Upload
others
View
1
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
HIV VERWANTE
NEUROLOGIESE TOESTANDE
H. Knobel
J. Snyman
N. Swart
D. Heathcote
E. Colyn
Definisie
• ‘n Wye verskeidenheid van neurologiese siektes
• algemeen geassosieer met die MIV-virus.
• kom voor in pasiente wat anti-retrovirale medikasie
ontvang, agv newe effekte.
• Kom ook voor in pasiente wat nie op ARV is nie.
• ongeveer 40% van MIV geinfekteerde pasiente
presenter met neurologiese simptome. (Bredesen et al
1990)
Siektes wat kan voorkom sluit in:
• Distale simmetriese perifere neuropatie,
• Poliradukilo-neuropatie,
• Myelopatie
• Enkefalopatie
Enkefalopatie presenterende kondisies
• “Aids dementia complex” (ADC),
• Serebrale toksoplasmosis,
• Kryptococcal meningitis,
• Primêre CNS of metastatiese limfoma,
• Serebrovaskulêre toestand,
• Transverse myelitis
Patofisiologie
• Die MIV-virus kruis die bloedbreinskans en gaan die
senuweesteelsel vroeg in die venstertydperk binne.
• Geaktiveerde makrofage is instaat om gevaarlike
neurotoksiene vry te stel.
• Neurotoksiene genereer vry radikale wat selle kan
beskadig - lei tot neurologiese disfunksie of selfs dood.
• Ontwikkeling van neurologiese siektes hang van ‘n
verskeidenheid faktore af:
anti-retrovirale behandeling,
Geskiedenis van pasient
graad van immuunonderdrukking - cd4
molekulere biologie van die virus.
RISIKOFAKTORE
• Verhoogde viruslading
• Lae cd4 telling (onder 200 cells/ml)
• Kardiovaskulere risikofaktore
• Ander mediese toestande soos dm ens.
• Hoeveelheid jaar wat pasient hiv positief is
• Lengte (langer persone het groter risiko)
• Ras en etniesiteit (swart mense het groter risiko vir neurologiese toestande)
• Toename in gebruik van ‘statin drugs’
• Genetiese predisposisie
• Metaboliese afwykings
• Hepatitis c virus
Tekens en simptome
• Distale simmetriese perifere neuropatie:
Simptome is matig en kronies progresief
• Hipersensitiwiteit van die vel
• Parestesie, naalde en spelde, brandgevoel of pyn distal in ledemate (gewoonlik in ‘n
simetriese patroon)
• Sensoriese ataksia
• Hipoaktiewe tendon reflekse
• Swakheid van spiere
• Alternerende loopgang
• Sensoriese funksie is meer aangetas as motoriese funksie – handskoenkous uitval
• Boonste ledemate mag geaffekteer wees in latere stadiums maar tot ‘n mindere mate
• Poliradikulo-neuropatie
• Areflexia
• Flasiede paraparesis
• Swakheid van onderste ledemate veral distaal
• Swakheid van die bene kan assimetries wees
• Motoriese funksie is meer aangetas as sensoriese
funksie
• Sensoriese simptome is matig en distaal
• Boonste ledemate word in latere stadium van toestand
geaffekteer
• Myelopatie
• Spastiese-ataksiese loopgang
• Hiperaktiewe tendon reflekse
• Positiewe babinski teken
• Progressiewe paraparesis/quadriparesis
• Ligte tekens van sensoriese disfunksie
• Boonste ledemate meestal onaangetas
Enkefalopatie
presenterende kondisies
1. Aids dementia complex ADC
• Mees algemeenste nerologiese toestand onder pasiente
met HIV
• Probleme met geheue en konsentrasie
• Sosiale ontrekking (verwar met depressie)
• Mania of katonia
• Loopgang ataksia
• Tremor
• Bilaterale pirimidaalbaan tekens
2. Serebrale toksoplasmosis
• Presenter as ‘n sub-akute of akute verlies van bewussyn
• Hoofpyn
• Hemiparese
• Ataksia
• Inkontenensie
• Diplopie
• Disartrie
• Afasie
• Pyn
3. Kryptococcal meningitis
• Hoofpyn
• Nek styfheid
• Alternerende bewussyn
• Koors
• Naarheid en braking
4. Primêre CNS of metastatiese limfoma
• Kraniale n. neuropatie
• Alternerende bewyssyn
• Afasie
• Hemiparesis
5. Serebrovaskulêre toestand
• Pasiente met HIV het n hoe risiko vir CVA’s
6. Transverse myelitis
• Swakheid van bene en of arms
• Pyn
• Blaas disfunksie
• Sensoriese alternasie
Mediese behandeling
• Geen enkele bahandeling kan die neurologiese
komplikasies van VIGS genees nie.
• Party toestande vereis aggressiewe terapie terwyl ander
simptomaties behandel word.
• Middels strek van analegetika tot anti-eliptiese pille,
opiate, koritikosteriode en sommige vorms van anti-
depressante.
• Ander behandelings sluit in:
bestralings terapie of chemoterapie om kankeragtige
tumore te vernietig of verklein (veroorsaak deur HIV),
antifungus of malaria middles en penicillin vir bakteriele
infeksies
Aggresiewe anti-retrovirale middels word in sekere
gevalle gebruik om die neurologiese toestande aan te
spreek. HAART –”highly actve antiroviral therapy”, is die
kombinasie van teminste 3 middels, wat die begin van
die infeksies kan vetraag.
• Vedere behandeling sluit in die behandeling van
simptome onder andere die hantering van pyn deur
medikasie en leefstyl aanpassings (gesonder eet en
oefening).
Fisioterapie probleme
• Hoofprobleme:
• Spierswakheid en motoriese inperking a.g.v. sekondêre
infeksies.
• Sensoriese inperking a.g.v. sekondêre infeksies.
• Verminderde proksimale en distale stabiliteit a.g.v.
motorise en sensoriese aantasting.
• Verminderde balans, koőrdinasie en propriosepsie a.g.v.
motorise en sensoriese aantasting.
• Verminderde funksie t.o.v. loop/ loopgang aangetas
a.g.v. spierswakheid en verminderde stabiliteit en
balans.
• Afname in die kwaliteit van ADL aktiwiteite
• Spiertonus verhoog of verlaag, afhangende van die
letsel. (BML/OML)
• Massapatrone a.g.v spastisiteit.
Potensiele probleme
• Kontrakture vorm a.g.v spastisiteit en onaktiwiteit.
• Massapatrone kan vererger.
• Druksere/ branwonde a.g.v. sensoriese aantasting.
• Verminderde onafhanklikheid t.o.v. ADL aktiwiteite
• Verdere verswakking van spiere a.g.v. onaktiwiteit.
• Vorming van DVT a.g.v. onaktiwiteit en verminderde
sirkulasie.
Fisioterapie behandeling
• Fisioterapeutiese behandeling is pasiënt afhanklik.
• Volledige evaluering noodsaaklik om hoofprobleme te
prioritiseer.
• Hoofdoelwitte van behandeling en rehabilitasie is om die
pasiënt so funksioneel en onafhanklik moontlik te kry
dmv die volgende :
• Funksionele versterking in funksionele posisies soos bv.
sylê, sit oor kant van bed, hoogkniel, viervoetkniel
• Versterking van verswakte spiere- stabiliseerder en
mobiliseerders.
• Verbeter proksimale en distale stabiliteit d.m.v
heropleiding van stabiliseerders, ritmiese stabilisasie.
• Verbeter balans, staties en dinamies
• Verbeter koőrdinasie m.b.v. Frenkel se oefeninge.
• Inhibeer spastisiteit en vermy oefeninge wat die
massapatrone versterk.
• Verhoog spiertonus indien verminder.
• Spreek looppatroon aan en verskaf noodsaaklike
loophulpmiddels.
• Voorkom kontrakture d.m.v. korrekte posisionering.
• Tuisadvies t.o.v drukverligting en versorging van
ledemate i.v.m. sensasieverlies:
Ondersoek vel gereeld vir stukkende plekke
Moenie ledemate kap teen voorwerpe nie
Vermy klere wat te styf sit
Toets badwater voor inklim
Dra skoene
Pasiente moet daagliks geherevalueer word en
behandeling hang af van die prognose.
Artikel
• Role of obesity, metabolic variables, and diabetes in
HIV-associated neurocognitive disorders
Neurology 2012;78;485
J.A. McCutchan, J.A. Marquie-Beck, C.A. FitzSimons, et al.
Verwysings
• (NINDS Neurological Complications of AIDS Information,
http://www.ninds.nih.gov/disorders/aids/aids.htm)
• HIV –neurologie, Dr C van Vuuren (2011)
• J.A. McCutchan, J.A. Marquie-Beck, C.A. FitzSimons, et
al. Role of obesity, metabolic variables, and diabetes in
HIV-associated neurocognitive disorders Neurology
2012;78;485