14
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers, Die laaste Nuustak vir die winter van 2019. Lente is amper in die lug. Die toetsreeks is om die draai en die tennis, hokkie en krieket se ligas staan einde se kant toe. Graad 1 en 8: 2020 Gr.R en Gr.7 ouers behoort tussen 18 September en 31 Oktobert n sms boodskap vanaf die Gauteng onderwysdepartement (GDO) te ontvang met n aanbod vir die finale plasing van u kind in n openbare skool in 2020. Maak asseblief seker dat u spoedig op die sms reageer en die keuse van u skool maak. Revue Die week was die groot Revue week met optredes van ons groepe. Tydens die skryf van die Nuustak is die uitslae nog nie bekend nie, maar ons hou styf duime vas. Dankie aan elkeen wat getrou geoefen het en aan elke ondersteuner. Toetsreeks Soos bekend aan u neem die toetsreeks n aanvang op 4 September. Vanaf die 4de September sluit die skool om 13:00. Gebruik asseblief die tyd doelgerig om voor te berei vir die toetse. Bok - Vrydag Ter ondersteuning van ons Springbokke wat aan die Werêldbeker toernooi deelneem trek ons op VRYDAE n groen hemp (Springbok ondersteunders hemp of trui), n denim en tekkies aan. Asseblief nie ander kleure of spanne se ondersteuningsdrag nie. Kruinies mag vanaf 7 September die Bokke ondersteun. Die reeling geld solank die Bokke aan die toernooi deelneem. NUUSTAK 29/2019 29 Augustus-4 September 2019 Groete uit die Nuustakkantoor. DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF What we think, or what we know, or what we believe is, in the end, of little conconsequenc. The consequence is what we do. - John Ruskin -

Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

  • Upload
    others

  • View
    17

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Page 1: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers, Die laaste Nuustak vir die winter van 2019. Lente is amper in die lug. Die toetsreeks is om die draai en die tennis, hokkie en krieket se ligas staan einde se kant toe. Graad 1 en 8: 2020 Gr.R en Gr.7 ouers behoort tussen 18 September en 31 Oktobert ’n sms boodskap vanaf die Gauteng onderwysdepartement (GDO) te ontvang met ‘n aanbod vir die finale plasing van u kind in ‘n openbare skool in 2020. Maak asseblief seker dat u spoedig op die sms reageer en die keuse van u skool maak. Revue Die week was die groot Revue week met optredes van ons groepe. Tydens die skryf van die Nuustak is die uitslae nog nie bekend nie, maar ons hou styf duime vas. Dankie aan elkeen wat getrou geoefen het en aan elke ondersteuner. Toetsreeks Soos bekend aan u neem die toetsreeks ‘n aanvang op 4 September. Vanaf die 4de September sluit die skool om 13:00. Gebruik asseblief die tyd doelgerig om voor te berei vir die toetse.

Bok - Vrydag Ter ondersteuning van ons Springbokke wat aan die Werêldbeker toernooi deelneem trek ons op VRYDAE n groen hemp (Springbok ondersteunders hemp of trui), ‘n denim en tekkies aan. Asseblief nie ander kleure of spanne se ondersteuningsdrag nie. Kruinies mag vanaf 7 September die Bokke ondersteun. Die reeling geld solank die Bokke aan die toernooi deelneem.

NUUSTAK 29/2019 29 Augustus-4 September 2019

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

What we think, or what we know, or what we believe is, in the end, of little conconsequenc.

The consequence is what we do. - John Ruskin -

Page 2: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

Divan Gravet Gr. 3M

PERSONEEL VERJAARSDAE

30 Augustus

Carien Oosthuizen

31 Augustus

Antoinette Nightingale

KRUINIES VERJAARSDAE

29 Augustus

Miane Weideman

Melandi Möller

Anzell Eybers

Talia Van Der Walt

Kaylin Nash

30 Augustus

Rachel Sudding

Armand Pretorius

Nizelle Schäfer

31 Augustus

Chandré Schoeman

Rocco Gerber

Joshua Reinecke

1 September

Anneke Van Deventer

LuCarli Uys

Liam Lombard

Marizel Barnard

2 September

Clarrisa Knox

Chané van Antwerp

3 September

Kegan Bester

Donovan le Roux

4 September

Miané Lange

Keanu Riekert

Derick Booysen

Jaydean Basson

Stephen Hoddinott

Amy-Jane Oelofsen

Page 3: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

WISKUNDE GR. 4

Saterdag, 31 Augustus: Seuns liga spanne (1ste, 2de en 3de spanne) Saterdag, 7 September: Seuns Ontwikkeling span. Alle wedstryde vind by Curro Serengeti plaas en begin 08:00 Baie sterkte aan al die spanne in hul onderskeie ligas. Tennisgroete

TENNIS

Massa Opdrag (10 punte) Bl. 216-221

Vrydag, 30 Augustus 2019

Ons samel hierdie kwartaal items vir Casa Caritas in. Hulle benodig die volgende produkte: *Kruideniersware: • sout, suiker, warmsjokolade, koffie, tee, jellie, sagte bederfies-

(malvalekkers, Cheese puffs/Flings), Yogurt, nie bederfbare kosse, plastiek lepels, borde, bakkies.

*Toiletware: • seep, shampoo, tandepasta, waslap, handdoek, borsel, spuit kanne-

tjie deodorant, weggooi skeermes. Handig by jou register onderwyseres in. Groete Die Gr.4 juffrouens

SKAAKFLITSE

Kruinie Super Liga: Kamer 34 (06:45-07:25)

.Di. 3/9 Span 1 (Jaimi) en 2 (Idele) Wo. 4/9 Span 3 (Ben) en 4 (Josua) Do. 5/9 Span 5 (Ricardo) en 6 (Leo)

GRAAD 4 LIEFDADIGHEIDSPROJEK

Page 4: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

VERLORE KLERE Liefdadigheid Vrydag, 30 Augustus is die laaste skooldag van die maand. Alle verlore klere wat nie in Augustus opgeëis is nie word dan aan liefdadigheid geskenk. Maak gerus ‘n draai in die deurloop agter die saal en eis verlore items daar op. Kruinie groete

BOK-VRYDAG Kom ons as Kruinies

ondersteun ons Springbok rugbyspan.

Vanaf Vrydag 6 September tot die Wêreldbeker verby is -

SLEGS op Vrydae.

.Kruinies kan Vrydae die volgende/skoolklere dra:

- ‘n groen hemp - ‘n lang,heel denim - tekkies

Page 5: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

Vrydag, 30 Augustus is die laaste skooldag van die maand. Alle verlore klere wat

n draai in die deurloop agter die saal en eis verlore items daar op.

Gaan “like” School & Leisure se Facebook blad en staan ‘n kans om

‘n IPAD te wen!!!

Kruinies se windjakkers is nou beskikbaar in die School &

Leisure winkel.

Page 6: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

LAERSKOOL KRUINSIG

Geagte Hokkie Ouers Ons het dit hierdie jaar goedgedink om ‘n seuns hokkiespan te begin. Ons wil graag elke seun uitnooi om hierdie jaar hokkie te kom beleef en saam te groei. Daar sal twee spanne gekies word vir hierdie jaar en proewe sal in die laaste week van September plaasvind. Die volgende ouderdomme gaan saamsmelt om die 2 spanne vol te maak: (0/10 en 0/11) asook (0/12 en 0/13). Oefeninge begin alreeds volgende week Dinsdag, 3 September en ons gaan fokus op verskillende tegnieke en vaardighede. Alle toerusting moet asb. voorsien word en duidelik gemerk wees. Toerusting benodig: stok, bal en beenbeskermers LW!!!!! Krieket kry voorkeur. Ons hoop om almal daar te sien. Oefentye vir 0/10 en 0/11 : Maandae tot Donderdae 15:15 tot 16:15 Oefentye vir 0/12 en 0/13 : Maandae tot Donderdae 15:15 tot 16:30 TOMMIE VISSER ANN-MARIE DU PREEZ Sportorganiseerder Hokkieorganiseerder

Page 7: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)
Page 8: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)
Page 9: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

.Laerskool Kruinsig word volgende jaar 40 jaar oud.

Ons wil 'n spesiale logo laat maak, wat ons in al 2020 se

kommunikasie kan gebruik. Ons nooi alle ouers en belangstellendes uit om ons te help om 'n logo te

ontwerp.

Die logo moet die volgende bevat: Kruinie K en 40 .

Kleure moet blou en geel wees.

E-pos u voorstelle na Natasha [email protected]

Subject: Logo 40 Jaar

Kom ons maak van Kruinsig se GROOT verjaarsdag 'n SPANPOGING.

Page 10: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

LAERSKOOL KRUINSIG KASKARRE 2019

Baie geluk Kruinies!

1. Die volgende leerders het die meeste geld in hulle registerklasse inbetaal en ontvang elkeen ‘n geskenkbewys van Woolworths.

GRAAD R:

GRAAD 1:

GRAAD 2:

GRAAD 3:

Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe

Gr. R(E) Estie Bulkin Mila Rossouw

Gr. R(M) Monya de Wet Avan Fourie

Gr. R(A) Adri van Aardt Gian Stoltz

Gr. R(H) Heidi Boshoff Mia Kapp

Gr. R(J) Jacolien JvVuuren Amy Heyneke

Gr. 1(J) Jeannette Deyzel Divan Vermeulen

Gr. 1(A) Anneli Nortjé Liaan van Staden

Gr. 1(S) Simoné Venter Cylie de Klerk

Gr. 1(Z) Aileen van Zyl Rynhardt Olivier

Gr. 1(V) Sherene Venter Derick Booysen

Gr. 1(B) Bernice Botha Melua Steyn

Gr. 1(H) Hanlie Twyman NW Koen

Gr. 2(T) Tania van Heerden Malica Stoop

Gr. 2(Z) Louise van Zyl Zandrie Badenhorst

Gr. 2(C) Carike Stoltz Zian Roos

Gr. 2(D) Danielle Schoeman Anzaret Strauss

Gr. 2(S) Chanel Streicher Lilly Heyneke

Gr. 2(B) Bianca Visser Henrico Verster

Gr. 2(Y) Yolandi Botha Ane Barwise

Gr. 3(M) Madeleine Bouwman Evan Erasmus

Gr. 3(T) Tanya Stoltz Roelie Janse van Vuuren

Gr. 3(S) Melanie Strydom Mieke Haasbroek

Gr. 3(E) Ester Jacobs Hailey Bernardo

Gr. 3(V) Jenine Liebenberg Dian du Preez

Gr. 3(J) Jeanré Vermaak Armand Henning

Page 11: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

GRAAD 4:

GRAAD 5:

GRAAD 6:

GRAAD 7:

2. Die volgende 3 leerders het die meeste geld in die skool inbetaal: Pryse wat hulle ontvang: Derde plek - R 500 -Luché van Wyk Gr.7K -Thinus Smit Gr.4B Tweede plek - R1 000 -Zandrie Badenhorst Gr.2Z Eerste plek - R1 500 -Evan Erasmus Gr.3M 3. Gelukkige Trekking: 1 (Geel) Vir elke R150 wat ‘n kind inbetaal het, kom sy naam een keer in die trekking vir:

Nintendo 3DS

Gr. 4(B) La Reine Breedt Thinus Smit

Gr. 4(J) Liezl Walters Aimee Venter

Gr. 4(E) Elize Preuyt Deané Gravett

Gr. 4(I) Ilse Scholtz Lee-lah Maré

Gr. 4(K) Karin Lamprecht Nikita Vermeulen

Gr. 5(H) Adri Heydenrych Reeze Zeuner

Gr. 5(C) Chantellé Venter Lené Liebenberg

Gr. 5(T) Tanya Snyman Michelle Els

Gr. 5(W) Werner Botha Liney du Preez

Gr. 5(S) Silvia le Grange Tertius Goosen

Gr. 6(W) Celesté Wood Leo van Wyk

Gr. 6(J) Jaco Snyman Chanté Aspeling

Gr. 6(A) Ann-marie du Preez Grace Diedericks

Gr. 6(B) Jaco Beukes Liam Muller

Gr. 6(M) Mariolaine Ullerstam Franco Hattingh

Gr. 7(E) Elaine Kies Bianca Nel

Gr. 7(J) Jurian Pienaar Annolien Booysen

Gr. 7(Z) Zack le Roux Lizane Erasmus

Gr. 7(K) Kay Roux Luché van Wyk

Tyron Erasmus

Gr. 4K

Page 12: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

Gelukkige Trekking: 2 (Blou) Vir elke vol borgvorm (R610) inbetaal kom jou naam een keer in die trekking vir: Playstation 4

Miquel van Rooyen

Gr. R (H)

4. Naaswenners Hulle gaan vir ‘n filmvertoning met ‘n slush puppy en popcorn combo by Emperors Palace in skooltyd. Woensdag, 18 September 2019 *Junior klas - Madeleine Bouwman - Gr.3M *Senior klas - La Reine Breedt - Gr. 4B 5. Wenklasse Emerald Sun vir ‘n dag in skooltyd op Woensdag, 18 September

Aquadome, Ten Pin Bowling, Speelarkade, Wimpy, Ete en Roomys. Junior klas wat die meeste geld per leerder inbetaal het, is: Klas: - Gr.2Z Onderwyser: - Louise van Zyl Senior klas wat die meeste geld per kind inbetaal het, is: Klas: - Gr.6A Onderwyser: - Ann-marie du Preez

Almal het ‘n roomys ontvang.

Kruinies dankie vir al die harde werk Saam is ons almal WENNERS van die projek

KASKARKOMITEE 2019

Page 13: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek

Tipe Advertensie Merk gepaste

keuse

Koste Formaat Uitleg Volkleur

Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.

R200

Vul asb. die strokie op keersy

in.

Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente

A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔

A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔

A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔

A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔

A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔

Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔

Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strokie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede geborg word.

R200 Vul asb. die strokie op keersy

in.

Naam en/of kontak-

besonder-hede. Met/

sonder logo

Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies

Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.

BTW-nommer (indien van toepassing)

Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:

e-pos adres

Besigheid of instansie se adres

Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee

Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind te-rug skool toe vir aandag: me. Melanie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]

Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig

Absabank

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie

GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK

WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM

Page 14: Nuustak 2019 - Laerskool Kruinsiglaerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/08/... · GRAAD R: GRAAD 1: GRAAD 2: GRAAD 3: Gr. R(C) Carien Oosthuizen Dominique Lubbe Gr. R(E)

Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE wil

plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.

KLEIN ADVERTENSIE

Opskrif:

Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.

Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE

Kontakpersoon:

Kontakbesonderhede:

BLADSYBORGE

Klasfoto/spanfoto wat geborg word Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)

Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________

Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur ________________________________________

Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE

Indien ‘n logo, stuur na: [email protected]

Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE