12
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 21 MEI 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I MAANDAG is sowat 15 strukture vir tydelike klaskamers by die Hoërskool Ntsu in Môrelig opgerig. By die Bethlehem- Gekombineerde Skool in Bakenpark pryk al ’n paar tydelike klasse. Ntsu spog met ’n nuwe skool- saal wat bykans voltooi is. Die Bethlehem- Gekombineerde Skool en Ntsu sal albei oor sowat ’n jaar van nou af met ’n nuwe skoolgebou spog. Die twee skoolgeboue is gegrond op ’n besonderse ontwerp wat al met ’n eerbewys beloon is. Die twee Bethlehem-skole is twee van tien skole in die Vrystaat wat volgens die Inisiatief vir Versnelde Infrastruktuurontwikke- ling (Asidi) gekies is om die verandering te ondergaan. Magda van Es, maatskaplike fasiliteerder van Asidi, sê die twee skole se klaskamers is van asbes. Die departement van basiese onderwys wil met die Asidi-pro- gram die proses versnel om die nuwe skoolgeboue so gou moont- lik en met die minste ontwrigting vir leerlinge en onderwysers op te rig. Bouwerk sou reeds ’n paar maande gelede begin het. Weens onvoorsiene probleme is die terrein waarop die tydelike klaskamers opgerig sou word nou eers omhein en reggekry om tydelike klaskamers te huisves. Ntsu se klaskamers word op die sokkerveld geplaas terwyl die ou netbalbane by die Bethlehem- Gekombineerde Skool gelyk gemaak moes word. Die skoolgeboue gaan heeltemal gesloop word om vir die nuwes plek te maak. ’n Heining skei tydelike klaska- mers van die res van die skool om te keer dat leerlinge beserings opdoen terwyl die bouwerk aan die gang is. Die planne vir die Bethlehem- Gekombineerde Skool is deur Geldenhuys en Jooste-argitekte van Vereeniging opgestel. Dié spesifieke soort groen skoolgebou is reeds in Mafikeng gebou waarvoor ’n eerbewys vir innoverende ontwerp ontvang is. Die klaskamers sal aan die een kant klein vensters hê en aan die ander kant groot vensters om soveel moontlik natuurlike lig in te laat sodat dit nie nodig is om elektriese ligte te gebruik nie. Daar word wegbeweeg van die stereotipiese reguit ry klaskamers. Die gebou laat ’n mens nogal dink aan ’n blom met die kern ’n voedingsentrum en bankies daaromheen waar kinders hul maaltye kan nuttig. Die “blaargedeeltes” is die klaskamers. Die twee rye van byvoorbeeld die grondslagfase word met ’n muur in die vorm van ’n halfmaan met mekaar verbind. Die halfmaan vorm ’n oop klaskamer of amfitea- ter. Elke fase het sy eie kleedka- mers vir kinders van verskillende ouderdomsgroepe. Daar is altesaam 27 klaskamers. Die skool, wat leerlinge van gr. 1 tot gr. 12 kan onderrig, gaan nou ’n kleuterskool hê wat vir 100 gr. O-leerlinge voorsiening maak. Die kleuterskool sal ten volle omhein wees. Benewens twee laboratoriums sal daar ’n mediasentrum wees wat twee rekenaarklasse en ’n biblioteek sal insluit. Die skool sal die eerste keer ’n saal hê. Die saal van 1 000 m² sal soos die res van die skool aangepas wees om vir gestremdes voorsiening te maak. Al waarvoor Asidi nie voorsie- ning maak nie, is die tuin. Die ideaal is om van die bome te behou, maar dit sal ’n gemeen- skapsprojek moet wees om nog bome aan te plant en die terrein te verfraai. Ntsu se gebou word volgens sy spesifieke behoeftes opgerig. Die gebou is soortgelyk aan dié van die Bethlehem- Gekombineerde Skool. Carlo’s Fencing is die boukon- trakteur vir laasgenoemde skool terwyl Syabuhle New Boss JV die kontrakteur vir Ntsu is. Bhm-skole gou nuut Besonderse ontwerp vir 2 skole gekies STRUKTURE vir tydelike klasse word nou by die Hoërskool Ntsu afgelaai. Foto: Lynda Greyling

Malutima 20140521

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140521

Citation preview

Page 1: Malutima 20140521

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 21 MEI 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

MAANDAG is sowat 15 strukturevir tydelike klaskamers by dieHoërskool Ntsu in Môrelig opgerig.By die Bethlehem- GekombineerdeSkool in Bakenpark pryk al ’n paartydelike klasse.Ntsu spog met ’n nuwe skool-

saal wat bykans voltooi is.Die Bethlehem- Gekombineerde

Skool en Ntsu sal albei oor sowat’n jaar van nou af met ’n nuweskoolgebou spog.Die twee skoolgeboue is

gegrond op ’n besonderse ontwerpwat al met ’n eerbewys beloon is.Die twee Bethlehem-skole is

twee van tien skole in die Vrystaatwat volgens die Inisiatief virVersnelde Infrastruktuurontwikke-ling (Asidi) gekies is om dieverandering te ondergaan.Magda van Es, maatskaplike

fasiliteerder van Asidi, sê die twee

skole se klaskamers is van asbes.Die departement van basieseonderwys wil met die Asidi-pro-gram die proses versnel om dienuwe skoolgeboue so gou moont-lik en met die minste ontwrigtingvir leerlinge en onderwysers op terig.Bouwerk sou reeds ’n paar

maande gelede begin het. Weensonvoorsiene probleme is dieterrein waarop die tydelikeklaskamers opgerig sou word noueers omhein en reggekry omtydelike klaskamers te huisves.Ntsu se klaskamers word op die

sokkerveld geplaas terwyl die ounetbalbane by die Bethlehem-Gekombineerde Skool gelykgemaak moes word.Die skoolgeboue gaan heeltemal

gesloop word om vir die nuwesplek te maak.

’n Heining skei tydelike klaska-mers van die res van die skoolom te keer dat leerlinge beseringsopdoen terwyl die bouwerk aandie gang is.Die planne vir die Bethlehem-

Gekombineerde Skool is deurGeldenhuys en Jooste-argitektevan Vereeniging opgestel.Dié spesifieke soort groen

skoolgebou is reeds in Mafikenggebou waarvoor ’n eerbewys virinnoverende ontwerp ontvang is.Die klaskamers sal aan die een

kant klein vensters hê en aan dieander kant groot vensters omsoveel moontlik natuurlike lig in telaat sodat dit nie nodig is omelektriese ligte te gebruik nie.Daar word wegbeweeg van die

stereotipiese reguit ry klaskamers.Die gebou laat ’n mens nogal dinkaan ’n blom met die kern ’n

voedingsentrum en bankiesdaaromheen waar kinders hulmaaltye kan nuttig.Die “blaargedeeltes” is die

klaskamers.Die twee rye van byvoorbeeld

die grondslagfase word met ’nmuur in die vorm van ’n halfmaanmet mekaar verbind. Die halfmaanvorm ’n oop klaskamer of amfitea-ter.Elke fase het sy eie kleedka-

mers vir kinders van verskillendeouderdomsgroepe.Daar is altesaam 27 klaskamers.Die skool, wat leerlinge van gr. 1

tot gr. 12 kan onderrig, gaan nou’n kleuterskool hê wat vir 100gr. O-leerlinge voorsiening maak.Die kleuterskool sal ten volleomhein wees.Benewens twee laboratoriums

sal daar ’n mediasentrum wees

wat twee rekenaarklasse en ’nbiblioteek sal insluit.Die skool sal die eerste keer ’n

saal hê. Die saal van 1 000 m² salsoos die res van die skoolaangepas wees om vir gestremdesvoorsiening te maak.Al waarvoor Asidi nie voorsie-

ning maak nie, is die tuin. Dieideaal is om van die bome tebehou, maar dit sal ’n gemeen-skapsprojek moet wees om nogbome aan te plant en die terreinte verfraai.Ntsu se gebou word volgens sy

spesifieke behoeftes opgerig. Diegebou is soortgelyk aan dié vandie Bethlehem- GekombineerdeSkool.Carlo’s Fencing is die boukon-

trakteur vir laasgenoemde skoolterwyl Syabuhle New Boss JV diekontrakteur vir Ntsu is.

Bhm-skole gou nuut

Besonderse ontwerp vir 2 skole gekiesSTRUKTURE vir tydelike klasse word nou by die Hoërskool Ntsu afgelaai. Foto: Lynda Greyling

Page 2: Malutima 20140521

2 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

HANNIE BLIGNAUT (86) watvan jongs af baie kreatief was,is dit vandag steeds.Sy het nou nege plakboeke

gemaak, agt met die alfabeten een oor boerdery.Ses van die boeke met die

alfabet, wat ook met prentegeïllustreer word, is vir haaragterkleinkinders. Die een oorboerdery is spesiaal vir die“ou seuntjie” wat so van dieplaas hou. Die oorblywendetwee boeke is spesiaal vir dieander twee gesinne.Voor in elke boek het sy ’n

spesiale boodskap vir elkeengeskryf.Sy het pas nog ’n projek

voltooi. ’n Buurvrou het virhaar netjiese plankies gegee en sy kon lanknie besluit wat sy daarmee wou maak nie.Sy het pragtige prente daarop geplak met

gepaste bewoording by elkeen. Daarna hetsy dit ge-mod podge sodat dit behoue kanbly.Daarby het sy ’n reeks kaartjies, van trou-

en verjaardagkaartjies totkaartjies waarin self ’nboodskap geskryf kanword, gemaak. Diékaartjies is netjies gegroe-peer om dit vir diegenewat by haar wil koop tevergemaklik.Op aandrang van een

van haar kleinseuns hetBlignaut ’n boek oor diegeskiedenis van dieBenekes en Kotzesgeskryf. Die netjiesgebinde boek in A4-for-maat het 144 bladsye enheelwat interessante foto’svan vroeër is ingesluit. Dietitel is Herinneringe aan“Toe ons nog kinders was”.

Sy het dié boek in 2008 geskryf toe sy80 was. In ’n netjiese handskrif vertel sy diefamilieverhaal aan haar kinders en kleinkin-ders met deernis en trots.Nou het een van haar ander kleinseuns

gevra dat sy vir hom ’n boek oor haar leweas Christen moet skryf.

LEDE van die burgerregte-organisasieAfriForum het Woensdag ’n optog in PetrusSteyn gehou om teen swak watervoorsie-ning deur die Nketoana-munisipaliteitbeswaar te maak.Inwoners van Petrus Steyn het ’n vreed-

same optog na die munisipale kantooronderneem en ’n memorandum oor diegebrekkige watervoorsiening, asook ’nbeswaarskrif aan die afgevaardigde raadslid,Petrus Monyatso Moloedi, oorhandig.“Die dorp was gister sonder water en dit

het die ontevredenheid aangevuur. Almal ismoedeloos, omdat die probleem nie aandagvan die munisipaliteit kry nie.”Die betredingsaak teen AfriForum se

provinsiale koördineerder vir die Vrystaat,CW Els, is tot Woensdag 11 Junie in diePetrus Steyn-landdroshof uitgestel.Els is deur die Nketoana-munisipaliteit

aangekla, omdat hy opvolgwerk by dieoksidasiedamme by Petrus Steyn serioolaanleg wou gaan doen nadat verskeielede van die gemeenskap moontlikeonwettige rioolstorting onder sy aandaggebring het.Els moes op Woensdag 14 Mei om 09:00

in die hof verskyn, maar is eers na 14:00 inkennis gestel die saak gaan uitgestel word.

“Ek en Werner Human, AfriForum seregsverteenwoordiger, moes self heen enweer tussen die polisiekantoor en landdros-hof hardloop om uit te vind waar dieklagstaat is nadat die hofklerk ons in kennisgestel het hulle het niks van die polisieontvang het nie. Die polisie het vir ons inhul register gewys hulle het wel die stukkeaan die hof oorhandig.”Els sê hy hoop hy sal op 11 Junie sy

saak kan stel.

Raadop oor waterSO is daar in Petrus Steyn oor die gebrek aan water in die dorp betoog.

Kreatiewe ouma sit nooit stil

HANNIE BLIGNAUT met dieplakboeke wat sy vir haar ag-terkleinkinders gemaak het.

22 MEI:) Die sektorpolisiëringsvergade-ring vir die woonbuurte Panora-ma, Hospitaalheuwel, LaProvence en Jordania word om17:00 in die Sederhofgebou gehou.) Die Clarens-toerismeforum se jaarvergade-ring word om 16:00 in die Mont d’or-hotelgehou.30 Mei:

) As deel van Bethlehem se 150-jaar-fees-viering bied die Charlotte Theron-kinderhuis(CTK) om 19:00 ’n boeredansparty op dieCTK-terrein aan.Heerlike potjiekos gaan voorberei word.

Ander geregte sal ook beskikbaar wees. Dietema vir die kleredrag is Uit toeka se dae.Kaartjies is by die CTK te kry.

Belangstellendes mag ookskakel en die kaartjies kan danafgelewer word. Skakel 058-307-3700.31 Mei:

) Kestell se jaarlikse Borrelfees wat in dieNG kerk Kestell gehou word.) ’n Gholfdag ten bate van die Cluny AnimalTrust word op die Clarens-gholflandgoedgehou. Vir inligting bel Jan Sander by058-223-0727 of 078-246-2553.) NG kerk Bethlehem-Noord doen vleisver-kope op Dinsdae en Vrydae. Basaar-etesword op 31 Mei teen R50 gebied. Bespreekby die kantoor by 058-303-4743.) Die Vryfees is vanjaar van 15 tot 20 Julie.Programme is by Maluti se kantoor inMullerstraat 39 beskikbaar.

Page 3: Malutima 20140521

MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014 3

DIE DA wil as amptelike opposi-sie in die Vrystaat oor dievolgende vyf jaar sterk fokus oponder meer dienslewering, dieinwerkingstelling van projekte endie uitwissing en blootstelling vankorrupsie.

Só het Roy Jankielsohn, dienuutverkose DA-leier in diewetgewer, gister op ’n nuuskon-ferensie gesê waar die nuwelede van die wetgewer bekendgestel is.

Jankielsohn het ook gesêterwyl ander politieke partye nádie nasionale verkiesing ’nblaaskans geniet, het die DAreeds begin werk en wag gretigvir die wetgewer om te begin.

Hy het gesê die DA wilverseker dat die wetgewer sygrondwetlike mandaat versterken hulle wil die provinsialeregering vir diensleweringaanspreeklik hou. Verder wil dieDA met alle mag korrupsie in dieprovinsie uitroei.

“Die feit dat die Vrystaat diehoogste werkloosheidsyfer in dieland het, bewys Helen Zille sepunt dat korrupsie die armes

armer maak.”James Letuka, pa van die

Vrystaatse DA-leier, PatriciaKopane, het op die konferensiebewerings van nepotisme ontken.

Letuka het onder meer gesêhy het hom sonder sy dogter semedewete beskikbaar gestelnadat hy gesien het in wattertoestand die land verkeer.

Hy glo ook sterk dat die DAdie regte party vir vandag enmôre is. Letuka, of OJ soos hydeur DA-lede genoem word, hetgesê hy het, soos al die anderkandidate, deur ’n strengkeuringsproses gegaan.

Die nuutverkose lede van diewetgewer is Letuka, David Jansevan Vuuren, Mariette Pittaway enLeona Kleynhans.

Jankielsohn is as DA-leier indie wetgewer herkies.) Kopane, dr. Annelie Lotriet, dieDA se provinsiale voorsitter,Werner Horn, voormaligekoukus-leier van die DA, NomsaMarchesi en David Ross sal dieDA in die parlement verteen-woordig. Marchesi en Ross isalbei nuwe lede.

DA pak bul by horings’n OUD-BETHLEHEMIET, sakemanen leier wat die afgelope paar jaar inHillcrest gewoon het, is oorlede.

Alex Paxinos (92) was wyd en sydbekend en gelief.

Die boorling van Kestell was al indie sakewêreld betrokke toe hy nog’n jong seun was.

Paxinos het ná matriek – op 17jaar – aan die gesogte Hilton Collegein Natal by sy pa se sakebedrywighe-de ingeval. Dit het hy later oorge-neem. Hy het in 1939 na Bethlehemgekom. Talle eerbewyse en hoogte-punte in die sakewêreld het welver-diend oor sy pad gekom.

Hy het onder meer ’n internasiona-le prys vir die beste versoolde bandin die wêreld gewen. Hy het syeerbewys in Louisville in Amerikaontvang en later gemoderniseer indie vaardigheid om bande te versool.Op die gebied het hy baanbrekers-werk gedoen. As Bethlehemiet washy 38 jaar lank stadsraadslid en het

die dorp vier termyne met trots asburgemeester gedien.

Ander hoogtepunte was toe hy aseienaar van Kentucky Fried Chickenin Bethlehem die beroemde kolonel

Saunders van Kentucky persoonlikop ’n internasionale konvensie in LasVegas ontmoet het.

Van die talle eerbewyse watPaxinos ontvang het, is die Rotariërsse gesogte meriete-eerbewys, ’neerbewys as raadsheer van dieBethlehemse munisipaliteit vir 38jaar, ’n eerbewys van die Hoogland-Besigheidsforum (HBF) vir jare langeen volgehoue bydraes in die sakewê-reld en vele ander. Die eerbewyse is’n getuienis van die lewenslangegehaltediens wat die geliefdeBethlehemiet gelewer het.

Paxinos het ná ’n verblyf van 72jaarop Bethlehem Hillcrest toeverhuis.

Paxinos is verlede Maandagoorlede. ’n Gedenkdiens wordVrydag om 12:00 in die Hoeksteen-AGS-kerk gehou. Hy word oorleefdeur sy vrou, Gladys, sy kinders,Peter, Anthea, Alex en Lorraine, ensewe kleinkinders.

Wyle Alex Paxinos was ’n baanbreker

WYLE ALEX PAXINOS (92), voormali-ge stadsraadslid en ’n bekende sake-man van Bethlehem.

Mike van Rooyen

’n HOFTOLK moet aan ’n bekendesenior streekhoflanddros in dieVrystaat R30 000 betaal oor dielasterlike en onware bewerings wathy oor dié landdros gemaak het.

Mzikhulu Twala het in die skik-kingsooreenkoms wat in die Vrystaat-se hooggeregshof ’n bevel gemaak isook onvoorwaardelik aan streekland-dros Hein van Niekerk van diestreekhof in Bethlehem verskoning virdie bewerings gevra.

Twala, wat in hofstukke na homselfas ’n revolusionêr, aktivis en ’n agent

vir verandering verwys, moet ooklanddros Van Niekerk se regskostebetaal, het regter Soma Naidoobeslis.

Twala se vakbond, Nehawu, hethom as borg verbind om die geld tebetaal. Hy moet dit binne 30 daebetaal. Twala het voor lede van diepolisie, veiligheidsbeamptes, proku-reurs en lede van die publiek gesêdat hy glad nie “saam met daardierassis mnr. Van Niekerk in die hof wilwerk nie en daarom maar huis toegaan”.

Landdros Van Niekerk gebruik netAfrikaans in die hof, het hy gesê.

Twala, as vakbondverteenwoordi-ger, het landdros Van Niekerk in ’nskriftelike klag beskuldig van ondermeer rassisme, die misbruik van symagte as landdros en dat hy ’n whitesupremacist attitude openbaar.

In die skikking het Twala al hierdiebewerings as onwaar bestempel endit onvoorwaardelik teruggetrek.

Adv. Stanley Reinders het inopdrag van Philip Jacobs vanSymington en De Kok-prokureurs virlanddros Van Niekerk opgetree.Jacobs was Breytenbach en Mavuso-prokureurs in Bethlehem se korres-pondent.

Hoftolk moet opdok

ROY JANKIELSON, nuutverkoseDA-leier in die wetgewer.

LEONA KLEYNAHANS (Harris-mith), DA-lid van die Maluti-a-Pho-fung-munisipaliteit, is nuut verkiestot lid van die wetgewer.

Page 4: Malutima 20140521

4 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

Net 1 ekstra tree kan ’n sondaar redLUKAS 19:1-10 – Die Seun van diemens het immers gekom om te soeken te red wat verlore is.Ernie Holland het 85 000 kunshen-

gelvlieë gebind, terwyl hy sy gevan-genisstraf in die Milhaven-gevange-nis in Kinston, Ontario, uitgedien het.Toe word hymet sy eie hoek gevang.As seuntjie het hy leer steel. Sy ge-

sin was baie arm. Hy het begin steelom in sy gesin se behoeftes te voor-sien. Die eerste spek-en-eiers-ete insy huis was toe hy dit in ’n supermarkgesteel het.Op 12 jaar is hy in ’n verbetering-

skool geplaas en op 18 jaar het hyin die tronk beland. Van ’n kind sewinkeldiefstal af het sy misdade totpoging tot moord vererger. Hy is asgewoontemisdadiger verklaar. Hywas 25 jaar in tronke van alle soorte.Hy het met manne wat getier, ge-vloek en wanhopig was, te doen ge-kry. Keer op keer het hy ontsnap,maar hy is altyd weer gevang en te-ruggebring. Eindelik het hy in Milha-ven beland – uit Milhaven ontsnapniemand nie.Om die lang, leë ure te vul het Er-

nie begin hengelvlieë vervaardig. Dit

het in ’n aardige sakepraktyk ontwik-kel.Hy het sy produk geadverteer deur

voorbeelde aan sportwinkels testuur.Ondermeer het hy van sy voor-beelde aan die Bailey’s Sport Centrein Pembroke, Ontario, gestuur.Grant Bailey, die eienaar, het ont-

vangs per brief erken. Hy het sy briefafgesluit met ’n kort getuienis vanhoe hy kort te vore Christus as Ver-losser leer ken het. Hy het ook vir Er-nie ’n Bybel gestuur. Die eerste keerhet Ernie van ’n God wat die sondaarliefhet, gehoor.Om die gevangenisowerhede te

beïndruk en om verveling te verdryfhet Ernie die Bybel begin lees. Daag-liks het hy ’n paar hoofstukke geleesen het so die Bybel vinnig deurge-lees. Daarna het hy dit weer en weerdeurgelees. Ernie het begin agter-kom hy is innerlik aan die verander.

Hy haat niemeer nie; hy veg niemeernie. En toe, een nag in sy sel, het hydie Here Jesus ontmoet. Dit was asofdie Heiland vir hom gesê het: “ErnieHolland, jou lei is skoongevee”.Diep in die nag het hy in sy sel op

sy smal bedjie gesit en huil. Vredehetin sy hart gekom en ’n diepe bewus-syn van die Here se liefde het sy hartgevul. Hy het geweet die geharde ge-woontemisdadiger het ’n nuwe mensgeword. Hy is vroeg vir goeie gedragontslaan. Die dag toe hy ontslaan is,het Bailey buite gewag. Die Baileyshet hom in hul huis geneem en virhom in hul winkel werk gegee.Ernie het dadelik begin om vir die

25 jaar agter tralies se skade te ver-goed. Hy het hom beywer om jongmense, veral jong oortreders, reg tehelp. Elke Sondag het hy tronke be-soek en die redding in Christus wathom vrygemaak het aan ander ge-vangenes verkondig.Hoe dankbaar moes Grant Bailey

nie gewees het hy het die klein ekstratree gegee nie om vir Ernie te skryfen vir hom ’n Bybel te stuur.– www.kragvirvandag.co.za; ds.Manie Colyn

Wees altyd bewusvan veiligheid’n SAKEONDERNEMING is soos ’nkruiwa. Wanneer jy ophou om dit testoot staan dit.Die eienaar van ’n onderneming

bly die dryfkrag van sy sakebelange,sê ’n bekende in die sakewêreld inBethlehem.Veral noudat die ekonomiese om-

standighedemoeilik is, kan dit maklikgebeur dat ’n onderneming moetsluit.’nMensmoet jou entoesiasme aan

jou personeellede oordra en te alletye betrokke by jou ondernemingwees. Moenie sake aan ander men-se oorlaat nie.Wees veiligheidsbewus. ’n Mens

dink altyd jy sal nie beroof of aange-val word nie. Dit is waar ek ’n fout be-gaan het. My beursie is onlangs ge-steel sonder dat ek dit besef het. Ge-lukkig het ’n motorwag dit later opge-

tel en teruggegee. Al was die geldweg, was die kaarte nog daar. Ek isby die winkel in waar ek twee polisie-manne raakgeloop het. Ek vertel watgebeur het en die een sê: “Jy is sekerbly jy het jou beursie gekry”.Hy sê nie eens jammer oor die geld

wat gesteel is nie en wend geen po-ging aan om die dief te probeer vangnie.Die veiligheidswag is gevra om na

die video te kyk, maar dit was greine-rig en hy kon niemand uitken nie.Al wat ék kan doen, is om lesers

te waarsku om versigtig te wees.

Ligte skep gevaarBETHLEHEMIET:

TWEE WEKE gelede was daar ’nongeluk op die kruising by Derickswat die verkeerslig buite werking ge-stel het.Personeellede van die Dihlabeng-

munisipaliteit het dit “herstel”.Eers was van die verkeersligte in

die een straat buite werking. Dan isweer gewerk sodat die ander kant s’nwerk en die kant wat wel gewerk het,is buite werking.So het dit aangegaan en aange-

gaan.Baie motoriste het die besige krui-

sing nie as ’n vierrigtingstopstraat ge-hanteer nie en ’n hele paar ongeluk-ke het plaasgevind. Ek was ook am-per een van die slagoffers.Ek het die kruising as ’n vierrig-

tingstopstraat gehanteer,maar ’n taxinie. Dié was weer laat vir sy bestem-ming, want die bestuurder het teen’n spoed gery sonder om links of regste kyk of die kruising as ’n stopstraatte beskou. Ek moes rem trap en uit-swaai om ’n ongeluk te voorkom.Dit is regtig kommerwekkend dat

diemunisipaliteit so sukkel om ’n ver-keerslig reg temaak. Is daar niemeerbekwame personeellede om dit tedoen nie?) Maluti het talle oproepe ontvangvan mense wat oor die verkeersliggekla het. Gelukkig is dit darem nouweer reg. – Red.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

Briewe /

Letters

EEN van die ongelukke toe die ver-keerslig op die kruising by Dericksbykans tweewekebuitewerkingwas.

SINGENDE Oos-Vrystaters watdink hulle kan voor ’n gehooroptree, word genooi om opvanjaar se Vryfees op dieCastle Blêrkas-oopverhoog opdie kampus van die Universi-teit van die Vrystaat (UV) opte tree.Die Vryfees word vanjaar

van 15 tot 20 Julie inBloemfontein gehou entalentvolle sangers in diepop-, rock- en country-genrekan die Blêrkas Roadshow-ou-disies in Kimberley, Welkom,Bethlehem of Bloemfonteinbywoon.

Die wenner van elke streekgaan die geleentheid kry omop Saterdag 19 Julie op dieVryfees op te tree.Deelnemers moet ouer as

18 wees en instrumente enklankbane (backtracks) iswelkom.Die Oos-Vrystaat-oudisies

word op Saterdag 31 Mei indie Dihlabeng Mall gehou.Deelnemers moet reeds teen

10:00 by die Dihlabeng Mallwees om hulle vir die oudisieste registreer.Rig navrae aan Thabo Pitse

by 084-348-6092.

Sangers vir Vryfees gesoek

ELSABÉ STOFBERG is as Malutise Spontaan-wenner aangewys.Lynda Greyling het haar ’n paarvrae gevra.

Hoe lank sing jy al? Ek hetvan kleins af daarvan gehou omte perform. Ek onthou nog hoeek as meisietjie op ’n terras byons huis in Krugersdorp vir almalgesing het. Ek wou ’n sangerword.

Bespeel jy enige instrument?Ek het lank klavier gespeel, maarspeel deesdae kitaar.

Skryf en sing jy jou eiemusiek en van watter soortmusiek hou jy? Die liefde wasnog altyd my inspirasie en dieliedjies wat ek geskryf het, wasoor ’n interpretasie van die liefde,drome en teleurstellings.

Het jy in ’n musikale huisgrootgeword? My ouers ismusikaal. My ma het in diePUK-koor gesing en my pa in dieAlabama-koor. Hulle het onsgereeld na musiekblyspelegeneem. Hul gunsteling wasAndrew Lloyd Webber se werk.

In jou st. 9-jaar het jy ’n“ander” liefde ontdek? Ja, ekhet ontdek dat literatuur en taalbelangrik is. Om iets te skryf hetewigheidswaarde. “Dit is inspire-rend wat kuns en musiek kandoen.”

Het jy ná skool verdergestudeer? Ek het ’n BA-graadin kommunikasie en ’n honneursin Engels aan die Noordwes-uni-versiteit verwerf.

Waar werk jy? Ek is dienetwerkbemarkingsbestuurder vandie Mediclinic Hoogland. My werkbehels skakeling met die dokters.

Is jy getroud? Ja, ek is metWerner getroud en ons het tweedogters, Juliana (3) en Stella-Ma-rie (2).

Skryf jy nog liefdesliedjies?Ek het vir my man ’n liedjiegeskryf en het saam met ’nvriendin Daughter of a King, ’ngospellied, geskryf.

Hoe het jy gevoel toe jy hoorjy is Maluti se Spontaan-wen-ner? Dit is ’n groot droom watbewaarheid is. Ek het ’n paarkeer op universiteit as gaskuns-taar by die Mej. Wanda-kompeti-sie opgetree en het vier jaargelede die eerste keer aan dieSpontaankompetisie deelgeneem– sonder sukses.

Vir Elsabé is dit ’n verdereuitvloeisel van haar Christenskapen haar boodskap is: “Verheugjou in Hom en Hy sal jou gee diebegeertes van jou hart.”) Gaan lees gerus die liriekevan Daughter of a King bywww.malutinews.co.za.

Elsabé in Spontaan

ELSABÉ STOFBERG Foto:LyndaGreyling

Page 5: Malutima 20140521

MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014 5

GERARD DE BOER of SolomonsMica shares some tips on how tomake a trendy blanket ladder.1. Cut a 2x6 plank into four

equal pieces of 43 cm each.2. Drill four pocket holes on

each corner of each 43 cm 2x6plank.3. Lay one 1,5 m 2x4 flat and

position the first 2x6 8 cm fromthe top. Place the 2x6 at anangle so the front corner touchesthe front of the 2x4 and the backcorner of the 2x6 touches theback of the 2x4 (a slantedposition).4. After placing the first 2x6

into position, place the restequally 30 cm apart.5. Once in position, fasten the

2x6 planks to the 2x4 using ascrewdriver and wood screwsthrough the pocket holes.6. Once all planks are secured

onto the 2x4, repeat with theremaining 2x4 plank on theopposite side of the 2x6 planks.7. Once all planks are secure

this means your ladder has nowbeen built! Using your wood stainand paintbrush, paint your ladderin the desired colour and allow todry.8. Once your ladder is dry, use

your sander and sanding paperto lightly sand off some of thestain to add a distressed look.9. Dust off the excess and

your blanket ladder is ready tobe used!

Make blanket ladder

MAKE a trendy blanket ladder.

WHAT you will needto make a trendyblanket ladder:) 2 x 1,5 m 2x4 (20 cmthick timber)) 1 x 1,73 m 2x6(20 cm thick timber)) Wood screws

) Drill) Screwdriver) Sander) Sanding paper (medi-um grain)) Wood stain of yourchoice) Paintbrush

What you will need

GERHARD DE BOER of Solo-mons Mica gives some handy tipsto reseal a bathtub or basin.When resealing the junction

between the wall and the rim of abasin, bath or sink, the trick is toachieve the neatest result possi-ble. And it’s so easy. This is howto do it:1. Use a utility knife to carefully

cut away the sealant in theaffected area. Take care not tocut or chip the bath or basin.2. Use a pair of sharp-pointed

tweezers or pliers to remove thesealant that is in the gap betweenthe bath/basin and wall.3. Once you have cleaned the

area thoroughly, spray in ananti-mildew product to kill sporesthat may still be lurking unseen.4. Thoroughly dry the surfaces

in the area of the repair.5. Apply two strips of masking

tape, one on the wall, the otheron the bath/basin, to ensure thereis a neat edge to the appliedsealant (ensure the tape extendssomewhat beyond each end ofthe repair area).6. Apply the sealant, as per the

manufacturer’s instructions,ensuring that you work it well intothe gap.7. Now use either the tip of

your index finger, dipped intosome soapy water, or a purpose-made plastic tool (it is about thesize of a credit card and eachcorner gives you a differentprofile) used to shape the sealant,

to give the sealant a neat con-tour.8. Once satisfied, carefully

remove the tape and then wet thetip of your finger (or the plasticprofiler) with soapy water and runit once more over the new sealantto get rid of the little ridge left bythe tape.9. You now have a neat,

straight-edged repair.

WHAT you need toseal a bath tub:) Utility knife) Sharp-pointed pliers ortweezers) Anti-mildew product) Masking tape) Soapy water) Silicone/sealant

Handy tips for resealing

RESEAL a bathtub or basin.

Keep at hand

Page 6: Malutima 20140521

6 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

DIE derde ronde van die nasiona-le veldrenkampioenskap vir 2014is verlede naweek buite Vryheid inKwaZulu-Natal gehou.Die Bethlehem-vierwielryer

David Hollis (Yamaha) hetheelwat uitdagings oorkom om sytweede agtereenvolgende tweede

plek aan te teken, al het hy netmeer as 20 minute agter BrianBaragwanath klaargemaak – hywas ook tweede in die Q1-afde-ling.Hollis was net meer as ’n

halfminuut voor Justin Robert(Sign Wonder Racing-Suzuki) wat

die Q2-afdeling gewen het enondanks koppelaarprobleme syeerste algehele podiumuitslagbehaal het.André Park (Yamaha) was

vierde met Franco Annandale(Boesman Racing-Suzuki) wat dietopvyf afgerond het.

Hollis laat wiel in 3de rondeDAVID HOLLIS van Bethlehem.

TIEN lede van die nuutgestigteMaluti-multi-sportklub in Bethlehemgaan aan die Comrades-marathondeelneem.

Ebarnie Cilliers is die voorsittervan die nuutgestigte klub. Dieander bestuurslede is VanessaMaeder, ondervoorsitter, Kierie vanZyl en Daleen Cilliers.

Ngaka Selepe, wat al ’n helepaar silwermedaljes verower het,neem vanjaar aan sy 20ste eendeel.

Louis Massyn van die Goudveld-multi-sportklub was Donderdag-aand die spreker op die Maluti-klub se byeenkoms op LavenderHill. Dié Comrades-veteraan neemvanjaar die 42ste agtereenvolgen-de keer deel. Indien hy diéultramarathon voltooi, sal hy diemens wees wat dit die tweedemeeste nog voltooi het.

Massyn het al 350 marathons

voltooi.Hy het vertel dat hy as 22-jarige

die eerste keer gaan deelneemhet. Sy ma het vir hom sy eerstepaar Adidas-tekkies gekoop. “Dithet R23 gekos. Ek het nog ’n paarvan R4,99 gaan koop nadatiemand vir my gesê het jy hard-loop meer as een paar tekkiesop.”

Massyn het met sy goedkooptekkies gehardloop en hardloopsedertdien net met Adidas.

Hy het verskeie wenke oor dieroete verskaf en vertel wat sypersoonlike eetgewoontes tydensdie Comrades is.

Hy het die atlete gereeld laatskaterlag met al sy staaltjies oordie wedlope waaraan hy deelge-neem het.

Deesdae gaan dit nie meer virhom oor om te wen nie, maar omdit te geniet.

Tien lede pak Comrades

LOUIS MASSYN (links, voor) was die spreker op die Maluti-multi-sportklubse Comrades-voorbereidingsete wat by Lavender Hill gehou is. Atlete wataan die Comrades gaan deelneem, is van links, voor: Louis Massyn, EbarnieCilliers, Vanessa Maeder en Yvette Watson; middel: Johan Motaung, Kierievan Zyl, Daleen Cilliers en Liesl Reyneke; agter: Ngaka Selepe, Steven Mo-taung en Ponso Mota.

PONTSOMOTA van die Maluti-multisportklub in Beth-lehem het ’n silwermedalje in die Twee Oseane-mara-thon verower.

TRISTAN VERMEULEN van Bethlehem het onlangs hierdie geelvis van 5 kg by die Gariepdamgevang.

TRISTAN VERMEULEN het ook hierdie karp van 2 kg by die Gariepdam gevang.

Trek grotes uit

LINKS: Husna Docrat(regs) en Jano Smit isná die Pannekoek-ple-sierrit onderskeidelikas die bestemeisie- enseunsruiter en -versor-ger aangewys.

REGS: Ná die Panne-koek-plesierrit is dieprys vir die beste alge-mene ruiter en rykunsaan Giel van der Waltoorhandig.

Verower silwermedalje

Ewe tuisop perdse rug

Page 7: Malutima 20140521

MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014 7

AS eienaar van drie sakeonderne-mings bly Lené van Wyk diedryfkrag van die ondernemings.Sy het 17 jaar gelede die

Riemland-geriefsentrum (Metropoli-tan-sentrum), wat onlangs opge-knap is, gekoop, 11 jaar gelededie Engen Prime Stop en vyf jaargelede Life Mineral Water begin.Van Wyk glo aan opleiding van

personeellede. Hulle woon gereeldkursusse by om daardeur bemag-tig te word.Stephanie (Stevie) van Dyk is

die menslikehulpbronbestuurder enas opgeleide maatskaplike werkersien sy om na die personeelledese emosionele welstand.Ansie van der Sandt is die

heeltydse boekhouer.Life Mineral Water:Dié onderneming se fabriek is

op die plaas Roodepoort. Natuurli-ke water wat ryk aan minerale is,word hier gebottel. Die stil envonkelwater is in verskillendegroottes verpakkings beskikbaar.Mineraalwater verskil van

gesuiwerde water. Dit is ’nnatuurlike produk en nie kraanwa-ter wat net gesuiwer is nie.Andries Mokoena is die fabriek-

bestuurder, terwyl Mariska Grey-ling vir die bemarking en admini-

strasie daarvan verantwoordelik is.Life Mineral Water word in die

Oos-Vrystaat, asook Johannes-burg, Pretoria en Bloemfontein,versprei.Bethlehemiete kan gerus die

suiwer, mineraalryke water aanskaf– local is lekker en goed vir jou.Engen Prime Stop en Riem-

land-geriefsentrum:By Prime Stop en Riemland

word 50 ppm-diesel verkoop. VanWyk sê hulle hoop om binnekort95 loodvrye petrol te verkoop.Prime Stop beskik oor ’n

geriefswinkel wat 24 uur per dagoop is. Hier kan ’n moeë reisigervars wegneemkoffie en varsgebak-te pasteie, croissants of toebrood-jies koop wat daagliks vars in dieCorner Bakery in die winkel gebakword. Ekwatoriale koffiebone wordin die bean to cup-masjiengebruik. Daarby word vars melkgevoeg. Die koffie en cuppucino’sword beslis aanbeveel.Die Fincham-broers, Quintin en

Justin, is onderskeidelik diebestuurder en Quick Stop-bestuur-der.Die Riemland-geriefsentrum, wat

in 2012 opgeknap is, beskik ookoor ’n geriefsentrum wat 24 uurper dag oop is. Die winkel het ook

’n Corner Bakery wat daagliksvars pasteie en brood bak.Dieselfde heerlike koffie word hierverkoop.Elektrisiteit word hier verkoop.

Daar is ook ’n motorwassery.CJ Grobbelaar is die bestuurder

van die Riemland-geriefsentrumterwyl Mariska Greyling dieadministrasie behartig.

Lené ná 17 jaarsteeds sakefoendi

LENÉVANWYK (regs) is die eienaar van die Engen-Riemland-geriefsentrum(Metropolitan-sentrum), asook Prime Stop en Life Mineral Water. Riemlandse personeellede is van links LJ Vorster, CJ Grobbelaar (bestuurder) en Ma-riska Greyling (administrasie, asook bemarking: Life Water).

DIE Engen-Riemland-geriefsentrum beskik oor ’n bekwame span werkersby die motorwassery wat verseker voertuie is buite en binne skoon.

GLADWIN VAN JAARSVELD (links)en PakisoMokoena is die kassiers bydie Quick Shop.

IDA MOKOENA van die Corner Ba-kery in die Riemland-geriefsentrumstaan hier by die bean­to­cup-koffie-masjien. Dié wegneemkoffie wat metvars melk bedien word, is heerlik.

Page 8: Malutima 20140521

8 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

WHAT is recycling?Recycling is a process to

change waste materials into newproducts to prevent the wastingof materials that can be usedagain. It also reduces theconsumption of fresh rawmaterials, reduce energy usage,reduce air pollution and waterpollution.

Materials that can be recycledinclude glass, paper, metal,

plastic, textiles and electronics.Recycling includes:

) Recovery – the gathering ofwater material;) Separating and cleaning thematerials at a recycling centre;) Processing it into a usableform;) Using the reprocessed materialto manufacture new products;) Selling the new products.) Source: wikipedia

Recyclingreduces waste

IN 2007 South Africa recycled 1,5million tons of packaging and paperand this accounted to a recycling rateof 40,8% of all packaging and paperconsumed.

Collectively hundreds of millions ofrands are invested per annum toimprove these rates.

More information at www.pac-sa.co.za.

Tons recycledin South Africa

RECYCLE! It is important.

THE recycling of cans (alumini-um) is the process by whichscrap aluminium can be reusedin products after its initialproduction. The processinvolves simply re-melting themetal, which is far less expensi-ve and energy intensive thancreating new aluminium throughthe electrolysis of aluminiumoxide (Al2O3).

Recycling scrap aluminiumrequires only 5% of the energyused to make new aluminium.Used beverage containers arethe largest component of

processed aluminum scrap.The recycling of aluminium

generally produces significantcost savings over the productionof new aluminium even whenthe cost of collection, separationand recycling are taken intoaccount.

Over the long term, evenlarger national savings aremade when the reduction in thecapital costs associated withlandfills, mines and internationalshipping of raw aluminium areconsidered.) Source: Wikipedia.

Reuse cans to saveCANScanbe recycled and it provides entrepreneurswith the opportunityto make beautiful and interesting items.

WHY should we recycle?Recycling benefits the environ-ment and the economy.

The benefits of recycling are:) Less energy is used whenrecycled materials are included inthe manufacturing process;) It is good for the South Africaneconomy as it decreases thenecessity to import raw materials;) It offers opportunities for

income generation and alleviationof poverty through job creation;) It prevents litter;) It contributes to a cleaner,greener and healthier SouthAfrica;) Less waste creates morelandfill space;) It creates pride in our environ-ment;) It is your responsibility torecycle.

Recovered plastics arerecycled into products suchas:) Refuse bins and bags;) Irrigation pipes;) Buckets;) Garden furniture;) Shopping bags.

Plastics that are used includemilk bottles, bags, film, juicebottles, household containers andshampoo bottles.

Paper recycling:Paper recycling in South Africa

is also very important for theenvironment. The amount ofrecoverable paper that goes tolandfills is being reduced in orderto increase the paper recoveryrate. A company called thePaper Recycling Association ofSouth Africa (PRASA) is veryinvolved in this form of recycling.For more information visitwww.prasa.co.za.

Glass recycling:Glass recycling commenced

operation in July 2006. TheGlass Recycling Companypromotes recycling and re-use of

waste glass containers throughcapacity building and createsawareness about the importance

of glass recycling. For moreinformation visit www.theglassre-cyclingcompany.co.za.

You can help make a difference

RECYCLED glass is a great product to use for special occasions.

www.malutinews.co.za

Page 9: Malutima 20140521

MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014 9

PANAROTTIS PIZZA PASTA in Bethlehemis al bykans ’n jaar oop en dié onderne-ming gaan steeds van krag tot krag.Oor die algemeen is dié eetplek vir sy

pizzas en pastageregte bekend, maar diemanne hoef nie bekommerd te wees nie,want daar is ook ’n groot verskeidenheidvleisgeregte soos ribbetjies, T-been-bief-stuk, lamtjops, bief-schnitzel en oondge-roosterde hoender om aan te smul.Panarottis Bethlehem bied nou ’n

500 g-T-beenbiefstuk met ’n gratis bier ofkoeldrank vir slegs R99,90 aan.’n Mens kan ook tussen heerlike slaaie

soos ’n hoender-en-pastaslaai of ’nAvocado Del Polo, wat uit hoender enmayonnaise met avokado en ’n knoffel-piz-zabrood bestaan, kies.Die subs is ’n heerlike middagete vir die

besige sakeman of -vrou en die oondge-bak soos bief-lasagne en spinasie-en-ricot-ta-cannelloni is watertand-lekker.Die verskeidenheid pizzas maak dit

moeilik om jou keuse te maak.Daar is ook ’n spesiale gesinspizza, die

Monsterito, wat amper ’n halwe meterbreed is.Benewens die tradisionele ontbyt-

op-’n-pizza bied Panarottis nou ’n bru-schetta-ontbyt met ’n maalvleisvulsel aan.Panarottis is ook die ideale plek om jou

kind se kinderpartytjie aan te bied en diepersoneel sal met graagte regstaan om diekleinspan te trakteer.Daar is die heerlikste soetgoed waarmee

die kinders hul eie partytjie-pizzas kan

maak.Daar is pizza-slangetjies, wat uit deeg

met ’n ham-en-kaasvulsel bestaan, hoen-der, ribbetjies, pastas en pizzas. Diecombos is baie gewild.Dit bestaan uit enige pizza of pasta met

’n koeldrank, asook ’n roomys en geluks-pakkie.Die diens by Panarottis is uitstekend,

want die span is baie professioneel envriendelik. Gratis Wi-Fi is beskikbaar terwyljy Panarottis besoek.Maak ook gerus gebruik van die gratis

afleweringsdiens deur jou bestelling by058-303-0512/3 te plaas.

Eet jou knuppeldik

BESOEK Panarottis by die Dihlabeng Mall virheerlike pizzas, pastas en vleisgeregte.

NASHUA BETHLEHEM OFFICE AUTOMA-TION is definitely here to stay.

Nashua is a leading provider of bothManaged Document Services (MDS) andDigital Office Automation printing products.

By analysing an organisation’s processesand document workflow, Nashua’s MDSapproach can revolutionise the managementof information, reducing cost, and improvingoperational effectiveness.

The Nashua MDS process producesenhanced controls, improved information

quality and greater streamlined structures,resulting in noticeable cost savings.

Franchise owner Deon van Rensburg hasbeen with Nashua for the last 19 years,being the franchise owner of Bethlehem forthe past four years.

Nashua Bethlehem also does work inVilliers, Warden, Harrismith, Van Reenens-pas, Kestell, Qwaqwa, Bethlehem andReitz.

Nashua also has an IT, consumables andstationery department.

Nashua offers solutionsHOPE VORSTER of Nashua Bethlehem will assist clients in the latest office automation.

Page 10: Malutima 20140521

10 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

DIE lede van die Bethlehem-Rapportryers-korps het verlede Saterdag hul jaarlikseskoonmaak-aksie by die gedenkteken engraf van genl. Anthonie (Rooi Magiel)Michael Prinsloo, asook by die Preekstoel-rots, gehou.Genl. Prinsloo het aan vele veldslae

tydens die Anglo-Boereoorlog deelgeneem,onder meer die skermutselings in dieDewetsdorp-distrik.Hy was ook een van die helde in die

geveg by die Yeomanry-koppies, omtrent3 km noordwes van Lindley, op 31 Mei1900 waar die manskappe van kol. B.E.Spragge oorgegee het.In die begin van Julie 1900 het hy ’n

groep burgers gelei wat die Britse magteby Elandsfontein gevange geneem het.Tydens die Slag van Bethlehem op 6 en 7Julie 1900 het sy kommando ook ’n grootrol vervul en nadat die Boeremagte dieaftog moes blaas, het sy kommando aslyfwagte vir pres. M.T. Steyn seterugval van Retiefsnek na Vredefortopgetree.Genl. A.M. Prinsloo het saam met genl.

C.R. de Wet die Slag van Groenkop op 24en 25 Desember 1901 gelei, waar maj. I.Williams se manskappe tot oorgawegedwing is.Toe die oorlog in 1902 beëindig is, was

sy kommando van 1 100 manskappe diegrootste enkele kommando in albeiBoererepublieke.Van 1912 tot 1921 is hy as distrikkom-

mandant van die Bethlehem-kommandoaangestel.Hy het van 1929 tot 1930 as stads-

raadslid van Bethlehem gedien.Daarna het hy in diens van die munisi-

paliteit getree en hy was hoofsaaklikverantwoordelik vir die aanplant van bome.Op 12 November 1930 is hy vermoor

terwyl hy bome op die Reitzpad geplanthet op die plek waar die gedenktekenopgerig is.

Gedenkteken en graf skoongemaak

LEDE van Bethlehem-Rapportryerskorps hetdie terrein om die Preekstoel skoongemaak.Van links is dr. Eben vonWell, Danie Eichstädt,Ben Jacobs (voorsitter) en Dirk du Plooy.

www.aucor.com

Besigtiging: Maandag, 26Mei (08h30 - 16h30) Jakoef: 0837800055

Datum: Dinsdag27Meiom10:30 | Perseel: Krugerlaan1 , Estoire,Bloemfontein

GPS: S29°06.767’O026°16.567’

Vir Finansiering kontak:Celestè 082 374 5078

Besoek: www.aucor.com Vir VolledigeVeilingslys & Fotos

Voorwaardes:Elke kopermoet registreer om tebie.BEWYSVAN ADRES EN ID-DOKUMENT BENODIGVIR FICA-REGISTRASIE. Registrasiedeposito vanR10000per banktjek, debiet/kredietkaart of EFO. Geenkontant!Behoorlik gelas, sal Aucor die volgende aanvul enper publieke veiling verkoop. Terme&Voorwaardes geld.“WesBank is‘n afdeling van FirstRandBankBpk. ‘nGemagtigdeVerskaffer van FinansiëleDienste enGerigstreerder krediet. NCRCP20”.ONDERHEWIG AANVERANDERING SONDERVOORAFKENNISGEWING. Afslaer: JacquesvanderLinde

BANK- & VLOOT-VOERTUIG- & TROKVEILING

• Voertuie • Bakkies • Motorfietse • Nie-Lopend •• Trokke • Koppelleunwa • Konstruksie •130x

TE KOOP

KLERASIE

1615

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

FOR ALL TOMB-STONES and repairs todamaged tombstones, aswell as epitaphs, etc.Phone 058 303 4840. BHM.

EIENDOMME

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

1-slk-tuinwoonstel,Panorama. Slegs enkel-persoon, R 1 800 p.m.Water en elektrisiteitingesluit. 083 441 3902.

3-slaapkamer-dupleks-woonstel vanaf 1 Novem-ber te huur. 1 en 'n halfbadkamers, groot sit-/eet-kamer, tuin voor, motor-huis met toesluithek enelektroniese hekke, Mar-zandahof nommer 3, Land-drosstraat, Bethlehem.Miguel by 083 938 1777.

KANTORE

3290

SHOP TO LET: 120square metres in BrandStreet, Bethlehem, R5 000p.m. Plus key deposit ofR5 000. Contact 083 6347158/082 779 1694.

EIENDOMME

Page 11: Malutima 20140521

MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014 11

RHINOLININGSdonated a drop-in liner to Lionsrock. From the left are IslamSadaawi (Lionsrock),Mario du Plessis (Rhino Linings, Alberton) and Jan Serfontein (Rhino Linings, Bethlehem).

ATHLETES of the Maluti FET Bethlehem Campus were part of the 102 Free State athletes thatparticipated in the Cossa national athletics championship for FET colleges in Durban. From theleft are, front: Xola Jacobs (relay, first) and Teboho Majola (high jump); back: Lerato Mokoena(shot-put) and Thapelo Sibi (team manager).

HARDWARE MECCA is joueenstop-winkel om jou boube-nodighede te koop.

Die onderneming verskaf aldie produkte van die fondamenttot die eindproduk.

Dit sluit sand, klip, sement,stene, dakkappe, dakteëls,sinkplate en verf in.

Hul O’Grady’s-verwe is ’nverf van hoogstaande gehaltewat baie gewild onder kontrak-

teurs is.By Bricks Mecca word

boustene en plaveistenevervaardig. Die afdeling van dieMecca-groep hou ook ’n wyereeks ander stene aan.

By Truss Mecca, hul fabriekin Qwaqwa, word dakkappevervaardig.

Die dakkappe is van hoog-staande gehalte wat selfssneeu kan weerstaan.

Mecca help jou bou

JURG OLIVIERvan Truss Meccain Qwaqwa.

TRUSS MECCA vervaardig dakkappe.

HARDWARE MECCA is die eenstop-winkelvir boubenodighede. Die O’Grady’s-verweword hier aangehou.

BRICKS MECCA vervaardig bou- en pla-veistene.

SAKENUUS

Page 12: Malutima 20140521

12 MALUTI, WOENSDAG 21 MEI 2014

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

NADAT vergaderings tussen plaaslikesportklubs gehou is, is in beginsel besluitom ’n multi-sportklub te stig.

Enslin van Blerk, voorsitter van dieBethlehem-marathonklub, en Jacques Nelvan Bethseals het Dinsdagaand tydensdie marathonklub se ete by Nix Pub tervoorbereiding van die komende Comra-des-marathon die besluit bekend gemaak.

Van Blerk het gesê individuele klubs hetdie afgelope tyd so verander dat hulle niemeer bestaansreg op hul eie het nie,daarom die besluit om ’n multi-sportklubop die been te bring. Die klub, waarvoordaar nog op ’n naam besluit moet word,sal sportsoorte soos marathons, swem enfietsry insluit. “Ons is baie opgewonde oordie besluit. Dit is werklik tot voordeel vanelkeen wat aan sport deelneem. Baieneem reeds aan verskeie sportsoorte deelen ’n multi-klub hou net soveel meervoordele in,” sê Nel.

Japie Maree, wat al tien Comrades-ma-rathons voltooi het en nou ná ’n paar jaarvan “rus” weer aan marathons begindeelneem het, het waardevolle wenke oordie Comrades verskaf:) Verseker dat jy genoeg water drink - teveel kan jou laat sleg voel terwyl te minjou kan laat ontwater.) Moenie te vinnig hardloop nie. Moenieop afdraandes versnel om tyd op te maaknie. Rek eerder jou treë ’n bietjie.) Stap die opdraandes.) Jy mors sowat ’n minuut by elkewaterpunt. Beplan vooraf waar jy water wilkry, sodat jy nie nodig het om by elkewaterpunt te stop nie. So kan jy baie tydspaar en die wedloop voltooi.) Moenie deelneem as jy siek is nie.

Jacques Nel het wenke oor eet- endrinkgewoontes tydens die wedloopverskaf.

BELANGHEBBENDES wat hulle by die nuwe multi-sportklub in Bethlehem gaan aansluit. Foto’s: Lynda Greyling

LEDE van die Bethlehem-marathonklubwat aan die Comrades-marathon gaandeelneem, is van links, voor: Carmen Adkins, Enslin van Blerk en Graham Os-ler; agter: Suneé Maritz, Lize de Boer, Greg Nerf en Ernst Burger.

JAPIEMAREE (links) en Jacques Nel (regs) was die sprekersop die Bethlehem-marathonklub se ete wat die jaarlikse Com-rades-marathon voorafgaan. Hier skud Enslin van Blerk (mid-del) en Nel blad nadat daar in beginsel besluit is om ’n multi-sportklub te stig.

Klubsspansaam

Vir meer foto’sen nuus gaan na

www.malutinews.co.za