23
Jesus in my Gebedskamer

Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

  • Upload
    others

  • View
    4

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Jesus in my Gebedskamer

Page 2: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Hoekom bid Christene in die naam van Jesus?

Wat gebeur wanneer op n verhoudingsvlak wanneer ons

bid?

Page 3: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Heb 9:1) Die eerste verbond het voorskrifte vir die erediens

en ’n aardse heiligdom gehad.

(Heb 9:2) Wat die aardse heiligdom betref: die verbondstent

het twee vertrekke bevat. In die eerste een, dié een wat die

Heilige genoem word, het die kandelaar en die tafel met die

offerbrode gestaan.

(Heb 9:3) Aan die agterkant van die Heilige was daar ’n

tweede gordyn, en daaragter was die tweede vertrek wat

bekend gestaan het as die Allerheiligste.

Page 4: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Heb 9:4) Daardie vertrek het die goue reukofferaltaar bevat

en die ark van die verbond wat heeltemal met goud beklee

was. Binne-in die ark was die goue kruik met manna, Aäron

se kierie wat gebot het, en die kliptablette van die verbond

waarop die Tien Gebooie gegraveer was.

(Heb 9:5) Bo-op die ark het die glansende gerubs die deksel

van die ark – die plek van versoening – met hulle vlerke

oorskadu. Ek kan egter nie nou op die besonderhede ingaan

nie.

Page 5: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Heb 9:6) Wat die erediensbepalings betref: Met alles so

ingerig, het die priesters gereeld in die voorste vertrek van

die verbondstent ingegaan om hulle dienste te verrig.

(Heb 9:7) Maar in die agterste vertrek, die Allerheiligste,

kon net die hoofpriester ingaan en dit net een keer per jaar

– boonop altyd met bloed wat hy aan God moes offer vir

sy eie sondes sowel as vir die sondes wat die volk in hulle

onkunde begaan het

Page 6: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Heb 9:11) Maar nou het Christus as Hoofpriester gekom

om al God se weldade te bedien. Hy het daardie groot,

volmaakte heiligdom in die hemel binnegegaan wat nie die

handewerk van mense is nie, en dus nie deel uitmaak van

hierdie skepping nie.

(Heb 9:12) Eens en vir altyd het Hy met bloed in die

Allerheiligste ingegaan, maar nie met die bloed van bokke

en kalwers nie, nee, Hy het met sy eie bloed daar

ingegaan en vir ons ’n ewige verlossing bewerk.

Page 7: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Heb 10:19) Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het

om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van Jesus

(Heb 10:20) op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons

ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is sy vlees,

(Heb 10:21) en ons ‘n groot Priester oor die huis van God

het,

(Heb 10:22) laat ons toetree met ‘n waaragtige hart in

volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling

gereinig van ‘n slegte gewete en die liggaam gewas met

rein water.

Page 8: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Geskiedenis van Gebed

(Joh 14:6) Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die

waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe

deur My nie.

Page 9: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordigheid.

Page 10: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Wat gebeur in die Gebedskamer?

(Psa 84:5) Welgeluksalig is hulle wat woon in u huis; hulle

prys U gedurig. Sela.

(Psa 84:11) Want ‘n dag in u voorhowe is beter as

duisend; ek wil liewer by die drumpel staan in die huis van

my God as om te woon in die tente van goddeloosheid.

Page 11: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Wat gebeur in die Gebedskamer?

(Luk 24:51) En terwyl Hy hulle seën, het Hy van hulle geskei

en is in die hemel opgeneem.

(Luk 24:52) En hulle het Hom aanbid en na Jerusalem

teruggegaan met groot blydskap.

(Luk 24:53) En hulle was gedurig in die tempel en het God

geprys en gedank. Amen.

(Fill 4:4) Verbly julle altyd in die Here; ek herhaal: Verbly

julle!

Page 12: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordgheid.

2) Gebed leer ons om God te geniet (lief te hê)

Page 13: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

(Jes 62:4) Hulle sal jou nie meer die Verstoteling noem

nie en jou land nie meer die Verlatene nie. Jy sal genoem

word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die

Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom.

(Jes 62:5) Soos ’n jong man met ’n meisie trou, so sal jou

kinders vir jou sorg. En soos ’n bruidegom bly is oor sy

bruid, so sal jou God bly wees oor jou.

(Jes 62:5) Ek het wagte op jou mure gesit, Jerusalem.

Hulle sal dag en nag bid. Julle wat die Here herinner aan

sy beloftes, moenie rus nie.

Page 14: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

(Jer 29:11) Ek weet wat Ek vir julle beplan het,” sê die

Here. “Ek beplan voorspoed vir julle, nie teëspoed nie. Ek

wil hê dat julle hoop vir die toekoms moet hê.

(Jer 29:12) Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle

luister.

(Jer 29:13) As julle heelhartig na My soek, sal julle My

vind.

Page 15: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordgheid.

2) Gebed leer ons om God te geniet (lief te hê)

3) In gebed ervaar ons God se genot (guns)

teenoor ons

Page 16: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

(Luk 5:16) Maar Hy het Hom in verlate plekke teruggetrek

en gebid.

(Luk 6:12) En Hy het in daardie dae uitgegaan na die

berg om te bid en die nag in die gebed tot God

deurgebring.

Page 17: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordgheid.

2) Gebed leer ons om God te geniet (lief te hê)

3) In gebed ervaar ons God se genot (guns)

teenoor ons

Page 18: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Jesus Bid

(Luk 6:12) En Hy het in daardie dae uitgegaan na die

berg om te bid en die nag in die gebed tot God

deurgebring.

(Luk 6:13) En toe dit dag geword het, het Hy sy dissipels

na Hom geroep en twaalf van hulle uitgekies, wat Hy

apostels genoem het:

Page 19: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

Die Dissipels Bid

(Hand 13:2) En terwyl hulle besig was om die Here te

dien en te vas, het die Heilige Gees gesê: Sonder nou

Bárnabas en Saulus vir My af vir die werk waarvoor Ek

hulle geroep het.

(Hand 13:3) En toe hulle gevas en gebid het en hulle die

hande opgelê het, laat hulle hul gaan.

Page 20: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordgheid.

2) Gebed leer ons om God te geniet (lief te hê)

3) In gebed ervaar ons God se genot (guns)

teenoor ons

4) Vanuit ons tye in gebed, gee God rigting vir jou

roeping

Page 21: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

(Mat 26:38) Toe sê Hy vir hulle: My siel is diep bedroef tot

die dood toe; bly hier en waak saam met My.

(Mat 26:39) En Hy het ‘n bietjie verder gegaan en op sy

aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit

moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans

nie soos Ek wil nie, maar soos U wil.

Page 22: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

(Heb 4:15) Want ons het nie ‘n hoëpriester wat nie met

ons swakhede medelye kan hê nie, maar een wat in alle

opsigte versoek is net soos ons, maar sonder sonde.

(Heb 4:16) Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon

van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan

verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.

Page 23: Jesus in my Gebedskamer - shofarsermons.org - AM - Werner...word: “Een wat Ek liefhet” en jou land: “My Bruid.” Die Here het jou lief, en jou land behoort aan Hom. (Jes 62:5)

1) Gelowiges bid die “naam van Jesus” want deur

Sy lewe en deur Sy dood, betree ons die Vader

se teenwoordgheid.

2) Gebed leer ons om God te geniet (lief te hê)

3) In gebed ervaar ons God se genot (guns)

teenoor ons

4) Vanuit ons tye in gebed, gee God rigting vir jou

roeping

5) Dit is in gebed, waar Jesus ons troos en krag

gee om uitdagings te oorkom