24
NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad 10 Hersienings- Graad Graad boek raad 10 d 10 aad 10 aad 10 0 ad 10 boek Eksamen ings- ngs - - He Hersien rs H Hersienings- nings- nings- 10 ad 10 d 10 0 d 10 s nin ning nings k k s- k k s k k s k k k k ek ek ek ek boe boe oe oe in boe boe oe oe ng oek oek boek boek k k k k oe oe oe oe bo bo bo bo oek oek oek b b b bo bo bo boek ieni ie ersi s s ersienin ni nin nin He He He en e eni ni en Eksame k sam sa ksame ksam ien a rsi k rs i rsie s Eksame m Eksa Ek k er er er E Her E e Her Eksamen Hersienings-

NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

  • Upload
    others

  • View
    6

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

NKABV

Graad 10

Hersienings-

Graad 10

Graad 10boek

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Graad 10boek

Eksamen

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Graad 10

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-

Hersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekHersienings-boekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekboekHersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-Eksam

enEksam

enEksam

en

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-Eksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

en

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-Eksam

enEksam

enEksam

enEksam

enEksam

en

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-Eksam

enEksam

en

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-Eksam

en

Hersienings-

Verken_Exam Practice Book_COVER_Lewensorientering_Gr10.indd 2 2011/09/02 3:18 PM

Page 2: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

Graad 10

LEWENSORIËNTERING -­ KLASTOETS

Punte: 40

VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse-­vrae. Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. 1.1 “Selfbeeld" verwys na:

A die manier waarop individue hulself sien ten opsigte van hul vermoëns, beperkings en sterk punte

B die manier waarop mense wat ’n rol in jou lewe speel, jou vermoëns, beperkings en sterk punte sien

C die individu se positiewe verhoudings

D hoe die individu die behoeftes van ander bevredig (2)

1.2 Jy kan MIV opdoen:

A van een seksuele insident

B deur orale seks

C indien jy reeds MIV het en seksueel aktief is

D Al bogenoemde (2)

1.3 Geslag verwys na:

A manlike en vroulike mense

B biologiese identiteit, byvoorbeeld geslagsorgane

C seksuele oriëntasie (voorkeur)

D geeneen van bogenoemde nie (2)

1.4 Voorbehoedmiddels voorkom:

A swangerskap

B MIV/vigs

C swangerskap en seksueel oordraagbare infeksies

D geeneen van bogenoemde nie (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 1 7/2/2011 4:10:42 PM

Page 3: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

2

1.5 Die manlike orgaan wat in ’n vrou se liggaam ingaan gedurende geslagsomgang, is die:

A testes

B skrotum

C penis

D sperm (2)

1.6 Mense met ’n lae selfbeeld het ’n gebrek aan:

A respek

B selfvertroue

C emosionele intelligensie

D finansiële status (2)

1.7 Die Handves van Regte is:

A ’n lys waarin die vryhede en regte wat vir alle mense in ’n land gewaarborg word, saamgevat word

B die reg om te doen wat jy wil

C die Grondwet

D ’n stel wette wat op die twee geslagte van toepassing is (2)

1.8 Xenofobie is ’n intense vrees vir of afkeer van:

A vreemdelinge

B vreemde kulture

C vreemde gebruike

D al bogenoemde (2)

1.9 Om liggaamlik fiks te wees, is dit raadsaam om minstens:

A een keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

B tien keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

C drie keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

D ses dae per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 2 7/2/2011 4:10:42 PM

Page 4: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

3

1.10 ’n Langtermyndoelwit kan gedefinieer word as een wat:

A binne ’n kort tyd bereik kan word

B strydig is met jou waardes

C eers na ’n lang tyd bereik word

D nie altyd realisties is om te bereik nie (2)

[20]

VRAAG 2 Beantwoord die volgende kortvrae: 2.1 Noem twee risiko’s van onbeskermde seks. (2) 2.2 Noem drie soorte voorbehoedmiddels. (3) [5]

VRAAG 3 Beantwoord die volgende kortvrae: 3.1 “My onderwyseres vra net seuns om banke te skuif, haar motor vir haar oop te maak en

boeke te gaan haal. Sy dink nie meisies kan sulke dinge doen nie. Hulle moet die klaskamer vee en vir haar glase water gaan haal.”

Watter soort gedrag word deur die onderwyseres gestereotipeer? Moet meisies verhoed word om sulke take te verrig? (3)

3.2 “My huistaal is IsiZulu. Ek vind dit moeilik om in die klas met Engels reg te kom. Wanneer ek na IsiZulu oorslaan, straf my onderwyser my omdat ek my taal praat.”

a) Watter reg van die leerder word misken? (1)

b) Hoekom skakel die leerder oor na IsiZulu? (1) [5]

VRAAG 4 Beantwoord die volgende kortvrae: 4.1 Wat word bedoel met “diversiteit”? Gebruik ‘n voorbeeld uit Suid-­Afrika om jou antwoord

te verduidelik. (3) 4.2 Gee drie voordele van deelname aan ‘n fisieke aktiwiteit. (3) [6]

VRAAG 5 5.1 Definieer vooroordeel deur van ‘n voorbeeld uit die alledaagse lewe gebruik te maak. (4) [4]

[TOTAAL: 40 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 3 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 5: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

4

Graad 10

LEWENSORIËNTERING

TOETS TWEE

Punte: 50

VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse-­vrae. Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. 1.1 ’n Gemeenskapsorganisasie wat gemeenskapslede in tye van nood kan bystaan, is:

A GBO (gemeenskapsgebaseerde organisasie)

B WVK (Waarheids-­en-­versoeningskommissie)

C MRK (Menseregtekommissie)

D KVBA (Kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie) (2)

1.2 Die nie-­regeringsorganisasies help:

A gemeenskappe

B godsdienstige organisasies

C regeringsorganisasies

D al bogenoemde (2)

1.3 Watter van die volgende is nie ’n geheuekaart (breinkaart) nie?

A Vloeidiagram

B Spinnekopdiagram

C Boomdiagram

D Leesstrategie (2)

1.4 Die geheuevaardigheid van visualisering verwys na:

A die vaardigheid om dit wat jy leer, te verbind aan wat jy reeds weet

B maniere waarop assosiasies gemaak word om jou te help om te onthou

C die metode om die beginletters van byvoorbeeld die opskrifte in ’n afdeling in ’n woord of ’n paar woorde op te som

D die vorming van ’n geheuebeeld van iets wat jy wil onthou, byvoorbeeld ’n prent van die bladsy waarop kaarte, tabelle of diagramme verskyn (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 4 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 6: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

5

1.5 Die leestegniek van soeklees vereis dat jy:

A vinnig jou oë oor ’n artikel of teks laat gaan om ’n oorsig te kry voordat jy dit deeglik lees

B die teks deurgaan om spesifieke inligting daarin te vind voordat jy dit deeglik lees

C aandagtig lees om ’n goeie begrip van die inhoud te kry

D vir ontspanning lees (2)

1.6 Oriëntering is:

A ’n fiksheidsprogram

B ’n aërobiese program

C ’n sport wat ’n tydren met navigasie kombineer deur ’n kaart en kompas te gebruik

D ’n stapaktiwiteit (2)

1.7 Om liggaamlik fiks te wees, is dit raadsaam om minstens:

A een keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

B tien keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

C drie keer per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem

D ses dae per week aan ’n fisieke aktiwiteit deel te neem (2)

1.8 Vryheid van spraak beteken:

A dat jy op enige manier kan praat wanneer jy lus voel om dit te doen

B jy mag net praat wanneer jy gevra word om dit te doen

C die vryheid om jou mening te lug op ’n waardige en hoflike manier

D jy kan enigiets sê wat jy dink (2)

1.9 Die geheuevaardigheid van mnemoniek (geheuebrûe) verwys na:

A die verbinding van iets wat jy leer met kennis waaroor jy reeds beskik

B maniere om assosiasies te maak om jou te help onthou

C die metode om die beginletters van byvoorbeeld opskrifte in ’n afdeling as ’n woord of ’n paar woorde op te som

D die vorming van ’n geheuebeeld van iets wat jy wil onthou, byboorbeeld ’n prent van die bladsy waarop kaarte, tabelle of diagramme verskyn (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 5 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 7: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

6

1.10 Watter van die kwessies hieronder is nie ‘n kontemporêre maatskaplike saak nie?

A armoede

B MIV en Vigs

C geweld

D ekologiese rampe (2)

[20]

VRAAG 2 Beantwoord die volgende kortvrae: 2.1 Wat word bedoel met “diversiteit”? Gebruik ’n voorbeeld uit Suid-­Afrika om jou antwoord

te verduidelik. (3) 2.2 Wat word bedoel met “tydsbestuur”? (2) [5]

VRAAG 3 Beantwoord die volgende kortvrae: 3.1 Gee twee kernoortuigings in ’n inheemse geloofstelsel. (2) 3.2 Gee drie voordele van deelname aan liggaamlike aktiwiteite. (3) [5]

VRAAG 4 Gemeenskaps-­ en vrywillige werk word belangrik geag in Suid-­Afrika en ander dele van die wêreld. Bespreek die belangrikheid van gemeenskapswerk en gee voorbeelde van die werk waarby jy as ’n Graad 10-­leerder betrokke kan raak. [10]

VRAAG 5 Studietegnieke is belangrike vaardighede om te verwerf as leerders hul skoolprestasie wil verbeter. Verduidelik hoe jy die volgende studievaardighede kan verbeter: 5.1 Lees (3) 5.2 Konsentrasie (4) 5.3 Geheue (3) [10]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 6 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 8: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

7

Graad 10

LEWENSORIËNTERING

TOETS DRIE

Punte: 50

VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse-­vrae. Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. 1.1 Die veranderinge wat gedurende puberteit plaasvind, gebeur omdat:

A kliere in die liggaam begin om geslagshormone te produseer

B veranderinge in die liggaam plaasvind

C tieners hulself meer laat geld

D adolessensie ’n tydperk van ontwikkeling is (2)

1.2 Anorexia nervosa is:

A ’n eetsteurnis wat veroorsaak word wanneer mense te veel eet

B ’n sielkundige toestand wat veroorsaak dat mense ophou eet

C wanneer individue probeer om hul kos op te bring (te vomeer)

D wanneer individue slegs groente eet (2)

1.3 Die volgende is voorbeeld van risikogedrag:

A Dwelmmisbruik en gebrek aan higiëne

B Rook en oormatige drankgebruik

C Onbeskermde geslagsomgang en gewelddadige optrede

D Al bogenoemde (2)

1.4 Gedurende puberteit is die primêre vroulike geslagshormoon:

A testosteroon

B estrogeen

C progesteroon

D dopamien (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 7 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 9: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

8

1.5 Werk in die primêre sektor het te doen met:

A infrastruktuur vir die verskaffing van dienste

B klaarprodukte/voltooide produkte

C grondstowwe

D produkte (2)

1.6 Die volgende werk is nie ’n beroepsrigting in die inligting-­ en tegnologiesektor nie

A rekenaartegnikus

B dataontleder

C programmeerder

D beleggingskonsultant (2)

1.7 Adolessensie is:

A enige fase van ontwikkeling

B die begin van puberteit en volwassenheid

C die einde van die tienerfase

D ’n tyd wanneer ’n mens aknee het (2)

1.8 Gedurende puberteit produseer die manlike liggaam:

A testosteroon

B estrogeen

C progesteroon

D al bogenoemde (2)

1.9 Werk in die sekondêre sektor het te doen met:

A grondstowwe

B klaarprodukte (voltooide produkte)

C infrastruktuur wat dienste verskaf

D produkte (2)

[18]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 8 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 10: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

9

VRAAG 2 Beantwoord die volgende kortvrae: 2.1 Wat is seksuele mishandeling? (2) 2.2 Noem twee tekens wat wys dat seksuele mishandeling moontlik plaasvind. (3) [5]

VRAAG 3 3.1 Bespreek vier gevolge van tienerswangerskappe. (8) 3.2 Hoe kan tienerswangerskappe voorkom word? Skryf vier maniere neer. (4) [12]

VRAAG 4 Adolessensie is ’n tyd van talle ontwikkelingsveranderinge. Bespreek vyf gebiede waarop ’n tiener gedurende adolessensie ontwikkel. Gee ’n voorbeeld van elkeen. [10]

VRAAG 5 Verduidelik die sleutelelemente betrokke by tydsbestuur. (5) [5]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 9 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 11: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

10

Graad 10

LEWENSORIËNTERING

TOETS VIER

Punte: 50

VRAAG 1 Verskillende opsies word gegee as antwoorde op die volgende meervoudigekeuse-­vrae. Skryf net die letter van die toepaslikste antwoord langs daardie vraag se nommer neer. 1.1 Die Joodse plek van aanbidding word:

A ’n sinagoge genoem

B ’n tempel genoem

C ’n asjram genoem

D ’n moskee genoem (2)

1.2 Sal die volgende faktore die keuse van jou toekomstige beroep beïnvloed:

werkloosheid, verandering in die dinamika van geslagsrolle en werksgeleenthede, diversiteit van beroepe, tegnologiese vordering?

A Ja

B Nee

C Miskien

D Nooit (2)

1.3 Die Nasionale Kwalifikasieraamwerk bestaan uit:

A hoër onderwys en opleiding

B verdere onderwys en opleiding

C algemene onderwys en opleiding

D al bogenoemde (2)

1.4 Die Joodse heilige geskrifte word aangetref in die:

A Tora

B Vedas

C Bybel

D Koran (2)

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 10 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 12: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

11

1.5 Die tradisionele Afrika-­geloofstelsel kan soos volg opgesom word:

A Die doel van die lewe is om die siel as die kern van ’n mens se identiteit te realiseer en om daardeur moksja (bevryding of vryheid) te bereik

B Die vernaamste geloofsoortuigings is in die Tien Gebooie

C Dit is gebaseer op die geloof in God en die Skepper deur die mag en die bevrediging of gerusstelling van die voorouers

D Geloof in die Drie-­eenheid: die Vader, Seun en Heilige Gees (2)

1.6 Die plek van aanbidding vir Moslems word ’n:

A tempel genoem

B asjram genoem

C moskee genoem

D sinagoge genoem (2)

1.7 Een van die volgende is nie ’n vorm van mishandeling wat geskep word deur die

ongelykheid in “magsverhoudinge” tussen mans en vroue nie:

A liggaamlik

B emosioneel

C geestelik

D ekologies (2)

[14]

VRAAG 2 2.1 Gee twee sleutelgelowe in ‘n inheemse godsdienstige geloofstelsel. (2) [2]

VRAAG 3 Noem vyf faktore wat die arbeidsmark beïnvloed en bespreek hoe elkeen jou keuse van ’n beroep sal beïnvloed. [10]

VRAAG 4 Eenheid in ons Reënboognasie is die ideaal wat Suid-­Afrikaners nastreef. Bespreek vyf voordele daarvan om verskeie rasse, godsdienste, tale, kulture en tradisies in ons Suid-­Afrikaanse samelewing te hê. [12]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 11 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 13: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

12

VRAAG 5 4.1 Definieer onregverdige of onetiese praktyke van sportmanne en -­vroue, en bespreek

drie voorbeelde. (6) 4.2 Wat is drie maatreëls wat in werking gestel kan word om onregverdige sportpraktyke te

voorkom? (6) [12]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 12 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 14: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

13

Graad 10 LEWENSORIËNTERING

TOETS EEN MEMO

VRAAG 1 1.1 A (2)

1.2 D (2)

1.3 A (2)

1.4 A (2)

1.5 C (2)

1.6 B (2)

1.7 A (2)

1.8 D (2)

1.9 C (2)

1.10 C (2)

[20]

VRAAG 2 2.1 Om swanger te raak

Om siektes soos MIV/vigs of SOI’s op te doen (2)

2.2 Enige drie van die volgende:

Manlike kondoom ( )

Vroulike kondome ( )

Die pil ( )

Voorbehoedingsinspuitings ( )

Intra-­uteriene apparaat – ’n klein koperapparaatjie met ’n T-­vorm wat verhoed dat bevrugting plaasvind ( ) (3)

[5]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 13 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 15: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

14

VRAAG 3 3.1 Die stereotipe is dat seuns sterk (“macho”) en meisies swak is . In die een-­en-­

twintigste eeu word van vroue verwag om dieselfde bydrae te lewer as mans . Vroue moet dus toegelaat word op ’n vroeë ouderdom die verskillende geleenthede te ervaar wat aan seuns beskikbaar is, byvoorbeeld meganika en diepseeduik . (3)

3.2 a) Die reg om jou eie huistaal te gebruik, veral as dit een van die elf amptelike tale van Suid-­Afrika is . (1)

b) Die seun probeer om kennis te vertolk deur sy huistaal ( ). ’n Mens probeer hierdie kodewisseling gebruik om te kommunikeer wanneer jy probeer om sin te maak van ’n taal ( ). (1)

[5]

VRAAG 4 4.1 Diversiteit verwys na die verskille in ras of kultuur, godsdiens en taal . Voorbeelde van

diverse groepe mense in die Suid-­Afrikaanse konteks is mense wat verskillende gelowe aanhang, soos Jode, Moslems, Christene, Hindoes en Afrika-­tradisies . (3)

4.2 Enige drie van die volgende:

Verbeter sosiale vaardighede ( ), liggaamlike gesondheid ( ), geestelike gesondheid ( )

Verbeter selfbeeld ( ), sosiale interaksie ( )

Genieting ( )

Verminder gevoelens van depressie en angstigheid ( )

Verlaag risiko van hartkwale, kanker ( )

Bou en handhaaf gesonde bene en spiere ( )

Verlaag vetsug ( ) (3) [6]

VRAAG 5 5.1 Maak seker dat die student vooroordeel kan definieer ( ) ( ) en gee ‘n voorbeeld uit

die alledaagse lewe. ( ) ( ) (4) [4]

[TOTAAL: 40 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 14 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 16: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

15

Graad 10 LEWENSORIËNTERING

TOETS TWEE MEMO

VRAAG 1 1.1 C (2)

1.2 D (2)

1.3 D (2)

1.4 D (2)

1.5 B (2)

1.6 C (2)

1.7 C (2)

1.8 C (2)

1.9 C (2)

1.10 D (2)

[20]

VRAAG 2 2.1 Diversiteit verwys na die verskille wat bestaan tussen rasse, kulture, godsdienste en

tale . Voorbeelde van diverse groepe mense in die Suid-­Afrikaanse konteks is mense wat verskillende geloofsoortuigings het, byvoorbeeld Jode, Moslems, Christene, Hindoes en mense wat Afrika-­tradisies volg . (3)

2.2 Tydsbestuur is ’n vaardigheid wat ’n mens in staat stel om tyd doeltreffend te bestuur ( ). Dit help jou om op belangrike dinge te fokus en dringende take eerste af te handel ( ). Dit veroorsaak dat jy nie uitstel nie en help jou om sperdatums te haal ( ). (2)

[5]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 15 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 17: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

16

VRAAG 3 3.1 Daar word na die geeste van die voorouers of familielede gekyk vir bystand met

ekonomiese en sosiale aangeleenthede, en ook wanneer teenspoed beleef word – hongersnood, swak oeste en persoonlike verliese ( ). Voorouergeeste, veral dié van geliefdes wat onlangs dood is, moet geëer word met gepaste rituele ( ). Die meeste inheemse godsdienstige stelsels glo in die bestaan van ’n god ( ). (2)

3.2 Enige drie van die volgende:

Verbeter sosiale vaardighede ( ), liggaamlike gesondheid ( ), geestelike gesondheid ( )

Verbeter selfbeeld ( ), sosiale interaksie ( )

Plesier ( )

Verminder gevoelens van depressie en angs ( )

Verminder die risiko van hartsiekte, kanker ( )

Bou en handhaaf gesonde bene en spiere ( )

Verhoed ernstige swaarlywigheid ( ) (3) [5]

VRAAG 4 Aanvaar enige redelike antwoord. Hieronder is ’n aantal kwessies of idees wat genoem kan word:

Baie mense in die wêreld en in Suid-­Afrika ly en ondervind moeilike tye ( ). Gemeenskappe het te kampe met die vraagstukke van armoede ( ), MIV/vigs ( ), xenofobie ( ) en misdaad ( ). Regeringsorganisasies is beperk en kan nie alleen al die probleme oplos nie. As ’n individu kan ’n mens ’n verskil maak;; dit maak nie saak of jy oud of jonk is nie ( ). ’n Mens kan aanbied om vir ’n gemeenskapsgebaseerde organisasie te werk wat probeer om armoede te verlig, mense oor MIV/vigs op te voed, xenofobie te oorwin of misdaad te verminder ( ). As die meeste mense by so ’n aktiwiteit betrokke kan wees en die jeug in die besonder gelei word deur so ’n voorbeeld, sal werklike verandering teweeggebring kan word ( ). Gemeenskapswerk kan jou help om mense beter te verstaan ( ), dit bou ubuntu ( ), bou jou karakter ( ) en bevorder sedelike ontwikkeling ( ). [10]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 16 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 18: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

17

VRAAG 5 5.1 Enige drie van die volgende:

Vluglees: Vluglees voordat jy vir besonderhede lees. Dit gee jou ’n oorsig of breë beeld van jou aantekeninge of die gedeelte van die werk wat jy moet leer ( ).

Soeklees: Soeklees ’n teks om toepaslike besonderhede te vind ( ).

Lees om te verstaan: Lees die teks stadig ( ).

Slaan woorde wat jy nie ken nie na in ’n woordeboek sodat jy al die belangrikste feite of idees kan verstaan ( ). (3)

5.2 Enige vier van die volgende:

Kies ’n plek om te studeer waar daar nie dinge is wat jou aandag aftrek nie ( ).

Raak georganiseerd voordat jy begin studeer, m.a.w. kry al jou boeke, skryfbehoeftes, ensovoorts ( ).

Sorg dat jy gereeld sowat 5 tot 10 minute rus ( ).

Eet ’n gebalanseerde maal ( ).

Oefen gereeld ( ).

Indien jy bekommernisse of vrese het wat jou konsentrasie belemmer, moet jy dit met iemand bespreek, of professionele hulp kry ( ). (4)

5.3 Gebruik gedagtekaarte/breinkaarte

Gebruik mnemoniek (byvoorbeeld geheue/eselsbruggies)

Gebruik herhaling (3) [10]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 17 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 19: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

18

Graad 10 LEWENSORIËNTERING

TOETS DRIE MEMO

VRAAG 1 1.1 A (2)

1.2 B (2)

1.3 D (2)

1.4 B (2)

1.5 C (2)

1.6 D (2)

1.7 B (2)

1.8 A (2)

1.9 B (2) [18]

VRAAG 2 2.1 Enige seksuele aktiwiteit wat wissel van onwelkome seksuele toenadering tot

geslagsomgang tussen ’n persoon en ’n ander persoon wat nie daartoe inwillig nie . (2)

2.2 Moeilik sit of staan , onvanpaste sekskennis , kneusplekke, bloeding van die genitale of anale dele . (3)

[5]

VRAAG 3 3.1 Die meisie verlaat dikwels die skool omdat sy nie beide haar studies en

swangerskap/kind grootmaak kan hanteer nie .

Die paartjie het miskien nie die finansiële middele om ‘n gesin te versorg nie, en dit plaas ‘n groter las op hul onmiddellike of uitgebreide familie .

Tieners word miskien gestigmatiseer en vervreem van/verwerp deur vriende en familie .

Enige van die twee partye kan MIV opdoen, wat ook na die kind oorgedra kan word . (4)

3.2 Weerhou jou van seks

Gebruik voorbehoedmiddele

Praat met iemand wat jy vertrou oor die groepsdruk wat jy ervaar om seks te hê

Kommunikeer met jou maat oor hoe jy voel – beëindig die verhouding as hy/sy nie jou sienings deel nie (4)

[10]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 18 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 20: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

19

VRAAG 4 Kognitiewe/intellektuele ontwikkeling – tieners ontwikkel groter intellektuele/verstandelike vermoëns . Byvoorbeeld, jong tieners kan dalk aanvaarde reëls bevraagteken en kan wonder of reëls redelik en regverdig is .

Sosiale ontwikkeling – adolessente ontwikkel ’n behoefte aan sosiale verhoudings met vriende en volwassenes . Byvoorbeeld, jong adolessente soek dikwels die geselskap van volwassenes soos onderwysers, familielede, klubleiers of bure wat as rolmodelle of adviseurs optree .

Onafhanklikheid van ouers – gedurende vroeë adolessensie wil jong mense meer onafhankliheid hê . Byvoorbeeld, hulle wil self kies watter klere om te dra, later inkomtye hê, hul eie maats kies en self besluit hoe hulle hul vrye tyd gebruik .

Liggaamlike ontwikkeling – soos hul liggaam verander, ondervind tieners groter bewustheid van hul liggaamsbeeld . Byvoorbeeld, hulle probeer inpas by die “norme” en vergelyk hul liggaam met die liggaamlike ontwikkeling van hul maats .

Sedelike ontwikkeling – tieners ontwikkel hul eie sin van wat sedelik is en hul eie manier om te onderskei tussen reg en verkeerd . Byvoorbeeld, hulle sal dalk ander mense se oortuigings en waardes bevraagteken omdat hulle in staat is om te verstaan dat almal nie dieselfde dink oor sosiale of morele aangeleenthede nie . [10]

VRAAG 5 Organiseer jou tyd deur jou werk op ‘n weeklikse basis te beplan.

Jy kan ook ‘n lys maak van die werk wat jy moet doen wat spertye het, en van die tyd wat dit gaan neem.

Deel jou tyd dan dienooreenkomstig in. (5)

[5]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 19 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 21: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

20

Graad 10 LEWENSORIËNTERING

TOETS VIER MEMO

VRAAG 1 1.1 A (2)

1.2 A (2)

1.3 D (2)

1.4 A (2)

1.5 C (2)

1.6 C (2)

1.7 D (2)

[14]

VRAAG 2

Enige twee van die volgende:

2.1 Die geeste van die voorvaders van familielede word geraadpleeg om hulp in ekonomiese en maatskaplike kwessies, en ook in sekere gevalle van teëspoed – hongersnood, swak oeste, persoonlike verliese ( ). Voorvadergeeste, veral dié van geliefdes wat onlangs dood is, moet met toepaslike rituele vereer word ( ). Die meeste inheemse godsdiensstelsels handhaaf die bestaan van ‘n god ( ). (2)

[2]

VRAAG 3 Enige vyf van die volgende:

Inflasie ( )

Rentekoerse ( )

Skaarste aan vaardighede ( )

Eise en behoeftes in spesifieke gemeenskappe ( )

Hulpbronbeskikbaarheid ( )

Getal gekwalifiseerde persone wat in die stelsel werk ( )

Billiksheidsbeleide ( )

Politieke onbestendigheid ( )

Resessie ( )

Stakings ( )

Bevolkingsgrootte ( )

Rassesamestelling ( )

Ekonomie van die land ( )

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 20 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 22: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

21

Aanvaar enige redelike antwoord (vir vyf punte) ten opsigte van hoe elkeen die kandidaat se beroepskeuse sal beïnvloed. Hieronder is ’n voorbeeld van die uitwerking van skaars vaardighede.

Die geskoolde mense van Suid-­Afrika het meer ingenieurs vir die vervoer-­, kommunikasie en energiebedrywe nodig. Daar is veral ’n tekort aan siviele ingenieurs. As ’n kandidaat weet dat daar ’n vraag bestaan na hierdie vaardigheid, sal dit die kandidaat se beroepskeuse beïnvloed. Kandidate sal ook waarskynlik makliker beurse kry in ’n rigting waarin skaars vaardighede benodig word. [10]

VRAAG 4 Enige vyf van die volgende:

Laat verskillende rasse toe om deel van ’n diverse groep te word, eerder as om hulle te skei, wat rassisme bevorder ( )

Verryk mense – jy kan meer oor ’n ander godsdiens of kultuur leer ( )

Moedig groter verdraagsaamheid en begrip van tradisies en oortuigings aan ( )

Help met transformasie ( )

Bevorder diversiteit en aanvaarding van verskille ( )

Vier menslike en kulturele ervarings en geskiedenisse wat van groot waarde en betekenis is ( )

Bevorder wedersydse respek omdat een kultuur nie as meerderwaardig teenoor ’n ander gestel word nie ( ) [12]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 21 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 23: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

22

VRAAG 5 5.1 Onregverdige of onetiese gedrag in sport is wanneer sportlui onregverdige middele

gebruik om ’n voordeel bo ander deelnemers te hê . Voorbeelde is onder andere:

Gebruik van dwelms of opkikkers (steroïede) . Baie sportmanne en -­vroue gebruik ongeoorloofde middels om hul prestaie te verbeter .

Oortreding van die reëls : Sommige sportmanne en -­vroue pas hul toerusting teen die reëls van die sportsoort aan om hulself ’n voordeel te gee .

Wedstrydknoeiery : Baie sportlui raak betrokke by wedstrydknoeiery om persoonlike munt daaruit te slaan deur ’n transaksie met ’n dobbelaar . Hulle kan dan geld ontvang as hulle seker maak dat hul span verloor. (7)

5.2 Enige drie van die volgende:

Lukraak toetse word gedoen om te toets vir die gebruik van ongeoorloofde middels ( ).

Straf persone wat kul – byvoorbeeld skorsing van oortreders, wat beteken dat hulle verbied word om verder aan wedstryde of byeenkomste deel te neem ( ).

Verseker dat daar streng beleide is en dat dit toegepas word ( ).

Weerhou prysgeld ( ).

Stel swaar boetes in – gevangenisstraf ( ). (3)

[10]

[TOTAAL: 50 punte]

Lewensorient Toetse 20 Junie.pdf 22 7/2/2011 4:10:43 PM

Page 24: NKABV - Pearson Schools | South Africa Schoolsschools.pearson.co.za/media/73708/verken-lewensorientering-graad-10... · NKABV 3L^LUZVYPwU[LYPUN Graad10-Eksamen k Verken_Exam Practice

www.mml.co.za

Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.Forestrylaan, Pinelands, Kaapstad

Kantore in Johannesburg, Durban, King William’s Town, Pietersburg, Bloemfontein en

Webwerf: www.mml.co.za

© Maskew Miller Longman (Edms.) Bpk.

gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word

inligtingsbewaring.

graag van kopiereghouers indien enige regstellings of byvoegings gedoen moet word.

Eerste uitgawe 2011

Verken_Exam Practice Book_COVER_Lewensorientering_Gr10.indd 1 2011/09/02 3:18 PM