskillendeinstrumente.Musiek- waardering

Page 10: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 10/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

4

Ak  t  i  wi   t   ei   t  nr .

L  e er  ui   t  k  om s

A s s e s s

 er i  n g-

 s t   an d 

 a ar  d 

I  n t   e gr  a si   e

T  y d  s d  u ur 

K enni   s

V  a ar  d i   gh  e d  e

W a ar 

 d  e s

Ak  t  i  w

i   t   ei   t  

H ul   pmi   d  d  el   s

A s s e s s

 er i  n g

1

B

 e pl   an d  e d  a t   um

W er k l  i  k  e d  a t   um

5.1: Skepping,interpretasie enaanbieding: Dieleerder is in staat omwerk in elk van diekunsvorme te skep, teinterpreteer en aan tebied.5.2: Besinning: Dieleerder is in staat omkrities en skeppend oorkuns- en kultuurprosesse, -produkte en-style in die konteksvan die verlede en diehede te besin.

5.3: Deelname ensamewerking: Dieleerder is in staat ompersoonlike eninterpersoonlikevaardighede deurindividuele engroepdeelname aankuns- enkultuuraktiwiteite te

toon.

MU 5.1.2: Gebruikliggaamsperkussie om ‘nkort ritmiese patroon metkwartnote, kwartnootruste,halfnote en halfnootruste,en agtstenote enagtstenootruste te skep.

MU 5.2.4: Luister na ‘nverskeidenheidgeselekteerde liedjies enidentifiseer die genre (bv.Blues, Pop, Kwaito,Klassiek, Tradisioneel, Vy-Kiba, Opera,Musiekblyspel, Malombo,Kwassa-Kwassa, Tegno,Soukous) en lug meningsoor die styl.O 5.3.1: Toonspontaneïteit en ‘nkreatiewe houding teenoorkunsaktiwiteite.

LO 5.4.4 30min

Instrumente. Instrumente:Leerders leeromtrentverskillendeinstrumente.Musiek-waardering.

Opnamevan: Vlugvan dieHommelby  deurRimskyKorsakov.CD-speler.Moontlikinstrumente.

VormOndersoeWieOnderwysWatMusiek-waarderinBewyseMondelinWerkvelInstrumeKontrolely

Nabetragting

Page 11: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 11/23

P

Leer en OnderwysHulpbronne (LOH) 

Page 12: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 12/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

2

ONDERSOEK

Instrumente

Het jy al ooit regtig na ‘n orkes geluister of selfs na die agtergrondmusiek van jou

geliefkoosde lied? Daar is baie instrumente wat almal saamwerk om musiek te maak.

Kyk na die volgende instrumente – ken jy hulle almal?

Akoestieseinstrumente

Alle instrumente wat nie elektrisiteit nodig het om klanke voort te bring nie.

Koperblasers Instrumente wat van koper gemaak is, soos die trompet.

Elektriese

instrumenteInstrumente wat elektrisiteit nodig het om klanke voort te bring.

StrykersInstrumente met snare wat met ‘n strykstok bespeel word, bv. die

viool.

HoutblasersInstrumente wat uit hout gemaak kan wees. Deesdae word baie

uit metaal gemaak, soos bv. die fluit.

INSTRUMENTE

Viool Tjello Basviool Klavier Orrel

1

Page 13: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 13/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

3

Trompet Franse horing Tuba Fluit

Hobo Klarinet Fagot Sanger Xilofoon

Simbaal Kastanjette Tamboeryn Drom

1.1 Nadat jy die vorige prente goed bekyk het, skryf jy nou die name van die

volgende instrumente neer. Skryf die name in jou werkboek langs die regte

nommers.

(a) (b) (c)

(d) (e) (f)

Page 14: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 14/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

4

(g) (h)

1.2 Kyk mooi na die prente van die volgende instrumente. In elke groep is daar

een instrument wat nie pas nie. Skryf die naam van die instrument wat nie pas

nie langs die nommer in jou werkboek en verduidelik waarom dit nie in die

groep hoort nie.

(a)

 ______________________________________________________________

(b)

 ______________________________________________________________

Page 15: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 15/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

5

(c)

 ______________________________________________________________

(d)

 ______________________________________________________________

(e)

 _____________________________________________________________

1.3 Voltooi die werkkaart wat die onderwyser uitdeel. As daar woorde in die

 blokkie is, teken jy ‘n prentjie. As daar ‘n prentjie in die blokkie is, skryf jy

die regte woord in die blokkie.

1.4 Luister na die opname van  Die Vlug van die Hommelby  deur Rimsky-

Korsakov nadat julle die volgende storie gelees en bespreek het:

Daar was drie susters wat in Rusland gewoon het. Die mooiste een se naam was

Miltrissa. Haar twee susters was vreeslik jaloers op haar. Eendag het die koning vir

Miltrissa gesien en op haar verlief geraak. Hy het met haar getrou en haar twee

susters uitgenooi om saam met hulle in die paleis te kom woon. ‘n Jaar later is die

koning se seun gebore terwyl hy op reis was. Die twee jaloerse susters het vir hom ‘n

 boodskap gestuur dat die koningin aan ‘n monster geboorte geskenk het.

Page 16: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 16/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

6

Die koning was so teleurgesteld dat hy Miltrissa en die baba in ‘n wynvaatjie gedruk

en dit in die see gegooi het. Gelukkig het die vaatjie op die eiland van Bujan

uitgespoel en kon die ma en babatjie probeer om ‘n nuwe lewe vir hulleself te skep.

Die klein seuntjie het grootgeword en was ‘n uitstekende boogskutter. Eendag het hy‘n arend raakgeskiet. Die arend wou ‘n pragtige swaan vang. In werklikheid was die

arend ‘n wrede ou heks wat ‘n prinses in die swaan verander het. Die prinses was so

 bly om gered te word, dat sy onmiddellik die boogskutter tot ‘n prins gemaak het. Sy

het belowe om hom in enige moeilike situasie te help as hy haar sou nodig hê.

Miltrissa se seun het besluit om sy vader in die geheim te besoek en die prinses het

hom gehelp om, as ‘n vermomming, in ‘n by te verander. Hy het na die paleis toe

gevlieg, net om daar te hoor dat die koning op pad na die eiland, Bujan, was! Die jong

seun was baie opgewonde, want nou kon hy uiteindelik sy pa ontmoet. Die twee

 jaloerse susters was teen hierdie tyd baie belangrike inwoners van die koninkryk,

maar hulle was weereens jaloers omdat hulle van die beeldskone vrou gehoor het watop die eiland woon. Hulle was bang dat die koning weer verlief sou raak en dat ‘n

 beeldskone jong vrou weer hulle paleis sou oorneem.

Miltrissa se seun (nog steeds ‘n by) het gehoor hoe hulle beplan om te verhoed dat die

koning die eiland besoek. Om te voorkom dat die twee susters die koning se besoek

kon bederf, het die “by” hulle deur die paleis begin jaag. Hy het al twee die susters

gesteek en hulle het weggehardloop. Toe kon die koning voortgaan met sy plan om

die eiland te besoek. Die oomblik toe die koning vir Miltrissa sien, het hy haar herken

en weer van vooraf op haar verlief geraak. Die storie eindig op ‘n gelukkige noot met

die koning en koningin wat oor die eiland heers.

Page 17: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 17/23

Graad 5 Kuns en Kultuur Leergids

7

Iets oor die agtergrond van hierdie komposisie

Die Russiese komponis, Rimsky-Korsakov, het die storie deur die musiek vertel en

het dit Die Vlug van die Hommelby genoem. Terwyl jy na die kort stukkie musiek

luister (net een minuut), verbeel jou die volgende:

•  Die by kom by die paleis aan en vlieg ewe besig en raserig deur die

ingangsportaal.

•  Die by vlieg oor een van die inwoners en raak amper aan die neus van ‘n

ander.

•  Die by vlieg tot by die plafon, verheug oor die chaos wat hy veroorsaak het.•  Het julle al ooit gesien hoe mense reageer as daar ‘n by naby is?

•  Luister mooi na die kort, hoë note.

•  Die by vlieg na die susters toe en steek hulle terwyl hulle weghardloop.

•  Almal jaag die by, maar hy ontsnap deur die venster.

Die musiek is so kort dat julle dit gerus twee maal kan te luister. Probeer om die

 prentjie elke keer in jou kop te sien (visualiseer) terwyl jy na die musiek luister.

ASSESSERING

Aan die einde van hierdie aktiwiteit gaan my onderwyser kyk of ek dievolgende kan doen:

•  liggaamsperkussie gebruik

•  na ‘n verskeidenheid liedjies luister

•  spontaneïteit en ‘n kreatiewe gesindheid teenoor kunsaktiwiteite

toon

Page 18: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 18/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

12

ONDERSOEK

Instrumente

Bespreek die inligting met die leerders. Hulle moet in staat wees om die verskillende

instrumente te herken.

1.1 Leerders benoem die instrumente soos aangetoon. Hulle mag na die

inligtingsblok terugverwys (prente en name van instrumente). As u dit so

verkies, kan u die blaaie met die opdragte fotokopieer en hulle dit as werkvelle

laat voltooi.

1.2 Net soos vir 1.1. Leerders skryf die naam van die instrument wat nie by die res

van die groep pas nie.

1.3 Beskou dit as ‘n werkvel. Verwys na die instruksies op die werkvel. (Diewerkvel verskyn na die memorandum).

1.4 Lees vir hulle die storie en die inligtingsblok. Hulle luister na die storie van

Vlug van die Hommelby  deur Rimsky-Korsakov. Speel dit ten minste twee

maal en moedig hulle aan om die storie te visualiseer.

Memorandum

1.1

(a) Viool

(b) Klavier

(c) Orrel

(d) Tjello

(e) Xilofoon

(f) Trompet

(g) Fluit

(h) Franse horing

1.2

(a) Die kastanjette pas nie, want hulle kan nie ‘n wysie speel nie.

(b) Die klavier pas nie; die ander is almal houtblasers.(c) Die xilofoon pas nie; die ander is almal koperblasers.

(d) Die tjello pas nie; die ander is almal slaginstrumente.

(e) Die dromme pas nie; dromme kan nie ‘n melodie speel of sing nie.

Page 19: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 19/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

13

Memorandum

1.3 

Heelnoot Halfnoot Kwartnoot

Eie tekening

Drom

Taa-aa-noot

Lynnoot Taa-aa-aa-aa Maatlyn G-sleutel

Eie tekening

Tamboer

Tate-noot Taa ta-te ta-tetaa aa

Eie tekening

Trompet

Spasienoot

Taa ta-te ta-te taaaa

Halfnoot Eie tekening

Xilofoon

Kwartnoot Twee agtste-note

Viool

ASSESSERING

Assessering (Sien Lesplan)Vir die onderwyser

1. Dupliseer hierdie kontrolelys sodat daar vir elke leerder een is.

2. Skryf naam van elke leerder op aparte kontrolelys.

3. Hou die lyste vanaf die begin van die aktiwiteit byderhand vir assessering.

4. Assessering geskied deur die onderwyser.

Page 20: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 20/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

14

NAAM: ________________________________ Gr.: _____ Akt. Nr.: ______

KONTROLELYS:ONDERWYSERASSESSERING

MU 5.1.2; MU 5.2.4; O 5.3.1

1/N 2/P 3/A 4/B

1Gebruik liggaamsperkussie om ‘n kortritmiese patroon met kwartnote,

kwartnootruste, halfnote en halfnootruste,

en agtstenote en agstenootruste te skep.

2

Luister na ‘n verskeidenheid

geselekteerde liedjies en identifiseer die

genre (bv. blues, pop, kwaito, klassiek,

tradisioneel, Vy-Kiba, opera,

musiekblyspel, Malombo, Kwassa-

Kwassa, Tegno, Soukous) en lug menings

oor die styl.

3 Toon spontaneïteit en ‘n kreatiewegesindheid teenoor kunsaktiwiteite.

Page 21: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 21/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

15

Naam en van: ___________________________ Gr.: ____________

Kyk mooi na die volgende tabel. Waar daar woorde is, moet jy ‘n tekening maak. As

daar ‘n prent is, moet jy die naam in die blokkie skryf.

Heelnoot

Halfnoot Kwartnoot Drom Taa-aa-noot

Lynnoot Taa-aa-aa-aa Maatlyn Tamboer

Tate-noot Taa ta-te ta-tetaa aa

Trompet Spasienoot

Xilofoon Twee agtste-note

1.3

Page 22: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 22/23

 

Graad 5 Kuns en Kultuur Onderwysersgids

16

Naam en van: ______________________________ Gr.: __________

Luister na die musiek wat die onderwyser vir jou speel. Antwoord die volgende vrae,

terwyl jy na die musiek luister.

1. Thoreador se lied

(a) Skryf die name van die instrumente wat jy hoor neer.

 _______________________________________________________________

 _______________________________________________________________

(b) Onderstreep die woord wat jy voel die musiek die beste beskryf:

Opwindend Humoristies

(c) Hoeveel keer hoor jy die eerste melodie?

 _______________________________________________________________

(d) Is die musiek vinnig of stadig?

 _______________________________________________________________

(e) Onderstreep die woord wat die styl die beste beskryf:

Mars musiek Jazz Rock

2. The Pink Panther

(a) Skryf die name van die instrumente wat jy hoor neer.

 _______________________________________________________________

 _______________________________________________________________

2.4

Page 23: Graad5 KK Final

7/21/2019 Graad5 KK Final

http://slidepdf.com/reader/full/graad5-kk-final 23/23

 

G d 5 K K lt O d id

Naam en van: ______________________________ Gr.: __________

(b) Onderstreep die woord wat die musiek die beste beskryf :

Opwindend Humoristies

(c) Hoeveel keer hoor jy die eerste meldoie?

 _______________________________________________________________

(d) Is die musiek vinnig of stadig?

 _______________________________________________________________

(e) Onderstreep die woord wat die styl die beste beskryf:

Mars musiek Jazz Rock

3.  Pomp and Circumstance.

(a) Skryf die name van die instrumente wat jy hoor neer.

 _______________________________________________________________

 _______________________________________________________________

(b) Onderstreep die woord wat die musiek die beste beskryf:

Opwindend Humoristies

(c) Hoeveel keer hoor jy die eerste melodie?

 _______________________________________________________________

(d) Is die musiek vinnig of stadig?

 _______________________________________________________________

(e) Onderstreep die woord wat die musiek se styl die beste beskryf:

Mars musiek Jazz Rock

2.4 (verv.)