4
In hierdie uitgawe This issue of the Swartland municipal newsletter focuses on service delivery while also keeping you informed of all municipal activities. Munisipale | Municipal nuusbrief |newsletter Bladsy 4 Strategiese beplanning Leer meer oor wysigings aan die munisipaliteit se derdegenerasie Geïntegreerde Ontwikkelingsplan vir 2012 tot 2017. Bladsy 3 Strategie vir sosiale ontwikkeling ‘n Bondige opsomming word verskaf van die sosiale ontwikkelingstrategie wat onlangs deur die munisipale raad vir implementering in die Swartland aanvaar is. Page 2 Electricity tariffs Read more about the electricity tariffs to be implemented from 1 July 2013. Page 1 Helpful tool developed by Swartland Municipality The municipality again took the lead with the development of a financial standards programme to help determine the financial sustainability of Western Cape municipalities. No. 12 | Maart/March 2013 D at Swartland Munisipaliteit ‘n toonaangewende organisasie is soos wat sy visie aandui, is onlangs weer bevestig toe provinsiale ministers Alan Winde (ekonomiese ontwikkeling) en Anton Bredell (plaaslike regering) op 13 Maart aan Malmesbury besoek gebring het om die sg. ‘Standaardeprogram’ wat deur die munisipaliteit in samewerking met Provinsiale Tesourie en die Ouditeur-Generaal ontwikkel is, in ontvangs te neem. Die munisipaliteit het destyds die uitdaging aanvaar en met R300 000 wat van die Provinsiale Tesourie bekom is, ‘n stel finansiële standaarde ontwikkel om die finansiële volhoubaarheid van al die munisipaliteite in die Wes-Kaap te help bepaal. Met die finansiële inligting wat van die verskillende munisipaliteite bekom is, kon gemiddeldes bepaal word en - nadat konsensus bereik is oor eenvormige definisies - uiteindelik ‘n stel standaarde bepaal word wat vir alle munisipaliteite kan geld. Die Munisipale Bestuurder, wat ook die voorsitter is van die Munisipale Bestuursforum van die Wes-Kaap en veral die Direkteur: Finansiële Dienste, Kenny Cooper het ‘n leidende rol gespeel om die inkoop van die verskillende rolspelers te fasiliteer. “We cannot manage if we do not measure”, was minister Winde se opmerking oor die insiggewende rol wat die program behoort te speel. Minister Bredell was met Munisipaliteit weer die baanbreker Foto v.l.n.r.: Joggie Scholtz (Munisipale Bestuurder), minister Alan Winde, minister Anton Bredell, raadsheer Tijmen van Essen en Kenny Cooper (Direkteur: Finansiële Dienste). Foto: Muneera Allie. hom dit eens en het die hoop uitgespreek dat munisipaliteite wat reeds aan die standaarde voldoen of beter vaar, die program as uitdaging moet aangryp om nóg beter te doen. Present at the opening function held at the Darling North library were (far left) Dr Ivan Meyer (provincial minister of sport and recreation) and Darling’s most famous icon, auntie Evita Bezuidenhout (far right), who received a donation of books on behalf of the Darling Trust. National Library Week 2013 took place from 16 to 23 March under the theme ‘Educate yourself @ your library’.

Munisipale | Municipal

  • Upload
    others

  • View
    1

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Munisipale | Municipal

In hierdie uitgaweThis issue of the Swartland municipal newsletter focuses on service delivery while also keeping you informed of all municipal activities.

Munisipale | Municipalnuusbrief |newsletter

Bladsy 4

Strategiese beplanning Leer meer oor wysigings aan die munisipaliteit se derdegenerasie Geïntegreerde Ontwikkelingsplan vir 2012 tot 2017.

Bladsy 3

Strategie vir sosiale ontwikkeling‘n Bondige opsomming word verskaf van die sosiale ontwikkelingstrategie wat onlangs deur die munisipale raad vir implementering in die Swartland aanvaar is.

Page 2

Electricity tariffsRead more about the electricity tariffs to be implemented from 1 July 2013.

Page 1

Helpful tool developed by Swartland MunicipalityThe municipality again took the lead with the development of a financial standards programme to help determine the financial sustainability of Western Cape municipalities.

No. 12 | Maart/March 2013

Dat Swartland Munisipaliteit ‘n toonaangewende organisasie is soos wat

sy visie aandui, is onlangs weer bevestig toe provinsiale ministers Alan

Winde (ekonomiese ontwikkeling) en Anton Bredell (plaaslike regering) op

13 Maart aan Malmesbury besoek gebring het om die sg. ‘Standaardeprogram’

wat deur die munisipaliteit in samewerking met Provinsiale Tesourie en die

Ouditeur-Generaal ontwikkel is, in ontvangs te neem.

Die munisipaliteit het destyds die uitdaging aanvaar en met R300 000 wat van

die Provinsiale Tesourie bekom is, ‘n stel finansiële standaarde ontwikkel om

die finansiële volhoubaarheid van al die munisipaliteite in die Wes-Kaap te help

bepaal. Met die finansiële inligting wat van die verskillende munisipaliteite bekom

is, kon gemiddeldes bepaal word en - nadat konsensus bereik is oor eenvormige

definisies - uiteindelik ‘n stel standaarde bepaal word wat vir alle munisipaliteite

kan geld. Die Munisipale Bestuurder, wat ook die voorsitter is van die Munisipale

Bestuursforum van die Wes-Kaap en veral die Direkteur: Finansiële Dienste,

Kenny Cooper het ‘n leidende rol gespeel om die inkoop van die verskillende

rolspelers te fasiliteer.

“We cannot manage if we do not measure”, was minister Winde se opmerking oor

die insiggewende rol wat die program behoort te speel. Minister Bredell was met

Munisipaliteit weer die baanbreker

Foto v.l.n.r.:Joggie Scholtz (Munisipale

Bestuurder), minister Alan Winde, minister Anton Bredell, raadsheer Tijmen van Essen en Kenny Cooper (Direkteur:

Finansiële Dienste). Foto: Muneera Allie.

hom dit eens en het die hoop

uitgespreek dat munisipaliteite

wat reeds aan die standaarde

voldoen of beter vaar, die

program as uitdaging moet

aangryp om nóg beter te doen.

Present at the opening function held at the Darling North library were (far left) Dr Ivan Meyer (provincial minister of sport and recreation) and Darling’s most famous icon, auntie Evita Bezuidenhout (far right), who received a donation of books on behalf of the Darling Trust.

National Library Week 2013 took place from 16 to 23 March under the theme ‘Educate yourself @ your library’.

Page 2: Munisipale | Municipal

2

Lees verder vir kort brokkies, datums en gebeure wat u raak. / Read here for short snippets, dates and events that affect you.

� With a view to the national elections to be held in 2014, Swartland residents who are not yet registered on the voters’ roll as well as voters who have changed address since the 2011 elections can report to the municipal offices in Malmesbury to be registered. Enquiries: Juliana Lategan

� Stort van bourommel en vullis op onbeboude persele: Inwoners van al die Swartland-dorpe moet kennis neem dat hierdie optrede onwettig en met ‘n boete strafbaar is. Persone wat op Moorreesburg woonagtig is, kan met Babs Engelbrecht skakel om reëlings te tref vir die gratis verwydering van hul tuinvullis op Dinsdae. Hierdie vullis moet in swart sakke uitgeplaas word.

� Darling residents must note that the swimming pool in Darling is safe to use as always, despite the presence of black algae that have started to grow in the porous concrete lining and which makes the swimming pool seem black. When the pool closes for the winter and once the required funds have been secured, the pool will be emptied, scrubbed and treated with algaecide before it is painted with an algae-resistant coating. In the meantime, water quality is monitored daily and the necessary treatment applied.

� Die nasionale kragnetwerk is tans onder geweldige druk, wat - soos in 2008 - ‘n wesenlike risiko van beurtkrag inhou. Eskom versoek dat verbruikers ernstig moet probeer om hul kragverbruik te beperk.

Swartland Brokkies

Kragtariewe vanaf 1 Julie 2013

Dit is reeds bekend dat die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) die voorgestelde Eskom meerjarige tariefverhogings van gemiddeld 16% per jaar vir 5 jaar verminder het na ‘n gemiddelde van 8% nadat heftige

besware daarteen deur verskeie sektore, insluitende deur Swartland Munisipaliteit, aanhangig gemaak is.

Die nominale verhoging van 8% is egter van toepassing op verbruikers wat elektrisiteit direk by Eskom aankoop waarvan die verhogingsdatum 1 April is en nie noodwendig op munisipaliteite waarvan die verhogingsdatum 1 Julie is nie. In die verlede (voor 2012/13) het Eskom dikwels ‘n hoër verhoging vir munisipaliteite deurgegee as gevolg van die drie maande latere verhogingsdatum, ‘n praktyk waarteen daar ook beswaar aangeteken is. Verder het NERSA goedkeuring verleen dat Eskom ook gewysigde koste-reflekterende tariefstrukture instel wat meebring dat die effektiewe tariefverhoging verskil tussen munisipaliteite afhangende van elkeen se verbruiksprofiel en grootte.

Alhoewel die proses vir goedkeuring van munisipale tariewe vir 2013/14 nog nie finaal volvoer is nie, is die aanduiding op hierdie stadium dat die nominale munisipale riglyn tariefverhoging van NERSA 7% gaan wees. In die geval van Swartland Munisipaliteit varieer die tariefverhogings van sekere tariewe as gevolg van die Eskom tariefstruktuur-veranderings, maar die gemiddelde verhoging sal nagenoeg 6,8% beloop.

Die voorgestelde tariewe en tariefstrukture vir elektrisiteit is teen einde Maart 2013 aan die Munisipale Raad voorgelê vir voorlopige goedkeuring, waarna die tariewe na NERSA verwys word vir finale goedkeuring teen 30 Junie 2013.

Die volgende gewysigde tariefstrukture word vir 2013/14 in die vooruitsig gestel:

Tarief 10: Tyd van gebruik tarief vir industriële verbruikers; die verhouding tussen die piek, standaard en af-piek tariewe word gewysig om aan te pas by dié van Eskom.

Tarief 11: Nuwe tarief vir residensiële “net metering” waar elektrisiteit deur middel van ‘n netwerkgekoppelde hernubare energiestelsel opgewek word en teruggevoer kan word in die elektrisiteitsnetwerk.

Tarief 12: Voorafbetaaltarief vir residensiële verbruikers; moontlike wysiging na 2 blok stygende bloktarief-struktuur op versoek van NERSA.

Die strategie wat Swartland Munisipaliteit toepas ten opsigte van elektrisiteitstariefaanpassings, nl. om kommersiële en industriële tariefverhogings te beperk sonder oormatige kruissubsidiëring van residensiële tariewe, word weereens weerspieël in die voorgestelde tariefverhogings vir 2013/14.

Tydens President Zuma se “State of the Nation Address” op 3 Junie 2009 het hy die regering se plan van aksie bekend gemaak om vier miljoen werksgeleenthede

teen 2014 te skep. Om uitvoering daaraan te gee het hy fase 2 van die sg. Expanded Public Works Programme (EPWP) aangekondig.

Die Nasionale Departement van Openbare Werke is die verantwoordelik opgelê om die program in die praktyk tot uitvoer te bring. In die besef dat die Nasionale Minister van Openbare Werke nie alleen hierdie taak effektief kan dryf nie, het hy die politieke leierskap van Provinsiale en Plaaslike regering betrek. Hieruit volg dat ook die Uitvoerende Burgemeester van die Swartland hom tot die program moes verbind deur ’n protokol (ooreenkoms) as een van die belanghebbende partye te onderteken.

Tydens die EPWP finansiële jaar wat vanaf 1 April 2012 tot 31 Maart 2013 strek, word daar van die munisipaliteit vereis om 221 werksgeleenthede te skep. Teen die einde van Februarie 2013 het die munisipaliteit reeds sy teiken oorskry met 299 werkgeleenthede wat op daardie stadium reeds geskep was, met bydraes soos volg deur die verskillende munisipale direktorate:

Openbare Werke program skep werksgeleenthede plaaslik

Direktoraat Hoveelheid Persentasie

Elektriese Ingenieursdienste 15 5 %

Siviele Ingenieursdienste 263 87 %

Ontwikkelingsdienste 5 2 %

Korporatiewe Dienste 8 3 %

Beskermingsdienste 8 3 %

Totaal 299 100 %

Die fondse wat munisipaliteite van Departement Openbare Werke kry, hou nie verband met die aantal werksgeleenthede geskep nie, maar word slegs as ’n aansporingsbonus hanteer. Vir ’n munisipaliteit om suksesvol te wees met die skepping van werksgeleenthede moet daar eerstens voor begroot word, en eers daarna kan die registrasie van werksgeleenthede gedoen word met die moontlikheid van ’n aansporingsbonus. Navrae: Esmari Steenkamp

Swartland Municipality is a frontline

organisation which promotes

sutainable development and delivers

services effectively and efficiently to all

its people by building partnerships with

all stakeholders.

Our Vision

At Swartland Municipality it is our

mission to promote social and

economic stability and growth through

the sustainable delivery of services

in terms of our legal powers and

functions to all our interested parties.

Our Mission

Page 3: Munisipale | Municipal

3

Die Munisipaliteit het onlangs ‘n strategie en beleid aanvaar betreffende

sosiale ontwikkeling in die Swartland, ná ‘n breedvoerige konsultasieproses

met alle rolspelers.

Die strategie was MARGUERITE HOLTZHAUSEN, hoof van

gemeenskapsontwikkeling, se tesis-onderwerp vir haar buitemuurse

MBA-studies aan die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool. Dié

meestersgraad is gedurende Maart vanjaar aan haar toegeken (sien foto).

Aangeheg is ‘n opsomming van die strategie, met verwysing na die

vyf fokusareas wat daarin aangespreek word. Marguerite is gedurende

kantoorure beskikbaar vir enige navrae hieroor.

Sosiale Ontwikkelingstrategie vir die Swartland

Community consultation on the IDP and budget

A full consultation process will be carried out during April 2013. During this process members of the community will

be afforded the opportunity to provide inputs and comments on the draft budget presented to them. The comments

and inputs will be reviewed and where viable the proposed changes will be incorporated into the final budget to be

approved by Council at the end of May 2013.

Page 4: Munisipale | Municipal

4

Swartland Municipality’s head offices are located in Church Street, Malmesbury. Our office hours are:

Mondays to Thursdays:

8:00 - 13:00, 13:45 - 17:00

Fridays:

8:00 - 13:00, 13:45 - 15:45

Visit us or direct all enquiries through one of the following channels:

Postal address: Private Bag X52, Malmesbury 7299

Tel: 022 487 9400

Fax: 022 487 9440

E-mail: [email protected]

Other useful contacts

Emergencies during office hours: 022 487 9400

Emergencies after hours: 022 487 6479

Ombudsman: [email protected]

Swartland Tourism: 022 487 2989 or [email protected]

www.swartland.org.za

Contact us

Swartland Municipality’s Strategic Plan

for 2012-2017

* This newsletter is distributed quarterly to all Swartland residents. The English copy of all Afrikaans items is available on our website.* Hierdie nuusbrief word kwartaalliks aan alle Swartland-inwoners versprei.

Die Afrikaanse weergawe van alle Engelse insetsels in hierdie nuusbrief is op ons webtuiste beskikbaar.

Swartland Municipality’s Strategic Plan for 2012-2017 was adopted by its Council in May 2011. The first annual amendment of this plan was tabled at the Council meeting of 29 March 2013.

The Strategic Plan (or Integrated Development Plan as it is officially called) provides a five year strategic programme of action aimed at setting short, medium and long term strategic and budget priorities to create a development platform. The Integrated Development Plan (IDP) aligns the resources and the capacity of the Municipality to its overall development aims and guides the municipal budget. It therefore is a key instrument which Swartland Municipality uses to provide vision, leadership and direction to all those that have a role to play in the development of the municipal area. The IDP enables the Municipality to make the best use of scarce resources and speed up service delivery.

The IDP is rolled out into objectives, key performance indicators and targets for implementation which directly inform the Service Delivery and Budget Implementation Plan (SDBIP).

It is important that the IDP correlate with National and Provincial

policy and intent. Swartland Municipality’s IDP co-ordinates the work of local and other spheres of government in a coherent plan to improve the quality of life for all the people living in the area. Issues of national and provincial importance are reflected in the plan. Two important policy documents to which the IDP is aligned are the National Development Plan of 2012 and the Western Cape Provincial Strategic Plan of 2011.

The IDP focuses on the following seven strategic outcomes:

1 A financially sustainable municipality with well-maintained assets

2 Satisfied, involved and well informed clients

3 An effective, efficient, motivated and appropriately skilled work force

4 Access to affordable and reliable municipal infrastructure

5 Sustainable development of the municipal area (with special emphasis on previously neglected areas)

6 A lean, integrated, stable and corruption free organisation

7 Increased community safety through traffic policing, by-law enforcement and disaster management

2013/2014 medium term revenue and expenditure framework (MTREF)With the compilation of the 2013/14 medium term revenue and expenditure framework (MTREF), each department/function had to review the business planning process, including the setting of priorities and targets after reviewing the mid-year and third quarter performance of 2012/13.

As part of the compilation of the 2013/14 MTREF, extensive financial modelling was also undertaken to ensure the affordability and long-term financial sustainability of the Municipality. The following key factors and planning strategies have informed the compilation of the 2013/14 MTREF:

Municipality growth � Policy priorities and strategic objectives � Asset maintenance � Economic climate and trends (i.e. inflation, Eskom increases, household debt, migration patterns) � Performance trends � The approved 2012/13 adjustments budget and performance against the SDBIP � Cash Flow Management Strategy

� Debtor payment levels � Loan and investment possibilities � Improved and sustainable service delivery� The need for tariff increases versus the ability of the community to pay for services

HELENA CONRADIE, ‘n voormalige leerder van Dirkie Uys Hoërskool in Moorreesburg,

was in 2012 die ontvanger van ‘n gesogte ABSA-beurs vir haar studies in B Rek

Bestuursrekeningkunde (geoktroieerde rekenmeestersopsie) aan die Universiteit van

Potchefstroom. Die beurs dek Helena (tans tweedejaarstudent) se studiegeld, studiemateriaal

en verblyf vir die duur van haar kursus.

Die beurs word jaarliks deur ABSA toegeken aan leerders wat die Sondeza Afri-Jeugkamp

bywoon en aan bepaalde kriteria voldoen. As vennoot van die munisipaliteit stel ABSA -

benewens die studiebeurse - ook elke jaar die fasiliteerders vir die jeugkamp beskikbaar.

Die 10de Sondeza-jeugkamp vind vanjaar vanaf 29 November tot 8 Desember plaas.

Uitnodigings word na afloop van die Junie-skoolvakansie aan skole in die streek afgestuur.

Navrae: Ilse Loock