30
1 KWARTAAL 2 GR 10 LEWENSWETENSKAPPE ONDERSOEKE LET WEL : Hierdie ondersoeke word deur die Onderwysdepartement voorgeskryf. Hierdie of soortgelyke vrae kan in enige Toets of Eksamenvraestel van Grey of die Departement gevra word. Sommige ondersoeke het die antwoorde se bladsye onder aan wat in die Antwoord Reeks verkry kan word. Ondersoeke waar daar geen antwoorde is nie moet jy self opsoek in jou handboeke of ander bronne. ONDERSOEK 12 Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige blaar. 20.1 Teken die mikrograaf oor as ‘n diagram en voorsien alle byskrifte. AKTIWITEIT 17 en

Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

1

KWARTAAL 2 GR 10 LEWENSWETENSKAPPE ONDERSOEKELET WEL : Hierdie ondersoeke word deur die Onderwysdepartement voorgeskryf. Hierdie of soortgelyke vrae kan in enige Toets of Eksamenvraestel van Grey of die Departement gevra word. Sommige ondersoeke het die antwoorde se bladsye onder aan wat in die Antwoord Reeks verkry kan word. Ondersoeke waar daar geen antwoorde is nie moet jy self opsoek in jou handboeke of ander bronne.

ONDERSOEK 12 Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige blaar.

20.1 Teken die mikrograaf oor as ‘n diagram en voorsien alle byskrifte.

AKTIWITEIT 17 en 18

Page 2: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

2

Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige stingel (sonneblom).

21.1 Teken die mikrograaf oor as ‘n diagram en voorsien alle byskrifte.

Page 3: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

3

Bestudeer die onderstaande mikrograaf van ‘n tweesaadlobbige stingel wat sekondêre diktegroei ondergaan het.

21.2 Hoe oud is hierdie stingel ? Gee ‘n rede vir jou antwoord.

_______________________________________________________________

________________________________________________________________

21.3 Wat word bedoel met ‘n jaarring ?

________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

Page 4: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

4

21.4 Elke jaarring vertoon ‘n ligter en ‘n donkerder ring. Verduidelik hoe hierdie ringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ?

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

_________________________________________________________________

21.5 Skryf die nommers neer van die dele wat die bas van die boom vorm.

______________________________________________________________

21.6 Wat word die klein porieë, wat as geel spikkels op die bas vertoon, genoem ?

______________________________________________________________

21.7 Verduidelik kortliks hoe die porieë genoem by vraag 21.6 gevorm word.

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

Page 5: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

5

Ondersoek 15

12.1 Teken twee lyngrafieke op dieselfde assestelsel om die resultate te illustreer.

ONDERSOEK 8

Page 6: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

6

12.3 Deur die inligting in die tabel te gebruik, dui aan wanneer die son opkom. Gee ‘n rede vir jou antwoord.

_________________________________________________________________ _________________________________________________________________

12.4 Wanneer vind maksimum transpirasie plaas ?

_________________________________________________________________

Antwoorde : bl. 2.52

ONDERSOEK 8

Page 7: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

7

13.1 Wat is die doel van die bostaande eksperiment ?

________________________________________________________________

________________________________________________

________________________________________________

13.2 Wat is die naam van die apparaat wat hierbo geïllustreer word ?

________________________________________________________________

13.3 Hoe kan die lugblasie van B na A beweeg word ?

________________________________________________________________

________________________________________________________________

Page 8: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

8

13.4 Noem VIER eksterne faktore wat ‘n invloed op hierdie praktiese ondersoek sal hê, Noem in elke geval watter invloed dit op die resultate sal hê. _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________ _________________________________________________________________

13.5 Noem en bespreek SES voorsorgmaatreëls wat getref moet word om die praktiese ondersoek se resultate meer betroubaar te maak. __________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ ___________________________________________________________________ Antwoorde : 2.53

Page 9: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

9

Ondersoek 16

Ondersoek die beweging van water deur blare, stingels en wortels.

ONDERSOEK 9

Page 10: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

10

23.1 Watter deel van die blaar het rooi gekleur ?

________________________________________________________________

23.2 Maak ‘n benoemde skets van die blaar om die gekleurde weefsel aan te dui.

Page 11: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

11

23.3 Watter deel van die stingel het rooi gekleur ?

_______________________________________________________________

23.4 Watter deel van die blaar het rooi gekleur ?

___________________________________________________________

23.5 Maak ‘n benoemde skets van die stingel om die gekleurde weefsel aan te dui.

23.6 Maak ‘n benoemde skets van die wortel om die gekleurde weefsel aan te dui.

Page 12: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

12

Ondersoek 17 Benoem die genommerde dele 1 tot 14 menslike skelet.

AKTIWITEIT 24

Page 13: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

13

Ondersoek 18

AKTIWITEIT 25

Page 14: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

14

26.1 Maak ‘n duidellike skets van ‘n langbeen en voorsien 10 byskrifte.

Page 15: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

15

Page 16: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

16

Ondersoek 19Identifiseer die x-strale van die onderstaande gewrigte A en B.

A______________________

B_____________________

Page 17: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

17

Ondersoek 20 Disseksie van soogdier hart.

ONDERSOEK 10

Page 18: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

18

Page 19: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

19

Page 20: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

20

Page 21: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

21

28.1 Verduidelik die verskil tussen die wanddikte van die atriums en ventrikels.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

28.2 Watter een van die linker – of regterventrikel besit die dikste spierwand ? Gee ‘n rede vir jou antwoord. _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ _______________________________________________________________ 28.3 Watter bloedvat is die grootste bloedvat in die menslike liggaam ? ________________________________________________________________ 28.4 Gee die funksionele verskil tussen arteries en venes. __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ __________________________________________________________________ 28.5 Watter arteries is die enigste arteries in die menslike liggaam wat gedeoksigineerde bloed vervoer ? ___________________________________________________________________ 28.6 Watter venes is die enigste venes in die menslike liggaam wat geoksigineerde bloed vervoer ? ___________________________________________________________________

Page 22: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

22

28.7 Wat is die doel van die septum van die hart ?

__________________________________________________________________

ONDERSOEK 11

Page 23: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

23

1.5.1 ________________________________________________________

1.5.2 ________________________________________________________

1.5.3 ________________________________________________________

Ondersoek 21 Benoem die bloedselle in die onderstaande mikrograaf.

A _______________________

B _______________________

AB

AKTIWITEIT 28

Page 25: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewringe ontstaan en ‘n aanduiding van groeitoestande gedurende ‘n jaar kan wees ? ... van die dele wat die bas van die

25

************************************************************************************************