12
Tel (053) 831 2331 Woensdag 20 Augustus 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS Die Diamantstad se koerant Lecrecia Prins MOTORISTE sal die volgende paar maande geduldig moet wees terwyl die Sol Plaatje-munisipaliteit opknappingswerk aan paaie in die stad doen. Die projek behels dat die stad se hoofingange herstel en herseël word om die lewensduur van die paaie te verleng. Ander paaie in die stad wat nog herstel moet word, is onder meer Pnielweg, Memorialweg en die N12 na Kaapstad, Dalhamweg, Phaka- mile Mabidjastraat en Lennox- straat. Ander strate in woonbuurte vorm ook deel van die opknap- pingswerk. Sello Matsie, kommunikasiehoof van die munisipaliteit, sê al die werk kan ongeveer ses maande duur. “Alles moontlik sal gedoen word om so min moontlik ontwrigting te veroorsaak. Strate sal halfpad gesluit word om toe te laat dat motoriste dit steeds kan gebruik en indien die straat heel versper moet word, sal ompaaie aangedui word. Enige pad wat gesluit word, sal net ’n paar dae toe wees en dit sal nie ’n week oorskry nie.” Willem Doman, DA-raadslid, sê hy is dankbaar en baie positief oor die bykomende geld wat bewillig is om die paaie reg te maak. “Ons besef die ongerief daarvan, maar motoriste sal geduldig moet wees. Ons besef ook die gedeelte om die feesterrein sal dringend voltooi moet word voor die Gariep Kunstefees.” Doman sê hulle het klagtes ontvang die munisipaliteit verwy- der die ou teer nie onmiddellik nie en laat dit op hopies lê. Van die gate in die woonbuurte verg langer tyd om gevul te word. “Daar is baie strate wat eerder heeltemal herseël word. Ek hoop vorentoe sal toestande beter wees. Kimberley se probleem met paaie sal egter nooit opgelos word indien ’n verbypad vir vragmotors nie gebou word nie. Die vragmotors vernietig die paaie. Ons sal heeltyd herstelwerk moet doen.” Sharon Steyn, uitvoerende hoof van Nokki, sê die munisipaliteit het gesê hy gaan die paaie herstel en hy het. “Hoe lank die teer gaan hou, weet ons nie, omdat ons nie weet hoe goed die teer is wat die kontrakteurs gebruik nie. Ons moet dankie se aan Sol Plaatje vir die teer en dat motoriste na alternatiewe roetes verwys word – mense moet net geduldig wees.” VERSKEIE paaie in Kimberley word nou herstel en motoriste sal van tyd tot tyd dalk ompaaie deur sekere dele van die stad moet volg. Hier word die pad in Lyndhurstweg herstel. Foto: Lecrecia Prins Kby-paaie herstel

Noordkaapnk 20140820

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Noordkaapnk 20140820

Citation preview

Page 1: Noordkaapnk 20140820

Tel (053) 831 2331 Woensdag 20 Augustus 2014 www.noordkaap.co.za GRATIS

Die Diamantstad se koerant

Lecrecia Prins

MOTORISTE sal die volgende paarmaande geduldig moet wees terwyldie Sol Plaatje-munisipaliteitopknappingswerk aan paaie in diestad doen.Die projek behels dat die stad se

hoofingange herstel en herseëlword om die lewensduur van diepaaie te verleng.Ander paaie in die stad wat nog

herstel moet word, is onder meerPnielweg, Memorialweg en die N12

na Kaapstad, Dalhamweg, Phaka-mile Mabidjastraat en Lennox-straat. Ander strate in woonbuurtevorm ook deel van die opknap-pingswerk.Sello Matsie, kommunikasiehoof

van die munisipaliteit, sê al diewerk kan ongeveer ses maandeduur.“Alles moontlik sal gedoen word

om so min moontlik ontwrigting teveroorsaak. Strate sal halfpadgesluit word om toe te laat datmotoriste dit steeds kan gebruik

en indien die straat heel verspermoet word, sal ompaaie aangeduiword. Enige pad wat gesluit word,sal net ’n paar dae toe wees en ditsal nie ’n week oorskry nie.”Willem Doman, DA-raadslid, sê

hy is dankbaar en baie positief oordie bykomende geld wat bewillig isom die paaie reg te maak.“Ons besef die ongerief daarvan,

maar motoriste sal geduldig moetwees. Ons besef ook die gedeelteom die feesterrein sal dringendvoltooi moet word voor die Gariep

Kunstefees.”Doman sê hulle het klagtes

ontvang die munisipaliteit verwy-der die ou teer nie onmiddelliknie en laat dit op hopies lê.Van die gate in die woonbuurte

verg langer tyd om gevul te word.“Daar is baie strate wat eerder

heeltemal herseël word. Ek hoopvorentoe sal toestande beter wees.Kimberley se probleem met paaiesal egter nooit opgelos word indien’n verbypad vir vragmotors niegebou word nie. Die vragmotors

vernietig die paaie. Ons sal heeltydherstelwerk moet doen.”Sharon Steyn, uitvoerende hoof

van Nokki, sê die munisipaliteithet gesê hy gaan die paaie herstelen hy het.“Hoe lank die teer gaan hou,

weet ons nie, omdat ons nie weethoe goed die teer is wat diekontrakteurs gebruik nie. Onsmoet dankie se aan Sol Plaatje virdie teer en dat motoriste naalternatiewe roetes verwys word –mense moet net geduldig wees.”

VERSKEIE paaie in Kimberley word nou herstel en motoriste sal van tyd tot tyd dalk ompaaie deur sekere dele van die stad moet volg. Hier word die pad in Lyndhurstweg herstel.Foto: Lecrecia Prins

Kby-paaie herstel

Page 2: Noordkaapnk 20140820

2 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

Karin Muller

DIT word maklik gesê ouers hethul hande vol met hul kinders,totdat jy met Willie en Suzannevan den Berg kennis maak watpas ’n eersteling-drieling rykergeword het. Dan besef jy wat ditbeteken om letterlik jou handevol te hê.

’n Mens sal ver moet soek omtwee trotser ouers as Willie enSuzanne te kry. Hulle is trots opdie drieling, maar ook opmekaar. Willie en Suzanne isalbei 30 jaar oud en onderskeide-lik ’n apteker en ouditeur vanberoep.

Milan, Wian en Micke is op 26Junie in Kimberley gebore.Hoewel daar geen komplikasieswas nie, moes hulle die daarop-volgende paar weke in dieintensiewesorgeenheid bly omhul ideale gewig te bereik.

Suzanne moes weens ’nkomplikasie die eerste vyf daeook in die intensiewesorgeenheiddeurgebring.

“Dit was vir my baie moeilikomdat hulle in twee verskillendehospitale was,” sê Willie.

“Dit was ongelukkig nie dieenigste uitdaging nie.”

Met die intrapslag, op sy eerstebesoek aan die babas, is hygevra om borsmelk te bring,aangesien borsmelk, nie formule-melk nie, vir vroeggebore babasaanbeveel word. Hulle is intus-sen voeding toegedien, maar diedruk op Willie om borsmelk tebring het meer geword.

“Ek het besef ek moet ’n planmaak en wou eerder ’n kanswaag met iemand anders seborsmelk as wat al drie babasdalk iets oorkom. Ek het mydilemma op Facebook genoem.Die reaksie was oorweldigend.”

Suzanne sê Willie het diekrisis self gehanteer en haar eerslater daarvan vertel.

“Mans is nie veronderstel om’n plan te kan maak met diesoort ding nie en hy het ditsowaar reggekry,” sê sy laggend.

Drie weke later is Mickeontslaan.

“Ons was baie bly daaroor,maar het vinnig besef dit sou dievolgende uitdaging wees.

“Dit was makliker toe al drieop dieselfde plek was. Ons moes

beurte maak om hospitaal toe tegaan of my ma het in besoektydkom help.”

’n Week later is Wian ontslaanen nog ’n week later Milan.

Willie en Suzanne vorm ’ngoeie span.

“Ons het nie elkeen vasgestel-de pligte nie, ons doen allessaam.”

Suzanne is baie dankbaar virdie ondersteuning van haarwerkgewer wat haar toegelaathet om die laaste twee maandevan haar swangerskap van diehuis af te werk toe die dokteraanbeveel het dat sy tuis bly.

Willie praat opgewonde oor dieondersteuning van die vroue bysy werk wat meer ondervindingmet kinders as hy het en dathulle baie tegemoetkomend is.

“Dit was ’n groot skok toe onsgehoor het Suzanne verwag ’ndrieling, maar indien drie babas’n mens soveel plesier verskaf,hoop ek die volgende swanger-skap is ook drie,” sê Williegrappenderwys.

Hulle sê vir eers pak hulle dielewe dag vir dag en mylpaal virmylpaal aan.

Drie nie kinderspeletjiesWIAN, MILAN EN MICKE VAN DEN BERG is op 26 Junie in Kimberley gebore. Willie en Suzanne vanden Berg is die ouers van die drieling. Foto: Karin Muller

KIMBERLIETE is vir liefdadigheiddeur Kansa “in hegtenis geneem”,omdat hulle misdade van welwil-lendheid gepleeg het. Hulle wordR10 000 beboet, omdat hulle nievyf groentesoorte per dag geëethet nie. Hulle het tot 13 Septemberom geld vir Kansa se Jail andBail-projek as “borgtog” in tesamel.

Die “tronkvoëls” kan skeppend

wees in hul pogings om geld in tesamel en kan kollegas, vriende,familielede, ondernemings enso-meer om skenkings nader of hullekan projekte aanpak waardeurhulle geld kan genereer.

Die groot geleentheid waaropdie “verhoor” gaan plaasvind (enhulle vrygelaat gaan word) is op13 September in die Flamingo-casi-no.

Nog inwoners tronktoe vir liefdadigheid

MURIEDA ALEXANDER van Pick n Pay Royldene is een van vanjaar se"tronkvoëls".

JUAANMYBURGH van LiuGong het hom nie so maklik in hegtenis laatneem nie.

Besoekwww.noordkaap.co.zavir nog foto’s envideo’s of omaanlyn deurvorige uitgawesvan Noordkaapte blaai.

Page 3: Noordkaapnk 20140820

NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 3

VERSEKERINGSGENOOTSKAPte behoort, is soos om aan ‘n

In ‘n familie deelmensemetmekaar. Dis ietswatAVBOB goed verstaan. Oor die afgelope ses jaar hetAVBOBmeer as R2.5 miljard in die vorm van spesiale bonusse en verbeterde GRATIS begrafnisvoordele aan sypolishouers toegeken. Die verbeterdeGRATIS begrafnisvoordele* sluit in:

• ‘n GRATIS basiese begrafnis• GRATIS vervoer van die oorledene binnedie landsgrense van Suid-Afrika

Om aan ‘nONDERLINGE

FAMILIEte behoort.

WantAVBOB is ‘nONDERLINGEVERSEKERINGSGENOOTSKAP, ‘nFAMILIE,

enFAMILIE komeerste.Bepalings en voorwaardes geld. AVBOB is ‘n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste. VFD 20656.

*Begrafnisvoordele is slegs van toepassing indien AVBOB Begrafnisdiens die begrafnis onderneem.

Altyd.

Hoekom?

NOORDKAAP gaannog vir ses lesers elk-een ’n dubbelkaartjiena een van die verto-nings op die GariepKuierfees weggee.

Al wat jy hoef tedoen, is om ’n SMS na45533 te stuur.

Begin die SMS met“NK Gariep”, gevolgdeur jou naam, van entelefoonnommer.

Die volgende driewenners van ’n dub-belkaartjie elk sal vol-gende week aangewysword en inNoordkaapaangekondig word.

Die week se driewenners is StephenQuinn, Melissa EdithHuman en ChevonneBartlett.

Kaartjies kan op 27Augustus by die kan-toor van Volksblad enNoordkaap afgehaalword.

Wen só

DIT is weer tyd vir Noordkaap en dieDiamond Pavilion Shopping Mall seSoek-en-wen-kompetisie.

’n Leser kan in dié kompetisie ’n ge-skenkbewys van die Diamond PavilionShopping Mall wen.

Dit is ’n maklike kompetisie en baie pret.Elke tweede week sal ’n miniatuur-logo vandie Diamond Pavilion Shopping Mall iewersin Noordkaap verskyn.

Dit kan in ’n berig weggesteek wees, ofop ’n foto, dalk selfs in die mashoof.

Al wat jy moet doen, is om dit te soek.Onthou, dit moet die een wees met diediamant in die middel daarvan.

As jy dit gekry het, SMS die sleutelwoord“logo”, jou naam, telefoonnommer en diebladsy waarop die logo verskyn se nommerna 45527. Dit kos R1,50 om jou in te skryf.

’n Wenner word uit die inskrywingsaangewys en kry ’n geskenkbewys van R200van die Diamond Pavilion Shopping Mall.

Soek, stuur ’n SMS en jy kan die gelukki-ge wenner van die geskenkbewys wees. Die

SMS-lyn sluit Vrydag om 10:00.Die wenner sal telefonies in kennis gestel

word en ook in volgende week se uitgawevan Noordkaap aangekondig word.

Geskenkbewys op die spel

RENETTE BEYLEFELD (links), die wennervan Noordkaap en die Diamond PavilionShoppingMall seSoek-en-wen-kompetisie,ontvang haar geskenkbewys van SimonéCrafford van die sentrum. Foto: Verskaf

André Botha

CHRIS VORSTER (Ryno van 7de Laan)speel die rolle van sewe karakters inAffairs vir Domkoppe wat op 28 Augustusom 15:00 in die Eureka-teater te sien is.

Vorster het ook die stuk geskryf.Die stuk gaan oor ’n filmregisseur wat

aan sy rolprentspan verduidelik wat in dierolprent Affairs vir Domkoppe gaan gebeur.

Die sewe karakters sluit in skreeusnaakseweergawes van onder andere Steve Hof-meyr, Hannes Müller, Marius Weyers, KurtDarren, Nico Panagio en Louis van Nie-kerk.

Vorster speel telkens die karakter oor wiehy praat. Die vindingryke rolverdeling isslim, snaaks, skerp en manies met baiewoorde om te verteer. En beslis nie subtielnie

Indien jy nooit na goeie raad luister nie,kom luister na dié raad. As jy nooit jou lesleer nie, kom leer jou les hier. Net soosenige mens wat matriek het nooit ’n Alfasal koop nie, net so is daar sekere reëlswanneer dit by die kies van ’n skelmpiekom.

’n Affair is soos ’n toets wat uit 100 puntetel. Selfs al kry jy 99,9% dop jy.

Die een oomblik droom jy van blomme enbye en die volgende oomblik is jou blomgepluk en die bye steek jou.

Chris gee klas oor alles wat mans niemoet weet nie.

Die regie is deur Pierre van Pletzen, aliasOubaas van 7de Laan.

Die ouderdomsperk is 14 jaar. Kaartjieskos R100.

Skrywer speel al 7ChrisVorsteris te sienin Affairsvir Dom­koppe.Foto: Ver-skaf

Noord-Kaapse kantoor

JAK DE PRIESTER het ’n opvolgproduksievir sy baie gewilde stuk De Priester en eenKerkorrel geskryf.

Dié nuwe produksie gaan beslis grootaftrek op die Gariep Kunstefees kry. Dieproduksie se naam is Kramer, Krog enKerkorrel.De Priester en een Kerkorrel het gehandel

oor die invloed wat Johannes Kerkorrel semusiek op De Priester se lewe, asook symusiekloopbaan, gehad het.

David Kramer, Antjie Krog en Kerkorrelwas drie van die grootste invloede op DePriester se musiek- en skryfloopbaan.

Hy meen dit is die stories wat DavidKramer in musiek omskep het, die gedigtevan Antjie Krog wat hy al van skooljare afopgeslurp het en die ongelooflike werk vanJohannes Kerkorrel.

De Priester sing nie gereeld musiek watdeur ander mense geskryf is nie, maarbogenoemde skrywers se werk is bo-aan sylys om wel te sing sou dit gepas wees.

Vir die produksie Kramer, Krog enKerkorrel het Jak liedjies gekies wat storiesvertel. Daar is ook temas waaroor al dieskrywers geskryf het.

De Priester het vyf nuwe liedjies geskryfwat by die temas van dié skrywers enikone aansluit. Die produksie word askomies en roerend beskryf – bekend, maarheeltemal onbekend.

De Priester is op 29 Augustus om 20:00 indie Eureka-teater te sien. Die kaartjies kosR100.

De Priester wy sy nuweproduksie aanmeesters

JAK DE PRIESTER Foto: Verskaf

Page 4: Noordkaapnk 20140820

4 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

DIE eerste keer in ’n lang tydkom daar sinvolle voorstelle vandie regering oor hoe begin kanword om die onderwys reg te ruk.Die aanbevelings van die

ministeriële taakspan van AngieMotshekga, minister van basieseonderwys, om die matrieksertifi-kaat te verbeter ondervang baievan die huidige kritiek op diematriekuitslae.Een van die belangrikste

aanbevelings is die verspotmaklike slaagsyfer moet van 30%na 40% verhoog word.Net dié aanbeveling sal daartoe

bydra dat die waarde van diematrieksertifikaat hoër aangeslaansal word.Ander goeie aanbevelings is dat

alle skole wiskunde moet aanbied,dat lewensoriëntering as matriek-vak geskrap moet word en datnasieners en moderators hulbevoegdheid moet bewys voordathulle aangestel word.Die taakspan het bevind die

onbevoegde nasieners het ’n rolgespeel in punte wat te hoog was.’n Ernstige voorbehoud oor die

aanbevelings is dat punte nie ompolitieke redes aangepas moetword om ’n beter slaagsyfer tebehaal nie. Die punte moet ’nwerklike weerspieëling vanleerlinge se vermoëns wees.Motshekga se geesdriftige

aanvaarding van die voorstelle isverblydend. Sy en die regeringmoet weet dit is net die eerstestap om die waarde en beeld vandie matrieksertifikaat te verbeter.Die onderliggende probleme in dieonderwys moet terselfdertydaangepak word.Die beproefde resep van sukses-

volle skole – en dit is veral die oumodel C-skole – moet op sukkelen-de township-skole toegepas word.Die kernbestanddele van die resepis goeie skoolhoofde, toegewydeonderwysers en gedissiplineerdekinders. Daarby moet ouers byhul kinders se opvoeding en skolebetrokke wees.Suid-Afrika bestee ’n stewige

deel van die begroting aanonderwys, maar kry nie diegewenste opbrengs op die beleg-ging nie. Dit moet reggestel word.

‘Daar is niks tyd vir ons’Hannes Noëth

EK en hy het sommerso op ’n ou motor-band gesit en gesels. Vir my om met dielang bene so kruisbeen by hom te gaan sitis nogal moeite.Daar was nou nie juis ’n ander plek of

tyd nie. Sy ouers het gevra ek moet ’nbietjie met hom gesels.Op sewe jaar huil ’n mens nog maklik,

maar so emosioneel soos wat hy is, kanhulle nie met hom huishou nie.Nou sit ek by die klein lyfie. Iets moet

tog pla.Hy mik die kant en dan daardie kant toe.

Hy sê dit gaan nie goed met hom nie. Ditklink asof die wêreld teen hom is. Dan,skielik, begin die skouertjies ruk en dietrane loop en loop net.“Ek mis my ma, sy werk te veel.”Net daar huil ’n klein lyfie hom gedaan,

omdat hy sy ma mis.Sy het nooit gewerk nie, ekonomiese

omstandighede het meegebring dat sy moetgaan werk. Almal kan dit tog verstaan.Maar daardie klein lyfie mis sy ma.Wanneer hy met haar wil gesels, dan

moet sy werk.Wanneer hy wil speel, dan moet hy

sagter, want sy wil werk.Wanneer hy by haar wil gaan lê, moet sy

werk. Sy koop vir hom ’n roomys, sy koopvir hom ’n speelding, sy koop vir hom ’nDVD.“Sy dink ek is te klein om te weet dat sy

my net wil besig hou sodat sy kan werk.”Ná die trane kom die woede.“Sy werk, werk, werk net.”Voor my sit ’n klein seuntjie wat diep

sug. “Ek mis my ma. Daar is niks tyd virons nie, niks nie.”Ek en hy gesels nog so ’n rukkie, dan

gaan praat ek met Pa en Ma. Ja, hulleerken die laaste maande het alles wildgegaan. Hulle hoor hom – so mooi.Vyf dae later sit ek en hy op dieselfde

band. Hy blom. Hy en sy ma het gaanmelkskommel drink, hy het haar gehelpwerk, hy mag by haar kuier.Hy sê: “Oom, al werk my ma, mis ek

haar nie meer nie.”

DIE landdroshofgebou vanblouklip in Beaconsfield is in1884 voltooi nadat diehoeksteen in 1881 gelê is.Dutoitspan is op 8 Desember1871 as die landdrosdistrikvir die Pniel-gebied geprokla-meer. Die hoofhof is egterlater na Kimberley verskuif.Die hof in Dutoitspan het toedie status van addisioneleresident-landdroshof gekry. ’nPolisiekantoor, ook vanblouklip, is langs die hofge-bou opgerig (die buitemuredaarvan is aan die linkerkantagter die hofgebou sigbaar).Die polisiekantoor is in die1970’s afgebreek. Die resi-dent-hof in Beaconsfield is in1918 afgeskaf, maar hofsit-tings is nog tot in 1939 vantyd tot tyd in die hofgebougehou. In 1954 is die Bea-consfield-hof amptelikafgeskaf. Die gebou hetdaarna die Beaconsfield-pos-kantoor gehuisves. Dieposkode was 8315. In 2000 isdie poskantoor gesluit endeur ’n agentskap in dieK&B-supermark in Beacons-field vervang. Dit was eenvan verskeie kleiner poskan-tore landwyd wat gesluit is.Die gebou is later verkoop.Dit is in 1981 as nasionalegedenkwaardigheid verklaar.Foto: Emile Hendricks en Africana-biblio-teekS

taan

stee

dsfie

r

Karin Muller

EK het met ’n verskeidenheidtroeteldiere grootgeword.Aangesien die klomp diere

op ons erf slange, muise,honde en voëls ingesluit het,was daar ongelukkig nie plekvir ’n kat ook nie.Dit was eers nadat ons

onlangs met ’n kat in aanraking gekomhet dat ek weer besef het hoe beskrywenddie Afrikaanse taal is.Ons het eerstehands uitgevind

waarom daar van kattekwaad gepraatword en waar die uitdrukkingsdie kat uit die boom kyk en ’n benoudekat maak benoude spronge vandaankom.Ons weet nou hoe dit voel om die kat

aan die stert beet te hê en het uitgevinddat jy beslis nie ’n kat sonder handskoeneaanpak nie, veral nie as die arme dierbeseer is nie.As die kat weg is, is die muis baas,

maar in ons geval diehonde ook.Die spreekwoord vir die kat

kwaad wees en die hondskop, het moontlik sy bestaante danke daaraan dat die kathopeloos te rats is. Die armehond.As ’n kat eers sy

intrek in jou huis en in jouhart geneem het, kan jy verstaan dat daarsoveel uitdrukkings is wat van ’n kat segedrag afgelei is.Daar is baie uitdrukkings wat met baie

ander diere te make het, maar dit is asof’n mens veral in elke gedragspatroonvan ’n kat iewers ’n uitdrukking kanraaksien.Dalk omdat hulle so astrant en onaf-

hanklik is.In die middernagtelike ure, indien hy

nie soos altyd vroeg tuis aangemeld hetnie en iewers kattemaai, lê ek oop-oog enhoop die uitdrukking die kat kom weer isook waar.

Kietsies gee taal karakter

Onderwysmoetreggerukword

Page 5: Noordkaapnk 20140820

NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 5

DIE NG gemeenteKimberley (Newton)bied op Vrydag 22Augustus en Saterdag23 Augustus ’ntuinboukermis op diekerkterrein op die hoek van Long- enBlackstraat, Kimberley, aan.

Kom kuier saam en besigtig ’n verskei-denheid stalletjies met plante en tuinorna-mente, asook versierings van kwekerye enander instansies.

Die kerk bied ’n teetuin in ’n rustigeatmosfeer met heerlike eetgoed en musiekaan.

Kom koop en verfraai jou tuin vir diekomende lente en somer.

Toegang is gratis.Vir meer inligting kontak Norma Pieterse

by 082-452-3663.) Indien jy ’n geleentheid aanbied, stuurdie inligting aan Noordkaap. Die plasing isgratis. Indien dit die Woensdag wanneer diekoerant beskikbaar is geplaas moet word,moet dit Noordkaap die vorige week voorVrydag om 10:00 bereik. E-pos die inligtingna [email protected], faks dit na053-831-4791 of SMS dit na 45533. Begin dieSMS met “NK”.

Unique Jacobs

DIE Aitsa, die Hoërskool Diamantveld seskoolkoerant, is amper 40 jaar oud en salnou die eerste keer digitaal op Noordkaap sewebblad beskikbaar wees.

Retha Vos, koördineerder van die Aitsa, sêmet die koerant wat nou digitaal beskikbaargaan wees, gaan hulle ook baie meer mensebereik.

“Ons oudleerlinge lees ook graag diekoerant. Hulle is nog baie aktief en sal ditbaie geniet. Hopelik kan die ouers ook noudie koerant lees. Die leerlinge koop dit, maarons weet nie of dit by die ouers uitkom nie.”

Vos sê die kinders geniet dit baie om aandie koerant te werk en sy dink hulle leernogal baie daardeur.

Die koerant se redaksiespan wissel elkejaar tussen so 15 en 30 leerlinge. Diekernredaksie is die gr. 11-leerlinge, maarleerlinge van gr. 8 tot gr. 12 neem ookdaaraan deel. Die koerant word ook elke jaarvir Media 24 se Nasionale Skolekoerantkom-petisie ingeskryf.

Om jou skool se koerant ook op diewebwerf te laat laai e-pos ’n PDF-formaatvan jou koerant vir Candice Williams [email protected] en spesifiseerdat jou koerant op Noordkaap se webwerfgeplaas moet word.

‘Aitsa’ nouopwebblad

SAIOSH MEETING: The South AfricanInstitute of Occupational Safety and Health(Saiosh) is hosting a meeting on 28 Augustat the Free State Residential Care Centrein Bloemfontein.

Discussions are on emergency responseregarding incidents and accidents in theworkplace and emergency spill response.

It starts at 13:30.Registered Saiosh members will earn 1

Continuing Professional Development(CPD) point.

For bookings (before 25 August) contactJohan van Wyngaard on 083-534-2377 [email protected].

CONSIDER the benefits of installing a geysertimer to save on energy costs. This is asimple device that controls the time whenyour geyser comes on and switches off.

With the geyser permanently on, everytime the water temperature in the geyserfalls below the set temperature, it will switchon to return the temperature to where itneeds to be.

The biggest need is usualy first thing inthe morning if hot water is required andthen at night for showers and baths. Thetimer can be set to switch the geyser off onceeverything has been done at night, and onlyback on again the next morning, so it doesnot run all night.

Timer saves energy

Page 6: Noordkaapnk 20140820

6 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

FOKUS OP LONG STREET

AS jy lief is vir tuinmaak,maar nie al die gereedskapbyderhand het nie, isTalisman Plant Hire dieperfekte plek om tebesoek.Met takke in die Noord-

Kaap en Vrystaat verhuurhulle toerusting uit watenigeen vir sy doen-dit-self-

takies kan huur, maak niesaak hoe groot of klein diewerk is nie.Die besigheid het in 2010

in Schmidtsdriftweg inKimberley geopen.Hulle verhuur ook

masjinerie.Pieter Crause is die

takbestuurder in Kimberley.

Onderneming biedtoerusting te huur

TWOof Kimberley’s oldest schools can be seen in this view of LongStreet. On the right is the St Francis Xavier Catholic School, theoldest school in Kimberley dating to 1882. The school was establi-shed as an educational institution for Indian and coloured boys andgirls. The schoolwas closed at the endof 1975 in termsof theGroupAreas Act. The building, which still exists, has hadmany uses sincethen. On the left is theNewton Primary Schoolwhich has its originsin the undenominational school system in 1883 when it was esta-blishedas theonlyparallelmediumschool in theCapeColonynorthof the Orange River. The original school building was on the cornerof Long and Black Street. In 1890 control of the school was handedover to the Cape Education Department. To cater for the growingneeds of the community a much larger building was erected onthe corner of Long Street and the Dutch Memorial Square. It wasopened on 21 November 1902. The school againmoved to new pre-mises, this time to the corner of Halkett Road and Conrad Street,in October 1966. This picture appears in the book A decade of me­mories, Kimberley in the 1960’s by Richard Oliver.

Page 7: Noordkaapnk 20140820

NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 7

FOKUS OP LONG STREET

FLIPPIE BECKER is’n onafhanklike fi-nansiële beplan-ningsonderneming.

Die onderneming,wat in 2000 vir sakegeopen het, spesiali-seer in beleggings,boedel-beredding entestamente.

Flippie Becker, dieeienaar van die on-derneming, is ’n ge-kwalifiseerde finan-siële beplanner.

Die onderneminghet in 2012 na Long-straat verskuif en hetop die oomblik vierwerknemers.

Kry hierhulpmetboedels

INDIEN jy ’n groot voorliefde vir koffie het,is die De Ou Kalahari Deli die plek vir jou.

Dié nuwe winkel het op 1 Februarievanjaar in Longstraat oopgemaak.

Die winkel se sukses word daaraantoegeskryf dat die koffiebone hier in diewinkel gerooster word. Van die agt bestekoffiebone in die wêreld verkoop De OuKalahari Deli vier. Die bone word ookverkoop en Premium- bodemlose koffie wordbedien.

Die koffiebone word van Kaapstad afbestel, omdat die stad ’n baie ryk koffiekul-tuur het. Volgens Ben Burger, mede-eienaarvan De Ou Kalahari Deli, maak hulle ook dielekkerste droëwors en biltong in die winkel.Burger se broer Lucas is die ander eienaarvan De Ou Kalahari Deli. De Ou KalahariDeli is nie net bekend vir sy koffie en biltongnie, dit is ook ’n gewilde volledige restaurantwat ’n wye reeks geregte bedien. DieT-been-biefstuk is hoog in aanvraag.

Koffie sy spesialiteit

MET die lente op pad is dit ’n goeie tydom jou tuin te verfraai. Vir nuwe blommeen plante is The Eazy Gardener dieperfekte beginpunt.

Die kwekery verkoop ’n verskeidenheidtuin-ornamente en fonteine om dievoorkoms van die tuin op te kikker.

Dié kwekery, waarvan die voorkomsook opgekikker is, is op 1 Augustusheropen. Volgens Kyle Christie, eienaar,is The Eazy Gardener die bes toegerustekwekery in Kimberley met ’n verskeiden-heid mooi blomme en plante. Die kwekeryword deur twee landskapargitekte metjare se ondervinding bestuur. KyleChristie is die eienaar en Debby Whyte issy vennoot.

Kwekery dié plek vir opkikkering

www.noordkaap.co.za

THE Eazy Gardener-kwekery inSchmidtsdriftweg in Kimberley.

Foto: Verskaf

Page 8: Noordkaapnk 20140820

8 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

Dirk Jordaan

KTM se straatboelie, die 1290 Super Duke, isvanjaar se Pirelli-motorfiets van die jaar.

Die wenner is tydens die Amid-motorfiets-skou se openingsgeleentheid by Nasrec, buiteSoweto, aangekondig.

Twee fietse van BMW, die S1000R en diewaterverkoelde R1200GS Adventure, wasonderskeidelik tweede en derde.

Nege benoemdes is oor twee dae op ’nverskeidenheid roetes in Mpumalangagetoets. Die S1000R is deur die meeste vandie joernaliste op die paneel as hul gunste-ling aangewys, maar eindelik het die grootKTM die meeste algehele punte aangeteken.

Die ander benoemdes was die Ducati 899Panigale, Ducati Monster 1200, SuzukiV-Strom, Kawasaki Z1000, Yamaha MT-09 enYamaha MT-07.

DAAR is ’n klompie ikone in diemotorwêreld en Ford se Mustangis beslis een van hulle.

Die Mustang is die afgelope 50jaar nie amptelik hier verkoopnie, omdat dit net met ’n linker-stuur beskikbaar was. Hier endaar is die stuur deur ombouersna regs geskuif, maar in wesehet dit ’n Amerikaanse rydinggebly met alles wat dit impliseer.

Maar vroeg volgende jaarverander alles. Dan kom dienuwe Mustang ook hierheen met’n stuurwiel wat van die staan-spoor regs sit. Dit is nie net ’nstuurwiel aan die regterkant watnou die wêreld se verskil maaknie. Die nuwe een is tegnies enmeganies baie nader aan iets watin die kieskeurige Europesemark maklik sy voete sal vind.

Kortweg – die Mustang seponies sal voortaan die wêreld

vol kan galop met baie grotergemak as voorheen.

Onder die enjinkap is ’n paarverrassings.

Die nuwe Mustang sal dieeerste van die spiertiere (musclecars) met ’n turbo-enjin wees.Asof dit nie genoeg is nie, sal die2,3 liter-model ook met viersilinders minder moet klaarkomas wat tradisioneel die geval is.

Indien die oktaanvlakke in joubloed met dié nuus skielik daal,is dit te verstane. Luister egtereers na wat die turbo uit dieEcoBoost-kragbron loswoel.

Ford sê die poniekar se nuweenjin sal 228 kW en 440 Nmlosdraf. Dit is glad nie te ver-smaai nie. Vir die petrolkoppewat die no substitute for cubicinches-filosofie glo, is daar selfgoeie nuus. Die ander enjin is ’nvyfliter-V8 met ’n stewige 320 kW

en 536 Nm. Presies hoe vinnig dietwee tot by 100 km/h of oor diekwartmyl sal kan galop, weet onsnog nie, maar van ’n gesukkel gaandaar nie sprake wees gegewe diekragsyfers nie.

Die nuwe Mustang het ook ’nsplinternuwe veerstelsel. Dit isbelangrik, aangesien die Mustangdie hantering-ding sonder diefinesse van Europese mededingersgedoen het. Vastrap was wisselval-lig en kan seermaak sou dingebuite beheer raak.

Wat gaan die galoppende poniesjou kos wanneer dit hier wiel aanwal sit? Ford wil nog nie uitwei oordie prys en spesifikasievlak nie,maar ’n raaiskoot sal so R300 000tot R400 000 vir die 2,3 liter-modelwees en ’n verdere R50 000 totR100 000 vir die V8-model. Dit isbespiegelings, maar ons kan niewag vir die ikon se koms nie.

KTM spogmetmotorfiets van die jaar

Regterstuur-Mustang kom

DIE regop stafieligte agter is tipies Mustang.

Vir meer video’s en foto’s besoekgerus Noordkaap se webtuiste bywww.noordkaap.co.za of lees dieaanlynkoerant vir nog nuus.

Tien gelukkige intekenare gaan wegry in ’n splinternuwe Chevy Spark - Is dit dalk jy?

Teken in:Druk of Digitaal

WEN WIELE!

Teken in voor 22 Oktober 2014 om te wen. Bestaande intekenare is reeds ingeskryf. R1.50 per SMS.Gratis SMS’e geld nie. Foutiewe SMS’e sal verreken word. Intekening op drukuitgawe van publikasies

in ooreenstemming met publikasies se verspreidingsgebiede. Skakel 0861 233 531 vir die intekenkostevan die publikasie/s van jou keuse. Slegs intekenare met debietorderbetalings sal in aanmerking kom.

Nuwe intekenare se debietorder sal eers geprosesseer word voor kompetisie-inskrywing geldig is.Kompetisie sluit op 22 Oktober om 12:00 en alle intekenare wat voor of op hierdie datum ingetekenis met geprosesseerde debietorder kom in aanmerking. Bepalings en voorwaardes geld. Besoek ons

webblad vir volledige bepalings en voorwaardes:www.selfhelp.media24.com/wen

e: [email protected] / t: 0861 233 531

31069SMS:‘MEDIA24’

Page 9: Noordkaapnk 20140820

NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 9

DIE departement van weten-skap en tegnologie het van 4tot 9 Augustus sy nasionaleWetenskapweek aangebied.Leerlinge in al nege provinsieshet die geleentheid gehad omaan verskeie wiskunde- en we-tenskap-verwante take deel teneem. Noord-Kaapse leerlingehet op 7 Augustus by die Chris-tian Brothers' College in Kim-berley bymekaargekom vir diesewende jaarlikse Hip2B² Pro-Nutro iThink-uitdaging. Die te-ma vir vanjaar se wetenskap-week was Vandag se weten­skap, môre se wêreld. Hier isleerlinge van St. Patrick-kollegevan links Joshua Martin, Yan-nis Glagnos, Patrick Mathews,Jacobie Brand, Marianne deBruin en Chara Glynos.

Foto: Verskaf

LENAWILLEMSE en Duncan Diraditsile vandie Jannie Brink-skool het die Junievakan-sie aan die Spesiale Olimpiese Spele in Dur-ban deelgeneem. Die hulpafrigter WernerLouw (regs) het die twee leerlinge vergesel.Diraditsile het ’n goue medalje gewen enWillemse ’n silwermedalje. Foto: Verskaf

LEARNERS from the Waterworks PrimarySchool in Riverton were delighted whenthey received school uniforms for winterand summer donated to them by Droogfon-tein Solar Power.

The school comprises 110 learners fromthe local Riverton area as well as surroun-ding farms, many of whom have neverowned uniforms before.

“This donation will not just have animpact on the learners from the surroun-ding farms but also on the local learners, asmost parents are unemployed and rely onsocial grants to provide for their families,”said Wilfred Sell, principal at the Water-works Primary School.

During a presentation to the school MphoMakhetha, Droogfontein Solar Power’s plantmanager, took the opportunity to demon-strate to the learners how electricity isproduced from the sun.

“We are thrilled that the school’s curricu-lum covers the importance of energy savingand the basics of renewable energy,” saidMakhetha.

According to Sell the uniforms will alsoenhance the pride of the learners towardstheir school.

“Since becoming principal in 2012, wehave struggled to get our learners clothedin the school’s uniform, so this donationwill make that dream come true.”

Plant donates110 uniforms

MPHOMAKHETHA, Droogfontein Solar Po-wer’s plant manager, took the opportunityto demonstrate to the learners how electri-city is produced from the sun. Photo: Supplied

'n UITSTALLING oor Kimberley en dieNoord-Kaap se betrokkenheid in die EersteWêreldoorlog is in die Africana-biblioteek tesien. Boeke oor die rebellie-fase (toe Afrika-ners teen die regering in opstand gekomheten gesê het hulle gaan nie vir die Engelseveg nie) is ook op uitstalling, asook verskeieposkaarte en telegramme. Die uitstalling istot einde Augustus in die biblioteek te sien.Hier staan Richard Oliver by die boeke oordie rebellie-fase. Foto: Lecrecia Prins

Page 10: Noordkaapnk 20140820

10 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

PERSOONLIKE

DIENSTE

LENINGS

1445

R1 000 - R50 000consolidation loans.SMS ID to 071 879 3721 orfax 086 536 5201.

TE KOOP

ALLERLEI

1655

UTILITY RUBBER STAMPS:SAME-DAY SERVICE.TEL./FAX: 053 832 1951.

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

ALLERLEI

1845

The service and repairs ofKIRBY vacuum cleaners.Call 072 978 0832.Kimberley

PLAFONISOLERING:THERMGUARD LITENK. Koel in somer, warmin winter. SABS. Gratiskwotasies. 082 388 0307of 053 832 9194.

SAKE

GELEENTHEDE

2415

CHOCOLATES,SWEETS, BISCUITSDRINKSDistribution opportunityStart your own businessProfitable, successfulMyer 012 547 [email protected]

EIENDOMME

TUINWOONSTELLE

TE HUUR

3265

BELGRAVIA:TUINWOONSTELEen slaapkamer, badkameren kombuis.R2 500 p.m.Tel. 053 832 6378 na 17:00.

BETREKKINGS

3600

ADMINISTRATIEF

3605

ONLINE JOB!Part time/full time/ownhours. Earn up to R1 500per day with TISSA. Allmembers get accepted!Secure your job today!SMS name and postal/e-mail address for a fullinfo brochure to: 073 2821018.

ALGEMEEN

3680

Media24 is op soek na'n organiseerder/afle-weraar in Barkley-Wesvir die verspreiding vantydskrifte en koerante.Moet diens 1 Septem-ber 2014 aanvaar.Skakel Granston 073878 0136 of 051 4047939.

NAALDWERKSTERGESOEK.SKAKEL 061 472 2402.

VERKOPE &

BEMARKING

3760

AVON IS OFFERING anearnings opportunity inthe Northern Cape. Starttoday! SMS your name andNK to 079 037 0087.

BETREKKINGS

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 11: Noordkaapnk 20140820

NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014 11

SPORT

IS jy sportief? Weet jy vaniemand in jou skool of gemeen-skap wat goed in sport vaar?Werk jy hard by jou skool, in

jou gemeenskap of in diegimnasium om jong mense aante spoor om aan sport deel teneem?Noordkaap en SuperSport se

Let’s Play-kompetisie hoorgraag van die Diamantstad se sportiewejong mense.Noordkaap en SuperSport se Let’s

Play-sportster van die maand-kompetisie hetreeds in Februarie begin. Die kompetisie isoop vir deelname vir enigeen tussen ses en18 jaar oud.Van al die inskrywings wat maandeliks

ontvang word, word een benoemde as dieSuperSport Let’s Play-sportster van diemaand vir Noordkaap gekies.Dié wenner ontvang ’n Let’s Play-ge-

skenkpak.

Inligting oor die wenner wordook op Let’s Play se webtuiste endie kompetisie se Facebook-bladgeplaas.Teen die einde van die jaar

word ’n algehele wenner asNoordkaap se SuperSport Let’sPlay-sportster van die jaaraangewys.Benoemings ontvang voor die

20ste van die maand sal by daardie maandse benoemings ingesluit word. Benoemingswat ná die 20ste van elke maand ontvangword, sal na die volgende maand oorgedraword.Benoemings moet die volgende insluit:

naam, ouderdom en ’n kort paragraaf(minder as 200 woorde) van prestasies insport.Inskrywings moet ook die spesifieke

aansoeker se kontakbesonderhede bevat.Stuur dit na [email protected] of

[email protected].

Diamantstad sesportsterre gesoek

CHARL BOUWER (links), ’n voormalige Paralimpiese swemmer, en Johann van Heer-den het einde Julie na Pasadena, Kalifornië, vertrek om aan die Pan Pacific-swem-kampioenskapsbyeenkoms deel te neem. Lees volgende week in Noordkaap hoehulle gevaar het. Foto: Verskaf

VERSKEIE van die Hoërskool Noord-Kaap se oud-eerstespanspelers was voor die skoolse Classic Clashes-wedstryd teen die Hoërskool Diamantveld teenwoordig om die eerstespan se truie te oorhandig. Van links is, voor: Rohan Victor, Zandre Swartz en LukeMason;agter: Divan Strauss, Dawie Swanepoel, PJ Vermeulen (Griekwas), Divan Esterhuizen, Gil-bert Chalmers en Shaun Clarke.

OUDSPELERS van die Hoërskool Noord-Kaap wat met die oorhandiging van die truie be-trokke was, is van links Shaun Clarke, Hillford Clarke, Gilbert Chalmers, Ryan de Wee enLuke Mason. Foto’s: Verskaf

Oorhandig truie

Swem inAmerika

Page 12: Noordkaapnk 20140820

12 NOORDKAAP, WOENSDAG 20 AUGUSTUS 2014

SportSportDie Diamantstad se koerant

Sports Editor

GRIQUAS have a lot of hard work ahead oftheir Currie Cup encounter against thePumas in Nelspruit this week after losing27-34 to the Free State Cheetahs in Bloem-fontein on Saturday.Despite scoring four tries, the Griquas

coach, Hawies Fourie, was unhappy withhis side’s performance on the day.“We got two points from the game, but

that doesn’t change the fact that we arevery disappointed with the result,” Fouriesaid.“We had one or two soft tries against us,

and one or two brilliant individual effortsfrom someone like Sarel Pretorius. He is aguy that thrives on turnover possession andthe try he scored against us against the runof play made all the difference.”Fourie admitted his side would have to

regroup and rethink their commitment ifthey were to challenge for a spot in thesemi-finals later in the season.“We need to change our approach with

regards to commitment. We didn’t look likewe wanted to play rugby. It looked like theguys jogged all the way from Kimberley

before they ran out onto the field. That issomething we must rectify during thecoming week.”The Free State Cheetahs coach, Rory

Duncan, has lauded his side for a much-im-proved effort against the Peacock Blues.“This was a much better performance

than the one we delivered against thePumas in Nelspruit last weekend,” Duncansaid.“We still made lots of mistakes, but that

is a sign of a new team. We were muchbetter on attack and defence and createdlots of opportunities to score from, althoughwe did not capitalise on all of them.”Even though they gained some confidence

from the victory, Duncan said there wasstill plenty of work to be done before theyfaced the Sharks in Durban next weekend.“Our defence during the last eight

minutes of the game wasn’t good enough.We wanted to keep them out, but in the endthey managed to score two tries for thebonus point.“We need to make better use of the

chances that are presented to us. We felt weleft 20 points out on the pitch that wedidn’t score,” Duncan said.

Plenty of work ahead

FIGHTING for possession. Gri-quas flanker Marnus Schoe-man (middle) battles withFreeState lockFrancoisUys inthe two sides’ Currie Cup en-counter in Bloemfontein onSaturday. Flanker RJ Lieben-berg (left) and centre and cap-tain, Wayne Stevens (right),are lending a helping hand tothe Peacock Blues.

Photo: Charl Devenish

André Botha

DIE Hoërskool Diamantveld, Griekwas sekampioenspan, reis Saterdag Bloemfonteintoe om in die een halfeindstryd van dieShimla-liga teen die HTS Louis Botha, dieVrystaatse kampioen, te speel, terwyl dieHoërskool Noord-Kaap se span in Bethle-hem teen die Hoërskool Voortrekker, dieGriffons se topspan, gaan speel.Die wenner van dié liga is die amptelike

kampioen van die Vrystaat en Noord-Kaap.Indien Diamantveld die eindstryd haal,

sal dit die derde keer wees dat hy ditregkry. Noord-Kaap het die titel dieafgelope vyf jaar gewen.Die drie unies maak beurte om twee

spanne in die halfeindrondes te hê, en dit isvanjaar die Griekwas se beurt om tweespanne na die halfeindrondes te stuur.Northerns, die Griekwas se naaswenner,

kwalifiseer daarom ook.Die twee skole se o.15A-spanne speel teen

onderskeidelik Jim Fouché van Bloemfon-tein (Diamantveld) en die AfrikaanseHoërskool Kroonstad (Noord-Kaap) in die

halfeindronde van die Volksblad-liga.Diamantveld het vroeër vanjaar nael-

skraap met 13-15 teen Louis Botha verloor.’n Taai stryd kan dus verwag word. Albeispanne se vertonings het ’n opwaartsekurwe deur seisoen getoon.Hulle het twee gemeenskaplike teenstan-

ders gehad: Landboudal en Duineveld.Diamantveld het Fichardtpark met 21-14

en 29-24 geklop, en Landboudal met 27-6 en27-22 verslaan.Louis Botha het met 32-8 teen Landboudal

en met 54-14 teen Fichardtpark gewen.Voortrekker sal in Bethlehem ’n taai

stryd vir Noord-Kaap verseker. Voortrekkersal ook graag die bordjies wil verhangnadat hy verlede jaar in die halfeindrondedeur Noord-Kaap uitgeskakel is.Noord-Kaap en Voortrekker het ook twee

gemeenskaplike teenstanders gehad: HentieCilliers van Virginia en Diamantveld.Noord-Kaap het Hentie Cilliers met 40-12

geklop, en Voortrekker het met 33-13 teendié span gewen. Albei het teen Diamantveldverloor, Noord-Kaap met 12-24 en Voortrek-ker met 17-20.

Taai stryde verwag