11
Natuurgevare en natuurrampe

Natuurgevare en rampe

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Graad 7 les oor natuurgevare en rampe

Citation preview

Page 1: Natuurgevare en rampe

Natuurgevare en

natuurrampe

Page 2: Natuurgevare en rampe

Doelwitte

• Weet wat natuurgevare en natuurrampe is en ken die verskil

• Ken die 3 verskillende natuurgevare asook die voorbeelde

• Moet die impak van natuurgevare kan evalueer

• Ken voorbeelde van die faktore wat mense kwesbaar maak vir natuurrampe

Page 3: Natuurgevare en rampe

Wat is gevare en rampe?

• Natuurgevare– ‘n Gebeurtenis wat in die natuur plaasvind wat

skade veroorsaak

• Natuurrampe– Natuurgevare wat ‘n natuurramp word

wanneer mense en diere beseer word of sterf

Page 4: Natuurgevare en rampe

Natuurgevare

• Fisiese verskynsels wat skade rig

• Kan in 3 groepe in gedeel word – Bewegings van die aarde– Die weer en bewegings in die atmosfeer– Biologiese prosesse wat tot die uitbreek van

siektes lei

Page 5: Natuurgevare en rampe

Natuurgevare

Page 6: Natuurgevare en rampe

Bewegings van die aarde

Page 7: Natuurgevare en rampe

Die weer en bewegings in die atmosfeer

Page 8: Natuurgevare en rampe

Gebiede waar natuurgevare voorkom

•Gevare wissel van streek tot streek•Fisiese omstandighede verskil

Page 9: Natuurgevare en rampe

Kwesbaarheid van mense vir rampe

• Te wyte aan verskeie faktore

Page 10: Natuurgevare en rampe

Laingsburg vloed

• Een van die bekendste vloedrampe in SA

• Gebeur op 25 Januarie 1981

• Veroorsaak deur ‘n wolkbreuk

• Grond kon nie baie water absorbeer nie

• Die water het direk na die rivier gedreineer

• Water het opgebou in die Baviaansrivier en die Buffelsrivier

• Skade was 10 miljoen rand

Page 11: Natuurgevare en rampe

Laingsburg vloed