5
MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 Die matriekklas van 2018 het PV se konstante strewe na Blue Thread-uitnemend- heid gehandhaaf en die onderstaande uitslae behaal. Die Beheerliggaam, bestuur, onderwysers, Parel Vallei Unie en ouers is trots op julle! Geluk met julle prestasies! 100% NSS-slaagsyfer. 229 kandidate skryf en slaag die eksamen met ‘n klasgemiddeld van 70.2%. Die top 110 kandidate behaal ‘n 80% gemiddeld. Merietetoekennings: 59 kandidate slaag in minstens 4 vakke met 80% of behaal ‘n gemiddeld van 80% of meer. 459 vakonderskeidings is deur die matriekgroep behaal. 95.2% Baccalareus-slaagsyfer. Gemiddelde onderskeiding per kandidaat: 2.0 Kandidate met 5 vakonderskeidings: 16. Kandidate met 6 vakonderskeidings: 15. Kandidate met 7 vakonderskeidings: 12. Kandidate met 8 vakonderskeidings: 2. Getal kandidate met 5 of meer onderskeidings: 45. 56 A’s in Wiskunde. 33 A’s in Fisiese Wetenskap. 37 A’s in Lewenswetenskappe.

MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

  • Upload
    others

  • View
    3

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018

Die matriekklas van 2018 het PV se konstante strewe na Blue Thread-uitnemend-heid gehandhaaf en die onderstaande uitslae behaal.

Die Beheerliggaam, bestuur, onderwysers, Parel Vallei Unie en ouers is trots op julle!

Geluk met julle prestasies!

• 100% NSS-slaagsyfer. • 229 kandidate skryf en slaag die eksamen met ‘n klasgemiddeld van

70.2%. • Die top 110 kandidate behaal ‘n 80% gemiddeld. • Merietetoekennings: 59 kandidate slaag in minstens 4 vakke met 80% of

behaal ‘n gemiddeld van 80% of meer. • 459 vakonderskeidings is deur die matriekgroep behaal. • 95.2% Baccalareus-slaagsyfer. • Gemiddelde onderskeiding per kandidaat: 2.0 • Kandidate met 5 vakonderskeidings: 16. • Kandidate met 6 vakonderskeidings: 15. • Kandidate met 7 vakonderskeidings: 12. • Kandidate met 8 vakonderskeidings: 2. • Getal kandidate met 5 of meer onderskeidings: 45. • 56 A’s in Wiskunde. • 33 A’s in Fisiese Wetenskap. • 37 A’s in Lewenswetenskappe.

Page 2: MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

Parel Vallei se topkandidate

1. Renée van Zyl – 95.5% Vakonderskeidings: 7

2. Lahore Hauspie – 93.5% 3. Shannon Barry – 91.5% Vakonderskeidings: 8 Vakonderskeidings: 7

Page 3: MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

4. Kang-Hee Hong – 91.33% 5.Laura Hauspie – 90.5% Vakonderskeidings: 7 Vakonderskeidings: 7

6. Enrico Blood – 90.33% 7. Irene du Toit – 89.33% Vakonderskeidings: 7 Vakonderskeidings: 7

8. Zoë Naudé – 89%% 9. Jessica Mol – 88.83% Vakonderskeidings: 6 Vakonderskeidings: 6

Page 4: MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

9.Du Toit Spies – 88.83% Vakonderskeidings: 8

Merietetoekennings 2018 (Merietelys gemiddeld: 84.7%)

Van, naam (in meriete-orde) % A’s VAN ZYL Renée 95.5 7 HAUSPIE Lahore Stefany 93.5 8 BARRY Shannon Linda 91.5 7 HONG Kang-Hee 91.33 7 HAUSPIE Laura Julie 90.5 7 BLOOD Enrico 90.33 7 DU TOIT Irene 89.33 7 NAUDÉ Zoë Danielle 89 6 MOL Jessica 88.83 6 SPIES Du Toit 88.83 8 MOELICH Arend Wessels 88.5 7 VAN DER WALT Sharyn 88.5 7 LIEBENBERG Robyn 87.83 7 FORTUIN Liza 87.66 6 DE FREITAS Damian Christopher 87.5 6 VAN DER SPUY Sybrand Johannes 87.5 6 HAMILTON Marc William 87.16 5 GREYLING Ruben David 87 7 KAPS Rachel Margaret 87 6 RATHANUM Denaeya 87 5 VERMEULEN Zara Stefanie 87 7 ANDRO Nina Renée 86.66 6 OOSTHUIZEN Kari 86.66 5 MOUTON Jacques Christiaan 86 5 UYS Eduan 85.5 6 BOCK Ané 85.33 6 CILLIERS Dillon Kyle 85 6 BLACK Lisa Elena Sanchez 84.83 5 MARITZ Rosanne 84.66 6

Page 5: MATRIEKUITSLAE: KLAS VAN 2018 · STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel

CARADOC-DAVIES Caitlin Lauren 84.5 6 ROHRMULLER Daneska 84.5 5 SCHREIBER Liam Hanrich 84.5 6 BROEKSMA Esmé 84.16 5 KIM Jin 84 7 CLOETE Réze 83.66 4 MERRICK Charné 83.5 6 STEYN Carla 83.5 5 VELLEMA Cassandra Sue Ann 83.5 4 LIEBENBERG Gabrielle 83.16 4 PIETERSE Rohan 82.33 5 DE LORME Nicole Hannah 82.16 5 ALLSOPP Daniel Hugh 81.66 3 KRUGER Nicoléne 81.33 5 TORPPA Alice Melisanda 81 6 ROELOFSE Cheree 80.66 4 VAN DER WESTHUIZEN Loic 80.66 3 VAN NIEKERK Christof Kenneth 80.66 3 FROEHLICH Inge Zahn 80.5 5 LOOTS Benco 80.5 3 OPPERMAN Caro 80 4 VISSER Juan Pieter 80 3 WILKEN Shané 79.83 4 VAN WYK Jané 79.66 4 HYMAN Josua Johannes 79.5 5 JOHNSON Anna Gabriela Rodrigues 79.16 5 MULLER Aimee Jaine Isabel 78.5 4 PARKIN Kirsten Tayla 78.5 5 DOYLE Catherine Mia 77.66 4 CHOTIA Ra-Eesa Ruwayda 77 5

Mag julle altyd UITNEMENDHEID nastreef op alle gebiede van die lewe, terwyl jul die Liggaam-, verstand- en gees-benadering waarmee PV jul die afgelope vyf jaar besiel het, bewaar. Sien uit na die toekoms met groot verwagting oor wat julle kan bereik.

Onthou altyd reël een vir sukses: Daag Op! Dis net wanneer jy teenwoordig is dat jy al die geleenthede wat die lewe bied, kan ontgin.

Dankie, graad 12’s, ons is trotse Parel Valleiers!