7
Graad 6 Handel in Suid - Afrika en die wêreld Laerskool Mikro Kopiereg © GEOGRAFIE Week 9: 17 Junie

Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

  • Upload
    others

  • View
    9

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Graad 6

Handel in Suid-Afrika

en die wêreld

Laerskool Mikro Kopiereg ©

GEOGRAFIE

Week 9: 17 Junie

Page 2: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Baie dankie aan almal wat verlede week die

eerste hersieningstoets voltooi het.

Page 3: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

✓ Die eerste gedeelte word uiteengesit vir jou tweede hersieningstoets wat

10:00 sal oopmaak (kliek op die skakel wat op die volgende skyfie verskyn).

✓ Die tweede gedeelte verduidelik jou werkswyse vir week 10.

Hierdie week se les bestaan uit twee gedeeltes:

Page 4: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie(Dit kan van `n selfoon af gedoen word.)

• Jy kry hierdie week die geleentheid om jou kennis oor Handel (Eenheid 3) toe te te pas.

• Die toets maak eers Woensdagoggend (17 Junie) om10:00 oop en sluit weer die aand.

• Jy mag nie jou boeke/notas by jou hê nie.

• Vra jou ouers om jou te help om dit onder toetsomstandighede te skryf. Jou ouers mag jou

nie help met die antwoorde nie.

• Slegs die eerste toets van die leerders sal in ag geneem word m.a.w. jy lê net een toets af.

• Jou punt en die regte antwoorde sal aan die einde verskyn.

• STERKTE!

Kliek hier om die toets te voltooi (Die toets gebruik ongeveer net 1mb – 3mb se data):

https://forms.office.com/Pages/ResponsePage.aspx?id=OOG8b5a3sEy6ZPFxqQEAdbbgAoLNsI9Gm681AWEWA

QlUNFRWRkhTQkxBNEZETE0zTzIwMTZPTVI2Ni4u

Page 5: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Baie dankie aan almal wat die tweede

hersieningstoets voltooi het. Ek hoop julle kon

daaruit geleer.

Page 6: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Wat word van jou verwag vir volgende week

Woensdag, 24 Junie?

• Gaan leer hierdie week jou werk van Eenheid 4

(handboek bladsy 48-51 + notas week 5).

• Jy ontvang volgende week ‘n skakel waarop jy kan kliek wat die toets oopsluit. Dit

maak eers Woensdagoggend (24 Junie) 10:00 oop en sluit weer die aand.

• Die toets sal bestaan uit multikeuse vrae waar jy slegs een antwoord kan kies.

• Jou punt en die regte antwoorde sal aan die einde verskyn.

Page 7: Handel in Suid-Afrika en die wêreld...Laerskool Mikro Kopiereg © Hersieningstoets op Woensdag, 17 Junie (Dit kan van `n selfoon af gedoen word.) • Jy kry hierdie week die geleentheid

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Lekker leer!