Malutima 20140924

  • View
    295

  • Download
    0

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Malutima 20140924

Text of Malutima 20140924

  • TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

    Koerant met hart The paper with heartI

    Bederfoupasenoumas

    DIE Tingeling-kleuterskool het n oupa-en-oumadag gehou. Die kleuters het gesing en blokfluit gespeel waarna die oupas en oumas met eetgoed bederf is. Hier

    is gr. O-leerlinge van die Hondjieklas van links Marette Lemke, Gabby Labuschagne en Haylet Ungerer. Foto: Lynda Greyling

    Lynda Greyling

    NICO JOUBERT (19), wat Donder

    dag ernstige brandwonde in n

    wegholveldbrand naby Harrismith

    opgedoen het, en Vrydag na die

    Mediclinic Alberton oorgeplaas is,

    is oorlede.

    Karien Collett, woordvoerder van

    die Mediclinic Hoogland in Bethle

    hem, s Joubert het 65% brand

    wonde opgedoen. Sy toestand was

    baie ernstig. Hy is met n helikopter

    van ER24 oorgeplaas.

    JeanPierre (JP) du Toit (27), ook

    van Harrismith, word in die Medicli

    nic Hoogland behandel nadat hy

    25% brandwonde aan sy gesig,

    bolyf en arms opgedoen het. Du

    Toit, wat in die intensiewesorgeen

    heid is, se toestand is ernstig, maar

    stabiel.

    Minstens vyf mense, onder wie n

    uitgetrede pastoor, is dood en talle

    mense beseer in die ergste

    veldbrande nog in die OosVrystaat.

    Johan Mocke, sy seun Zander

    (15) en n plaaswerker, Khelu

    Mokoena, is dood in een van die

    wegholbrande wat in die distrik

    Harrismith gewoed het. Hulle het

    die brand bestry toe die sleepwa

    agter die bakkie aan n klip

    vasgehaak en hulle deur vlamme

    oorval is.

    n Ma en baba is ook dood.

    Die polisiewoordvoerder sers.

    Christopher Mophiring s die name

    van die ander oorledenes kan nie

    bekend gemaak word nie, aange

    sien hul naasbestaandes nog

    daarvan in kennis gestel moet

    word.

    Minstens twee huise het afge

    brand. Skure is verwoes en sowat

    35 000 ha weiding het in die slag

    gebly. Een van die boere het 600

    skape verloor en n ander 300

    verse. In die OosVrystaat het

    brande tot dusver weiveld van

    300 000 ha vernietig.

    Dan Kriek, president van Vrystaat

    Landbou (VL), het intussen n

    beroep op mense gedoen om die

    nood in die OosVrystaat te help

    verlig. Die getal bale wat tot dusver

    aangebied is, is 250. Nog n

    uitdaging is geld om die voer wat

    beskikbaar gestel is by die punte te

    kry waar dit benodig word.

    Dit kos sowat R15 000 om een

    vrag te vervoer en baie van die

    boere wat skade gely het, het nie

    die geld om vir die vervoer te

    betaal nie. Voer, hulp met die

    vervoer van voer, asook geld om te

    help om die voer te vervoer, sal

    verwelkom word.

    ) Die bankbesonderhede vir die

    VLrampfonds is op Vrystaat

    Landbou se webblad, www.vry

    staatlandbou.co.za, sy Facebook

    en Twitterblad beskikbaar. Rig

    navrae aan cynthia@vsland

    bou.co.za of skakel 0514444609.

    VS deur smeltkroes

  • 2 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014

    Lynda Greyling

    DIE Dihlabengmunisipaliteit,

    een van drie Vrystaatse munisi

    paliteite wat Eskom miljoene

    rande skuld, het sedert Julie,

    toe hulle R80 miljoen agterstal

    lig was, die skuld na R62

    miljoen laat krimp. Sedertdien is

    nog R5 miljoen aan Eskom

    betaal en behoort nog R5

    miljoen teen die einde van die

    maand vereffen te wees.

    Dit was die antwoord op n

    vraag op die Nasionale Raad

    van Provinsies (NRP) se besoek

    aan die Dihlabengmunisipaliteit.

    Raymond Provis, hoof van

    finansies, het ges hulle het die

    sakelui en ondernemings wat

    die meeste skuld, genader om

    hul skuld te delg.

    Roy Jankielsohn, DAlid van

    die Vrystaatse wetgewer, wou

    weet hoekom R1 miljoen bestee

    is op n partytjie met die ampte

    like opening van die stadion in

    Paul Roux, asook die gebruik

    van munisipale voertuie vir

    stemwerwing vir die verkiesing.

    Raadslede het kapsie gemaak

    teen sy uitlatings, waarna die

    NRPleier, Manana Tlale, en die

    afvaardiging tussenbeide getree

    en ges het die debat is nie

    die wetgewer nie, maar dit is

    die NRP se taak om te kyk na

    die vordering met dienslewering.

    In die Dihlabeng munisipale

    gebied het hulle kom kyk na

    water en sanitasieprobleme.

    Hoewel dit baie verbeter het, bly

    Rosendal n probleemgebied

    weens die emmerstelsel wat

    nog nie heel uitgeskakel is nie.

    Tlale het ges die afvaardi

    ging is tevrede met die vorde

    ring wat gemaak is.

    NRP besoek Dihlabeng

    EN . . . aksie. Die Horskool Voortrekker se revue is die afgelopeweek in die Clarkesaal van die skool aange-

    bied. Met nommers soos Hande, Kwaad en Naweeklyfie het toeskouers behoorlik hul beursies leeggemaak

    om dit weer te kon sien. Nog fotos op www.malutinews.co.za. Foto: Magic Photography

    In vervoering

    oor revue

    Vehicles Bakkies SUVs MPVs Mini Busses NonRunningVehicles

    08KomatsuD375Dozer FEL D/AxleHorses 08 SideTip Superlink

    Visitwww.aucor.com

    REPO&FLEETVEHICLES, BAKKIES,

    HORSES&EARTHMOVING AUCTION

    Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOFOFADDRESS& ID. Deposit of R10 000 per bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT. No Cash! Duly

    instructed, Aucor will supplement and sell by public auction. Aucor may bid on behalf of the seller. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An authorised financial services and

    credit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. Terms and Conditions apply. SUBJECTTOCHANGEWITHOUT PRIORNOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde

    Date: Tuesday, 30 September 2014 @ 10h30 Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein

    FOR FULLUPDATED LISTING, PHOTOS, TERMS&CONDITIONS

    VIEWING: 29 September from8:00 - 16:30 GPS: S 2906.767E 02616.567 Herbert: 078 099 0635

    For Finance contact:

    Celest 082 374 5078

    100

    x

  • MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014 3

    EG SuidAfrikaanse artikels wat alles in

    Bethlehem gemaak is, gaan binnekort in

    Holland opgeveil word.

    n Afrikamuurbehangsel, n skildery,

    maskers, plekmatjies, krale, serpe en selfs

    draadkarre is op pad Holland toe.

    Onderwysers en leerlinge aan die

    MalutiHooglandskool het die afgelope weke

    hard gewerk om die besonderse uitvoerware

    te maak.

    Louise van den Berg, departementshoof

    van die skool, s hulle is deur Bert Koop

    man van WaterlandTafelronde 60 en

    Graham Bishop van BethlehemTafelronde

    60 genader om die projek aan te pak

    om op die manier geld vir die skool in

    te samel.

    Na verneem word, hou WaterlandTafel

    ronde 60 jaarliks n deftige dinee waarop

    n veiling ten bate van liefdadigheid gehou

    word.

    Die vaardigheidsbaan by di skool wat vir

    erger gestremde kinders bedoel is en

    waarop hulle 50% prakties en 50% teorie

    leer, het reeds toerusting van die Tafelronde

    ontvang.

    Koopman het vroer vanjaar al sy vriende

    en medeTafelaars gevra om geld vir sy

    50ste verjaardag te skenk sodat hy verdere

    toerusting vir die MalutiHooglandskool kon

    koop. Hy en sy twee dogters, Rosalie en

    Isabel, het op n besoek aan Bethlehem die

    toerusting by die MalutiHooglandskool

    afgegee.

    Van den Berg s hulle gebruik daagliks

    die naaldwerkmasjiene, kombuistoerusting

    en toerusting in die werkwinkel wat deur

    Koopman geskenk is.

    Toe ons gevra is om eg SuidAfrikaanse

    produkte vir die veiling te maak het ons

    besluit elke klas moet iets spesifieks maak.

    Leerlinge en onderwysers het saamgewerk

    wat n gevoel van groter samehorigheid tot

    gevolg gehad het.

    Alles is in die skool se konferensiesaal

    uitgestal sodat Graham Bishop en vriendin

    ne van Van den Berg dit kon sien voordat

    dit verpak en versend kon word.

    ) BethlehemTafelronde 60 se jare lange

    vrienskap met WaterlandTafelronde 60 van

    Nederland het daartoe gelei dat die Bishop

    KoopmanMasechabagebou waarin die

    Golden Gatewayhospice se dagsorgsen

    trum gehuisves word, in 2009 ingewy is.

    Sedertdien is nog n klaskamer gebou en is

    kratte met geskenke en toerusting ontvang

    en aan die mense in die gemeenskap

    uitgedeel.

    Skool kry hulp

    van Tafelronde

    HIER is van links Piet Smith (hoof van die Maluti-Hooglandskool), Louise van den Berg

    (departementshoof) en Graham Bishop van Bethlehem-Tafelronde 60 (gemoeid met die

    Masechabe-projek) by van die artikels wat onderwysers en leerlinge van die skool gemaak

    het.

    ANNONNEL (tweede van regs) het deur n oproep van Bethlehem-Tafelronde 60 toegesien

    dat die Maluti-Hooglandskool toerusting ontvang. Sy en n klompie vriendinne is spesiaal

    genooi om te kom kyk na die toerusting wat deur onderwysers en leerlinge gemaak en

    na Holland toe gestuur word om opgeveil te word. Van links is Margie Pistorius, Joan

    Mousley, Elmie Strydom (onderwyser), Annon Nel en Louise van den Berg (departements-

    hoof van die Maluti-Hooglandskool).

  • 4 MALUTI, WOENSDAG 24 SEPTEMBER 2014

    Wees sag

    met woorde

    JAKOBUS 3:111: n Klein vuurtjie

    kan n groot bos aan die brand

    steek . . . die tong is ook n vuur . . .

    uit dieselfde mond kom vloek en

    lof . . .

    Aan die begin van die vorige eeu

    het n toegewyde Christen n

    traktaatjie geskryf met die titel

    Come to Jesus. Dit het n bekende

    traktaatjie geword en is tot sen vir

    baie mense oral gebruik. Op n d