8
Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery, bied ‘n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal. Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die Keldery se kos en wyn stylvol te geniet, met ‘n proelokaal waar ‘n verskeidenheid van die area se wyne op die proef gestel kan word, asook ‘n eetlokaal wat uitkyk oor pragtige wingerde en die Maskam bergreeks. Die Keldery spyskaart bestaan uit heerlike, opgekikkerde tradisionele resepte.

ONTBYT - Die Keldery

  • Upload
    others

  • View
    2

  • Download
    0

Embed Size (px)

Citation preview

Namaqua Wines se plaaslike restaurant, die Keldery,

bied ‘n unieke ervaring aan besoekers. die Keldery is

geleë te Spruitdrift Wynkelder, net buite Vredendal.

Luuksheid en ruimte laat besoekers toe om die Keldery se kos

en wyn stylvol te geniet, met ‘n proelokaal waar ‘n verskeidenheid

van die area se wyne op die proef gestel kan word, asook ‘n

eetlokaal wat uitkyk oor pragtige wingerde en die Maskam

bergreeks. Die Keldery spyskaart bestaan uit heerlike,

opgekikkerde tradisionele resepte.

ONTBYT09:00-11:30

R42

twee gebakte eiers, twee boerewors, twee repies spek, vars tamatie, gebraaide uie, sampioene of boontjies in tamatiesous en roosterbrood

R95

KAAS OMELET

eier omelette met keuse van vulsels: tamatieuie soetrissiesousboontjiesham roosterbroodsampioenespeksoetrissie

R39

R12

R10

R15

R35

R35

R15

R20

R33

VRUGTESAP MINERAALWATER - STIL

MINERAALWATER - VONKEL

VRUGTESKOMMEL MELKSKOMMEL GASKOELDRANK (330ml) APPLETISER / GRAPETISER TUISGEMAAKTE SUURLEMOEN-YSTEE

TUISGEMAAKTE LEMONADE R31

TEE R12

FILTERKOFFIE R15

ESPRESSO enkel - R14 • dubbel - R18

CAPPUCCINO klein - R17 • groot - R22

RED CAPPUCCINO klein - R17 • groot - R22

WARM SJOKOLADE R24

KOFFIE LATTE R24

KAFEÏENVRYE KOFFIE R20

IERSE KOFFIE R30

PLAATKOEKIE EN SPEK

plaatkoekie gestapel met spek, piesang en esdoringstroop

CROISSANT met twee repies spek, roereiers en vars tamatie

PLAASONTBYT

R67

MINI-PLAASONTBYT

gebakte eier, twee repies spek, vars tamatie, gebraaide uie, sampioene of boontjies in tamatiesous en roosterbrood

R65

R5R5R8R12R16R15R15R25

DRANKIES

R5

R80

R87

R78

R29

R37

R59

GRIEKSE SLAAI

met blaarslaai, tamatie, komkommer, uie, feta en olywegroot - R59 • klein - R29

MACARONI EN KAAS

bedien met aartappelskyfies

MACARONI EN KAAS MET SPEK

bedien met aartappelskyfies

GEROOSTERDE KAAS-EN-HAM TOEBROODJIE

bedien met aartappelskyfies

GEROOSTERDE HOENDER-MAYO TOEBROODJIE

bedien met aartappelskyfies

R85

R85

R79

R87

VEGETARIESE TRAMEZZINI

geroosterde tramezzini gevul met spinasie, tamatie, mozzarella kaas basil pesto, olywe en feta kaas

HOENDER TRAMEZZINI geroosterde tramezzini gevul met hoender, spinasie, tamatie, mozzarella kaas, feta kaas en marinade sous

TORTILLA & SKYFIES

drie kase, spek en soetrissie sous

hoender en slaai

hoender, roerbraai groente

en soetrissie sous

hoender en mediterreense groente

LIGTE MAALTYE

R25

R65

CALAMARI

met ‘n tuisgemaakte tartaresous

R79

R80

R89

SLAKKE

met knoffel en/of kaas

CAESAR SLAAImet slaaiblare, spek, hoender, crouton’s en slaaisous

SOP VAN DIE DAG

met vars gebakte broodrolletjie

R49

VOORGEREGTEPITA

met knoffel en/of fetakaas

BBQ HOENDERVLERKIES

gemarineer en gerooster in ‘n bbq sous

GEKRUMMELDE SAMPIOENE

met tuisgemaakte tartare- of kaassous

R49

HOOF MAALTYE

SEEKOS TAGLIATELLE PASTA

gemengde seekos in ‘n suurlemoen en witwyn roomsous

R113

SESAME HOENDERSLAAI

hoender gebraai in heuning met blaarslaai, tamatie, agurkies, wortels en feta

R94

HOENDER SCHNITZEL

met aartappelskyfies en groente/slaai

keuse van sous: peper/sampioen/kaas

R90

HOENDER BURGER EN SKYFIES

140g gekrummelde hoender fillet

VEGETARIESE TAGLIATELLE PASTA

geroosterde botterskorsie, spinasie en kersietamaties met basiliekruid pesto (bevat neute)

R109

PERI-PERI HOENDER

met aartappelskyfies en groente/slaai

R106

HOENDER ESPATADA

bedien met aartappelskyfies

R120

BEES ESPATADA

bedien met aartappelskyfies

R183

BURGER EN SKYFIES

R29

R85 R15

R8

R8

R9

R9

R13

R25

VOEG BY:AGURKIES MOZZARELLA KAAS GEKARAMELISEERDE UIE KAASSKYF EIER AVO/PUREE SPEKUIE RINGEPATTIE

R20

BEESVLEIS BURGER EN SKYFIES R105

150g beesvleis pattie gaargemaak in braaisous

keuse van sous: peper/sampioen/kaas R29

R48

HOOF MAALTYE VERV.R84

R120

R73R39

STOKVIS

met aartappelskyfies en groente/slaai

keuse van sous:suurlemoen room/tartare

Voeg by: prawns calamari mossels

TAAI RIBBETJIES (350G)

met aartappelskyfies en groente/slaai

R41

R139

R152

R192

R185

R18R21R22

R29

R30

GRILLS

BEESFILET (200G)

KRUISSKYF (300G)

BEEF & REEF

200g beesfilet en 120g calamari

T-BONE (500G)

MIXED GRILL100g kruisskyf, wors & lamtjop Voeg by: gebakte aartappel gegeurde rys aartappel skyfies peper/sampioen/kaas sous groente griekse slaai R29

SNACK BASKETS

KAASGRILLER BASKET

2 kaas grillers, 2 samosas, 2 spring rollsmet aartappelskyfies en soetrissie sous

R62

HOENDER BASKET

2 hoender strips, 2 samosas, 2 spring rollsmet aartappelskyfies en soetrissie sous

R69

JALAPENO BASKET

2 jalapeno’s, 2 samosas, 2 spring rollsmet aartappelskyfies en soetrissie sous

R75

R156

R29

NAGEREGGEBAK VAN DIE DAG (vra u kelner) R49

SJOKOLADE “BROWNIES” R34

CRÈME BRULEE R39

R46

R44

SJOKOLADEPOEDING (vla of roomys) R39

R42MALVAPOEDING (vla of roomys)

WAFELS MET ROOMYS

TUISGEMAAKTE ROOMYS

DON PEDRO enkel - R46 • dubbel - R59

@diekelderyrestaurant

Contact Us on:

(t) +27 (0) 27 213-3699

(e) [email protected]