19
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel 1

Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Meervoude:Die drie

huiseMarelize Swanepoel

1

Page 2: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Lank, lank gelede was daar ‘n dorp met ‘n baiekort straat. Hierdie kort straat het net drie

huise gehad. In elke huis het daar ‘n gesingebly wat kinders gehad het.

2

Page 3: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

In die eerste huis het daar ‘npappa, ‘n mamma, ‘n boetieen ‘n sussie gebly. Hulle was

baie lief vir mekaar. Dieboetie en sussie het alles

saam met mekaar gedoen.

3

Page 4: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

In die tweede huis het daar ‘n mamma en haartweelingdogters gebly. Die mamma was

baie lief vir haar twee dogters, al was hulleso verskillend. Een van die sussies was

maar ‘n papbroek.4

Page 5: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Daar het ‘n baie ryk gesin in die derde huis gebly.Die pa was ‘n dokter en die ma ‘n sakevrou met

haar eie besigheid. Hulle het net een seungehad. Hierdie seun was baie bederf. Hy wasook baie goeie vriende met die bure se seun.

5

Page 6: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Een aand besluit die ouers dat hulle saam na‘n vertoning wil gaan kyk. Die kinders sê virhulle ouers dat hulle heel rustig by die huissal bly. Hulle het nie oppassers nodig nie,

hulle is mos mooi groot.

6

Page 7: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Daardie aand besluit drie boewe dat hulle byhierdie huise gaan inbreek. Kinders sal nie diewerk vir hulle moeilik maak nie, hulle is mosgrootmense. 7

Page 8: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Die diewe gaan na die eerste huis, waar daar net ‘nboetie en sussie tuis is. Toe die boetie en sussie dieskelms gewaar, het hulle die paniek-knoppie gedruk.

Binne sekondes was die polisie (e) daar. Toe diepolisie daar aankom, was net die boetie en sussie

daar. Die skelms het spore gemaak.

B OEK

8

Page 9: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Die diewe besluit toe maar omna die tweede huis te gaan…

die huis waar die tweelingsusters bly. Die een sussie

was brawer as die ander een.Sy het nooit vir iets geskrik

nie.

9

Page 10: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Toe sy die rowers by die voordeur sien, het sy dadelikal die ligte aangeskakel, die polisie gebel en ‘n groot

lawaai gemaak. Die lafhartige sussie het diespulletjie net een kyk gegee, by die agterdeur uitgehol

en in haar boomhuis gaan wegkruip.10

Page 11: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

B A NDie skelms het so groot geskrik en weggehardloop.

Toe die polisie daar aankom, het die brawesussie vir hulle gewag. Die ander sussie het

steeds weggekruip.

B AA N

11

Page 12: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Na twee mislukte huisbrake, besluit die rowersdat huis nommer drie baie maklik gaan wees.

Een kind kan nou glad nie vir drie grootmenseore aansit nie.

12

Page 13: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Nadat sy ouers gery het, het die seun maarna sy kamer gegaan. Daar het hy baie

lekker op sy selfoon gespeel. Skielik hoordie seun geluide onder in die huis.

13

Page 14: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Hy besluit toe maar om in sy kas weg te kruip en virsy vriend te bel en vra om die polisie te laat kom.

Die seun se vriend en die polisie het soveelgeraas gemaak dat die rowers met net ‘n XBOX

weggehardloop het. Die vriend het saam met diepolisie die seun uit die kas gehaal.

B US

B USS

14

Page 15: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Toe die ouers tuis kom, het die kinders ‘nskrikwekkende, maar ook interessantestorie gehad om hulle ouers te vertel.

15

Page 16: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Die meervoudreëls

Onthou!!❑ Net selfstandige naamwoorde kan in meervoude

geplaas word.❑ Wat is ‘n selfstandige naamwoord?

16

‘n Woord wat ‘n en die vooraan kan kry.Jy kan ‘n selfstandige naamwoord sien, voel, proe,

raak en hoor: tafel, stoel, deur, kar, tas, ens.

Page 17: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Gemengde vokale(ie, oe, ui, eu + rk, rp, nt)

As jou woord bestaan uit boetie/sussie-vokale (vokale wat niedieselfde lyk nie), dan kry die woord net ‘n “e” in die meervoud.

DorpHart

vriendDeur

Dorp dorpe boek boekeVriend vriende Deur deure 17

Page 18: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Tweelingvokale(aa, ee, uu, oo)

As jou woord bestaan uit tweelingsussie-vokale (vokale watpresies dieselfde lyk), dan hardloop die een tweelingsussieweg en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.

BoomStraat

Sussie Bhardloop

weg

Boom bome Straat strate18

Page 19: Meervoude: huise Die drie€¦ · H y b e sl u i t t o e ma a r o m i n sy ka s w e g t e kru i p e n vi r sy vri e n d t e b e l e n vra o m d i e p o l i si e t e l a a t ko m

Kort vokale(a, e, i, o, u)

As jou woord bestaan uit ‘n alleenkind (kort vokaal wat alleenstaan), verdubbel jy die konsonant waarop die woord eindig

en die woord kry ‘n “e” in die meervoud.

GesinBus Verdubbel

konsonant

Gesin gesinne Bus busse19