81
LEWENSWETENSKAP INLEIDING Opgestel deur mej. N. Klem Goudveld-Hoërskool

LEWENSWETENSKAP INLEIDING

  • Upload
    xandy

  • View
    120

  • Download
    11

Embed Size (px)

DESCRIPTION

LEWENSWETENSKAP INLEIDING. Opgestel deur mej . N . Klem Goudveld-Hoërskool. INHOUDSOPGAWE. Tabelle. Staafgrafiek. Lyngrafiek. Sirkelgrafiek. Wiskundige vaardighede. INHOUDSOPGAWE. Hipotese. DATA-OPNAME VIR ‘N ONDERSOEK. SKETSE EN BYSKRIFTE. Wetenskaplike naam. Huis toe. Tabelle. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

LEWENSWETENSKAP INLEIDING

HIPOTESEHuis toeDATA-OPNAME VIR N ONDERSOEKHuis toeSKETSE EN BYSKRIFTEHuis toeWETENSKAPLIKE NAAMWat is n tabel???????????????????n Tabel is n opsomming van dataDie ingekleurde deel illustreer n ry wat uit 3 selle bestaan. Die ingekleurde deel illustreer n Kolom wat uit 4 selle bestaan. Tabelle kan vir die volgende gebruik wordOm n ondersoek se resultate te toonOm sekere patrone/ tendense te illustreer, bv. Groei van n populasie Om verskillende organismes/organe te vergelykOm data te verskaf wat jy gebruik om grafieke te teken.

Byvoorbeeld.LyngrafiekStaafgrafiekSirkelgrafiekWat is belangrik in n tabel?

Grafiek moet n opskrif hDit het 2 kolomme8 ryeBeide kolomme het opskrifte

1ste kolom = onafhanklike veranderlike2 de kolom = afhanklike veranderlike

Onderwysers kyk na die volgendeopskrifKolom opskrifteKolom eenhedeVol stel resultate aangetekenTabelvorm

STAAFGRAFIEKHuis toeDie volgende is n voorbeeld van die verskillende tipes vervoer wat Goudveld leerders gebruik om by die skool te kom.

LET OP: Die verskillende tipes vervoer het geen verwantskap tussen mekaar nie dus gebruik ons n staafgrafiek.

Stawe ewe ver uitmekaarGrafiek moet opskrif h!

YXMERK DIE ASSE

YXMERK DIE ASSEINDIEN DIE ASSE EENHEDE BV. KM HET MOET DIT BYGESKRYF WORD!!!!!Ons gebruik n Lyngrafiek as die verhouding tussen twee veranderlikes op n deurlopende of kontinue wyse voorgestel kan word.

Onafhanklike veranderlikeAfhanklike veranderlike

Onafhanklike veranderlikeAfhanklike veranderlikeJy kan die onafhanklike as verander of kontroleer tydens n eksperiment om te bepaal watter uitwerking dit het. Dit is die respons wat gemeet of gemonitor word tydens die ondersoek. Of die veranderlike wat reageer of gemeet of bereken word.

n GEPASTE SKAAL IS BELANGRIK!!!!!!!!!!!!!!!!!Dit gaan baie min wees wat jy altwee asse dieselfde skaal gaan gee. Bv. Dat altwee in tiene gemeet gaan word.NOU AS JY NIE WEET WAT OM TE DOEN NIE, KYK DAN BAIE MOOI!!!!!Afstand afgele oor 'n sekere afstandUREKM001120220032004350Jy vat een kolom op n slag. Ons vat sommer 1ste URE. Vat die hoogste en laagste punt en kyk op watter afstand dit op jou blaai gaan inpas. Nou hier kan ons met intervalle van 1cm of selfs 2cm vir elke eenheid werk. By KM is daar n groter verskil. Dus kyk jy in watter eenheid jy kan meet. In hierdie geval kan jy vir elke cm bv. in 50 tel.Volgende vat jy die punte en jy plot die kordinate en verbind al die punte.

X - kordinaatY - kordinaat(3 ; 200)(0 ;0 )(2 ; 200 )(x ; y )(1 ; 120 )(4 ; 350)KYK MOOI hoe om Kordinate te plot!X word altyd 1ste geskryf en Y word altyd 2de geskryfVerbind punte met n liniaal!Begin jy die lyn by 0 of nie?As daar n (0;0)) kordinaat is dan begin die grafiek vanaf oorsprong (0;0)

As daar nie n punt by n oorsprong begin nie, dan begin jy die lyn trek vanaf die punt wat 1ste is. Moenie n lyn verbind met die oorsprong nie. 0101022222431

Beide veranderlikes moet in die opskrif van die grafiek wees om die punt te kry.SleutelIndien jy twee OF MEER lyne op een grafiek plot, maak gebruik van n sleutel. Die sleutel sal aandui watter lyn of balk of sektor word deur watter kleur voorgestel. SLEUTELATLEET 1ATLEET 2ATLEET 3SLEUTEL****ATLEET 1OOOATLEET 2ATLEET 3

Om data van n grafiek af te lees, doen jy die volgende. STAP 1: KYK WATTER KORDINAAT MOET JY AFLEES OF BEREKEN. (15 ; 30)Trek loodregte stippellyne vanaf die asse na die lyn.(15 ; 30)Oefen so bietjie!Ek gee die punt en jy gee die kordinaat.(0;0)(7,5 ; 15)

Hoeveel borrels word by 20minute vrygestel? 40 borrels word vrygestel

Indien jy nou jou grafiek korrek geplot het, dan kyk merkers na die volgende.Opskrif met beide veranderlikesTipe grafiekSkaleEenheidVeranderlikesPunte reg geplotKyk na data

Totaal = 32Daar is vier verskillende tipes vervoer, dus gaan jy vier sektore teken.Gaan plot nou jou grafiek met al jou inligting!!!

Doen jou somSTAP

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 26 x 360 ---------- 32 = 292,5 of afgerond 293 (Indien hulle dit vra) Fiets

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 2 x 360 ---------- 32 = 22,5 of afgerond 23 (Indien hulle dit vra) Taxi

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 1 x 360 ---------- 32 = 11.25 of afgerond 11 (Indien hulle dit vra) Bus

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 3 x 360 ---------- 32 = 33,75 of afgerond 34 (Indien hulle dit vra)

Kom ons gaan trek nou ons sirkel met die data!Sleutel26Stap2Fiets1Taxi3BusVerskillende tipes vervoer wat kinders in die klas gebruik om by die skool te komStapBusOpskrifTipe grafiekSleutelAl 4 sektore korrek geplotAl 4 berekenings gewysJy kry punte vir die volgendeOnthou al is daar 6 inskrywings en ek vra 4 daarvan moet in die grafiek wees, dan kry jy die totaal van al 6 en en plot die 2 wat oorbly as ander. ByvoorbeeldVerskillende maniere waarop kinders in die klas by die skool kom26Stap2Fiets1Taxi3Bus9Helikopter3SkaatseEk wil h jy moet die 1ste 4 in n grafiek voorstelStap 1: Kry groot totaal van al 6Hierdie 2 inskrywings gaan as ANDER bekend staanStap 2: Bereken nou al 5 sektore44Stap

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 26 x 360 ---------- 44 = 212,72727 of afgerond 213 (Indien hulle dit vra) Fiets

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 2 x 360 ---------- 44 = 16,363636 of afgerond 16 (Indien hulle dit vra) Taxi

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 1x 360 ---------- 44 = 8,1818182 of afgerond 8 (Indien hulle dit vra) Bus

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 3 x 360 ---------- 44 = 24,545455 of afgerond 25 (Indien hulle dit vra) Ander

Grade = getal x 360 --------------- Totaal

= 12 x 360 ---------- 44 = 98,181818 of afgerond 98 (Indien hulle dit vra) Sleutel26Stap2Fiets1Taxi3Bus12AnderVerskillende maniere waarmee leerders in die klas skool vervoer wordLet op dat daar 5 kolomme is,maar die groen blokkie stel Ander of die twee laaste kolomme (helikopter en skaatse) voor. Anders sou die grafiek nie reg uitgewerk het nie.Voorbeeld..Sleutel26Stap2Fiets1Taxi3Bus12AnderWat is die verhouding tussen die kinders wat stap en die wat fiets ry? Stap = 26 Fiets = 2Dus Stap : Fiets 26: 2 13: 1VerhoudingBelangrik is dat jy jou oorspronklike getal wys in die verhouding en hoe jy dit vereenvoudig.Wiskundige vaardighedeGemiddeldeJohan se Toetsweek punteLewenswetenskap86%Afrikaans55%Engels78%LO89%Wiskundige Geletterdheid87%Ekonomie70%Verbruikerstudies65%Hy wil weet of hy bo 75% gemiddeld het?! Hoe gaan hy dit bereken?Tel al die punte op en deel dit deur hoeveel punte daar is. Gem. % = Totaal -------- Aantal punte = 86+55+78+89+87+70+65 ----------------------------- 7

= 530 ------ 7

= 75,714286% of 75,7%Wys altyd jou stappe, want jy weet nooit vir wat als jy miskien punte voor kry nie. Verskillende steekproefnemingsEenvoudige steekproefnemingMerk en hervang metodeMerk- HervangmetodeLET MOOI OP! (LU1)nIn eerste steekproef vang JAN n bevolking diere in n sekere gebied!Noem dit n

NetVisseJan

Die 9 visse wat gevang was, word weer teruggelaat in hul omgewing, nadat hulle gemerk is.

Kort daarna gaan vang Jan weer met sy net.

Die gemerktes het jy reeds gevang die 1ste keer.Die 15 visse wat in steekproef 2gevang is, noem jy :nDie gemerkte visse in steekproef2 noem jy: mJou formule en aangetekende dataN = n x n mn= 9 visse n= 15 visse m= 5 gemerkte visse

9515N = n x n m

= 15 x 9 5

= 135 5

N = 27

OFBeide is presies dieselfde! Maar die 2de 1 word baie meer gebruik.Voordele van hierdie metode: Benvloed nie die bevolking nieGemerkte diere kan nogsteeds met bevolking meng Indien daar n geboorte of sterfte in daardie tyd in die bevolking voorkom sal die uitwerking onbeduidend wees. Die gemerkte diere raak nie sku of te gewoond aan die nette of hokke nie. Eenvoudige steekproefnemingDit is n Indirekte metode

Word gebruik as dit onmoontlik is om al die diertjies of klein plantjies in n sekere area te skat/bepaal. Gebruik vierkante wat ewe groot is Word lukraak gekies.

Jy kort sekere data: Totale opp. Area Vierkant se opp. AreaGetalle in lukrake vierkante.

FORMULE

Totale aantal blomme in veld = aantal blomme in steekproefarea x ekosisteemarea Steekproefarea

= 15 x 1 000m 5m = 3 000 blommeWetenskap floreer op :

die stel van n hipotese, voorspellings op grond van hipotese en dan die voorspelling met n eksperiment te toets.

n Hipotese is n poging om n

Te verklaar aan die hand van

Gebeurtenis of waarnemingAlle beskikbare inligting.Om n HIPOTESE te beantwoord, gebruik ons die wetenskaplike metoden Probleem word gedentifiseerKENNIS oor die onderwerp word uit baie bronne (boeke, internet ens.) gekryIdentifiseer Onafhanklike veranderlike (x-as)Afhanklike veranderlike (y-as)Hipotese word opgestel. Dit is n voorlopige verklaring vir die probleem/ waarneming.Beheerde eksperiment word uitgevoerBeheerde eksperiment word uitgevoerVerwerp hipoteseAanvaar hipoteseEksperiment se data steun nie die ondersoek nieEksperiment se data steun die ondersoekGevolgtrekking word gemaakWaarneming, insameling, manupilering en ontleding van data.KontroleEksperimentHerhaalGenereer nuwe hipoteseHoe om die vraelys op te stel?STAP 1Vraelys moet duidelik uiteengesit word en alle nodige inligting van wetenskaplike metode insluit. STAP 2 Ander mense moet jou vraelys kontroleer, om seker te maak daars nie foute nie en geen herhalings van n vraag nie ens. Kies dan n steekproefarea.Dieselfde hoeveelhede mense in ouderdom, geslag en kleur moet gebruik word afhangend wat hulle vra.Insameling, opteken en ontleding van data is volgende.Aanbieding van jou verslag d.m.v. skriftelike verslag, powerpoint ens. Kies n goeie steekproefpopulasieHipotese en data opnameGewoonlik as jy n Hipotese wil toets en jy kort data, dan word daar beplanningstappe gevra. Vra toestemming om data te versamelBepaal monstergrootteGebruik klaslyste om ewekansige monster te bepaalLei data-opnemers op om kenmerk uit te kenOntwerp tabel om data in neer te skryfHoe gaan jy sorg dat die data betroubare resultate gee. Herhaal eksperimentVermeerder monstergrootteGebruik ander kenmerk om te verifeer dat die dominante kenmerk oorheersend is in die populasieDoen ondersoek in ander populasie/dorpIndien die hipotese sekere abiotiese faktore gebruik het, verbeter jy die resultate deur te s:Gebruik dieselfde soort grondGebruik dieselfde soort kunsmisGebruik dieselfde soort saailingeGebruik dieselfde hoeveelheid water

Skets met kleurSkets met potlood

HareNekHempVoeteSKETSE MET POTLOODREGUITLYNE IN POTLOODBYSKRIFTE IN PENSKETS MOET GROOT GENOEG WEES, SODAT STRUKTURE UITGEKEN KAN WORD.N ONDERSKRIF/BESKRYWING ONDERAAN SKETSVooraansig van n manTrek lyne reguit en nie kruis oormekaar nie. Trek ook met n liniaal.Enigste fout in hierdie skets is dat die byskriflyne met pyltjies geskryf is. DUS GEEN PYLTJIES by die BYSKRIFlyne NIE.ALLE BYSKRIFTE AAN EEN KANT, BEHALWE AS DAAR TE VEEL IS.Byskrifte moet in lyn weesIndien jy Homo sapiens gaan tik en skryf sal dit op die volgende maniere gedoen word. TIKSKRYFHomo sapiensHomo sapiensGebruik ITALICS (SKUINSDRUK)EN TWEE APARTE WOORDE NAAMLIK GENUS EN SPESIENAAMSKRYF DIE GENUS EN SPESIENAAM APART EN ONDERSTREEP BEIDE WOORDE APART WAARVAN DIE 1STE WOORD MET N HOOFLETTER BEGIN EN 2DE WOORD IS ALLES MET KLEIN LETTERS.