2
Dress Up! Die skoot klap. Ef 6:10 ‘Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag.’ 1. Sy doop praat - Luk 3:21&22 ‘Toe al die mense hulle laat doop het, is Jesus ook gedoop, en terwyl Hy staan en bid, het die hemel oopgegaan en het die Heilige Gees in sigbare gestalte soos 'n duif op Hom neergedaal. Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” ‘ 1.1 Hy sê ja - 1 Kor 1:9 1.2 Hy identifiseer met sondaars – Luk 15:1&2 1.3 Hy word toegerus - Luk 9:35 2. Sy versoeking praat – Luk 4:1&2 ‘Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was.’ 2.1 Duiwel ‘n werklikheid - Ef 6:12 2.2 Versoeking geen sonde - Heb 2:18 2.3 Versoekings word beplan - Ef 6:12 2.4 Versoekings is toetse - 1 Kor 10:13 2.5 Versoekings kom ook oor heiliges 2.6 Voorbereid teen versoeking - Matt 26:41 2.7 Versoekings diskwalifiseer en verbreek getuienis - 1 Joh 2:1 3. Sy wapens praat (6 of 7?) 3.1 3.4 3.2 3.5 Deel 3 van 9 27 Januarie 2019 051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste Efesiërs 6.:18 Judas 1:20

Jy is super welkom by Tkerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Dress-up-nr-3.docxWeb view051- 451 1017 [email protected] bfn_baptiste Dress Up! Die skoot klap. Ef 6:10 ‘Verder nog dit:

  • Upload
    vutuong

  • View
    213

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Jy is super welkom by Tkerk.co.za/wp-content/uploads/2019/01/Dress-up-nr-3.docxWeb view051- 451 1017 kerk@kerk.co.za bfn_baptiste Dress Up! Die skoot klap. Ef 6:10 ‘Verder nog dit:

Dress Up! Die skoot klap.Ef 6:10 ‘Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in Sy groot mag.’

1. Sy doop praat - Luk 3:21&22 ‘Toe al die mense hulle laat doop het, is Jesus ook gedoop, en terwyl Hy staan en bid, het die hemel oopgegaan en het die Heilige Gees in sigbare gestalte soos 'n duif op Hom neergedaal. Daar was ook 'n stem uit die hemel: “Jy is my geliefde Seun. Oor Jou verheug Ek My.” ‘1.1 Hy sê ja - 1 Kor 1:91.2 Hy identifiseer met sondaars – Luk 15:1&21.3 Hy word toegerus - Luk 9:35

2. Sy versoeking praat – Luk 4:1&2 ‘Jesus het vol van die Heilige Gees van die Jordaan af teruggekom, en deur die Gees is Hy na die woestyn toe gelei, waar Hy veertig dae lank deur die duiwel versoek is. Die hele tyd het Hy niks geëet nie, sodat Hy aan die einde daarvan honger was.’2.1 Duiwel ‘n werklikheid - Ef 6:122.2 Versoeking geen sonde - Heb 2:182.3 Versoekings word beplan - Ef 6:122.4 Versoekings is toetse - 1 Kor 10:132.5 Versoekings kom ook oor heiliges2.6 Voorbereid teen versoeking - Matt 26:412.7 Versoekings diskwalifiseer en verbreek getuienis - 1 Joh 2:1

3. Sy wapens praat (6 of 7?) 3.1 3.4

3.2 3.5

3.3 3.6

3.7. Ef :10 ‘Vind krag in julle verbondenheid aan die Here, ja, in die krag van sý sterkte!.’ Kol 1:27 ‘Christus is julle hoop op die heerlikheid.’

Kyk! Kyk! Woensdag 6 Februarie 2019Deel 3 van 9 27 Januarie 2019

051- 451 1017 [email protected] www.kerk.co.za bfn_baptiste

Efes

iërs

6.:1

8Ju

das

1:20