22
1 GKSA NUUSBROKKIES Sondag 24 November 2019 LIEF EN LEED Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikant met sy verjaarsdag 22 November Ds PJ Grové (Petrus) GK Wapadrant 22 November Ds MG Mdluli (George) GK Diepkloof 23 November Mev CJ Erasmus (Rina), eggenote van dr JJJ Erasmus (Kobus) GK Volksrust/Ermelo 23 November Mev MM Swanepoel (Griet), eggenote van ds CB Swanepoel (Christo) GK Lyttelton 23 November Mev HC Lion-Cachet, eggenote van dr J Lion- Cachet (Jan) GK Klerksdorp 24 November Ds J Malan (Jan) GK Burgersdorp 24 November Dr JD Mienie (Juan) GK Zeerust 24 November Dr De W Saaiman (De Wet) GK Krugersdorp 24 November Mev A Dunn (Angie), eggenote van ds J Dunn (Johan) GK Keetmanshoop/Mariental 25 November Ds GC Verhoef (Awie) GK Wierdapark 25 November Mev JC Roets (Hanlie), eggenote van ds CJC Roets (Christie) GK Alberton-Wes 25 November Mev F Zulu (Florence), eggenote van ds BC Zulu (Benjamin) GK Kemptonpark-Mooifontein 26 November Ds DJ de Bruyn (Dirk) GK Middelburg (Oos Kaap) 26 November Mev I Jooste (Irma), eggenote van ds C Jooste (Christiaan) GK Waterberg 28 November Ds MJ Letebele (Masilo) GK Thabong 28 November Ds DJ Dykstra (Dirk) GK Nigel Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 25 November Mev AMH Denkema (Riana), weduwee van dr H Denkema (Henk) GK Krugersdorp 25 November Ds MP Fourie (MP) GK Aliwal Noord

LIEF EN LEED...27 November Ds GP Morweng (Simon) – GK Knapdaar 27 November Mev E Breed (Elna), eggenote van ds CJH Breed (Casper) – GK Secunda 28 November Dr A Lindhout (Ton) –

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

  • 1

    GKSA NUUSBROKKIES

    Sondag 24 November 2019

    LIEF EN LEED

    Beterskapwense Ons bid vir almal wat operasies ondergaan het of tuis aansterk of nog vir ‘n operasie in die komende week moet gaan Gods seën op ‘n spoedige herstel toe. Hartlike gelukwense aan die volgende predikant met sy verjaarsdag 22 November Ds PJ Grové (Petrus) – GK Wapadrant 22 November Ds MG Mdluli (George) – GK Diepkloof 23 November Mev CJ Erasmus (Rina), eggenote van dr JJJ Erasmus (Kobus) –

    GK Volksrust/Ermelo 23 November Mev MM Swanepoel (Griet), eggenote van ds CB Swanepoel

    (Christo) – GK Lyttelton 23 November Mev HC Lion-Cachet, eggenote van dr J Lion-

    Cachet (Jan) – GK Klerksdorp 24 November Ds J Malan (Jan) – GK Burgersdorp 24 November Dr JD Mienie (Juan) – GK Zeerust 24 November Dr De W Saaiman (De Wet) – GK Krugersdorp 24 November Mev A Dunn (Angie), eggenote van ds J Dunn

    (Johan) – GK Keetmanshoop/Mariental 25 November Ds GC Verhoef (Awie) – GK Wierdapark 25 November Mev JC Roets (Hanlie), eggenote van ds CJC

    Roets (Christie) – GK Alberton-Wes 25 November Mev F Zulu (Florence), eggenote van ds BC Zulu

    (Benjamin) – GK Kemptonpark-Mooifontein 26 November Ds DJ de Bruyn (Dirk) – GK Middelburg (Oos

    Kaap) 26 November Mev I Jooste (Irma), eggenote van ds C Jooste (Christiaan) – GK

    Waterberg 28 November Ds MJ Letebele (Masilo) – GK Thabong 28 November Ds DJ Dykstra (Dirk) – GK Nigel Hartlike gelukwense aan die volgende emeriti met hul verjaarsdae 25 November Mev AMH Denkema (Riana), weduwee van dr H Denkema (Henk) –

    GK Krugersdorp 25 November Ds MP Fourie (MP) – GK Aliwal Noord

  • 2

    25 November Mev MM de Klerk (Martie), eggenote van dr TC de Klerk (Theuns) – GK Okahandja

    27 November Mev MAE van der Walt (Ria), weduwee van wyle ds JPB van der Walt (Ben) – GK Aliwal Noord

    27 November Ds GP Morweng (Simon) – GK Knapdaar 27 November Mev E Breed (Elna), eggenote van ds CJH Breed (Casper) – GK

    Secunda 28 November Dr A Lindhout (Ton) – GK Ontdekkers 29 November Mev TI Aucamp (Tersia), weduwee van wyle ds LD Aucamp

    (Lourens) – GK Cullinan 29 November Mev GA Naudé, weduwee van wyle ds C Hattingh (Chris) – GK

    Randburg 30 November Mev EM Bingle (Betsie), eggenote van dr JP Bingle (Johannes) –

    GK Windhoek

    Gods ryke seën word u toegewens vir die nuwe lewensjaar (Ps 16:5, 6)

    Gelukwense aan ds Jaco en Liza Lemmer, GK Buffeldoorns, met die geboorte van hul dogtertjie

    KERKLIKE ADMINISTRASIE

    • Beroepe ontvang Proponent MW Kruger (Thinus) na GK Newcastle

    EMERITERINGS

    Dr DG Breed (Douw), predikant van GK Waterkloofrand lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019 Douw en Elize Breed

  • 3

    Ds DJ Bakker (Daan), predikant van GK Boksburg lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019 Daan en Fransie Bakker

    Ds PJ van den Berg (Paul), predikant van GK Centurion lewer sy afskeidspreek op Sondag 24 November 2019

    Paul en Annette van den Berg

    VERANDERINGE – ADRESSE / SELNOMMERS / E-POSADRESSE

    Vanaf 1 Januarie 2020 verander GK Eden se naam na GK Plettenbergbaai/Knysna

    Predikant: Ds AB van der Walt (Braam). Sel: 082 779 0354. E-pos: [email protected] GK Wierdapark Ds Awie Verhoef, GK Wierdapark, se e-posadres het verander na [email protected] Die Telkom landlyn is ook gekanselleer. Sy selnommer is: 082 781 6228. Prof Francois Viljoen (TSP) se Telkom landlyn is gekanselleer. Hy maak slegs gebruik van sy selnommer: 084 442 8649. GK Warmbad GK Warmbad se landlynnommer het verander na 014 013 0015.

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • 4

    Klassis Waterberg Die Korresponderende Kerkraad is GK Waterberg Ds Christiaan Jooste Selnommer: 084 245 4038 E-pos: [email protected] Streeksinode Bosveld Die Korresponderende Kerkraad is GK Brits Ds Jan-Louis Lee Selnommer: 071 640 6013 E-pos: [email protected]

    Vakansiegangers te Port Alfred, Boknes, Boesmansriviermond, Kenton-on-Sea, Cannon Rocks en Kleine Monde

    Eredienste GK Port Alfred H/v Bathurst en Noordstraat (Historiese Setlaarskerkie) Elke Sondag om 09:00 Sel: 083 654 9190

    Die volgende onderhoud van die redakteur van Die Kerkblad op Pta FM word weer op 24 NOVEMBER 2019 om 07:45 uitgesaai. Luisteraars kan inskakel op 104.2/106.6 MHz of TV oudiokanaal 887.

    My Dopperdagboek – Psalmaand – 27 November 2019 Alle lidmate van die Gereformeerde Kerke en ander belangstellendes word hartlik uitgenooi na die laaste Psalmaand van die jaar in die GK Pretoria-Brooklyn om 18:00 vir 18:30 op Woensdag 27 November 2019. Die orrelis Philip Loots sorg vir die begeleiding tydens dié uur lange geleentheid wanneer veral bekende maar ook enkele minder bekende Psalms gesing word. Kom herontdek die wonder van Totius se Psalmberymings, en ervaar die vreugde daarvan om die Here met sang te loof en prys. Die kerkterrein by Duxburyweg 126, Hillcrest, bied volop veilige parkering. Bring asseblief ‘n Psalmboek saam en ‘n bydrae om die koste van die aand te bestry.

    Ruitvriende. Daar is ‘n Whatsapp-groep waarby julle kan aansluit. Hier is die skakel: https://chat.whatsapp.com/Cjlb13QXKIK8H56LikGWdH

    mailto:[email protected]:[email protected]://chat.whatsapp.com/Cjlb13QXKIK8H56LikGWdH

  • 5

    PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL OP 19 NOVEMBER 2019

    Met groot dankbaarheid teenoor die Here kan die volgende Klassisse, met die Deputate vanweë die Streeksinodes bekend maak dat die volgende broeders kragtens KO, art 4 geëksamineer is en dan ook beroepbaar gestel is. Mag die Here die innerlike roeping spoedig deur die uiterlike roeping bevestig.

    Klassis Vaalrivier/Streeksinode Randvaal

    Proponent J van Schaik (Hanno) Sel: 072 105 3961 E-pos: [email protected]

    Hanno en Lizaní

    Streeksinode Bosveld

    Proponent GJ Venter (Jonker) Sel: 082 566 3216

    E-pos: [email protected]

    Jonker en Erika met Alexander en Clarinda

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • 6

    Streeksinode Pretoria Proponent R Boersema (Reinhart) Sel: 071 149 6649 E-pos: [email protected]

    Reinhart en Amor met Menko

    Proponent MD Meijer (Dirk) Sel: 084 488 5032

    E-pos: [email protected]

    Dirk en Hanneke

    Streeksinode Bosveld Proponent DH Verryn (Hendrik) Sel: 061 334 1519 E-pos: [email protected] Hendrik en Ernia

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • 7

    PROPONENTE BEROEPBAAR GESTEL

    Proponent R Steyn (Ruan) Sel: 072 818 4439 E-pos: [email protected]

    Proponent MW Kruger (Thinus)

    Sel: 072 347 5288 E-pos: [email protected]

    Proponent G Mushayabasa (Godwin) Sel: 072 844 6754 E-pos: [email protected]

    Proponent P Mkupa (Phumlani)

    Sel: 078 335 8753 E-pos: [email protected]

    Streeksinode Bosveld 2019 het proponent Godwin Mushayabasa se proponering verleng

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • 8

    Proponent W Chipenyu (Wilbert) Sel: 078 731 1225

    E-pos: [email protected]

    Beroepbaarstelling van ds MJ Nkili ingevolge KO, art 11 Ds MJ Nkili (Jafta) Sel: 086 636 8212 / 076 489 8601 E-pos: [email protected] Beroepbaarstelling is geldig tot 31 Augustus 2020

    100 jarige Feesviering GK Olifantshoek Die GK Olifantshoek vier DV 24 November 2019 die eeufees van die gemeente. Alle oudlidmate, predikante, en seuns van die gemeente wat predikante geword het uit na die feesvieringe. Die feesvierings sal gepaardgaan met die viering van die sakrament van die Heilige Nagmaal. Daarna sal die gemeente saam met die besoekers ‘n heerlike ete nuttig. Almal wat die geleentheid bywoon, word versoek om voor of op 17 November 2019 aan te dui wie kom sodat ons kan voorberei vir die ete. Kontak ds Steve van der Walt by 084 620 3290 of Br Kotie van der Merwe 083 378 4638 of Sr Ansie van der Merwe 082 674 7648

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • 9

  • 10

  • 11

    President Kruger Kinderhuise

    MySchool / MyVillage / MyPlanet Baie Gemeentelede is moontlik bewus van bg. fondsinsamelings wat by skole en instansies gedoen word. Die MySchool/MyVillage/MyPlanetkaart is ‘n ondersteuningprogram wat daar gestel word vir ouers, oumas, oupas, ooms, tannies en vriende om maandeliks ‘n indirekte geldelike bydrae aan ‘n skool of liefdadigheidsinstansie te maak deur slegs hul MySchool/MyVillage/MyPlanetkaarte te gebruik. Daar is sekere besighede (soos bv. Engen en Woolworths) wat aan MySchool/MyVillage/MyPlanet ‘n sekere persentasie afstaan van alle aankope wat deur kaarthouers gemaak word. Al wat ‘n mens moet doen is om jou kaart te gebruik wanneer jy aankope doen waar daar ‘n MySchool/MyVillage/MyPlanetplakker is. Baie ouers met skoolgaande kinders is moontlik reeds deel van bg. program. Het jul geweet dat ‘n mens tot en met drie begunstigdes kan kies waarvoor jou bydrae kan gaan? Die President Kruger Kinderhuise is ook op die program geregistreer. ‘n Mens kan dus die laerskool en Hoërskool van jou keuse én die President Kruger Kinderhuise kies as jou begunstigdes – so kan jy help om ook die Kinderhuise se fondse aan te vul.

    HULPFONDS – DROOGTE IN DIE NOORD-KAAP

    Die GKSA het ‘n diakonale hulpfonds vir ons lidmate wat worstel in die Noord-Kaap.

    Baie boere en kerke daar trek ontsettend swaar. Die behoefte is in twee areas waar die fonds gaan probeer help:

    • Plaas (water, voer, brandstof, arbeiders …)

    • Huis (kos, klere, skoolgelde, brandstof, krag …)

    Bid vir die mense en vir reën. Maar dra ook by tot die fonds as jy kan:

    Rekeningnaam SDDS

    Bank ABSA

    Takkode 632 005

    Rekeningnommer 333 014 1750

    Verwysing Droogtehulp

  • 12

    80-JARIGE BESTAAN VAN GK ALBERTON GK Alberton is hierdie jaar 80 jaar oud en gaan dit vier gedurende die naweek van 22-24 November 2019. Alle oudlidmate en belangstellendes word hartlik uitgenooi na die geleentheid. Vrydagaand 22 November 2019 om 19:00 ‘n Konsert met die Albertonse Mannekoor en Yoti as gaskunstenaar. Die geskiedenis van die gemeente word in herinnering geroep asook vertellings van oudlidmate Verversings na afloop van verrigtinge. Saterdag 23 November 2019 vanaf 09:00 tot 12:00 Potjiekos, tuisgebakte brood, ens. Die potjiekos word gratis verskaf. Saterdagaand 23 November 2019 vanaf 18:00 Orreluitvoerings, samesang en Voorbereidingsdiens tot die Nagmaal. Verversings na afloop van verrigtinge. Sondag 24 November 2019 om 09:30 Nagmaal erediens Verversings na afloop van erediens. Kontak vir Elize Hopley (083 296 5564) of Johan Viljoen (071 683 5002) vir nadere besonderhede. Indien u wil saam Nagmaal wil vier, onthou om u getuienisbrief vooraf per e-pos te stuur en nie later as Maandag 18 November 2019 aan ds Andries Kruger te stuur by [email protected]

    mailto:[email protected]

  • 13

    Die Gereformeerde Kerk Bethlehem vier eeufees! Vrydag, 24 April tot Sondag, 26 April 2020

    Alle oudlidmate word hartlik uitgenooi na die Eeufeesvieringe van die GK Bethlehem. Die fees begin op Vrydag, 24 April 2020 met ‘n gesellige kuier en skaapspitbraai. Dit is tyd om bande met ou vriende weer op te tel en te versterk. Die kuier is vanaf 17:00 op die kerkterrein en om 18:00 is die amptelike opening. Bring ‘n mandjie met eetgerei en eie drinkgoed. Saterdag, 25 April 2020 is ons feesete in Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Malansaal. ‘n Kort feesprogram sal aangebied word. Verrigtinge begin om 18:30 en opening is om 19:00. Bring asseblief eie drinkgoed. Op Sondag, 26 April 2020 is die Feesdiens om 09:00, gehou deur prof Sarel van der Walt van die Teologiese Skool en seun van ons gemeente. Na die diens word tee en verversings in die saal bedien. Sit solank ‘n geldjie weg vir die onkostes en ook vir die Feesboek. Die Feesblad sal benewens foto’s ook groeteboodskappe en ‘n kort geskiedenisoorsig bevat, met ‘n beraamde koste van R150.00. Indien u oor historiese foto’s of materiaal beskik, stel dit asseblief beskikbaar. Skakel vir At Kruger by 082 785 2000 of stuur ‘n e-pos aan [email protected] om jou teenwoordigheid te bevestig en verdere reëlings te ontvang.

    mailto:[email protected]

  • 14

    “O, AARDE!”: FLITS NO 20 THUNBERG: “HOE DURF JULLE!?” Dr Henk Strooiprater, mondstuk van die GKSA se Deputate: Omgewing, het in September 2019 vasgenael gesit en kyk na Gretha Thunberg, 16-jarige skooldogter, voor die VN se spitsberaad oor die katastrofe van klimaatsverandering en aardverwarming. Dit het hom verstom dat haar boodskap geen aandag van die media getrek het nie. “Hoe was dit moontlik ….”, het hy gewonder, “… dat die media dit nie ‘gehoor’ het nie?”. My boodskap aan u is: “Die Skepper-God hou u dop!”. Ek hoort nie hier nie: ek moes in die skool gewees het – maar julle grootmense het gevra ek moet hier kom praat oor hoe ons jongmense aan julle hoop vir die toekoms kan gee! Dis verkeerdom! Hoe durf julle hoop van my en ander jongmense verwag? Julle het ons Godgegewe reg op drome vir die toekoms gesteel met leë woorde: van plesiergevulde opwinding gegrond op ekonomiese welvaart! Ek weet ek is een van die minderheid gelukkige bevoorregtes, maar oor die hele wêreld is mense en God se skepping besig om dood te gaan: Godgegewe ekosisteme sterf uit – en dis die begin van uitwissing van alle lewe - onomkeerbaar. En tog hou julle aan met praat: ‘n feëverhaal van welsyn vanuit ekonomiese welvaart, hoewel miskien bietjie afgeskaal! Hoe durf julle nog mense se hoop daarop fokus? Vir meer as 30 jaar is wetenskaplike werklikhede kristalhelder: solank julle in julle berekeninge die radikale terugkeer na die Godgegewe wette en balans in die skepping weglaat, durf julle nie hier kom en sê julle doen vir ons genoeg nie! Voor dit herstel word, mag julle nie sê julle politieke en ekonomiese stelsels is in plek nie – dis nie eers in sig nie! God sê: “Julle sê julle hoor die jeug en julle verstaan hulle dringende besorgdheid – maar Ek glo dit nie! Julle is deel van die Bose, want julle tree op teen my plan vir ‘n goeie skepping en die welsyn van my skepsele! Julle bereken dat as julle skadelike uitlaatstowwe in tien jaar sou halveer, julle die risiko van ‘n temperatuurtoename van bo 1,5% C en die proses van onomkeerbare verwarming miskien sou kon verminder. Dit bewys dat JULLE steeds in beheer wil voel – nie EK nie!”. Ook ons jongmense betwyfel julle 50% “sekerheid”. Daar is te veel faktore buite julle beheer. Hoe weet julle presies wanneer kantelpunte in die Godgestelde ekologie oorgesteek word? Kan julle bereken wat die uitwerking van bestaande toksiese stowwe op die lang duur is? Julle vertrou op die jeug om stelsels en apparaat te ontwerp wat biljoene tonne koolsuurgas uit die lug en plastiek uit die see moet suig! Daarom is julle 50% vir ons ‘n baie skraal troos. Die Internasionale Paneel op Klimaatsverandering het op 1 Jan 2018 bereken dat om ‘n 67% kans te skep dat die temperatuur minder as 1,5 grade C styg, die wêreld nog 420 gigaton koolsuurgas kan produseer. Na minder as 2 jaar is hierdie toelaatbare hoeveelheid af na 350 gigaton! Hoe durf julle voorgee dat hierdie kolossale uitdaging opgelos kan word slegs deur “besigheid soos normaal” te bedryf

  • 15

    en ‘n paar tegniese aanpassingkies te maak? Dan gaan daardie koolsuurgasvenster oor 8 ½ jaar toe wees - finaal! Hoor God se waarskuwing: “Julle gaan geen oplossings of planne vandag hier vaslê nie, want hierdie syfers en werklikhede is te ontstellend en te onontwykbaar. Julle ego’s is nog te groot om te erken: ‘Ons godsdiens van materialisme en sekularisme het misluk – en ons is onmagtig om dit self reg te stel. Ons enigste hoop is bekering: ‘n terugkeer na God se Plan!’. Maar: julle is nog geestelik en emosioneel te onvolwasse om hierdie werklikhede in die oë te kyk!”. Julle het ons verraai – en ons jongmense begin dit verstaan en ons sê: “Ons sal julle wat die voogde van ons Godgegewe toekoms was, nooit vergewe nie. God het nou ‘n lyn getrek en Hy sê: ‘Julle gaan nie wegkom met julle verraad nie! Radikale verandering na die slegste uitkoms is onafwendbaar aan die kom - of julle dit erken of nie’”. Julle enigste keuse is: “Gaan ons aanhou kant kies vir verandering na Dood of gaan ons nederig genoeg wees om sonder kompromieë te draai na die klein venster na die Lewe?”. Baie dankie dat u my aangehoor het! Dr Strooiprater was verstom oor die stilte van die media, maar skielik breek die waarheid deur: Gretha Thunberg het met die grootste oortuiging gepraat en die media HET die toespraak die grootste dekking gegee – MAAR SONDER DIE NOEM VAN ENIGIETS OMTRENT DIE SKEPPERGOD, WANT SY HET DIT UITGELAAT! In werklikheid het hy self as bevryde dissipel van Jesus gehoor wat sy MOES gesê het as ook sy ‘n bevryde dissipel was (Joh 8:31,32). Maar: dit sou die mense te klein laat voel, want dit onderstreep die groot werklikheid van Ps 24:1 te radikaal: “Aan die Here behoort die aarde en alles daarop, die wêreld en wie daarop woon”! EN NET IN DIE BELYDENIS HIERVAN IN DENKE EN DADE Lê DIE RADIKALE ANTWOORD OP DIE DREIGENDE KATASTROFE! Vir dr Strooiprater breek lig netdaar deur: die Godgegewe waarde en betekenis van hom en elke Christen NOU is om uit liefde vir God en hul medemense hierdie oorgeslane waarhede in Gretha se toespraak voor te leef en uit te dra - ten behoud van die toekoms van alle Godgegewe lewe en Sy aarde. (“Flits” deur DC Coetsee)

  • 16

    GEREFORMEERDE PUBLIKASIES (Calvyn Jubileumboekefonds = CJBF)

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected] Tel: 018 297 3986 Prys R10.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    Bestel by: Administratiewe Buro E-pos: [email protected]

    Tel: 018 297 3986

    Prys R32.00 (verpakking en posgeld uitgesluit)

    mailto:[email protected]:[email protected]

  • 17

    FONDSINSAMELINGS / FUNKSIES / FEESVIERINGE

    November 2019

  • 18

    Desember 2019

    Die komitee wat die riviertoer reël het sopas vergader en die volgende besluit geneem:

    • Dat alle graad 7 kinders wat m.a.w. hulle wat volgende jaar (2020) graad 8 gaan wees, ook kan inskryf vir hierdie jaar se riviertoer.

    • Hulle is welkom om ook maats uit ander kerke saam te bring (dit was immers nog altyd so).

    • Daar is nog heelwat plek beskikbaar voordat die getal van 120 vol gaan wees.

    Die komitee vra asseblief dat die inligting ook DV hierdie Sondag in die gemeentes afgekondig sal word en in die gemeenteblaadjie geplaas sal word. Die inligting is soos volg: Wanneer: Sondag 1 Desember tot Woensdag 4 Desember 2019 Waar: Udolpho Kampterrein by Parys (aan die Vaalrivier – geen water

    by Zorgvliet nie) Hoeveel: R900 per kind Wat: Alle kinders registreer op die kampterrein vanaf 14:00

    Sondagmiddag (geen amptelike vervoer van Frankfort af nie). Let wel: Slegs plek vir 60 seuns en 60 meisies (NOU - Graad 7-12) Inskrywingsvorm: https://www.dropbox.com/s/h1l9t7s13oswfk5/2019%20-

    %20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0 Of laat weet as julle die inskrywingsvorm per e-pos wil ontvang! Met groot dank vir julle positiewe samewerking Ockie Struwig (VDM) Die Gereformeerde Kerk Frankfort Tel: 058 813 1231 / Sel: 083 653 1989 / Faks: 086 520 6994 / E-pos: [email protected] Web: GKSA : www.gksa.org.za / Web: Gereformeerde Kerkjeug : http://www.gkjeug.co.za/ Frankfort Riviertoer Facebook: https://www.facebook.com/Frankfort.Riviertoer/?ref=bookmarks Frankfort Kinderfonds: https://www.facebook.com/profile.php?id=100008253846022&fref=ts

    https://www.dropbox.com/s/h1l9t7s13oswfk5/2019%20-%20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0https://www.dropbox.com/s/h1l9t7s13oswfk5/2019%20-%20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0mailto:[email protected]://www.gksa.org.za/http://www.gkjeug.co.za/https://www.facebook.com/Frankfort.Riviertoer/?ref=bookmarkshttps://www.facebook.com/profile.php?id=100008253846022&fref=ts

  • 19

    Januarie 2020

  • 20

    GK POTCHEFSTROOM-DIE BULT

    GK STELLENBOSCH

  • 21

  • 22

    GEDAGTE VIR DIE WEEK

    Prys die Here

    Prys God in sy heiligdom,

    prys Hom hier onder sy magtige

    hemelgewelf!

    Prys Hom oor sy kragtige dade,

    prys Hom in sy magtige grootheid!

    Prys Hom met die ramshoring,

    prys Hom met harp en lier!

    Prys Hom met tamboeryn

    en koordanse,

    prys Hom met snaarinstrumente

    en fluite!

    Prys Hom met simbale,

    prys Hom met galmende simbale!

    Laat alles wat asem haal,

    die Here prys!

    Prys die Here!

    Psalm 150:1-6