21
LANDELIKE - STEDELIKE MIGRASIE

No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

  • Upload
    others

  • View
    7

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

LANDELIKE-STEDELIKE MIGRASIE

Page 2: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

REDES VIR ONTVOLKING VAN DIE PLATTELAND

STOOT FAKTORE:

Ekonomiese redes

Natuurelemente / Natuurlike gevare

Bevolkingsaanwas

Meganisasie en gesofistikeerdheid

Minder kulturele, sosiale, onderwysfasiliteite

Swak dienste

Veroudering van bevolking

Werkloosheid

Swak mediese en gesinsbeplanningsdienste

Swak behuising

Wydverspreide armoede

Bevolkingsdruk lei tot onvoldoende grond

Page 3: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

REDES VIR ONTVOLKING VAN DIE PLATTELAND

TREK FAKTORE:

Beter loopbaanvooruitsigte

Beter mediese en gesinsbeplanning fasiliteite

Beter opvoedkundige geleenthede

Beter behuising

Beter sosiale lewe

Beter winkels, vervoer en kommunikasie

Hoër lone en lewenstandaarde

Minder bedreiging van natuurlike gevare

Verhoudings het gemigreer.

Page 4: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

VOORDELIGE GEVOLGE VAN

ONTVOLKING OP DIE PLATTELAND:

Die boerdery is markgerig – meer doeltreffende boerdery –

verhoogde produksie = verhoogde inkomste.

Die boerdery is gespesialiseerd – boer fokus op produk wat

hoogste inkomste en wins lewer.

Die boerdery is gemeganiseerd – gebruik moderne

metodes/masjinerie – groter produksie.

Goeie vervoer- en bemarkingstelsels van plaasprodukte na

stedelike gebiede.

Doeltreffende verskaffing van dienste deur plaaslike netwerk

van plattelandse dienssentrums en sentrale plekke.

Page 5: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

NADELIGE GEVOLGE VAN ONTVOLKING

VAN DIE PLATTELAND:

Jong mense verlaat die platteland.

Minder werksgeleenthede word in platteland geskep.

Nadelige effek op plattelandse dienssentrums.

Winkels en skole moet noodgedwonge sluit.

Swak toestande - ontoeganklike areas, swak vervoer.

Gebrek aan dienste - elektrisiteit, dreinering

Verstedeling - plattelandse bevolking kan nie stygende stedelike waardes

bekostig nie.

Wanbalans in ekonomiese gebiede: plattelandse gebiede stagneer en gaan

agteruit.

Veiligheidsfaktor word verlaag.

Leë huise en onbewoonde plase raak meer.

Belastinggeld word gebruik om landelike gebiede te finansier vir opheffing.

Page 6: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

NADELIGE GEVOLGE VAN ONTVOLKING

VAN DIE PLATTELAND:

Page 7: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

NADELIGE GEVOLGE VAN ONTVOLKING

VAN DIE PLATTELAND:

Besteding in kleiner dienssentrums neem af omdat plaaslike boere die plase

verlaat - besigheidsmense en diensverskaffers in klein plattelandse dorpe

verloor hul besigheid en werk.

Dienste in kleiner sentrums maak toe, bv. skole en winkels. Dus het plaaslike

inwoners geen toegang tot dienste nie en is hulle werkloos.

Jong mans migreer eerste: vroue, kinders en bejaardes bly agter in landelike

gebiede - impak op die gesinseenheid: vroue en kinders word gedwing om

rolle oor te neem wat gewoonlik deur die mans uitgevoer word.

Misdaad (plaasmoorde) styg - minder ondersteunende stelsels of dienste.

Werkloosheid

Eiendomme het lae waarde, plaashuise staan verlate en verwaarloos.

Tersiêre dienste is onder standaard omdat bevolkingsgrootte te klein is.

Produktiwiteit in landelike gebied daal

Inkomste neem af en armoede verhoog

Page 8: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

Verskeie benaderings en filosofieë word gevolg om

die beweging van mense van plattelandse area na

dorpe en stede aan te spreek.

Page 9: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

NIE-REGERINGSORGANISASIES (NROs)

• Hierdie organisasies is vrywillig, nie- polities, nie-kommersieel en

selfbesturend. Hulle raak betrokke by gemeenskapgebaseerd

opheffingsprogramme, veral in plattelandse gebied.

• Hierdie organisasies spreek ook omgewingskwessies aan om

volhoubaarheid te verseker.

• Die status en belangrikheid van NRO het deur die jare gegroei.

Page 10: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

BASIESEBEHOEFTES-BENADERING

Hierdie strategie fokus op die verbetering van lewensgehalte vir

plattelandse inwoners en met betrekking tot menslike ontwikkeling as 'n

voorvereiste vir ekonomiese ontwikkeling.

Die basiese behoeftes sluit toegang in tot:

water

sanitasie

behuising

werkgeleenthede

die suksesvolle vebouing van voedsel (goeie grondsoorte).

Die verskaffing van basiese dienste aan gemeenskappe het fokus

verander die regering fokus meer op voorsiening vir volhoubare

ontwikkeling.

Page 11: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

AGENDA 21 – ’DINK GLOBAAL, TREE PLAASLIK OP'

Die Verenigde Nasies (VN) se benadering tot die konsep van volhoubare

ontwikkeling is om dit deur Agenda 21 te vermag.

'n Omvattende aksieplan wat deurgevoer moet word deur organisasies van

die VN, regerings en belangrike groepe in elke gebied waarin mense 'n

impak op die omgewing het.

Daar is in Junie 1992 besluit op Agenda 21 ('n agenda vir die 2lste eeu). Die

besluit is geneem deur die Verenigde Nasies se konferensie insake

Omgewing en Ontwikkeling (Aarde-spitsberaad) wat in Rio de Janeiro

gehou is. Hier het 178 regerings gestem om Agenda 21 aan te neem.

Page 12: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

AGENDA 21 – ’DINK GLOBAAL, TREE PLAASLIK OP'

Volhoubare ontwikkeling fokus op die verbetering van die lewensgehalte

van mense, om te verseker dat toekomstige geslagte nie die effek van

omgewingskade sal beleef of nie voldoende hulpbronne sal hê nie.

Die sukses van Agenda 21 is hoogs veranderlik. Ongeag die feit dat dit 'n

omvattende plan is om volhoubare ontwikkeling te lewer, was

implementering nie altyd sistematies nie.

Page 13: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

OMVATTENDE LANDELIKE ONTWIKKELINGSPROGRAM (OLOP)

In Augustus 2009 het die Regering die Omvattende Landelike

Ontwikkelingsprogram (OLOP) goedgekeur om mense in staat te stel om,

werk te maak van plattelandse armoede deur die doeltreffende gebruik

van natuurlike hulpbronne.

1. Die bevordering van voedselsekerheid deur voedsel-tuine en skoolvoedingsprogramme

2. Die skepping van sakegeleenthede

3. Verskaffing van basiese essensiële dienste soos skoon lopende water, sanitasie en elektrisiteit

4. Geleenthede vir vroue, die jeug en bejaardes

5. Om geborge kommersiël grondeienaarskap te verseker

Page 14: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

MAATREËLS OM ONTVOLKING TE KEER:

Lok nyweraars na landelike gebied d.m.v. goedkoop grond,

arbeid, water, ens. (Desentralisasie)

Ontwikkeling van toerisme potensiaal soos ontspannings

gebiede, oorde, wildreservate, gastehuise ens.

Samevoeging van groot stukke landbougrond

Handhawing van landbouproduksie

Lok stedeling deur goedkoop lewenswyse, goedkoop huise,

ouetehuise, aftreeoorde, ens.

Page 15: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

MAATREËLS OM ONTVOLKING TE KEER:

Skep werk.

Verskaf water en elektrisiteit.

Stel moderne boerderymetodes en besproeiingskemas bekend.

Die regering bied aansporings en belastingkortings aan nywerhede wat in

landelike gebiede geleë is.

Verbeter produktiwiteit van landelike mense deur eers hul basiese

behoeftes aan te spreek, bv. kos, skoon water, sanitasie, behuising,

onderwys, gesondheidsorg en indiensneming.

Verbeter plaaslike voedselgewasse, stel nuwe kontantgewasse voor,

verbeter besproeiingstelsels, verbeter dienste en verbeter infrastruktuur,

verbeter ondersteuning deur opleiding en die hervorming van die

gemeenskapsbesitstelsel.

Page 16: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

STRATEGIEË OM LANDELIKE ONTVOLKING TE BENADER:

Lok hoë-tegniese ongebonde bedrywe wat hoog geskoolde mense sal lok

om op die platteland te woon. Die Internetkafee in Prins Albert bied ’n

wêreldwye diens. Call Centers, Space-X en Tesla is ook voorbeelde.

Regeringsteun vir landbou-aktiwiteite soos byeboerdery of

mandjiebindwerk.

Lok mense wat graag in naweekvakansiehuise na aan groot stede wil

belê, byvoorbeeld: Clarens, Dullstroom, Hartbeespoortdam, ens.

As gasheer op te tree vir spesiale geleenthede soos musiekfeeste of

sportaktiwiteite, byvoorbeeld: Prins Albert Leesfees en Olyffees,

Mahemfees in Memel, Aardklop by Potchefstroom, Innibos Nasionale

Kunstefees te Nelspruit, Klein Karoo Nasionale Kunstefees te

Oudtshoorn, Mangaung African Cultural Festival te Bloemfontein,

National Arts Festival te Grahamstown, ens.

Page 17: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

NASIONALE KUNSTEFEESTE OP PLATTELAND

Page 18: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

NASIONALE KUNSTEFEESTE OP PLATTELAND

Page 19: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

FOREVER RESORTS BY BELA-BELA

Page 20: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

AFTREEOORDE BY BELA-BELA

Page 21: No Slide Title · 2020-04-06 · Title: No Slide Title Author: Erika Created Date: 4/6/2020 3:43:08 PM

INDUSTRIËLE ONTWIKKELING BY BRITS