Upload
wiley
View
230
Download
0
Embed Size (px)
DESCRIPTION
LEEU IN DIE DIERETUIN. SJ PRETORIUS. Agtergrond : ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die ingehokte leeumannetjie. Grou beton = beklemtoon koue , harde , onnatuurlike omgewing. Onnatuurlike omstandighede. Stomp ore = nie gepunt of gespits nie - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
LEEU IN DIE DIERETUINSJ PRETORIUS
Agtergrond: ‘n dogtertjie besoek die dieretuin en ontferm haar oor die
ingehokte leeumannetjie
Onnatuurlike omstandighede
Grou beton = beklemtoon koue, harde, onnatuurlike omgewing
Stomp ore = nie gepunt of gespits nieStomp ore = leeu het dom/ongevoelig geword – kan nie meer geluide van natuur hoor nie
Sy ore stompHerrinner die leeu se ore haar dalk aan haar teddie se bekende oortjies? Voel sy daardeur gerusgestel?
sy lang stert spitsgekwas
En daardie stert? Lyk dit nie soos die verfkwassies waarmee sy by die huis verf nie?
Geel flikkerende oë = rusteloosheid
Sou hy nie graag in die gras wou speel nie?
Sy voel jammer vir die leeu in aanhouding – dis wreed om hom
so in te perk tussen mure
Sy voel sy wil hom troos en vat onskuldig aan die tralies
Met ‘n luide gebrul storm hy op haar af!
Genadeloos en instinktief byt hy deur die weefsel en vlees dat die bloed soos
‘n stroom vloei
Hierdie natuurlike optrede bring vir die leeu sy vryheid terug en in sy geestesoog is hy terug in die graslande van sy oorsprong