Click here to load reader
View
275
Download
10
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Malutima 20130807
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Seun blus brand in huis
DI huis se sitkamer in Buitestraat het aan die brand geslaan. Gelukkig is die brand geblus voordat dit na die res van die huis kon versprei. Foto: Marguerite Vermeulen
Marguerite Vermeulen
ALLAN HERBERT (17), wat
Vrydag n brand in hul sitkamer
geblus het, is vir rookinaseming
in die hospitaal behandel. Hy is
intussen ontslaan.
n Brand het Vrydag in Arthur en
Petro Herbert se huis ontstaan. AJ
(3), Allan se jonger broer, was buite
toe die brand ontstaan het terwyl hul
huishulp, Lydia, wasgoed opgehang
het.
Ons weet nog nie wat gebeur het
nie, het Arthur, die seuns se pa, mi-
nute n die brand ges.
Hy is n polisieman en die eien-
dom behoort aan die staat, dus word
die brand ondersoek en is n dossier
by die polisie geopen.
Hul ma, Petro, het vertel sy mag
nie eintlik private oproepe by die
werk ontvang nie, maar iemand van
n vreemde nommer het aangehou
om haar te bel.
Toe sy eindelik antwoord, het
nooddienste ges haar sitkamer is
aan die brand.
Ek het dadelik my man gebel en
ges ons moet ry, het sy vertel.
Volgens Petro was die nooddiens-
te gou op die toneel en het ER24
Allan na die MediClinic Hoogland
gebring.
Hoewel hy skroeimerke op sy
wang het, moes hy vir rookinase-
ming behandel word.
Petro is baie dankbaar haar kin-
ders het nie erg seergekry nie en dat
die brand net die sitkamer verwoes
het.
n Mens dink altyd dit is iets wat
nie met jou kan gebeur nie, het sy
ges.
Gelukkig het die gesin n sieke-
fonds om die seun in die hospitaal
te hou en ook versekering vir hul
huis.
2 MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013
Spyseniering &Voertuie
Herbert: [email protected] | 078 099 0635
Besigtiging: Woensdag 14 Aug. (08:30 - 16:30)
Likwidasie-&Surplusbates
Datum: Donderdag 15 Augustus 2013 om 10h30
Adres: Krugerlaan 1, Estoire, Bfn
GPS: S 2906.767 E 02616.567
Behoorlik gemagtig deur die Likwidateurs in die saak van Geo-Rock International (Edms) Bpk. (In Likwidasie) - Meesters-verwysingsnommer:
K09/2013 & FDC in die sake van: Coolic Events Management and Consulting; Tlake Trading CC & Pinky SempeVending Operations, sal Aucor die
volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:
VOORWAARDES: Elke kopermoet registreer om te kan bie. n Terugbetaalbare registrasiedeposito van R5000.00 is betaalbaar per bank- of bank-
gewaarborgde tjek, debiet- of kredietkaart of EFO. GEENKONTANTWORDAANVAAR! Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucormag bie namens die
verkoper tot die reserweprys. n Dokumentasiefooi van R2 000 (BTW ingesl.) is betaalbaar op elke voertuig. Bewys van residensile adres & ID vir
FICA- registrasie. Besoek www. aucor.com vir res, fotos & volledige lys. Afslaer: Paul Portelas
Spyseniering- & Bakkery-
toerusting
- Industrile Oonde- & Broodoonde
- Industrile Versappers- & Mengers
- Broodpanne & Oondtrollies
- Broodvertoonmandjies- & Rakke
- Deegdrukkers, Broodgietvorms
- Konveksie- & Pizza-oonde
- Broodsnyers
- Enkel- & Dubbeldeur-vertoonyskaste
Slaghuis- & Ander
toerusting
- Vleissae, Vleismaelers, Worsstoppers
- Gas & Elektriese Braaiers- & Roosters
- Draaispitoonde
- Vleisrokersisteme
- Vleis- & Kaassnyers
Drukkokers, Elektriese insekdoders, ens.
Voertuie, Bakkies,
Motorfiets & Karavaan
- 2010 Mercedes-Benz C180 Kompressor BE
- 2x 2010 Mitsubishi Triton 2.4 MPi 4x2 D/K
- 2x 2009 & 2008 GWM 2.2 MPi
- 2008 Toyota Corolla 1.6 Professional
- 2007 Fiat Strada 1.7 TD EL
- 2006 Renault II 1.9 DCi Coupe Dynamic
- 2005 Volkswagen Polo 2.0 Highline
- 2x 2006 Peugeot 206
- 2005 Peugeot 307
- 2004 Mitsubishi Colt 2800TDi Rodeo4x4D/K
- 2003 Volkswagen Polo 1.6 Comfortline
- 2003 Mercedes-Benz C270 CDi
- 2002 Nissan 2.0 Hardbody 4x2
- 2008 Jailing JH150 GY Bike (Nie-lopend)
- Jurgens Exclusive B Karavaan
property|wheels|movables
aucor.com
- Hang-, Paal-, Platvorm- & Porsieskale
- Vlekvryestaal-voorbereidings- en Spatkant-
tafels, Enkel- & Dubbelwasbakke
- Vleiskoekiedrukkers, Vertoonverwarmers &
BainMaries
- Slaaibedienings-trollies & -tafels
- Roller-worsverwarmers
- Impuls- Vakuumseelmasjiene, Verpakkings-
masjiene
- Snyborde, Aartappelkskyfiesorteertafels,
Drukaksieskale, Bordverwarmers
- Groentesnyers & Industrile- Aartappel-
skillers & -wassers, Kooktafels
Toebehore&AnderToerusting
- 42 KVA Stiltipe Kragopwekker
- 25, 40 & 50kg Ysmasjiene, Springmielie-
masjiene, Toebroodjieroosters, Koffie-
masjiene, Koordlose ketels, Stoomysters,
| Spyseniering | Slaghuis | Voertuie |
ALTESAAM 67% van die menings wat lesers
van Maluti op sy webblad (http://maluti-
news.co.za) gelug het, dui daarop dat die le-
sers miskien aan sosiale media verslaaf is.
Altesaam 33% het laat weet hulle is nie aan so-
siale media verslaaf nie. Niemand het aange-
dui hulle ken iemand of is self aan sosiale me-
dia verslaaf nie.
Besoek gerusMaluti se webblad en lug joume-
ning.
Ongeluk eis lewe
Lynda Greyling
n VRAGMOTORBE-
STUURDER is dood
en n 33-jarige man
ernstig beseer in n
vragmotorongeluk op
die Paul Roux-pad.
Vanessa Jackson,
woordvoerder van
ER24, s die
ongeluk het Sondag-
oggend vroeg
tussen twee vragmo-
tors op die N5
sowat 25 km buite
Bethlehem plaasge-
vind.
Na bewering het
die een vragmotor
vir die ander
uitgeswaai, waarna
die sleepwa die
ander vragmotor
getref het.
Die vragmotor het
omgeslaan, teen n
wal afgegly en teen
twee bome tot
stilstand gekom.
Die vrag van die
vragmotor het deur
die bestuurskajuit
getrek wat tot die
dood van die
bestuurder gelei het.
Mathata Monchwe
is deur personeel
van ER24 behandel
waarna hy na die
Mediclinic Hoogland
gebring is.
Karien Collett,
woordvoerder van
die Mediclinic
Hoogland, s
Monchwe was
aanvanklik in die
kritiekesorgeenheid,
maar is intussen na
n gewone saal
oorgeplaas.
Monchwe het aan
Maluti ges hy en
sy kollega was van
Kuruman af op pad
Durban toe met n
vrag mangaan.
Hy het geslaap
toe die ongeluk
plaasgevind het en
het bygekom nadat
die vragmotor die
bome getref het.
DIE personeellede van korrektiewe dienste op Bethlehem en ander kollegas het vanMarie-
tjie Viviers, hoof van Bethlehem se korrektiewe dienste, afskeid geneem. Van links is Mzin-
geli Ngqubuka (Bethlehemse korrektiewedienste), Viviers, EuniceTsolo (hoof: Virginia-ge-
vangenis) en David Breed (hoof: Ficksburg-gevangenis).
MARIETJIE VIVIERS, hoof van Bethlehem
se korrektiewe dienste, het n 41 jaar die
tuig neergel.
Sy het haar loopbaan aan Virginia se kor-
rektiewe dienste begin.
Sy het in verskeie gevangenisse gewerk,
waarvan die grootste gedeelte in Kroonstad
se vroue-gevangenis.
Sy is in Januarie 1999 as hoof vanBethle-
hem se korrektiewe dienste aangestel.
Sy beplan om haar op Kleinmond in die
Wes-Kaap te vestig.
Hoof l tuig n 41 jaar neer
Lesers kan nou ook bydrae tot koerant maak
WEES n burgerjoernalis. Droom jy daarvan
om n joernalis te word? Nou is jou kans.Maluti
is een van Volksblad se plaaslike koerante wat
n nuwe blaadjie omgeslaan het met n nuwe
webontwerp wat jou die kans bied om n bur-
gerjoernalis (citizen journalist) te word.
Met die nuwe ontwerp kan lesers hulle gratis
registreer om fotos, videos, geleenthede,
nuuswenke, misdaadvoorvalle, ensomeer, te
laai.
Jy het o en ore waar ons nie altyd kan wees
nie. Jy weet wat lesers se harte vinniger sal
laat klop.
Ons het nie genoeg plek in die gedrukte koe-
rant om elke week alles te plaas wat in die ge-
meenskap gebeur nie. Aan die web is egter
geen einde nie.
Al jou gemeenskapsnuus is steeds beskikbaar
met fotos, videos, meningspeilings, enso-
meer. Met die nuwe ontwerp verskyn die storie
wat laaste gelaai is eerste. Jy sal nie hoef te
soek vir die nuutste nuus uit jou kontrei nie.
Di verandering komsaammet die bekendstel-
ling van Maluti se mobi site wat jou toegang
tot jou koerant op jou selfoon gee. Besoek die
nuwe webwerf vandag by http://www.maluti-
news.co.za/ of op jou selfoon by maluti.mobi.
Lesers stem so. . .
MALUTI, WOENSDAG 7 AUGUSTUS 2013 3
Boer nou by huis
BYKANS drie maande nadat
n jong boer vanAberfeldy ern-
stig in n motorongeluk beseer
is, is hy ontslaan.
Hannes van Reenen, die
enigste seun van Japie en
Margery van Reenen van
Aberfeldy, was op 4 Mei saam
met Conrad McLeod in n on-
geluk digby Aberfeldy betrok-
ke. Albei mans het uit die mo-
tor geval en was bewusteloos.
Conrad het later bygekom,
Hannes gehelp en hulp ont-
bied.
Hannes is aanvanklik in die
Mediclinic Hoogla