17
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE INSEKMETAMORFOSE

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

  • Upload
    zasha

  • View
    122

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE. INSEKMETAMORFOSE. METAMORFOSE. Fisiese veranderinge vanaf een fase in die lewenssiklus na ‘n volgende . TWEE TIPES METAMORFOSE : 1. Volledige metamorfose 2. Onvolledige metamorfose. Vergelyking tussen tipes metamorfose. 88 % van alle insekte. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

Page 1: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

LEWENSIKKLUSSE IN DIERE

INSEKMETAMORFOSE

Page 2: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

METAMORFOSE

• Fisiese veranderinge vanaf een fase in die lewenssiklus na ‘n volgende.

• TWEE TIPES METAMORFOSE:

• 1. Volledige metamorfose

• 2. Onvolledige metamorfose

Page 3: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Vergelyking tussen tipes metamorfose

88 % van alle insekte• VOLLEDIGE • Vier fases:• 1. eier• 2. larwe• 3. papie• 4. volwassene

• Bv. Skoenlappers, bye, huisvlieg

12 % van alle insekte• ONVOLLEDIGE• Drie fases:• 1. eier• 2. nimf• 3. volwassene

• Bv. Sprinkaan, kriek, kakkerlak

Page 4: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Volledige metamorfose

Page 5: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Onvolledige metamorfose

Page 6: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Voordele en nadele van volledige metamorfose

• Voordele:1. Larwe en volwassene

bewoon verskillende habitatte en nisse – nie in kompetisie met mekaar

2. Drakapasiteit van ekostelsel verhoog.

3. Eier en papie fases laat insek toe om ongunstige toestande te oorleef.

• Nadele:1. Larwes is prooi vir

predatore.2. Geskikte habitat vir

die lê van eiers benodig

3. Verandering vanaf papie na volwassene vereis baie energie

Page 7: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

• Voordele:1. Kwesbare papiefase

word vermy.2. Minder energie benodig

– geen drastiese verandering van papie na volwassene.

3. Alle fases kan dieselfde voedsel benut.

– Nadele:1. Nimf en volwassene

kompeteer vir dieselfde voedsel.

2. Insek kwesbaar vir uitdroging tydens vervelling.

3. Hele insekbevolking mag bedreig word deur omgewingsveranderinge.

Voordele en nadele van onvolledige metamorfose

Page 8: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Amfibiese metamorfose

Page 9: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

BLOMME AS VOORTPLANTING-

STRUKTURE

Lorraine Kuun, July 2011

Page 10: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Lorraine Kuun, July 2011

Die Angiosperm blom

Page 11: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Manlike en vroulike voortplantingstrukture

• Die MEELDRAAD is die manlike orgaan (helmknop + helmdraad) en produseer stuifmeel wat die manlike gamete bevat. (andresium)

• Die STAMPER met die (stempel+styl + vrugbeginsel) is die vroulike orgaan van die plant. Die ovums/eiers word in die saadknop gevind. (ginesium)

Lorraine Kuun, July 2011

Page 12: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

BESTUIWING is die oordrag van RYP STUIFMEEL vanaf die helmknop na die VATBARE STEMPEL van ‘n blom van DIESELFDE SPESIE

Lorraine Kuun, July 2011

Page 13: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Lorraine Kuun, July 2011

Page 14: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Lorraine Kuun, July 2011

Hoe word kruisbestuiwing verseker?

• 1. Manlike (geen stamper) of vroulike (geen meeldrade) – blomme op verskillende plante – TWEEHUISIG.

• 2. Protandrie – stuifmeel word ryp en vrygestel voordat stempel ontvanklik raak.

• 3. Protoginie – stempel vatbaar, maar die stuifmeel is nog nie ryp nie m.a.w. selfbestuiwing word voorkom.

Page 15: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

BESTUIWERS• Meeste bestuiwers is

insekte bv. Bye, motte, skoenlappers, kewers.

• Sommige vertebrate bestuif ook blomme bv. Vlermuise, muise, voëls (hoofsaaklik).

• Baie blomme word deur wind bestuif.

Lorraine Kuun, July 2011

Page 16: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Lorraine Kuun, July 2011

Blomme aangepas vir insekbestuiwing

• Helder kleure (bye kan nie rooi sien nie), wit vir nagbestuiwers bv. motte

• Soet reuk (trek motte en skoenlapper aan)• Kry nektar en stuifmeel in ruil• Kontrasterende patrone op blomblare om die

middel van die blom aan te dui (baie keer kan menslike oog dit nie sien nie – ultraviolet)

• Stuifmeel klou aan hare op liggaam van insek

Page 17: LEWENSIKKLUSSE  IN DIERE

Lorraine Kuun, July 2011

Aanpassings van blomme vir voëlbestuiwing

• Hoë opbrengs van verdunde nektar• Groter as blomme wat deur insekte bestuif word• Oop gedurende die dag, meestal rooi• Bestand teen rowwe voeding van voëls• Min of geen reuk – voëls het swak reuksintuig• Ovarium is beskerm teen snawels deur verklein te wees of

heeltemal apart te wees• Stuifmeel klou aanmekaar in trosse• Meestal regop of met ‘n landingstrook vir voëls wat nie in

die lug hang nie