3
Hugenote-bulletin Argief 1963— 2004. CD met alle uitgawes (PDF) van die Hugenote Bulletin vanaf 1963 – 2004. R120.00 (+ posgeld binne SA: R65) Familie De Villiers Genealogie op CD deur Juna Malherbe en Alet Malan. R150.00 (+ posgeld binne SA: R65) Hugenote Kantate Op 51 op CD; komponis: Hubert du Plessis, libretto: Ode Krige. Kruik-orkes en Operakoor, en SAUK kamerkoor, met Virginia Oosthuizen (sopraan), Renée Rakin(alt), Sjoerd Beute (tenoor), Peter Kramer (bas), en Richard Cock Idirigent). R90 (+ posgeld binne SA: R65) Cillié: Rhebokskloof en sy mense, deur dr Andrew Kok; genealogie van die nasate van Petrus Johannes Cillié van Rhebokskloof, Wellington, en Johannes Arnoldus Cillié van Pampoenkraal, Porterville. Boek en CD: R210 (+ posgeld binne SA: R65) Die Franse Voorouers van die Labuschagne Familie, prof Casper Labuschagne: R150 (+ posgeld binne SA: R65) The French Ancestors of the Labuschagne Family, by prof Casper Labuschagne (English text); history of the ancestors of Pierre Labuschaigne; e-book on CD; R90 (+ postage within SA: R65). "Die Hugenote van Suid-Afrika 1688-1988," deur prof Pieter Coertzen, uitgegee met die 300-jarige herdenking van die aankoms van die Hugenote; 187 bladsye, sagteband. R150 (+ posgeld binne SA: R65) "The Huguenots of South Africa 1688- 1988" (English version) by prof Pieter Coertzen, published during the tricentenary celebrations of the arrival of the Huguenots; 189 pages, soft cover R210 (+ postage within SA: R65). Theron Geslagsregister, deur dr C.G. (Chris) Theron; twee volumes en CD: R475 (plus R50 posgeld binnelands; $43 plus $17 posgeld buitelands). Prys vir lewenslede: R350 (+ posgeld binne SA: R75) De Klerk: "Van Vogelvalleij na verre velde…", deur dr David de Klerk; genealogie van stamvader Abraham le Clercq. R180 (plus R40 posgeld binnelands). Lewenlede: R120 (+ posgeld binne SA: R65). Bruwer familiegeskiedenis, deur deur Vincent Bruwer; harde-band, 190 bladsye; R175 (+ posgeld binne SA: R65). "PJ du Pré LE ROUX (1873 - 1941) en sy familie," Gerard & Adéle Tillema; sagteband, 168 bladsye. R250 (+ posgeld binne SA: R65) Die Storie van Roelf en Sarie du Preez (selflaai e-boek op CD); R100 (+ posgeld binne SA: R65). Naudé Familiekroniek: van Cham-pagne tot Pretoria: 1550—2002; deur Louis Naudé. E-boek op CD. Naudé genealogie, familiewapen, bekende Naudé’s. R100 (+ posgeld binne SA: R65)

Hugenote-bulletin Argief 1963— op CD 2004 . CD met alle ... · François du Toit, Jean du Tuillet, Gedeon Le Grand, Jesaja Costeux, Pierre Jourdan, Pierre Lombard, Jean-Prieur du

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Hugenote-bulletin Argief 1963— op CD 2004 . CD met alle ... · François du Toit, Jean du Tuillet, Gedeon Le Grand, Jesaja Costeux, Pierre Jourdan, Pierre Lombard, Jean-Prieur du

Hugenote-bulletin Argief 1963—2004. CD met alle uitgawes (PDF) van die Hugenote Bulletin vanaf 1963 – 2004. R120.00 (+ posgeld binne SA: R65)

Familie De Villiers Genealogie op CD deur Juna Malherbe en Alet Malan. R150.00 (+ posgeld binne SA: R65)

Hugenote Kantate Op 51 op CD; komponis: Hubert du Plessis, libretto: Ode Krige. Kruik-orkes en Operakoor, en SAUK kamerkoor, met Virginia Oosthuizen (sopraan), Renée Rakin(alt), Sjoerd Beute (tenoor), Peter Kramer (bas), en Richard Cock Idirigent). R90 (+ posgeld binne SA: R65)

Cillié: Rhebokskloof en sy mense, deur dr Andrew Kok; genealogie van die nasate van Petrus Johannes Cillié van Rhebokskloof, Wellington, en Johannes Arnoldus Cillié van Pampoenkraal, Porterville. Boek en CD: R210 (+ posgeld binne SA: R65)

Die Franse Voorouers van die Labuschagne Familie, prof Casper Labuschagne: R150 (+ posgeld binne SA: R65)

The French Ancestors of the Labuschagne Family, by prof Casper Labuschagne (English text); history of the ancestors of Pierre Labuschaigne; e-book on CD; R90 (+ postage within SA: R65).

"Die Hugenote van Suid-Afrika 1688-1988," deur prof Pieter Coertzen, uitgegee met die 300-jarige herdenking van die aankoms van die Hugenote; 187 bladsye, sagteband. R150 (+ posgeld binne SA: R65)

"The Huguenots of South Africa 1688-1988" (English version) by prof Pieter Coertzen, published during the tricentenary celebrations of the arrival of the Huguenots; 189 pages, soft cover R210 (+ postage within SA: R65).

Theron Geslagsregister, deur dr C.G. (Chris) Theron; twee volumes en CD: R475 (plus R50 posgeld binnelands; $43 plus $17 posgeld buitelands). Prys vir lewenslede: R350 (+ posgeld binne SA: R75)

De Klerk: "Van Vogelvalleij na verre velde…", deur dr David de Klerk; genealogie van stamvader Abraham le Clercq. R180 (plus R40 posgeld binnelands). Lewenlede: R120 (+ posgeld binne SA: R65).

Bruwer familiegeskiedenis, deur deur Vincent Bruwer; harde-band, 190 bladsye; R175 (+ posgeld binne SA: R65).

"PJ du Pré LE ROUX (1873 - 1941) en sy familie," Gerard & Adéle Tillema; sagteband, 168 bladsye. R250 (+ posgeld binne SA: R65)

Die Storie van Roelf en Sarie du Preez (selflaai e-boek op CD); R100 (+ posgeld binne SA: R65).

Naudé Familiekroniek: van Cham-pagne tot Pretoria: 1550—2002; deur Louis Naudé. E-boek op CD. Naudé genealogie, familiewapen, bekende Naudé’s. R100 (+ posgeld binne SA: R65)

Page 2: Hugenote-bulletin Argief 1963— op CD 2004 . CD met alle ... · François du Toit, Jean du Tuillet, Gedeon Le Grand, Jesaja Costeux, Pierre Jourdan, Pierre Lombard, Jean-Prieur du

Hugenote Feeskonsert CD (26 Okt 2013): US Simfonie-orkes o.l.v. Corvin Matei, met Jannie Moolman, Anna Davel en Minette du Toit-Pearce. Sluit in Prelude uit Les Huguenots (Meyerbeer) en Geneefse Partita van Hendrik Hofmeyr. Musiek met ‘n Franse fokus, van kabaret tot klassiek. R90 (+ posgeld binne SA: R65)

Viljoen Familieregister (tweede uitgawe) deur Prof H Christo Viljoen; genealogie van Francois Villion en Cornelia Campenaar. Die boekestel bestaan uit 4 volumes: R900 (+ posgeld binne SA: R95)

Presence Protestante: DVD De la persecution à l’intégration… L’histoire des Huguenots en Afrique du Sud. Un film de Jean-Michel Trubert et Lawrencia Kwark. R120 (+ postage within SA: R65)

The Dove and the Cross: DVD In search of the Huguenots. A documentary about the flight of the Huguentos from France to Great Britain 300 years ago and the way in which their culture influenced British life. Elm Grove productions. R120 (+ postage within SA: R65)

The Huguenots: DVD Brief history of the Huguenots in Europe, their persecution, flight to and settlement in South Africa; symbolism of the Huguenot monument and Memorial museum in Franschhoek. Sound-track in 5 languages: English, Afrikaans, French, German and Xhosa. 12 min each. R90 (+ postage within SA: R65)

Hugenotegeskrifte aan die Kaap 1688—1725, CD e-boek; uit Frans in Afrikaans vertaal deur prof MJH du Plessis; geskrifte van Pierre Simond, Jacques de Savoye, François du Toit, Jean du Tuillet, Gedeon Le Grand, Jesaja Costeux, Pierre Jourdan, Pierre Lombard, Jean-Prieur du Plessis, Paul Roux, Jacob Naudé, Jean Imbert, en André Pélanchon R90 (+ posgeld binne SA: R65)

Die Cellier, Celliers, Cillie, Cillié, Cilliers Geslagsregisters van dr Ben Cilliers en Mariana Olivier bestaan uit twee volumes bevat besonderhede van 11 723 nasate van die stamouers Josué Cellier en Elisabeth Couvret. Die prys van die publikasie (twee volumes) is R500 (+ posgeld binne SA: R75).

Die Du Preez-familie in Suid-Afrika, saamgestel deur MHC du Preez beslaan drie volumes van 1508 bladsye met 18 842 inskrywings. Deel 1 handel oor die stamvader en sy seuns se vestiging in SA, en die Du Preez’s se deelname aan die ABO. Dele 2 en 3 bevat die familieregister. Die stel van drie boeke kos R750 (+ posgeld binne SA: R80).

Die Pienaar Familieregister van HC (Christo) Viljoen en ZJ (Sakkie) Pienaar beslaan 3 volumes van meer as 1700 bladsye met meer as 29 000 inskrywings van die nasate van Jacques Pinard (later Pienaar), Hugenote-vlugteling, van Nantes, Frankryk, en sy twee eggenotes Esther Foucher (Fouché) en Martha le Febre. Die stel van drie boeke kos R800 (+ posgeld binne SA: R95)

The Huguenots of South Africa: Studies after 1988 - Prof P Coertzen. As part of Huguenot tercentenary in 1988 the book The Huguenots of South Africa 1688-1988 was published. After 1988 remarkable new information about the Huguenots came forward. This new information as well as the results of further research are now published in this book. The price of the book plus CD is R150 (+ postage within SA: R65)

Page 3: Hugenote-bulletin Argief 1963— op CD 2004 . CD met alle ... · François du Toit, Jean du Tuillet, Gedeon Le Grand, Jesaja Costeux, Pierre Jourdan, Pierre Lombard, Jean-Prieur du

Die Du Plessis-familie in Suid-Afrika deur Andrew Kok dek meer as veertig generasies en beslaan twee volumes, oor bykans ‘n duisend bladsye. Also available in English. Die stel van twee boeke kos R675 (+ posgeld binne SA: R80)

Naudé Stamboom deur Faan Naudé is ‘n omvattende genealogie oor die Naudé-familie in Suid-Afrika. Die publikasie beslaan vier volumes en 2233 bladsye. Dit dek inskrywings van bykans 38 000 individue. Die stel van vier boeke kos R1500 (+ posgeld binne SA: R100)

Die Malans van Suid-Afrika Die derde uitgawe van die Malans van Suid-Afrika beslaan vier volumes, deur Hercules Malan et al. Volume 1 handel oor die geskiedenis van die Malans, volume 2 bevat ‘n alfabetiese register; volumes 3 en 4 bevat die geslagsregis-ter van die Suid-Afrikaanse Malans. Die stel van vier boeke kos R1 100 (+posgeld binne SA: R95)

Die Jouberts van Suid-Afrika deur dr PG Joubert is is in sy geheel hersien en bygewerk. Dit beslaan nou bykans 1 600 bladsye, in drie boekdele. Deel 1 is ‘n kort oorsig oor die voorgeskiedenis van die Joubert-familie, hul vlug en vestiging aan die Kaap en lys ‘n aantal bekendes. Dele 2 en 3 beslaan die genealogie. Die stel van drie boeke kos R1 000 (+ posgeld binne SA: R95)

Op die Galeie: Die verhaal van Jean Marteilhe wat ter wille van sy geloof uit Frankryk vlug en dertien jaar later, na vele wedervaringe en lyding, as 'n vry man in Nederland aanland. Afrikaanse vertaling deur Fanie van Rooyen van die Nederlandse uitgawe van 1911. Prys: R130 (+ posgeld binne SA: R65)

Nuutste Bulletin (2018) (posgeld binne SA ingesluit): R120 Posgeld net binne SA aangedui – kontak kantoor vir oorsese posgeld: 021-8762598, [email protected] Bankbesonderhede: Hugenote Vereniging ABSA Rek: 405066210 E-pos inbetalingbesonderhede na: [email protected]

Naam: ______________________________

Posadres: ____________________________

____________________________

____________________________

Eposadres: ____________________________

Kontaknommer: ________________________