Upload
eman
View
51
Download
7
Embed Size (px)
DESCRIPTION
Ou testament. Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1. Algemene beskrywing. Volk moet onder heerskappy van God leef. Israel dop toets oor en oor. Patroon Israel dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding. Simbolies van kerk. Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf - PowerPoint PPT Presentation
Citation preview
Algemene beskrywing
Volk moet onder heerskappy van God leef
Israel dop toets oor en oor
PatroonIsrael dwaal af – word onderdruk – Rigter tot redding
Simbolies van kerk
Rigters se taak = oorlogvoerders en reg handhaaf(min van laasgenoemde gebeur)
Geen leierskap in Israel
Na Josua, geen koning
Het nie ander volke uitgeroei – nou versoekings
Baäls - manlike gode - natuurkragte
Astartes (ook Asjera) - vroulike godinne – Natuur- en vrugbaarheidskragte
Ander gode
Gode van Sirië, Sidon, Moab, Ammon, Filistyne
Diens aan God word beeldediens
Beeldediens van Daniete
(Rig 17 – 21)
Stam van Benjamin skaar by goddelose Gibea
Lei tot onderdrukking deur ander volke
Otniël (Rig 3 : 5 – 11)
Kaleb se broer
Israel dien heilige boomstamme
Onder mag van Kusan – Risatajim (Mesopotamië)
Otniël verslaan hom – 40 jaar rus
Moabiete
Volk sondig steeds – onder mag van Moabiete 18 jr
Nuwe leier = Ehud (Links Benjaminiet)
Gaan betaal belasting by koning –Moet hom kastig alleen sien – maak hom dood
Verslaan Moabiete
Verdere rigters
Samgar (Rig 3 : 31) verslaan Filistyne
Reisigers langs sypaaie (Rig 5 : 6)
Debora en Barak
Na dood van Ehud: Jabin (Kanaän) onderdruk Israel vir 20 jaar
Sisera hoof van weermag
Debora spoor Barak aan tot oorlog
Sisera word oorwin
Skuil in tent van Heber
Jael (Heber se vrou) vermoor hom met tentpen
Deborah seOorwinningslied
Rigters 5
Gideon
Weer Baäldiens
Onderdruk deur Midianiete – strooptogte in oestyd
Engel verkyn aan Gideon - belowe krag van God vir redding
Teken: Vuur uit rots verteer offer
Gideon (vervolg)
Moet Baäl altaar afbreekBang – gaan in nag – mense wil hom vermoor
Sy Pa: “As Baäl ‘n god is, “laat hy sy eie saak behartig
Gideon genoem Jerubaäl = “Baäl behartig sy eie saak”
Gideon se leër
…uit stamme van Manasse, Aser, Sebulon
Tekens vir geloofsversterkingWolvlies op dorsvloer (een nat een droog)
Leër aanvanklik 32 000
God toets sy geloof:Banges huis toe 10 000 bly oorWater drink; Met hand opskep 300 bly oor !
Hoor vyand se droom van garsbrood
Openbaring
Vertel 300 van garsbrood
Elkeen kry kruik met fakkel in en ramshoring
Breek en blaas ! PANIEK !!
Midianiete slaan op vlug
Gideon weier koningskap
Vra ringe uit buit (Rig 8 : 24)
Maak skouerkleed (“Efod”) – wat Moses vir Aäron moes maak (Rig 8 : 27)
Stel op in Ofra (sy stad) – Volk moet ook daar HERE raadpleeg
Eiesinnige godsdiens (net hoëpriester mag efod dra)
God tref sy huis met oordeel
Israel wyk WEER af – Aanvaar Baäl-Berit as God
Abimelek
Gideon se seun: Wil graag koning wordKonkel met Sigem se inwoners
Vermoor sy 70 broers – jongste (Jotam) ontkom
Jotam: Fabel van doringbos-koning
Word waar
Bose gees in Abimelek – probeer Tebes inneem-Vrou gooi maalklip op sy kop – wapendraer moet hom doodmaak
Tola en Jaïr
Uit stam Issaskar
Uit stam Manasse
30 Seuns – elkeen metSy eie stad en donkie
Israel verval weer
Dieselfde volke wat hulle verlei, verdruk hulle
Filistyne - - Wes JordaanlandAmmoniete - - Oos Jordaanland
Volk vergader by Mispa – begin soek vir bekwame leier
Jefta
Buite-egtelik - verag
Tog val aandag op hom (manne van Gilead)
Vestig in Tob
Deur oudstes geroep, maar wel wil van God
Diplomaat
Stuur boodskappers na Ammon – vra vrede
Skade aan Ammon was verbied (Deut 2 : 19)
Grond egter van Sihon afgeneem
Jefta verduidelik – dowe ore
Jefta versamel leër
Ammoniete verslaan
… sonder hulp van Efraim
Wat was Jefta se gelofte indien wen?Eerste een uit huis aan God offer
Wie was dit toe?Enigste dogter
Ammoniete wel verslaan – uitvoering van gelofte onbekend
Burgeroorlog
Efraim verwyt Jefta – burgeroorlog breek uit
Jefta wen – nog 6 jaar rigter
Nog drie rigters
Ebsan (Sebulimiet)
Elon (Sebulimiet)
Abdon (uit Efraim)