39
‘n Trotse St John’s Prep seuntjie

‘n Trotse St John’s Prep seuntjie

Embed Size (px)

DESCRIPTION

‘n Trotse St John’s Prep seuntjie. Eerste dag op skool. Laaste dag op skool – nat van die swembad !. Varsity maats. Na universiteit gaan werk hy in New York. Werk vir Umevoice , ‘n maatskappy wat stem- herkennings sagteware ontwikkel. Smoorverlief in Amerika. - PowerPoint PPT Presentation

Citation preview

‘n Trotse St John’s Prep seuntjie

Eerste dag op skool

Laaste dag op skool – nat van die swembad!

Varsity maats

Na universiteit gaan werk hy in New York

Werk vir Umevoice, ‘n maatskappy wat stem-herkennings sagteware ontwikkel

Smoorverlief in Amerika

Nick was besig om ‘n Umevoice-uitstalling op te stel op die 106ste verdieping toe die

vliegtuig tussen die 93ste en 99ste verdiepings van die Noord-toring tref

Vermis tussen duisende slagoffers

Nicholas Charles Alexander Rowe (OJ - 1991 Clayton Huis)

1972 - 2001

11 September 2001

11 September 2001

The Falling Man

• The Falling Man is die foto wat op September 11, 2001 om 09:41:15 vm. geneem is deur Richard Drew. Dit beeld een van die talle mans en vrouens uit wat van die torings gespring het.

• Die foto het onmiddellik kwaai kritiek uitgelok, veral in die VSA. Wat voel julle oor die gebruik van so ‘n foto?

• Die foto is slegs een maal deur baie Amerikaanse koerante gepubliseer weens die oorweldigende kritiek en verwoede briewe van kykers wat gevoel het die foto buit die man se dood uit, is oneerbiedig teenoor die dooie man en sy familie en na smaaklose afloerdery voel.

• Dit het daartoe gelei dat die media sensuur op homself toegepas het en eerder foto’s van heldedade en opoffering gepubliseer het.

Tydlyn

• 8:45 v.m. 'n Gekaapte passasiersvliegtuig, American Airlines Vlug 11 vanuit Boston, Massachusetts, tref die Noord-toring van die World Trade Center. Dit skeur 'n enorme gat in die gebou en steek dit aan die brand.

• 9:03 v.m.: 'n Tweede gekaapte vliegtuig, United Airlines Vlug 175 vanuit Boston, tref die Suid-toring van die World Trade Center en ontplof. Beide gebou brand.

Mense in vensters

Die laaste uitweg

Die geboue val

10:05 v.m.: Die Suid-toring sak inmekaar

10:28 v.m.: Die Noord-

toring sak inmekaar

Bo hemel en aardevertikaal

hang hy gekruisig

deur ‘n fotograaf

RICHARD DREW

ASSOCIATED PRESS FOTOGRAAF

die man:

Die man

Eers ‘n naamlose uitroepteken

op die oordeelsdag

toe hy vlugvan die swael en vuur

wegweg

weg

weg

weg

na ‘n bestaan buite tyden pyn

• Die dood = verlossing

• Hy sal geen tyd op aarde meer spandeer nie

• Hy sal geen pyn verder moet verduur nie

vele vraagtekens volg

Wie was hierdie man?Het hy ‘n gesin

gehad? Waarom het hy gespring?

Hoekom was hy in die gebou?

Watter soort werk

het hy gedoen?

Hoe

oud

was

hy?

Waarvandaan het hy gekom?

Hoekom het so

iets gebeur?

Wie kon so iets doen?

vele vraagtekens volg

Die misterie verbreek:Ons verneem hy was ene Norberto Hernandez

Norberto Hernandez, ‘n sjef van Elmhurst, was ‘n werknemer van Windows on the World restaurant bo op die Noord Toring, en is vermis sedert die aanval. Volgens sy gesin het ‘n reddingspan sy liggaam etlike dae na die gebou se ineenstorting gevind. Hy was 42, getroud vir 25 jaar en het drie kinders gehad.

sy laaste werksdag as bakker en skinker van die lewe

• Josef in die tronk Gen 40• Bakker en skinker se drome• Skinker maak wyn van drie

druiwetrosse = sal binne drie dae vrygelaat word

• Bakker dra drie mandjies op sy kop en voëls eet die kos uit die boonste mandjie = hy sal binne drie dae doodgemaak word

sy laaste werksdag as bakker en skinker van die lewe

• Die man word twee karakters• Die bakker sterf: die man lewe nie meer

nie• Die skinker leef: die man se nagedagtenis

leef voort as ons kyk na sy foto

maar eintlik was hy ‘n engel• Hy sterf op die aarde,

maar word ‘n ‘engel’ wat na die dood voortbestaan

• Hy ‘lewe’ vir ewig in die foto

Wat tydens hierdie ArmageddonDie plek waar God uiteindelik met die Bose magte sal bots: verwys na die oorlog op terreur wat volg na hierdie dag; asook die Amerikaners wat gedink het die einde van die wêreld het aangebreek

die ondraaglike breekbaarheid van lewe oorwin• “[He] conquers the unbearable fragility of living”• Breekbaarheid van lewe = ons kan op enige

tydstip sterf• Ondraaglik = die digter sê ons vind dit moeilik

om te aanvaar dat ons op enige tydstip kan sterf, soos hy, soos al die ander slagoffers, soos Nick, wat geen idee gehad het wat daardie oggend sou gebeur nie. Ons het nie beheer daaroor nie

• Hy oorwin dit, want hy sal vir ewig ‘lewe’ en ‘lewendig’ wees op die foto. Hy is dus nou ‘onbreekbaar’ = onsterflik – soos ‘n engel. Leef voort, maar is dood

Noberto Hernandez, Jonathan Briley

• Jonathan Briley, ‘n 43-jarige klankingenieur van Mount Vernon, buite Manhattan, het ook in die Windows on the World restaurant gewerk. Hy is as die eintlike Falling Man geïdentifiseer deur sy mede-sjef Michael Lomonaco. In die lykshuis is hy ook deur sy broer aan sy oranje T-hemp en skoene geïdentifiseer.

• When American Airlines flight 11 hit the north tower of the World Trade Center at 8:45, the plane cut a swath through floors 93 to 99. It ripped through elevator shafts and left emergency exits impassable. The huge fire spread fast and smoke plumed up through the ventilation shafts to the floors above. Nearly 1000 people were trapped with no exit.

• People inside the building inundated the emergency services with calls for help. Some tried to escape to the roof but found the access doors locked. Rescue from the top of the building would have been impossible because helicopters couldn't land in the thick billowing smoke.

• Desperate for air, the survivors started to break windows on the upper floors. But the oxygen from outside only fed the fire and made the situation inside the tower worse. Many people decided that there was only one option left. Not long after the first plane hit the World Trade Center people in the top floors began to jump out.

• Eric Lipton, a reporter for the New York Times witnessed the scene. "You're able to see more and more people assembling at the windows as time is passing, not only assembled but they're stacked up against each other. Imagine leaning out of the hundredth and ninth floor of the World Trade Center, no rational person would do that."

• Then the unimaginable happened. At 9:03 am a second plane hit between the 78th and 84th floors of the south tower and another 600 people were trapped. One stairwell was left passable but only eighteen people from above the crash zone managed to escape down it.

• For those who jumped, the fall lasted about ten seconds. The jumpers hit the ground at 240 kilometres a hour. It wasn't fast enough to cause unconsciousness while falling, but ensured instant death on impact.