3
6 Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00 Eenmaal ‘n kind van God, altyd ‘n kind van God: Waar of vals? Skriflesing: 1 Petrus 5:10 Teksvers: 1 Petrus 5:10 Sing: Ps 108:1,2,3 Sb 3-3:1,2,5,6 Ps 33:1 Ps 20 : 1, 2, 7 Sb 2-4:1,2,3 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolai vd Merwe Klank: Thinus Smuts Prediker: Ds Paul vd Berg S O N D A G A A N D 18:00 Praat in liefde altyd die waarheid Skriflesing: Ef 4:8-16 Teksvers: Ef 4:15 Sing: Ps 34-1:1,2,6 Sb 14-1:1,2,3 Lied 562:1,2 Sb 13-2 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Bertus Lourens Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger Kan dit wees dat iemand verlore kan gaan wat werklik tot geloof in die verlossing in en deur Jesus Christus gekom het? Paaie loop uiteen in die geloofswêreld oor volkome geloofsekerheid en blywen- de geloofsekerheid. Waarom is daar uiteenlopende beskouinge oor geloofsekerheid? Die rede kan gesoek word in die verskil in beskou- ing oor Wie God is en in die beskouing oor wie die mens is, asook waartoe die mens in staat is na die sondeval. Is daar iets goeds in die mens self? Is die mens in homself in staat om in die geloof enduit te kan volhard? Of is dit eerder God wat met die gelowiges enduit volhard? Het jy geloofsekerheid? Op grond waarvan het jy hierdie sekerheid? Of aan die ander kant wat is dit wat jou laat twyfel? Ef 4:15 “maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag…” ’53 vert. Ef 4:15 “Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly…” ’83 vert. Eph 4:15 Instead, speaking the truth in love,…” NIV Die Griekse woord vir betrag of bly beteken dat ons altyd die waar- heid moet praat en daarin bly, maar dan die waarheid met liefde praat en bedien. So dikwels kan mense onder die dekmantel van dit is die waarheid uit die Skrif harteloos en hard en ongenaakbaar wees teenoor ander mense se foute of sonde. Waarheid sonder liefde is harteloos. Waarheid sonder liefde maak seer en stoot weg. Jesus Christus het ons sonde aangespreek, maar nooit veroordelend nie, maar met bewoënheid met die oproep tot bekering. Paulus leer aan ons in hierdie verse twee sake: 1 DAT ons die waarheid moet praat en 2 HOE ons die waarheid moet praat. OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K Jaargang 43 Nr 27 9 September 2018 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Dankbaarheid Wat is daar waarvoor jy vanoggend werklik dankbaar is en kan wees? Dit is so maklik om beswaard en vol vrese te lewe. Dink maar wat nuuswaardig is? Ja, slegte nuus is nuus- waardig. Goeie nuus, het nie noodwendig ‘n positiewe impak in ons lewe soos wat slegte berigte van moord, staatskapings en bedrog het nie. ‘n Positiewe ingesteldheid teenoor God, my medegelowiges en die wêreld is nie iets wat maklik van ons as mense uitstraal nie. Die wonderlike in die Christelike geloof, is juis dat die Heilige Gees ons in staat stel om met ander oë na God, ons naaste en die wêreld te kyk. Jesus Christus is die Een wat die donkerte en die lelike kom verander het. So leer Romeine 12:2 dat dit God is wat ons innerlik verander om met ‘n positiewe en dankbare ingesteldheid te kan lewe. Hierdie dankbaarheid hou in dat my verhouding deur Jesus Christus my leer om vir mense in my lewe, God in my lewe, ja, vir elke ding en vir elke dag dankbaar te wees. Dankbaarheid fokus egter nie net op die wonderlike genade in en deur Jesus Christus nie, maar dit laat my ook in dankbaarheid lewe na buite. Ons leer in 1 Petrus 3:9 dat ons deur God se genade die slegte met die goeie kan beantwoord. So kan ons geloofwaardige getuies wees van God se liefde, sy goedheid en sy genade. Dankbaarheid in Christus stel my in staat om na die wet te luister en my te verwonder oor alles waartoe ek opgeroep word en bemagtig word deur die Heilige Gees. Dankbaarheid in Christus verander die aard en trant van my gebedslewe. In plaas van vrees kan ek dankbaar wees. In plaas daarvan om te vra en vra, kan ek God dank vir so baie wat ek onverdiend uit die Hand van die Here ontvang. Dankbaarheid in Christus is een van die beste teenvoeters vir negatiwiteit, vrese en bekommernis. Mag jy groei in jou dankbaarheidslewe vir al God se genade en mag jy bekend staan as ‘n vreugdeskind van die Here. Vergenoeg in alle omstandighede. Ds Paul

Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE · Frik vd Walt B07 071 309 9004 10-Sep Frikkie Brits C08 665 4345 11-Sep Andrew Marx B12 012 663 9708 Toekie Meyer C06 667 1463 Liza Pretorius C08

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE · Frik vd Walt B07 071 309 9004 10-Sep Frikkie Brits C08 665 4345 11-Sep Andrew Marx B12 012 663 9708 Toekie Meyer C06 667 1463 Liza Pretorius C08

6

Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00

Eenmaal ‘n kind van God,

altyd ‘n kind van God: Waar of vals?

Skriflesing: 1 Petrus 5:10 Teksvers: 1 Petrus 5:10 Sing: Ps 108:1,2,3 Sb 3-3:1,2,5,6 Ps 33:1 Ps 20 : 1, 2, 7 Sb 2-4:1,2,3 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Nicolai vd Merwe Klank: Thinus Smuts Prediker: Ds Paul vd Berg

S O N D A G A A N D 18:00

Praat in liefde altyd die waarheid

Skriflesing: Ef 4:8-16 Teksvers: Ef 4:15 Sing: Ps 34-1:1,2,6 Sb 14-1:1,2,3 Lied 562:1,2 Sb 13-2 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Bertus Lourens Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger

Kan dit wees dat iemand verlore kan gaan wat werklik tot geloof in die verlossing in en deur Jesus Christus gekom het? Paaie loop uiteen in die geloofswêreld oor volkome geloofsekerheid en blywen-de geloofsekerheid. Waarom is daar uiteenlopende beskouinge oor geloofsekerheid? Die rede kan gesoek word in die verskil in beskou-ing oor Wie God is en in die beskouing oor wie die mens is, asook

waartoe die mens in staat is na die sondeval.

Is daar iets goeds in die mens self? Is die mens in homself in staat om in die geloof enduit te kan volhard? Of is dit eerder God wat met

die gelowiges enduit volhard?

Het jy geloofsekerheid? Op grond waarvan het jy hierdie sekerheid?

Of aan die ander kant wat is dit wat jou laat twyfel?

Ef 4:15 “maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag…” ’53 vert. Ef 4:15 “Nee, ons sal in liefde by die waarheid bly…” ’83 vert.

Eph 4:15 “Instead, speaking the truth in love,…” NIV Die Griekse woord vir betrag of bly beteken dat ons altyd die waar-heid moet praat en daarin bly, maar dan die waarheid met liefde praat en bedien. So dikwels kan mense onder die dekmantel van dit is die waarheid uit die Skrif harteloos en hard en ongenaakbaar wees teenoor ander mense se foute of sonde. Waarheid sonder liefde is harteloos. Waarheid sonder liefde maak seer en stoot weg. Jesus Christus het ons sonde aangespreek, maar nooit veroordelend nie, maar met bewoënheid met die oproep tot bekering.

Paulus leer aan ons in hierdie verse twee sake:

1 DAT ons die waarheid moet praat en

2 HOE ons die waarheid moet praat.

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K

Jaargang 43 Nr 27 9 September 2018 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

Dankbaarheid Wat is daar waarvoor jy vanoggend werklik dankbaar is en kan wees? Dit is so maklik om beswaard en vol vrese te lewe. Dink maar wat nuuswaardig is? Ja, slegte nuus is nuus-waardig. Goeie nuus, het nie noodwendig ‘n positiewe impak in ons lewe soos wat slegte

berigte van moord, staatskapings en bedrog het nie.

‘n Positiewe ingesteldheid teenoor God, my medegelowiges en die wêreld is nie iets wat maklik van ons as mense uitstraal nie. Die wonderlike in die Christelike geloof, is juis dat die Heilige Gees ons in staat stel om met ander oë na God, ons naaste en die wêreld te kyk. Jesus Christus is die Een wat die donkerte en die lelike kom verander het. So leer Romeine 12:2 dat dit God is wat ons innerlik verander om met ‘n positiewe en dankbare ingesteldheid

te kan lewe.

Hierdie dankbaarheid hou in dat my verhouding deur Jesus Christus my leer om vir mense in

my lewe, God in my lewe, ja, vir elke ding en vir elke dag dankbaar te wees.

Dankbaarheid fokus egter nie net op die wonderlike genade in en deur Jesus Christus nie, maar dit laat my ook in dankbaarheid lewe na buite. Ons leer in 1 Petrus 3:9 dat ons deur God se genade die slegte met die goeie kan beantwoord. So kan ons geloofwaardige

getuies wees van God se liefde, sy goedheid en sy genade.

Dankbaarheid in Christus stel my in staat om na die wet te luister en my te verwonder oor

alles waartoe ek opgeroep word en bemagtig word deur die Heilige Gees.

Dankbaarheid in Christus verander die aard en trant van my gebedslewe. In plaas van vrees kan ek dankbaar wees. In plaas daarvan om te vra en vra, kan ek God dank vir so baie wat

ek onverdiend uit die Hand van die Here ontvang.

Dankbaarheid in Christus is een van die beste teenvoeters vir negatiwiteit, vrese en

bekommernis.

Mag jy groei in jou dankbaarheidslewe vir al God se genade en mag jy bekend staan as ‘n

vreugdeskind van die Here. Vergenoeg in alle omstandighede.

Ds Paul

Page 2: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE · Frik vd Walt B07 071 309 9004 10-Sep Frikkie Brits C08 665 4345 11-Sep Andrew Marx B12 012 663 9708 Toekie Meyer C06 667 1463 Liza Pretorius C08

2

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Oggenddiens: 9:00 Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 Afrikaanse Aanddiens: 18:00

DIENSBEURTE: Ouderlinge: Jan Reesink Alethea : Jan Reesink

Diaken: Marius Gerber

NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KLEINGROEPKOMMISSIE: Riaan van Schalkwyk [email protected] 072 436 4763

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za

LEWENDIGE VIDEO UITSENDINGS Volg skakel op gemeente se webblad (gkcenturion.co.za)

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)

LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: TOEP: Kerkdienst Gemist

BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae

KATKISASIE: Vandag: Les 20; Ps 48:1

Volgende week: Les 21; Ps 48:1

KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 4).

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226

Faks: 012 664 0004 Lyttelton

Epos: Kerkkantoor—[email protected] 0140

Ds Maarten van Helden: 072 143 1855

Ds Gerrit Kruger: 012 664 1847/ 082 964 5595

Ds Paul van den Berg: 084 263 2055

Skakel die kerkkantoor of stuur asb ‘n e-pos indien u kontakbesonderhede verander: [email protected]

5

TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en

opruim na die erediens is in die kombuis opgeplak.

9 September A04 Lourette Snyman A05 Magda Pelser C04 Leandre Struwig 16 September A06 Heidi van der Walt A08 Ronell Hoogenboezem A09 Nan Viljoen A11 Louisa van der Walt

BELYDENDE LIDMATE

DOOPLIDMATE

VERJAARSDAE

“...U sorg vir my.” Ps 16:5

09-Sep Sophié Kruger A06 012 664 0186

Isie Breytenbach A03 084 582 0994

Nan Viljoen A03 082 780 9735

Miekie Jooste C12 084 401 2054

Frik vd Walt B07 071 309 9004

10-Sep Frikkie Brits C08 665 4345

11-Sep Andrew Marx B12 012 663 9708

Toekie Meyer C06 667 1463

Liza Pretorius C08 665 4789

12-Sep Erika de Bruin A04 082 777 1687

Louis Dekker B18 084 550 6904

Tjaart Venter B16 082 394 4924

13-Sep Hein Greyling A10 082 419 4111

Mieke Opperman C11 663 3693

14-Sep Susan Human A03 073 519 5594

Marna Bosua C11 083 260 2043

15-Sep Julius Schmidt B21 082 853 6962

Johann vd Merwe B02 082 334 0101

Hennie Jooste C06 076 110 4638

9 Sep Erasmus Bezuidenhout B03 083 633 8861

Kate Daniels E01 071 135 2420

11-Sep Christoph Strydom A04 082 871 1695

13-Sep Laker Grüenenfelder C15 071 491 0797

14-Sep Wilco Prinsloo B08 083 408 6892

Lianey Steyn B08 083 448 4128

Luan Wakeford C07 663 7638

65+ Funksie: Toeka se dae

Hou asb Saterdag, 27 Oktober 2018 oop

In lyn met ons tema vir die jaar, nl Gemeentelike Samesyn (Koinonia) beplan ons 'n baie lekker kuieroggend vir gemeen-telede wat herinneringe het van die Sestigerjare af aan (of selfs vroeër). Kom geniet die virtuele reis na die verlede saam

met ons.

Die Susters en Diakonie

Page 3: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE · Frik vd Walt B07 071 309 9004 10-Sep Frikkie Brits C08 665 4345 11-Sep Andrew Marx B12 012 663 9708 Toekie Meyer C06 667 1463 Liza Pretorius C08

4

Centurion Florist skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir eni-ge geleentheid plaaslik & oorsee. (664-0685) centurionflorist@discovery mail.co.za.

Pilates klasse in Zwartkop—Liggaams-houding evaluering elke 6 mde. Sien hoe jou postuur verbeter. Billike pryse. Kontak Elmé 0609948023 of whatsup.

Tuinwoonstel Lyttelton te huur R7 000. 2Sk, m/h. W&l ingesluit. Ds Maarten 0721431855

Algemene herstelwerk aan huise en ge-boue, ook veiligheidshekke en diefwe-ring. Kontak Hennie vd Walt by 0829274326 of [email protected].

Betroubare, hardwerkende huishulp soek werk vir Vrydae. Rita 083 968 2299.

Te huur - Simpleks (150 vkm) vanaf 1 Okt, R10 000 pm. Langs Faerie Glen Hospitaal. 3 Sk, 2 bk, eetkamer, kombuis, toesluit mh, motorafdak, stoep. Paul Steyn 0828827976.

Finale Ingenieurs mansstudent opsoek na verblyf vir 2019 naby die Universiteit van Stellenbosch. Kontak Chris du Plessis 083 293 2810.

GK Rooihuiskraal met Voices Div!ne

27 Okt 2018 te Leriba Lodge. Kaartjies: R150 Volwassenes/R50 skoliere. Daleen 082 373 1803

of [email protected]

GK Rietvallei: Koop, Kuier en Konsert 15 Sept 2018. Stalletjies begin 14:00; Talent veiling 15:00; Rietvallei’s Got Talent om 18:00

Frankfort Riviertoer 2018 Die jaar se Riviertoer inligting is as volg:

Datums: Sondag : 2 Desember 2018 tot Donderdag : 6 Desember 2018

Kampkoste: R800 per kind

Inskrywingsvorms is reeds beskikbaar

(sien skakel) https://www.dropbox.com/ s/14pvj6u5v8u0yjl/2018%20-%

20Inskrywingsvorm.pdf?dl=0

Getallebeperking: 150x kinders

Alle ouers en kinders is welkom om die Rivier-toer saam met ons in te lei met ‘n gesamentli-ke erediens om 9:30 die Sondag-oggend in

die GK Frankfort.

Kontak gerus Sanette (073 027 9181) met

enige navrae!

Piekniek, Kuier & Stap

by Hennopsrivier

13 Oktober 2018

Almal in die gemeente word genooi om

saam te kom kuier.

Daar gaan lekker piekniek gehou word en daar is vele staproetes by Hennopsrivier wat

geskik is vir oud en jonk.

Bring die kinders asook oupa en ouma en

kom kuier saam met ander gemeentelede.

Kontak PW & Esme Groenewald 082 899 0342

Hierdie is 'n inisiatief van die kleingroepkom-

missie.

3

KOLLEKTES

Vandag tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Teologiese studentekas

Volgende week: Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Mukhanyo Afstandsonderrig

Plaas asb u bydraekoevertjies in die kluis agter in die konsistorie

Kollektes sal nog steeds in banke/deure opgeneem word vir diegene wat nie Zapper

gebruik nie

Ons gee om vir Mekaar “Moet oor niks besorg wees nie...” Fil 4:6

Marietjie Smit het ʼn oogoperasie ondergaan (A7—084 764 6587).

Poppie Brits ondergaan Maandag ’n operasie in Midstream hospitaal (C8—665 4345).

Meelewing word betuig met Neels Engelbrecht, die Engelbrecht en du Plessis families en vriende, na die

afsterwe en begrafnis van Esther gedurende die week.

Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra .

Katkisasie Daar is katkisasie volgende Sondag, 16 Sep 2018

Les 21; Ps 48:1