24
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief EKSAMENNOMMER: PUNTE: 125 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n rofwerkblad. MUSIEK V1 FEBRUARIE/MAART 2009 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

EKSAMENNOMMER:

PUNTE: 125 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 23 bladsye en 'n rofwerkblad.

MUSIEK V1

FEBRUARIE/MAART 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

Page 2: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 2 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. 4. 5.

Hierdie vraestel bestaan uit TWEE afdelings, naamlik AFDELING A en AFDELING B. AFDELING A: MUSIEKTEORIE (60) AFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS (65) Beantwoord AL die vrae in die oop ruimtes op hierdie vraestel. Dit word aanbeveel dat AFDELING A slegs in potlood beantwoord moet word. Kandidate wat daaraan gewoond is om hul harmonie op 'n instrument te speel, mag vra om dit te doen. 'n Opsiener moet hom/haar dan na 'n aparte musiekkamer vergesel vir 'n tydperk van 5 – 10 minute. Die laaste bladsy van hierdie vraestel is manuskrippapier vir rofwerk. Hierdie bladsy mag deur die kandidaat verwyder word.

Page 3: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 3 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

AFDELING A: MUSIEKTEORIE Beantwoord VRAAG 1 en enige EEN van VRAAG 2 OF VRAAG 3. VRAAG 1 Bestudeer die Chinese volksliedjie hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

1.1

Identifiseer die toonleer waarop hierdie liedjie gebaseer is.

Antwoord:_________________________________________________

(1)

1.2 Skryf die opgaande toonleer/modus waarop dié Chinese volksliedjie gebaseer

is in die altsleutel in 'n enkelvoudige drieslagmaat, sonder 'n toonsoortteken. Antwoord:

(3) 1.3 Noem die intervalle aangedui met hakies. 1.3.1 ________________________________________ 1.3.2 ________________________________________ (2) 1.4 Skryf en identifiseer die omkerings van die bogenoemde intervalle. Maak

gebruik van die F-sleutel vir albei omkerings. Antwoord:

(2) 1.5

Identifiseer die aantal melismas in hierdie volkliedjie en omkring enige EEN voorbeeld op die musiekvoorbeeld/partituur. Antwoord: _____________________________________________________

(2) [10]

Page 4: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 4 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Beantwoord VRAAG 2 of VRAAG 3. VRAAG 2 Bestudeer die Xhosa-volksliedjie (Umzabalazo) hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

2.1

Identifiseer die toonleer waarop hierdie liedjie gebaseer is. Antwoord: _________________________________________

(1)

2.2 Skryf die afgaande toonleer neer waarop die Xhosa-volksliedjie gebaseer is.

• Skryf jou antwoord in die bassleutel. • Maak gebruik van enige saamgestelde tydmaatteken, maar nie van 'n

toonsoortteken nie. • Dui die halftone aan.

(3)

Page 5: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 5 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.3 Noem die kadens aan die einde van hierdie liedjie.

Antwoord: __________________________

(1) 2.4 Benoem die intervalle aangedui met hakies. 2.4.1 ___________________________ 2.4.2 ___________________________ 2.4.3 ___________________________ (3) 2.5 Watter harmoniese interval verskyn die meeste?

Antwoord: __________________________

(1) 2.6 Skryf die gegewe tydmaatteken (aangedui met 'n pyltjie) op 'n ander

manier. Antwoord: __________________________

(1) [10]

OF

Page 6: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 6 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 Bestudeer die Indiese raga hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

3.1 Dié raga is nie op 'n tradisionele toonleer gebaseer nie, maar gebruik 'n

tradisionele toonsoortteken. • Skryf 'n melodiese mineurtoonleer opgaande en afgaande en gebruik

dieselfde toonsoortteken. • Skryf jou antwoord in die G-sleutel. • Maak gebruik van nootwaardes van jou keuse. • Dui die halftone aan. Antwoord:

.

(4)

3.2 Noem die intervalle aangedui met hakies. 3.2.1 ________________________________________ 3.2.2 ________________________________________ 3.2.3 ________________________________________ (3)

Page 7: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 7 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.3 Noem die ritmiese komposisietegniek aangedui deur die hakie gemerk 3.3.

Antwoord: ______________________________________

(1)

3.4 Skryf die letternaam van die noot waarop dié raga eindig neer. (Slotnoot)

Antwoord: _______________________________________

(1)

3.5 Noteer die stemomvang van dié raga.

(1) [10]

Page 8: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 8 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4 4.1 • Voltooi die frase hieronder tot 'n drieledige melodie van 12 mate in

geheel. • Gebruik minstens TWEE van die onderstaande drie ritmiese patrone. (a) (b) (c)

• Gebruik geskikte dinamiese, artikulasie en fraseringsaanduidings. • Dui jou keuse van stem/instrument (*) aan.

*__________________________________________________________

(12)

Page 9: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 9 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.2 Bestudeer die onderstaande koorpassasie en beantwoord die vrae wat volg.

4.2.1 Skryf die altstem waarvan die solfanotasie in mate 1 en 2 in

balknotasie verskaf word. (Wenk: Die sopraanstem van mate 3 en 4 boots die altstem ritmies na.)

(2)

4.2.2 Skryf die sopraanstem van mate 3 en 4 oor in solfanotasie. Let op dat die ritme ook genoteer moet word. Antwoord: _______________________________________

(2)

4.2.3 Transkribeer die vier mate van die tenoorstem vir 'n altviool in die

altsleutel. Behou die toonhoogte.

(4) [20]

Page 10: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 10 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5 Beantwoord VRAAG 5.1 OF VRAAG 5.2. 5.1 Harmoniseer die volgende melodie vir SATB.

Gebruik harmoniese middele wat jy geleer het, byvoorbeeld: • Primêre en sekondêre akkoordedrieklanke • 'n Dominante vierklank • Nieharmoniese note

(20)

OF

Page 11: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 11 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2 • Voltooi die harmonisering op die boonste balk op dieselfde manier as in

maat 1. • Gebruik nieharmoniese note soos deurgangsnote. • Skryf die akkoordsimbole/besyfering by.

Klawerbord:

(20) [20]

TOTAAL AFDELING A: 60

Page 12: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 12 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ADFDELING B: ALGEMENE MUSIEKKENNIS Beantwoord AL die vrae. VRAAG 6: JAZZ Jazz kan gesien word as 'n musiekstyl wat sy oorsprong by Afro-Amerikaners gehad het wat in die strate, kroeë, bordele asook in die danssale van New Orleans opgetree het.

Voltooi die blokkiesraaisel hieronder. Gebruik die gegewe letter as 'n leidraad om die beskrywings/stimuli wat volg te beantwoord.

N

E

W

O

R

E

L

6.1

6.2

6.3

6.4

6.5

6.6

6.7

A 6.8

N 6.9

S 6.10

Page 13: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 13 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

LET WEL: VRAAG 6.1 en 6.4 het 'n gesamentlike antwoord. Die eerste deel van

die antwoord is as 6.1 op die blokkiesraaisel aangedui, en die tweede deel as 6.4.

6.1 en 6.4

Die titel van 'n Suid-Afrikaanse jazz-musiekblyspel wat in Sophiatown in die vyftigerjare ontstaan het.

(2)

6.2 Charlie Parker was 'n hoofeksponent van hierdie jazzstyl. (1) 6.3 Kenmerkend van hierdie era was 'big bands' met somtyds 'n sanger. (1) 6.5 'The Entertainer' is moontlik die populêrste voorbeeld van hierdie tipe musiek.

(1) 6.6 'n Sentimentele, melankoliese vorm van jazz. (1) 6.7 Suid-Afrikaanse musiek wat rondom die penniefluit gesentreerd is en 'n

bousteen van Suid-Afrikaanse jazz is.

(1) 6.8 Die vermenging van Amerikaanse jazz met Marabi het hierdie unieke Suid-

Afrikaanse jazzvorm geskep wat ook as "township jive" bekend staan.

(1) 6.9 Die belangrikste uitgewers van jazzmusiek in die vroeë 20ste eeu was ...

Alley. (1)

6.10 Wanneer jazz en ander musiekstyle meng, staan dit as … bekend.

(1) [10]

Page 14: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 14 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 7: ROMANTIESE MUSIEK 7.1 Die Simfonie Beskryf die term simfonie soos in Klassieke musiek gebruik. Antwoord:

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________

(4)

7.2 Brahms: Simfonie Nr. 4 in E mineur Op. 98 Skryf notas oor die vierde beweging van Brahms se Simfonie nr. 4 in

E mineur. Verwys na die volgende: • Komposisietegnieke • Vorm en struktuur

Antwoord: Komposisietegnieke

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________

(4)

Antwoord: Vorm en struktuur ____________________________________________________________

____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________ ____________________________________________________________

(4)

Page 15: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 15 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

7.3 Beskryf EEN van die genres hieronder. Gee EEN voorbeeld asook die

komponis van jou gekose genre en motiveer waarom dit 'n uitstekende voorbeeld volgens jou beskrywing is.

7.3.1 Karakterstuk

OF

(6)

7.3.2 Kunslied

OF

(6)

7.3.3 Opera

OF

(6)

7.3.4 Konsert

OF

(6)

7.4.5 Simfoniese toondig

(6)

Antwoord:

Beskrywing: ________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________

(1)

Titel:

Komponis: ________________________________________________________ ________________________________________________________

(1)

Motivering: ________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________

________________________________________________________

_______________________________________________________________

_______________________________________________________________

(4) [18]

Page 16: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 16 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 8: ORATORIO – HANDEL SE MESSIAS Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Kies die antwoord en skryf 'waar' of 'onwaar' in die blokkies langs die vraagnommer (8.1 – 8.3). Korrigeer die stelling indien dit ONWAAR is.

STELLING WAAR ONWAAR 8.1 Die oratorio is 'n hoofgenre van die Romantiese

tydperk.

Antwoord:

____________________________________________

8.2 Die oratorium is 'n grootskaalse komposisie vir

soliste, koor en orkes.

Antwoord:

____________________________________________

8.3 Die koor "For unto us a Child is born" is van

Handel se mees bedroefde musiek.

Antwoord:

___________________________________________

[5]

Page 17: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 17 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 9: POPULÊRE MUSIEK Kies enige TWEE van die volgende style wat jy bestudeer het en voltooi die tabel hieronder.

TABEL A TABEL B TABEL C KUNSTENAAR KENMERK 9.1 Heavy Metal

9.2 R&B Pop

9.3 Glam Rock

9.4 Brit Pop

9.5 Girl/Boy bands 9.6 Folk

9.7 Rock and Roll

9.8 Euro Pop

9.9 First British invasion

[4]

Page 18: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 18 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 10: SUID-AFRIKAANSE KUNSTENAARS IN POPULÊRE MUSIEK Pas VIER nommers by die Suid-Afrikaanse populêre kunstenaar wat jy bestudeer het. Skryf die nommers in die spasies wat hieronder voorsien is.

10.1 Chiskop 10.8 Kwaito 10.2 Dana Winner 10.9 Vroeë werke is verban 10.3 Peter Tosh 10.10 Pampoen 10.4 Uitdrukking van 'struggle'

in musiek 10.11 Township-'slang'

10.5 Reggae 10.12 TV-omroeper 10.6 Musiekblyspel 10.13 Agter elke vrou 10.7 Mbaqanga

Mandoza Steve Hofmeyr Lucky Dube Antwoord:

[4] VRAAG 11: SUID-AFRIKAANSE TRADISIONELE MUSIEK Beantwoord: VRAAG 11.1 OF VRAAG 11.2 OF VRAAG 11.3. KWAITO 11.1 Soos 'hip hop' in Amerika, is kwaito nie net musiek nie. Dit is 'n

uitdrukking van 'n lewenswyse. Brei uit op hierdie stelling.

Antwoord: __________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

[10]

OF

Page 19: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 19 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11.2 MUSIEK VIR SOSIALE EN KULTURELE GELEENTHEDE

In Afrika is musiek deel van mense se daaglikse lewe. Dit is deel van godsdienstige seremonies, feestelikhede en sosiale rituele.

Brei uit op hierdie stelling met spesifieke verwysing na die onlosmaaklike verband tussen musiek en die gemeenskap in Afrika.

Antwoord: __________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

[10]

OF

Page 20: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 20 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

11.3 MOPPIES EN GHOMMALIEDJIES

Die moppie- en ghommaliedjies is 'n 200 jaar oue tradisie eiesoortig aan die Kaap.

Brei uit op hierdie stelling en bespreek die kenmerke van moppies en ghommaliedjies. Noem ook tipiese musiekblyspele.

Antwoord: __________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

__________________________________________________________

[10]

Page 21: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 21 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt 12.3 SJ Khosa 12.1 MZILIKAZI KHUMALO

12.1.1 Noem die titel van sy eerste werk wat hy in 1959 gekomponeer het.

Antwoord: ____________________________________________________________

(1)

12.1.2 Tot watter genre behoort uShaka ka Senzangakhona?

Antwoord: ___________________________________________________

(1)

12.1.3 Watter tradisies word gekombineer in die bogenoemde werk?

Antwoord: A. ______________________________________________ B. ______________________________________________

(1)

(1) [4]

OF

12.2 NIEL VAN DER WATT

12.2.1 Noem TWEE prominente Suid-Afrikaanse digters wie se gedigte hy getoonset het.

Antwoord: A. _______________________________________________ B. _______________________________________________

(1)

(1)

12.2.2 Noe enige TWEE uitsonderlike kenmerke van sy musiek.

___________________________________________________

___________________________________________________

__________________________________________________

________________________________________________________

(2) [4]

OF

Page 22: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 22 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

12.3 SJ KHOSA

12.3.1 Noem die titel van sy erfenisliedereboek wat in 2004 gepubliseer is.

Antwoord: ___________________________________________

(1)

12.3.2 Watter soort musiek het Khosa gekomponeer?

Antwoord: A. ___________________________________________ B. ___________________________________________

(1)

(1)

12.3.3 Benoem die toekenning wat SARRAL in 2003 aan hom gegee

het.

Antwoord: ________________________________________________

(1) [4]

VRAAG 13: SUID-AFRIKAANSE VOLKSLIED 13.1 Noem die liedjies wat gekombineer is om die Suid-Afrikaanse volkslied te

vorm.

Antwoord: ______________________________________________________

______________________________________________________

(2) 13.2 Noem die skrywers van die lirieke van die SA nasionale volkslied.

Antwoord: A ______________________________________________________ B ______________________________________________________ C ______________________________________________________

(1) (1) (1)

[5]

Page 23: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 23 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou

VRAAG 14: MUSIEKINDUSTRIE Beskryf kortliks waarvoor die afkortings SAMRO en SARRAL staan en wat hulle onderskeie funksies is.

Antwoord: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________ TOTAAL AFDELING B: GROOTTOTAAL:

[5] [60] 65 125

Page 24: NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 · VRAAG 12 Kies EEN van die Suid-Afrikaanse komponiste hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 12.1 Mzilikazi Khumalo 12.2 Niel van der Watt

Musiek/V1 DoE/Febr. – Maart 2009 NSS

Kopiereg voorbehou

ROFWERKPAPIER