12
MOKOPANE - Drie bestuurders van die Zebediela Sitrus Landgoed buite Mokopane is op R20 000 borgtog elk vrygelaat nadat hulle verlde week gearresteer is op aanklag- te van bedrog oor sitrus wat nie goedgekeur is vir die Europese mark nie, maar wel in besendings daarheen opgeindig het. Rod Ford, Rob Shaw en Gabriël Scholtz het Donderdag en Vrydag in die Mokopane landdroshof verskyn waar hul borgaansoeke aangehoor is. In ‘n verklaring wat aan die hof voorgehou is blyk dit dat daar al ‘n gerui- me tyd tweespalt heers tussen die bestuurs- pan en die Bjatladi gemeenskap aan wie die staat staat die Zebediela Sitrus Landgoed in 2003 toegeken het. In die verklaring verduidelik die drie dat daar oor vanjaar se oestyd druk op die pak- huis ontstaan het toe die Bjatladi gemeen- skap die boerdery probeer oorneem het. Hulle het al in 2013 ‘n aansoek voor die hof gebring om uit hul ooreenkoms met hul strategiese vennote wat die boerdery bestuur te kom. Die boerdery word deur verskeie partye in vennootskap met die gemeenskap en die werkers onder die faandel van Ze- bediela Sitrus Bpk. bedryf. Die Bjatladi gemeenskap se aansoek is egter uit die hof gegooi en vir mediasie Drie ontken sitrusbedrog Water, water net waar jy kyk! LEPHALALE – ‘n Inwoner in Valsdoringstraat het verlede week ‘n nare ondervinding gehad toe ‘n waterpyp Donderdag omstreeks 03:40 gebars het. Volgens DA raadslid, Sybil Nieuwoudt het die munisipaliteit vinnig gereageer om die pyp te herstel. Die area was onderwater. “Die watertoevoer in Valsdoringstraat en omliggende gebiede moes toegedraai word om die probleem op te los, maar weens flinke werk deur die munisipale werkers is die pyp vinnig herstel.” verwys, maar die mediasie ooreenkoms is nooit in werking gestel nie. Toe die Bjatladi’s die boerdery in Mei probeer oorneem, het die bestuur van Zebediela Sitrus ‘n hofbevel verkry wat hulle verbied om met die bedry- wighede van die sitrusboerdery in te meng. Die Bjatladi’s was egter nie tevrede nie en het ‘n klag van bedrog teen die bestuurders aanhandig gemaak op grond van bewerings dat sitrus wat nie aan uitvoervoorwaardes voldoen nie tussen die sitrus beland het wat vir die Europese mark bestem is. Met die lees van Shaw se verklaring tydens hul borgaansoek het sy regsverteen- woordiger, Anita Campbell Vrydag gesê die beskuldigdes ontken nie dat sitrus vermeng geraak het nie, maar sy het dit duidelik ge- maak dat dit nie hul intensie was nie en dat dit nie met opset gebeur het nie. As gevolg van die beleg in Meimaand het daar agterstande met die oes van die sitrus ontstaan. Twee van die blokke wat goedgekeur is vir uitvoer na Europa moes in daardie stadium geoes en gepak word, maar omdat van die ander blokke se sitrus toe al amper oorryp was, het die bestuur ingestem dat dit gelyktydig gepluk kan word mits die versekering gegee word dat die Europeses sitrus nie met die ander blokke se sitrus ge- meng sal raak nie. “My kliente het dit eers teengestaan, maar nadat 'n pakhuis-ko-ordineerder aan- gevoer het dat hy naspeurbaarheid en deur- sigtigheid kan waarborg het hulle ingestem,” het Campbell in die hof gesê. Ingevolge Suid-Afrika se handels- ooreekoms met die Europese Unie moet sitrus wat na Europa uitgevoer word aan streng vereistes voldoen om te verseker dat geen swartvlek (‘n swam wat die blare en skille van sitrusvrugte affekteer) die Europese Unie opeindig nie. In terme van hierdie handelsooreenkoms het die departe- ment net twee blokke of produksie-eenhede van Zebediela Sitrus vir uitvoer na Europa goedgekeur. Ander blokke se vrugte is vir ander uitvoerbestemmings en die plaaslike mark geoogmerk. Die hof moet nou bepaal of die beskuld- igdes met opset probeer het om die handel- sooreenkoms te omseil. In hul verklarings wys die beskuldigdes egter daarop dat hulle nie eens al die vrugte uit die goedgekeurde produksie blokke uitgevoer het nie, daar was vir hulle geen voordeel in om vrugte uit ander blokke moedswillig Europa toe te stuur nie. Die drie moet weer op 14 Maart in die hof verskyn.

Nn18 12 2015 issuu

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Limpopo-based community newspaper for Lephalale & Mokopane.

Citation preview

Page 1: Nn18 12 2015 issuu

MOKOPANE - Drie bestuurders van die Zebediela Sitrus Landgoed buite Mokopane is op R20 000 borgtog elk vrygelaat nadat hulle verlde week gearresteer is op aanklag-te van bedrog oor sitrus wat nie goedgekeur is vir die Europese mark nie, maar wel in besendings daarheen opgeindig het.

Rod Ford, Rob Shaw en Gabriël Scholtz het Donderdag en Vrydag in die Mokopane landdroshof verskyn waar hul borgaansoeke aangehoor is. In ‘n verklaring wat aan die hof voorgehou is blyk dit dat daar al ‘n gerui-me tyd tweespalt heers tussen die bestuurs-pan en die Bjatladi gemeenskap aan wie die staat staat die Zebediela Sitrus Landgoed in 2003 toegeken het.

In die verklaring verduidelik die drie dat daar oor vanjaar se oestyd druk op die pak-huis ontstaan het toe die Bjatladi gemeen-skap die boerdery probeer oorneem het. Hulle het al in 2013 ‘n aansoek voor die hof gebring om uit hul ooreenkoms met hul strategiese vennote wat die boerdery bestuur te kom. Die boerdery word deur verskeie partye in vennootskap met die gemeenskap en die werkers onder die faandel van Ze-bediela Sitrus Bpk. bedryf.

Die Bjatladi gemeenskap se aansoek is egter uit die hof gegooi en vir mediasie

Drie ontken sitrusbedrog

Water, water net waar jy kyk!LEPHALALE – ‘n Inwoner in Valsdoringstraat het verlede week ‘n nare ondervinding gehad toe ‘n waterpyp Donderdag omstreeks 03:40 gebars het. Volgens DA raadslid, Sybil Nieuwoudt het die munisipaliteit vinnig gereageer om die pyp te herstel. Die area was onderwater. “Die watertoevoer in Valsdoringstraat en omliggende gebiede moes toegedraai word om die probleem op te los, maar weens flinke werk deur die munisipale werkers is die pyp vinnig herstel.”

verwys, maar die mediasie ooreenkoms is nooit in werking gestel nie. Toe die Bjatladi’s die boerdery in Mei probeer oorneem, het die bestuur van Zebediela Sitrus ‘n hofbevel verkry wat hulle verbied om met die bedry-wighede van die sitrusboerdery in te meng.

Die Bjatladi’s was egter nie tevrede nie en het ‘n klag van bedrog teen die bestuurders aanhandig gemaak op grond van bewerings dat sitrus wat nie aan uitvoervoorwaardes voldoen nie tussen die sitrus beland het wat vir die Europese mark bestem is.

Met die lees van Shaw se verklaring tydens hul borgaansoek het sy regsverteen-woordiger, Anita Campbell Vrydag gesê die beskuldigdes ontken nie dat sitrus vermeng geraak het nie, maar sy het dit duidelik ge-maak dat dit nie hul intensie was nie en dat dit nie met opset gebeur het nie.

As gevolg van die beleg in Meimaand het daar agterstande met die oes van die sitrus ontstaan. Twee van die blokke wat goedgekeur is vir uitvoer na Europa moes in daardie stadium geoes en gepak word, maar omdat van die ander blokke se sitrus toe al amper oorryp was, het die bestuur ingestem dat dit gelyktydig gepluk kan word mits die versekering gegee word dat die Europeses sitrus nie met die ander blokke se sitrus ge-

meng sal raak nie.“My kliente het dit eers teengestaan,

maar nadat 'n pakhuis-ko-ordineerder aan-gevoer het dat hy naspeurbaarheid en deur-sigtigheid kan waarborg het hulle ingestem,” het Campbell in die hof gesê.

Ingevolge Suid-Afrika se handels-ooreekoms met die Europese Unie moet sitrus wat na Europa uitgevoer word aan streng vereistes voldoen om te verseker dat geen swartvlek (‘n swam wat die blare en skille van sitrusvrugte affekteer) die Europese Unie opeindig nie. In terme van hierdie handelsooreenkoms het die departe-ment net twee blokke of produksie-eenhede van Zebediela Sitrus vir uitvoer na Europa goedgekeur. Ander blokke se vrugte is vir ander uitvoerbestemmings en die plaaslike mark geoogmerk.

Die hof moet nou bepaal of die beskuld-igdes met opset probeer het om die handel-sooreenkoms te omseil. In hul verklarings wys die beskuldigdes egter daarop dat hulle nie eens al die vrugte uit die goedgekeurde produksie blokke uitgevoer het nie, daar was vir hulle geen voordeel in om vrugte uit ander blokke moedswillig Europa toe te stuur nie.

Die drie moet weer op 14 Maart in die hof verskyn.

Page 2: Nn18 12 2015 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 18 DESEMBER 20152

Man loses life after fight over grinderMAHWELERENG – Thabiso Tsebe (21) died and Kholofelo Herman Seabi (27) is in hospital after they were assaulted by three men in Mahwelereng last Tuesday.

Police report that three men were taken into custody on charges ranging from murder and kid-napping to assault on 10 December.

The men al-legedly told police that the theft of a grinder appli-ance led to them assaulting the victims.

The three sus-pects appeared in the Mokerong Magistrate Court on Monday.

MARAPONG – During the Mining Health and Safety Commission (MHSC) Aids day event on Friday Exxaro indicated they will spend R21-million on upgrading the Marapong hospital that has been abandoned for two years.

The hospital situated in Marapong oper-ated as a private hospital up until November 2013 when the new Mediclinic opened in Douwater street in Onverwacht. Since then

R21m boost for Marapong hospitalLEPHALALE – A man in his twenties was arrested after he allegedly robbed a two men at gunpoint last Friday.

Warrant officer Frans Mokoena of the Le-phalale police says the suspect was driving a red volkswagend with a woman in the passenger seat in O.R Thambo street at 00:15 when he apparently saw two men walking on the side of the road. “He stopped his vehicle and allegedly took out a firearm and pointed it at the men and demanded money.”

The men refused to hand over their mon-ey and a fight broke out between the men and the alleged robber.

A grey BMW then stopped and allegedly brought ammunition for the firearm. The man persued the victims who then decided to hand over the money. They reported the inci-

Man arrested for robbery

dent to the police,” said Mokoena.The suspect was arrested and will be ap-

pearing in the Lephalale magistrate court on Thursday.

the premises has been largely neglected. On Friday the executive head for strategy

and stakeholder engagement at Exxaro, Mzila Mthenjane, told about 300 attendees of the Aids day event that Exxaro made a commit-ment to upgrade the facility.

“We will be investing about R21 mil-lion rand into the upgrades and will give the facility back to the department of health on completion of the project.”

HIV and Aids awareness dayMARAPONG – The Mining Health and Safety Commission (MHSC) held an Aids Aware-ness day at the Marapong Stadium on 11 December. On the photo is the acting chief executive officer for the MHSC, Nkhesani Masekoa, lighting candles in remembrance of people who passed away and people who are still living with the diseases.

Page 3: Nn18 12 2015 issuu

18 DECEMBER 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 3

51. 3

00 x

163

Mak

ro D

TP C

C M

NAT

5615

51/2015

CHILLED DEALSCOME CELEBRATE THIS FESTIVE SEASON WITH US

Valid from Tuesday 15 December to Sunday 20 December 2015. All prices in South African Rands.

HANSAPilsener Can or NRB (109330; 109018)

CASTLE LITECan (210576)

CASTLELager Can or NRB (109109; 104403)

CARLINGBlue Label Single Malt Beer NRB (306398)

CARLINGBlack Label Can or NRB (109109; 105092)

20995(210576)

24 x 440ml 17995

(306398)

24 x 330ml

14995(109330; 109018)

24 x 330ml 14995

(109057; 104403)

24 x330ml

16995(109109; 105092)

24 x330ml

Equates toR157.46

per 330ml case

Get your own Makro card today! Simply apply online at makro.co.za, call 0860 300 999, sms “makro card” to 31144 or visit your nearest Makro store.

Unless we state a specific limitation, Makro will attempt to have sufficient advertised stock available to meet consumers’ anticipated demands. If we still run out of stock, we will attempt to obtain the stock or we will offer you a reasonable alternative.

In an attempt to satisfy the demand of the majority of customers, limited quantities per customer might apply. Makro takes utmost care to ensure that all advertisements are correct. If a mistake occurs or incomplete information is printed, we will display a notice in-store with all the correct details. Where we advertise products in bulk packs, any advertised price per unit will only apply if you buy the bulk pack. If we offer the

product individually as well, another price will apply to the individual product, as per the advertisement. Prices include 14% VAT.

Everything you could ever want. And more. For less.

LIQUOR NOT FOR SALE TO PERSONS UNDER THE AGE OF 18. MAKRO SUPPORTS RESPONSIBLE DRINKING.

@Makro_SA MakroSA Shop online at makro.co.za

makro.co.za

SWARTWATER – Bitter min harte is onaangeraak nadat Mígael van Dyk (18) Woensdag, 9 Desember, gesterf het in ’n motorfietsongeluk in Hans Strijdomweg in Pretoria.

Mígael, het saam met sy broer, Willem Fredrik van Dyk, sy matriek by Hoërskool Piet Potgieter voltooi in 2014. Hy het ’n passie vir Honda motorfietse gehad en was besig om by Honda Menlyn te werk en het opleiding as ’n motorfietswerktuigkundige ontvang.

“Mígael was van kleins af lief vir motorfietse,” vertel sy ma, Teresa, “ek onthou hy het sy eerste Honda motorfiets reggemaak toe hy net 10 jaar oud was.”

Op haar Facebook-bladsye skryf ’n hartseer Teresa vroeër die week: “Vanoggend huil ek vir Mígael van Dyk. Ek huil vir boetie Willem Fredrik van Dyk wat sy beste pêl verloor het en nou as enkelkind sy pad moet vind. Jy en Mig was ‘n span soos min. Ek huil vir my man Willem van Dyk. Dis vir hom hartver-skeurend!”

Sy skryf ook: “Ek huil vir elke ouer wie al ‘n kind aan die dood moes afstaan. Dis vreeslik julle! Hier op aarde gaan ons hom nooit weer sien nie. Maar saam met Jesus en my ma en pa berei hulle ons plek vir ons voor in die Hemel. Dis my vertroosting. Ek verlang soos Paulus gesê het om by die Here te wees, maar om julle ontwil is ek nog hier.”

Teresa bedank namens die Van Dyk familie almal wat hulle by-gestaan het en sê dat elke oproep, boodskap en gebed uit hul harte waardeer word en dat hulle krag put daaruit.

Mígael se begrafnisdiens sal Vrydag om 10:00 by die NG Gemeente (Koedoesrand) in Swartwater plaasvind.

MAASSTROOM – Vir die Kruger-familie in dié gebied het verlede Sondagmiddag in ’n nagmerrie ontaard toe Derek Kruger sy ma, Elma Kruger (74), se liggaam buite die huis aangetref het. Alles dui daarop dat sy deur die honde op die plaas aangeval en doodgebyt is.

Geen tekens kon gevind word dat enige iemand die erf betree het nie en geen tekens van enige kriminele aktiwiteite kon gevind word nie.

Volgens Netwerk24 is dit onduidelik wat presies die honde se aanval veroorsaak

Vrou sterf nadat honde haar aanvalhet. Luidens die berig het Kruger juis sy ses honde op die erf gehou wanneer sy ouers daar is omdat hulle waaksaam is. Die honde was Mev. Kruger gewoond.

Die honde is na wat berig word verskeie rasse en kruisings, onder meer ’n labrador, Staffordshire-terriër en ook ’n foksterriër.

Mev. Kruger was alleen by die huis tydens die voorval. Kruger en sy pa het glo die oggend om sowat 08:00 gery en so 14:00 teruggekeer. Daar word vermoed dat die insident net nadat hulle gery het plaas-gevind het.

Bosveld seun sal met deernis onthou word

MOKOPANE – A 37-year-old man was shot in the right leg while walking down Mispel Street towards Flamboyant Street in Akasia at 20:05 last Friday.

Layman Anjin told police that he was walking down the street when he heard a gun shot. When he looked down he realised that he had been shot in the right leg. He did not see any perpetrators and was not mugged or attacked.

“It is possible that someone fired a shot in the area and that the bullet hit the victim,” says constable Irene Masingi of the Mokopane Police.

“A case of attempted murder has been opened, but nobody has been arrested in connection with the shooting.”

Man shot while walking in street

Mokopane Nood Forum sê baie dankieMOKOPANE – Die Mokopane Nood Forum bedank die gemeen-skap en besighede wat die liefdadigheidsorganisasie deur die jaar ondersteun en gehelp het.

Hulle is dankbaar vir alle skenkings en hulp wat in 2015 aan hulle gegee is uit alle oorde.

Dankie spesifiek aan: Anglo Platinum Myn, Woolworths, Check-ers, Pick ‘n Pay, Nedan Oil, National Protein, Kingdom Milling, WSM Leshika, JS Venter Vervoer, Van Niekerk Voere, Dr van der Merwe Polokwane, NG Oos Gemeente, Hulp en Hoop Gemeente, Hans en Renè Human, DA Kandidate, Nyl Kwekery, Quatro Pack, die Van der Westhuizen Gesin, Hoërskool Piet Potgieter se leerders en ouers, do-nateurs van die onderskeie fondsinsamelings projekte. - Nood Forum Span

Page 4: Nn18 12 2015 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 18 DESEMBER 20154

Deur Melt van der Spuy

Servaas strek sy lang bene voor hom uit en terwyl hy sy hande inmekaar vou, draai hy sy kop na my toe:”Was dit da-rem verlede jaar met krismis vir jou ’n affêre toe ons saam met Herman-hulle gaan kamp het.”

“Ek weet niks daarvan nie. Watse affêre praat jy van?” Dis net wat Servaas wou gehoor het.

“Ons het mos oor krismis saam gaan kamp. Alles het glad verloop met die ry, maar Herman het met die aanteken by ontvangs half kriewelrig geraak toe die blondekop agter die toonbank nie gou genoeg na sy sin sy papiere en goeters af-handel nie.

“Ek sien hy loer so na my kant toe en trek sy mond skeef. Ek maak vir hom groot oë en skud my kop effens van kant tot kant om hom rustig te maak. Blondekop tel haar kop op, glimlag alte mooi vir hom en gee sy papiere terug.

“Herman was nog altyd ’n sucker vir ’n mooi glimlag en toe dit nog van die blondekop se kant af kom, toe sak sy gemoed tot onder vriespunt.”

“Ja,” sê ek, “so ken ek hom. Maar wat toe verder?”Servaas kry daai glinstering in sy oog: “Ons ry toe agter mekaar

die kamp in, kry nogal baie gou twee lekker staanplekke langs mekaar met baie koelte en begin ons kamp opslaan. Maar dit was warm man en nog voor Herman die eerste pen inkap, toe klap die eerste kasteel-tjie sê oor.

“Sy ma-goed was egter nog nie tevrede met hoe die wa moet staan nie en sy beduie so-effe na regs. Herman pak die disselboom en pluk dit haar linkerkant toe. Weer beduie sy hy moet anderkant toe trek en weer trek hy verkeerde kant toe. Sy stap om die wa en loop tot teen hom: “My ou liefie, nie jou regterkant nie, myne!”

“Herman gooi sy hande in die lug, gryp die disselboom en ruk daai Sprite ver na sy ma-goed se regterkant toe, jy hoor net koppies en glase binnekant val.” Ek en Servaas proes van die lag.

“Maar toe’s dit nog nie verby nie”, sê Servaas, “toe dit by tent opsit kom kan die twee net nie ooreenkom wie hou waar vas nie. Dis net: “Ek trek die swart tou.” “Man maak vas die ding.” “Nee magtag, die paal foeter dan om.” “Kan jy nie kyk wat jy doen nie?”

“Uiteindelik staan die tent en toe’s dit stoele en tafels uitpak. Jy sou sweer Herman kamp die eerste keer in sy lewe. Hy sit die goed net neer en dan moet ma-goed dit ewe gedwee regskuif.

“Toe dit hier by die einde se kant kom en Herman weer met ’n bul-derende stem wil weet waar hy ‘n groot skottel moet sit, klim ma-goed in die karavaan net om ’n sekonde of tien later met iets swart in haar hand uit te kom.

“Toe het sy my en my aller-lekkerste kampvrou se volle aandag. Herman se ma-goed loop sonder ’n woord tot by hom. Vat sy een hand en sit die swart ding in sy hand. Toe sien ons dit. Dit is ’n bybel.

“Daai gebaar klap Herman soos ’n tien kilogram hamer teen die voorkop. Jy kon sommer sien hy besef hy was verkeerd en agter alles, dis darem krismis ook.”

Ek glimlag skeef. “Van toe af het hy hom seker gedra.” Servaas knik net sy kop. “O ja,” sê hy. “Stuur sommer in jou geskriffie Kers-groete van ons drie aan al die lesers.”

Ek maak so.

Wees geduldig en kamp lekker

Om die kampvuur

Page 5: Nn18 12 2015 issuu

18 DECEMBER 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 5

v

Unfair Discrimination• The Employment Equity Act prohibits unfair dis-

crimination in theworkplaceononeormoregroundsincludingrace,gender,sex,pregnancy,maritalstatus,family responsibility, ethnic or social origin, colour,sexualorientation,age,disability, religion,HIVstatus,conscience,belief,politicalopinion,culture, language,birthoranyotherarbitraryground.

• TheEmploymentEquityActAmendmentsprovidefortheCCMAtoarbitratediscriminationdisputesforlowerpaidemployeeswithoutconsent.

• ForthosewhoearnaboveR205433.30peryearbothemployeeandemployermustagree toCCMAarbitra-tion.

• All sexual harassment casescanbearbitratedby theCCMA,regardlessoftheapplicant’searnings.

Equal Pay for Work of Equal ValueWhenisadifferenceinwagesortermsandconditionsofemploymentfair?• The amendments provide for equal pay if employees

performthesameorsimilarwork,or if theirwork isofequal value when compared with another employeewhoworksforthesameemployer.

• A difference in wages or terms and conditions ofemploymentcanbefair ifbasedonexperience,skills,responsibilitiesandqualifications.

• It is unfair discrimination to pay a worker less if thedifferenceisonaprohibitedground,forexample,raceoronarbitraryground.

• Foremployerstopayworkersequallyforworkofequalvalue,gradingofjobsisessential.

Are you experiencing unfair discrimination at work? • Anemployeewhohasbeendiscriminatedagainstcan

claimcompensationforlossofdignity.• Theemployeecanalsoclaimdam-agesforactuallosslikemedicalbillsorlossofincome.• The CCMA can also order theemployer to take steps to preventunfairdiscriminationinfuture.

Safeguard your workplace against discrimination• Setpoliciesonhow to reportanddealwith racialdis-

crimination,sexualharassment,harassmentandwork-placebullying.

• Ensureallworkersareawareofthepolicies.• Providetrainingonsexualharassment,anddiscrimina-

tioningeneral.• Dealwithallcomplaintsofunfairdiscriminationoryou

maybeheldliable.

Labour laws amendments provisions for Tem-porary Employment Services aka Labour Broker employees/ fixed term or part-time employees• Temporary Employment Services aka Labour broker

employees:Theclientisconsideredtheemployerafterthreemonthsunlesstheemployeeisreally temporary,forexamplereplacinganemployeewhowillreturnfrommaternityleave.

• Fixed-termcontracts:Afterthreemonthstheemployeemaybecomepermanent.Thisdoesnotapply tosmallemployersandstart-upbusinessesemployinglessthantenpeople.

• Part-time employees: After three months, part-timeemployees must not be treated less favourably thantheirfull-timecounterparts.Thisdoesnotapplytosmallemployersandstart-upbusinesses.Employersmayjus-tifydifferenttreatmentonfaircriteriasuchasseniority,experienceorlengthofservice.

Small-scale RetrenchmentThe amendments provide for cheaper, quicker and lessformalarbitrationforemployerswithlessthan10workers,throughtheCCMAratherthantheLabourCourt.TheCCMAcannowalsoarbitratesmall-scaleretrench-mentdisputesinvolvingoneemployeenomatterhowmanyemployeeswereconsulted.

FOR MORE INFORMATION CONTACT THE CCMACall-Centre: 0861161616Email: [email protected]

Website:www.ccma.org.za

What do the Labour Relations Act & Employment Equity Act amendments mean to you? Amendments to the Labour Relations Act & Employment Equity Act provide for more protection of all employees against discrimination and protection of temporary, fixed term and part-time workers earning below R205 433,30 per year.

DO NOT PAY FOR CCMA SERVICES THAT ARE FOR FREE • CCMA SENZ’UMEHLUKO – MAKING A DIFFERENCE

Know Your Workplace Rightsand ResponsibilitiesAs we speed towards the end of

2015, the year in which we celebrate the 60th anniversary of

the Freedom Charter, we reflect on the many challenges, but also great successes achieved.

The highlights that especially stand out in our minds are the success stories of services delivered and projects com-pleted. Among those we count the clean audit and several awards received by the Municipality. We remember the opening of the first gym at the rural villages; reno-vation to the Thabo Mbeki community hall; a number of asphalt surfaced access roads in our villages and the world-class artificial lawn at Thabo Mbeki stadium, to name only a few.

Lephalale Local Municipality is com-mitted to building a better future for all. It is our aim to continually improve on service delivery and rural development. Our service delivery mandate is informed by our vision of “building a vibrant city to become the energy hub of Africa”, the Freedom Charter; as well as the Nine-Point Plan which President Jacob Zuma announced during the State of the Nation Address this year.

We know that improving living con-ditions for all is a collective effort and we are extremely grateful for all the stakeholders who had a hand in better-ing infrastructure to ensure that there is enough capacity for Lephalale to grow into the first democratic city in South Africa.

As we enter into this holiday season, it is important to also remember those who are less fortunate. This season, let us all reach out a little further to those around us, as this is a time when we can show gratitude for our own blessings by giving to others. I believe sharing with others, especially those in need, best represents the miracles of this season.

For those of you, who will be travel-ling over the holidays, drive safely always keeping in mind the safety of your loved ones and other road users. Arrive Alive! Remember Speed Kills and Don’t Drink and Drive. As we enjoy the festive season please remember the ABC – Abstain, Be Faithfull or Condomise.

Next year is the year of the elections and I appeal to all youth who are 16 years and older to apply for their ID’s at Home Affairs and to register with the IEC.

On behalf of myself; the Mayoral Committee; Councillors; the municipal manager, Mrs. E M Tukakgomo and offi-cials, I wish all who call Lephalale home a most wonderful and blessed Christmas. By celebrating with one another the many blessings God has given us, we can help make this season shine bright.

Best wishes,Cllr Moloko Jack Maeko, Mayor of Lephalale

Lephalale Mayor, Moloko Jack Maeko, Christmas message

Kersvader kuier by kleintjiesLEPHALALE – Fort Asjas kleuterskool het verlede week ‘n besoek van Kersvader ontvang. Die kleingoed was baie in hul noppies met die geskenkies wat hul gekry het en het sommer ook ‘n lekker partytjie gehou om die jaar af te sluit.

Better policing promisedMOKOPANE – The Mokopane Chamber of Business, the traffic department, police, community policing forum and DA Council-lor Yolande Coetzee met earlier this month to plan for the year ahead.

At the meeting, Marcus Mtombeni was introduced as the new head of the local traf-fic and emergency department.

It was agreed to enforce the Mokopane bylaw that states that the public can contact the police or the traffic department direct in case of a public disturbance including “shouting, quarrelling, fighting, singing or playing any type of musical or noise creating instrument or gramophone or by means of a radio, loudspeaker or similar device or by riotous, violent or immoral behavior.”

Patrols will be done more often in Thabo Mbeki drive and at the Van van Rensburg hall. Anyone who wants to phone in a distur-bance can contact the traffic and emergency department at 015 491 4444 or the poice at 015 409 1418 or 081 505 9340.

Page 6: Nn18 12 2015 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 18 DESEMBER 20156

Page 7: Nn18 12 2015 issuu

18 DECEMBER 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 7

Page 8: Nn18 12 2015 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 18 DESEMBER 20158

MOKOPANE – Drie lede van die Potgietersrus Rolbalklub is hierdie week in die Limpopo senior rolbalspan opgeneem. Hanlie Coetzee , Lida Steele en James Steele sal in April aan die Interdistrik-rolbalkompetisie in Johannesburg vir Limpopo meeding saam as deel van 20 spanne van regoor die land. Lida het reeds vyf keer vir die Limpopo span gespeel en Hanlie vier keer. Hierdie is James se eerste verkiesing tot die span wat slegs agt mans en agt vrouens insluit (wat in spanne van vier meeding). James speel reeds agt jaar rolbal, terwyl Lida en Hanlie reeds meer as 15 jaar ondervinding het. “Dit is ’n sport vir oud en jonk en ons moedig enige iemand wat belangstel om saam te kom speel op Woensdae en Sater-dae,” sê Lida. Vir inligting oor die Potgietersrus Rolbalklub, skakel gerus vir Urma by 082 898 2686.

Limpopo skole swemspan aangekondigMOKOPANE – Verskeie swemmers van die dorp is verkies tot die Limpopo Skole Swemspan wat hierdie week aan die Suid-Afrikaanse Skole kampioenskappe deelgeneem het in Hillcrest, Pretoria. Die swemmers sluit in Carel Smit, Mornè van der Bank, Heinrich Strydom, Franco Botha, Raymond Kockott, Ruben Glover. Afwesig op die eerste foto, maar ook verkies is, Bernice Laboff, Adri Vorster en Dawie Muller. Foto: Helena Kockott

Verkies tot Limpopo rolbalspan

Baie dankie vir u ondersteuning in 2015.

Page 9: Nn18 12 2015 issuu

18 DECEMBER 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 9

Page 10: Nn18 12 2015 issuu

www.noordnuus.co.za Noordelike Nuus / Northern News 18 DESEMBER 201510

Page 11: Nn18 12 2015 issuu

18 DECEMBER 2015 Northern News / Noordelike Nuus www.noordnuus.co.za 11

Kersfees kom vroeg!MOKOPANE - Die Suid-Afrikaanse Vroue Federasie Mokopane het verlede week groot makietie gehou by hul kantore in Ruiterweg. Minderbevoorregte kinders van onder meer die Abraham Kriel Kinderhuis asook verskeie plaaslike instansies het die dag saam geniet. Bubbles kleuterskool se kleuters het saam kom speel en die oggend was propvol musiek, eetgoed en gesigsverf. Saam met die kinders op die foto is lede van die SAVF Mokopane asook vrywilligers wat hul kosbare tyd afstaan en harte oopmaak om die kinders te help. "Baie van die kinders word grootgemaak deur ouer broers en susters, omdat hulle hul ouers aan gevreesde siektes soos HIV/Vigs verloor het," het een vrywilliger vertel. "Hier bring ons net so bietjie vrolikheid in hul lewens." Om betrokke te raak by die SAVF kan u hul kantore skakel by 015 491 3149.

Page 12: Nn18 12 2015 issuu

oordelike uus orthern ewsN NAitblinkerschievers

UWIMPY delivers in

Ellisras and Onverwacht. Call Alma on

082 879 1582 to place your order.

Fishing with Christie

By Christie Thomas

Too Much – Too SoonToo many newcomers to the sport want to learn too many techniques too quickly. Stick to the basics!

Pick one technique at a time and learn to fish that technique properly before mo-ving onto the next. Take time to catch enough fish on the technique until you are confident enough to know that you can catch fish on it. Confidence is the best bait in your tackle box!

Bait FixationWe all know the story...Johnny says that

so and so lure is the only lure to fish at so and so dam! We go out to the tackle store and purchase so and so lure because we are planning a trip to so and so dam, only to be disappointed in that specific lure’s produc-tivity.

Catching bass is more about locating bass than using any specific lure. Find the bass and you will catch the fish! It is easier to catch a bass in the right area with the wrong lure than to be in the wrong area with the right lure.

History does not always repeat itself! Just because you caught a couple of fish

in a specific spot last week will not neces-sarily mean there will be fish in the same spot next week. Pay attention to the specific conditions surrounding each catch – time of year, weather, water temperature, depth, lure, etc.

Conditions may change several times within a day. Seasonal conditions may take a while longer to change. Make a mental note each time you catch a fish and keep a fishing log of the day’s catch.

If the conditions repeat themselves then yes, you may catch fish in the same areas as the last trip but don’t get caught in the ‘spot’-checking trap. Fish each day for itself and be open to adjust your fishing strategy to suit the changing conditions.

Become a better bass anglerFive common mistakes to avoid

Monkey See...Monkey Do Johnny won a tournament at so and so

spot, with so and so lure, using so and so colour. Peter says that so and so technique works in so and so area. So you run around the dam, checking out Johnny and Peter’s spots whilst fishing with lures or techniques you are not totally confident in. What hap-pens? You end up going home empty-hand-ed. Do not listen to launch-ramp or tackle store sales talk! Find your own fish, establish a pattern and fish with lures and styles you are familiar with.

Focus – Focus – Focus Once you have selected an area to fish

commit to that area and fish it 100%. Con-centrate on the conditions. Know where your lure is at all times and know what it is doing under water!

If you felt your bait coming over rocks and shortly thereafter you hook a fish, chances are that the bass are relating to rock. Find some more rock and you could catch more fish. How long does it take for your lure to reach bottom? Count down the sec-onds. If you are casting into 20 count depths but your lure stops sinking after only 10 counts...set the hook!

You do not al-ways feel the fish pick up your bait but if you are paying attention you will know when something is different.