9
Lidwoorde '-. ~~------------------------~ ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord wi/drit t selfstandige naamwoord Daor is twee lidwoorde in Afrikaans: die bepaalde lidwoord die en die onbepaalde lidwoord 'no Die bepaalde lidwoord word gebruik om iets spesifieks aan te dui, bv.: Rashied wens hu//e het nooit die kompetisie gewen nie. (die spesifieke kompetisie) Die onbepaalde lidwoord word gebruik om iets in die algemeen aan te dui, bv.: Hu//e het die vakansie in 'n wikipark deurgebring. (nie 'n spesifieke wikipark nie.) Wanneer die lidwoord weggelaat word, kan die betekenis van die sin verander, bv.: Lindiwe is op pad wi/dtuin toe. (Hie!die sin beteken Lindiwe is besig om na die wildtuin te reis.) Lindiwe is op die pad wildtuin toe. (Hierdie sin beteken Lindiwe is op die pad wat na die wildtuin gaan en nie op enige ander pad nie.) e Voltooi die paragraaf deur die ontbrekende lidwoorde in te vul. ,------------------------------------------- I. groat bruin Iyf van 2. olifant Iyk vir Rashied soos 3. _ reusagtige molshoop en 4. lang slurp is so dik soos 5. stert van 6. Iuislang. Nilah en Lindiwe is versigtig vir 7. groat dier, maor Hein se 8. olifant is q. onskadelike dier solank 10. mens ham nie pia nie.

Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

  • Upload
    others

  • View
    63

  • Download
    2

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

Lidwoorde'-.~~------------------------~~

it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.:

die kompetisie

tselfstandige naamwoord

tlidwoord

'n

tlidwoord

wi/drit

tselfstandige naamwoord

Daor is twee lidwoorde in Afrikaans: die bepaalde lidwoord die en dieonbepaalde lidwoord 'no

Die bepaalde lidwoord word gebruik om iets spesifieks aan te dui, bv.:

Rashied wens hu//e het nooit die kompetisie gewen nie. (die spesifiekekompetisie)

Die onbepaalde lidwoord word gebruik om iets in die algemeen aan tedui, bv.:

Hu//e het die vakansie in 'n wikipark deurgebring. (nie 'n spesifiekewikipark nie.)

Wanneer die lidwoord weggelaat word, kan die betekenis van die sinverander, bv.:

Lindiwe is op pad wi/dtuin toe. (Hie!die sin beteken Lindiwe is besig omna die wildtuin te reis.)Lindiwe is op die pad wildtuin toe. (Hierdie sin beteken Lindiwe is op diepad wat na die wildtuin gaan en nie op enige ander pad nie.)

eVoltooi die paragraaf deur die ontbrekende lidwoorde in te vul.

,-------------------------------------------

I. groat bruin Iyf van 2. olifant Iyk vir Rashied soos 3. _

reusagtige molshoop en 4. lang slurp is so dik soos 5. stert van

6. Iuislang. Nilah en Lindiwe is versigtig vir 7. groat dier, maor

Hein se 8. olifant is q. onskadelike dier solank 10. mens

ham nie pia nie.

Page 2: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

~elfstandige naamwoorde~------------------------------------------,l'

-iC 'n Selfstandige naamwoord gee 'n naam aan iets, bv.:'n kamp, gids, roete, fieterjasies.

'n Selfstandige naamwoord het sekere kenmerke waaraan 'n mens ditkan uitken:• Dit kan voorafgegaan word deur 'n lidwoord, bv.:

'n waterval, die gids.

• Dit kan in die meervoud of verkleining geskryf word, bv.:operasies, voetpaadjie.

• Dit kan geslag aandui, bv.:luiperdmannetjie - luiperdw!Jfie.

Daar is verskillende soorte selfstandige naamwoorde:I. Soortname gee name aan dinge wat 'n mens met jou sintuie kan

waarneem, bv.: toto's, settoon, leerders, Iywe, skool.2. Eiename gee name aan spesifieke persone, dorpe, gelowe, berge,

ensovoorts. Hulle word met hoofletters geskryf, bv.:Horse, Addo-olifant Nasionale Park, Oos-Kaap, Rashied.

3. Abstrakte selfstandige naamwoorde gee name aan goed watons nie kan sien of waaraan ons nie kan vat nie, soos emosies,karaktereienskappe of idees. Abstrakte selfstandige naamwoorde hetgewoonlik nie 'n meervoudsvorm nie en eindig dikwels met uitgangesoos -heid, -ing, -isme, -skap, -nis, bv.: -liefde, skuld, bekommernis.

4. Massaname gee name aan goed wat nie getel kan word nie.Massaname word daarom ook nie in die meervoud gebruik nie, bv.:water, sand.

5. Versamelname gee name aan groepe mense of diere of dinge, bv.:'n trop olifante; 'n swerm bye,- 'n baksel koekies.

,------------------------------------------Onthou: As jy nie seker is of 'n woord 'n

selfstandige naamwoord is nie, kyk of dit 'n naamgee aan iets, of jy dit saam met 'n lidwoord kan

gebruik en of jy dit in die meervoud of verkleiningkan skryf. As jy minstens een van hierdie dinge kan

doen, weet jy dit is 'n selfstandige naamwoord.

;.1,',

Page 3: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

• Identifiseer selfstandige naamwoorde.

Kyk of jy al die selfstandige naamwoorde in die onderstaande poragraafkan kry. Daor is 25! Onderstreep elke selfstandige naamwoord.

Op pad na 'n waterval, op 'n nou voetpaadjie, swik die gids sy enkel en valteen die skuins wal af. Die vier stuks sien aan sy gesigsuitdrukking hy hetseergekry. Sy gesig is vertrek van die pyn en Nilah begin soek in sy rugsakna die noodhulpsakkie vir pynpille en 'n verband. Lindiwe gaan skep waterterwyl Rashied sy knipmes met al die fieterjasies aan uit sy sak haal en diestukkende tweerigtingradio begin uitmekaorhaal. Hy put vreugde uit dieheelmaak van stukkende goed.

o Skryf die volgende selfstandige naamwoorde uit die paragraaf neer.

Die wildrit was 'n ervaring. Eers sien hulle net rante vol spekbosse, maorlater troppe olifante tussen plantasies bome terwyl hulle luister na Heinse interessante stories.

I. soortname

2. eienaam

3. abstrakte selfstandige naamwoord

4. versamelname

GWatter soort selfstandige naamwoord is die onderstreepte woorde indie sinne? Skryf jou antwoord neer.

I. Daor het die probleme nie opgehou nie. _

2. Die paadjie is nie deel van die roete nie. _

3. Sy ~ was vertrek van die mm. _4. Lindiwe het stil toegekyk.

5. 'n Mens stuur dit met lig of oor 'n radio. _

6. Die alfabetletters het aporte kodes. _

7. Daar is swerms voels in die bome. _

Page 4: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

~------------------------------------------,• •- ~ Getal

Selfstandige naamwoorde kan getal aandui, m.a.w. dit kan in diemeervoud geskryf word. Die meervoud word op die volgende manieregevorm deur die letters aan die einde van die woord te verander:• Las 'n -.e. of -~ by die stam, bv.:

qidse, roetes.• Wanneer die selfstandige naamwoord 'n kort vokaal (a, e, i, 0, u) in

die middel het en op 'n konsonant eindig, verdubbel die konsonanten ons las 'n -.e. by, bv.:knipmes - knipmesse, rit - ritte, pit - pi//e.

• Wanneer die selfstandige naamwoord 'n lang vokaal (aa, ee, 00, uu)in die mid del het en op 'n konsonant eindig, gooi ons een vokaalweg en las 'n -e by, bv.:skoo/ - skQlf1 se/foon - eeuone. uur - !lIfi.

• Wanneer die selfstandige naamwoord op 'n -f eindig, verander die-fin die meervoud na 'n -we, bv.:/yf- /ywe.

,-------------------------------------------CD Skryf die meervoud van die selfstandige naamwoorde tussen

hakies.

I. Die maats het baie (kompetisie) gewen! _

2. Die (toerbus) laai hulle by die (skool) op. _

3. Hulle hang twee (vlag) in die busvenster. _

4. Hulle soek die (pad) na die (waterval). _

5. Die (bas) van die (boom) was afgeskeur. _

6. Hulle (moeilikheid) het die (middag) begin. _

7. Die (fotograaf) neem baie foro's. _

8. Gelukkig is daar nie (dief) nie! _

q. Hulle skryf twee (opstel) vir die (juffrou). _

10. Daor sak 'n hele poor (haelbui) uit. _

I I. Hulle vertrek op lang (tog). _

Page 5: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

iC...~ Getal (vervolg)

Sommige meervoude word met behulp van 'n afkappingstekengevorm:• Wanneer 'n selfstandige naamwoord op 'n i, Q, of M eindig, kry dit 'n

afkappingsteken in die meervoud, bv.:Die gidse het baie tweerigtingradio 'so

• Wanneer dit op 'n lank uitgespreekte Q eindig, kry dit 'nafkappingsteken in die meervoud, bv.:Drie hoera's vir Nilah se slim plan!

• Meervoude van eiename wat op 'n -~ en -~ eindig en wat nie in dieenkelvoud uitgespreek word nie, kry 'n afkappingsteken, bv.:Marais~ Este//e 'e.

• Meervoude van letters of syfers kry ook 'n afkappingsteken in diemeervoud, bv.:graad 5~ graad 3~ DVD's.

• Door is selfstandige naamwoorde wat gewoonlik nie in die meervoudgebruik word nie, bv.:hout, wild, verligting.

• Don is door ook selfstandige naamwoorde met verskillendemeervoudsvorme waarvan die betekenis verskil, bv.:los wat lasse (in 'n tau) of taste (soos moeilike take of verpligtinge)kan wees.

,------------------------------------------Sommige

rneervoudsvorrne moetgeleer word, bv. vlieg -vlieji, kneg - kneg:rn.

4) Onderstreep die korrekte meervoudsvorm tussen hakies.

I. Iewers skree (hadida's/hadidas).2. Die wildrit word nie in (BMW's/BMWe) gedoen nie.3. Hulle maak (doepa's/doepas) vir die gids se pyn.4. Die gidse sal hul (dieete/diete) moet dophou.5. Hulle kruip op hul (elmboee/elrnboe) en (kniee/knie) deur die gras.6. Door is nie (merino's/merinoes) in die wildtuin nie!7. Die moats is bang vir (tornado's/tornadoes).8. Die (Du Plessis's/Du Plessis'e) hou nie van die wildtuin nie.

oOnderstreep die woorde wat geen meervoudsvorm het nie.

skuld; tree; bloed; sjampoe; bagasie; beton; salf; fiemies; saad; katoen;masels; vee; vullis

Page 6: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

~------------------------------------------,•t VerkleiningSelfstandige naamwoorde kan ook verkleinwoorde he.• Verkleinwoorde word die meeste van die tyd gevorm deur -ie, -jie,

-tjie, -pie of -kie aan die einde van die woord by te las, bv.:wildparkie, mondjie, maotjje, waterva//etjie. oompie, ervarinkie.

• Verkleinwoorde van woorde wat op 'n I, Q,.J! of lank uitgespreekte aeindig, kry ook 'n afkappingsteken in die verkleining, net soos in diemeervoud, bv.:radio'tjie, ma'tjie.

,------------------------------------------~Onthou: Wanneer 'n woord op:ng eindig en in die verkleining'n -kie bykry, val die 9 van die

basisvorm weg, bv. vari!1Q,varinkie .

• Skryf die verkleinwoord van dieselfstandige naamwoorde tussen hakies.

I. Hein moet sy hemp was; die (boordjie) is vuil. _

2. Hein gebruik 'n (kierie) om te loop. _

3. Rashied sien 'n (beweging) in die bos. _

4. Hulle span uit by 'n (warmwaterbran). _

5. Daar kry hulle 'n klein (verrossinq). _

6. Die (olifant) het nie 'n (wol) op sy Iyf nie. _

7. Lindiwe sien 'n (toring) op die berg. _

8. Hulle drink water by 'n (stroom). _

q. Die (sleepwa) is aan die bus gehaak. _

10. 'n Klein (skilpad) loop oor die (pad). _

I I. Hulle sien baie klein (sebras). _

12. Die (ram) stamp die boom met sy (horings). _

13. Op die grand sit 'n klein (kiewiet). _

14. Dit is maar 'n klein (poging) om te help. _

15. Kurt is die jongste (Hugo). _

Page 7: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

•l' Verkleining (vervolg)Verkleinwoorde word meestal gebruik om na iets te verwys wat niegroot is nie, maar dit word dikwels ook gebruik om gevoel of houdinguit te druk, bv.:"lNatse ou kompetisietjie het jul/e noga/ gewen?"

Hier druk die verkleinwoord spot uit. Ander gevoelens watdeur verkleinwoorde uitgedruk kan word, is Iiefde, minagting,beskeidenheid, respek, jammerte en versagting.

4:) Kies 'n gevoelswaarde uit die Iys hieronder om elke vetgedrukteverkleinwoord te beskryf, en skryf dit in die regterkantste kolom.

,-------------------------------------------

spot liefde minagting beskeidenheid jammerte versagting

I. Die kamstige gidsie kon ons nie eers help nie!

2. My skatjie, het jy iets warms vir die wildrit?

3. Die vabondjie soek mos vir my!

4. Die mannetjie moenie dink hy kan met my sukkel nie.

5. Foeitog, sy ou handjies mag mos nie vuil word nie.

6. My knipmessie kan ook alles regmaak!

~ - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -,-,•l'GeslogDie vroulike geslag word soos volg in Afrikaans gevorm:• Deur die gebruik van agtervoegsels soos -in, -es, -ster, -ise, -~, bv.:

vnenaia, borones. bakster, aktrise, erfgenam fi.

• Deur die woord wyfie of mannetjie by te voeg, bv.:/uiperdwyfie - /uiperdmannetjie.

• Deur die hele woord te verander, bv.:monnik=non.

Manlike en vroulikevorme moet geleer

word!

,------------------------------------------

Page 8: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

oVoltooi die tabel deur die manlike en vroulike vorme neer te skryf waardit ontbreek.

Manlik I Vroulik I Manlik I Vroulik

sakeman onderwyser

barones danseres

wewenaar erdvarkbeer

hings keiser

leier profetes

huismoeder teef

oupa strooimeisie

polisieman wolf

pian is skrywer

gemsbokram kleinseun

oujonqkerel hoenderhen

seekoeikoei

~. - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - --,IIIIII

I~

iCi'

-tct Baie woorde het nie manlike en vroulike vorme nie, bv.:I ruiter, advokaat, prokureur, professor, so/daat, speurder, joerna/is,: huurder, ingenieur, skeidsregter, getuie, dokter, kok.I,-------------------------------------------

Onthou: Ons doen al hoe meerweg met vroulike vorme en

gebruik eerder geslagsneutralewoorde, soos dosent eerderas lektrise, posbode eerder

as posman, verpleegkundigeeerder as verpleegster.

Page 9: Lidwoorde. 7... · 2020. 4. 6. · Lidwoorde ~ it 'n Lidwoord staan gewoonlik saam met 'n selfstandige naamwoord, bv.: die kompetisie t selfstandige naamwoord t lidwoord 'n t lidwoord

• Oefen selfstandige naamwoorde.

I. Onderstreep die selfstandige naamwoorde in die volgende sinne enskrqf neer watter soort selfstandige naamwoord dit is.

a. Die wildpark is in die Oos-Kaap gelee.

b. Geen mens het 'n benul waarvan sy praat nie.

c. Rashied dink hy gaan more op 'n staptog.

d. Die tweerigtingradio kan vir hulle so kosbaar soos goud wees!

e. Hulle kan in die klas vir mekaar boodskappe tik!

2. Skryf die meervoudsvorm van die woorde tussen hakies.

a. Die bussie ry maklik deur die (drif) in die wildpark. _

b. Rashied en Nilah we et hoe om hul (banjo) te speel.

c. Hulle wens daar was ook (gorilla). .

3. Onderstreep die korrekte meervoudsvorm tussen hakies.

a. Die meisies het hul (hartens/harte) op die aantreklike jong gids verloor.'

b. Die wildtuin se paaie het heeltemal te veel (motore/motors).

c. Kurt het die klip wat in die pad gele het 'n paar (skoppens/skoppe)

gegee.

4. Skruf die verkleinwoord van die woorde tussen hakies.

a. Dis maar 'n lae (heining) vir 'n wildtuin! _

b. Die maats bere hul (goed) in klein (mandjies). _