15
Koerant met hart The paper with heart I TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE DIE Kransfontein-terrein naby Bethlehem, een van meer as ’n halfdosyn hoof-silogroepe wat oor die destydse Oranje-Vrystaat heen deur M&R met sy gepatenteerde glytegnieke gebou is. Foto’s: Volksblad-argief Die eeufees-gedenkteken op Bethlehem wat in 1964 deur die destydse administrateur, mnr. J.W. du Plessis, onthul is, is hier in aanbou. Die gedenkteken is op die sirkel naby die Provinsiale Hospitaal opgerig. DIE NG Moederkerk is ’n bekende baken in Bethlehem. Die hoeksteen is in 1910/11 deur MT Steyn, voormalige president van die Republiek van die Oranje-Vrystaat, gelê. Hierdie foto is in 1982 geneem.

Malutima 20140226

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140226

Citation preview

Page 1: Malutima 20140226

Koerant met hart The paper with heartI

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE

DIE Kransfontein­terrein naby Bethlehem, een van meer as ’n halfdosyn hoof­silogroepe wat oor die destydse Oranje­Vrystaat heen deur M&R met sygepatenteerde glytegnieke gebou is. Foto’s: Volksblad­argief

Die eeufees­gedenkteken op Bethlehem wat in 1964 deur die destydse administrateur, mnr. J.W. du Plessis, onthul is,is hier in aanbou. Die gedenkteken is op die sirkel naby die Provinsiale Hospitaal opgerig.

DIE NG Moederkerk is ’n bekende baken in Bethlehem. Die hoeksteen is in 1910/11 deur MT Steyn, voormalige presidentvan die Republiek van die Oranje­Vrystaat, gelê. Hierdie foto is in 1982 geneem.

Page 2: Malutima 20140226

2 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

MULLER JANSE VAN RENSBURG (links) is Vrydagaand as die voorsittervan die Bethlehem­Tafelronde 60 ingehuldig. Die geselligheid is by LavenderHill gehou. Van links is Janse van Rensburg, sy vrou, Sally, Liezl Janse vanRensburg en Gerhard Janse van Rensburg, Muller se ouer broer. Gerhard,’n oud­Tafelaar en deesdae een van die 41’s, het namens laasgenoemde’n heildronk op die Tafelaars ingestel.

MULLER JANSE VAN RENSBURG (middel, voor), die nuwe voorsitter vanTafelronde 60 op Bethlehem, se bestuurslede is van links, voor: Rudi vanVuuren, Janse van Rensburg en Werner Engelbrecht (ondervoorsitter); ag­ter: Alwyn Shields, Dougy Auld, Adriaan Cilliers en Sarel Venter.

BETHLEHEM­TAFELRONDE 60 word as een van die aktiefste Tafelrondesin Suid­Afrika beskou. Derik Pretorius, die gebiedsvoorsitter van Tafelronde,het Muller Janse van Rensburg Vrydagaand as die nuwe voorsitter van dieBethlehem­Tafelronde ingehuldig. Van links is Rizelda Pretorius, Derik Preto­rius, Muller Janse van Rensburg en sy vrou, Sally. Foto: Lynda Greyling

OP die amptelike Well Done-prys-uitdeling van die Vrystaatseonderwysdepartement is dieHoërskool Voortrekker in Bethle-hem en die meeste van diéskool se gr. 12-onderwysersvan 2013 vir hul topprestasiesbeloon.

Die geleentheid is op Vrydag14 Februarie op die QwaQwa-kampus van die Universiteitvan die Vrystaat (UV) aange-bied.

Op dieselfde geleentheid iserkenning gegee aan die laersko-le van Bethlehem en anderOos-Vrystaatse dorpe watuitstekende prestasies in diejaarlikse nasionale assessering(ANA) behaal het.

Voortrekker het skoonskipgemaak onder die direkteurseer-bewyse en trofeë as topskool indie Thabo Mofutsanyana-distrik,en is ook as topwiskunde-,topwetenskap- en toprekeningkun-deskool aangewys.

Benewens die trofee, het die

wiskunde-departement ook ’n tjekvan R100 000 ontvang.

Die Voortrekker-onderwysersverantwoordelik vir die kernvakkeis me. Ria van der Walt en Elnade Waal (wiskunde), AlmarieBroekman (wiskunde en fisiesewetenskap), mnre. Gys Coetzee(fisiese wetenskap) enGerhard Watkins (rekening-kunde).

Verskeie ander Voortrekker-on-derwysers is beloon vir hul hardewerk wat tot die 100%-slaagsyferin hul onderskeie vakke, en in diemeeste gevalle ook die hoogstegemiddeld in die Thabo Mofutsa-nyana-distrik, gelei het.

Dit sluit in Dawie Mathee,Natius Labuschagné en Lisa vanWyk (Afrikaans (huistaal)),Thersia Craven en Jo-Helene duPlessis (Afrikaans eerste addisio-nele taal), Hennie Pelster (geo-grafie), Maritha van den Berg(besigheidstudies), Emma Germis-huizen (ekonomie) en Sarina vanDyk (gasvryheidstudies).

Nog onderwysers het erkenningvir hul bogemiddelde prestasiesin die volgende vakke ontvang:lewenswetenskappe, Engelseerste addisionele taal enhuistaal, lewensoriëntering,rekenaartoepassingstegnologie,wiskundige geletterdheid, sivieletegnologie en ingenieursgrafika-en-ontwerp.

Die direkteur, me. Busi Tshaba-lala, het in haar toespraak alleskole en onderwysers wat totThabo Mofutsanya se eerste plekin die Vrystaat en tweede pleknasionaal bygedra het vir hultoewyding en ywer geloof.

Sy het daarop gewys enigeoorblywende onderprestasie kanuitgeskakel word deur gereeldedaaglikse aktiwiteite van gehalte,gereelde nasiening en verbete-rings, asook gereelde kontroleringdeur vak- en departementshoofde.

Die LUR vir onderwys, TateMakgoe, het haar ondersteun inhaar lof en sy persoonlike dankaan onderwysers oorgedra.

Leerkragte vereer

DIE Hoërskool Voortrekker het skoon­skip gemaak onder die direkteurseer­bewyse en ­trofeë as topskool in Tha­bo Mofutsanyana, en is ook as topwis­kunde­, topwetenskap­ en top­rekeningkundeskool aangewys. Diepersoneellede wat eerbewyse ont­vang het, is van links, voor: Elna deWaal (wiskunde), Almarie Broekman(wiskunde en fisiese wetenskap), GysCoetzee (fisiese wetenskap), GerhardWatkins (rekeningkunde) en Ria vander Walt (wiskunde).

PERSONEELLEDE van die Hoërskool Voortrekker wat die afgelope gr. 12­eksamen gepresteer het. Hulle is deurdie Vrystaatse onderwysdepartement met eerbewyse beloon.

Page 3: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 3

WINDMAKERIG.Die Volkswagen Amarok waarmee

Johan Badenhorst van Voetspore-faamAfrika al ’n paar keer deur getoer het,het ewe windmakerig voor die HoërskoolVoortrekker se kantoor gestaan –silwerskoon met die onderstel wat ef-fens geroes is as bewys van sy Afrika-wedervaringe.Dié voertuig en die manier waarop dit vir

’n Afrika-toer ingerig is, het groot belang-stelling gelok.Dit was egter op die geselligheid in die

skoolsaal ten bate van die plaaslikeatletiekklub dat Badenhorst die mensese belangstelling nog verder geprikkel hetmet sy vertelling oor die groep se nuutstetoer, dié keer na die ewenaar.Die televisieprogram sal later vanjaar op

die kassie te sien wees.

Laat voetspore in Bhm

JOHAN BADENHORST van Voetspore het op ’n geselligheid by die Hoërskool Voortrekker ge­praat oor die nuutste Voetspore­ekspedisie wat langs die ewenaar plaasgevind het. Die gesellig­heid is deur die atletiekklub aangebied om geld vir ’n nuwe mat vir paalspring in te samel. Vanlinks is Badenhorst, Diane Allison, dr. Mark Allison en ds. Dougy Bubb Foto’s: Lynda Greyling

DIRK JANSE VAN RENSBURG (links) en Johan Badenhorst van Voetspore in gesprek op diegeselligheid by die Hoërskool Voortrekker.

DIE lede van die Bethlehem­tuinbouklub het Dancor­Rose naby Reitz vir hul maandeliksebyeenkoms besoek. Hier is Joekie Meyer (links) en Ileana Brandt in een van die kweekhui­se.

LENIEDEKLERCKvan die Bethlehem­tuinbouklub in een van die kweekhuise vanDancor­Rose.

Besoek kweekhuise by Reitz

Page 4: Malutima 20140226

4 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

Jesus wil jou hê nes jy is(Lukas 18:9–14)MAAR die tollenaar het be-

droef op sy bors geslaan en ge-sê: “O God, wees my, sondaar,genadig”.’nSkilderwouvandie verlore

seun ’n skildery maak. Hy hetoral na ’n geskikte model gesoek. Die regte ka-rakter, soos hy dit vir hom ingedink het, kon hynet nie kry nie.Op ’n dag kry hy symanop straat.Hy sê vir die boemelaar hy wil hom skilder enhy sal hom goed betaal. Hy moet die komendeVrydagoggend na sy ateljee toe kom om geskil-der te word.Die bedelaar is gretig en te vinde daarvoor.

Op die bestemde dag daag die boemelaar nieop nie, maar ’n netjies geklede man lui die deur-klokkie. “U het met my ’n afspraak,” sê die man.Die skilder weet nie daarvan nie. “Ek het jou

nog nooit voorheen gesien nie,” sê hy.“U het duidelik gesê vandag 10:00,” hou die

man vol.Die skilder skud sy kop. “Jy verwar my met

’n ander kunstenaar. Ek het met ’n boemelaar’n afspraak vir 10:00.”“Maar dis juis ek,” roep die man verlig uit.

“Jy?”“Ja, ek!”“Wat het jy dan nou met jou-

self aangevang?”“Ek het gedink as ek geskilder

gaan word, moet ekmy ’n bietjienetjies maak.”

“Dan kan ek jou nie meer gebruik nie. Ek woujou hê net soos jy was,” sê die skilder.Dit is hoe die Here ons by Hom wil ontvang.

Net soos ons is: met al ons mislukkings, struike-linge, sondige begeertes, verkeerde gedagtes,slegte gewoontes – net soos ons regtig is.Dit is die mens wat die Here kan red. Iemand

wat hom by geleentheid darem ’n bietjie kan op-knap, kan nie deur die Here gered word nie. Hyred sondaars. Hymaak vuil lewens binne en bui-te skoon. Dit is die tollenaar wat hom soos hyis, uitgelewer het, wat gered kon word, nie dieFariseërwat hombydieHere aangeprys het nie.“Kom tog, laat ons die saak met mekaar uit-maak,” sê die Here: “Al was julle skarlakenrooivan sonde, julle sal wit word soos sneeu. Al wasjulle purperrooi, julle sal wit word soos wol”(Jes.1:18). – www.kragvirvandag.co.za. – ds.Manie Colyn.

Bhm vier môre 150 j.Lynda Greyling

OP 27 Februarie 1864 isBethlehem as ’n dorp gepro-klameer. Die dorp vier môresy 150ste bestaansjaar.Die dorp is op die plaas

Pretoriuskloof gevestig. Die drie dorpstigterswas F.P. Naudé, J.C. Muller en D.J.J. Malan.Die plaas is in die gebied wat die Voortrekker-leier Andries Hendrik Potgieter van die Ba-taungleier Makwana geruil het vir ’n aantalbeeste.Die gebied is ryk aan geologiese en prehisto-

riese vondste. Wetenskaplik kan die geskiede-nis van die dorp en omgewing tot ongeveer 200miljoen jaar gelede nagespeur word. Hiervankan die geoloog Gideon Groenewald baie ver-tel.Wanneer ’n mens die geskiedenis van Beth-

lehemen symense nagaan, besef jy hoemoei-lik die mense dit in die vroeë jare gehad het.Die ontstaan van die Charlotte Theron-kinder-huis en dat klere uit meelsakke gemaak is,

spreek hiervan.Van die 1960’s tot 1989 het die

dorp uit sy nate gebars. Woon-buurte is ontwikkel, skole en ker-ke is uitgebrei en dit het as diehoofstad van die Oos-Vrystaatbegin bekend staan. Verdere

ontwikkeling het gevolg. ’n Private hospitaal isopgerig en is sedertdien uitgebrei. Deesdaekom mense van heinde en ver na die doktersen spesialiste. Bethlehem se skole is van diebeste in die Vrystaat.Dienslewering is nie dalk soos dit moet wees

nie. Kyk ’nmens na die toestand van die strate,is daar ’n klompwat aandag nodig het. Diemid-dedorp se strate is lekker breed. Dit is nog metriempies deur CP van der Merwe uitgelê - dieeinste familielid na wie my man genoem is. Inmy huis is nog ’n kruissteekwerk wat deur dieoumagrootjie gemaak is waarop die name vandie CP van der Merwes is.Ek is trots om in so ’n pragtige dorp te woon.

Miskien kan ons almal vanjaar ’n verskil maaken self inspring dat ons dorp die mooiste is.

MAP loses while leaders snoozeCORCERNED CITIZEN:

IS Maluti-a-Phofung(MAP) a circus or a PopeyeSpanish municipality?On 23 January we had a

council meeting where thereport of the Auditor General (AG) was tabled.The municipality got a disclaimer for thetwelfth year in a row. Many problems werehighlighted in this report. Only MAP Water re-ceived a very good report, but the municipalitycontinues to appoint unqualified senior mana-gers. This appointment is in contravention ofthe Municipal Systems Amendments Act.The AG’s report reveals that irregular ex-

penditure stands at R168 million, unauthori-zed expenditure at R29 million and wasteful

expenditure at R14 million.There is a lack of leadership

amongst financial managers.People of Maluti-a-Phofung, themunicipality is going down thedrain, it is chaos in ourmunicipa-lity. Now here is a joke I want to

share with you. Some of the ward and PRcouncillors of the ANCwere fast asleep duringthis meeting – including the municipal mana-ger.Are these the representatives of our people

who sleep in the meeting? I raised my handto bring this to the attention of the speaker andwas told it was hot in here.I was most surprised. I then said that it is

unacceptable for people to sleep in such im-portant meetings.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

ROY JANKIELSOHN, DA-MP:

IN response to Maluti’s (19 February)front page article about work that can’t bedone at the Traffic Department because ofnon-payment of electricity, the following: It isclear that our provincial government is notonly financially bankrupt, but due to corrup-tion that is being exposed in variousgovernment-sponsored projects and deals it

is also morally bankrupt.The provincial government’s inability to

pay accounts on time is threatening theability of our provincial institutions to supplyefficient services to the people in ourprovince. While residents of municipalities inthe Free State are in arrears of R5,4 billionfor services, our provincial government issetting a bad example by not paying itsmunicipal accounts for services on time.

Government setting bad example

MET Bethlehem se eeufeesviering 50 jaar gelede is behoorlik feesgevier. Goblepark wasvol mense. Die plaaslike volkspelegroep, asook groepe van naburige dorpe, het opgetree.Die Griekse en Joodse gemeenskap het ook volksdanse uitgevoer. Hier is Johann Ramageen Cecilia Hatting. Die foto word in ’n plakboek by Volksblad bewaar.

Foto: Jan le Roux

BETHLEHEM soos dit vroeër jare gelyk het.

IS jy spontaan, talentvol en vol selfvertroue?Is jy oulik, tussen drie en vyf jaar of tussenses en nege jaar oud? Dan kan jy aan dieMej. Saalperdjie-kompetisie deelneem.Dié is beslis nie ’n skoonheidskompetisie

met titels, trane en tiaras nie, maar veeleerder ’n geleentheid om pret saam metmaatjies te hê en ook selfvertroue, sponta-neïteit en selfbeeld te bou.Dit is ’n gemeenskapsprojek wat deel is

van die Saalperdvereniging se jaarlikse skouwat op 8 Maart op Bethlehem se skouterreingehou word.

Marlize Volschenk-Bosch, organiseerder, sêbenewens talle pryse sal daar blootstellingaan toptalentagentskappe in Johannesburgwees, asook ’n professionele foto-portfolio.Daarby gaan ’n deelnemer wat oor ’n

besonderse talent beskik, geïdentifiseer wordom ’n R5 000-prys vir geleentheidsontwikke-ling te ontvang. Die prys is deur HanlieCoetzer van Corona- Finansiële Dienstegeskenk. Die sluitingsdatum is 1 Maart.Inskrywingsvorms is by Niin’s, asook Malutise kantoor, beskikbaar.Rig navrae aan Marlize by 058-303-8972.

Staan nader vir gesogte titelANITA PRETORIUS is in die afdeling drie totvyf jaar ingeskryf.

LILLA GROBBELAAR gaan ook in die afdelingdrie tot vyf jaar deelneem.

Page 5: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 5

14days28million points.

2winners every day.

*Terms and conditions apply. Visitwww.picknpay.co.za formore information.

1183677_390x198_E

BUYALLFOR

3690Flora Light orMedium FatSpread 1kg TubEachSAVER13

R69PnP 2Ply ToiletTissue 18s

SAVER15

R16Fatti’s&Moni’sSpaghetti orMacaroni 1kgValue Pack Each

R30 PnPMoonballGrapes 1.5kg

7890

Nescafé Gold200g Jar

SAVER11

PnP PureSunflower Oil2 Litre

2990

Garnish anddecornot included

400mlFREE

EVERYDAY*EEVERYDAY*E

ddeed

R42BulkStewingBeefBone inPer kg

R30PnPWholeFresh Chickenin TrayPer kgSAVE9.90

9

Garnish annot include

BBP

olehicken R69Frozen Hake

Petit FilletsPer kg

2195SelatiWhite Sugar2.5kg

SAVE2.50

1890SpekkoParboiledRice 2kg

SAVE3.50

InflationBuster

R100PnPOnions 3kg Carry Bag,Potatoes3kg Carry Bag,Butternut 3kg Carry Bag,Carrots 3kg Bulk Pack andGemSquash 3kg Carry Bag

R50 Buy Skip IntelligentWashing Powder2kg or Concentrated Liquid750ml Each and Get Skip400ml Worth 42.99 FREESAVE21.90

+

FREE

Buy Any 2 Nature’sGarden Country Mix orGarden Mix1kgand Get PnP NO NAMETMFrozen FarmstyleMixed Vegetables 1kgWorth 19.90 FREE

BUYANY 2FOR

3980SA3390

NestléCountryFresh Ice CreamAssorted 2 LitreEach

R16PnP CakeWheatFlour 2.5kg

BUYANY 3FOR

Equatesto 7.50Per Unit

Simba PotatoChips Assorted 125g

2250

SAVE R10Valid until

2 March 2014

PRICESVALID25FEBRUARY-2MARCH2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERSIn Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia,Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will still apply in Express, Daily and Local stores.www.picknpay.co.za CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Some storesmay not stock some of these products.Please check availability. We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised pricesare inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excludedfrom the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

Shop in store or online at www.pnp.co.za/shop

WJ HATTINGH was verlede jaar een vantalle gr. 6-leerlinge aan die LaerskoolJordania wat ’n gemeenskapsprojek moesaanpak.

Aanvanklik het hy dit oorweeg om ’ngroentetuin te begin, maar het eerder skrootbymekaargemaak, dit verkoop en die geldwat hy daarmee gemaak het, gebruik omyster te koop.

Hy het self ’n swaai ontwerp en vir sy pa,Willie, gevra om hom met die sweiswerk tehelp.

Die swaai is by die Flinkdink-studiesen-trum opgerig sodat die kinders smiddaenadat hulle hul huiswerk klaar gedoen het,daarop kan speel.

WJ het intussen nog skroot bymekaarge-maak en yster vir sy volgende projek – ’nklimraam – gekoop.

Vic de Villiers van die Bethlehem-voe-dingsprojek sê hy is besonder trots dat WJdie leiding geneem het om so ’n projek aante pak.

“Vir so ’n jong outjie om so iets op eiestoom te doen is wonderlik.”

Die voedingsprojek verskaf kos aan diekinders van die Flinkdink-studiesentrum.

WJ se pa, Willie, is die president van dieRotariërs.

Leerling span skrootvir sy projekte in

WJ HATTINGH by die swaai wat hy as ’n ge­meenskapsprojek gemaak en aan die Flink­dink­studiesentrum geskenk het. Foto: Verskaf

JP STRYDOM en Arleen Brand kom op dieHoërskool Witteberg se senior Valentynsbalaan.

LIEF-LEKKERS was die tema van die Hoër­skool Witteberg se Valentynsbal. Strauss vanGraan en Carla­Mari da Silva is hier op die Va­lentynsbal.

Uitgevat vir bal

Page 6: Malutima 20140226

6 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

It has been 2 years since Rural Maintenance entered into the PPP (PublicPrivate Partnership) with the Mafube Municipality in 2011. Over the past2 years, Rural Maintenance has managed to upgrade and materially im-prove the electrical distribution network, ensured the continuity of supplythrough proper maintenance and eliminated the threat of Eskom discon-nections due to non-payment. Rural wants to continue to improve servicedelivery and raise more awareness of the opportunity for businesses torelocate to rural communities, particularly in the Free State. This mis-sion has led to the development of the “300k” campaign, which was alsolaunched on the 1st of March 2013 at the opening of the new Mafubeoffice in Frankfort.

We must also express our sincere appreciation and thanks to every elec-tricity user in Mafube for tolerating the upgrade and improvement projectas it certainly became worse before it got better! We trust that each con-sumer is now satisfied with the continuity and quality of supply provided.

Rural dedicates itself to the delivery of cheap, but reliable electricity andplans to be one of the Top Ten cheapest suppliers of electricity in SouthAfrica by the year 2016/2017. This will lead to businesses considering theoption of relocating to rural areas in the Free State and therefore unitingfamilies, by bringing the workplace closer to home. Rural Maintenancewants to demonstrate through the “300k” campaign, that small can indeedmake a big difference and that businesses, municipalities and consum-ers need to work together to ensure a better future for rural communities,where social-and economical change is possible.

NERSA resultsEvery year NERSA selects a sample group of municipalities from allacross South Africa to undertake licence condition audits. In the year2011/2012, Mafube was chosen as one of the 18 municipalities to un-dertake the audit. The results from the audit show a range of compliancefrom extremely poor to excellent, with deterioration of plant featuringprominently in all cases. Mafube passed with flying colours and placed2nd. Mafube went from totally non-compliant to 81% compliancy underRural’s stewardship.

Helping local businessesRural Free State aims to uplift the community through the support of localbusinesses. Vending opportunities are not only granted to bigger busi-nesses, but also to small businesses. One of these small businesses whois now a vendor is Finish & Klaar General Dealers in Qalabotjha, Villiers.

Finish & Klaar General Dealers in Qalabotjha, Villiers

Rural walking the extra mileRural Free State has really walked the extra mile to make a difference inthe daily life of the Mafube community.

Rural has also built/upgraded a number of power-lines over the last year:• Kromdraai Dual Structure (Frankfort, Free State): August 2013• Mafahlaneng Line reconstruction (Tweeling, Free State) – still under

construction• Restoration of Villiers lines after a Copper theft (Villiers, Free State):

September 2013

Rural Free State has also been providing electricity to Qalabotjha ext. 8phase 1 & 2 in Villiers, Free State, since September 2013, who previouslydid not have any electrical supply.

Kromdraai Dual Structure - The industry in Mafube is expanding (Clover & Krom-draai) rapidly, which created the need for a new Dual Structure, as the previous

structure would not have been able to handle such an enormous increase in sup-ply. This line will also enable Clover to implement their planned expansion.

Helping to alleviate the national energy crisis &creating jobsRural Free State has managed to decrease the maximum demand fromEskom, by educating the Large Power Users (LPU) on a Time of Usesystem. This system motivates the consumers to use electricity in off-peaktimes, rather than peak times. This is beneficial to both Rural and theconsumer in the sense that Rural is able to comply to the maximum limitset by Eskom, also helping to alleviate the National Energy Crisis and theconsumer pays much less during off-peak times. The reduction in Maxi-mum Demand was achieved in spite of increased kWh’s sold. In 2013 thetotal kWh’s sold was 4.1% more than in 2011. The reduction in MaximumDemand enabled the increase in allocated Notified Maximum Demand toa number of industrial clients that wanted to expand their plants – with theresultant addition of job opportunities to the towns of Mafube.

Ultimately, and in a short time frame, Rural Maintenance has shown thatthey are willing to walk the talk. Every journey starts with a single stepand Rural has taken that step to ensure a better life for rural communities,businesses and employees in order to build towards a better Free Statefor all.

Rural Maintenance celebrates 2 years of PPP withMafube Municipality

Page 7: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 7

Page 8: Malutima 20140226

8 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

THE newly renovatedAndras Findt Spares issituated on the cornerof Pretorius andArcbell Street.This well-known bu-

siness has been in Beth-lehem for more than 41years.It was originally foun-

ded and owned by An-dras Findt. After Findthad passed away, hisson, André, and his wi-fe, Angie, became theowner/manager.At first the business

was situated in thebuilding where ONC-motors is, but it movedto its own premises in1976. This was recentlyrenovated to be morecustomer friendly.

The owners say An-dras Findt is a uniquebusiness. “Only thebest lawnmowers andequipment, such asStihl, Honda Tandemand Viking products,are sold here. There isa workshop where allthese lawnmowers,weedeaters and relatedproducts can be fixed.“There is a parts divi-

sion carrying a big ran-ge of parts for the va-rious makes on themarket. If a certain partis not in stock, it can beordered. It will be deli-vered the next day.“It is a one-stop busi-

ness for gardening andmaintenance,” say theproud owners.

Business renovated

ANDRAS FINDT’S newly renovated parts division. ANDRÉ FINDT (owner) in the new workshop.

THE owners of Andras Findt, André and Angie Findt, in thenewly renovated showroom.

THE previous entrance of Andras Findt Spares.

THE building before the renovations were done at Andras Findt Spares.

Focus on Andras Findt Spares

ONE of the firstlawnmowers soldat Andras Findt – itstill works.

ANGIE FINDT helping a cus­tomer at the old parts divisionat Andras Findt.

Page 9: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 9

Page 10: Malutima 20140226

10 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

RY jy van Reitz af op die Petrus Steyn-pad,sien ’n mens Dancor-Rose se kweekhuisevan die pad af. Dit is eers wanneer ’n mensindraai en daar kom dat jy besef hoe baiekweekhuise daar werklik is.

Stephan Coetzer, bestuurder, sê vyfhektaar grond is reeds onder tonnels. Hullenou nog twee en ’n half hektaar se kweek-huise op.

Nege variëteite word gekweek. Hulle is dieAvalance, Blue Carosia, Esperanza, RealOne, Tropica Arizonica, Myrna, Zanie enMiss Penny.

Vier rose word in ’n sak met klip en basgeplant. Dit word in rye in die kweekhuisgeplaas. Die plante word elke vier tot vyf jaarvervang. Dit is dus maklik om ’n sak teverwyder en ’n nuwe een in sy plek te sit.

In die pomphuis is watertenks waarin dienodige voedingstowwe en gif bygevoeg word.Die rose in die kweekhuise word hiermeebesproei. Elke roos ontvang sowat 1,3 literwater per dag.

Volgens Coetzer word toetse daagliksuitgevoer om die regte stowwe toe te dien ensodoende allerhande swamme en siektes tevoorkom en toe te sien dat net blomme vandie beste gehalte gekweek word.

Die gesnyde blomme word in water in ’nkoelkamer geberg sodat dit vir ’n dag kanwater inneem. Daarna word die rose een vireen met die stele na bo in ’n masjiengeplaas, waarna dit deur die bosmasjien eenlengte gesny word. Hierna word die rose in

groepe verdeel en in individuele bosseopgemaak om versprei te word.

Dancor lewer rose aan Woolworths,Multiflora en in die Oos-Vrystaat. Daarbyword ’n groot aantal rose uitgevoer, veral naJapan. Die rose wat Japan toe gaan, worddrie dae in water in die koelkamer gehousodat dit ná die vlug Japan toe steeds varskan wees.

Daar is 95 werknemers. die meeste vanReitz af. Wanneer die uitbreiding eindevanjaar voltooi is, behoort daar nog sowat 55werkgeleenthede geskep te word.

Rose slaan asem weg

ROSE word in Dancor­Rose se kweekhuis ge­pluk.

NADAT die rose ’n dag in water in die koelkamer deurgebring het, word hulle een vir een metdie stele na bo in die masjien geplaas wat hulle na die bosmasjien vervoer.

PAS uit die bosmasjien word die rose in hopegeplaas om in bosse opgemaak te word.

ELKE roos en stingel word nagegaan voordat dit finaal verpak word.

GEKLASSIFISEERD

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

VLOERLENGTE TAFELDOEKE,kandelare, eetgerei. Peto Odendaal.Lombardstraat 7. 058 303 2392.

ALLERLEI

1845

SANDSTONE:Blocks, bricks, cladding,rivens, tiles, etc. Tel.

058°303°4840.12 Archbell Street, BHM.

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

Studentew/s: Potchef-stroom. Puik ligging (200m vanaf universiteitshek)en splinternuut: Lattitude4. 2 slk, 1 badk, oopplan-kombuis/-leefarea en kleinbalkon. R5 500 p.m.082 787 0944 k/u082 218 1318.

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

Panorama: 2 slk, 2 badk,kombuis en spens, oopplaneetkamer/-sitkamer,toesluit garage verbindmet meenthuis, deel van4-meenthuis-kompleksR4 000 per maand (uitges-luit water, elektrisiteit enriool). Gevestigde tuintjie.Beskikbaar vanaf 1 April2014. Fires van Niekerkby 083 630 8545.

Page 11: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 11

THE most powerful 2-litre engineever produced – this is what AMGengineers are most proud ofwhen talking about the new A45AMG.

For the first time too, AMG has

developed their version of theMercedes-Benz A-Class as part ofMercedes’ strategy to have anAMG version in every modelseries they produce.

This Mercedes-Benz was one of

the 2014 Wesbank/South AfricanGuild of Motoring Journalists(SAGMJ) South African Car of theYear finalists. The new A45 AMGalso features 4MATIC all-wheeldrive which helps a great deal in

translating the mammoth 265 kWand 450 Nm into a 0-100 km/hsprint time of just 4,6 seconds.Technology and performanceexpertise which AMG engineershave gathered in their years of

producing legendary engines, hasbeen filtered into the A45 AMG,along with other technologies likethe AMG SPEEDSHIFT DCT-7gearbox which incorporates aproper race-style launch control.

MERCEDES-BENZ se eerstealleenagentskap op Bethlehem is58 jaar gelede verkry.

Die besigheid wat as Ferreira-broers bekend gestaan het, isnege jaar gelede aan New VaalMotors verkoop.

Met Bertus van Vuuren as diehandelaarshoof het dié besigheid

sedertdien uitgebrei om nie netMercedes-Benz-motors nie, maarook Jeep-, Dodge- en Chrysler-voertuie, te verkoop.

Van Vuuren het in 2012 dieeerbewys vir besigheid van diejaar en besigheidsman van die jaarin die kategorie kleinsakebesigheidvan die Sewells-groep ontvang.

Die handelaar se modernevertoonlokaal is op die hoek vanCommissioner- en Van derMerwestraat geleë met diewerkwinkel in laasgenoemdestraat.

Vra ’n mens vir Warren Currie,die verkoopbestuurder, wattermotor die gewildste is, is dit

sonder twyfel Mercedes-Benz seC-klas.

Jeanette van Vuuren versekerdat finansiering gedoen wordterwyl Dawie van der Walt,werkwinkelbestuurder, verseker datversiening en herstelwerk netjiesen doeltreffend gedoen word. Diebesigheid beskik oor ’n 24-uur-

noodddiens waarmee hy met ’nnoodvoertuig met die nodigetoerusting vragmotors en motorskan herstel.

Daarby sien Thys Meyer, dieonderdelebestuurder, toe dat dienodige onderdele beskikbaar is.

Rig navrae aan Currie by058-307-8300.

Mercedes-handelaar gaan van krag tot krag met puik diens

Mercedes A45 AMG offers mammoth power in small package

MERCEDES-BENZ A45 AMG. Photos: Supplied

Page 12: Malutima 20140226

12 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

DIHLABENGMUNICIPALITY SERVICE DELIVERY

FOR the Dihlabeng Municipality servicedelivery is very important as they areworking with taxpayers’ money.The municipality has a Customer Care

office at the municipal office next to theMetropolitan Centre.The Customer Care office is monitored by

the provincial government, thus all com-plaints have to be looked into and solvedas soon as possible.Christina Sonja has been working at this

centre for the past nine years. She speaksfluent Afrikaans, English and Sotho to helppeople in their own language.

Service deliverya priority here

CHRISTINAH SONJA

SOLID waste removal in one of Dihlabeng’s residential areas.A NEW stadium in Mashaeng.

A BULK water pipeline has been built between Bethlehem and Paul Roux so that Paul Rouxcan have sufficient water.

THE new reservoir in Paul Roux.

Page 13: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 13

JULIAN PRETORIUS van die Hoërskool Witte­berg het op die Graanveldbyeenkoms op Go­blepark die 3 000 m vir seuns 17 jaar in 10:23gewen. Foto’s: Lynda Greyling

Behaal wentydHY mag dalk kort en skraal wees, maar JappieVisagie van die Gekombineerde Skool Bethle­hem kan hardloop. Jappie het op die Graan­veldbyeenkomsopGoblepark aan die 5 000 m­en 3 000 m­nommers vir seuns 19 jaar deelge­neem.Hy kon net­net nie sy rekord van die vori­ge byeenkoms ewenaar nie.

JANA CLAASEN (Voortrekker, regs voor) en Damaris Godoy (Witteberg, links) in aksie in die100 m­hekkies vir meisies 17 jaar op die Graanveldbyeenkoms op Goblepark.

VAN links is Michael Janse van Rensburg (Voortrekker), Bertus Kleynhans (Voortrekker) en DPCoetzee (Ficksburg) in aksie in die 100 m­hekkies vir seuns 16 jaar op die Graanveldbyeenkomsop Goblepark.

Doen hul bes op byeenkoms

ATLETE van dieLaerskool Jorda­nia wat rekords opdie Graanveldby­eenkoms op Go­blepark verbeterhet, is van links,voor: Ivé van derWesthuizen(60 m) en MarinusMinnaar (200 m);agter: Jana Muller(gewigstoot), Ma­risca Stander(stap), Du Toit vanHuyssteen (ver­spring) en VictorNel (verspring).

Page 14: Malutima 20140226

14 MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014

Bethlehem 150 jaar / years

THIS Sasko Mill in Commissioner Street in Bethlehem was closed down around 1988 after a new one had beencompleted. The sandstone used to build this old mill was taken from the NG Moederkerk that was erected in 1879.The church had to be demolished after 25 years due to structural concerns. Photos: Volksblad archive

THE Strapp Shop on the corner of Church and Louw Street has always been a landmark in Bethlehem. The sandstone building with its corrugated iron roof was built around 1893. This picturewas taken in February 1989.

DIE kerkgebou van die NG gemeente Bethlehem­Wes. Die foto is in Mei 1984geneem.

’n TUISHUIS in Bethlehem op die hoek van pres. Burgers­ en Murraystraatwat as nasionsale gedenkwaardigheid geproklameer is. Dit is ’n tipiese voor­beeld van ’n tuishuis wat ná 1899 tot 1902 se Anglo­Boereoorlog opgerigis. Die foto is in Februarie 1989 geneem.

DIE ou magistraatsgebou op Bethlehem, waarvan die hoeksteen op 7 Februarie 1893 deur pres. F.W. Reitz gelêis. Dit is een van die oudste geboue in die Noordoos­Vrystaat. Die foto is in November 1970 geneem.

Page 15: Malutima 20140226

MALUTI, WOENSDAG 26 FEBRUARIE 2014 15