12
Gr. 8 Praktiese Taak – Kwartaal 3 Serie en Parallel Stroombane EKSPERIMENT 1 DOEL: Om die invloed van die byvoeging van resistors in serie op die stroomsterkte te ondersoek. ONDERSOEKENDE VRAAG: Hoe beïnvloed die byvoeging van resistors in serie die stroomsterkte? HIPOTESE: Formuleer 'n hipotese vir die ondersoek. (2) ______________________________________________________________ _____ ______________________________________________________________ _____ MATERIALE EN APPARAAT: • 1,5 V selle • 3 identiese flitsgloeilampies • geïsoleerde kopergeleidingsdrade • skakelaar • ammeter METODE: 1. Bou 'n stroombaan met die sel, ammeter, 1 gloeilampie en die skakelaar in serie.

mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

  • Upload
    dodung

  • View
    293

  • Download
    3

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

Gr. 8 Praktiese Taak – Kwartaal 3 Serie en Parallel Stroombane

EKSPERIMENT 1

DOEL: Om die invloed van die byvoeging van resistors in serie op die stroomsterkte te ondersoek.

ONDERSOEKENDE VRAAG:Hoe beïnvloed die byvoeging van resistors in serie die stroomsterkte?

HIPOTESE: Formuleer 'n hipotese vir die ondersoek. (2)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

MATERIALE EN APPARAAT:

• 1,5 V selle• 3 identiese flitsgloeilampies• geïsoleerde kopergeleidingsdrade• skakelaar• ammeter

METODE:

1. Bou 'n stroombaan met die sel, ammeter, 1 gloeilampie en die skakelaar in serie.

Page 2: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

2. Sluit die skakelaar, of die stroombaan, as jy nie 'n skakelaar gebruik nie.3. Let op na die helderheid van die gloeilampie en skryf die ammeterlesing neer.

Teken 'n stroombaandiagram van die stroombaan wat jy gebou het.(3)

4. Maak die skakelaar oop.5. Skakel nog 'n gloeilampie in serie in die stroombaan.6. Sluit die skakelaar.7. Let op hoe helder die gloeilampies skyn en skryf die ammeterlesing neer. Teken 'n stroombaandiagram van die tweede stroombaan wat jy gebou het.

(Een punt vir die 2de lampie wat in serie bygevoeg is.) (1)

Page 3: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

8. Maak die skakelaar oop.9. Skakel nou 'n derde gloeilampie in serie.10. Sluit die skakelaar.11. Let op hoe helder die gloeilampies skyn en skryf die ammeterlesing neer.

Teken 'n stroombaandiagram van die laaste stroombaan wat jy gebou het.(Een punt vir die derde lampie wat in serie bygevoeg is.) (1)

RESULTATE:

12. Voltooi die tabel:

Aantal gloeilampies in serie

Helderheid van die gloeilampies Ammeterlesing (A)

1

2

3

(6)

Page 4: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

13. Teken 'n grafiek om die verband tussen die aantal gloeilampies en diestroomsterkte voor te stel. (5)

ANALISE:

1. Wat gebeur met die helderheid van die gloeilampies wanneer die aantal gloeilampies toeneem? (1)

___________________________________________________________________

2. Toe daar twee gloeilampies in die stroombaan geskakel was, het die een lampie helderder as die ander een gebrand of het hulle ewe helder geskyn? (1)

___________________________________________________________________

3. Toe jy drie gloeilampies gehad het, was die een helderder as die ander twee, of het hulle ewe helder geskyn? (1)

___________________________________________________________________

Page 5: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

4. Wat kan jy uit die vorige antwoorde aflei oor die elektriese stroom in 'nseriestroombaan? (1)

___________________________________________________________________

5. Wat het met die ammeterlesing gebeur toe jy meer gloeilampies in seriegeskakel het? (1)

___________________________________________________________________

GEVOLGTREKKING:

1. Volgens jou antwoorde hierbo, wat gebeur met die elektriese stroom wanneer meer gloeilampies in serie geskakel word? (1)

_____________________________________________________________

_____________________________________________________________

2. Is jou hipotese bevestig of weerlê? (1)

___________________________________________________________________

TOTAAL: 25

Page 6: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

EKSPERIMENT 2

DOEL: Om die invloed van die byvoeging van resistors in parallel op die stroomsterkte te ondersoek.

ONDERSOEKENDE VRAAG:Hoe beïnvloed die byvoeging van resistors in parallel die stroomsterkte?

HIPOTESE: Formuleer 'n hipotese vir die ondersoek. (1)

___________________________________________________________________

___________________________________________________________________

MATERIALE EN APPARAAT:• 1,5 V sel• drie identiese flitsgloeilampies• geïsoleerde kopergeleidingsdrade• skakelaar• ammeter

METODE:1. Bou 'n stroombaan met die sel, ammeter, een lampie en skakelaar in serie.2. Sluit die skakelaar.3. Neem waar hoe helder die gloeilampie skyn en skryf die ammeterlesing

neer. Teken 'n stroombaandiagram. (3)

Page 7: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

4. Maak die skakelaar oop.5. Skakel nog 'n gloeilampie, parallel aan die eerste een, in die stroombaan.6. Sluit die skakelaar.7. Neem die helderheid van die gloeilampies waar en noteer die ammeterlesing.

Teken 'n stroombaandiagram.(Een punt vir die 2de lampie in parallel bygevoeg.)(1)

8. Maak die skakelaar oop.9. Skakel die derde gloeilampie, parallel aan die eerste twee, in die stroombaan.10. Maak die skakelaar toe.11. Neem die helderheid van die gloeilampies waar en skryf die ammeterlesing neer. Teken 'n stroombaandiagram.

(Een punt vir die derde lampie in parallel bygevoeg.)(1)

Page 8: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

RESULTATE:12. Voltooi die tabel:

Aantal gloeilampies in parallel

Helderheid van gloeilampies Ammeterlesing (A)

123

(6)ANALISE:

1. Wat gebeur met die helderheid van die gloeilampies wanneer die aantalgloeilampies in parallel vermeerder word? (1)

___________________________________________________________________

2. Toe daar twee gloeilampies was, het hulle met dieselfde helderheid geskyn, of was die een helderder as die ander een? (1)

___________________________________________________________________

3. Toe daar drie gloeilampies was, het hulle met dieselfde helderheid geskyn, of het een helderder geskyn as die ander twee? (1)

___________________________________________________________________

4. Wat kan jy aflei uit jou antwoorde op die vorige vrae oor die stroomsterkte in die parallelle vertakkings van die stroombaan? (1)

___________________________________________________________________

5. Wat gebeur met die ammeterlesing wanneer meer gloeilampies in parallelgeskakel word? (1)

___________________________________________________________________

GEVOLGTREKKING:1. Gebaseer op jou antwoorde hierbo, wat gebeur met die totale stroomsterkte

en met die stroom in elk van die vertakkings wanneer meer gloeilampies in parallel geskakel word? (2)

Page 9: mindstream.co.zamindstream.co.za/Admin/Menu/Uploads/download_file...  · Web view8.Maak die skakelaar oop. ... die totale stroomsterkte en met die stroom in elk van die vertakkings

2. Is jou hipotese bevestig of weerlê? (1)

___________________________________________________________________

TOTAAL: 20