8
Kontakbesonderhede Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected] Bankbesonderhede: NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05 Deurdiens en Tee Eredienshelpers 24/7/ - Hebron 31/7 - Vrouediens 7/8 - Langnaweek 14/8 - Zelda 24/7 - Leon 31/7 - Philos 7/8 - langnaweek 14/8 - Sannie Engelse Diens 8:00 Ds Mauritius Pienaar Oggenddiens 9:00 Ds Mauritius Pienaar Mooihawens 9:00 Ds Chris de Vries Aanddiens 18:00 Ds Chris de Vries Deurkollekte: Aksie Kingfisher

Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 0031 903

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

infininfo

Kontakbesonderhede

Kantoor: Marietjie du Preez Telefoonnommers: 031 903 6567/903 8248 Faksnommer: 086 667 2387 E-Pos: [email protected] Webadres: www.ngsuidkus.co.za Kantoorure: Maan – Vry 8:00 – 14:00 Adres: Posbus 583, Amanzimtoti, 4125 Erediensleiers: Ds Mauritius Pienaar - 031 903 4321/082 468 8780 [email protected] Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 [email protected] Ds Chris de Vries - 031 903 4754/084 258 4556 [email protected] Engelse Dienste: Gerald Winkel - 031 903 4106/076 508 2627 [email protected] Karavaanparke: Martin Prinsloo - 031 903 4593/083 650 5315 [email protected] Vrouediens: Theresa Roelofse - 031-903 3086 / 072 189 6623 Voorsitter van Kerkraad: Peet van Zyl - 031 903 8466/083 305 0884 [email protected]

Bankbesonderhede:

NG GEMEENTE SUIDKUS ABSA Bank Galleria: Tjekrekening 3300 144 054 Takkode 63 20 05

Deurdiens en Tee Eredienshelpers

24/7/ - Hebron 31/7 - Vrouediens 7/8 - Langnaweek 14/8 - Zelda

24/7 - Leon 31/7 - Philos 7/8 - langnaweek 14/8 - Sannie

En

ge

lse

Die

ns 8

:00

Ds M

au

ritius P

ien

aa

r

Og

ge

nd

die

ns 9

:00

Ds M

au

ritius P

ien

aa

r

Mo

oih

aw

en

s 9

:00

Ds C

hris

de

Vrie

s

Aa

nd

die

ns 1

8:0

0 D

s Ch

ris d

e V

ries

Deurkollekte: Aksie Kingfisher

Page 2: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

PREEKPROGRAM DATUM ENGELS SUIDKUS Mooihawens AAND

2016/07/24

Ds

Mauritius

Pienaar

Ds

Mauritius

Pienaar

Ds Chris de

Vries

Ds

Chris

de Vries

2016/07/31

Gerald

Winkel

Ds Frans

Klopper

Ds Mauritius

Pienaar

Ds

Chris

de Vries

2016/08/07

Gerald

Winkel Pierre

Ds Mauritius

Pienaar Geen

2016/08/14

Gerald

Winkel

Ds

Mauritius

Pienaar Peet van Zyl

Ds

Chris

de Vries

ONDERSTEUNINGSDIENSTE

Uit die Kantoor: Neem asseblief kennis dat Ds. Pienaar se landlyn telefoonnommer verander het. Nuwe nommer is 031-903 4300

Biblia nooi die gemeente uit om vanoggend by hulle aan te sluit in die hawe vir Seesondag. Diens begin 11:00 in N-Shed. Waar die Passasierskepe vasmeer.

Baie geluk

Baie geluk aan al ons verjaarsdagvriende. Mag jou beker van vrede en vreugde

van Jesus in hierdie nuwe jaar oorloop! 24 25 26 27

Nic de Klerk Tiaan J v Vuuren Avril Niemandt Margo Ordermann Henk van Staden Yolandi Wright

Philip de Witt Monique Delport Heidi Laufs Charles Minnaar Owen Pienaar Charl Steyn Riaan v d Walt Corrie van Staden

Andre du Toit Gerhard Meyer Ann Pretorius Dawie Snyman Stefan Swanepoel Tia van Loggerenberg

Frances Botha Gwen Kroef Mychaela Uys JM van Rooyen

28 29 30

Tersia J v Rensburg Thea Lindeque Freek Steyn Quintan van Niekerk

Elsabe Beukes Elsa Bezuidenhout Danie Bronkhorst SJ Ellis Sarie Moller Jackie Myburgh Hermanus Rabé

Pieter Berry

Annette Erasmus

Chloë Heyns

Piet Leibrandt

Mikaela Lotz

Judy van Niekerk

Kendal Venter

Page 3: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

Welkom aan alle nuwe lidmate wie se lidmaatskapbewyse

ontvang is

Vanaf Empangeni Louise Coetsee – Tabor 116

Vanaf Goodwood Fransie Stroebel – Almond Weg 73

ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Ons bid vir Gemeentelede Grobbie en Lisa Grobbelaar (031-903 4518) Willie Rossouw (060 637 9929) Wilna Swartz (082 202 2873) Mike Smith (072 867 8655) Meyra White ( 031-903 1779 of 082 786 9185) Fred Steyn 031-903 1502 Maureen Winkel (072 112 3387) Heleen Augustyn 031-903 6061 Servaas van Niekerk (Christa 083 388 1889) Frances Botha (031-903 3608 of 072 841 8344) Zurika Pienaar (073 244 6771) Meegevoel word betuig aan Dries en Kate Niemandt wie seun David oorlede is agv ‘n motorfiets- ongeluk – Kate se telefoonnommer 031-916 1157 Ons versoek lidmate om asseblief die leraars of kerkkantoor te laat

weet indien u bewus is van iemand wat siek is of in die hospitaal is.

Joh 6:47

Page 4: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

Engelse Dienste

Ons wil u vra indien u enige Engelse familie of vriende het om

hul uit te nooi na ons Engelse dienste in die kapel agter die kerk om 8:00 elke Sondagoggend

Daar is ook ‘n Sondagskoolklas na die diens.

Mooihawens en Tabor Kom besoek gerus die inwoners van Mooi Hawens en Tabor

Ons vra ook voorbidding vir die inwoners van Huis Lena D –vloer

Daar is ‘n groot behoefte aan toiletware vir die inwoners van Huis Lena.

Indien u ‘n bydrae wil maak, bring dit asseblief na die kerkkantoor.

Enkellopendes

Kom elke tweede Dinsdag 18:30 in die konsistorie bymekaar.

Kontak Zelda Crous : 079 693 0268

NUUS UIT DIE GEMEENTE ONDERLINGE VERSORGING BEDIENING

Gebedsaksie

Elke Maandagaand om 18:00 in die konsistorie.

Lidmate word hartlik uitgenooi om dit by te woon.

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Bybelstudie groep vir engelssprekende persone – Dinsdae oggende om 10:00 in die Kapel

Kontak vir Gerald Winkel – 076 508 2627

Lie

we g

em

een

te g

aa

n lees a

l d

ie w

on

derl

ike w

erk

op

bogen

oem

de b

log.

Page 5: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

NUUS UIT DIE GEMEENTE

Page 6: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

Vrouebybelstudiegroepe

Tabor konsistorie 9:30: Byeenkomste word nou slegs een maal per maand gehou,

nl. elke tweede Dinsdag van die maand. Volgende byeenkoms is op 14 Junie.

Willemien Opperman (031 9162671/072 979 4655)

Dinsdagoggende

Kapel 9:00 –

Ds Mauritius Pienaar (082 468 8780)

Amandonia 501 9:00 –

Francien van Rensburg (031 903 7280/072 184 0703

Dames word uitgenooi om enige van bogenoemde persone te kontak

en by die bybelstudiegroep in te skakel.

ONDERLINGE VERSORGINGSDIENSTE

VROUE WEGBREEK NAWEEK:

Datum : 19 – 21 Augustus 2016

Plek : African Enteprise Conference Centre,

Pietermaritzburg

Kostes : R 700.00 per persoon

Tema: “ Mooi soos ‘n beminde”

Spreker: Christine Ferreira – redaktrise van Leef

Tydskrif

Kontak vir: Alet Joubert (082 297 8496) of

Zurika Pienaar (073 244 6771)

Page 7: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

Karavaanpark Bediening Huiskerk byeenkomste by die karavaanparke is soos volg:

Ocean Call: 9-00 tot 10-00 Uitspan: 10-00 tot 11:00

Kontak: Martin Prinsloo 083 650 5315

Ons benodig dringend beddens/enkelbedmatrasse asseblief.

Ons benodig dringend nie-bederfbare kos – spesifiek koffie, soppoeier, blikkies

vis, gemengde groente, baked beans, Bully Beef, Pasta, Rys

Kontak: Rentia Prinsloo - 083 292 3679

Koffiekroeg:

Hoërskoolleerders

Woensdagaande 18:00 by

die kerk

JKJA

Elke Vrydag direk na skool

Kontak: Hannalize van

Heerden 082 465 2334

SAMELEWINGSGERIGTE BEDIENING

Naskoolse Jongmense en

Studente

Donderdagaande 18:00 by

Videnweg 6

JEUGBEDIENING SAMELEWING

Donderdag, 28 Julie – 10h00 in die kerksaal.

P – Dag …. Stel iets voor met die letter P of stel Silwerkring voor.

_______________________________________________

Page 8: Kontakbesonderhede Kantoorure: Maanngsuidkus.co.za/wp-content/uploads/2015/09/... · Ds Frans Klopper - 031 916 4055/083 445 3470 frans@ngsuidkus.co.za Ds Chris de Vries - 0031 903

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

(31) 1 2

3 4 5 6 7 9

10 11 12 13 14 15 16

17 18 Skole Begin

19 20 21

22 23

24 25 18:00 Gebeds- Geleentheid Aksies

26 27 28

10:00 Silwerkring

29 30

Lizz

Meiring

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2 3 4 5 Anna-Groep 9:30

6

7 9:00 Doop

8 Skole Vakansiedag

9 Nasionale Vrouedag

10 11 12 13

14 EB Vergadering

15 16 18:00 Jeugbediening Vergadering

17 18:00 OD Vergadering

18 19 20

21 9:00 Nagmaal Kerk en M/H 18:00 Nagmaal

22 23 24 19:00 KR vergadering

25 10:00 Silwerkring

26 27

28 Bybelsondag

29 30 31

MISSIE: ‘n Hawe te wees war ons in God drie-enig anker, Hom aanbid, mekaar versorg, en in ons samelewing hulp en hoop bring!