8
Inhoudsopgawe: Sending gebeds- versoeke 2 Allerlei 3 Blapse 4 Kruismedia en Sending 6 Verjaarsdae 7 Allerlei 5 Iederark “smalls” 8 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662 Sondag 30 Maart 2014 Erediens Geen aanddiens 09:15 Maandag 31 Maart 2014 Dinsdag 1 April 2014 Woensdag 2 April 2014 Donderdag 3 April 2014 Vrydag 4 April 2014 Saterdag 5 April 2014 Mannebiduur 07:00 Wat gebeur DV die volgende week….…… Iederark

Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

Inhoudsopgawe:

Sending gebeds-

versoeke

2

Allerlei 3

Blapse 4

Kruismedia en Sending

6

Verjaarsdae 7

Allerlei 5

Iederark “smalls” 8

30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014

Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926

082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] 018-2946900 0823308113 Jeugkantoor 0760202662

Sondag 30 Maart 2014 Erediens Geen aanddiens

09:15

Maandag 31 Maart 2014

Dinsdag 1 April 2014

Woensdag 2 April 2014

Donderdag 3 April 2014

Vrydag 4 April 2014

Saterdag 5 April 2014 Mannebiduur 07:00

Wat gebeur DV die volgende week….……

Iederark

Page 2: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 2 UITGAWE 11/2014

SENDING GEBEDSVERSOEKE

BOTSWANA SENDING Jerry en Magda

Dankie: • Die dokter is baie tevrede

met Magda. Bid asb vir: • Ons dogter Marize. • Al die reëlings vir ons vertrek

terug na Botswana. Vir my bakkie se herstel en die

finansies daarvoor.

MALAWI SENDING Pieter

Baie dankie vir Bergsig gemeente in New Castle en vir dr Wessel Herbst en sy vrou, ds Gawie van Jaarsveld en sy vrou, Stefan Lombaard en Marelize Jacobs wat Pieter en sy ouers vir `n onvergeetlike 10 dae na hul

vakansiehuis in Sabiepark geneem het waar hulle die diere in die wildtuin kon besigtig en heerlik kon rus. Mag ons Heer hulle ryklik seën. • Bid asb vir sy mense in

Malawi.

VERITAS SENDING Dawie en Naomi de Wet

Ons twee het vanoggend vroeg weer daaroor gesels dat dié dinge wat ‘n mens gelukkig maak en jou lewe werklik sin gee, is dié dinge wat geld nie kan koop nie – verlossing uit genade, vriende, ‘n gelukkige gesin en sekerlik die kersie op die koek: ‘n gelukkige huwelik. Ons vier vandag met groot vreugde en dankbaarheid ons 38ste huweliksherdenking. Ons sê elke dag vir die Here dankie dat Hy ons vir mekaar gegee het – ons besef net hoe bevoorreg ons twee is om twee-saam te kan wees. Daarom wil ons net vir julle almal baie dankie sê vir julle aandeel in ons geluk met julle getroue voorbidding vir ons en julle hulp en ondersteuning op soveel vlakke. Ons kan ook saam vir die Here dankie sê vir die 19 pastore van Franssprekende kerke in die

Kaap wat hierdie week klaar maak met Module 4! Dit is regtig ‘n baie besondere klompie mense met wie Jean-Blaise en Kasongo die afgelope byna vier jaar ’n paadjie geloop het. Jean-Blaise en Past Emmanuel van die

Franse gemeente in Woodstock reël die feestelike geleentheid op 5 April waar waartydens die sertifikate oorhandig sal word – ek hoop om oor twee weke die foto’s daarvan te kan plaas. Die meeste van hulle wil ook voortgaan om vir die geakkrediteerde kursus in te skryf. Dit op sigself is ‘n uitdaging, aangesien die infrastruktuur om so ‘n groep te begelei, veral wat personeel betref, nog nie in plek is nie. • Bid asb vir die besluite wat

dringend oor geakkrediteerde

opleiding vir Franssprekendes gemaak moet word en vir die regte personeel daarvoor;

• Bid ook vir Loret, Jean-Blaise se vrou, wat tans in Pointe Noire is waar sy hopelik môre (Vrydag) geopereer sal word. Na die skandering wou die dokter nie opereer sonder minstens vier eenhede bloed beskikbaar nie en dit het die operasie uitgestel.

Page 3: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 3 UITGAWE 11/2014

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

MALAWI KORTTERMYN UITREIK

Ons is besig om die jaarlikse uitreik na Malawi te beplan. Dit sal plaasvind vanaf 9 -20 Julie 2014. Ons is opsoek na mense wat belangstel om deel te neem aan hierdie wonderlike geleentheid. Indien jy ‘n hart vir sending het is hier die geleentheid om ‘n ervaring van ‘n leefyd mee te maak. Mense wat die toer in die verlede onderneem het, getuig van ‘n diep geestelike verryking wat hul uit-kyk op die lewe wesentlik verander het. Indien jy belangstel om deel te word van hierdie ervaring kontak:

James by 084 208 3708 of [email protected].

HOSPITAAL OPNAMES

Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in

Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname

duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Mie-

derpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om

hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae

en Donderdae) op te spoor.

MANNEKOOR

Die Potchefstroomse Mannekoor bied 'n PAASPROGRAM aan en almal is hartlik welkom. Toegang is gratis ('n donasie om onkoste te dek sal waardeer word) Datum: Sondagmiddag 13 April Tyd: 15.30 Plek: Geref Kerk Die Bult (skuins oor die Konservatorium)

Page 4: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 4 UITGAWE 11/2014

BLAPSE IN KERKNUUSBRIEWE

• Dames, moenie die krap-en-koop-aand vergeet nie. Dis ook jou kans om van al die onnodige goed in jou huis ontslae te raak.Onthou om jou man saam te bring. • Die interkerklike vredesberaad is gekanselleer weens sinodale konflik. • Moenie dat bekommernisse jou doodmaak nie. Laat die gemeente help. • Die koste vir bywoning van die gebed- en vas-konferensie sluit die koste van die etes in. • Vanoggend se erediens handel oor "Ons Redder loop op die Water". Vanaand se preektema sal wees: "Waar is ons Redder?" • Me. Charlene Mason van die Metodiste-gemeente het vir ons "I will not pass this way again" gesing, wat ons almal natuurlik groot vreugde verskaf het. • Volgende Donderdag is daar oudisies vir die kerkkoor. Kom gerus as jy niks aan het nie. • Suster Barbara is nog in die hospitaal vir bloedoortappings. Sy sukkel om te slaap, en het kassette van Pastoor Jack se preke aangevra. • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig 'n mooi vriendskap wat reeds in hul skooljare begin het. • 'n Boontjiesop-aand gaan in die kerk se lapa gehou word. Bring asseblief 'n baadjie of jas saam inge-val dit winderig en onplesierig sou raak. • Die onderwerp van Maandagaand se gemeentebiduur is: "Die hemel - hoe kan jy daar kom?" Ver-voer vertrek om 19:00 van die bushalte oorkant die ouetehuis. • Die lae selfbeeld-ondersteuningsgroep vergader Donderdagmiddag om 15:00 in die kerk se sysaal. Gebruik asseblief die agterdeur. • Die 'Weight Watchers' -groep vergader Donderdag om 14:00 in die kerksaal. Gebruik asseblief die dubbeldeure by die sy-ingang.

Page 5: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 5 UITGAWE 11/2014

Malawi sending uitreik Om projekte in Malawi te vestig en te onderhou, benodig ons die volgende hardeware: Enige staal 2500 liter watertenk 30% skadunet Bloudraad Binddraad 25mm swart waterpyp Groentesaad Indien daar enige oortollige material beskikbaar is, oorweeg asb ‘n skenking. Kontak James by 084-2083708 of jameswolmarans@yahoo,com

Redakteur: Naomi Scheepers—[email protected] Vir bydraes en voorstelle is u welkom om my te kontak. Wysigings op die verjaarsdaglys moet direk by die kerkkantoor reggestel word asseblief.

OPLEIDING VRYWILLIGERS

KANSA BIED WEER EENS ‘N KURSUS IN DIE OPLEIDING VAN VRYWILLIGERS AAN. DATUMS: 7 TOT 11 APRIL 2014 TYE: 08:00-13:00 ELKE DAG KOSTE: R150.00 (SLUIT OPLEIDINGSMATERIAAL IN) KONTAK SR MINNÉ BY 018 294 8253 OF 082 520 8445 OM

PLEK TE BESPREEK

(Los asb boodskap indien nie beskikbaar)

Page 6: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 6 UITGAWE 11/2014

Page 7: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

BLADSY 7 UITGAWE 11/2014

Maart Verjaardae

Datum Van Naam

01/03 Swanepoel Danie

Swiegers Johan

Stoop Johan

Aldum Louis

Rusch Markus

02/03 Bezuidenhout Anell

Janse van Rensburg Ria

03/03 Ferreira Stefan

04/03 Van der Walt Attie

Hanekom Mari

Hanekom Surita

Weldon Yolande

Van Heerden Lourette

05/03 De Beer Martin

Schultz Trevor

Harms Engela

Kotze WJ

06/03 Beyers Andries

Swanepoel Andre

08/03 Ferreira Loulene

Jacobs Georgia

Van Reeuwyk Klaas

Craven Maryke

Dahms Erna

Coetzee Darius

09/03 Botha Jeanette

Bronkhorst Hennie

Pretorius Kevin

Strauss Isabel

11/03 Kotze Melinda

Jacobs George

Van der Walt Henco

Koekemoer Jan

12/03 Nel Michelle

Smit Mariana

Nolte Jeanette

13/03 Du Toit Jenavive

Van der Walt Ronell

Van Rooyen Johannes

Visagie Yolanda

Van der Walt Zach

Foster Ethan

14/03 Olivier Santie

Du Toit Diaan

Putter Neels

Du Toit Donavan

15/03 Beyers Mona

Heigers Joan

17/03 Du Toit Jaco

Terblanche Jordi

Swart Marlene

Viljoen Hansie

18/03 Van Wyk Melanie

Engelbrecht Riaan

Botes Ironka

Grobler Babs

19/03 Van der Westhuizen Hein

Grobbelaar Carien

20/03 Viljoen Dawie

21/03 Weldon Minke

Coetzee Nico

Minny Magda

De Klerk Pieter

22/03 Steyn Pieter

Van Bosch Daniel

Kershoff Tienie

Du Toit Pieter

Esterhuizen Sanet

23/03 Buitendag Daleen

Blignaut Lanique

24/03 Strauss Willem

Viljoen Sakkie

Menezies Johnny

Botha Ruan

Groenewald Kobus

Nel Baetra

26/03 Kirby Julian

Van Niekerk Johan

Scholtz Phillip

27/03 Conradie Marie

28/03 De Beer Zelmari

Steyn Kobus

Botes Louise

Hill Wilna

Van der Walt Ansie

29/03 Van den Berg Henning

30/03 Erasmus Carel

Heyns Mossie

Bekker Theo

31/03 Van der Wat Joey

Page 8: Iederark Maart.pdf · • Die Pastoor gaan sy afskeidspreek lewer, waarna die koor gaan sing: "O blye dag!". • Klaas Buitendach en Debbie Prinsloo is op 3 Junie getroud. En so eindig

Iederark

“smalls”

Hierdie blok is die

grootte van ‘n

advertensie

@ R100 vir 4 plasings.