Upload
nyoko
View
71
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
HO Ё RSKOOL OVERKRUIN. GRAAD 8-OUERAAND 2010-09-06 P.J.NEL. WERKSETIEK. HUISWERK KORREKTE HANDBOEKE HOU BY TEIKENDATUMS STIPTELIKHEID KLASDEELNAME TEENWOORDIG WEES. LEESVERMO Ё. Onvermo ё om met begrip te lees Onvermo ё om vrae korrek te interpreteer - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
WERKSETIEK• HUISWERK• KORREKTE HANDBOEKE• HOU BY TEIKENDATUMS• STIPTELIKHEID• KLASDEELNAME• TEENWOORDIG WEES
2
LEESVERMOЁ • Onvermoё om met begrip te lees• Onvermoё om vrae korrek te
interpreteer• Onvermoё om inligting toe te pas• Onvermoё om vraestelle te
beantwoord• Onvermoё om paragrawe /
opstelle te skryf3
LEESVERMOЁ • Onvermoё om leerwerk te memoriseer• Onvermoё om vir langer tydperke stil te
sit en te konsentreer (spiertonus)• Leesspoed kommerwekkend laag
(Leerders weier om vir punte te lees – hulle voel hulle word verneder om voor klasmaats te lees)
• ‘n Hoёrskool onderwyser is nie opgelei om leerders te leer lees nie!
4
REKENVERMOЁ WISKUNDE• Basiese beginsels – tafels (leerders
gebruik sakrekenaars vir basiese kopkennis)
• Huiswerk• Leer nie teorie nie• Pas nie teoretiese kennis toe nie• Wiskunde is ‘n LEERVAK!• Gaan nie terug na foutontleding toe nie
5
REKENVERMOЁEBW• Huiswerk• Lees – kan nie onderskei tussen
definieer en klassifiseer nie• Leer nie teorie nie• Onvermoё om teorie toe te pas• Gaan nie terug na foutontleding toe nie • Volgende toets = LEERWERK
6
SELFDISSIPLINE• Eienaarskap vir die volgende: HuiswerkStiptelikheidVoorkomsAlgemene skoolreёlsGedrag – oralGeleenthede te gebruikRespek vir onderwysers en mede-
leerders en self7
HOE KAN OUERS HELP?• Skep ‘n leeratmosfeer tuis – stilte,
lessenaar en stoel – huiswerktyd is heilige tyd
• Ondersteun – ‘n 13-jarige is steeds ‘n kind – moedig aan , stel belang, wees betrokke, ken die onderwysers en afrigters
• Leer u kind beplan en organiseer – stel ‘n rooster op vir studietye en hou daarby
8
HOE KAN OUERS HELP?• Kontroleer huiswerk daagliks• Maak seker hy / sy gebruik die
skooldagboekie• Skud sy / haar tas gereeld – blaai deur
die skrifte: is daar los notas? Hoe lyk die boeke? Help orden
• Dagboek u kind se toetsrooster / eksamenrooster
• Skakel graadhoof onmiddellik as u onraad vermoed
9
HOE KAN OUERS HELP?• Beperk afwesighede sover moontlik –
verwittig skool wanneer u kind wettig afwesig is en haal agterstallige werk onmiddellik in
• Verseker u dat u kind se voorkoms reg is voor hy / sy die huis verlaat?
• Kry u weekliks die Ovie-Aksent en lees u dit?
• Hoe gereeld besoek u ons web-tuiste? Afbakenings, roosters, inligting, ens.
10
HOE KAN OUERS HELP?• Hoe motiveer u u kind?• Is u gesprekke oor die skool en die
onderwysers opbouend?• Bevorder u ons waardes? Balans,
Lojaliteit, Integriteit, Respek, Uitnemendheid
• Ouerbetrokkenheid, bemoeienis en goeie kontrole verseker u kind se sukses – moenie goeie verhoudings met die onderwysers vergeet nie!
11