17
196 Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Inhoud: Water Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat ’n mens nie daarsonder kan lewe nie. Hoekom word ’n mens dors? (Jou liggaam het water nodig) is gevaarlik vir ’n mens. Siektes soos cholera en diarree kan voorkom as ons besoedelde water drink. Die water vanaf damme en riviere word na ’n reservoir gepomp. Dit vloei na ’n groot tenk waar dit met chemikalieë behandel word. Die Daarna word dit in ’n tenk gestoor waar dit met chloried behandel word om dit kiemvry te maak. Vandaar word dit na ons krane gepomp. Die water is dan ge- suiwer en veilig om te drink. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing en dramatiseer die liedjie: “Kinders moenie met die water mors nie!” Melodie: Tradisioneel 30 minute 15 minute 4 4 Kin-ders moe-nie met die wa- ter mors nie,die ou men-se wil dit drink. O! kin-ders moe-nie met die wa-ter mors nie,die ou men-se wil dit drink. Dit kom van ver af, dit kom van ver af, dit kom van ver af daar van die diep blou see!

Lewensvaardigheid gr 1 handleiding 1 - Boek

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

196

Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: Water

Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat ’n mens nie daarsonder kan lewe nie.

Hoekom word ’n mens dors? (Jou liggaam het water nodig)

is gevaarlik vir ’n mens. Siektes soos cholera en diarree kan voorkom as ons besoedelde water drink. Die water vanaf damme en riviere word na ’n reservoir gepomp. Dit vloei na ’n groot tenk waar dit met chemikalieë behandel word. Die

Daarna word dit in ’n tenk gestoor waar dit met chloried behandel word om dit kiemvry te maak. Vandaar word dit na ons krane gepomp. Die water is dan ge-suiwer en veilig om te drink.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

SangSing en dramatiseer die liedjie: “Kinders moenie met die water mors nie!”

Melodie: Tradisioneel

30 minute

15 minute

44

Kin-ders moe-nie met die wa- ter mors nie,die ou men-se wil dit drink. O!

kin-ders moe-nie met die wa-ter mors nie,die ou men-se wil dit drink.

Dit kom van ver af, dit kom van ver af, dit kom van

ver af daar van die diep blou see!

197

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

BalansLoop vorentoe en agteruit op ’n lae bankie.Loop op tone met arms uitgestrek op ’n lae bankie.Loop agteruit op bankie en draai om.Eendjieloop op bankie.Speletjie: “Hopscotch” - Skotse hop.

30 minute

198

199

200

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: WaterHoe kan ons water spaar?

Draai krane styf toe.Moenie die kraan laat loop terwyl jy tande borsel nie.Moenie ’n bad vol water tap as jy bad nie.Neem ’n kort stort eerder as ’n bad.Moenie jou hande onder lopende water was nie.

die gras terselfdertyd nat word.

Waterbesoedeling

word in die riviere gewas. Blikke, plastiek, bottels en papiere word in riviere gegooi. Van die fabrieke se afvalwater en die myne se suur loop in die riviere in.As water vuil is, gaan die visse en plante dood.Jy moet nie in vuil water swem nie.Jy kan nie vuil water drink nie. Jy kan cholera opdoen.Daar is ’n klein slakkie wat op party plekke in die water lewe en mense siek maak. Die siekte se naam is bilharzia.Jy kan water self suiwer deur dit vir 15 minute te kook.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

RitmeSpeel marsmusiek op die klavier of ’n CD. (“Best loved Marches”)

Leerlinge doen liggaamsperkussie op maat van musiek.Hande klapVingers klapHande en vingers klapVoete stampSwaai armsSwaai heupiesDraai in die rondte

30 minute

15 minute

201

Aktiwiteit 3: Uitvoerende kuns

DramatiseringDemonstreer vir die klas hoe ’n tafel gedek word en gebruik die volgende:

Tafeldoek/blomme/tafelmatjies.Mense, vurke, lepels.Borde (papierborde), sopbord, kleinbordjie.Servette.Sout en peper.Koppies en pierings.

Leerlinge bring hul eie tafeldoekies en eetgerei (kan van plastiek wees) om self tafel te dek op hulle skoolbanke.

Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding

Koördinasie

SpringtoueSpring vorentoe.Spring agteruit.Spring oorkruis.Twee leerlinge swaai ’n springtou terwyl ander spring. As die leerling mis-spring, moet hy uitsit.

15 minute

30 minute

202

203

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: Leef gesond

Onthou: ’n Gesonde liggaam huisves ’n gesonde gees.1. Maak die regte keuses oor dit wat jy eet en drink.

Eet elke dag genoeg styselvoedsel soos brood, pap, aartappels en rys om jou liggaam die nodige energie te gee.Eet elke dag genoeg vrugte en groente om jou liggaam op te bou, te reinig en te beskerm.

Drink agt glase water elke dag.Vleis, vis en eiers is ook belangrike opbouers van jou liggaam.

2. Eet op gereelde tye dan kry jou maag ook kans om tussen maaltye te rus.3. Kou jou kos fyn. Fyngekoude kos kan maklik ingesluk word. Speeksel help

om voedsel te verteer.4. Bewaar voedsel op ’n koel droë plek. Botter, kaas, melk en eiers moet in ’n

yskas gebêre word. Hou vlieë en ander insekte weg van voedsel.--

stowwe wat boere gebruik om insekte dood te maak, af te was.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

SangLeer die liedjie: “Die groenteman”

Die groenteman S.A Sing Deel 1

30 minute

15 minute

24

vyf sent ’n le - moen-tjie, vir ’n tien sent ’n pam - poen-tjie.

24

Met sy kar vol groen- te- tjies weet hy van-dag geen raad: Vir ’n

24

Daar gaan Koos die groen- te- man, al tin- ge- lin- ge deur die straat

24

Daar gaan Koos die groen- te- man, al tin- ge- lin- ge deur die straat

204

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

KoördinasieLepel en eier-resies

Elke leerling bring ’n lepel en hardgekookte eier na die klas.Hou een hand agter die rug terwyl hulle na die wenstreep hardloop.As leerling die eier laat val moet hy of sy na die wegspringplek teruggaan en weer begin.

om die eier te laat val.

30 minute

205

206

207

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Inhoud: Tradisionele voedselMense van verskillende kulture eet verskillende kossoorte:

Indiërs eet kruie en rys.Zoeloes eet bone en stampmielies.Italianers eet spaghetti.

Suid-Afrikaners eet groente en vleis (ook braaivleis en pap).Die meeste swartmense eet graag pap en vleis.Die Japanese eet sushi.Leerlinge bring elkeen twee papierborde en koevertjies met prente van groen-te en vrugte.Sorteer en plak groente en vrugte op papierborde en plaas dit op die uitstal-tafel.

Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

SangHerhaal liedjies: “Die groenteman” en “Kinders moenie met die water mors nie”Klap ritme van beide liedjies terwyl leerlinge dit sing.

Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Balans en ritmeSit die bonesakkie op jou kop. Terwyl die tamboeryn speel, sak leerlinge sta-dig af op hulle hurke.As die tamboeryn ophou speel, bly leerlinge doodstil staan.Leerlinge stap in ’n kring met ’n bonesakkie op hul kop terwyl tamboeryn speel. As tamboeryn ophou speel, gooi hulle die bonesakkie in die lug en vang dit met twee hande.

30 minute

15 minute

30 minute

208

209

Dag 5 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

InstruksiesVolg hierdie instruksies om ’n sokkiepop te maak:

1. Neem ’n sokkie wat oor jou hand pas.2. Gee vir die sokkie ’n tong - sny ’n gaatjie in die kous en druk ’n rooi tongetjie

(van karton of lap) daarin.3. Plak knopies vas vir oë en wol vir hare.

15 minute

Sokkie wat oor jou hand pas

Gee vir die sokkie ’n tong Sit oë en hare by

210

4. Verdeel in groepe van drie.Dramatiseer die volgende dialoog met julle sokkiepoppe:Gawie: Hallo Arrie. Hoe gaan dit met jou?Arrie: Og, ek voel nie so goed nie.

Arrie: My maag pyn vreeslik.

Arrie: Ek het ’n hele klomp lekkers en koekies geëet.Gawie: Dit is seker die rede. Jy kan nie net ongesonde kos eet nie.

Arrie: Maar Danie het gesê ek moet my vrugte los en lekkers saam hom eet.

Gawie: Sien jy nou wat gebeur as jy net ongesonde kos eet?

Aktiwiteit 2: Kuns

2D-ontwerpTeken en verf:Groente wat bo die grond groei: Boontjies, pampoen, blomkool, ertjies.

Knip die groente uit.Verdeel’n A3-grootte papier met ’n horisontale lyn.Verf die boonste gedeelte blou en die onderste gedeelte bruin.Plak nou die groente om te wys waar dit groei.

30 minute

Blou

Bruin

211

212