1
Dinsdag 19.1.2010 Buite|3 VIR VERDERE NAVRAE: TEL:021 9124090 FAKS:021 9124099 • E-POS : info @livethejourney.co.za www.livethejourney.co.za • www.facesofthenamib.com REIS EN ONTDEK SAAM MET LIVE THE JOURNEY IN 2010 BEGELEIDE SELF-RY TOERE: ANDER AFRIKA TOERE Faces of the Namib: 2 vertrekdatums per maand Ethiopië: 12 – 23 Okt; 05 – 12 Okt; 05 – 14 Okt 2010 Angola Battlefields: 16 Mei – 2 Junie 2010 Madagaskar: 12 – 24 Junie; 02 – 14 Okt 2010 Uganda / Rwanda: op aanvraag Angola Sightseeing: 13 – 27 Junie ; 12 – 25 Julie 2010 Kaokoland: 16 – 28 Mei 2010 Tanzanië en Kenia: op aanvraag Livingstone se Voetspore: 11 Junie – 10 Julie 2010 Hong Kong Sevens: 24 – 30 Maart 2010 Zimbabwe: datums nog nie gefinaliseer Gedurende 2010 sal Live the Journey se toere na Libië en Jordanië ook beskikbaar wees. Ons hoor intussen van jou as hy in hierdie bestemmings belangstel. Luderitz na Walvisbaai: 08 – 13 Maart; 12 – 17 Junie; 20 – 25 Sept Die enigste manier om die Namib van Oos na Wes te deurkruis, is met die Faces of The Namib toer. Spesiale toegang tot die Jy dink verkeerd as jy dink Ethiopië is ‘n dorland met verhongerede mense! Ethiopië het pragtige mere, prentjie mooi natuur tonele, ‘n Sperrgebiedt, toegewaaide woestyndorpies waar eens diamante gedelf is, onbeskryflike natuurskoon, die wêreld se hoogste sanduine, baie ou-ou geskiedenis en uiteenlopende kulture. Besoek saam met ons die kulture in die Omovallei en die ryk godsdiens geskiedenis die wêreld se oudste woestyn – ‘n avontuur wat julle lewe sal verryk! van Bahirdar, Gondar, Lalibela en Axum. Ontdek die geskiedenis van die Bosoorlog of stap terug op jou voetspore. Hierdie toer gaan baie spesiaal wees aangesien die Ontdek die hoogtepunte van Madagaskar en ontmoet die kleurvolle kulture, ontspan op tropiese strande, snuffel rond deur interessante eertydse Oskakati Lugmag Bevelvoerder, x-Genl Dick Lord en die eertydse Kubaanse Lugmag Bevelvoer van die Lubango basis, x-Luit markte en kom in aanraking met ‘n verskeidenheid lemur spesies. In alle opsigte gaan Madagaskar vir jou ‘n groot verrasing wees wat –Kol Eduardo Gonzales Sarria albei die toer gaan meemaak en stories en inligting vanaf hulle perspektief sal deel. Hierdie is ‘n “een in blywende indrukke sal laat. n leeftyd” ervaring Windston Churchill het gesê Uganda is die pêrel van Afrika. Daar word ook gesê die mense is die vriendelikste op die kontinent. As een van die heel mooiste lande in Afrika, bied Angola se ongereptheid ‘n ervaring soos min. Na-oorlogse beelde, ‘n onbeskryflike Besoek die bedreigde berggorillas in die Bwindi woude, die prag van die Queen Elizabeth National Park, die oorsprong van die Nyl en natuurskoon, vriendelike mense en….slegte paaie! Kom ervaar Angola nou voor dit deur toeriste oorval word. staan wydsbeen oor die Ewenaar. Rwanda – die hart van Afrika – se natuurskoon sal jou asem wegslaan! Dit is bitter mooi! Die Volcanoes National Park is bekend vir berggorillas en “golden monkeys”. ‘n Ware wildernes gebied in die noordweste van Namibië. Die prag van die Kunenerivier, die oeroue kultuur van die Himbas, die ooptes van die Marienfluss en die adrenalien om Van Zijlspas te ry maak hierdie ‘n onvergeetlike reiservaring. Woestynolifante en Die Serengeti en Masai Mara is bekend vir die wêreld se grootste migrasie van nagenoeg 1.5miljoen wilde diere. Gedurende die jaar ander woestyndiere is op die spyskaart van diere wat jy gaan sien. Kaokoland is een van die laaste wildernis gebiede op aarde en ‘n beweeg die migrasie tussen die twee parke oor landsgrense heen. Dit is moontlik om albei bestemmings tydens een reis te besoek of reuse-ervaring is op die spyskaart indien jy ‘n spesifieke land meer in detail wil verken is dit ook moontlik. Besoeke aan die Ngorongorokrater, Kilimanjaro, Lake Manyara of Ambolisi, Lake Nakuru en Samburu, die kus van Mombasa of die strande van Zanzibar kan hiermee gekombineer word. Hierdie is ‘n ontdekkingstog wat jou deur 6 lande gaan neem. Langs die pad probeer ons by so veel moontlik plekke aandoen wat kan getuig van David Livingstone se reisgeskiedenis. Kom reis saam deur Suid-Afrika, Botswana, Zambië, Tanzanië, Malawi en Reis saam na Hong Kong en ervaar die opwinding van Sewe’s rugby waar die Bokke gaan probeer om vir die eerste keer in die Mosambiek, met die bekende reisskrywer, Mike Copeland, as toerleier. geskiedenis die Hong Kong toernooi te wen. Tussendeur is daar geleentheid om Hong Kong te verken en inkopies te doen. Vic Falls, Mana Pools (David Livingstone het gesê dit is die mooiste plek op aarde), Lake Kariba – almal is toerisme-ikone van Afrika! Pakette sal vanaf Februarie 2010 beskikbaar wees. Ons ry die agterpaaie, sien die mooiste mooi – alles onder die bekwame leiding van een van Zimbabwe se bekendste bewaringskundiges, Dick Pittman! Die tradisionele woestynroete wat van suid na noord die Namib deurkruis. Besoek myndorpies, skeepswrakke en ervaar die prag van die Skedelkus. 2011 Wereld Rugbybeker Nieu Seeland: Om die bekendstelling van Buite as ’n nasionale bylae te vier, het die maatskap- py Live The Journey plek op een van sy Faces of the Namib-toere beskikbaar gestel. Vier mense kan saamry, en die prys is altesaam R16 000 werd. Beantwoord net dié vraag: In watter land word die Faces of the Namib-toer aangebied? Stuur jou antwoord per e-pos na [email protected]. Die volgende reëls geld: J Die sluitingsdatum vir inskrywings is 12:00 op 31 Januarie 2010. J Die inskrywing moet jou naam en kontaknommer insluit. J Die prys is nie oordraagbaar nie en kan nie vir kontant geruil word nie. J Alle reiskoste, insluitend die voertuig, brandstof en kampeertoerusting, is nie deel van die prys nie. Vir verdere inligting oor uitsluitings en insluitings, besoek www.facesofthenamib.com/our-tours/ faces-of-the-namib. J Die prys moet binne 12 maande benut word, op ’n tyd wat Live the Journey én die wenner pas. J Die wenner sal skriftelik in kennis gestel word en ook twee weke ná die sluitings- datum op www.facesofthenamib.com verskyn. J Personeellede van Live the Journey, hul advertensie- en openbare betrekkinge- agentskappe, en hul nabye familie, mag nie deelneem nie. J Wenners van die kompetisie kwalifiseer binne 12 maande ná die sluitingsdatum van die kompetisie nie vir nog ‘n prys nie. J Met deelname aan die kompetisie word ingestem om verdere korrespondensie van Live the Journey te ontvang. J Die prys is vir ‘n gesin van twee volwassenes en twee kinders onder 18. J Die beoordelaars se beslissing is finaal en geen korrespondensie sal daarna gevoer word nie. Die prys Die prys vir ’n gesin van vier sluit in: J ’n Ervaring waaraan slegs ’n beperkte aantal voertuie jaarliks kan deelneem. J ’n Begeleide Faces of the Namib-toer van vyf dae en ses nagte met ervare gidse in die konsessiegebied. J Konsessiefooie. J Drie etes per dag. E k weet ’n mens drink nie soggens voor teetyd nie, maar hier waar ek vroeg- oggend op ’n Namibduin sit en tot verhaal probeer kom, het ek versterkwater nodig. Sommer baie. En as ek so na die asvaal gesig- te van die mans om my kyk, het hulle ook enetjie (of twee) nodig. Ons sit en kyk hoe die een kar na die ander dóér bo sy neus ver- sigtig oor die lip van die Long- drop druk. As ons nader was, sou ons kon sien hoe die oë van die man agter die stuur al groter raak, ons sou kon sien hoe slaan ’n fyn tropiese angssweetjie op sy bolip uit, die doodsbleek van sy kneukels. En dan het hy nog nie eens beweeg nie . . . As jy ’n paar skuimkoppe sterk is, sal jy die Longdrop waarskynlik só aan jou pelle be- skryf: “Man, dis dié @#&*% hoë duin waar ons moes af . . .” Maar as jy ná kerk by jou skoonma tee drink, sal jy dit waarskynlik só beskryf: “Ons moes afry by hierdie besonder hoë duin – ek skat sowat 30 ver- diepings hoog. Ek was baie se- nuagtig, want net een oordeels- foutjie, en dis nag.” Die Longdrop is maar net een van die duine in die Namib wat die manne van die kinders skei. Daar is ook nog die Land Rover’s Graveyard en die Slingshot . . . en sommer baie ander grotes wat nie eens ’n naam het nie. Ek het baie stories en artikels oor die Namib gelees. Stories oor hoe karre teen duine afgerol het, hoe clutches gebrand is, hoe onderdele ingevlieg en mense met gebarste blindederms uitge- vlieg moes word. G’n wonder nie dat toe ons groep van 20 mans in 10 voertuie by Solitaire saamgetrek het, ek myself reggemaak het vir ’n ka- meerolletjie in ’n Arnold Schwarzenegger-aksiefliek. Maar dis nie die aksie wat jy ná die tyd onthou nie. Jy onthou die grootsheid en die uitsigte op die oudste woes- tyn op aarde, die stilte wat jou duiselig laat, die aangrypende diamantgeskiedenis, en die vry- heid en vrede van dié reuseput wat jou so rustig maak soos ’n Sondagmiddag op die platte- land. Kortweg, die Namib vul jou met ontsag. Die plan was om van net an- derkant Solitaire af min of meer die ou transportryers se ossewa- roete Walvisbaai toe te volg tot waar dit die Kuisebrivier oor- steek. Vyf dae, 550 km. Nie ’n pad, plaashek, Ultra City, water- kraan of Steers nie. Trouens, nie eens ’n boom om van te praat nie, net woestyn. Ek het nog altyd aan die woes- tyn gedink as woes en leeg, selfs vyandig, maar skaars ’n paar uur nadat ons weg is, is my skeefgetrekte indruk van die woestyn op sy kop gekeer. Eerstens het ek nooit kon dink ’n woestyn kán só groen wees nie (toegegee, ons was daar ná ongewoon goeie reën), en twee- dens het ek nie besef daar is so- veel lewe in die woestyn nie. Al die veld was inderdaad vro- lik op dag een. Op pad na die Kuiseb-canyon ry ons deur plate wit woestynlelies, verby troppe baldadige gemsbokke, pronken- de springbokke en sedige se- bras. Stomgeslaan ry ons deur ’n sprokieswoud (ook bekend as meelsakboom) verby feetjiesir- kels, om panne vol water, oor geilgroen grasvlaktes. Die Namas wat dié stuk sand “Die groot niks” gedoop het, het duidelik hul !Narra-pitte ge- rook. Vyf uur later hou ons stil vir middagete. Afstand afgelê? ’n Volle 50 km. Die rede? Die landskap is só besonders dat alles (en ek bedoel álles) afge- neem móét word. Min het ek geweet dit sou die hele toer so gaan. Oral waar jy in die Namib kyk, is ’n poskaart. Hier het jy nie ’n mik-en-druk nodig nie; jy’t net ’n druk nodig. DEUR DIE NAMIB Vind rus vir siel in oudste woestyn As jy in jou lewe net een 4x4-toer doen, moet dit dié een wees. Só het die redakteur van WegRy, BARNIE LOUW, geskryf oor die Faces of the Namib-toer. Die wye, verlate en ongerepte Namibwoestyn laat jou weer anders oor die lewe dink. Foto’s: DAWIE VERWEY Dit is ’n lang pad van die binneland na die kus. wen ’n Namib-reis ’’ Die rede? Die land- skap is só besonders dat alles (en ek bedoel álles) afge- neem móét word.

Media 24 Bylae Die Burger 19/01/2010

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Vind rus vir die siel

Citation preview

Page 1: Media 24 Bylae Die Burger 19/01/2010

Dinsdag 19.1.2010 Buite|3

VIR VERDERE NAVRAE:TEL:021 9124090 FAKS:021 9124099 • E-POS : info @livethejourney.co.zawww.livethejourney.co.za • www.facesofthenamib.com

REIS EN ONTDEK SAAM MET LIVE THE JOURNEY IN 2010BEGELEIDE SELF-RY TOERE: ANDER AFRIKA TOERE

Faces of the Namib: 2 vertrekdatums per maand Ethiopië: 12 – 23 Okt; 05 – 12 Okt; 05 – 14 Okt 2010

Angola Battlefields: 16 Mei – 2 Junie 2010 Madagaskar: 12 – 24 Junie; 02 – 14 Okt 2010

Uganda / Rwanda: op aanvraagAngola Sightseeing: 13 – 27 Junie ; 12 – 25 Julie 2010

Kaokoland: 16 – 28 Mei 2010Tanzanië en Kenia: op aanvraag

Livingstone se Voetspore: 11 Junie – 10 Julie 2010Hong Kong Sevens: 24 – 30 Maart 2010

Zimbabwe: datums nog nie gefinaliseer

Gedurende 2010 sal Live the Journey se toere na Libië en Jordanië ook beskikbaar wees. Ons hoor intussen van jou as hy inhierdie bestemmings belangstel.

Luderitz na Walvisbaai: 08 – 13 Maart; 12 – 17 Junie; 20 – 25 Sept

Die enigste manier om die Namib van Oos na Wes te deurkruis, is met die Faces of The Namib toer. Spesiale toegang tot die Jy dink verkeerd as jy dink Ethiopië is ‘n dorland met verhongerede mense! Ethiopië het pragtige mere, prentjie mooi natuur tonele, ‘nSperrgebiedt, toegewaaide woestyndorpies waar eens diamante gedelf is, onbeskryflike natuurskoon, die wêreld se hoogste sanduine, baie ou-ou geskiedenis en uiteenlopende kulture. Besoek saam met ons die kulture in die Omovallei en die ryk godsdiens geskiedenisdie wêreld se oudste woestyn – ‘n avontuur wat julle lewe sal verryk! van Bahirdar, Gondar, Lalibela en Axum.

Ontdek die geskiedenis van die Bosoorlog of stap terug op jou voetspore. Hierdie toer gaan baie spesiaal wees aangesien die Ontdek die hoogtepunte van Madagaskar en ontmoet die kleurvolle kulture, ontspan op tropiese strande, snuffel rond deur interessanteeertydse Oskakati Lugmag Bevelvoerder, x-Genl Dick Lord en die eertydse Kubaanse Lugmag Bevelvoer van die Lubango basis, x-Luit markte en kom in aanraking met ‘n verskeidenheid lemur spesies. In alle opsigte gaan Madagaskar vir jou ‘n groot verrasing wees wat–Kol Eduardo Gonzales Sarria albei die toer gaan meemaak en stories en inligting vanaf hulle perspektief sal deel. Hierdie is ‘n “een in blywende indrukke sal laat.n leeftyd” ervaring

Windston Churchill het gesê Uganda is die pêrel van Afrika. Daar word ook gesê die mense is die vriendelikste op die kontinent.As een van die heel mooiste lande in Afrika, bied Angola se ongereptheid ‘n ervaring soos min. Na-oorlogse beelde, ‘n onbeskryflike Besoek die bedreigde berggorillas in die Bwindi woude, die prag van die Queen Elizabeth National Park, die oorsprong van die Nyl ennatuurskoon, vriendelike mense en….slegte paaie! Kom ervaar Angola nou voor dit deur toeriste oorval word. staan wydsbeen oor die Ewenaar. Rwanda – die hart van Afrika – se natuurskoon sal jou asem wegslaan! Dit is bitter mooi! Die

Volcanoes National Park is bekend vir berggorillas en “golden monkeys”.

‘n Ware wildernes gebied in die noordweste van Namibië. Die prag van die Kunenerivier, die oeroue kultuur van die Himbas, dieooptes van die Marienfluss en die adrenalien om Van Zijlspas te ry maak hierdie ‘n onvergeetlike reiservaring. Woestynolifante en Die Serengeti en Masai Mara is bekend vir die wêreld se grootste migrasie van nagenoeg 1.5miljoen wilde diere. Gedurende die jaarander woestyndiere is op die spyskaart van diere wat jy gaan sien. Kaokoland is een van die laaste wildernis gebiede op aarde en ‘n beweeg die migrasie tussen die twee parke oor landsgrense heen. Dit is moontlik om albei bestemmings tydens een reis te besoek ofreuse-ervaring is op die spyskaart indien jy ‘n spesifieke land meer in detail wil verken is dit ook moontlik. Besoeke aan die Ngorongorokrater, Kilimanjaro, Lake Manyara

of Ambolisi, Lake Nakuru en Samburu, die kus van Mombasa of die strande van Zanzibar kan hiermee gekombineer word.

Hierdie is ‘n ontdekkingstog wat jou deur 6 lande gaan neem. Langs die pad probeer ons by so veel moontlik plekke aandoen wat kangetuig van David Livingstone se reisgeskiedenis. Kom reis saam deur Suid-Afrika, Botswana, Zambië, Tanzanië, Malawi en Reis saam na Hong Kong en ervaar die opwinding van Sewe’s rugby waar die Bokke gaan probeer om vir die eerste keer in dieMosambiek, met die bekende reisskrywer, Mike Copeland, as toerleier. geskiedenis die Hong Kong toernooi te wen. Tussendeur is daar geleentheid om Hong Kong te verken en inkopies te doen.

Vic Falls, Mana Pools (David Livingstone het gesê dit is die mooiste plek op aarde), Lake Kariba – almal is toerisme-ikone van Afrika! Pakette sal vanaf Februarie 2010 beskikbaar wees.Ons ry die agterpaaie, sien die mooiste mooi – alles onder die bekwame leiding van een van Zimbabwe se bekendstebewaringskundiges, Dick Pittman!

Die tradisionele woestynroete wat van suid na noord die Namib deurkruis. Besoek myndorpies, skeepswrakke en ervaar die prag vandie Skedelkus.

2011 Wereld Rugbybeker Nieu Seeland:

Om die bekendstelling van Buite as ’nnasionale bylae te vier, het die maatskap­py Live The Journey plek op een van syFaces of the Namib­toere beskikbaargestel.

Vier mense kan saamry, en die prys isaltesaam R16 000 werd.

Beantwoord net dié vraag: In watterland word die Faces of the Namib­toeraangebied? Stuur jou antwoord per e­posna [email protected] volgende reëls geld:J Die sluitingsdatum vir inskrywings is12:00 op 31 Januarie 2010.J Die inskrywing moet jou naam enkontaknommer insluit.J Die prys is nie oordraagbaar nie en kannie vir kontant geruil word nie.J Alle reiskoste, insluitend die voertuig,brandstof en kampeertoerusting, is niedeel van die prys nie. Vir verdere inligtingoor uitsluitings en insluitings, besoekwww.facesofthenamib.com/our­tours/faces­of­the­namib.J Die prys moet binne 12 maande benutword, op ’n tyd wat Live the Journey éndie wenner pas.J Die wenner sal skriftelik in kennis gestelword en ook twee weke ná die sluitings­datum op www.facesofthenamib.comverskyn.J Personeellede van Live the Journey, huladvertensie­ en openbare betrekkinge­agentskappe, en hul nabye familie, magnie deelneem nie.J Wenners van die kompetisie kwalifiseerbinne 12 maande ná die sluitingsdatumvan die kompetisie nie vir nog ‘n prys nie.J Met deelname aan die kompetisie wordingestem om verdere korrespondensie vanLive the Journey te ontvang.J Die prys is vir ‘n gesin van tweevolwassenes en twee kinders onder 18.J Die beoordelaars se beslissing is finaalen geen korrespondensie sal daarnagevoer word nie.Die prysDie prys vir ’n gesin van vier sluit in:J ’n Ervaring waaraan slegs ’n beperkteaantal voertuie jaarliks kan deelneem.J ’n Begeleide Faces of the Namib­toervan vyf dae en ses nagte met ervare gidsein die konsessiegebied.J Konsessiefooie.J Drie etes per dag.

Ek weet ’n mens drink niesoggens voor teetyd nie,maar hier waar ek vroeg-

oggend op ’n Namibduin sit entot verhaal probeer kom, het ekversterkwater nodig. Sommerbaie.

Enaseksonadieasvaalgesig-te van die mans om my kyk, hethulleookenetjie (of twee)nodig.

Ons sit en kyk hoe die een karnadieanderdóérbosyneusver-sigtig oor die lip van die Long-drop druk. As ons nader was,sou ons kon sien hoe die oë vandiemanagterdie stuural groterraak, ons sou kon sien hoe slaan’n fyn tropiese angssweetjie opsy bolip uit, die doodsbleek vansy kneukels. En dan het hy nognie eens beweeg nie . . .

As jy ’n paar skuimkoppe

sterk is, sal jy die Longdropwaarskynlik só aan jou pelle be-skryf: “Man,disdié@#&*%hoëduin waar ons moes af . . .”

Maar as jy ná kerk by jouskoonma tee drink, sal jy ditwaarskynlik só beskryf: “Onsmoes afry by hierdie besonderhoë duin – ek skat sowat 30 ver-diepings hoog. Ek was baie se-nuagtig, want net een oordeels-foutjie, en dis nag.”

Die Longdrop is maar net eenvan die duine in die Namib watdie manne van die kinders skei.DaarisooknogdieLandRover’sGraveyard en die Slingshot . . .en sommer baie ander groteswat nie eens ’n naam het nie.

Ek het baie stories en artikelsoor die Namib gelees. Storiesoor hoe karre teen duine afgerolhet, hoe clutches gebrand is, hoeonderdele ingevlieg en mensemetgebarsteblindedermsuitge-vlieg moes word.

G’n wonder nie dat toe onsgroepvan20mans in10voertuieby Solitaire saamgetrek het, ekmyself reggemaak het vir ’n ka-meerolletjie in ’n ArnoldSchwarzenegger-aksiefliek.

Maar dis nie die aksie wat jyná die tyd onthou nie.

Jy onthou die grootsheid endie uitsigte op die oudste woes-tyn op aarde, die stilte wat jouduiselig laat, die aangrypendediamantgeskiedenis, endie vry-heid en vrede van dié reuseputwat jou so rustig maak soos ’nSondagmiddag op die platte-land.

Kortweg, die Namib vul joumet ontsag.

Die plan was om van net an-derkant Solitaire af min of meerdieoutransportryersseossewa-roete Walvisbaai toe te volg totwaar dit die Kuisebrivier oor-steek.

Vyf dae, 550 km. Nie ’n pad,plaashek, Ultra City, water-kraanofSteersnie.Trouens,nieeens ’n boom om van te praatnie, net woestyn.

Ek het nog altyd aan die woes-tyn gedink as woes en leeg, selfsvyandig, maar skaars ’n paaruur nadat ons weg is, is myskeefgetrekte indruk van diewoestyn op sy kop gekeer.

Eerstensheteknooitkondink’n woestyn kán só groen wees

nie (toegegee, ons was daar náongewoon goeie reën), en twee-dens het ek nie besef daar is so-veel lewe in die woestyn nie.

Aldieveldwasinderdaadvro-lik op dag een. Op pad na dieKuiseb-canyonryonsdeurplatewit woestynlelies, verby troppebaldadige gemsbokke, pronken-de springbokke en sedige se-bras.

Stomgeslaan ry ons deur ’nsprokieswoud (ook bekend asmeelsakboom) verby feetjiesir-kels, om panne vol water, oorgeilgroen grasvlaktes.

Die Namas wat dié stuk sand“Die groot niks” gedoop het, hetduidelik hul !Narra-pitte ge-rook.

Vyf uur later hou ons stil virmiddagete. Afstand afgelê? ’nVolle 50 km.

Die rede?Die landskap is só besonders

datalles(enekbedoelálles)afge-neem móét word.

Min het ek geweet dit sou diehele toersogaan.Oralwaar jyindie Namib kyk, is ’n poskaart.Hier het jy nie ’n mik-en-druknodig nie; jy’t net ’n druk nodig.

DEUR DIE NAMIB

Vind rus vir siel in oudste woestynAs jy in jou lewe neteen 4x4­toer doen,moet dit dié een wees.Só het die redakteurvan WegRy,BARNIE LOUW, geskryfoor die Faces of theNamib­toer.

Die wye, verlateen ongerepteNamibwoestynlaat jou weeranders oor dielewe dink. Foto’s:DAWIE VERWEY

Dit is ’n lang pad van die binnelandna die kus.

wen ’n Namib­reis’’Die rede?Die land­skap is sóbesondersdat alles (enek bedoelálles) afge­neem móétword.