12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 26 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE Koerant met hart The paper with heart I Lynda Greyling OP Dinsdag 1 April mag baie mense dalk gekskeer, maar ’n dinosourus-sentrum in die Golden Gate-Hoogland- Nasionale Park is geen grap nie. Daar is sowat vyf jaar gelede met ’n haalbaarheidstudie begin en ná voltooiing daarvan is besluit om ’n dinosourussentrum te beplan. Bouwerk aan dié projek van R250 miljoen gaan binnekort begin. Sithembile Mhlope, die parkbestuurder, sê op 1 April word die finale vergadering met die argitekfirma gehou waarna daar met die bouwerk begin sal word. Die projek, wat eers oor sowat vyf jaar klaar sal wees, sal heelwat werk skep en plaaslike ondernemings sal ook daarby baat vind. Die sentrum sal op die plaas Rooidraai naby die Glen Reenen-ruskamp opgerig word. Fase een, wat sowat R3 miljoen gekos het, is reeds voltooi. Rooidraai is die omgewing waarin die oudste dinosourus-embrio’s nog in die 1970’s ontdek is. Die eiers dateer van die triastydperk (220 tot 195 miljoen jaar gelede) en bevat versteende fetale geraam- tes van die Massospondylus, ’n prosouro- pod-dinosourus. Johan Taljaard, die vorige parkhoof, het aan Maluti gesê prof. James Kitching van Wits het destyds tydens die padbouery hier verbygery. Hy het die rommel bekyk en ’n klip gesien wat hy as ’n groep dinosourus- eiers geëien het. Hy is daarmee terug Wits toe waar dit op ’n rak beland het omdat daar in daardie stadium nie die tegnologie was om die fyn werk te doen om dit oop te maak sonder om skade aan te rig nie. Ongeveer 30 jaar later, net ná die eeuwenteling, het prof. Robert Reisz van die Universiteit van Toronto prof. Mike Raath, wat in beheer van die fossielversa- meling by Wits was, besoek. Reisz, wat op die hoogte van nuwe tegnologie was, het die groep eiers na Toronto saamgeneem waar sy assistent, Dianne Scott, ’n jaar aan die groep van sewe eiers gewerk het voordat sy een volledig en een gedeeltelik oopgemaak het. In albei was ’n embrio sigbaar. Die een wat sy heeltemal kon oopmaak – deur die boonste laag te verwyder – het ’n embrio in gehad wat op sy sy gelê het, opgekrul en met die bene opgetrek. Dit was ’n volledige embrio met die kop wat deur die eierdop gebreek het: ’n baba-dinosourus wat besig was om uit te broei toe die een of ander gebeurtenis plaasgevind het wat dit in die groep van sewe eiers in die dop laat vrek het. So het die eier saam met ander versteen. Elke been kon gemeet word en die fossiel is as ’n Massospondylus-dinosourus geïdentifiseer, die vroeë dinosourusse van die laat-triasperiode, net voor die jurassiese tydperk wat die tyd was van die groot dinosourusse wat almal ken. Dit was die oudste eiers wat ontdek is, boonop nog met die embrio’s daarin. Deurlopende navorsing vind plaas en sedertdien is nog ses groepe eiers soortge- lyk aan dié vonds gekry. Ander fossiele wat hier gevind is, is onder meer Cynodontia (slagtanddiere) en klein Thecodontia (diere met tande wat ferm in die kaak was), asook voëlagtige en krokodilagtige dinosourusse. Die sentrum sal die paleontologiese, natuurlike en menslik-wetenskaplike erfenis- se insluit. Dit sal wetenskaplike inligting met visuele uitbeeldings bied en daar word beplan om jaarliks sowat 100 000 besoekers na dié toeriste-attraksie van wêreldgehalte te lok. Mhlope sê die sentrum sal nie net toerisme op streekvlak bevorder nie, maar sal van nasionale waarde wees omdat dit ook van internasionale erfeniswaarde is. Dinosourussentrum kom Bouwerk in Golden Gate-park begin binnekort KAKIEBOS en kosmos. Dit, lang gras en bessies groei deesdae geil in die ou begraafplaas in Bethlehem. Dit is maande laas deur munisipale werkers van Dihlabeng skoongemaak. DIE Utopia-begraafplaas was die afgelope tyd alte pragtig. Kosmos het dié begraafplaas in ’n kleurspel omtower tot groot ontevredenheid van dié wie se geliefdes daar begrawe is. Maluti het die afgelope tyd talle oproepe oor die swak instandhoudingwerk aan die twee begraafplase ontvang. Die begraafplaas word nou skoongemaak en die grootste deel is reeds netjies, maar die nuwe deel is nog toegegroei. Na bewering moet die werkers nou eers elders in die dorp gaan skoonmaak voordat hulle hier kan klaarmaak. Foto’s: Lynda Greyling Utopia toe onder kosmos

Malutima 20140326

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140326

Citation preview

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 26 MAART 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA WWW.MALUTI.MOBI FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Lynda Greyling

OP Dinsdag 1 April mag baie mense dalkgekskeer, maar ’n dinosourus-sentrum in dieGolden Gate-Hoogland- Nasionale Park isgeen grap nie.

Daar is sowat vyf jaar gelede met ’nhaalbaarheidstudie begin en ná voltooiingdaarvan is besluit om ’n dinosourussentrumte beplan.

Bouwerk aan dié projek van R250 miljoengaan binnekort begin. Sithembile Mhlope,die parkbestuurder, sê op 1 April word diefinale vergadering met die argitekfirmagehou waarna daar met die bouwerk beginsal word.

Die projek, wat eers oor sowat vyf jaarklaar sal wees, sal heelwat werk skep enplaaslike ondernemings sal ook daarby baatvind.

Die sentrum sal op die plaas Rooidraainaby die Glen Reenen-ruskamp opgerigword. Fase een, wat sowat R3 miljoen

gekos het, is reeds voltooi.Rooidraai is die omgewing waarin die

oudste dinosourus-embrio’s nog in die1970’s ontdek is. Die eiers dateer van dietriastydperk (220 tot 195 miljoen jaargelede) en bevat versteende fetale geraam-tes van die Massospondylus, ’n prosouro-pod-dinosourus.

Johan Taljaard, die vorige parkhoof, hetaan Maluti gesê prof. James Kitching vanWits het destyds tydens die padbouery hierverbygery. Hy het die rommel bekyk en ’nklip gesien wat hy as ’n groep dinosourus-eiers geëien het.

Hy is daarmee terug Wits toe waar dit op’n rak beland het omdat daar in daardiestadium nie die tegnologie was om die fynwerk te doen om dit oop te maak sonderom skade aan te rig nie.

Ongeveer 30 jaar later, net ná dieeeuwenteling, het prof. Robert Reisz vandie Universiteit van Toronto prof. MikeRaath, wat in beheer van die fossielversa-

meling by Wits was, besoek.Reisz, wat op die hoogte van nuwe

tegnologie was, het die groep eiers naToronto saamgeneem waar sy assistent,Dianne Scott, ’n jaar aan die groep vansewe eiers gewerk het voordat sy eenvolledig en een gedeeltelik oopgemaak het.In albei was ’n embrio sigbaar.

Die een wat sy heeltemal kon oopmaak –deur die boonste laag te verwyder – het ’nembrio in gehad wat op sy sy gelê het,opgekrul en met die bene opgetrek. Dit was’n volledige embrio met die kop wat deurdie eierdop gebreek het: ’n baba-dinosouruswat besig was om uit te broei toe die eenof ander gebeurtenis plaasgevind het watdit in die groep van sewe eiers in die doplaat vrek het. So het die eier saam metander versteen.

Elke been kon gemeet word en diefossiel is as ’n Massospondylus-dinosourusgeïdentifiseer, die vroeë dinosourusse vandie laat-triasperiode, net voor die jurassiese

tydperk wat die tyd was van die grootdinosourusse wat almal ken.

Dit was die oudste eiers wat ontdek is,boonop nog met die embrio’s daarin.

Deurlopende navorsing vind plaas ensedertdien is nog ses groepe eiers soortge-lyk aan dié vonds gekry.

Ander fossiele wat hier gevind is, is ondermeer Cynodontia (slagtanddiere) en kleinThecodontia (diere met tande wat ferm indie kaak was), asook voëlagtige enkrokodilagtige dinosourusse.

Die sentrum sal die paleontologiese,natuurlike en menslik-wetenskaplike erfenis-se insluit. Dit sal wetenskaplike inligting metvisuele uitbeeldings bied en daar wordbeplan om jaarliks sowat 100 000 besoekersna dié toeriste-attraksie van wêreldgehaltete lok.

Mhlope sê die sentrum sal nie nettoerisme op streekvlak bevorder nie, maarsal van nasionale waarde wees omdat ditook van internasionale erfeniswaarde is.

Dinosourussentrum komBouwerk in Golden Gate-park begin binnekort

KAKIEBOS en kosmos. Dit, lang gras en bessies groei deesdae geil in die ou begraafplaasin Bethlehem. Dit is maande laas deur munisipale werkers van Dihlabeng skoongemaak.

DIE Utopia­begraafplaas was die afgelope tyd alte pragtig. Kosmos het dié begraafplaas in’n kleurspel omtower tot groot ontevredenheid van dié wie se geliefdes daar begrawe is.Malutihet die afgelope tyd talle oproepe oor die swak instandhoudingwerk aan die twee begraafplaseontvang. Die begraafplaas word nou skoongemaak en die grootste deel is reeds netjies, maardie nuwe deel is nog toegegroei. Na bewering moet die werkers nou eers elders in die dorpgaan skoonmaak voordat hulle hier kan klaarmaak. Foto’s: Lynda Greyling

Utopia toe onder kosmos

2 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

MEMBERS of the Phuthaditjhaba ClusterPolice Stations arrested 41 people inconnection with cross-border crimes target-ing undocumented persons within sevenpolicing stations in Maluti-A-Phofung.

The operation took place from 11 to 16March and was conducted by the variousCrime Prevention Units at each police

station. The aim of the operation was toaddress cross-border crimes such as humantrafficking, proliferation of firearms, stocktheft, drug trafficking and undocumentedpersons at each station.

In the process the officers of Tseki,Makwane, Harrismith and Tseseng arresteda total of 17 undocumented foreign nationals

of whom most were nabbed at the TsekiVillage.

Dockets will be opened for those underarrest. They will be charged and stand trialin court. If they are found guilty they will bedeported to their country of origin.

During the operation the police arrestedtwo people for the possession of suspected

stolen livestock and 21 sheep were confis-cated.

The other 19 persons were arrested forcontact and property-related crimes rangingfrom public drinking, traffic offences, posses-sion of dagga and assault. The policeseized one kilogram of dagga, a knife and a1-metre iron rod suspected to be stolen.

27 MAART: Kom luister wat die nuwewapenwetgewing wat in 2013 ingestel is,behels op die maandelikse sektorpoli-

siëringsvergadering vir Jordania, La Proven-ce, Hospitaalheuwel en Panorama. Almal iswelkom. Die vergadering begin om 17:00 indie Sederhof-gebou.9 tot 12 April en 14 en 16 April:

Bethlehem-Christusfees: Die leë stoel – ’nPassiespel in die NG kerk Bethlehem-Wes.Die kaartjies is by Libri beskikbaar. BelDries Kotze by 083-632-0297 of ElrinePretorius by 082-927-6278.

SAPS target cross-border crimes

MAMIKI QABATE (links), LUR vir landbou, het Dinsdagmiddag op ’n boeredag vir opkomendeboere ’n stroper aan die Tshebepisano Mechinization Co­op oorhandig. Die boeredag is op dieplaas van David Mashinini, ’n bekende boer en sakeman van Bethlehem, gehou. Mashinini isdie voorsitter van die opkomende boere. Hier by haar is Tjhetane Mofokeng, uitvoerende burge­meester van die Dihlabeng­munisipaliteit, en Mashinini. Foto: Lynda Greyling

BO: Bekende musicihet aan ’n tuinkonsertvan Eunice de Vil­liers, oudmusiekon­derwyser en ­kooraf­riger, deelgeneem.Sy woon deesdae inBergprag. Die optre­de is aan De Villiersse man, Pierre, watonlangs oorlede is,opgedra. Hulle is vanlinks Suzanne Les­sing (viool), LeanéLessing (sang), Hes­mari Cilliers (viool),Barbara van Heerden(klavier), Tanya vanNiekerk (sang), Kir­sten Forester (viool)en Jeanette Jacobz(klavier en sang).

Foto’s: Lynda Greyling

SOWAT 70 mense het Vrydagmiddag die tuinkonsert van Eunicede Villiers van Bergprag bygewoon. Van die konsertgangers isAnien en Hannes van der Merwe.

Hou konsert in tuin

MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014 3

DIE afgelope weke word hardgeoefen om die Passiespel DieLeë Stoel op te voer.

Die Passiespel is tien jaargelede ook opgevoer. Vanjaarvertolk Hannes Oosthuizen, ’nonderwyser van Witteberg, die rolvan Jesus. Nog ’n onderwyser,Casper Knoester, vertolk die rolvan Thomas.

Di. Rikus Hatting vertolk die rolvan Andreas, Dougy Bubb diévan Johannes, Tertius Lamp-brecht dié van Simon (Sekot),

Richie Kemp die rol van Taddeusen Clarence Roux die rol vanMattheus. Jan Bester, ChrisJaneke, Ryno Raitcliff, JohnnyEyberg, Dirk Grobler en PieterVogel vertolk die ander rolle van

die dissipels.Coenie Venter is die regis-

seur. Die koor is onder leidingvan Hansie Jordaan.

Die Passiespel word van 9 tot16 April in die NG kerk Bethle-

hem-Wes opgevoer.Die openingsvertoning op 9

April sluit ’n Bybelse ete teenR200 per persoon in. Dit beginom 18:00.

Kaartjies is teen R80 per

persoon by Libri te koop. Dievertoning begin elke aand om19:00.

Besoek gerus Maluti sewebblad www.malutinews.co.zaom nog foto’s te sien.

’n Maluti-leser kan tweekaartjies na die Passiespel wendeur die volgende vraag tebeantwoord: Watter dissipelrollevertolk Bethlehem se predikante?SMS jou antwoord na 45527.

Die kompetisie sluit op 1 Aprilom 12:00.

Passiespel word binnekort opgevoerDS. RIKUS HATTING DS. TERTIUS LAMPBRECHT DS. DOUGY BUBB DS. RICHIE KEMP DS. CLARENCE ROUX

Foto’s: Magic Photography

DiePassiespelwordvan9 tot 16April indieNGkerkBethlehem­Wesopge­voer. Coenie Venter is die regisseur. Die koor is onder leiding van HansieJordaan.

4 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

OUMAS heerlik aan die kuier, tee drink en koek eet op die ouma­teeparty in die Metropolitan­sentrum.

Lynda Greyling

DIE verrigtinge begin om 09:30.Uitstallers het al vroeg hulgazebo’s opgeslaan en produkteuitgepak. Ander uitstallers hettrekkers en motors vertoon. ’nMan van Senekal het selfsgroenteplante verkoop..Mense van oor die Oos-Vry-

staat heen het opgedaag om tekom luister wat die LUR vanlandbou te sê het.Werklose jonges het spesiaal

gekom met die verwagting omidees te kry om vir hulself werkte skep. Boere het gekom ommeer te leer sodat hulle hulboerdery optimaal kan bestuur.Die groot markiestent is vol.

Buite staan mense rond enbegin naderhand kriewelrig raak.

Hulle wag en wag, want dieverrigtinge kan nie begin as dieLUR nie daar is nie.Naderhand kom ’n verkeers-

beampte verbygestap. Iemandvra of hy nie dalk weet of dieLUR nog gaan kom nie. ’nAnder een spot en sê hulle hetseker eers om 09:30 uit Bloem-fontein vertrek.Die beampte sê die mense

moet geduldig wees, hulle isaltyd laat – so vier uur laat – endit is toe ook so.Een van die mense teenwoor-

dig het vertel hy moes ’n verga-dering in Zambië bygewoon het.Iemand was vyf minute laat enis toegang tot die vergaderinggeweier. Hy moes omdraai enwas op die eerste vlug terugSuid-Afrika toe.Miskien is dit tyd dat hoogge-

plaastes besef gewone, werken-de mense se tyd is kosbaar. Ekhet nogal die mense wat diédag gereël het jammer gekry.Baie mense het gebly, wantdaar was middagete aangebied.

Stiptelikheiddui op respek

MILLIONS of people across theworld will be switching off lights forone hour to celebrate their com-mitment to the planet on Saturdayat 20:30.Earth Hour 2012 saw 6 950

cities and towns across 152 coun-tries participating and cementeditself as the largest voluntaryaction for the environment. Takepart and show your commitment toa sustainable environment.

Earth Hour celebrated

DR. DANNY TITUS, uitvoerendedirekteur: kultuur van die ATKV:

MENSEREGTE word oor diealgemeen verstaan as die reg van ’nindividu teenoor die staat, deesdaemeer dikwels die regte van groepewaaraan die staat moet voldoen.Tipiese menseregte is die reg op

behuising, gesondheidsdienste enonderwys. Vir baie is die fokusdaarvan te veel op die mens, eerderas op geloof, iets wat veel meer deelvan ons menswees en kultuur is.Ons land is egter agter as dit kom

by dinge soos menseregteskending,iets wat toenemend deel van onssamelewing word.Suid-Afrikaners het gehoop dat ons

in die stadium veel verder sou wees.Misdaad, moord, polisielede wat hul

mag misbruik en protesoptogte watheeltemal handuit ruk, laat ’n mensbesef dat die pad in ons nuweSuid-Afrika ’n steil een is. OnsGrondwet word wyd aangeprys endaar is nuwe wette en beleidstoepas-sings, en tog, wanneer dit kom by dieuitvoer daarvan, sak jou moed in jouskoene.Ongeag hiervan is daar steeds

mense wat in hul daaglikse bestaanrustig uitvoering gee aan die opdragom mekaar te respekteer. Mense wiese kultuur dit is om ruimte vir mekaar

te laat. Dit is hier waar kultuur en ooktaal ’n bydrae lewer.Soveel Suid-Afrikaners maak ruimte

om mekaar te verstaan en sommigeleer selfs mekaar se tale aan. BaieSuid-Afrikaners praat drie of vier taleen baie ander praat meer van ons 11amptelike tale.Kyk ’n mens na Afrikaans, sien jy

dat daar meer bruin mense as witmense is wat Afrikaans praat. Daar isselfs swart mense wat Afrikaans as hulmoedertaal aandui. Van ’n eensdominante taal wat afgedwing is, hetAfrikaans gegroei tot ’n taal vanmededeelsaamheid en samewerking.In die plek van uitbarstings en konflikteis daar samewerking en ontwikkelingna alle kante toe.Ons moet ons net oopstel om dit te

kan sien en te waardeer.

Respek is die kern van menseregte

Woon ouma-teeparty by

’n OUMA­TEEPARTY is deur die Metropolitan­sentrum in die Cinema Cafe gehou. Van die belanghebbendes isvan links Kirsten Forester (viool), Corrie Kruger, Estie Senekal, Christelle Botha en Marlize Fourie. Foto’s: Lynda Greyling

LINKS: Christelle Botha het bekendeliedjies op die klavier gespeel en dievroue aan ’n “Noot­vir­Noot”­kompe­tisie laat deelneem.

REGS: Hettie Coetsee van die Beth­lehem­aftreeoord ryg krale in om ’nboekmerk te maak op die ouma­tee­party wat in die Metropolitan­sen­trum gehou is.

ROMEINE 2:1-8. Hy sal elkeenvergeld volgens sy dade . . .’n Man het soos volg aan sy

koerant geskryf: Ek het opSondae geploeg, op Sondaegeëg en gesaai, op Sondaewater gelei, op Sondae geoesen op Sondae my graanweggery. My oes was die bestein die buurt en nog nooit het ekin Oktober so ’n groot oesgehad nie.Die redakteur van die koerant

was nie ’n Christen nie en diekorrespondent het verwag diekoerant sou op die een of andermanier met die Christelike geloofdraaksteek.Hy het net ’n kort briefie van

die koerant se redakteurontvang met die woorde:Ontvangs van u brief worderken, maar laat ons asseblieftoe om u daaraan te herinnerdat God nie sy rekeninge inOktober vereffen nie.Dit is ook die teregwysing in

God se Woord: Omdat dieverkeerde daad nie meteensgestraf word nie, hou mense

eenvoudig aan om verkeerd tedoen (Pred.8:11).As alle sondes dadelik gestraf

sou word, sou die mense baieversigtig gewees het om nie ietsverkeerds te doen nie. Maar noudoen mense die gruwelikstedinge en niks gebeur met hullenie. Niks gebeur dadelik methulle nie.Die rekening word egter

vorentoe vereffen. Dit is soosiemand wat op skuld koop en opskuld koop, en niks gebeur nie.Maar op ’n dag kom dierekening en dan die aanmaningen dan die dagvaarding. “En ekhet ’n groot wit troon gesien endie Een wat daarop sit . . . endie boeke is oopgemaak . . . Diedooies is geoordeel volgens watdaar in die boeke geskrywestaan volgens alles wat hullegedoen het” (Openb. 20:11).Daar is ’n rede waarom die

vereffening van die sondaar serekening by God tot die laasteuitgestel word. “. . . Hy isgeduldig met julle, omdat Hy niewil hê dat iemand verlore gaannie; Hy wil hê dat almal hullemoet bekeer” (2 Pet. 3:9). Dit isverstandig om die opgeloopterekening by God in herinneringte bring en hulp te soek by dieEen wat die rekening vir onsbetaal het. – www.kragvirvan-dag.co.za; ds. Manie Colyn.

Betaal sal jy welGeesgenoot

Briewe /

Letters

deur

Lynda Greyling

MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014 5

LYNDA GREYLING of Malutivisited Sithembile Mhlope,manager of the Golden GateHighlands National Park, andasked her a few questions.Coming from the Kruger National Park,

how do you find Golden Gate?I attended a conference at Golden Gate

before and thought the mountains werebeautiful. It never occurred to me that I wouldwork here. I received a hearty welcome whenI moved here – I slipped on grass and brokemy leg.

Where did you grow up?I was born in Pietermaritzburg and grew up

in KwaZulu-Natal.

Where did you start working?I was 20 years old when I moved to

Pretoria where I started working in the traveland tourism industry.

You moved to Polokwane in the lateeighties. Did you work there and where?

I worked for the South African Breweries(SAB) as an informal market developer. Inthose days all the shebeens were closed andSAB still had to sell their products withoutbreaking the law.

SAB had a social responsibility. It wasduring that time that they introduced their firstcider, Redds.

In the mid-nineties you started yourown business. What did you do?

I had my own travel agency, a guesthouseand a catering business.

The travel agency was the first black-owned agency in South Africa and it was notfranchised at the time. I did corporatecatering.

Were you successful?I had a ten-year plan, five years to

establish the business and five years to let itgrow.

Did you enjoy it?It was exciting times. At first I did not know

much, but I learnt a lot, especially in catering.The canteen was open 24 hours. With thetravel agency I did bookings for tourists forthe holidays and in the out of season times Idid bookings for corporates and government.

Did you enjoy it?It was an exciting, hectic time. It took some

discipline, being a young, black woman. Iwas a workaholic.

What changed?My husband passed away just after our

second child was born. Soon afterwards mymother passed on.

I was under a lot of pressure and it had agreat impact on my life because I needed asupport system.

What made you leave the businessworld?

I was depressed and my accountant, anelderly man, suggested that I sell thebusinesses. I did not renew my cateringcontract, sold everything and moved toMpumalanga.

Where did you work?I worked at the Chamber of Commerce in

Nelspruit with high-profile businesspeople. Iwas the first black woman reporting to theboard. I had to establish tourism centres andworked with small and big municipalities, aswell as the Kruger National Park.

When did you start working for SAN-Parks?

In 2008 at Skukuza.

Did you enjoy the work?I fell in love with the Kruger. In fact, I still

have my house in Nelspruit.

Is being the park manager at GoldenGate a challenge?

The time was right for me to come. I loveto learn more about my beautiful country.

Are you faced with a lot of challenges?Yes, but nothing that cannot be rectified.

There is still a lot to do.

Will there be any changes in future?With change comes growth. For example,

we are looking at the current market trendsand what we have to offer. We want touriststo have a lifetime experience when they visitGolden Gate. The first step is to have morefor people to do. We are working on that andplan to implement it soon. We would like tocater for families and are looking at activitiesfor children.

Being the first woman and first blackwoman to become the park manager, didthe staff accept you?

I certainly think so. I love to interact withpeople and staff. Once a week I take amorning off to visit the hotel as well as theother departments to interact with the staff.

You recently had a team buildingsession. Who attended?

I asked the heads of the five departmentsto attend. They also had to choose oneperson from their department. Afterwards Irandomly picked staff members.

Why?I believe everybody who works here must

know and understand what managementwants to achieve and how they go about it.

Tell us more about your children.My eldest son, Sanzo, is 28 and the

second, Sphamandla, is 12. I also have fouradopted children, two boys and two girls. Theboys are grown up and have left the houseand Toy is 10 and Nokzola 16. Sphamandlaand Toy attend the Clarens Primary Schooland Nokzola is in the Witteberg High School.

What about the future of Golden Gate?Golden Gate celebrated its 50th anniversa-

ry last year and I would like to manage it tothe best of my ability with the staff supportingme.

New manager leads by her example

SITHEMBILE MHLOPE, park manager of theGolden Gate Highlands National Park.

Photo: Lynda Greyling

6 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014 7

8 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

AS deel van Kansa se GebalanseerdeLewenstylveldtog moedig Kansa almal aanom te onthou dat hul gesondheid van dieallergrootste belang is.

Die veldtog fokus op vetsug en kanker,sowel as die vermindering van die innamevan sout en suiker om die risiko van kankerte verminder.

Die Wêreldgesondheidsorganisasie(WGO) definieer oorgewig en vetsug astoenemende, abnormale of oormatige vetwat ’n gesondheidsrisiko veroorsaak.

Vetsug en om oorgewig te wees isbelangrike risikofaktore vir verskeie chronie-se siektes wat kanker, tipe 2-diabetes enkardiovaskulêre siektes insluit.

In Suid-Afrika is daar ’n onrusbarendetoename in vetsug met meer as 29% vanmans en 56% van vroue wat as oorgewigof met vetsug geklassifiseer word. Dit hettot meer as 36 500 sterftes in 2004 gelei.

“Ons moedig mense aan om ’n gebalan-seerde lewenstyl te lei deur die handhawingvan ’n gesonde liggaamsgewig, om aktiewerte wees, om ’n gesonde dieet te volg watgenoeg groente en vrugte in seisoen insluit,om die inname van alkohol te verminder ofte vermy, om nie te rook nie en om dieinname van vet, sout en suiker te vermin-der,” sê prof. Michael Herbst, Kansa se hoofvan gesondheid.

SoutWêreldsoutbewustheidsweek was van 11

tot 17 Maart om mense daaraan te herinnerom die inname van sout te beperk.

Sout is noodsaaklik vir die liggaam omnormaal te funksioneer. Soutinname uit allebronne behoort 5 g per dag te weeswaarvan natrium minder as 2,4 mg (dit iseen teelepel sout per dag) moet wees.

“Kansa raai mense aan om geprosesseer-de of verwerkte kossoorte te vermy en omnie ekstra sout by kos te voeg nie omdat ditdie risiko vir maag-, neus- en keelkanker,hoë bloeddruk, hartsiektes en beroerteverhoog,” sê Herbst.

SuikerDie hoë inname van suiker dra by tot die

voorkoms van gedragsprobleme onderkinders, tandbederf en vetsug wat tot dieverhoogde risiko vir nie-oordraagbaresiektes soos verskeie kankersoorte, ti-pe 2-diabetes, kardiovaskulêre siektes enhoë bloeddruk lei. Bygevoegde suiker in diedieet behoort nie meer as 100 kalorieë(25 g) per dag vir vroue en 150 kalorieë(37,5 g) vir mans te oorskry nie.

Fisieke aktiwiteitFisieke aktiwiteit help om ’n gesonde

liggaamsgewig te handhaaf wat kan lei totdie verlaging van die risiko vir verskeiesoorte kanker wat bors-, prostaat-, long-,kolon- en nierkanker insluit.

“Kansa se program oor aktiwiteit beklem-toon die bewustheid oor die handhawingvan ’n gebalanseerde lewenstyl, oor hoe omsonslim-sport en ander aktiwiteite tebeoefen, sowel as opvoeding oor hoe ombewus te wees van kanker deur slim eningeligte keuses aangaande dieet enlewenstyl te maak.

“Dit bied ook aan mense die geleentheidom deel te neem aan hul gunsteling-sport-aktiwiteite, terwyl daar tegelykertyd aanlyn-geldinsameling gedoen kan word.

“Geld wat ingesamel word, help Kansaom sorg en ondersteuning te bied aanmense wat deur kanker geraak word,” sêHerbst.

Wenke oor oefening wat jy kan doenom ’n gesonde lewenstyl te handhaaf:

) Gebruik trappe pleks van ’n hyser ofroltrappe.) As jy kan, loop of ry fiets na jou bestem-ming.) Doen oefening in jou etensuur en moedigkollegas, vriende en familie aan om saamte oefen.) Moenie die hele dag sit en werk nie.Neem ’n paar minute om jou spiere te strekof om vinnig ’n draai te loop.) Stap na jou kollegas toe en praat methulle in plaas daarvan om ’n e-pos te stuur.) Gaan dans saam met jou lewensmaat ofvriende.) Beplan aktiewe vakansies pleks vanuitstappies per motor.) Dra elke dag ’n pedometer en vermeer-der jou daaglikse afstand en spoed.) Sluit jou by ’n sportspan of -klub aan.) Gebruik ’n spinfiets of trapmeul terwyl jytelevisie kyk.) Koop ’n rebounder en gebruik dit gereeldom te oefen.) Beplan jou oefenroetine en verhooggeleidelik die getal dae en minute persessie wat jy oefen.) As jy kinders het, speel saam met hulle.) Beperk die tye dat jy ure sit en televisiekyk.

Meer wenke oor hoe jy ’n gebalanseerdelewenstyl kan handhaaf, is omvat in Kansase boek Life is Beautiful of besoek Kansase webwerf by www.cansa.org.za.

Behou balans enbly só gesond

’n PAAR honderd behoeftiges het verledewinter danksy die Bethlehem-Rotariërs sebaadjieprojek warmer gekry.

Die Rotariërs het verlede jaar die eerstekeer die baadjie-insameling gehou.

Herman Wessels, koördineerder van dieprojek, sê hoewel dit nou herfs is, moedig

hy alle Oos-Vrystaters aan om die projekreeds te ondersteun deur skenkings byDiesel Electric af te gee. Andersins kanWessels by 082-572-0754 gebel word.

Die Rotariërs wil nou al baadjies insamelsodat hulle dit aan die begin van die winteraan behoeftiges kan uitdeel.

Baadjies vir behoeftiges ingesamel

THE Tree of Life is Cansa’s new project inBethlehem.

It is dedicated to everyone who foughtcancer as well as those who are stillfighting the disease.

According to Richard Nel from Cansa (acommunity mobiliser), a “tree” has beenerected against the wall at Cansa’s offices.

This will be a permanent fixture.

Leaves, branches and sandstone tilesmay be purchased at any time.

“The idea is to engrave a message onthe provided copper leaves, branches andsandstone tiles as dedication and token oflove and empathy towards those closest tous.”

The engraving will be done professional-ly.

Tree to honour cancer fighters

PEOPLE at the launch of the Tree of Life at Cansa’s offices in Bethlehem are from the left RethaFourie (chairperson of volunteers), Frans Fourie, Martina Diener, Adele Theron, Valerie Fourie,Corrie Labuschagne, Richard Nel (community mobiliser) and Carel de Bruin (area manager).

Photo: Lynda Greyling

BETHLEHEM ROTARY in conjunctionwith the Department of Health will behosting family health days from 2 to 4April.

It will be held on 2 April in the BakenPark Community Hall, on 3 April at theTafoleng Stadium, Bohlokong, and on 4April at the area next to the MphohadiClinic in Bohlokong.

HIV testing and counselling will bedone.

Other tests include those for TB,diabetes and blood pressure.

Polio and measles vaccination,deworming and vitamin A administrationwill also take place.

People can visit the clinic from 08:00to 16:00.

Free testing done on family health days

TAXI­EIENAARS het verlede Dinsdagaand die bekendstelling van die nuwe Nissan N4350 Impendulo by Bethlehem Nissan bygewoon. Van links is Mossie Mostert, Retha Stan­der, Dicky Roux, Vincent Mogale, voorsitter van die Bethlehem­taxi­vereniging, MichaelLiebenberg en Japie van Wyk.

MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014 9

DUISENDE mense van oor die wêreldheen het verlede Saterdag aan protes-optogte deelgeneem om te eis dat diegeblikte-leeubedryf in Suid-Afrika verbiedword.

In Johannesburg het sowat 1 500mense by die Dieretuinmeer opgedaagen in Kaapstad het sowat 1 700 menseaan ’n betoging deelgeneem.

In Bethlehem is ’n gedenkdiensSondagmiddag in die kapel op die plaasBruwershoop van DA-LP Roy Jankiel-sohn en sy vrou, dr. Astrid Jankielsohn,gehou.

Die diens is deur Astrid gelei met Royen hul seun, Tristan, wat bydraesgelewer het.

Die Jankielsohns is almal diereliefheb-bers wat al talle diere aangeneem het.Die diere loop vrylik op die plaas rond.

Hul plaas word deur drie leeuplaseomring. Die een aan die agterkant vandie Sol Plaatjedam, Lionsrock van diedierewelsynsorganisasie Four Paws,steun die Jankielsohns se siening om teverbied dat leeus “geblik” word.

Mense van Paul Roux, Fouriesburg enBethlehem het die diens bygewoon.

Verskeie instansies van oor die landheen sê in die memorandum die geblik-te-leeubedryf is ’n skandvlek op Suid-Afrika se naam. Daar is 8 000 leeus ingevangeskap wat net geteel word om inklein kampies gejag te word.

Intussen het 1,43 miljoen mense vanoor die wêreld heen ’n versoekskrifonderteken dat die Suid-Afrikaanseregering die geblikte-leeubedryf moetsluit.Feite oor die leeubedryf

) Amerika het tussen 2007 en 2012altesaam 592 leeutrofeë ingevoer, gevolg

deur Spanje met 443, Tsjeggië met 105en Duitsland met 99.) Daar is net sowat 3 000 wilde leeus inSuid-Afrika – almal in reservate.) Van die jagters wat graag geblikteleeus jag, kom 55% van Amerika. Dieres van die jagters is van Europa.) Asiatiese misdaadsindikate betaalsowat R10 000 vir ’n leeukarkas wathulle van leeuboere koop om die bene indie hande te kry. Hulle maak koekiesvan die bene en glo dit het medisinalewaarde.) Sowat 1 000 geblikte leeus wordjaarliks in Suid-Afrika gejag.

Sê nee vir geblikte jag

VAN die mense wat die gedenkdiens in diekapel op die plaas Bruwershoop bygewoonhet, is, voor: Tristan Jankielsohn; van linksis, agter: Sue Engelbrecht (Bethlehem),Roy Jankielsohn en dr. Astrid Jankielsohn.

Foto: Lynda Greyling

Woon VLU­kongres ná 50 j. byVYFTIG jaar gelede het die voormaligeOranje­VLU­tak se lede die jaarlikse kongres op dieplaas Oranje aangebied, dieselfde plaas aswaarop Area 2 se kongres vanjaar gehou is.Van die oud­ledewat vanjaar die kongres byge­woon het, is van links, voor: Bets Engelbrecht(Ficksburg), Girlie Theron (Fouriesburg) enTruida Roos (Fouriesburg); agter: LoucharlScheepers (Clarens), Stienie Venter (Ficks­burg) en Dorothy du Preez (Bethlehem).

Foto: Magic Photography

MA en dogter saam op konferensie: HannetjieRossouw (links) vanBethlehemenhaar dogter,Mona Scheepers, van die Oranje­gasteplaashet albei die VLU­kongres van Area 2 byge­woon.

Nuut aan stuur van motorklub

Wen wegbreek­langnaweek

JOHAN CLAASSEN (derde van links) is die nuwe voorsitter van Bethlehem se Classic­ en Vete­raanmotorklub. Die lede se klubhuis is in die voormalige Clover­gebou. Die klub beskik oor ’ngroot verskeidenheid onderdele vir veteraanmotors en motoreienaars van oor die land vind ge­reeld hier skaars onderdele. Lede braai op ’n Vrydagaand vleis saam met die lede van die WildBunch­motorfietsklub. Die klub is in dieselfde gebou geleë. Enigeen wat antieke ware het enhom of haar by die klub wil aansluit, is welkom. Die ander bestuurslede is hier van links CoenieGroenewald (tesourier), Elize Claassen (sekretaresse), JohanClaassen, Leon du Plessis (onder­voorsitter), Rinus Kok (bykomende lid) en Carel Erasmus (bykomende lid).

DIE Bosman­gesin is die wenner van ’n langnaweek in Umthloti. Die Tenshinkan­karateklub het’n geldinsamelingsprojek aangebied waarin ’n langnaweek by die see, asook ’n tweede en derdeprys, gewen kon word. Van links is, voor: Reece Mann (Mica­geskenkbewys) en Juan­PierreBosman; agter: Chrizelle Maree (karatepak), Sunel, Annemie en Pieter Bosman.

10 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

’n GROENTETUINPROJEK wat sowat 18maande gelede begin is om kos aanbehoeftige kinders en bejaardes in Bethle-hem en Fouriesburg te verskaf gaan vankrag tot krag. Dit is danksy ’n paar boerewat bykomend bydraes lewer.Nou het General Motors se GM Childlife-

stigting ’n splinternuwe bakkie geskenksodat die groente by die onderskeie plekkeafgelewer kan word.Dié bakkie is Woensdag deur Colin

Cowie, voormalige voorsitter van dieNasionale Handelaarsvereniging en deesdaevan die Childlife-stigting, aan Twakkies duToit en Mpho Negovha, die twee heeltydsewerkers, oorhandig.Cowie sê Childlife het sowat tien jaar

gelede ontstaan om ’n verskil in diegemeenskap te maak. Handelaars enGeneral Motors skenk jaarliks om die helftegeld aan die projek. Wanneer ’n behoefteontstaan, doen die handelaarshoof, in diégeval Philip Sterley van Bethlehem Auto, ’nvoorlegging waarin uiteengesit word wat diebehoefte is – in dié geval ’n voertuig.“Elke geval verskil. Die geld wat aan die

verskillende projekte bestee word, maak niesaak nie. Dit is die verskil wat dit gaanmaak wat vir ons belangrik is,” sê Cowie.In September 2012 het Pierre Coetzee ’n

stuk grond op sy plaas Sidney vir ’ngroentetuin beskikbaar gestel. Farmsecurehet die elektriese omheining en pakkamergeskenk. Hy het aanvanklik die arbeidvoorsien, terwyl Bethlehem-Tafelronde 60, insamewerking met die Masechaba-projek, virdie besproeiingstelsel, ablusiegeriewe enpakplek verantwoordelik was. Laasgenoem-de het intussen ook bykomende pakplekvoorsien.Die Frontier Inn-Dihlabeng-gemeenskaps-

trust het verseker die groentetuin is metskadunet bedek. Saad is deur Starke Ayresen kunsmis deur Kynoch verskaf. PierreCoetzee verskaf die water en elektrisiteit.

Die salarisse word deur die onderskeiegroepe betaal en in die stadium word kosaan meer as 1 000 mense gegee.Die instansies is Youth With a Mission

(YWAM), wat Dinsdae en Donderdae tussen200 en 400 kinders en bejaardes voed, dieinwoners van Kareehuis van die CharlotteTheron-kinderhuis, sowat 95 bejaardes vandie Sonskyn-dienssentrum en 200 tot 400leerlinge van die Maluti-Hooglandskool.Aanvanklik is groente aan die Intermediê-

re Skool Fouriesburg verskaf. ’n Groentetuinis op dié skoolterrein begin en word gereelddeur Du Toit en Negovha besoek om toe tesien alles verloop vlot. Du Toit is baie trotsop die eerste spinasie-oes. “Ons het seston in nege maande geoes.” Benewensspinasie is wortels, beet, tamaties, uie engroenbone aangeplant. Twee boere, BrianJardine en Atman Meintjies, verskaf onder-skeidelik kool en aartappels. Volgens DuToit beplan hulle om ook aan Christenburgen in Bohlokong groente te lewer.

Boere dra tot projek by

COLINCOWIE (links) vanGMChildlife oorhan­dig die splinternuwe bakkie wat hulle geskenkhet aan Twakkies du Toit, werknemer by diegroentetuinprojek wat aan meer as ’n 1 000mense etes verskaf.

ANNERETHENIEUWENHUIS, Amarie Pretorius, Alinda Lange enMariannePretoriuswasdie spoke wat op die jaarlike wildsfees in Reitz was. Foto: Christo van Zyl

Spoke geniet die fees

DIE Laerskool Jorda­nia het ’n netbalkliniekaangebied vir 215spelers waartydensdie eerste netbalspanvan Hoërskool Witte­berg die laerskool­spelers kom touwysmaak het. Die Medi­clinic Hoogland hetdie meisies se mid­dagete en iets te drin­ke geborg. Die dagwas ’n groot suksesen almal het dit vrees­lik geniet. Foto: Verskaf

Kliniek ’nsukses

MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014 11

VIER atlete van die Laerskool Jordania is ná die Vrystaat­byeenkoms vir deelname aan die Suid­Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms gekies. Van links is Marisca Stander (stap, rekord verbe­ter, aangewys as beste meisie­atleet), Jessica Nel (100 m en 200 m), Marinus Minnaar (100 men 200 m) en Du Toit van Huyssteen (verspring).

LEERLINGE van gr.1tot gr. 3 wat hul afde­lings in die LaerskoolJordania se interneredenaarskompetisiegewen het, is InellPieters (links) en Si­moné Venter. Afwe­sig: Jurie Wessels.

LEERLINGE in gr. 4 en gr. 5 aan die Laerskool Jordania wat hul afdelings van die skool se interneredenaarskompetisie gewen het, is van links Rowan Scholtz, Marcu van Dyk, Ann­ne Venteren Chrizelle Mienie.

GR. 6­ EN GR. 7­LEERLINGE aan die Laerskool Jordania wat die wenners van hul afdelingsvan die skool se redenaars kompetisie is, is van links Anro Smith, Hanru Barnard, Chrisné Krugeren Izelke Craven.

Lekkerglad metdie mond

TE KOOP

ALLERLEI

1655

Geslagte varke, skapespeenvarke en lam-mers. Gratis aflewering inBethlehem. 072 406 3919.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TE HUUR

1820

VLOERLENGTE TAFEL-DOEKE, kandelare, eetge-rei. Peto Odendaal.Lombardstraat 7.058 303 2392.

ALLERLEI

1845

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.

EIENDOMME

HUISE TE HUUR

3270

Farmhouse: 7 km fromBethlehem. 3 bedr, 2bathr, kitchen, lounge anddining room. Carport. R4500 p.m. Eskom and depo-sit. 083 285 1196.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Aletta soek werk ashuishulp vanaf Maandagtot Vrydag. Ondervinding.Skakel 071 086 8941.

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

12 MALUTI, WOENSDAG 26 MAART 2014

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

MATSELENG MOKOENA (17) is a leadinglight amongst the girls in the South AfricanGolf Development Board (SAGDB) pro-gramme. Having started her year with winsat her first two Free State and NorthernCape junior golf tournaments in January,the youngster from Phuthaditjhaba maintai-ned the momentum into February.She won the girls divisions at both the

Clarens Junior Open and the Magersfon-tein Junior Open and was also among thetop 15 players overall at both events.In Clarens she shot rounds of 79, 83

and 79 before an even better showing inMagersfontein where she carded 78, 78and 74.Matseleng was also invited to play at the

Gauteng North girls championships at theZwartkop Golf Club. Although she hadnever played the course before, sherecorded two respectable rounds of 82 and83.Her performances also earned her a

place at the Curro South African JuniorsInternational Tournament played in CapeTown.The event is part of the World Junior

Golf Tournament Series and countstowards the players’ World Amateur GolfRanking.Matseleng put together rounds of 88,

93 and 87 to finish 29th in the girls’division.

Young gholferkeeps excelling

GOLDEN GATE hosted its firstu.13 soccer tournament onSaturday.Four teams, Tshepong and

Barcelona from Clarens, PeaceLovers from Qwaqwa andGolden Gate’s own teamparticipated.Play started at 10:00 with

Peace Lovers and Tsepongreceiving four goals each.On a penalty Tshepong won

4-1 to go through to thesemi-final.Barcelona beat Golden Gate

with two goals to one.In the semi-final Peace

Lovers beat Golden Gate by5-2 and Barcelona beatTshepong by 9-1.Peace Lovers and Barcelona

played in the final.

Both teams were fairly tiredafter their earlier games, yet itproved to be a tight game.Peace Lovers missed a few

opportunities to score, but justbefore half-time scored theironly goal to win the tourna-ment.All the teams stayed over at

Golden Gate and left afterbreakfast on Sunday.

Four teams battle it out in soccer tournament

TWO players in action during thefinal match of the Golden Gateu.13 tournament. In the red andblue is a player of the Barcelonateam and the player in blue is fromPeace Lovers.

Photo: Lynda Greyling

DIE afgelope naweek het die Oud-Sko-liere-krieketspan teen Harrismith in dieeindronde van die Oos-Vrystaatse50-beurtliga te staan gekom.Oud-Skoliere het onoorwonne tot die

eindronde deurgedring en het in diehalfeindronde teen Dorp te staangekom en die wedstryd gemaklikgewen.Harrismith het in die halfeindronde

teen Reitz gespeel en met 19 lopiesgewen.In die eindronde het Oud-Skoliere

eerste gekolf en 314 lopies behaal.Gerrit Pienaar (101) en Bjorn Barends(124) het goed met die kolf gepresteer,terwyl Willem Brits vir Harrismith driepaaltjies geneem het.Harrismith moes ’n groot telling jaag

en kon net 214 lopies kry voordat al syspelers uitgeboul is.Francois Grové het 176 lopies vir

Harrismith aangeteken.Vir Oud-Skoliere het PD van der Berg

met sy boulwerk uitgestaan en vyfpaaltjies vir net 32 lopies in tienboulbeurte geneem.Die Oud-Skoliereklub se eerste

krieketspan het die eerste keer dieseisoen weer in die plaaslike ligadeelgeneem.

Oud-Skoliere seëvier

DEON SCHOOMBIE van Oud­Skoliere boul hier in die eindronde van die Oos­Vrystaatse50­beurtliga wat in Bethlehem gehou is. Oud­Skoliere het teen Harrismith gespeel.