9
Nuusbrief Februarie 2016 ____________________________________ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt :078 040 8889 Onder voorsitter : Jan Du Buisson. :082 921 1128 Voorraadhouer : Marietjie Du Buisson. :082 941 5579 Sekretaris : Tienie Herholdt. :083 304 0604 Penningmeester : Corrie Clase. :082 755 0661 Graveerder : Hennie Gouws. :083 328 3868 Leesstof vir die uitgawe: 1.Voorblad. 2.Voorsittersbrief. 3.Voogde. 4.Verjaarsdae & Huweliksherdenkings. 5 & 6.Kamp wenke. 7.Volgende kampe. 8 & 9.Resepte.

Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

  • Upload
    others

  • View
    0

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

Nuusbrief

Februarie 2016

____________________________________

Ons Bestuur:

Voorsitter : Louis Van der Walt. � : 083 276 1719

Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt �:078 040 8889

Onder voorsitter : Jan Du Buisson. �:082 921 1128

Voorraadhouer : Marietjie Du Buisson. �:082 941 5579

Sekretaris : Tienie Herholdt. �:083 304 0604

Penningmeester : Corrie Clase. �:082 755 0661

Graveerder : Hennie Gouws. �:083 328 3868

Leesstof vir die

uitgawe:

1.Voorblad.

2.Voorsittersbrief.

3.Voogde.

4.Verjaarsdae &

Huweliksherdenkings.

5 & 6.Kamp wenke.

7.Volgende kampe.

8 & 9.Resepte.

Page 2: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

Dagsê almal.

Weens omstandighede kon ons ongelukkig nie die laaste kamp bywoon nie, en lyk my vir die

volginde paar kampe gaan ons ook nie daar wees nie.

Ek hoop en vertrou dat julle kamp lekker al was julle maar net so paar by die laaste kamp. Wys

julle maar net dat die ekonomie maar in almal se beursies is en dit het dan gemaak dat daar

net vier gekamp het.

Ek hoop die volginde kamp gaan julle so paar meer wees en geniet dit nogtans, dis tog die

saamwees wat tel.

Ek wil dan net weer vir Fanie sterkte toewens met sy behandeling ons bid en vertrou dat dit

sommer baie gou weer goed sal gaan en sien julle weer by die kamp.

Die presidente kamp lê voor die deur en dit wil my voorkom dat ook dan net drie van ons

streek die kamp gaan bywoon. Julle moet ons naam hoog hou en geniet dit daar.

Julle moet onthou om te dink aan Maroela wat voorlê, en dan aan die AJV na dit. Onthou dat

ons moet stem briefies invul en ingee voor ons Maroela toe gaan. Ons sal seker maak julle kry

almal briefies voor dit.

Julle moet lekker kamp. Sien julle weer.

Louis

Weens omstandighede kon ons ongelukkig nie die laaste kamp bywoon nie, en lyk my vir die

gaan ons ook nie daar wees nie.

Ek hoop en vertrou dat julle kamp lekker al was julle maar net so paar by die laaste kamp. Wys

julle maar net dat die ekonomie maar in almal se beursies is en dit het dan gemaak dat daar

ginde kamp gaan julle so paar meer wees en geniet dit nogtans, dis tog die

Ek wil dan net weer vir Fanie sterkte toewens met sy behandeling ons bid en vertrou dat dit

sommer baie gou weer goed sal gaan en sien julle weer by die kamp.

presidente kamp lê voor die deur en dit wil my voorkom dat ook dan net drie van ons

streek die kamp gaan bywoon. Julle moet ons naam hoog hou en geniet dit daar.

Julle moet onthou om te dink aan Maroela wat voorlê, en dan aan die AJV na dit. Onthou dat

moet stem briefies invul en ingee voor ons Maroela toe gaan. Ons sal seker maak julle kry

Julle moet lekker kamp. Sien julle weer.

Weens omstandighede kon ons ongelukkig nie die laaste kamp bywoon nie, en lyk my vir die

Ek hoop en vertrou dat julle kamp lekker al was julle maar net so paar by die laaste kamp. Wys

julle maar net dat die ekonomie maar in almal se beursies is en dit het dan gemaak dat daar

ginde kamp gaan julle so paar meer wees en geniet dit nogtans, dis tog die

Ek wil dan net weer vir Fanie sterkte toewens met sy behandeling ons bid en vertrou dat dit

presidente kamp lê voor die deur en dit wil my voorkom dat ook dan net drie van ons

streek die kamp gaan bywoon. Julle moet ons naam hoog hou en geniet dit daar.

Julle moet onthou om te dink aan Maroela wat voorlê, en dan aan die AJV na dit. Onthou dat

moet stem briefies invul en ingee voor ons Maroela toe gaan. Ons sal seker maak julle kry

Page 3: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

Jan Du Buisson : Antonie Laubscher. Hennie de Koker . Fanie van Zyl.

Tienie Herholdt : Theo Scholtz. Dave Fourie . Gerald Greyling.

Marietjie Du Buisson : David Fourie. Hans Barnard. Jurg Steenkamp.

Corrie Clase : A Lerm. Alan Morgan. Peet Barnard.

Hennie Gouws : Graham Clouston. Johan Venter. Olaf Billekens.

Zan – Mari van der Walt : Peet van der Walt . Attie van Staden .

Louis van der Walt : Bestuur

Page 4: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

Februarie

07 – Madeleine Morgan

10 – Wesly Morgan

11 – Bertha Gouws

16 – Jurgens Steenkamp

25 – Theo Scholtz

26 – Ria Van der walt

Maart

02 – Dalena Greyling

04 – Juan Steenkamp

07 – Johan Venter

13 – Tienie Herholdt

17 – Hendrien Clase

19 – Elize Fourie

31 – Luan Van der walt

Februarie

07 – Aubrey en Charmaine Lerm

Maart

01 – Jan en Marietjie du Buisson

15 – Corrie en Hendrien Clase

Page 5: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

1. Skep 'n tydelike lantern.

Maak ‘n kop lampie vas aan ‘n bottle vol water jy sal

verbaas wees oor hoeveel lig dit maak. Hulle gebruik

eintlik ou koeldrank bottels as sonkrag gloeilampe in sommige

dele van die wêreld.

2. Sage is 'n natuurlike muskietafweermiddel.

Gooi 'n paar op die vuur elke nou en dan, en dit

behoort te help hulle weg hou van jou af.

3. Gebruik Doritos om ‘n vuur mee te begin.

Terwyl dit waarskynlik niks sê oor die voedingswaarde van

Doritos nie, is hulle eintlik baie handig om die vuur mee aan te

steek.

Page 6: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

4. Dra 'n draagbare houtskool braai.

Gooi houtskool in 'n karton eier houer , steek die

karton houer aan die brand. Die is ‘n baie handige

aaamsteker.

5.Bring 'n draagbare wasmasjien, as jy lank gaan weg wees.

Kry 'n vyf liter emmer, sny 'n klein gaatjie in die deksel van die

emmer , gooi 'n bietjie water en seep in die emmer, gebruik dan

'n drein ontblokker,deur dit oor die gat in die deksel te sit, gooi

die klere in, en gebruik elmboog ghries, om jou wasgoed te was.

Page 7: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

DatumDatumDatumDatum PlekPlekPlekPlek KampkommandanteKampkommandanteKampkommandanteKampkommandante

4 4 4 4 –––– 6 Maart 6 Maart 6 Maart 6 Maart Bloekompoort

24 24 24 24 –––– 28 Maart 28 Maart 28 Maart 28 Maart Presidente : Klipdraai

29 April 29 April 29 April 29 April –––– 2 Mei 2 Mei 2 Mei 2 Mei Bloekompoort

1 1 1 1 –––– 10 Julie 10 Julie 10 Julie 10 Julie Wegbreker

5 5 5 5 –––– 9 Augustus 9 Augustus 9 Augustus 9 Augustus AJV : Bloekompoort

9 9 9 9 –––– 11 September 11 September 11 September 11 September Sionsberg

23 23 23 23 –––– 25 September 25 September 25 September 25 September Nasionale kamp

7 7 7 7 –––– 9 Oktober 9 Oktober 9 Oktober 9 Oktober Klipdraai

11 11 11 11 –––– 13 November 13 November 13 November 13 November Bloekompoort

Page 8: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

AVOKADOSLAAI MET SPEK EN NEUTE: .by Kos vir kampeerders met idees vir kampering 1 pak gemengde slaaiblare 6 sprietuie, in ringe gesny met groen lowwe 8 repe swoerdlose streepspek 4 snye witbrood sonder korsies 1 groot, ryp avokado 125 ml pekanneute, grof gekap 125 ml Franse slaaisous Breek die slaaiblare in kleiner stukkies en plaas in die slaaibak saam met die gesnyde sprietuie. Sny die spek in 1 cm-stukkies en roerbraai in 'n bietjie olie tot bros. Haal uit en dreineer op kombuis papier. Sny die brood in blokkies (1 cm x 1 cm) en braai in die dieselfde pan as die spek tot goudbruin. Voeg 'n bietjie ekstra olie by indien nodig. Haal uit en dreineer. Sny die avokado en rangskik op die slaaiblare. Bedek met slaaisous. Sprinkel neute, spek en bros broodblokkies oor slaai net voor opdiening.

Page 9: Nuusbrief Februarie 201 6 - SAWA · 2016-02-29 · Nuusbrief Februarie 2016 _____ Ons Bestuur: Voorsitter : Louis Van der Walt. : 083 276 1719 Nuusredaktriese : Zan-Mari Van der Walt

SPEK EN EIER ROLLETJIES : [heerlike ontbytrolletjie]

.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering

250 g Eskort Rindless Back Bacon

4 Eiers

4 B roodrolletjies

20 ml Margarien

Sout en varsgemaalde Swartpeper

Sny die rolletjies in die helfte deur en smeer elkeen met margarien.

Sit die spek in ’n pan en laat dié warm word.

Braai vir 5 minute tot net bros.

Haal uit die pan en los ’n rukkie op absorberende papier om oortollige vet te verwyder.

Gebruik dieselfde pan om die eiers na smaak te braai.

Plaas die spek en eiers op die rolletjies en bedien warm.

Jy kan ook 'n skyfie kaas, tamatie en gebraaide uie hierop probeer.