8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 5 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE Koerant met hart The paper with heart I BETHLEHEM is 150 jaar oud. Die kleuters van die Tingeling-kleuterskool het Donderdag brode in die vorm van die getal 150 gepak om Bethlehem se 150ste bestaansjaar te vier. Foto: Lynda Greyling Lynda Greyling JAN STRYDOM, oudhoof van die Hoërskool Voortrekker, se vrou, Adri, is Sondag oorlede. Strydom het aan Maluti gesê dat sy vrou sowat tien jaar gelede met ’n melanoom in haar been gediagnoseer is. Dit het lank goed gegaan, maar sowat twee jaar gelede het sy weer siek geword. Adri het etlike jare skoolgehou. Voor haar aftrede het sy ’n paar jaar wiskun- de en skeinat aan die Hoërskool Voortrekker gegee. Sy het ook hokkie afgerig. Sy word Donderdag om 11:00 uit die NG kerk Efrata begrawe. Kanker eis vrou WIE is Maluti en Vrystaat se leserskeuse vir die wenner van die Mej. Saalperdjie- kompetisie? Heelwat inskrywings is ontvang. Meisies tussen drie en vyf jaar of tussen ses en nege jaar neem hieraan deel. Dié is beslis nie ’n skoonheidskompeti- sie met titels, trane en tiaras nie, maar veel eerder ’n geleentheid om pret saam met maatjies te hê en ook selfvertroue, spontaneïteit en selfbeeld te bou. Dit is ’n gemeenskapsprojek wat deel is van die Saalperdvereniging se skou wat Saterdag op Bethlehem se skouterrein gehou word. Die deelnemers se foto’s verskyn op Maluti en Vrystaat se webblad. Besoek gerus dié webblaaie of Facebook en stem vir jou gunsteling sodat die wenner van die leserskeuse Saterdagoggend op die skou bekend gemaak kan word. Stem vir gunsteling Geluk, liewe Bhm Geluk, liewe Bhm

Malutima 20140305

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140305

Citation preview

Page 1: Malutima 20140305

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 5 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE

Koerant met hart The paper with heartI

BETHLEHEM is 150 jaar oud. Die kleuters van die Tingeling­kleuterskool het Donderdag brode in die vorm van die getal 150 gepak om Bethlehem se 150ste bestaansjaar te vier.Foto: Lynda Greyling

Lynda Greyling

JAN STRYDOM, oudhoof van dieHoërskool Voortrekker, se vrou, Adri, isSondag oorlede.

Strydom het aan Maluti gesê dat syvrou sowat tien jaar gelede met ’nmelanoom in haar been gediagnoseeris. Dit het lank goed gegaan, maar

sowat twee jaar gelede het sy weersiek geword.

Adri het etlike jare skoolgehou. Voorhaar aftrede het sy ’n paar jaar wiskun-de en skeinat aan die HoërskoolVoortrekker gegee.

Sy het ook hokkie afgerig.Sy word Donderdag om 11:00 uit die

NG kerk Efrata begrawe.

Kanker eis vrouWIE is Maluti en Vrystaat se leserskeusevir die wenner van die Mej. Saalperdjie-kompetisie?

Heelwat inskrywings is ontvang. Meisiestussen drie en vyf jaar of tussen ses ennege jaar neem hieraan deel.

Dié is beslis nie ’n skoonheidskompeti-sie met titels, trane en tiaras nie, maarveel eerder ’n geleentheid om pret saammet maatjies te hê en ook selfvertroue,

spontaneïteit en selfbeeld te bou. Dit is ’ngemeenskapsprojek wat deel is van dieSaalperdvereniging se skou wat Saterdagop Bethlehem se skouterrein gehou word.

Die deelnemers se foto’s verskyn opMaluti en Vrystaat se webblad. Besoekgerus dié webblaaie of Facebook en stemvir jou gunsteling sodat die wenner vandie leserskeuse Saterdagoggend op dieskou bekend gemaak kan word.

Stem vir gunsteling

Geluk, liewe BhmGeluk, liewe Bhm

Page 2: Malutima 20140305

2 MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014

WITH the help of the Frontier Inn Dihlabeng Community Trust, Kathy Mtimlulu could start a soupkitchen at the Ntsu High School. The trust bought a stove and freezer, as well as pots to makethe food in, bowls and containers to start the soup kitchen to feed approximately 220 children.They also gave the children their first lunch. From the left are Lizelle Tullekin, Emily Tladi, SimonMakhoba, Josley Nkanzi, Tyrone Marais, Freddie Higgs and Tumi Kuiba.

KANSA BETHLEHEM se sesde Relayfor Life is Vrydagaand by die HoërskoolVoortrekker gehou.Die eerste keer is daar ’n teeparty in

die klubhuis vir die oorwinnaars en hulversorgers gehou. Helena Kriel het hullelaat skaterlag met al haar sêgoed; soook Annette Kleynhans met haarvoordrag, Adam.Rika Shannon en haar skoonsusters

Johanna Erasmus en MagdalenaShannon het die teeparty aangebied.Mirta Cruz van Kuba, wie se enigste

kind, dr. Jacqueline Cruz, by die Phe-kolong-hospitaal werk, het ook dieteeparty en Relay bygewoon. Sy isonlangs met kanker gediagnoseer en hetbehandeling en ’n operasie in Kubaontvang. Sy kuier nou by haar dogter enhoewel sy net Spaans praat, het sy metGebaretaal gewys sy geniet die verrigtin-ge baie.“Ek is 40 jaar oud en ek het 40

chemo-behandelings agter die blad.”So het dr. Cecile de Wet, die spreker,

gesê. Sy het die honderde mense watdie relay bygewoon het, met haarpraatjie laat trane stort.

Muller Janse van Rensburg, voorsittervan die Relay for Life, en die bestuurbedank al die spanne, asook elkeen wat’n bydrae gelewer het om van die aand’n sukses te maak.

Relay groot sukses

LOUISE GROENEWALD (regs), erepresi­dent vanKansaBethlehemseRelay for Life,gesels hier met Marietjie Odendaal op diejaarlikse Relay for Life wat op die HoërskoolVoortrekker se rugbyveld gehou is.

Foto’s: Lynda Greyling

’n TEEPARTY met die tema Celebrate another B­day is vir kankeroorwinnaars en hul ver­sorgers in die Hoërskool Voortrekker se klubhuis gehou. Die bekende Bethlehemiet PetoOdendaal (middel) en twee van haar kinders, Cecile Otto van Johannesburg en PieterOdendaal van Bethlehem, het die geselligheid bygewoon. Cecile, wat nou in remissie is,het haar broer Pieter kom ondersteun.

DIE jaarlikse Relay for Life het met ’n survivor­rondte begin waarna al die spanne die nagdeur gestap het.

LT COL L.V.S.P. (VELI)NGWADLA is the new com­manding officer of 2Field En­gineer Regiment. Ngwadla isno stranger to the regiment ashe completed his engineerscorps training here in 1997,being the best student. Forthe past year he was the ac­ting adjudant of the South Af­rican Army Engineer Forma­tion. A change of commandceremony was held on Friday.

WO 1 L.T. VILJOEN (right) isthe new regiment sergeantmajor of the 2 Field EngineerRegiment. He has been ap­pointed in the place of MWODick Mkhonto (left).

Takingcommand

Page 3: Malutima 20140305

MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014 3

JJ VAN DER SANDT het ’n eeufees-uitga-we van die eertydse Bethlehem Express insy besit.

Volgens JJ was hy in st. 8 aan dieHoërskool Voortrekker, destyds waar dieLaerskool Truida Kestell nou is, toe Bethle-hem 100 jaar oud geword het.

Hy het die betrokke middag van die skoolaf huis toe gestap toe ’n koerantverkoperdié eeufees-uitgawe aan hom verkoop het.Hy het nogal die 3c in sy sak gehad.

Dié koerant het hy al die jare veiligbewaar. Deesdae is die koerant al geel endie blaaie ietwat bros, maar die inhoudsteeds baie interessant.

Op die voorblad is ’n gelukwensing vandie eertydse staatspresident, C.R. Swart,asook van die administrateur. Die burge-meester se boodskap op bl. 3, is ietwatdeurmekaar. Nêrens word gemeld wie dieburgemeester was nie en daarby is ’n grootdeel van sy boodskap onderstebo gedruk.

Foto’s en berigte oor Pretoriuskloof enGolden Gate is in die uitgawe gepubliseer.

Die geklassifiseerde advertensies is opbl. 2.

Dit is interessant om te sien watter vandaardie jare se adverteerders steeds inbedryf is. Solomons en Sasko tel hieronder.

Eeufees sóonthou

JJ VAN DER SANDT en sy vrou, Liana, metdie eeufees­uitgawe van die eerstydse Bethle­hem Express.

CORNE­LIUS JAN­SE VAN RENSBURG van die burgerregte­or­ganisasie AfriForum was die spreker op ’n ont­byt by Lavender Hill. Hy het onder meer gesêgemeenskappe op grondvlak buite partypoli­tiek word gemobiliseer om toe te sien dat beterdienste gelewer word, inwoners water het ensake soos dié van die Wolhuterskop­natuurre­servaat aangepakword. Links isCWEls, JanseVan Rensburg en Cyril Watkins, voorsitter vanBethlehem se AfriForum­tak.

DIE diefstal van voertuie en goedere uitvoertuie het die afgelope maand baietoegeneem.

Kapt. Louisa van den Bergh het op diesektor 10-polisievergadering aan inwonersvan Panorama, Hospitaalheuwel, Jordania enLa Provance gesê diefstal van voertuie hetgeweldig toegeneem. Dit is veral die voertuievan mense wat die voertuie op sypaadjies enin die straat parkeer. Inwoners word versoekom liewer hul voertuie in die erf of motorhuiste parkeer. Mense los ook pakkies oop enbloot in voertuie. Bêre liewer die pakkies indie bagasieruim sodat iemand wat verbystapdit nie kan sien nie.

Wees bedag wanneer jy geld trek, veral asdit ’n groot bedrag is. Jy word dalk dopge-hou, agtervolg en beroof.

Voertuie kryál meer voete

1184263_390X198/E

BIRTHDAYBONUS1Million lucky vouchers to be found.Check your till slip

. smart shoppers only.

Best CustomerLoyalty Programme2013*

ramme2013*PRICES VALID 4 - 9 MARCH 2014ATPICKNPAYSUPERMARKETSANDHYPERS

**Terms and conditions apply. Visit www.picknpay.co.za for more information.

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores. smart shopper points will stillapply in Express, Daily and Local stores. www.picknpay.co.za Customer Care 0800 11 22 88. Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts.Please check availability. We strive to ensure all printedinformation is correct, but will not be liable for any print errors that may occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smart shopper terms andconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

Bulk Tenderised Steak

R59Perkg

R30PnP Royal Gala Apples1.5kg

R47Bulk Oukraal WorsPer kg

R47Frozen Mild Cured SnoekPer kg

1350

SunfoilSunflower Oil750ml

1590

Coca-ColaRegular2.5 Litre

R35PnPWashed Potatoes 2kgand Onions 2kg

BUYBOTHFOR

2990

BlossomCanola Margarineor Medium FatSpread 1kg TubEach

R145 Pampers Jumbo PackDisposable NappiesNew Baby Mini 94s,Active Baby Midi 82s,Maxi 68s, Maxi Plus 62s,Junior 58s orExtra Large 54sPer PackSAVE R54

R20 TasticParboiledRice 2kg

SAVE 2.90

3890Twinsaver Luxury2 Ply Toilet TissueAssorted 9sPer Pack

SAVE R9

3290 Mrs H.S Ball’sChutney Assorted470g and All GoldTomato Sauce700ml

BUYBOTHFOR

SAVE 5.30

R38CloverFresh MilkAssorted2 Litre

BUYANY 2FOR

SAVE R4

BUTCHER’S

BESTBUYS

Garnish and decor not includedGarnish and decor not included

**Terms and Conditions apply

SAVE R20

R45Omo Auto WashingPowder 2kg, AutoLiquid 1.5 Litre orConcentrated Liquid750mlEach

BUY2FOR

WINWITHCLOVER

TermsandConditionsapply.Visit

www.clover co.za

In Storefrom

5 March

Equates to12.70

Per 2 Litre

Page 4: Malutima 20140305

4 MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014

Gods genade gee ewigheidsvredeHY het my ’n nuwe lied in diemond gelê, ’n loflied van onsGod. – Psalm 40Dr. of prof. J.C.G. Kotzé, ook

bekend as oom Kolie, was in diejare veertig die NG kerk sespesiale prediker en latersekretaris van evangelisasie. Hyhet later teologiese professoraan die Universiteit van Stellen-bosch (US) geword. Dit wasegter die genade van die Here insy lewe wat hom so ’n krag indie Here se diens en ’n seën inbaie mense se lewe gemaak het.Hy het vertel: “Gebore en

opgevoed in ’n Christelike huishet ek van kindsbeen af ’nChristelike rigting ingeslaan.Seker van my verlossing was ekegter nie. En toe, op 13 Mei asstudent, het die oomblik vanopstanding vir my siel gekom.“Dit was asof ek in ’n malende

meul van sondebesef was. Ekhet myself as ’n sondige monster

ontdek. Voorheen was ek gerusoor die ewigheid, want ek wasna my mening te goed engodsdienstig om verlore te wees.Ek was ontnugter, ek het my vanGod verlate gevoel. In my angshet my siel soos dié van Dawidna God geroep en die eerstemaal in my lewe het die lig vandie ewigheid waarlik in my sielgeskyn. Salig was die rus waarinmy siel weggesink het.”Hy het my uitgetrek uit die put

van die dood, uit die slymerigemodder, my op ’n rots laat staanen my weer op vaste grond laatloop. – Psalm 40: 2,3– www.kragvirvandag.co.zadeur ds. Manie Colyn

Eensame aardse tog oplaas verbyR.V.M:

EK staan by ’n hospitaalbed enkyk na ’n skepsel van God. ’n Menswat die tydelike met die ewigeverwissel. Ek roep na haar . . . “Char-maine, breathe, please, breathe”.Maar sy blaas haar laaste asem

uit. Ek dink aan die Woord wat sêGod het sy asem in die eerste mensgeblaas. Ek besef hy is die Asem enas ’n mens jou laaste asem uitge-blaas het, is die tydelike verby.Ja, haar tydelike lewe is verby. Al

haar eensaamheid, verlange enhartseer wat sy weggesteek hetagter ’n dapper “Oh, I make do withwhat I have”.Haar lewe het in ’n hospitaalbed

geëindig. Min mense het geweet vandie lewe wat verby is. Twee sussiesen ’n boetie. Dit het seker geldelikgoed gegaan, hulle was in ’n privateskool. Sy het as kleuter balletklassegevolg, maar daar was ’n leemte inhaar lewe. Haar sussie was baiemooier en slimmer as sy en sy hetverwerp gevoel.Soms is brokkies van haar lewe

aan my oorgedra – as sy vir kort tyedie sluier oor die verlede gelig het.Sy was omtrent 14 jaar oud toe sydeur drie mans aangerand is. Sy konnie sê of hulle haar verkrag het nie.Sy is jonk getroud en het ’n

dogter, maar haar ma het gesê sysien nie goed genoeg na die kindom nie en het toesig oor haar verkry.Sy het haar laas gesien toe sy negejaar oud was.Haar swerftog het begin. Ek weet

sy het ’n tydjie by haar broer gebly,maar was nie gelukkig nie. Ekonthou ek het eendag vir haar gevraof sy ooit getroud was. “Threetimes.”Sy het na aanvaarding en liefde

gesmag. Sy het heeltemal kontakmet haar familie verloor. Ek het in ’nstadium ’n berig in ’n tydskrif laatplaas omdat sy so na haar dogterverlang het. Sy moes toe al so 34

jaar oud gewees het. Ons het niksgehoor nie. Sy het verskeie keregesê: “If I could only hold mydaughter close to my heart once, Iwould be so happy”.Sy het niemand gepla nie en het

haar kamer netjies en skoon gehou.Sy was lief om veldblommetjies tepluk en in ’n botteltjie langs haarBybel op ’n melkkrat langs haar bedte sit. Sy het twee katte gehad.Sy het baie siek geword. ’n Dag

voor haar dood is haar broeropgespoor wat geweet het waar haardogter is. Hy het geen pogingaangewend om haar op haarsterfbed te besoek nie. Hy was so150 km van ons af en ons sou diebrandstof voorsien het. Sy hetsonder familie gesterf.Ek staan en snik voor ’n hospitaal-

venster oor ’n mens wat Godgeskape het, wat soveel seer gehadhet. Gelukkig het sy ’n verhoudingmet Abba Vader gehad en het Hyhaar gedra.Ek buig in diep dankbaarheid vir

Sy genade. Vir my kinders, kleinkin-ders, familie en vriende.

Geesgenoot

Briewe /

Letters

DIE VOORTREKKERS is ’nABC-beweging. Die A staan virmoderne Afrikaners, die B virpositiewe burgerskap en die C virkonsekwente Christenskap.Die Laerskool Jordania se

Voortrekkers kom weekliks virspan-aktiwiteite bymekaar.Elke graad het sy eie offisier

wat verskeie onderwerpe, ondermeer die land se geskiedenis,noodhulp, natuurkennis en

selfontwikkeling, op interessantemaniere aanbied.Oor die jaar heen word verskil-

lende kampe en uitstappiesaangebied. Die Voortrekkers hetBloedrivier verlede jaar besoek,die Vrouemonument word vanjaarbesoek en elke September-vakan-sie is daar die gebiedskamp opdie Voortrekkerplaas, Doornkloof.Elke span werk ook vir verskeie

kentekens. Leerlinge bestudeer ’n

bepaalde onderwerp om diekenteken te kry. Dit word dan ophul onderbaadjies vasgewerk.’n Paar jaar gelede was die

Oos-Vrystaters onder leiding vanwyle Kalie Botha ’n aktiewegroep. ’n Beroep word op oud-Voortrekkers gedoen om betrokkete raak. Skenkings kan vir ’nkamp gedoen word of jy kan selfs’n aanbieding vir ’n kentekendoen.

Voortrekkers verwelkom betrokkenheidLENIE MALAN doen ’n aanbieding vir Die Voortrekkers van die Laerskool Jordania terwyl Gerard de Boer en diehoof, André Smith, toekyk.

DE WET EN ANITA DE BRUYN hetonlangs ’n onderneming, die Hoogland-biltongmark, in Bethlehem geopen.Dié egpaar en hul seun, Cobus, ’n

leerling aan die Laerskool Jordania, het nábykans vier jaar van Australië af terugge-keer.Waar kom julle oorspronklik vandaan?

Ons het naby Volksrust geboer.Wat het julle laat besluit om na

Australië te emigreer? De Wet het eenoggend in die kombuis gekom en gevra ofek lus is vir ’n uitdaging – Australië toe. Ná’n maand se praat het ons besluit omsoontoe te gaan om te gaan kyk of onsregtig soontoe wil gaan. Ons het terugge-kom en die wiel aan die rol gekry. Ná agtmaande het ons ons permanente visumsgekry en vertrek. Ons het op 12 Januarie

2009 in Australië geland – letterlik te middevan ’n hittegolf.Het julle voor die tyd werk gehad of

moes julle gaan werk soek? De Wet hetwerk by ’n boer gekry wat baie goed naons gekyk het.Het julle maklik aangepas? Die eerste

twee jaar was moeilik. Ons wou net oppaken huis toe kom, omdat die verlange grootwas. Hoewel ons lewensomstandighedegoed was, het ons verlang.Het julle met ’n sekere doel Australië

toe gegaan? Ja, ons wou soveel ondervin-ding moontlik opdoen en ook burgerskapverkry.Het julle vriende gemaak? Ja. Die

mense se kultuur is anders as waaraan onsgewoond is, maar ons het goeie vriendemet dieselfde waardes as ons s’n gemaak.

Het julle jul burgerskap gekry? Ja, op26 April 2013, waarna ons besluit het omterug Suid-Afrika toe te kom.Hoekom het julle Bethlehem toe

gekom? Ons het na ons familie verlang enhulle woon almal in Bethlehem. De Wet hetook sy pa, Cobus, se onderneming, DieMelkbeker, oorgeneem.Ná ’n paar opdraandes met verskaffers is

die onderneming gesluit, maar daaruit is dieHochland-biltongmark onlangs geopen.Ons verkoop ook ons 100%-vrugtesappe,

melk en van ons eie produkte – bevroredeegprodukte soos muffins, croissants en ’nverskeidenheid pasteie.Gaan julle die reeks bevrore produkte

uitbrei? Mense is gaande daaroor en ryselfs Johannesburg of Pretoria toe om dit tegaan koop. Ons wil graag die reeks uitbrei.

Het julle enige raad aan iemand watwil emigreer? Wees 100% seker dit is watjy wil doen; los maar jou meubels hiertotdat jy so twee jaar daar bly (dit is teduur om alles heen en weer te verskeep);behou jou waardes en norme en weesondersteunend teenoor mekaar, veral as jynie familie daar het nie.

Gesin terug van Australië in Bhm

DE WET EN ANITA DE BRUYN

Page 5: Malutima 20140305

MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014 5

WHEN you are new to cycling, the secret toimprovement is simple: Ride your bike . . . alot. Then rest, and do it again and again.

Once you have gained some experience,you need to pay more attention to detail. Atsome point, however, you are going to hit afitness plateau. It is easy to be moderatelygood at something, but it takes lots offocused work to reach your potential. This iswhere the goal-setting disconnect begins.

To get started you simply need to askyourself: “What level of success do I want toattain, and how bad do I want it?”. Thencreate a plan to go out and get it, one step(or pedal stroke) at a time. Here’s how.

Six steps to success) Identify your goal – then have a heart-to-heart with yourself about how realistic it is,given your motivation and life situation.) Make a plan – plot your strategy andidentify the intermediate steps you will coveralong the way.) Tell the world – make your goal public:Write it, tweet it, share it with your family andfriends.) Track your progress – keep a trainingjournal. If you are missing the mark, having arecord to look back on can help you figureout why.) Be present – if you focus on the process,the positive outcomes will happen. Forexample, you might strive to ride hills acertain number of times a week, or log eighthours of sleep a night, or finish a half centurythe month before your 100 km ride.) Put in the effort – do the work or take arest when your plan calls for a recovery day.Stick to the plan and success will follow.) See a route map of the Argus onwww.malutinews.co.za.

Successtakeswork VRAE wat dikwels deur fietsryers wat

aan die Argus-fietsren gaan deelneem,gevra word, is of die hotelle ’n spesialeplek het waar fietse geberg kan worden of deelnemers hul fietse in hulkamers kan bêre.

Die meeste van die hotelle inKaapstad het ’n veilige bergruimte virfietse. Fietse word nie in kamerstoegelaat nie, aangesien dit die mureen matte kan beskadig.

Nog ’n vraag is hoe laat ontbyt indie hotel bedien word en of fietsryersontbyt sal kan nuttig voordat hulle gaandeelneem, aangesien ontbyt baiebelangrik vir fietsryers is. Juis daaromword ontbyt van 05:00 af bedien.Sommige personeellede oornag selfsom vroeg ontbyt gereed te hê. Baiehotelle bied verder wegneem-eetgoedaan. Fietsryers wonder dalk ook wattersoort voertuig gehuur moet word. Omjou baga- sie en ’n fiets te vervoer – ofjy alleen of in ’n groep is – is ’nbelangrike reëling.

Indien jy alleen is, is ’n kleinerigevoertuig soos ’n Hyundai Atos geskik.Indien jy en ’n paar fietsryers saam wilry, is iets soos ’n Daihatsu Terrios of ’nVW Kombi of Hyundai H1 die geskiktevoertuig. Indien dit ’n groot groepmense is, kan groter bussies gehuurword.

Beplan goedvir fietsren

MARIUS GROBLER en sy gidshond,Yukon, ’n labrador, is bekend in diewoonbuurt Eureka in Bethlehem.

Soms draf hy, andersins stap hy en syvrou, Heleen, of hy ry tandemfiets.

Grobler, wat in 1989 aan die LaerskoolTruida Kestell in Bethlehem begin skoolhouhet, is in 1993 met die oogsiekte retinitispigmentosa gediagnoseer.

Sy sig het só verswak dat hy in 2001medies ongeskik verklaar is.

In 2003 het hy die skool se diens verlaat.Dié sportiewe man, wat die Springbokke

Bismarck en Jannie du Plessis, asookFrancois Steyn, afgerig het, was platge-slaan.

Tog het hy nie bly lê nie.“Hoe groter die uitdaging is, hoe meer

gemotiveerd is ek om dit te oorkom. Ekmoes iets gaan doen waarvoor ’n mens nieoë nodig het nie.”

Grobler is in 2007 aan die Body Talk-teg-niek bekend gestel en het sedertdienverskeie kursusse voltooi.

Volgens hom is dit ’n geneeskundige“modaliteit” wat ’n mens se liggaam helpom homself op ’n natuurlike wyse sonder

medisyne te genees.Hy sê die Here het ons liggaam geskep

om homself te genees, maar in dié gejaag-de wêreld gryp mense te vinnig na byvoor-beeld ’n kopseer- of kalmeerpil.

Grobler sê ’n mens se liggaam is soos ’nrivier met ’n voortdurende vloei van energie.’n Blokkasie versteur die vloei van energie.

Eers wanneer die blokkasie verwyderword en energie weer normaal vloei, kandie liggaam homself herstel. ’n Mens kanegter ook ’n fisieke blokkasie weens ondermeer swak eetgewoontes en giftige gassein die lug hê.

Grobler sê hy is net ’n fasiliteerder in dieproses.

“Ek kan niemand gesond maak nie. ’nMens se liggaam maak hom gesond.”

Grobler sê die liggaam kan homselfonmoontlik nie altyd self herstel nie en hyis dus glad nie teen dokters gekant nie. Hyglo dokters kan Body Talk bykomend in hulbehandeling toepas.

Hy beoefen die afgelope paar jaar weersport en het reeds die Ofm Classic- enArgus-fietswedrenne op ’n tandemfietsvoltooi.

Grobler pak uitdagings

DS. RIAAN VANZYL van die NGkerk Bethlehem­WesenMariusGro­bler, ’n blinde inwo­ner van Bethlehem,gaan op 9 Maart op’n tandemfiets aandie Argus­fietswed­ren deelneem. Diegeld wat hulle hier­mee gaan insamel,is ten bate van dieBergprag­tehuis virbejaardes se ver­sorgingseenheid.Hier is van linksHennie Cronjé,voorsitter van Berg­prag, Grobler enVan Zyl.

Besoekwww.malutinews.co.zaen lees wat sêplaaslike fietsry-ers van die Argus.

Page 6: Malutima 20140305

6 MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014

ORAL langs die pad Christenburg toe lêwaterpoeletjies. Die toegangspad is netjiesen die gras is gesny. Dit lyk versorg.Du Toit Human, ’n plaaslike ingenieur, het

Christenburg verlede week besoek om te kykof die rioolstelsel verbeter kan word.Maluti het al vantevore oor die rioolproble-

me berig.Anita Schoeman, voorsitter van Solidariteit

Helpende Hand en assistentbestuurder inChristenburg, sê Human gaan ’n lugfoto vanChristenburg laat neem, waarna plannesaamgestel gaan word vir die rioolstelsel watsoos ’n visgraat van die bokant van dieterrein na die onderkant aangelê gaan word.Dit sal in fases geskied soos die nodige geldbeskikbaar word.Vanjaar is dit die “doengoed-projek” om

die terrein op te knap. Baie van die blyplek-ke se vensters was nog stukkend ná dieorkaan. PG Glass het begin om al die glas

te sny en in te sit.Een van die inwoners het sy huis aan die

binnekant geverf en doen nou die afron-dingswerk. Hul leefvertrek spog ook met ’nnuwe mat. Dakseëllaer, wat as skenkingontvang is, word tans gebruik om die huisese dakke mee te seël. Daar is egter tweevan die huise wat baie lek en moontlikheeltemal oorgedoen sal moet word. Hullebeskik nie oor die nodige kundigheid óf diegeld om die toerusting wat daarvoor nodig isaan te koop nie.Die blyplekke wat nog nie omhein is nie,

gaan omhein word. Ouers en kinders gaanaangemoedig word om saam hul eieblomtuin en groentetuin te maak.Die voormalige eetsaal, wat nou ’n ruk

verhuur is, gaan mooigemaak en ingerigword as ’n ontspanningskamer waar ondermeer DVD-aande gehou kan word. ’n Deelvan die vertrek sal as biblioteek ingerig word.

Dit werskaf op terreinDIE voormalige eetsaal in Christenburg soos dit nou lyk. Daar word beplan om dit in ’n ontspan­ningsvertrek met ’n biblioteek in te rig.

WANNEER ’n groep mense naby aanmekaar woon, moet sekere reëls enregulasies toegepas word om te versekeralmal leef in vrede saam.’n Paar jaar is die reëls by Christenburg

nie streng toegepas nie, maar sedert diebegin van die jaar word dit weer gevolg –tot die ontsteltenis van sommige inwoners.Hulle is veral ontsteld oor die aantal

troeteldiere wat hulle mag aanhou. Mensein groter eenhede kan twee honde of katteaanhou, terwyl diegene in ’n enkelkamer neteen troeteldier mag hê.Anita Schoeman, voorsitter van Solidariteit

Helplende Hand, sê dit was ’n baie moeilikebesluit. “Daar is mense met sewe honde.Die honde raas heeltyd en die ander

inwoners kla daaroor.“Die diere moet gesteriliseer word en

elkeen moet ’n halsband met sy eienaar senaam daarop dra.“Baie inwoners weet nie hoe om die diere

reg te hanteer nie. Die plaaslike Dierebe-skermingsvereniging gaan hulle wys hoe.“Saterdae gaan die kinders Sotho leer. Dit

sal help om hul menseverhoudings teverbeter. Ons wil hulle leer om trots tewees op hul omgewing en veral trots tewees op hulself.”Volwassenes betaal R1,50 en kinders R1

per bord kos. Klere van die klerebank wordvir tussen R1 en R5 stuk verkoop.Dié geld word gebruik om vleis of gas

mee te koop.

Christenburg volg reëls

Page 7: Malutima 20140305

MALUTI, WOENSDAG 5 MAART 2014 7

VAN links is Tagan Maritz, Marjulyn Myburgh, Maritza Steyn en Yolandré van Rooyen van dieBethlehem­tentpensteekklubwat aanhul eerste kompetisie van die jaar inHarrismith deelgeneemhet.

DIE Bethlehem­tentpensteekklub se eerste kompetisie van die jaar is in Harrismith gehou. Vandie jonger deelnemers is van links Hannali Hamman, Lizaan van Deventer, Lezaan Swanepoel,Megan Strydom en Glynneth Meyer (afrigter).

Neem aan tentpensteek­kompetisie deel

ALLERLEI

1655

GOMOTO-150cc-motor-fiets te koop, R4 000.Skakel 082 377 9534.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.

LOODGIETERS

1855

Vir die installasie enherstel van geisers.Skakel Piet Plumber by081 038 2694.

VAKANSIE

& REIS

AKKOMMODASIE

2635

Seevakansie: Spesialeaanbod. Uvongo.Volle seesig , by strand.3-slk-/2-badk-huis.R65 p.d.p.p. (6 persone) ofR300-R360 p.d. vir huis(buite seisoen).Kosie 082 677 6171www.tweepalms.co.za

VOERTUIE

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

EIENDOMME

MEENTHUISE

TE HUUR

3325

Panorama: 2 slk, 2 badk,kombuis en spens, oopplaneetkamer/-sitkamer,toesluit garage verbindmet meenthuis, deel van4-meenthuis-kompleksR4 000 per maand (uitges-luit water, elektrisiteit enriool). Gevestigde tuintjie.Beskikbaar vanaf 1 April2014. Fires van Niekerkby 083 630 8545.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Melita is op soek nawerk as huishulp vir 3dae per week: Maandag,Woensdag en Vrydag.Skakel 073 972 0986.

GEKLASSIFISEERD

Page 8: Malutima 20140305

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

DIE uitslae van lede vandie Bethlehem-marathonklubwat aan die Mielie-halfmara-thon oor 21,1 km deelge-neem het, is soos volg:Enslin van Blerk (1:41),

Henry du Toit (1:41), LiezelWessels (1:54; derde vrou),Lazarus Mokoena (1:58),Kobus Brand (1:59), ErnstBurger (1:59), HanmarieLombaard (2:05), JapieMaree (2:05), ElmarieKruger (2:11), LiezelReynecke (2:13), JonathanAdkins (2:16), LindaLabuschagne (2:30) enKierie Van Zyl (2:30).Van Blerk, Wessels,

Adkins en Tyler Vermeulen

het ook aan die 22 km-berg-fietsren deelgeneem.Labuschagne se man,

Gabrie, en hul seun hetook bergfiets gery en huldogter, Marie, het die 10 kmvoltooi.Ander uitslae is soos

volg:Kloppers-42 km:Henry du Toit (3:40) en

Enslin Van Blerk (4:10).Kloppers-21 km:Liezl van Blerk (2:10).Pick n Pay-42 km:Rove Mittermaaier (4:14).Pietermaritzburg-14 km:Sunee en Hannes Maritz.Pietermaritzburg-42 km:Sunee Maritz 4:14.

Atlete vaar só

HERMAN MARX en Ilonke Lawrence is as die gemengdedubbelspel­kampioene van die Bethlehem­tennisklub aangewys.

Verslaan hul teenstanders

GEORGE TSHABALALA van die Harrismith-marathonklub het vanjaar die SurrenderHill-marathon gewen.Altesaam 115 atlete het vanjaar aan die

marathon deelgeneem. Die marathon hetvanjaar die eerste keer by Clarens X-tremebegin en geëindig.Dit was al van vroeg af warm en die

wedloop met sy steil bulte het atlete seuithouvermoë behoorlik getoets.Michael Smith en Andy Raw, albei van

Johannesburg, was die laaste atlete oor dieeindstreep. Net ’n paar atlete het nie dieafsnytyd gehaal nie.Tshabalala het die wedloop in 2:27

voltooi. Carly Kent was die eerste vrou omdie marathon te voltooi. Sy het die wedloopin 3:13 klaargemaak. Bambi de Wet van dieHarrismith-marathonklub was tweede.Nog ’n Harrismither, Petro Matthyssen,

het die 21,1 km-vrouewedloop gewen. SelloTeboho van Lesotho het die halfmarathongewen, terwyl die 10 km-wedloop deurKerryn Prowse (vroue) en David Mofokeng(Bethlehem, mans) gewen is.Altesaam 115 atlete het aan die 10 km-

wedloop deelgeneem en 143 atlete aan diehalfmarathon.

JAPIE MAREE (links) van die Bethlehem­marathonklub het die eerstekeer in jare aan ’n marathon deelgeneem. Ernst Burger (middel), eenvan sy mede­klublede, het saam met hom aan die Surrender Hill­mara­thon deelgeneem. Foto: Lynda Greyling

ENSLINVANBLERK, voorsitter van dieBethle­hem­marathonklub, oorhandig aan KerrynProwse, wat die vroue­afdeling van die Surren­der Hill­10 km­wedloop gewen het, haar prys.

PETRO MATTHYSEN van die Harrismith­ma­rathonklub het die halfmarathon­vroue­afde­ling gewen. By haar is Enslin vanBlerk, voorsit­ter van die Bethlehem­marathonklub.

CARLY KENT het die Surrender Hill­marathon­se gewen. Links is Enslin van Blerk wat haarprys aan haar oorhandig het.

Hittemelkatlete

Besoek Maluti se Face-bookblad en ge-sels saam oornuus en sport injou omgewing.