Upload
others
View
2
Download
0
Embed Size (px)
Citation preview
JAARGANG 20 NR. 2 - Junie 1987 • ISSN 0033-6785 • REDAKTEUR: E. Gunther Uitgegee deur die Afdeling Openbare Betrekkinge, Randse Afrikaanse Universiteit, Posbus 524, Johannesburg 2000
INSTRUMENTASIE EN TEGNIESE ONDERSTEUNINGSDIENSTE AAN DIE RAU
Min niense besel die steeds groeiende behoefte aan tegnies kundige persone om noodsaaklike of
bykans onontbeerlike tegniese ondersteuning aan wetenskaplikes en ingenieurs, veral by universi-
teite te bled. Verder is dit ook so dat hierdie behoefte oor 'n bale wye spektrum strek, en juis
hierom steeds uitdagender Ioopbaanmoontlikhede daarsttrl.
Die tondanient vir hierdie soort loop-
haan word gewoonlik geld met die ver-
kryging van 'n seniorsertifikaat met teg-
niese vakke of dan 'n tegniese matriek.
Met hierdie fondament hestaan daar nou
twee verclere moontlikhede, ni. eerstens
ii vakleerlingskap gekoppel aan Se-
konddre en tersidre opleiding aan n tog-
niese kollege; en tweedens fl gespesiali-
seerde tegnikonopleiding.
Langs albei paaie SODs hierbo Lfiteefige-
sit bestaan 'n opleidingskoniponent wat
aan die praktyk gekoppel is. Hierdie kom-
ponent van die opleiding kan nou by. aan
n universiteit voltooi word, terwyl die per-
soon reeds deer die universiteit in diens
geneem is as vakleerling of leerlingtegni-
kus. By voltooing van die vereiste prak-
tiese opleidingskornponent het so 'n per-
soon hom des nou hekwaam as vakman
(meganikus, elektronikus, instrument-
maker, ens.) of as tegnikus (in elektro-
niese ingenieurswese, meganiese inge-
nieurswese, siviele ingenieurswese, fisika,
chemie, ens.).
Daar moet hesef word dat weens die be-
sondere posisie waarin die RSA horn tans
bevind, ni. dreigernente van nog strawwer
sanksies, swak wisselkoerse, ens. daar al
doe meer klern geld word op plaaslike ont-
wikkeling en vervaardiging. juis 01) hierdie
terreine kan en moet daar steeds nicer ge-
hruikgemaak word van bestaande kundig-
heid aan ons eie universiteite. 3en einde
die gaping tussen die ''akaderniese idee"
en die bemarkbare eindproduk te oor-
drug, is stewige tegniese ondersteLining
onontbeerlik. H ierdie ondersteuni rig he-
staan dan Lut fl kundige en toegewyde
korps van vakrnanne en tegni i wat dik-
wels as lede van 'n span akadernici, verant-
woordel i k is vi r die praktiese Li itvoeri ng
van nuwe iclees.
Deur tegniese kundigheid langs hierdie
weg Ic beoefen died flue alleen 'n heson-
dere mate van werksbevrediging nie, maar
ook fl he i tengewoon wye ervari ngsveld
vanai asistensie by voorgraadse praktika
tot (leelname aan tegnologiese ontwikke-
ling, wat dikwels internasionaal aan die
voorpunt is. Verdere voordele sluit in die
hesondere atniosfeer wat gekoppel is aan
die leuse, "DIENS DEUR KENNIS" wat op
elke terrein van die werksaamhede van (lie
RANDSE AFRIKAANSE UNIVERSITEIT waar-
neembaar is.
Die afdelirig INSTRUMENTASIE EN TED-
NIESE ONDERSTEUNINGSDIENSTE van
die RAU het tans ongeveer vyftien tegnies
kundige persone in (liens en lewer booM
gespesial iseerde elektroniese, rneganiese
en etsdienste.
Elektroniese dienste H ierdie onderafclel ing voldoen aan hasies
d ne hehoeftes, n I
Die ontwerp en ophou van dodge..
maakte elektron iese toerusti rig soos
beriodig deun (lie verski Ilende departe-
riiente, laboratoria, ens. Die ontwerp
word dikwels in samewerkirig met die
opdraggewer gedoen. Rekenaaru tleg
van gedrukte stroombarie word ook ge-
doen.
Die aanpas en in bedryfstelling van
elektroriiese toerusting. In (lie navor-
singswdreld is dit dikwels nodig om
klaargekoopte gespesial iseerde toerus-
tirig aan te pas vir spesifieke behoeftes.
Die reparasie en instandhouding van
gesofistikeerde elektroniese en ook re-
kenaartoerusting. Vanselfsprekend
sluit bogenoenide flue item5 soDs dv.
brood roosters, voordeurklokkies, ke-
telkoorde, ens, in nie.
Meganiese dienste II iedie onderafdeling voldoeri aan nieeste
nieganiese-, asook fyn instrumeritasiebe-
hoeftes en sluit onder meer die volgencle
in:
Algernene draai-, boor- en treeswerk.
'rr Verskeidenheid van sweistegnieke.
(Hp rlie foto verskyn v1n.n. mnr. H.). Kruger (Regrstrateur), prof. I. Poolmao (Vise-Rektor), finn. H.F. Ic Roes (Bestuurder ITO) en prof. C. Hauptfleisch ( Vise-Rektor) tynleris die be- kenrlstellingsfunksie van die Instrurnentasie en
Tegriiece Ondersteuningsdiencte (ITO).
I 10(11- Co perspekswerk ( )ns maak
egter nie meubels flue).
Plaatmetaalwerk, insluitende spu itverf-
werk )motorkarre uitgesluit).
Die vervaardiging en toetsing van
vaku umonderdele.
Etsdienste H icr word van spesiale etsprosesse, asook
donkerkariientegnieke gebru i kgernaak ten
einde gerlrukte stroornhane, geariodi-
seerde-al unui ni umplate en vlakdrukplate
te kan produseer. Vir al dnie hierdie pro-
dukte bestaan vasgestelde tariewe.
1 . Gerlrukte strooriibane kani erikelsyrlig,
dubbelsydig en ook deurgeplateer ge-
lewer worrl. Die einclprodukte word
van vertinde soldeeroppervlaktes voor-
sien
Die ets van geanodiseerde-aloriiiniurn-
plaat kan in verskeie kleure gedoeri
word, hoewel die meeste hiervan in
swart gedoeri word vir naamplaatjies vir
karitore, ens.
Betneffende vlakdrukplate kari aPe
groottes tot en met A3-forriiaat hanteer
worn. IHierin word egter nou saarnge-
werk met rlie afdeling Vlakdruk.
Junie 1987 ISSN 0033-6785 - RAU Rapport
AKADEMIES
RAU ken meeste grade nog toe
Tydens die ses gradeplegtighede van die
Randse Afri kaanse Un iversiteit wat van
Dinsdag, 21 April tot Saterdag, 25 April plaas-
gevind het, is altesaam 1 466 grade en diplo-
mas toegeken. Dit is die meeste wat nog ty-
dens die herfsgradeplegtighede van die Uni-
versiteit toegeken is en is 181 meer as in 1986.
Dit sluit twee eredoktorsgrade in wat tydens
die plegtigheicl op Saterdag, 25 April, toege-ken is, nI. aan (lie I )ekenrle oud-predikant, dr.
).A. Schutte en aol (Jr. H.S. Steyn, Voorsitter
van die Adviesra,id vir Universiteite en Tech-
nikons.
Die volgende sprekers Net tydens (lie gra-
deplegtighede opgetree:
• Dr. H.C. (Bok) Marais, Vise-president van
die Raad vir Geesteswetenskaplike Navor-
sing;
• Prof. Johan I teyns, Voorsitter van die Breh
Moderatuur van die NC Sinode en Voorsit-
icr van die SA Akademie vir Wetenskap en
Kuns;
• Mnr. H.A. Sloet, Besturende Direkteur en
ondervoorsitter van Saambou Nasionale
Bouvereniging; -
* Dr. J.H. looste, direkteur-generaal, Depar-
tement van Onderwys en kLiltuur (Admini-
strasie Vol ksraacl);
* Dr. P.J. van Zvl, Besturende Direkteur van
SOEKOR, en
* Regter W. H. Booysen van die Natalse Af-
deling van die Hooggdregshof.
Besonrlere grade wat vanjaar toegeken is, is:
• Vir die eerste keer in die geskiedenis van
die Universiteit, is die B.Com . (Erl.)-graad
net lof toegeken, en wel aan mci. F. Heu-
nis. Sy Net ook die lohanneshurgse Afri-
kaanse Sakekamerprys vir die beste stu-
dent in die Fakulteit Ekonom iese en
Bestuurswetenskappe verower.
• Die M.lng.-graad in Vervoer, is vir (lie eer-
ste keer toegeken. Drie persone Net die
graad ontvang, nI.:
- mnr. G.R. Nd (met lof)
- mnr. I. F. 11. Rheeder (met lof)
- mnr. D.G.M. van Riot (met of).
• Sover bckend, vir die eerste keer in Sos
Afrika, is 'n cloktorsgraad in Afrikaans- N:
derlands aan 'n swart student, dr. Ntalw:ni
Livingstone Nkatiri i toegeken. Dr. Nkatini
is 'n closent in Afrikaans aan die Uruiversi-
teit van die Noorde nahy Pietershurg.
Intreerede: Prof. W.H. Steeb Prof. W.H. Steeb, professor in Fisika, Net op 28
April sy professorale intreerede gelewer ocr
die onderwerp: Chaotiese en stogastiese beweging.
Doktorandi, Apri' 1987
Sittende: Prof. 1. D. van Wyk, dekaan, ldkulteii ingenieurswese; prof. M.I. Dos thu/zen, dekaan, fdkulteit Reps geleerdheid; prof. P.M.S. von Staden, dekaan,
faku lie/i Lettere en Wyshegeerte; prof. 1. Poo (man, vise-Rektor; dr. R.l..S traszacker, voorsitter van d;e Liniversiteitsraad; dr. H.S. Steyn, Ph. D.hc.; dr. C. van
N. Viljoen, Kansei(er; prof. J.P. de Lange, Rektor; rir. l.A Sc utte, D.Litt.et Ph/INc.; prof. G.J. Hauptfleich, Vise-Rektor; mnr. M. Kruger, Registrateur; prof.
G.H. de Swardt, dekaan, fakulteit Natuunvetenskappe; prof. P.J. Maree, dekaan, Fakulteit Opvoedkunde.
Eerste ry: Drr. ).A. Thomas, D.Phil.; N.L. Nkatini, D.Litt.et Phd.; L.C.C.Scheepers, D.Litt.et Phil.; C. verhoef, D.L,tt. et Phil.; Ph.D.; M . S. van Dyk, Ph.D.;
F.M. Ehlers, Ph.D.; M.C. Brink, Ph.D.; C.M. Villett, Ph.D.; D.C. Vermaire, Ph.D.
Iweede ry: Drr. C . G. Steyn, Ding., A.M. Alberts, D.Ed.; A.C. Lessing, DEn.; M.A. Krouse, D.Ed.: R.P. van Rooyen, D.Ed.; H.A.M. Four'e, D.Ed.; ).H. rio
P/essis, D.Corn.; K.P. van der Walt, D.Phil. Afwesig: Drr. E. Ogler, D.Litt.et Phil.; L.W.F. Crundling, D.Litt.ei. Phd.; C. de Roux, D.Litt.et. Phil.; M. Frik, Ph.D.; F.W. Mostert, LL.D.; (P. van Niekerk, D.Phii.; H. Croenewaid, D.Com .
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport . Junie 1987
Standard Bank-Merietebeurse
Die Standard Bank-Merieteheurse t.b.v. nanclig. [Me toekennings geskied op grond
R3 000 elk is vanjaar aan 30 RAU-studente oUr- van die matriekuitslae van die kandidate.
r
f AKADEMIES
14
Op die Ivtr) verskyn sadm met die studcnte, v. I.n .r. in (lie tweede ry: mnr. V.A. Wli ytei, Bedryisbe-
stuurc/er, Standard Bank; rnnr. W.S. Mans tie/ri, Ar/junk-Hootbestnurr/cr, Standari/ Bank; pro!. I.P. do
Lange, Rektor, RAG; mnr. A.P.C. Croucamp, Noordwestelike gebiedsbestunrder, Wes-Rand. Standard
b',nik; prof. U.S rn/tb, Stuc/entedekaan, RAt].
Geogralie-prys deur TrustBank By die jaarl ikse prysoorhancligingslunksie van
die departement Geografie is n prys vir die
heste prestasie in Geografie III (1986) oorhan-
dig aan me). M. Geldenhuys. Die prys is ge-
skenk deur TrustBank.
Op die Into verskyn mnr. Jaap Metz van trust-
Bank en me). M. Celdenhuys.
Gencor-prys vir Bedryfsielkunde Die Gencor-prys vir die beste studente in Be-
dryfsielkunde II en Ill is vanjaar onderskeide-
uk toegeken aan mev. A. van Loggerenberg
en mnr. Jurgen Human. Gencor bet op bier-
die wyse die belangrikheid van die ondersteu-
rung te bevordering van die Bedryfsielkunde
getoon.
Mev. Johanna 1H pi, fl1 \,i 1 ,11
Maria Malari-klub, bet op 21 Mel toekenninC ,
aari vier studente uit die dept. Maatskapliki
Werk oorhandig. Die kiub ondersteun jaarIik
studente uit verskeie iakulteite en stel spe-
s/ale pryse beskikbaar aan presteerders in die
dept. Maatskaplike Werk, asook 'n navor-
singsprys in Afrikaans-Nederlands. Die vol-
gende maatskaplike werkstudente bet vanjaar
pryse ontvang: me). A.S. Burger )M.W.I),
me). P. Naudé )M.W.11), pastoor F.A. Breden-
kamp )M.W.11l), en mej. M. Pretorius
(MW. IV).
88 8€ 8€
C
1/
1
V I n r rnej A a Burger, pint Ii ieda 1 ian s( o La Liange (depaitenieiitole voorsittu, Maatskaplike
Work), rnev. I Terhurgh (Presidente Maria Malan-klub), past. I A Bredenkamp en mej R. Naudé by ge/cent/mid van die oorhandiging van die Johanna Terburgh-prye vir Maatskap/ike Werk
Pryse vir stideiie
in Maatskaphke Werk
Junie 1987 ISSN 0033-6785 -- RAG Rapport 3
5 ,
555,
DONATEU RS
Ontwikkelingskomitee-dinee
By geleentheid van die jaaililkse clinee vir lede
van die RAU-Ontwikkel ingskomitee en hul
gades, het die Rektor van die RAU, prof. J.P.
de Lange, sy clank aan die Voorsitter van die
Ontwikkel ingskomitee, dr. Chris van Wyk, en
sy span oorgedra vir hul onbaatsugtige bydrae
in helang van die RAU.
Rembrandt oorhandig skenking
Mnr. Deon -lerselman (links) van Rembrandt
Tahakkorporasie SA Bpk. oorhandig (lie firma
Se jaarlikse skenking aan mnr. Christo Bre-
(lenhann, DirekteLir: RAU-Stigting.
Op die 1 0to verskyri v/or. prof. cii nice. ).P. c/c Lange, rektorseiar, saoo net dii' Boigeoieesteispaar vail Cernostoo, Raac/s/id en nice. Henoie Loots. Mnr. Loots is lid van die ( )ntoikke/in,gskonotee: to genieorswese.
Johannesburgse AIrikaanse Sakekamer-leerstoel vir Ondernemingsbestuur
Die opleicling is beroepsgerig, en is dcv
hal we teoreti es gefu ncleercl , m aa r pra kties
geori Onteercl.
• Die opleicling is 'n spanpoging van c/ic Ia-
kci ltei t Ekonom iese en Bestuursweten-
skappe. Dosente word nie ontkoppc'I van
hulle departemente, by. Ekonomie, Reke-
ningkuncle, Bedrvfsekonomie, ens. nie.
Die he lv Ia ku I te it trek voorts voorcleel nit
die verbintenis met c/ic sakesektoi, en aan-
vaar gesamentlik verantwoorclelikheid Or
die bestuursopleidiig.
• Die metodiek van aanhiecling sloit formele
lesings, geval lestuclies, gekontroleercle
groephespreking, gassprekers vanuit die
praktyk, die skryf van 'n navorsingsessay
eli die aanpak van kleiner navorsingsop-
clragte vir elke kursus in.
• Die toelati ngsvereistes vii die PsI. Coni.
)Ondernemingsl:)estuur) is hobr as vir 'n
MBA/MBL. Vii cliv tweejarige leergang
rnoet (lie kandidate in besit wees van 'ii
B.Coni. (I tons.) of 'ii gelykwaarclige kwali-
fikasie, terwvl vir (ie driejarige leergang 'n
vierjarige B.-graad Ow. B. log.) vereis word.
• In ci ie opleici i ng word ook voors ien i ng ye-niaak vir persone in bestuursposisies by
plaaslike owerhede. Korsusse soos plaas-
like owerhe idsbestu or en p1 aa sli ke ower-
heiclsreg word vir soclanige kandidate aan-
gebied. Inclien 'n kancliclaat hierclie tsvee
kurscisse slaag, kwalifiseer by sondernieer
ook vi r (.1 iv Di plonia vi r Staclsklerke .Ander
plaasl ike owerheiclskursusse wat aange-
bied word, is Finansible hestuor sir plaas-
like owerhecle en Strategiese hestcicir vir
plaaslike owerhede.
• Aangesien die kancliclate cut die hele I'WV-
gebiecl kom, word byeen koniste in el ke
kursus tot een maal in twee weke beperk.
Elke byeenkoms ciciur t\vee cicir.
• Kortkorsusse waaraan claar 'n behoc-'fte in
die sakewêrelcl bestaan, word teen die
I a a gste moo it like ta riewe aa ngebie I.
Die lohannesburgse Afri kaanse Sakekamer-
leerstoel vir Onclernern i ngsbestuur (JASO),
wat na 'n skenking van 'n kwart niiljoen rand
deur die Johanneshurgse Afrikaanse Sake-
kamer op 1 Januarie 1986 ingestel is, bars
reeds uit sy nate:
115 kanclidate het vanjaar vir die M.Coni.
(Ondernemingshestuur) geregistreer.
- 'n Aantal kortkursLisse word tans in same-
werking met die Johannesburgse sakege-
meenskap aangehiecl, 'n vyftiental klein na-
vorsingsprojekte is reeds afgehanclel, en
ongeveer 30 is in die beplanningstaclium.
Die hemoerligende groei word o. m. toege-
skryf aan die unieke strategieP wat (leLir die
Leerstoel gevoig word, by:
* die opleiding geskieci in hegte ven000t-
skap met die lohannesburgse Afrikaansc-'
Sakekamer, en daarcleu r die Johannc's-
burgse sakegemeenskap.
Op die foto verskyn v.I.n.r. prof. K.N. Mans (dekaan: Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe); mnr. L. Ce/denhoys (Huy.samer en Vennote); prof. W.F. Rademeyer (Voorsitter. - Departemente Be-dryfsekonomie); mnr. H. Marais (Barney's Verf.sentrum); mnr. H. Louw (Trek Petroleum ); prof. S.C. Coos (Bek/ePr van die Leerstoe/).
4 ISSN 0033-6785 - RAU Rapport Junie 1987
Ji
a ,
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport 5
7 Junie 1987
DONATEURS
Simba-Quix ondersteun RAU
Clinic Holdings ondersteun verpleegkunde
Mn r. S.J. Pretori L15, Hoofbesto LI rder Tvl/OVS-
clivisie: Siniha-Quix, (links), oorhandig
Simba-Quix se jaarlikse skenking aan mnr.
C.D. Labuschagne, Senior Acljunk-Registra-
teur, Finansies, terwyl rnnr. Frans Coetzee,
Streeksbestuurder: Simba-Quix, toekyk.
Clinic Holdings, eienaars van verskeie privaat
hospitale waaronder Garden City, bet onlangs
onclerreem om die jaarl ikse Diensgelofte-
plegtigheid van die departement Verpleeg-
kunde aan die Randse Afrikaanse Universiteit
met 'n bedrag van R2 000 te borg.
Tydens 'n etc by die Randse Afrikaanse Un)-
versiteit was die volgende persone onder an-
dere teenwoorclig: Mnr. I. Hurwitz, Direkteur
van Park Lane-KI iniek; prof. H. Uys, dept.
Vei pleegkunde, RAU prof. G .1. Haupt-
fleisch, Vise-Rekior; prcf. M.C. van Hoys-
steen, dept. Verpleegku nde, RAU; nm r. B.
Hurwbt, Voorsitter van Clinic Holdings; nmr.
I. Blur. B, Direkteur van Milpark; en me). M.E.
Muller, dept. Verpleegkunde, RAU.
qeo CXI
Plaaslike owerhede word onthaal Coca-Cola maak skenking aan
RAU
Mnre. Theo van Aarde (Hoofontwikke-
lingsbeampte: RAU-Stigting(, Bobbie Mia (Be-
markingsdienste-bestuurder van ABI )Jhb.((
en Chris Forbes (Assistent-Direkteur: RAU-
Stigting) tydens ABI, bottelleerclers van Coca-
Cola, se onlangse tjekoorhandiging aan die
RAU.
Die nogmerk met die dinee wat VII vc'rteen-
\voordigers van Plaasl ike Owerhede op die
RAU-kampus aangebiecl is, was om clank te
hetu i g vi r ho I Ic fi na nsi PIe steu n sedert die
iigting van die RAU.
)p die foto verskyn enkele van rue gaste:
v,I.n.r. raadslcd A.W. Kort (Voorsittc'r Vail die
Betuorskoniitec, Keniptonp,ii Li, 11101. eli
mev. J. Poolnian (Vise-Rektor), mnr. en nmev.
W.J. Zybrancls (Stacisklerk van Rooclepoort)
en nmnr. en niev. J.A. do Plessis (Staclsklerk
v,in Germiston).
Nuwe Aanstellings
PERSONALIA
Benoemings Publikasies
* Prof. J.P. de Lange Rektor van die RAU, is Die volgende publikasies van RAU-personeel-
aangestel as Voorsitter van die Raad vii Be- Iede liet onlangs verskyn:
volkingsontwikkeling Die Dramatiese Elemente in die Antieke Ge-
skiedskrywing prof. D.A. Pauw.
* Mnr. P.J. Liebenberg ( Hoof-U itvoerende
Beampte, Nedbank Groep Beperk), is tot 16
November 1990 deur die Staatspresiclent as
Raadslid van (lie RAU aangeww.
Mev. M. Olivier van die [enlinid vir ()ntwik-
kelingstudies is verkies tot lid van die Uit-
voerenrle Komitee van die SA Sportfedera-sic.
* Prof. J.D. van Wyk, dekaan van die takulteit
Ingenieurswese, is benoem tot lid van die
Adviesraad vir universiteite en technikons, )
belas met akademiese standaarde by uni-
versiteite.
* Prof. Martin Trumpelman, dept. Onder-
wyskunde, is aangestel n (lie bestuur van
(lie Vereniging vir (lie Opleiding van Ge-
skiedenisonrlerwysers.
Prof. Trumpeirnan is ook deur die Gerneen-
skaplike Matrikulasieraad versoek om die
geskiedenis van die GMR op te teken,
Prof. Theo Beukes, Voorsitter van die dept. * Hieroglyphenschrift untersuchugen zu Ei- Mineraalekonomie, is aangestel as lid van chendorffs Ersahiungen - prof. K. F. H.
die Mineraaladviesraad. Kdhnke.
S
Prof. DA Pai.ov
* Dr. Willem de Kierk is aangestel as protessor
in die dept. Kommunikasieleer. Dr. Dc
Klerk, 'n voormalige redakteur van Rapport,
is reeds vir n geruime tycl as (leeltydse do-
sent in genoemde Departement werksaani.
* Mel. R.E. Bloem is aangestel as Hoof Weten-
skapi ike Assistent, Lahoratori urn vii Ma-
ten ale.
4 Prof T. Beukes
* Prof. J. Poolman, Vise-Rektor, is aangestel as
Vise-Kanselier van die SAU-Sportraad.
* Prof. Kurt Mans, dekaan: iakulteit Ekono-
miese en Bestuurswetenskappe, is aange-
stel in die Openhare Rekenmeesters- en
Ouditeursraad.
Brokkies Die SAUK-Netwerkprogranl oor (lie
Groepsgebiedewet, waaraan mnre. Johan Fick en Christo de Coning van die Na-
vorsingseenheid vir Ontwikkelingstudies
deelgeneem het, is met die 1987 Artestoc-
kenning vir die heste nLiusprogram lje-
kroon.
Mnr. Attie IJys, voorheen van (lie Hoërskool
Jeugland in Kemptonpark, is sedert 1 junie
1987 aangestel as Skakelbeampte (Begelei-
dingsdienste) in die afdeling Openhare Be-
trekkinge.
6
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport
Junie 1987
CD/2 Z"~O8 88
Beierse besoeker by RAU
Dr. I- I. Bansa, Direkteur van (lie Restourasie-
Instituut vir Boeke en Manuskripte van die
Beierse Staatshihhioteek in Mi.inchen, het die
RAU-Bibhioteek besoek. Ety is ri wkrelrlbe-
Studenteraad onthaal KwaNdebele-kabinet
Die Studenteraad van die RAU bet gedu-
rende Maart die KwaNdebele-kabinet op
die kampus ontvang. Die Voorsitter van
die Studenteraad, mnr. Dirk Bakker, is van
oordeel dat skakehing met die Kabinet help
met die uitbreidirig van mensekennis.
kende kenner op die gebied van chic rcstoura-
sic van bibhioteekmateriaal, en is redakteur
van die internasionale tydskrif Restaurator,
wat in Denemarke i)epuhl deer word.
BESOEKERS
Taiwanese voedselwetenskaplikes besoek RAU
Bekende buitelandse besoeker aan die Liboratorium vir Energie
Prof. dr.-ing. H.C. Skudelny, voormalige Vise-
Rektor van die Tegniese Universiteit Aachen,
Wes-Duitsland en Direkteur van die Instituut
vir Drywingselektronika aldaar, het tyclens
Maart weer 'n navorsingsbesoek afgelê by die
RAU. Hy her in die navorsingsgroep vir Dry-
wingselektronika van prof. J . D. van Wyk in
die Laboratoriurn vir Energie gewerk. Die sa-
mewerking tussen die twee groepe bestaan al
meer as tien Jaar. Die foto toon prof. Sku-
delny links in gesprek met prof. D.F. van der
Merwe, Voorsitter van die Laboratoriurn vir
Energie van die fakulteit lngenieurswese.
Drr. Wei-Chong Tsai en ILo-Sen Yang bet
gedurende Maart die AEK-Navorsings-
groep vir Straiingsbiochernie aan die RAU
besoek. Dr. Tsai is die hoof van die afde-
hog Voedseltegnobogie van FIRDI (Fooci
Industry Research and Development Insti-
tute) in Taiwan, en dr. Yang ri sitochemi-
cus verbonde aan die Voedselwetenskap-
afdehing van FIRDI.
Die doel van hub besoek was orn
strahingstegnobogie, soos dit op die gebied
van voedselpreservering gebruik word, in
Suid-Afrika te bestudeer. Die Atoomener-
giekorporasie is aI vir die afgebope twintig
jaar betrokke by navorsirig i.v.m. die stra-
hingspreservering van voedsel en Said-
Afrika word as wêreldleiers op die gebieci
erken.
Die departement Biochemie aan die
RAU bet die afgebope tien jaar noue same-
werking met die program van die AEK. Die
samewerking bet in 1982 daartoe gelei dat
die AEK 'n navorsingsgroep vir
Stralingsbiochernie aan die RAU gevestig
bet. Die hooffunksie van die groep is om
die uitwerkin van gamma-strahing op hio-
cherniese prosesse soos rypwording en
veroudering in plantweefsel te ondersoek,
ter ondersteuning van die AEK se nicer
toegepaste navorsingsprogram.
Dr. Bana links) in gesprek met piof. P. Aucamp, ljoofb,bliotekar,s van clii' RAL!
Junie 1987 ISSN 0033-6785 - RAU Rapport 7
ALUMNI
Personalia
Marthinus de W. Jacobs (ig. '73) (Afslaan),
nooi alle RAUkies wat na die Ooste reis Ofli Vil
horn te gaan kuier. Hy woon in Taipei en sy
volledigeadres kan by die Alumni-kantoor
verkry word,
', r
"WOW",
Mnr. Johan [loll (Jg I) het diens ,ianvaar by
SASOL in Secunda, as Projek-Bestuurder,
Personeelinligtingstelsels.
Mev. [sieVe Kilian )nee Van der Merwe) (Jg.
'71), woon tans in Cicily, Italid waar sy sen- Dr. Susan Wolmarans )nee Siebert )Jg 68/69(
dingwerk doen onder die Italianers. (Estelle is van 1 Maart at aangestel as Direkteur Koo
was sowat twaalf jaar gelede een van die RAU pelatlewe Onderwys by die Technikon Wit-
oolprinsesse) watersrand.
Mnr. Tim du Plessis (1g. '74) (Drommedaris) is
aangestel as hoofredaksielid van Beeld.
Vonkelvrou 1987 Die ALUMNI-DAMESKLUB nooi alle a
lumni-dames en eggenotes van mans
alumni om in te skryf vir hogemelde kur
sus wat gedurende 15 - 16 Julie geho
word. Vir nadere besonderhede skake
Alta Botha by telefoon (011) 726-5000, by
lyn 638.
Adresverandering Indien u binnekort verhuis, stel asseblie
die Alumni-kantoor in kennis van u nuw
adres!
Alumni-geskenkitems Indien u belangstel orn van die items te koop,
skakel met rnev. Alta Botha, telefnon (011)
726-5000 x 638.
E;]
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport Junie 1987
ALUMNI
Alumni-Damesklub
Die RAU-ALUMNI-DAMESKLUB het tydens 'n
gesellige tee op 13 Mci van rnev. Christine de
Lange, eggeriote van die Rektor van die RAU,
afskeid geneern.
' 4
V/nj. mev. A/ta Jones en rnejj. Hannelie van Dyk en Anc; dv Toit ydens die aiskeidsgeselligl;eid.
F- [ H Mevv loan van (nile; en C lontine dc Lange
Algemene Jaarvergadering
Na a/loop van die Jaarvergadering, is
cHar op gesellige wyse van die Rektor en
mev. Dc Lange afskeid geneeni. Die AV
het as aiskeidsgeskenk n Alurnnibaadjie
en cl ia;i prc;i. [)e I ange riorhandig.
Die A/V van die RAU-Aliimnivereniging is mnr. Charles van Staden (Ondervoorsit-
gehou op 22 Mci, waartydens die nuwe ter). Agter: Mnrc. Bertus du bit, Frans
Bestuur vir die volgende drie jaar verkies Pieterse, Johan Marnitz (Voorsitter), en
is. Die bestuurslede is v.l.n.r.: Voor: Mnr. Sampie Pienaar (Penningnieeter).
Seef Ic Roux, mci. Angela Petersen en
Junie 1987 ISSN 0033-6785 - RAU Rapport 9
Bestuursvaardighede vir die saalsuster
Ilierdie Lursus is deur 50 kLirsusgangers by-
gew000. Alhoewel daar hoofsaakiik op self-
evalLiering gekonsentreer is by die kursus nor
bestuursvaardighede van die saalsuster, is
vier niidclagsessies gewy aan enkele heplan-
nings, organisatoriese, begeleidiogs- en be-
heervaardighecle vir die saalsuster.
'n Groot persentasie kursusgangers het van
Pretoria gekom, en die 1 00%-bywoning van al
vier d:e sessies gotuig van die kurus se ge-
wildheicl.
V.l.n.r. nice. M. jorc/aan, Senior 5iter, H.F. Per- woercf-t lospitaal, nice. A.S. Kuhn, Suster, H.F. Verwoercl-Hospitaal, mc/ M.E. Muller, Kursus- /cier en Senior lektor: departement Verpleeg-
kunde. RAV.
I
WV I
Mev. AL. .Snyman (niiddei) (dec'lt yr/se (iosent, in Vans, RALI), saam met 'n aantal kurusgangers.
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport Junie 1987
Meting van maatskaplike fu nksioneri ng Die kursus oor die meting van maatskaplike
funksionering wat in Maart vir praktiserende
maatskaplike werkers op die RAU-karnpus
aangebied is, is deur n soortgelyke kursus
gedurende Februarie in Windhoek voorafge-
gaan. Die gewildheid van die kursus kan
waarskynlik toegeskryf word aan die nuttig-
heidswaarde van die skaul vir maatskaplike-
werk-praktyk en die fokus wat op positiewe
aspekte en die optimale funksionering van
mense geplaas word.
'n Gevorderde kursus word heplan vir later
in die jaar.
Beginnerskursus in Frans 18 Kursusgangers bet aangemeld vir die be-
ginnerskursus in Frans, aangebied deLir die
Buro vir Voortgesette Onderwys in samewer -
king met die departement Romaanse Tale van
die RAU. Mev. A.L. Snynian het die kursus aangebied.
Jeugwangedrag Tydens n simposium our eugniisdaad/jeug-
wangedrag wat onder beskerming van die
Buro vir Voortgesette Onderwys by die RAU
aangebiecl is, is die volgende referate ge-
lewer:
• Die jeugdige as clireksionele wese: Dr. An-
ton Senekal, departement Sosiologie, RAU.
• Jeugwangedrag: Riglyne vir probleemop-
lossing: dr. Jenna Raubenheinier, cleparte-
ment Sielkunde, RAU.
• Die rol van opvoeding in jeugmisdaad:
prof. Jackie Pretorius, departement Psigo-
en Sosiopedagogiek, Universiteit van Pre-
toria.
• The family and juvenile delinquency: mar.
lohn Gogotya, Operation Advancement
and Upliftment. - -
• Jeugmisdaad en Godscliens: prof. Malan
Nel, Teologiese Fakulteit, UP.
• Voorkomingsaksies deur die gereg: prof.
Tjaart van Fleerden, Polisiekunde, UNISA.
'n Evaluerende opsomming van die referate is
cleur prof. Frieda Francisco-La Grange, dept.
Maatskaplike Werk, RAU, aan die eincle van
die simposiurn voorgehou.
'n Opvolgsimposia word in die voorLiitsig
gestel.
V.l.n.r.: mnr. V/ctor Home (Bestuurder: Afdeling Openhare Betrekkinge, RAV), kol. W. Grove (SAP), prof. J.P. c/c Lange (Rektor, RAV), dr. j. Raubenheimer (dept .S lelkunde, RAV) en dr. A.
Senekal (dept. Sosiologie, RAV).
10
st
In (lie gess one volgin (k' s vi l ii i Id en mev. P ( de Vi et (burgemees tcrpaar s an Roodepooi t) ur Hit.
en mev. I H Janse van Rencburg (burgenreestercpaar van Den ysv,IIe) by geleentherd san die oriente
rrngsprogram sir hurgemeesterspare.
Die kind en die media
Christendom en Marxisme
'n Eendaagse kursus oor die onderwerp
"Christendom en Marxisme" is onlangs deur
die departement Wysbegeerte in sarnewer-
king met die Buro vir Voortgesette Onderwys
aangebied.
Die volgende referate is by hierdie geleent-
heid aangebied:
• Mnr. G.J. Rossouw (departement Wyshe-
geerte, RAU): Is dit nodig dat Christene en
Marxiste in Surd-Afrika met mekaar in ge-
sprek tree?
• Dr J.J. Snyman (departement Wysbegeerte,
RAU): Ideologie en teorogie.
• Dr. E. Tema (NGKA, Odando): The message
of Marxism to Christianity.
Die kursus is algesluit met 'n werksessie oor
wyses waarop die Kairosdokunient gemnter -
preteer kan word. Mnr. P.J.J.J. van Veuren,
van die departement Wysbegeerte, het bier-
nor 'ii kort inleidiog gehou.
V.i.rr.r. /1(0!. i'iets'r (IL) !IC50, ()('ritt('r viii die departernent WHbegeerte, mnr. Deon Ro.ssow, (Jr.
johan Snyman, norr. P. van Veuren (a/bei vai) die dept. Wybegeerte en nrnr. B.). do tort, waarne-
niende direkteor van die Boro vir Voortgecette Onderwys.
Orienteringsprogram vi r Burgemeesters cQ
Die rol van die Burgemeester in die gerneen-
skapsiewe, die BLirgemeester as Eerste Burger
en die toepassing van protokol en etiket is
van die temas wat behandel is tydens die
Sowat 60 kursusgangers was teenwoordig by
die onlangse eendaagse seminaar by die RAU
nor die Kind en die Media. Die program is
gereel deur die Streekraad vir Kultuursake in
medewerking met die Direktoraat Kultuur-
sake van die Departement van Onderwys en
Ku!tuur, Administrasie: Volksraad.
orienteringsprogranl vir burgenieesterspare
wat by die RAU aangehied is. Die program is
entoesiasties ontvang deur die nagenoeg 60
persone wat dit bygewoon het.
Bekencle sprekers, ni. mej. Cindy Leontsi-
nis, pastoor Mark Booth, dr. (annie de Beer,
mev. Etron Liebenberg bet by die geleentFieid
opgetree. Mnr. Victor Home, Voorsitter van
die Suid-Transvaalse Kultuurraad, het die kur-
sus amptelik geopen.
Aktevervaardiging Sowat 30 persone Net deelgerieeni aari 'n Ak-
tevervaard igi ngkLirsus gedurende Maart by
die RAU. Die kursus is gereel deur die fakul-
teit Regsgeleerdheid in samewerking met die
Buro vir Voortgesette Onderwys. Die aanbic-
der was dr. Reo Laurens, praktiserende pro-
ku reu r.
Hierdie kursus is 'n dienskursus aan proku-
reurs met die oog op aflegging van die eksa-
nien vir aktevervaardiging van die Prokureurs-
orde.
Dr. Reo Laurens saam met die Dekaan van die
fakolteit Regsgeleerclheid, prof. M.J. Oosthuizen.
Junie 1987 ISSN 0033-6785 -- RAU Rapport 11
KUNS/KULTUU
RAU-Revue
RAU-Musicus 1987
Na die sukses wat in 1986 met "Onthou jV
nog?" beliaal is, is RAU-Revue in 1987 as amp-
telike revue-groep van die RAU gevestig. Die
groep hestaan nit 'n koor van 24 lede en 'n
orkes van 16 lede. Mnr. Blake Toerien neem
die leiding.
RAU-Revue het reeds twee programme aan-
gebied in hulle reeks, "RAU-Revue kuier
saam met - Die eerste program is in samewerking met
Louis van Rensburg aangehied. By die tweede
program bet Anneli van Rooyen saam met
RAU-Revue opgetree.
In die eerste semester van 1987 kan die RAU
spog niet drie hesondere uitstallings: eer-
stens (lie boeiende duhhellaag skilderye van
Cliristo Coetzee (inwoner van Tulhagh-vallei
en Suid-5pane); daarna 'n intieme en Insig-
gewende versameling werke van Kaapse
kunstenaars nit die nalatenskap van die Afri-
kaanse digter Boerneef (prof. I.W. van der
Merwe), en orn nice at te sluit in Mci en Junie,
'n groot uitstalling van 100 werke deur die
skrywer, 131 rnmaker en ski Ider, Gordon
Vorster.
Christo Coetzee bet sy uitstalling van on-
langse werke riog verder verlewendig deur
(lie skildering van 'n dock tydens die ope-
ningsaand, asook met 'n hespreking met sILl-
den te
Die Boerneel-versameling bet die geleent-
held gehied om 'n hesondere skakeling tus-
/
Die projek, RAU-Musicus van (lie Studente-
rand is in 1986 vir die eerste keer aangebiecl.
Met die besondere projek word geleentheid
gebiecl aan talentvolle studente our tydens n
formele konsert op Ic tree; en RAU-talent he-
kend te stel aan mede-studerite en personeel-
Cede; en om die opbrengs te skenk vir geeste-
Beeldende Kuns op die Kampus
sen die heeldende en letterkundige kunsie
waar Ic neem; die digter skryf nie alleenlik
oor die kunswerke wat by met soveel I iefde
byeengebring bet flue, maar ook soos 'n per-
soon wat intens bewus is van die kleure 0111
hom, soos 'ii skilder sou wees.
Gordon Vorster is by Liitstek bekend as (lie
skilder van die dierelewe in die Suid-AIri-
Lan ne Li ndskap, maa r Net onlangs onk pies-
like studentehearheiding.
Op Saterdagaand, 23 Mci was daar na. op-
tredes deur die RAU-Koor, die RAUkers, solis-
te soos Blake Toerien, Joban Heystek en Mi-riam Botha, en 'n kamerorkes-uitvoering cleur
Gavin de Kock, Ian Craig cii Dotien Linne-
kamp.
cci met ,v ec'rsIe runian ''1 ('SILl ri's ot Si -
(once'. In Nierdie uitstalling by die RAU Net
by verras met 'n groot, byna beeltemaal aN-
strakte reeks werke, "Genesis'', waarin die
ontstaan van die wéreld met 'n ryk verskei-
denheid teksture uitgebeeld word.
Bykans 500 persone was teenwoordig by (lie
opening, wat deur dr. P.G. du Plessis waarge-
00cm is.
prot. LI.). voi Rc'iis/i,o3 0,11 clii' opening van die Boerneel-uitsl,i/iiiir; o,i,irgeoeem bet, saam
met mnr. en nice. T.A. Conrad/c van Sasol Beperk.
Dr. l'.( 1 . i/u /'lL'I 1/5/1(0 c/ic OfJCOhl1, Vail (vi-
don Vorster se uitstalling.
Op die foto regs verskyn v,l.n.r. dr. Leoni
Schmidt, waarnemende hoof van die dept. Kuns-
geskiedenis, mnr. Christo Coetzee en me). Nel
Erasmus, kunstenares en lid van c/ic Kunsadvies-
knmitee van die RAV, tydens die opening van
Christo Coetzee se uitstalling in die Cencor-ga-
(cry by RAU.
12
ISSN 0033-6785 - RAU Rapport Junie 1987
VI. n.r. pro!. I. N . Schc'cpc'rs, Navocdiigsdekaan; pro!, G. t-i,iuptllnssch, Vise-Rektor; unit. 1 nc; Sanisoii,
mev. B. Levin, Direkteur var! die S.A. Associates of BCU en prof. J.P. de Lange, Rektor.
oèco
ii.!. prr! f;). I laupiiki't It, t' 'sit ii' cA; , in N Oosthuitc'n, BSV, RAG; pro!. J.P.
Degenaar, Unisa, dept. Didaktieke; prof. Ryno Swanepoel, Lab. vir Materia/e en prof. Johan Strauss,
dept. Onderwyskunde, RAG.
VARIA
Skenking vir samewerking tussen RAU en Ben Gurion-universiteit
Gemeenskapsgeoriënteerde skole vir gesondheidswetenskappe
Die kontak wat die RAU in Januarie 1986 met
Ben Gurion Universiteit in Israel geniaak bet,
is vanjaar gedurende die naweek van 14 tot 16
Fehruarie voortgesit. Die hesoek van prof.
Naggan van Ben Gurion aan die RAU, bet 'n
geleentheid gehied orn persone betrokke by
die gesondheidswetenskappe, bymekaar te
bring. Vir hierdie dod is inter-universitére kun-
diges vanuit die Opvoedkunde, Verpleeg-
kunde, Optometric, Sosiologie, Genees-
kuncle, Spraakterapie, Arheids- en Fisiotera-
pie sowel as Mondhigieniste betrek. In die
rustige atmosfeer van die RAU-Eilancl is ver-
skeie aspekte van die gesondheiclsweten-
skappe bespreek.
Gedurende die inleidende sessie, bet prof.
Naggan 'n oorsig gegee van Ben Gurion se
opleidingsdoelstellings, seleksietegnieke en
navorsingsbetrokkenheid. Van besondere be-
Lang is die samestelling van gesondheids-
wetenskappe en gesondheidsorgheplanning
wat die administrasie daarvan onder ceo dak
plaas.
Lewendige besprekings is gevoer, waarna
sekere Ieemtes en ooreenkomste geldentifi-
seer is.
Maria van Riebeeck-kiub dra tot beursfonds by
Die Maria van Riebeeckkluh het weer eens
vanjaar 'n hyclrae tot die beursfonds van die
RAU gemaak. Mev. Ulinda ne Lager, voor-
sitster van die Kiub, bet die tjek ten hedrae
van Ri 500 aan prof. 1. Poolman, Vise-Rektor
van die RAU oorhandig.
Gespreksgroep: Skool/Universiteit Die vergadering van die Gespreksgroep:
Skool/Universiteit wat op 18 Mei by die RAU
plaasgevind bet, is deur verteenwoordigers
van hoerskole so ver as Witbank, Groblersdal
en Nigel bygewoon.
Die tema wat behandel is, was: 'Algemene
studiehoudings en studiemetodes. Beson-
dere onclerrigmetodes in Wiskunde, Natuur-
en Skeikunde en Biologic".
Mev. M. Oosthuizen van die Buro vir Stu-
dente Voorligting bet die gesarnentlike sessie
oor algemene studiehoudings en studieme-
tonics ingelei, terwyl prof. Johan Strauss van
Onderwyskunde die sessie oor Wiskunde,
prof. Ryno Swanepoel van die Laboratorium
vir Materiale die our Natuur- en Skeikunde en
prof. J.P. Degenaar van Unisa, departement
Didaktieke die oor Biologic ingelei bet.
Mnr. Eric Samson van die Eric; Samson Founda-
tion het so pas 'n skenking van R250 000 ge-
maak aan die trustfonds, RAU-BGU Associa-
tion, vir (lie samewerkingsooreenkoms tLissen
die RAU en die Ben Gurion-Universiteit.
Mnr. Samson het op 6 Mci die eerste
R50 000 aan die Rektor oorhandig.
Junie 1987 ISSN 0033-6785 RAU Rapport 13
!& :, $4
a
V/n.e iy,ssie. ltdli run,) ,\isr',sl,ir,' Vain/cal, / ,n,,e' 1 ;eu,eke fUlLy !'.'ete'r (as'ttei' (BALI) en Andrew Stekhnven (Te( netics) met 'in voorhee/rI van rue optiese vesel kahe/ V/at gehruik is in die Net/an
kanipuoietwerk IC BALI.
/
VARIA
Unieke onderwyseropleiding in RAU neem Netlan-rekenaarnetwerk in gebruik uk
Die fakulteit Opvoedkunde var, die RAU Net
op 13 Mei 25 Brother EM-I 000 tikmasjiene met
01 i ni-woordeverwer kingsfunksies ingehrLl i
geneem. Dit is die eerste keer in die Repu-
bliek dat tikonderwysers op hierdie tipe geso-
fistikeerde elektroniese tikmasjiene, met vi-
deo-skerms, opgelei word.
Mev. Estelle de Swardt, dosent in die dept.
Vakdidaktieke, was verantwoordelik vir die
navorsing en evaluering van beskikbare stel-
sels op die Suid-AIrikaanse mark. Daar word
beoog orn die geheue van die nlasjiene later
uit te brei met hehulp van clisketaandrywers.
Die Ranclse A(rikaanse Uoive,siteit Net 'n 001-
vangryke kampus-rekenaamnetwerk geinstal-
leer wat optiese vesel tegnologies nanwend
Hiermee word die RAU die eerste universiteit
in Suid-Afrika orn hiemoie nuwe tegnologie as
hoeksteen vail sy datakornmunikasiestelsel
ann te wend. Dit is op 20 Mci bekend gemaak
deer prof. J.P. de Lange, Rektor van die RALJ,
tyclens die amptelike ingehruikneming vail
die netwerk rleur die Universiteil. Die net-
werkprodukte is in Suid-Afrika ontwerp en vervaardig.
Optiese vesel is 'n uiters huigsarne, haar -
dun glasstafie wat infra-,00i shale sianwend
om tussen elektroniese apparate Ic koniniuni-keer.
Verskeie a rider un iversiteite Net ook
netstelsels w,it deLir Tecnetics, 'n planslike
firma wat data-kommunikasietoerusting mit-
werp en vervaardig, geinistalleer of is besig
on] nit Ic installeer. Dit beteken dat die di-
rekte verhinding van die netstelsels van hier-
(lie organisasie rnou moontl ik word - Wat die
eerste akademiese en navorsingsnetstelsel in
die land moontlik maak.
Dit sluit (lie universiteite van Stellenhosch,
Durhan-Westville en UNISA, asook die
'NN NR in. Deur nniddel van die intemnasionale
datakommunikasienet X-73 sal enige werksta-
sic in enige van hierdie organisasies direk en
intyds met die meeste universiteite en biblio-
teke in die buiteland verhind kan word!
Mee. Estel/e de Swardt en prof. E.C.C. MU//er, a/bei van die dept. Onderwyskuocle en Vakdidak- tieke by ceo van die nuwe Brother E 1-100(1 tik-
man/moe.
1KV ontvang bydrae van Kiub 10-100
KIub 10-100, 'in damesondersteunersklub van
die RAU, onder voorsitterskap van rnev. ink-
kie Schutte, het vanjaar RI 001) gedurende
KIub 10-100 se oggendtee aan prof. A.S. du
Thit, Direkteur van die lnstituut vir Kinder- en
Voiwasseneleiding oorhanclig.
Mev. Corrie Brick, Bestuors/id van K/nb 10-100 oorhandi die tjek nan prof. A.S. do [oil, /3irek-
ten, van die 1KV.
14
ISSN 0033-6785 - RAL Rapport Junie 1987
Toekomsbeplanningseminaar, Fietstoer ten bate van 1987
Phoenixhuis
VARIA
[goli inisieer goudnavorsing by RAU
Miii. Joe Berardo, voorsitter van [goli Con-
solidated Mines, her horn verhind tot die on-
clersteuning van navorsing wat die industriële
gebruik van good kan stimLileer. I ly is van
mening dat aangesien goud die grootste ver-
diener van huitelaridse valuta vir Suid-Afrika
5, (lit (lie land ook genoodsaak het orn meer
intensiel aandag Ic skenk aan nie-monitere
gebrurke van good en bier kan die Chemie,
vanwed sy sentrale rol in die wetenskap, 'n
kritieke en deurslaggewende ml spiel. In die
hg van 'n toenemende wdreldproduksie van
good kan die gnudprys slegs op 'n real istiese
viak gehandhaaf word indien die rnetaal ii
toenenende mate ononikeerbsrar Lrit sirkula-
sic onttrek word deur nywerheidsbenutting.
Die Egol i-groep van niaatskappye her
R50 000 hewillig vii die aanvoorwerk van die
projek, en hot aangedui dat hierdie hedrag
aansienl ik vergroot sal word om nicer peiso-
neel en studente in die volgende aantal jare
daarby te betrek.
Die navorsing word gelei deur prot. HG
Raubenheimer van die departenrent Chenrie
Die aanvanklike werk sal daarop konsentreer
Oni nuwe goudhevattende verbi irdi rigs en
reagense met Lrnieke eienskappe te bereik,
asook urn vertroud te raik met die hantering
en man I pu lasie van good in verski I lende t i pe
materiale. U it die staanspoor sal alle moont-
I ikhede oni die navorsing interdissiplindr te
Hat oritwikkel ernstige aandag geniet, onder
andere op die gelbied van matericalweten-
skappe, mediese toepassings, asook ailooie
en legeiings.
"Freezika" oftewel gasgrappe
Die 1 91t7-prrrgrarn van die Wetenskapsver-
eniging van Randse Alrikaanse HoPrskole
(WETRAH) her besonder goed aigeskop. Die
meer as 1 000 ieerlinge van 32 skole bet mnr.
Wi I 1Gm Smith van Star Schools se uitstekende
demonstrasielesing oor (lie uisiki van Crc tern-
peratuur haje geniet. E3enewens mnr. Smith se
losing sluit die Wetrah-prograrii vanjaar nog P
algemene lesings in. Talle kleinere werkses-
sies is ook gereel waar)y veral die departe-
niente Plantkunde en Dierkunde betrek is.
Werksessies vii onderwysers en lahorato-
riumassistente vind ook op gereelde grond-
slag pleas. Vanjaar word ook 'ii Winterskool
gehoLr, terwvl 'n Wetrahtoer na die Oka-
vango tans geri-'el word.
qQo')
'Die relevarisie vail die prediking vir
tusserinienslike verhoudings in Suid-Arrika.
I toe kari die Skril die hLridige situnsie aan-
spreek'', was die nnderwerp van besprekirig
tycleris die byeenkorns van die Gespreks-
groep: Kerk/Universiteit op 30 Meart. Due
sprekers het opgetree, il
* Prot. Anna F. Sten, Voorsitter, Departe-
By geleentheid varr die jaarvergadering en di-
nec vail die RAU-Stigtersvereniging is afskeid
geneem van prof. J.P. de Lange, Rektor van
die Uriiversileit, wat op 30 Junie met pensioen
oil (lie diens van die Uruversiteit tree, en niev.
Dc Lange. Op die foto verskyrr in rue gewone
'n Toekonrsbeplanriingseniinaar, gedeeltelik
deur SASLL geborg, is deur die afdeling
Openhare Betrekkirigc in sarnewerking met
lede van die Studenteraad cr1 ri paar ander
senior studenre, vim Lutgesoekte matrikulante
op mlie RAU-Eiland aangehied. Leerlinge is op
aaribeveling van hulle skoolhooide na die
serninaar genooi en 52 matrikulante wat 27
skoie, so ver as Durbari, Emnielo, Vryheid en
Secunda verteenwoordig het, bet die semi-
naar bygewoori. Tydens die serriinaar is ver-
skeie tenias deur kenners ingelei.
ment Sosiologie, RAU;
* Prof. Wouter van Wyk, Dekaan: Fakulteit
Lettere en Wvshegeerte, Universiteit van
Pretoria;
Prof. Ariiie van Wyk, Teologiese 'Skool van
die Gereformneerde Kerk, Hamn rariskraal.
Ongeveer (P.) predikarrte en dosente van die
Umniversiteit bet die hesprekirig hygewoon.
volgorde: Mn. Hendrik Kirsten, Diriktmur:
Stefferi, Robertson en Kirsten Ingelyf, mnr.
Marius do Waal, Voorsitter: NOK, mnr. Johan
van der Spuy, Voorsitter van die tigtersvere-
rriging, en di. Louw van Rooyen, 'n lid van die
Universiteitsraad.
'n Groep dames van Daleside bet hulle ge-
sirine gemotiveer om saam riiet hulle 'n fiets-
toer ten hate van die RAUSORG-Phoenixhuis-
protek aarl te tiak. Die beweging bet spontaan
Lilt die genneeriskap ontstaan en die groep Fiet
op 1 April vanaf Phoenixhuis na Kaapstad ver-
trek. Op 22 April was hLtlle terug met onge-
veer R4 500. Beriewens die fondse wat ingesa.
mel is, bet die groep o.k sover hulle gegaari
bet, in I igti ng omtrent dwel mverslawi rig en -
ifhanklikes versprei.
"Die relevansie van die prediking vir tussenmenslike verhoudings in Suid-Afrika"
Dinee van die RAU-Stigtersvereniging
junie 1987 ISSN 0033-6785 - RAG Rapport 15
SPORT
PROF lEt.: PROF. E.B. VAN WYK
Gebore in Rustenhurgdistrik.
Vord in Soutpansherg-distrik grout.
Laerskool Vivo.
HoPrskool Pietersburg.
StLicleer aan Normaalkollege Pretoria en Urn-
versiteit van Pretoria.
Verwerf BA., M.A. en D.Litt (almal met of)
aan UP.
Doseer Bantoetale aan UP vanaf 1550 tot 1966.
Professor in Bantoetale 1962 tot 1966 aan UP.
Professor in Linguistiek 1967 tot 1968 aan UPS.
Professor in Linguistick en later ok Afrikatale
vanaf 1969 aan RAU.
Voorheen Voorsitter van die Linguistiese Vet-
eniging van S.A'
Voorsitter van die SAU-KaratOvereniging 1978
tot 1986.
President van die RAU-Karatdklul) 1977 tot
1980.
I Ioofafrigter van die RAU-Karalékluh 1981 tot
1986.
As gevolg van rumatiekkoors as kind, ge-
voig deur 'n hartkwaal, heoeten prof. Van
Wyk geen sport totdat hy op 44-jarige leeftyrl
aan Karate hegin deelneem, nie.
Tien jaar daarna, gedurende 1983, verwerf
hy 'n 3e Dan in Japan. In rlieselfde jaar word
hy flasiOfll Kumite-kampioen in die mans
ho 40-01,1derdomsgroep van die J KA-Karatéve-
reniging. Prof. Van WyL was toe reeds 54 par
oucl.
Baie jare nOd betrokke by RAU-sport in or-
ganisatoriese, adniinistratiewe en atrigtlngs-
hoedanigheid. Hy dien onder meer as Voor-
sitter en Onder-voorsitter van die RAU-Sport-
komitee en is tans voorsitter van die RAU-
Sportkoniitee en vise-voorsitter van die RAU-
Sportraad.
RAU-Studenteskietklub inisieer kursus
_ Die RAU-studenteskietklulj hot 'n kort kursus
in samewcrkin6 met die Buro vii Vuort4esette
()nderwys cot (lie bisiese beLinsels yin vet
antsoordelikhede en w ilige lnridss pcnhin
terink aan6€bied. Die kursus is aangebied
cleur drie hestuurslede van die RAU-Skiet-
klub, naamlik mnre. Otto Clasen (Voorsitter);
Paul Oxley (Onder-voorsitter) en Ben du Toil
(Assistent-Registrateur (Akadernies)). Die teo-
retiese gedeelte het oor twee dae gestrek en
is algesluit met twee praktese sessies op die
Cecil Payne-Skietbaan in Roodepoort. Die
kursus is deur (Jr. Lucas Potgieter geopen. Die
kursus is deer akademiese sowel as admini-
P stratiewe personeellede en hul gades, asook
studente bygewoon.
Met. Pa ii) Oxiey (Ondervnors lIter, R/\ () Sk(etkliib). iii. Ii icjs Putgie;er bela-ode wipeodekunrIige
wat die kursus ,000pen hot; ninr. Ben du Toil Asst.-Registrateur (Akademius), RAU) en mrir. Otto
(Jason (Voorsi(ter: RAI)-Skietklubi.
16 ISSN 0033-6785 - RAU Rapport . Junie 1987
Persko